+ All Categories
Home > Documents > 10 Feb - onskerk.co.za€¦ · grootste vreugdes in jou lewenstorie (geboortes, troues, ander...

10 Feb - onskerk.co.za€¦ · grootste vreugdes in jou lewenstorie (geboortes, troues, ander...

Date post: 31-Jul-2020
Category:
Upload: others
View: 2 times
Download: 0 times
Share this document with a friend
2
Johan Laten # Puppet Marié du Toit & Bram Potgieter CRAZY Cabaret – with a touch of Bipolar For Bookings and enquiries please contact / WhatsApp: Rosa - 082 791 8578 (after 17:00) or Johan - 082 790 0952 (after 17:00) Voorskool 2017, 2016 &2015 Die beste Dokter ooit! Sonette en Bernice Gr 1 & 2 2012 & 2011 Judas Estelle Gr 3& 4 2010 &2009 Judas Rosa en Marie Gr 5 & 6 2008 & 2007 Legkaart Brenda Tieners (10:15 tot 11:15) in Grootsaal by : (2006 tot2002) “Theme : Puzzle” Colleen 10 Feb Junior Jeug (voorskool tot graad 6) - 9:00 tot 10:00 23 Feb – Pret stap Kom help gerus 8:00 - 12:00 ons by Blouberg Gemeente AsB ! 8 – 9 Maart Kinderkamp / Children Campout (beperkte plekke kom skryf nou in!) Waar elkeen iemand is” “Where everyone is somebody” Lees en luister Dag 1: Psalm 139: 13-14: Jou lew- ensverhaal begin met jou geboorte in 'n spesifieke "skoot". Hoe sal jy jou ver- houding met jou biologiese of pleegouers beskryf? Wat is van jou grootste vreugdes in jou lewenstorie (geboortes, troues, ander feesvieringe). Dag 2: 1 Korintiërs 4:15: As jy terugkyk oor jou lewensverhaal wie is die men- tors/betekenisvolle mense wat vir jou lewe gegee of verandering in jou lewe gestimuleer het? Dag 3: Genesis 50: 20: Watter mense het jou die seerste gemaak? Wat is die oomblikke van pyn en trauma in jou sto- rie? Dag 4: 2 Timoteus 1: 7: Watter opvoed- ing het jy al in jou lewensstorie ontvang (skool, grade, kursusse, persoon- likheidstoetse ander hulpmiddels)? Hoe vuur jy hierdie geskenke aan? Dag 5: Handelinge 13: 36: Watter rol speel ons land in jou lewensstorie? Hoe dien jy die mense van jou tyd? Dag 6: Tydlyn oefening.Gaan deur die vorige dae se tekste en gedagtes en teken ’n tydlyn van jou lewenstorie. Wat is die sleutelgebeure wat jou lewe vandag beïnvloed? Dra dan jou lewen- storie in gebed aan God op. AFRIKAANS EREDIENS (09:00) TEMA: Bou saam legkaart TEKS: 1 Petrus 4: 7-11 ENGLISH SERVICE (10:15) THEME: Building puzzle together TEXT: 1 Peter 4: 7-11 Ons vier vandag ons gemeente se verjaarsdag. Daar sal lekker koek wees tussen die twee eredienste. Hier is geen perfekte mense in ons gemeente nie. Ons sal jou nie oordeel nie, nie op jou gevoel speel en jou manipuleer nie. Jy kan net jouself wees! GEBEURE IN DIE WEEK Ritme groepe - Woensdag: 19:00 by die kerk of kleingroepe by huise Gemeenskapsete: Maandae @ 18:30 AA Groep: Maandae @19:30 Dames Bybelstudie: Dinsdae @ 10:00 Echo – ete: Donderdae @ 18:30 FOKUS OP …. Legkaart ritme Elkeen van ons is uniek en met sekere gawes geskep. Ons leef dit uit binne God se gemeenskap. Saam is ons sterker en beter.
Transcript
Page 1: 10 Feb - onskerk.co.za€¦ · grootste vreugdes in jou lewenstorie (geboortes, troues, ander feesvieringe). Dag 2: 1 Korintiërs 4:15: As jy terugkyk oor jou lewensverhaal wie is

Johan Laten# Puppet

Marié du Toit & Bram PotgieterCRAZY Cabaret –

with a touch of Bipolar

For Bookings and enquiries please contact / WhatsApp: Rosa - 082 791 8578 (after 17:00) or Johan - 082 790 0952 (after 17:00)

Voorskool2017, 2016 &2015

Die beste Dokter ooit!

