AFRIKAANS GR- 10
GOOD LUCK GR 10’S
PLEASE DO NOT FALL BEHIND!!!
Graad 10: Afrikaans Eerste AddisioneleTaal
Work for the week!
(Please note the memo’s at the end of the week’s work)…. DO NOT JUST COPY THE MEMO!!
First do the questions on your own to test yourself, before you mark.
Do corrections next to wrong answer (X). Week 2
(Monday)- Leesbegrip Bl. 103-105 ’n Kortverhaal “Tik-tik van treintrok…”
[vrae bl. 104; 1-18]
(Tuesday)- Taalleer Bl.85 Hoofletters en Skryftekens (Wednesday)- Drama Betower (Reader) Power point
(Thursday)- Gedig “In die Hoëveld” Bl. 132 (Vers en Vlam)
Power Point (Friday)- Hersiening (Taal) Bl. 85 Hoofletters en Skryftekens
Do the activity.
AFRIKAANS GR- 10
Do NOT copy the instructions in your workbook only from the word
bank down:
You’re more than welcome to make extra notes and highlight in
your workbook.
(Monday)- Leesbegrip
Time: 45 min.
Bl. 103-105 ’n Kortverhaal “Tik-tik van treintrok…”
[vrae bl. 104; 1-18]
Instruksies/ Instructions:
Do this work in the middle of your workbook.
Read through the text first before answering the questions.
Remember to mark after you are done answering the questions.
Woordeskat /Wordbank:
Treintrok Train truck
Krieweling Creep
Onrustigheid Restlessness
Reis Travel
Baadjie Jacket
Digbundels Threads
Koffertjie Suitcase
Annerland Other land
Wye Wide
Stasies Stations
Doodeenvoudig Quite simply
Spoorwegwerk Railway work
Gesin Family
Spoorweë Railroad
Gratis Free
Rangeer Range
Uitgelate Excited
Siel Soul
Vort Fort
Kleintyd Little time
Roomys Ice cream
Nabyrig Nearby
Instruksies/ Instructions:
Do this work in front of your workbook.
Copy all the work in your workbook for today. Do not do the activity today!
Go through all the notes and make sure you understand.
This is study work for the exams.
Hoofletters
Jy gebruik hoofletters:
Aan die begin van ‘n sin, bv Ons beplan ‘n projek.
Name van mense, plekke,dae, ens… bv: Elna en Ismail van Hoërskool
Kapitaal werk elke Vrydagmiddag by die Tuinsentrum in Kimberley.
Die woord (’n) aan die begin van ‘n sin word met ‘n kleinletter geskryf, maar
die woord daarna is met ‘n hoofletter, bv: ‘n Mens kan interessante projekte
aanpak.
LEESTEKENS & SKRYFTEKENS
Wanneer ons skryf, gebruik ons ʼn kode om die leser te sê hoe hy die woorde moet
lees. Die kode wat ons gebruik word PUNKTUASIE genoem en die tekens word
LEESTEKENS genoem.
Punt … Ellips
? Vraagteken ‛ Afkappingsteken
! Uitroepteken ; Kommapunt
- Koppelteken : Dubbelpunt
-- Aandagstreep “ ” Aanhalingstekens
( ) Hakies , Komma
^ Kappie ″ Deelteken
PUNT (.)
Dit word gebruik aan die einde van alle sinne wat nie vrae of uitroepe is nie.
(At the end of a sentence).
Dit word gebruik in sommige afkortings en na voorletters. Bv. d.w.s / S.T. Els
Dit word gebruik om die dae van die week en die maande van die jaar te
verkort. Bv. Jan. (Januarie) Mrt. (Maart)/ So. (Sondag) Vr. (Vrydag)
ELLIPS (…)
Dit bestaan uit die punte in ʼn ry. Dit word gebruik as ʼn deel van ʼn aanhaling
wat weggelaat word “… en so het dit dan gebeur…”
EN om aan te toon dat ʼn sin nie klaar is nie. “Dit was donker buite…”
Tuesday)- Taalleer Time: 50 min.
Bl.85 Hoofletters en Skryftekens
VRAAGTEKEN (?)
