Nabymaand Vêrmaand
Mielies: -1 -1
Sonneblom: -7 0 0
Sojabone: 0 0
Koring: -1 -1
Corn Dec19
Corn Mar20
SRW Wheat Dec19
HRW Wheat Dec19
MGEX Wheat Dec19
Soya Nov19
Soya Jan20
ZAR/USD
ZAR/EUR
USD Index
USD/EUR
• Sagis: Weeklikse lewerings
• Sagis: In- en uitvoere
15.02 15.11 -0.09 -0.59%
-84.68
-11.50
-70.30
-77.14
-64.78
-6.87
-5.94943.75
Netto
Verandering% Verandering
-8.50
4.25
4.50
493.00
405.25
536.50
929.75
939.25
-9.75502.75
Belangrike Datums
16.54 16.67 -0.13 -0.77%
98.67 98.67 -0.01 -0.01%
1.10 1.1030 -0.002 -0.14%
2019/10/16
2019/10/17
Susari Koegelenberg
(018) 464 7430
(072) 116 9999
Thys GrobbelaarMarkinligting:
(018) 464 7385
(060) 966 6887
(018) 464 7197
(060) 966 6886
Handré van Heerden
Hansie Swanepoel
(018) 464 7575
Navrae : [email protected] / 018 464 7575
######
Bestuurder:
Frans Dreyer
(018) 464 7786
To win without risk is to triumph without glory. – Pierre Corneille.
Verwagte prysbeweging
Makelaars:
Bennie Scheepers
-70-70
-7
-83 -85
-6
-6
Opsieskrywer:
393.50 405.50 -12.00
Wisselkoerse2019/10/11
06:00
2019/10/10
12:00
(018) 464 7554Internasionale Indekspryse
2019/10/11 06:00
2019/10/10 12:00
Netto Verandering
Kommoditeit Indeks
382.50 394.25 -11.75 -82.82
416.75
545.00
925.50
Senwes Opsie- & Makelaarsdienste 2019/10/11
Tegniese verslag Volume en opebelang IOS-app Android-app
VSA Spot VSA Des19 Mex VSA Spot VSA Dec19 Arg
PMB: 3741.45 3784.33 4605.70 PMB: 3391.34 3430.38 3084.81
RFN: 3971.45 4014.33 4835.70 RFN: 3611.34 3650.38 3304.81
KAAP: 3044.04 3093.65 2887.25
Spot Dec19 Jul20 Spot - Arg VSA Spot Dec19
DBN: 2305.30 2336.53 2567.94 DBN: 2079.70 2305.30 2336.53
RFN: 1985.30 2016.53 2247.94 RFN: 1759.70 1985.30 2016.53
2019/10/10
MTM
WMAZ Oct19 2937 9.00 2945.80 2934.00 3074.00 2656.00
WMAZ Dec19 2976 10.00 2983.80 2960.00 3481.00 2561.00
WMAZ Jul20 2776 13.00 2782.00 2769.00 3030.00 2463.00
YMAZ Oct19 2866 21.00 2869.00 2860.00 2945.00 2551.00
YMAZ Dec19 2900 20.00 2902.80 2865.00 3049.00 2532.00
YMAZ Jul20 2738 17.00 2744.00 2707.00 2942.00 2504.00
200 ITM ATM 200 OTM 200 ITM ATM 200 OTM
Dec19 256 127 47 Dec19 226 91 22
Mar10 340 219 126 Mar10 274 149 65
Jul20 411 289 190 Jul20 303 180 91
200 ITM ATM 200 OTM 200 ITM ATM 200 OTM
Dec19 243 123 52 Dec19 222 91 26
Mar10 325 218 139 Mar10 265 149 74
Jul20 386 285 207 Jul20 289 178 101
• Plaaslike pryse het gister die pariteitsverandering redelik nagevolg maar die sluiting was
positief en sterker as die pariteit.