Sonette en Bernice

Gr 1 & 22012 & 2011

Judas

Estelle

Gr 3& 42010 &2009

Judas

Rosa en Marie

Gr 5 & 62008 & 2007

Legkaart

Brenda

Tieners (10:15 tot 11:15) in Grootsaal by :(2006 tot2002)

“Theme : Puzzle”

Colleen

10 Feb Junior Jeug (voorskool tot graad 6) - 9:00 tot 10:00

23 Feb – Pret stap

Kom help gerus 8:00 -12:00 ons by Blouberg

Gemeente AsB !

8 – 9 Maart Kinderkamp

/ Children Campout

(beperkte plekke kom

skryf nou in!)

“Waar elkeen iemand is” “Where everyone is somebody”

Lees en luister

Dag 1: Psalm 139: 13-14: Jou lew-ensverhaal begin met jou geboorte in 'n spesifieke "skoot". Hoe sal jy jou ver-houding met jou biologiese of pleegouers beskryf? Wat is van jou grootste vreugdes in jou lewenstorie (geboortes, troues, ander feesvieringe).

Dag 2: 1 Korintiërs 4:15: As jy terugkyk oor jou lewensverhaal wie is die men-tors/betekenisvolle mense wat vir jou lewe gegee of verandering in jou lewe gestimuleer het?

Dag 3: Genesis 50: 20: Watter mense het jou die seerste gemaak? Wat is die oomblikke van pyn en trauma in jou sto-rie?

Dag 4: 2 Timoteus 1: 7: Watter opvoed-ing het jy al in jou lewensstorie ontvang (skool, grade, kursusse, persoon-likheidstoetse ander hulpmiddels)? Hoe vuur jy hierdie geskenke aan?

Dag 5: Handelinge 13: 36: Watter rol speel ons land in jou lewensstorie? Hoe dien jy die mense van jou tyd?

Dag 6: Tydlyn oefening.Gaan deur die vorige dae se tekste en gedagtes en teken ’n tydlyn van jou lewenstorie. Wat is die sleutelgebeure wat jou lewe vandag beïnvloed? Dra dan jou lewen-storie in gebed aan God op.

AFRIKAANS EREDIENS (09:00)

TEMA: Bou saam legkaart

TEKS: 1 Petrus 4: 7-11

ENGLISH SERVICE (10:15)

THEME: Building puzzle together

TEXT: 1 Peter 4: 7-11

Ons vier vandag ons gemeente se verjaarsdag. Daar sal lekker

koek wees tussen die twee eredienste.

Hier is geen perfekte mense in ons gemeente nie.

Ons sal jou nie oordeel nie, nie op jou gevoel speel

en jou manipuleer nie. Jy kan net jouself wees!

GEBEURE IN DIE WEEK

Ritme groepe - Woensdag: 19:00 by die kerk of kleingroepe by huise

Gemeenskapsete: Maandae @ 18:30

AA Groep: Maandae @19:30

Dames Bybelstudie: Dinsdae @ 10:00

Echo – ete: Donderdae @ 18:30

FOKUS OP ….

Legkaart ritme

Elkeen van ons is uniek en met sekere gawes geskep. Ons leef dit uit binne God se gemeenskap. Saam is ons sterker en beter.