Dit word gebruik aan die einde van ʼn sin wat ʼn vraag vra. Dit vervang die
punt. Bv. Hoe laat is dit nou?
KAPPIE (^)
Dit word gebruik op die vokale o, i, e, u
Dit dui ʼn lang vokaal in ʼn oop sillabe aan bv. sê, môre
Dit word in ʼn geslote lettergreep gebruik bv. skêr, blêr
AFKAPPINGSTEKEN (’)
Die afkappingsteken word soms gebruik by:
MEERVOUDE of VERKLEINING van woorde wat eindig op -i, -o, en -u.
Bv. foto’s , foto’tjie ens.
MEERVOUDE en verkleining van woorde wat eindig op ʼn lang a- klank.
Bv. ma’s, hoera’s
MEERVOUDE of VERKLEINING van afkortings, letters en getalle.
Bv. TV’s, KWV’tjie, a’s, 9’s
Dit word ook gebruik om aan te toon dat een of meer letters weggelaat is.
Bv. s’n, hy’t, sy’s
KOMMAPUNT (;)
Dit verander twee sinne in een sin as die sinne nou verband hou.
Bv. Sy het verdwyn; ons het orals gesoek.
Dit word soms gebruik in plaas van die woorde “en” of “maar”.
Bv. Ons sal nie vanaand gaan nie; ons mag dalk môre gaan.
Dit word gebruik om items in ʼn lys te skei waar elke item in die lys lank is.
Bv. Die huis het: 5 sonnige kamers; 3 nuwe badkamers; ʼn ruim sitkamer; en
nog baie meer.
Dit word soms gebruik na ʼn groep woorde in ʼn sin.
Bv. Die narre het opgetree; leeus het gebrul; die musiek het geblêr; en die
skare het gejuig.
DEELTEKEN (ë)
Dit word gebruik wanneer 2 klinkers (vokale) langs mekaar staan en
verkeerdelik as 1 klank uitgespreek kan word.
bv. geëis
UITROEPTEKEN (!)
Die uitroepteken word na ʼn woord, frase of sin gebruik om ʼn skielike of sterk
gevoel uit te druk. (Express emotions).
Dit kan ʼn verrassing (surprise) wees.
Bv. Dit is asemrowend!
Dit kan woede, vrees of pyn wees.
Bv. Eina! Gaan weg!
Dit plaas klem (emphasise) op ʼn bevel of mening.
Bv. Moenie dit doen nie!
Dit word gebruik om ironie, verwondering of sarkasme aan te toon.
Bv. Dis nou mooi van jou, jy steek my in die rug!
AANHALINGSTEKEN (“..”)
Dit word gebruik wanneer ons die werklike woorde van die spreker wil
aantoon (DIREKTE REDE).
Bv. “Wanneer ry ons?” vra Johan.
Dit word gebruik wanneer jy die woorde van iemand aanhaal.
Bv. “Sy het gesê haar gunsteling kos is spek en eiers met tamatie.”
Dit word gebruik wanneer jy die woorde in ʼn boek, tydskrif of koerant
AANHAAL.
KOMMA (,)
Die komma skei ʼn lys woorde in ʼn sin. (List of things).
Bv. Sy eet appels, pere, piesangs en perskes.
Dit skei groepe woorde, reeks of instruksies.
Bv. Loop in die straat af, draai by die hoek, loop oor die brug en sy sal my
huis sien.
Dit kom voor die voegwoorde “want” en “maar”.
Bv. Dit het gereën, maar ons kon steeds oefen op die veld.
Kommas skei datums.
Bv. 16 Maart, 2020 Kersfees, 1997
Kommas verdeel groepe syfers in duisende.
Bv. 99,999
DUBBELPUNT (:)
Dit word gebruik na ʼn stelling gevolg deur ʼn lys woorde. (After a statement
when a list of things follow).
Bv. Ons het nodig: pleisters, verbande, pille en salf.
Dit word gebruik om ure en minute van mekaar te skei as die tyd aangedui
word. (To separate hour and min. from each other).
Bv. 3:00nm
Dit word gebruik na ʼn stelling gevolg deur ʼn sinsdeel wat die stelling
verduidelik. (When a statement is explained).