• Die Desember19 WM kontrak het met die beweging bo die 100-dag bewegende gemiddeld
rondom R2960/mt gebly wat tegnies positief is.
• Geelmielies het wel gister sterker as witmielies verhandel.
• Die wit-geel prysverskil het die afgelope tyd kleiner geword en rolspelers kan waarskynlik
meer gemaklik daarmee wees om wit te koop en geel te verkoop teen heersende vlakke.
• Die netto effek van die afgelope tyd se internasionale en plaaslike prysvorming was egter
dat plaaslike geelmielies relatief duur geword het in die wêreldmark.
• Vanoggend se syfers het daarop gedui dat plaaslike YM sowat R180/mt duurder is om te
land in die Kaap vir naby maande in vergelyking daarmee om Argentynse YM in te voer.
• Indien mens egter verder vooruit na die uitvoerberekeninge kyk is plaaslike Julie20 YM
ten minste $20/mt duurder as die goedkoopste alternatief om kompeterend af te laai in die
Ooste.
• Die VSA prys het netto sedert gister 12:00 sowat 11.75 sent negatief terwyl die rand
effektief 9 sent sterker is. Die aanvanklike potensiële pariteitsbeweging is sowat R82/mt
negatief.
Call Call
Frans Dreyer: 018 464 7786
Susari Koegelenberg: 018 464 7430 Handré van Heerden: 018 464 7197 Bennie Scheepers: 018 464 7554
Opsiepryse
WM YM
Put Put
Mielies
Kontrak Laag
Pariteite
Safex Mieliepryse
YM - Uitvoerpariteit
YM - InvoerpariteitWM - Invoerpariteit
WM - Uitvoerpariteit
Kommoditeit VeranderingDaaglikse
Hoog
Daaglikse
LaagKontrak Hoog
Internasionaal Plaaslik• Die USDA het gister “oudergewoonte” verras met groter as verwagte opbrengs ramings.
• Die konsensusmarkverwagting was 167.5 skepels per akker wat gewissel tussen 166 en
168.7 skepels per akker teenoor die September raming van 168.2 skepels per akker.
• Die Oktober opbrengsverwagting is egter vrygestel op 168.4 skepels per akker.
• Die produksiearea in terme van verwagte gestroopte hektare is egter wel verklein vanaf
82.017 miljoen akker na 81.815 miljoen akker.
• Die USDA het ook hul uitvoerverwagting raming met 150 miljoen skepels verklein en
mielieverbruik vir etanol is met 50 miljoen skepels kleiner aangepas.
• Die verwagte gemiddelde seisoenale produsenteprys is egter wel met 20 sent per skepel
opwaarts aangepas na $3.80 per skepels.
• Hierdie veranderinge het tot gevolg gehad dat produksie wel effens laer aangepas is vanaf
13.799 na 13.779 miljard skepels.
• Mieliepryse het sterk negatief reageer op die nuus.
• Die realiteit is egter tans wel dat sneeu al reeds oor die Noordelike produksiegebied gemeet
is in onder andere Nebraska en die Dakotas.
• Die verwagting is ten minste ‘n voet sneeu oor die gebiede en temperature oor die sentrale
produksiegebied sal onder normaal bly vir die res van die week.
