Post on 29-Jul-2018
transcript
“UNITED WE STAND… DIVIDED WE FALL”“UNITED WE STAND… DIVIDED WE FALL”“UNITED WE STAND… DIVIDED WE FALL”“UNITED WE STAND… DIVIDED WE FALL”
25 Mei 2012 Volume 1, Uitgawe 1
Inside this issue:
Bentley Vass 1
Baantjies vir Boeties 2
Ons staan nog altyd sterk 3
Strukture van die ANC 3
Ligas en Alliansie 4
Who can join the ANC 4
Bentley Vass—Chairperson
ANC Namakwa
KONTAK BESONDERHEDE
ANC NAMAKWA
Posbus 335 Phillipstraat SPRINGBOK 8240 Tel: 027 718 1911 Faks: 027 7181547 E-Pos: ancspringbok@lantic.net labrams@mtnloaded.co.za
Every Supporter an Organiser
This first publication comes at the most critical time in our region where scares of apartheid are evident and the twin task of addressing poverty and unemployment an enormous one. We also want to take this opportunity to send our condolences to the families affected by the Kleinzee mine disas-ter that led to loss of lives and confident that the N Cape Provincial government will respond swiftly in addressing the socioeco-nomic conditions of this region through ensuring that the land is given back to its rightful owners and local communities are capacitated to benefit from the minerals
extracted from this region. Since we took office the REC leadership collective has made many strides towards ensuring political stability and unity in the region, where a series of bi-laterals were held with all structures of the movement including the alliance to communicate the vision of the new executive committee that saw a successful BAGM program to re-
launch all 29 branches in the region. The run up to the Provincial Conference scheduled from the 7th till 10th June 2012 in Upington was not an easy one for our re-gion, where initially only four (4) branches qualified but through revolutionary hard work and commitment of the leadership collective 22 branches subsequently qualified to participate in the upcoming provincial conference of which the central to it will be
the discussions on twelve (12) policy Documents: Strategies & Tactics, Organiza-tional Renewal, Social Transformation, Gen-der, Economic Transformation, Social Transformation, Education & Health, Com-munication & ICT, International Relations, Peace & Stability, Legislative & Governance
and State Intervention in the Mineral Sector.
This will be an important conference for our re-gion as the affected; where in the back drop of economic stability led by the mineral sector we remain the most marginalized in benefiting from the mining operations in the Namakwa region and that we should robustly lead the discussions in the commission on State Intervention in the Min-
eral Sector. Let us continue to work tirelessly as the Mass Democratic Movement as we shape the future of
the ANC in this second transition… Bentley Vass ANC Namakwa Regional Secretary
BAANTJIES VIR BOETIES
ANC NAMAKWA Page 2
Redaksie
Die nodigheid vir die nuusblad het ont-staan uit die verskynsel in die streek (en in die bree Suid Afrika) dat die media “beheer” of ten minste beinvloed word deur die opposisie. Gevolglik word daar eensydig berig in die media oor politiek en gebeurlikhede in Namakwaland. Half waarhede,leuens en propaganda is dus aan die orde van die dag. Die ANC Na-makwa het gevoel dat ‘n mondstuk vir die ANC, haar ligas en die alliansieven-note geskep moet word om ons stories
te vertel aan die gemeenskap daar buite. Ons gaan ons eie stories vertel en nie toelaat dat die opposisie en hul agente
ons stories vir ons oorvertel nie. Die nuusblad gaan vir die interim twee-weekliks verskyn en daar na is die