Bv. Hy kon nie gaan nie: hy was siek.
Dit word gebruik om ʼn aanhaling in te lei.
Bv. Sy het gesê: “Ek sal nie gaan nie!”
HAKIES ()
Die hakies word gebruik om ekstra inligting in ʼn sin te plaas. (To add extra
words to a sentence).
Bv. Jaco, (die oudste seun) hou daarvan om te jag.
Een deel van die boek (hoofstuk 2) beskryf die kasteel.
AANDAGSTREEP (–)
Dit is langer as die koppelteken en kan soms in plaas van hakies in die middel
van die sin gebruik word. (it’s longer then the koppelteken).
Bv. Die vrugte – appels, pere en piesangs – was heerlik.
Dit kan gebruik word om klem (emphasise) aan te dui of vir ʼn woord of
woorde wat herhaal (repeat) word.
Bv. probeer – en probeer weer – tot jy dit reg kry.
KOPPELTEKEN (-)
Wanneer samestellings baie lank is, kan ʼn koppelteken gebruik word om lees
te vergemaklik. (To read the word essayer).
Bv. woonstelblok-parkeerterrein
Dit word gebruik waar koppelings gemaak word uit woorde of woord groepe.
(Words that is placed together). Bv. klem-in-die-kaak
Samestellings met afkortings, simbole, syfers en getalle word met
koppeltekens geskryf.
Bv. R50-noot
Dit word gebruik waar een woord van ʼn samestelling eindig op dieselfde letter
as waarmee die volgende woord begin.
Bv. see-eend, na-aap
As twee dele van ʼn woord identies is word hulle geskei deur middel van ʼn
koppelteken.
Bv. woer-woer, nou-nou
(Wednesday)- Drama Time: 45 min.
Betower (Reader) Power point
Instruksies/ Instructions:
Do this work in the middle of your book.
Only copy the Power point in your workbook for today.
Read through the Power point carefully (Exam work). We are going to start
whit the reader “Betower”.
This power point is about the omgewing (place), karakters (characters) and
(konflik) conflict in the drama.
CBETOWERDIE DRAMA
Opgestel deur Ruletia le Roux
Before we start readingForget reality
Think magical
Think fairy tale
Put yourself in the
characters shoes
Think about how life
would be if everything
we read here is real
Think about what life
would be like if you had a
friend like Poenk
1. 2.
CMAGOEBASKLOOF
3. 4.
5. 6.
7. 8.
9. 10.
11.
CKARAKTERS
12.
Tipes karakters:Hoofkarakters:
• Main characters
• Play an
important role
• Involved in most
of the conflicts
• We get to know
them the best
• Usually character
development
Protagonis:
• The good guy
(hero)
• Nadia and Poenk
Antagonis:
• The bad guy
(enemy)
• Nadia se ma
• Gervan
13.
Hoe word karakters uitgebeeld?
•Hoe hulle beskryf word. (described)
•Hoe hulle optree. (how they act)
•Hoe hulle praat. (dialog)
•Denke, gedagtes. (thoughts)
•Benaming (nicknames)
•Selfbeskouing (view of themselves)
14.
Nadia
Hoofkarakter
15.
Nadia•Teenager
•She is a “yskaskind” (fridge child)
•She actually takes care of her mother and not the other way around.
•Moved to Magoebaskloof to escape a dark past in the city
•She carries a secret with her
•Her mother lives in Johannesburg.
•Nadia now stays with her Grandmother in Magoebaskloof
•She starts a new term in Magoebaskloof Hoërskool
16.
Yskaskind
•Her mother doesn’t take care of her.
•She rather takes care of her mother.
•Her mother just leaves notes on the fridge with instructions.
•Mostly the only communication they have.
•Nadia is basically raised “on” a fridge.
•Yskaskind…
17.
Poenk
Nadia’s
friend.
Poenk is a
nickname
18.
Poenk (Bynaam/ nickname)
•Teenager
•Looks at the world with wonder.
•Described as a boy with dirty clothes (stowwerige klere)
•Him and Nadia have something in common (a Secret)
•Him and Nadia are good friends
•Also called Bos-Poenk, Geheimsinnige Poenk
•Nadia sees him as Skool Poenk and Bos Poenk
19.