Internasionaal Plaaslik
EU (Frans) Swartsee VSA Argentinië Brazil
PMB: 6275.37 6372.86 DBN: 6332.72 6216.34 6498.44
RFN: 6426.47 6523.96 RFN: 6578.82 6462.44 6744.54
Invoerprys: 5503.73 Invoerprys: 5708.64
Huidige persmarge (R/ton): 365.73 Huidige persmarge (R/ton): 262.64
2019/10/10
MTM
SUNS Oct19 5738 -2.00 5750.00 5715.00 5740.00 5281.00
SUNS Dec19 5859 -11.00 5885.00 5815.80 5870.00 5011.00
SUNS Mar10 5851 -9.00 5851.00 5830.00 5860.00 5100.00
SOYA Oct19 6046 -6.00 6070.00 6046.00 6052.00 5459.00
SOYA Dec19 6058 -11.00 6080.00 6050.00 6069.00 4752.00
SOYA Mar10 5969 -26.00 5995.00 5965.00 6002.00 4861.00
200 ITM ATM 200 OTM 200 ITM ATM 200 OTM
Dec19 257 132 53 Dec19 248 120 44
Mar10 351 233 141 Mar10 316 199 112
May20 336 216 126 May20 405 289 195
200 ITM ATM 200 OTM 200 ITM ATM 200 OTM
Dec19 252 131 56 Dec19 242 118 46
Mar10 332 224 142 Mar10 321 208 125
May20 317 207 127 May20 389 283 199
Oliesade
• Die Oktober WASDE verslag word gister bekendgestel met hoofsaaklik mielie-syfers wat
minder afwaarts aangepas word as verwag. Die val in die kontrakte trek sojabone ook laer
met ongeveer .25c/skepel. Vanoggend is pryse vir die November Sojaboonkontrak egter
7.2c/skepel positief.
• Die WASDE syfers kom as volg uit vir Sojabone:
Opbrengste: Oktober-verslag: 46.9 skepels/akker (September-verslag: 47.9; Analiste
verwagting: 47.3; Vorige seisoen: 50.6)
Hektare wat gestroop gaan word: Oktober-verslag: 75.62 miljoen akker (September-verslag:
75.87; Analiste verwagting: 75.71; Vorige seisoen: 87.56)
Totale produksie: Oktober-verslag: 3550 miljoen skepels (September-verslag: 3633; Analiste
verwagting: 3583; Vorige seisoen: 4428)
• Plaaslike verhandel ons mark op baie lae volumes weens die afwagting vir die WASDE
verslag wat gisteraand bekendgestel is. Kontrakte verhandel en sluit negatief tussen R2/ton
en R26/ton.
• Die Rand verhandel twee dae terug op R15.25/$, tans is die verhandelingsvlak R15.02/$.
Dollar nuus oorheers nuus gebeure eerder as wat goeie syfers plaaslik die wisselkoers
beïnvloed.
• Oliesaadpryse bly baie sterk teenoor veral die marges tans beskikbaar vir perse. Indien
Sonneblom nou aangekoop word en gepers word is die verlies per ton R234. Vir Sojabone is
die verlies R338/ton.
• Gister word daar los buie ontvang in Mpumalanga en Limpopo, vandag word daar los buie
vir Gauteng en Noordwes voorspel.
• Die pariteitsindeks vir vandag is R7/ton negatief.
Pariteite
Sonneblom - Invoerpariteit Sojaboon - Invoerpariteit
Afgeleide Sonneblom Invoerpariteit Afgeleide Sojaboon Invoerpariteit
Safex Oliesaadpryse
Kommoditeit VeranderingDaaglikse
HoogDaaglikse
LaagKontrak Hoog Kontrak Laag
Frans Dreyer: 018 464 7786 Susari Koegelenberg: 018 464 7430 Handré van Heerden: 018 464 7197 Bennie Scheepers: 018 464 7554
Opsiepryse
Sonneblom Sojaboon
Put Put
Call Call
Internasionaal Plaaslik
VSA - HRW VSA - SRW Argentinië Duitsland Rusland
Paarl deur Kaap: 5027.47 5082.18 5188.81 4801.00 4800.86
RFN deur DBN: 5581.10 5635.81 5742.44 5354.63 5354.49
2019/10/10
MTM
WHEAT Oct19 4545 -17.00 4545.00 4540.00 4603.00 4450.00
WHEAT Dec19 4615 -3.00 4623.00 4607.20 4693.00 4305.00
WHEAT Mar10 4715 -5.00 4715.00 4710.00 4802.00 4433.00
200 ITM ATM 200 OTM 200 ITM ATM 200 OTM
Dec19 217 74 12 Dec19 207 69 12
Mar10 243 112 36 Mar10 231 107 38
May20 259 133 53 May20 252 132 58
Koring Invoerpariteit
Koring
• VSA winterkoringpryse verhandel negatief na die uitreiking van die WASDE
verslag. Desember 2019 pryse verhandel tussen 7.25- en 11.5 sent negatief.