Page 2: 10 Feb - onskerk.co.za€¦ · grootste vreugdes in jou lewenstorie (geboortes, troues, ander feesvieringe). Dag 2: 1 Korintiërs 4:15: As jy terugkyk oor jou lewensverhaal wie is

NUWE BANK BESONDERHEDE NGK TABLEVIEW

FNB - Tableview - 250655

62786586639

Baie belangrik: Dui asseblief duidelik by jou verwysing aan waarvoor die fondse inbetaal word, bv. Piet - jeug kamp/dankoffer/uitreik/oktobermaand Ons werk nou met een rekening - maar die inbetalings wys nog steeds apart op Inkomste en Uitgawe staat.

SNAPSCAN - Laai app af op jou foon by www.getsnapscan.com. (alles bly dieselfde)

NG KERK TABLE VIEW INKOMSTE EN UITGAWES SOOS OP 31-01-2019

WERKLIK

INKOMSTE 1,855,908

UITGAWES 1,691,943

OORSKOT/(TEKORT) 157,318

FINANSIES & BANKSAKE

IN KONTAK MET JOU

WEBTUISTE

http://www.onskerk.co.za/ngtableview

FACEBOOK BLAD

NG Kerk Tableview

Gaan “like” ons blad om inligting te

kry oor die gemeente se

werksaamhede en gesels saam

deur kommentaar te lewer, of vir

ons ‘n boodskap te stuur!

GEMEENTE SELFOON APP

Laai ons gemeente se APP op jou foon af vir preke en ander in-ligting!

Gaan na Google play store vir Android foon of I-store vir ‘n I-Phone en laai die Churchlink APP gratis af.

Tik NG Kerk Tableview wanneer jy gevra word vir die gemeente se naam.

GEBEDSVERSOEKE

As jy n gebedsversoek het:

Email - Ds Johannes

[email protected]

Boks in voorportaal

KLEINGROEPLEIERS

Marina van Vuuren -0833830893 Dames Bybelstudie Dinsdae om 10:00

Marie Cross – 0735100843 – Vue du Cap – Donder-dae om 10:00

Jalize en Johannes – 0825654520 Woensdae om 19:00

Geo de Kock – 0837324117 Woensdae om 19:00

Johan Botha – 0827900952 Woensdae om 18:30

Niel Steyn – 0846881080 – Woensdae om 19:00

Louis en Tertia - 0845272884 - Woensdae om 19:00

As jy deel van n groep wil word - Kontak Ds Jo-

RAAK BETROKKE

NUUS UIT DIE SENDINGVELD

ONS IS ‘N BIDDENDE GEMEEN-

SKAP EN HELP MEKAAR

. FEBC Japan So 24 – WEEKLIKSE OPSOMMING: In Japan is daar vryheid van geloof, maar vanuit ‘n kulturele oogpunt leef meeste mense ‘n groepsgeoriënteerde bestaan, wat daartoe lei dat hulle besluite sal neem wat slegs vir die totale groep voor-delig is. As iemand die besluit neem om ‘n Christen te word, word al hul verhoudings negatief daardeur beinvloed en word hul as tweederangse Japannese beskou. Bid asb. vir FEBC Japan se span en hul kosbare luisteraars. Ma 25 – Bid asb. vir FEBC Japan se direkteur, Seiji Suzuki, sy assistent-direkteur, Takanori, die stasiebestuurders, pro-gramvervaardigers, omroepers en opvolgbedieningspan. Mag die Here hulle seën. Di 26 – Japan saai ‘n program, ‘Luister na God se studente’, uit en dit word aangebied deur studente van Tokio se Teo-logiese Universiteit. Hier bespreek hulle verskillende temas vanuit die Bybel. Bid asb. vir Tokio se studente. Wo 27 – Bid dat die Here Keiko, een van FEBC se omroepers, sal inspireer, versterk en beskerm. Luisteraars word be-moedig deur haar wonderlike Christelike programme, aangesien sy daagliks Goeie Nuus aan die onbereikte mense van Japan lewer. Do 28 – Volgens navorsing deur die Protestante kerke van Japan, is daar minder as 3% Christen-onderwysers tussen die ouderdomme van 20 en 30 jaar. Daar is ‘n groot behoefte aan jong toegewyde Christelike opvoeders in die land. Bid dat die Here in hierdie behoefte sal voorsien.


Recommended