JoyNadia’s friend.
Partial narrator of drama
20.
Joy
•Narrates parts of the drama. So she tells the story but is also involved in dialog with other characters.
•Nadia’s new friend
•Shows Nadia where her classes are
21.
Gervan
The school
bully
22.
Gervan
•Skool Boelie
•He bullies Poenk
•Gervan was abused by his father.
•A possible reason why he is a bully.
23.
Nadiase Ma
Not a
good
mother
24.
Nadia se Ma
•Not the best Mother
•Works at a Gossip Magazine
•Doesn’t cook (Nadia had to)
•Her mom drops her off at her grandmothers
•She blames Nadia for their lives not being on track
•She wants space to think about what happened therefore drops Nadia at her grandmothers.
25.
Nadia se Ouma
Tore between
daughter and
grandaughter
26.
Nadia se Ouma
•Torn between her daughter and her grandaughter
•She doesn’t know who’s side to take
•She becomes a middle man
•Letters and messages between Nadia and her mother are passed through her.
27.
28.
CKONFLIK
Twee tipes konflik:
Uiterlike konflik:• (eksterne)• Usually physically • A fight, argument• Conflict has to be
resolved for the story to develop
Interne konflik:• Takes place in a characters
head• Usually when you need to
make a decision or when he thinks about a decision already made.
• A struggle about something that happened
29.
Storielyn:
• Intrige:
•Die manier hoe al die gebeure in die verhaal op ‘n sekere manier opmekaar volg. (The plot) [The way events follow each other in a story.]
•There will always be conflict in a story. It’s the only way a story can have continuance.
30.
Intrige:
•The story builds in a specific order. (gradually)
• Aanvang
• Opbouvan spanning
• Klimaks
• Ontknoping
spa
nn
ing
Tydsverloop
31.
(Thursday)- Gedig
Time: 40 min.
“In die Hoëveld” Bl. 132 (Vers en Vlam)
Power Point
Instruksies/ Instructions:
Do this work in the back of your book.
You are going to analyse the poem today. (Use highlighters act. to analyse
your poem).
Read through the Power point carefully and make your notes next to your
poem, neatly.
1.
In die HoëveldToon van den Heever
Die spreker verlang na `n spesifieke plek,daarom is dit met n hoofletter geskryf,want dit is die naam van `n spesifiekestreek, die Hoëveld.Vertel ons waaroor die gedig gaan.
The speaker misses a specific place, that’s why its written with a capital letter.It’s the name of a specific area, the High-veld. It tells us what the poem is about.
2.
TEMA: Verlange na vryheid.
STEMMING : Nostalgies.
UITERLIKE BOU: twee strofes van agt versreëlselk (oktaaf). Vaste ritme met eindrym.
Ritme is funksioneel want dit boots die wind in die gras, die ritme van die perd en bokkies watop die grafte speel na.Theme: longing for freedomMood: nostalgicOuter appearance: 2 stanzas of 8 lines each (octave). Fixed rhythm with end rhyme. Rhythm is functional, because it imitates the wind in the grass, the rhythm of the horse and bucks that’s playing on the graves.
3.
INNERLIKE BOU: Progressie in die gebeure. Eers vertel hy ons van sy verlange na die plaas. Die tweede strofe besef hy dat hy nooitweer die plaas sal sien nie, want hy is siek.KONTRAS: Twee wêrelde; Myn(toe enondergrond) en die plaas (oop en vry)
Inner appearance: progression in events. First, he tells us about his longing for the farm. In the 2nd stanza, he realises that he never wants to see the farm again, because he is sick. Contrast: 2 worlds; mine (closed and underground) and the farm (open and free)
4.