• Die WASDE verslag het op verminderde verbruik en hoër voorrade uitgebring.
• Wêreldvoorraad vir 2019/20 word matig hoër aangepas.'n Verlaging in
produksie in veral Australië, die VSA, Kanada en Serwië word teengewerk deur
verhoogte beginvoorraad.
• Wêrelduitvoere word 1.2 miljoen on laer aangepas en totale invoere word met
1.1 miljoen ton laer aangepas met die VSA, Swart See state en Venezuela wat
minder invoer.
• VSA winteraanplantings word op 52% bereken. Lentekoring is tans 91%
gestroop.
• Die IGC het wêreldproduksie onveranderd op 28.072 biljoen skepels gehou.
• VSA uitvoere het die afgelope week op 19.2 miljoen skepels uitgekom. Dié
syfer was verlede week 12.1 miljoen skepels. Die Fillipyne was die grootste
koper met 3.2 miljoen skepels.
• Japan het 4.2 miljoen skepels koring by die VSA en Kanada aangekoop.
• Plaaslik verhandel Desember 2019 koringpryse R3 negatief teen R4615. Produsente kan
steeds oorweeg om fisiese prysings bo die R4600 vlakke te oorweeg.
• Die beweging van die Rand en die langtermyn koring seisoenale tendens behoort die
prysvorming na die res van die jaar te bepaal.
• Die Rand verhandel vanoggend sterker teen R15.03.
• Die plaaslike koringoes word 5.72% kleiner teen 1.806 mmt geraam. Die geraamde
oppervlak beloop 540 000 ha teenoor 503 350 ha in 2018.
• Die gepubliseerde tarief is tans R664.70 maar 'n tarief van R1008 per ton is geaktiveer.
• Die afgelope week is 32 841 ton vanaf Rusland, Pole en Duitsland ingevoer.
• Invoere sedert 01 Okt 2018 beloop 1 389 472 ton. Uitvoere staan op 108 417 ton.
Pariteite
Kontrak Laag
Safex Koringpryse
Frans Dreyer: 018 464 7786 Susari Koegelenberg: 018 464 7430 Handré van Heerden: 018 464 7197 Bennie Scheepers: 018 464 7554
Opsiepryse
Koring Koring
Put Call
Kommoditeit VeranderingDaaglikse
HoogDaaglikse
LaagKontrak Hoog
Weer
Plaaslik
VSA : 7-dag neerslae VSA : 14 dag neerslae
RSA :1-week neerslae RSA : 2-week neerslae
Frans Dreyer: 018 464 7786
Susari Koegelenberg: 018 464 7430 Handré van Heerden: 018 464 7197 Bennie Scheepers: 018 464 7554
VSA : 7-dag temperatuur
Internasionaal - VSA
RSA : 1e week temperatuur RSA : 2e week temperatuur
VSA : 14-dag temperatuur
Dow Jones 26496.67 26346.01 150.66 0.57% TRY/USD 5.84 -0.69%
S&P 500 2938.13 2919.40 18.73 0.64% MXN/USD 19.43 -0.33%
Nasdaq 7740.36 7690.53 49.83 0.65% BRL/USD 4.11 -0.92%
FTSE100 7186.36 7166.50 19.86 0.28% RUB/USD 64.41 -0.52%
DAX 12164.20 12094.26 69.94 0.58% AUD/USD 0.68 0.22%
HangSeng 26271.36 25707.93 563.43 2.19% ZAR/USD 15.02 -0.59%
Goud - ZAR 22465.44 22578.67 -113.23 -0.50%
Goud - $ 1495.33 1494.00 1.33 0.09%
Brent ru-olie 59.38 58.05 1.33 2.29%
JSE Algeheel 55071.77 54339.47 732.30 1.35%
JSE Top40 49032.54 48310.69 721.85 1.49%
Finansiële Nuus
% Verandering
Vandag Gister
Internasionale Ekonomiese Aanwysers
Plaaslike Ekonomiese Aanwysers
Vandag%
verandering
• Die rand verhandel gister weereens sterker, met wisselvallige emosies wat gister weer tot optimisme lei.