gevoel om dit elke week te publiseer. Die redaksie nooi alle ondersteuners, lede, alliansie vennote, ligas en die bree gemeenskap daar buite om in te skryf en
bydraes te lewer tot die inisiatief. Die publikasie beoog om haar lesers in te lig oor geskiedenis veral plaaslik, ak-tuele sake, dienslewering issues en re-geringsake. Ons aanvaar graag, buiten politieke opvoeding en huidige sake ook bydraes wat kyk na dienslewering en regeringsake om te publiseer. Almal in die alliansievennootskap word uitgenooi om hulle programme aan te stuur om
sodoende hul programme te adverteer Ons gaan ook met elke uitgawe die
OF IS DIT BAANTJIES VIR MY
KINDERS? Die aaklige gesig van nepotisme of “baantjies vir boeties” kan uiteindelik bewys word in die Con-
cordia Wyk van Nama Khoi. ‘n Ongelukkige DA ondersteuner het uiteindelik bevestig wat die gemeenskap lankal vermoed; die Concordia DA wyksraadslid bevoordeel haar kinders in haar kapasiteit as verteenwoordiger
van die mense van Concordia. Volgens mnr Van Wyk, die aansoeker om eienaarskap van erf 1554 in Beth-El Straat Con-cordia het hy sowat ‘n jaar terug aansoek gedoen om genoemde erf. In sy navrae na die erf het dit in die lig gekom dat niemand op daardie stadium vir die erf aansoek gedoen het nie. Dit beteken dat mnr Van Wyk die enigste belangstellende was in die betrokke erf op daardie stadium. Gevolglik het hy aansoek gaan doen by die
plaaslike dienspunt vir eienaarskap van die erf. By navrae (4 maande na die aansoek) by die raadslid oor die stand van sy aansoek het die raadslid laat blyk dat mnr Van Wyk die enigste
aansoeker is na die erf. Sy het verder ook aan die aansoeker belowe dat sy die erf aan hom
gaan toeken sodra die wykskomittee inplek is. Na die betrokke wykskomittee vergadering ‘n jaar later het Mnr Van Wyk betroubaar verneem vanuit die wykskomittee geledere dat hy nie die enigste aansoeker was nie. Dit het nou aan die lig gekom dat die ander aansoeker ene mnr Warren Groenewaldt is, die seun van die betrokke wyksraadslid en voorsitter van die Wykskomit-tee. Dit blyk ook nou dat mnr Groenewaldt se aansoekdatum vroeër is as die van mnr Van Wyk. Dit nadat me Groenewaldt in hul vroeër gesprek met mnr Van Wyk hom verseker het dat hy die enigste aansoeker vir die erf is. Nodeloos om te sê, mev Groenewaldt se seun, Mnr Warren Groenewaldt se aansoek om erf 1554 is deur die wykskomittee aanbeveel na die Nama Khoi Raad vir goedkeuring waarvan sy
(Me Groenewaldt) ‘n Raadslid is. Bewerings doen ook die rondte dat Mev Gro-enewaldt ‘n ander seun het wat voordeel getrek het uit haar posisie as wyksraadslid. Hy het al-reeds ‘n besigheidserf in Jacobs Garden ontvang en het ook planne met van die oudste geboue in
Concordia, die Gordon Saal. Die DA, voorstaander van “Skoon Regering”; die Party wat se gunsteling beskuldiging aan die ANC is “julle en julle baantjies vir boeties”; Helen Zille se voorneme om te bedank indien daar korrupsie onder haar leierskap plaasvind; die plaaslike Wyksraadslid wat aan die gemeen-skap verkondig het dat sy vir almal daar is en
almal bedien… Wat nou?
Hendrik Apollis- Sekretaris
Johanna E Cloete ANC Tak
OOGMERKE EN DOELSTELLINGS VAN DIE ANC
Om ‘n verenigde , nie-rassige, nie seksisti-ese en demokratiese samelewing te skep Die bevryding van Afrikane in die beson-der en swartmense in die algemeen van politieke en ekonomiese onderdrukking. Dit behels die opheffing van die lewensge-halte van alle Suid Afrikaners, veral die armes. Die stryd om hierdie oogmerk te bereik, staan bekend as die Nasionale Demokrati-
ese Revolusie.