1. In die Hoëveld, waar dit oop is en die hemel wyd daarbo
2. Waar kuddes waaigras huppel oor die veld,
3. Waar `n mens nog vry kan asemhaal en aan `n God kan glo,
4. Staan my huisie wat ek moes verlaat vir geld.
Herhaling, die spreker praat van `n spesifiekeplek, dit word sinoniem met Vryheid (repetition, the speaker speaks about a specific place, emphesises his longing)
Beskryf die plek – sinoniemmet Vryheid (describes the place – synonym with Freedom)
Alliterasie “w”- klank(w-alliteration)
Metafoor- die gras wat in die wind waai. Agtergrond word geskep in reël 1-4(Metaphor – the grass blowing in the wind. Background is given in line 1-4)
Suggereer emosie -verlange(suggests emotion –longing)
Die rede waaromhy daar weg is (the reason he left)
5.
In the High-veld where it’s open and heaven’s wide up there
Where herds of tall grass frisk about the veldWhere you can breath freely and believe in
GodStands my little house which I’ve left for
money
Skrywer(writer):Toon van der Heever•Heidelberg gebore (born)•Regte studeer (studied law)•Was ‘n onderwyser (teacher)
Vroeë 20ste eeu was goudmyne ‘n fansiële uitkoms (In early 20th century, gold mines was a financial outcome)
6.
7.
5. En as ek in die gange van die myn hier sit en droom
6. Van die winde op die Hoëveld, ruim en vry,
7. Dan hoor ek die geklinkel van my spore, saal en toom,
8. Sawens as ek bees of skaap toe ry.
Droom hoe hy met sy perdop die plaas ry. (dreams how he rides his horse on the farm)
Parentese(parenthesis)
Rympatroon: ababcdcd= Kruisrym
Klanknabotsing(onomatopoeia)
Ontvlug van waar hy is(escape from where he is)
Headgear to control a horse
Ruim en vry dui vryheidaan (indicates freedom)
8.
And If I sit here in the tunnels of the mine, dreaming
About the High-veld wind, wide and freeThen I hear the sound of my tracks,
saddle and bridleAt dusk when riding to the livestock
9.
9. Op die Hoëveld, waar dit wyd is, waar jy baie ver kan
sien,
10. (Die ylblou bring `n knop dan in jou keel)
11. Staan my huisie nog en wag vir my, wag al `n jaar of tien,
12. Waar die bokkies op die leisteengrafte speel
Parentese – beskryf die spreker se emosiewat hy voel (describes the speaker’s emotion)
Beklemtoon sy huisie(emphasises his house)
Hoe lank hy al in diemyn werk (how long he’s been working in the mine)
Geliefdes wat hy op die plaas moes laat (loved ones he had to leave on the farm)
Parentese- stukkie wat ingelas is deur (), kommas of- -. (piece inserted with () or - - )
Hier sien ons die kontras tussen die lewe op die plaasen dielewe op die myn (here we see the contrast between life on the farm and the life on the mines)
10.
On the High-veld, where it’s spacious, where you can see far off
(The wispy blue brings a lump to your throat)
Stands my little house, waiting for me about a year or ten
Where the little deer play on the slate tombstones
Stemming: Swaar, hartseer(Mood: heavy and sad)
Kontras= Hoeveld + myn(Contrast = Highveld and mine)
(Friday)- Hersiening (Taal) Time: 30 min.
Bl. 85 Hoofletters en Skryftekens Do the activity.
Instruksies/ Instructions:
Test yourself.
Do the activity about “Hoofletters en Skryftekens” in front of your workbook.
Go back to your notes that you did on Thusday and answer the questions on pg. 85.
Mark after doing the questions.
Woordeskat/ Wordbank:
The question on page 85: Rewrite the following sentences and edit the capital letters where needed.
Look at rules on pg. 258 as well to help you.
MEMO’S
Week 2
Maandag/ Monday
Bl. 103-105 ’n Kortverhaal “Tik-tik van treintrok…”
[vrae bl. 104; 1-18]
1. Ons verteller gebruik die woorde en frases “weer ’n ou, bekende
krieweling in my bloed” en “die onrustigheid in my siel wat sê dat ek op
reis wil gaan.” Dit beklemtoon dat sy dikwels voel om te reis.