• Die optimisme volg op hoop dat China en die VSA mekaar sal kan vind in samesprekings rakende handelstariewe.
• Die groter waarskynlikheid van 'n ooreenkoms lei tot 'n afname in die vraag na veilige beleggings, soos dit Dollar. Die Dollar kom onder druk.
• Plaaslike verbruikersbesteding bly swak en hierdie, saam met 'n steeds groeiende begrotingstekort, skep 'n negatiewe ruimte vir plaaslike ekonomiese groei.
• Die dollar indeks verhandel sowat 1% swakker op die oomblik op 98.665 punte.
• Brent ru-olie se prys verhandel effens hoër en is tans op $59.38/vat.
• Die JSE se indeks vir alle aandele het 1.35% sterker verhandel en op 55'072 punte gesluit.
Frans Dreyer: 018 464 7786
Susari Koegelenberg: 018 464 7430 Handré van Heerden: 018 464 7197 Bennie Scheepers: 018 464 7554
Indeks Vandag Gister Netto Verandering % Verandering
Kommoditeit Vandag Gister Netto Verandering
Indeks
USD/ZAR Grafiek
Netto Verandering % Verandering
Ekonomiese Nuus
R 14.90
R 14.95
R 15.00
R 15.05
R 15.10
R 15.15
R 15.20
Frans Dreyer
(018) 464 7786
(079) 498 3013
Susari Koegelenberg
(018) 464 7430
(072) 116 9999
Handré van Heerden Bennie Scheepers
(018) 464 7197 (018) 464 7554
(060) 966 6886 (060) 966 6887
[email protected] [email protected]
Thys Grobbelaar Hansie Swanepoel
(018) 464 7385 (018) 464 7575
(083) 449 0944 (083) 298 1599
[email protected] [email protected]
Kontakbesonderhede en vrywaring
Frans Dreyer: 018 464 7786
Susari Koegelenberg: 018 464 7430 Handré van Heerden: 018 464 7197 Bennie Scheepers: 018 464 7554
Bestuurder
Opsieskrywer
Makelaars
Alhoewel alle nodige sorg getref word om die akkuraatheid van inligting te verseker, is die opinies, inligting en aanbevelings wat deur
Senwes Beperk se verteenwoordigers en / of sy werknemers gemaak word, nie noodwendig korrek nie en moet dit geensins gesien
word as finansiële advies nie. Daar is geen voorstellings en / of waarborge ten opsigte van die korrektheid van sodanige opinies,
inligting en aanbevelings nie. Geen inligting in hierdie dokument word bedoel as, of moet gesien word as, leiding, 'n voorstelling,
aanbeveling of raad om 'n transaksie te doen of nie te doen nie. Indien die inligting, aanbevelings of insette gebruik word, word dit op
eie risiko aanvaar en toegepas en word Senwes Beperk en / of sy verteenwoordigers en / of alle eise en / of alle skade wat mag
voortspruit uit die toepassing van sodanige aanbevelings gevrywaar. Hierdie dokument is vertroulik en word uitgegee vir die
inligtingsdoeleindes van kliënte alleenlik. Hierdie verslag sal nie gedeeltelik of in geheel gereproduseer word nie en mag nie
gedeeltelik of in geheel aangestuur of gekopieër word nie.
Markinligting
Vrywaring