PROVINSIALE LEIERS VOORSITTERVOORSITTERVOORSITTERVOORSITTER John BlockJohn BlockJohn BlockJohn Block ONDER VOORSITTERONDER VOORSITTERONDER VOORSITTERONDER VOORSITTER Kenny MoiemangKenny MoiemangKenny MoiemangKenny Moiemang SEKRETARISSEKRETARISSEKRETARISSEKRETARIS Zamani SaulZamani SaulZamani SaulZamani Saul ONDER SEKRETARISONDER SEKRETARISONDER SEKRETARISONDER SEKRETARIS Alvin BotesAlvin BotesAlvin BotesAlvin Botes TESOURIERTESOURIERTESOURIERTESOURIER Yolanda BothaYolanda BothaYolanda BothaYolanda Botha
STREEKS LEIERSKAP
VOORSITTERVOORSITTERVOORSITTERVOORSITTER Bentley VassBentley VassBentley VassBentley Vass ONDER VOORSITTERONDER VOORSITTERONDER VOORSITTERONDER VOORSITTER Linette MiggelLinette MiggelLinette MiggelLinette Miggel SEKRETARISSEKRETARISSEKRETARISSEKRETARIS Lebogang AbrahmsLebogang AbrahmsLebogang AbrahmsLebogang Abrahms ONDER SEKRETARISONDER SEKRETARISONDER SEKRETARISONDER SEKRETARIS Adele GundaAdele GundaAdele GundaAdele Gunda TESOURIERTESOURIERTESOURIERTESOURIER Mervyn CloeteMervyn CloeteMervyn CloeteMervyn Cloete
“ONS STAAN NOG ALTYD STERK”
ANC NAMAKWA Page 3
STRUKTURE VAN DIE ANC
Die ANC Streeksuitvoerende Komittee en haar Ligas” staan nogal altyd sterk” nieteenstaande die verdelende retoriek van agente daarbuite wat daarop uit is om die streek en die Streeksuitvoerende komittee
te verdeel. Nadat strukture van die ANC in die streek hul konsultatiewe vergaderings ter voor-bereiding van die Provinsiale Konferensie gehou het, insluitende streeks/ sonale ver-gaderings verklaar die sekretariaat hiermee hul gesamentlike ondersteuning vir die behoud van die huidige Provinsiale Uitvo-erende Komittee amptenare soos volg; kmd John Block as Voorsitter, kmd Kenny Mmoiemang as OnderiVoorsitter, kmd Zamani Saul as Sekretaris, Kmd Alvin Botes as Onder-Sekretaris en kmd Yolanda Botha
as die Tesourier Die ANC Namakwa Streek is van mening dat die huidige leierskap soos bo genoem politieke stabiliteit in beide die provinsie en die organisasie teweeg gebring het. As ‘n
relatiewe “jong” leierskap het hulle ge-samentlike leierskap groot belang getoon aan beide Vroue en Jeug ontwikkeling in
ons provinsie. Die samehorigheid onder die Provinsiale Uitvoerende Komittee kon duidelik gesien was by ons onlangse terugslag nadat die Noord Kaapse Premier, Me Hazel Jenkins siek geraak het en die daaropvolgende aan-
wysing van ‘n waarnemende Premier. Die ANC Namakwa het ‘n gesamentlike visie om alle strukture binne die ANC en die Alliansie te verenig in die provinsie en werk pro-aktief daaraan om rassisme in
ons streek aan te spreek. Die ANC Namakwa wil ook hiermee verk-laar dat daar nie ‘n leierskapkrisis in die ANC, die ANC-WL, en die ANC-YL in die streek is nie en dat ons as ‘n kollektief daarna werk vir ‘n beter Namakwa Streek
vir al haar inwoners.
Die TAK is die basies eenheid van die ANC, waar lede deelneem aan aktiwiteite van die ANC en politieke besprekings. Die tak staan aan die voorpunt van die gemeenskap, dien hul belange, druk hul strewes uit en mobiliseer hulle om saam te werk vir plaaslike ontwik-keling. Elke tak verkies ‘n Tak- Uitvoerend Komittee by ‘n Algemene Jaarvergadering. Die Streek Uitvoerende Komitee (SUK) word elke tweede jaar deur die verteenwoordigers van die takke in die streek verkies op ‘n Streekskonferensie Die Provinsiale Uitvoerene Komittee (PUK) word elke drie jaar verkies deur die verteen-woordigers van die takke in die provinsie op ‘n Provinsiale Konferensie.