2. Jeans, drie t-hemde en n baadjie 3. Sy pak twee digbundels in. 4. a) Waar. “Ek wil twee digbundels in my koffertjie pak.” Sy wil die gedigte
lees.
b) Onwaar. Sy noem nie dat sy saam met ander mense wil reis nie. Sy praat
van “Ek”
c) Waar. Sy wil vreemde plekke besoek soos “Eselsbank” en “Merweville”
en sy wil “nuwe eetplekke” ontdek.
d) Onwaar. Sy is nie haastig en ongeduldig nie, want sy “wil op stasis sit en
wag”. Daar is n “onrustigheid” in haar siel, maar dit beteken net dat sy
weer wil reis. Dit beteken nie dat sy haastig en ongeduldig is nie.
5. Nee. Sy sê :“Daardie vreemde en wonderlike plekke hoef nie in anner
land te wees nie.”
6. Omdat die man op die spoorweë gewerk het, was dit sy geluk om
eenkeer per jaar gratis met sy gesin na enige plek in die land te reis.
7. Kaapstad was die verste plek van Johannesburg af. Hy het Kaapstad
gekies sodat hulle die langste tyd op die trein kon reis.
8. Uitgelate, baie opgewonde 9. Die ou Transvaal, die Vrystaat, die Karoo en die Hexriviervallei. 10. Eenuur. Hulle het die geld gehad om langer te bly nie. 11. Hulle het roomys gekoop en na alles en al die mense wat in die stasie
gehou was gekyk.
12. Hulle het nie genoeg geld gehad om in Kaapstad vakansie te hou nie. 13. Julle antwoorde gaan verskil. Hier is twee moontlike antwoorde.
Ja, hulle was tevrede, want hulle het geweet hulle moet dadelik terug
gaan huis toe en hulle het die trein rye ry geniet
Of
Nee, hulle was nie tevrede nie, want hulle sou dit geniet het om in
Kaapstad vakansie te hou.
14. Julle antwoorde gaan verskil. Hier is twee moontlike antwoorde.
Ja, want dit is die waarheid. Hulle het met die trein Kaapstad toe gery.
Of
Nee, want hulle het nie in Kaapstad gebly vir die vakansie nie. (Ek sou te
skaam wees om te sê dat ons nie genoeg geld gehad het vir ’n vakansie
in die Kaap nie.)
15. Omdat haar pa ook op die spoorweë gewerk het, het hulle ook met die
trein gaan vakansie hou en treine en trein ry is deel van haar kinderjare
en jeug herinderinge.
16. ’n Ek- verteller. 17 Ja. Daar is n storie binne ’n storie, want die verteller vertel haar eie storie
en ook n storie van ʼn gesin wat op ’n trein gery het.
18. Sy wou daarmee sê dat dit wonderlik is om trein te ry en dat dit nie nodig
is om baie geld te hê en ander plekke (waar treine nie kan kom nie) te
besoek nie.
Dinsdag/ Thusday
Hoofletters en Skryftekens
Just copy work.
Woensdag/ Wednesday
Betower (Reader) Power point
Copy power point.
Donderdag/ Thursday
“In die Hoëveld” Bl. 132 (Vers en Vlam) Power Point
Just the analysing of the poem.
Vrydag/ Friday
Bl. 85 Hoofletters en Skryftekens
The activity.
1. Die woorde wat aan gepas moet word is soos volg.
a) Suid-Afrikaanse; Springbokke; Wêreldbeker; Johannesburg; Parys;
Frankryk
b) Johnny van der Merwe; Hy; Oos-Kaap; KwaZulu-Natal; In;
Statebondspele
c) Hoërskool Fairmont; Hoër Meisieskool Bloemhoof
d) Tim Noakes; Natalie du Toit; Die; De Wet Grobler; Bongani Banda
e) Menseregtedag; Port Elizabeth; Nelson Mandela-stadion
f) Drakensberge
g) Shafiek Moosa; Bergrivier-kanowedvaart
h) Stormers; Cheetahs
i) Pa; oupa; oom Abie; My; Hy; Denzil de Lill; Nasionale Sokkerliga
j) Vrydag; Christene; Jode; Moslems
2.
a) Bafana-Bafana; Namibië
b) oom-hulle; Nieu-Seeland; Siud-Afrika
c) mik-en –druk; foto's; CD's
d) sportster; tref-en-trap-ongeluk
e) treë
f) Nóg; nóg
g) sê; 2-liter bottel; leë
h) ma's; pa's