Die Nasionale Uitvoerende Konferensie (NUK) is die hoogste orgaan van die ANC tussen konferensies, en is belas daarmee om die organisasie te lei. Dit word elke 5 jaar op die nasionale konferensie verkies. Die NUK verkies ‘n Nasionale Werkskomittee (NWK) uit hul geledere om die werk van die organisasie op ‘n dag-tot-dag basis te koordineer Die Nasionale Konferensie, at elke 5 jaar plaasvind, is die hoogste besluitnemingslig-gaam van die ANC. Takverteenwoordigers maak ten minste 90% van stemgeregtigde afgevaardigdes op die Nasionale Konferensie. Die Nasionale Algemene Raad (NAG) word tussen Nasionale Konferensies byeengeroep om die programme van die beweging te eval-ueer.
DIE ANC
PRESIDENTE 1. John Dube 2. Sefako Makgatho 3. Zaccheus
Mahabane 4. Josiah Gumede 5. Pixley Seme 6. Alfred Xuma 7. James Moroka 8. Albert Luthuli 9. Oliver Tambo 10. Nelson Mandela 11. Govan Mbeki 12. Walter Sisulu 13. Thabo Mbeki
DIE AMPTENARE President: Jacob Zuma
Visie President: Kgalema Motlanthe
Nasonale Voorsitter:
Baleka Mbete
Sekretaris Generaal: Gwede Mantashe
Visie Sekretaris Generaal:
Thandi Modise
Tesourier Generaal: Matthews Phosa
Inaugural District Executive Committee
Ligas en Alliansie
ANC NAMAKWA Page 4
SONALE SAMEROEPERS NAMA KHOI - Avron Thomas KAMIESBERG - Jannie Fortuin KHAI-MA - Newrene klaaste RICHTERSVELDT - Fanie Cupido HANTAM - Katy Maarman KAROO HOOGLAND– Roger Swarts
REC SUB COMITTEES AND
THEIR COORDINATORS FINCOM - Mervin Cloete DISCIPLINE - Lidi Bruintjies– Groenewaldt LOCAL GOVERNMENT & GOVERNANCE– Lisa
Minnies SOCIAL TRANSFORMATION– Anna Witbooi ECONOMIC DEVELOPMENT—Mervin Cloete ORGANIZATIONAL DEVELOPMENT– Lebogang
Abrams
INFORMATION OFFICERS
NAMA KHOI - RICHTERSVELDT - Lisa Minnies KAMIESBERG - Katy Maarman HANTAM - Roger Swarts KAROO HOOGLAND– Caroline Fortuin
WHO CAN JOIN THE ANC Membership of the ANC is open to all South Africans above the age of 18 years, irrespective of race, colour and creed, who accept its principles, policies and programmes and are prepared to abide by its Constitution and rules.
Others who may apply for membership include: spouses or children of South Africans who have manifested a clear identification with the South African people and its struggle;
people who are resident in South Africa and have mani-fested a clear identification with the South African people and their struggle.
BELANGRIKE ANC KONTAKBESONDERHEDE
Nasionaal Hoofkantoor
Luthuli Huis Posbus 61884
Marshalltown
2107
Sauerstraat 54
Johannesburg
2001
Telefoon: 011 376 1000
Faks: 011 376 1242
E-mail: sngubane@anc.org.za
Provinsiale Kantoor
Amaqawe Huis Posbus 2618
Du Toitspanstraat 42
Kimberley
2001
Telefoon: 053 831 2230
Faks: 053 832 4151
DEC SACP Basil February District
First Name Surname Position
Helen Jack Secretary
Patrick van Wyk Chairperson
Reynold Richards Treasurer
Thapelo Sekia Deputy Secretary
Magrieta Cloete Deputy Chairperson
Wilhelmina Carolus Additional
John Adams Additional
Jacques Cupido Additional
Maurice Kordom Additional
YCLSA Inaugural District Executive Committee
First Name Surname Position
Darren Engelbrecht Secretary
Alinda Beukes Chairperson
Gianno Cloete Treasurer
Jean Pierre Diergaardt Deputy Secre-
tary
Eileen Danster Deputy Chair-
person
Catherine Morris Additional
FROM THE REGIONAL OFFICE The region wants to thank the Regional Centenary Task team in leading and providing guidance on the 100 years celebrations, and also the following branches for their initiatives in organizing their own programs/activities in this regard: Nieuwoudtville, Bergsig, Johanna E Cloete
ANC Branch in Concordia en therefore encourage other
branches as part of a branch revival strategy.