+ All Categories
Home > Documents > AWSUM Interskole Uitgawe

AWSUM Interskole Uitgawe

Date post: 26-Mar-2016
Category:
Upload: awsum-news
View: 287 times
Download: 20 times
Share this document with a friend
Description:
 
Popular Tags:
20
BOLAND INTERSCHOOLS INTERSKOLE GRATIS FREE NUUS NEWS Tel: 021 872 3880 [email protected] www.tiemedia.co.za Fax: 086 211 0026 vs Interschools 29 July - 3 August
Transcript
Page 1: AWSUM Interskole Uitgawe

BOLANDINTERSCHOOLS INTERSKOLEGR

ATIS

FREE

NU

US

NEW

S

Tel: 021 872 3880 [email protected] www.tiemedia.co.za Fax: 086 211 0026

086 110 2508Contact us today for all your

auto glass and building glass needs

Nationwide

Paarl Wellington086 110 2508

Contact us today for all your auto glass and building glass needs

Nationwide

Paarl Wellington

vs

WEN!Raai die eindtelling en

wen ‘n prys! Lees meer op bladsy 3.

Interschools29 July - 3 August

Page 2: AWSUM Interskole Uitgawe

INTERSCHOOLS 2013

NEWS NUUS

2

Tel: 021 863 3154Fax: 021 863 0983

Shop 60, Paarl Mall PO Box 3085, Paarl, 7620

50% Afslag op alle

rame & sonbrille

(Terwyl voorraad hou)

The importance of vision in sportsHave you ever closed one eye and then tried to catch a ball that has been thrown at you? If you have, you probably found that catching the ball is easier when you use both eyes (assuming that your two eyes work well together, as a team). Now try catch a ball with both eyes closed. Usually trying to catch a ball under these conditions is an impossible task.

In most sport (probably all sport), vision is the dominant sense. One would usually think that seeing clearly is all that is needed to make vision dominant. However, the vision skills that are needed to perform optimally at sport are much more involved than only being able to see clearly. For example, catching a ball. This is an extremely complicated action. Your eyes, and only your eyes, tell you

where the ball is in space. Making use of visual information only, you have to judge the speed of the ball and its flight path, you then have to make some kind of projection or estimation of where the ball is going to be when it gets within catching distance of your hands. This all has to happen within a matter of milliseconds. You then have to get your hands to where the ball is estimated to be in space and get them around the ball so that the ball stays there.

Hopefully, your estimation of where the ball is in space is accurate so that your projection of the ball’s position is in reality the ball’s position, otherwise, your hands and the ball do not meet. Of course this is when you are standing still. Catching a ball when moving adds considerably to

the complexity of the action.

Catching a ball is just one of many actions occurring in sport. Your eyes give you the information you need to perform those actions. There are many varied visual skills which play a role in sport. Most times, each sport has unique vision skills requirements. Knowing which skills are important for which sport, how to evaluate those skills and prescribe therapy to improve those skills is all within the scope of optometrists who have taken the time and effort to understand sports vision skills requirements and how to train those skills.

If you believe that your sports performance can be improved or needs to be improved, consider seeing a sports vision optometrist

who could give you further advice. Remember, not all optometrists have an interest in sports vision. When approaching an optometrist for a sports vision evaluation, make sure that you enquire about his/her experience in sports vision, do they have all the necessary equipment to evaluate sports vision skills? How long does a sports vision evaluation take? If the time taken to perform a sports vision evaluation is less then 1-1,5 hours, perhaps consider someone else.

Vision plays an important role in all sport. Are you under-performing at your chosen sport? Improving your visual skills could very well make all the difference to your enjoyment of your sport.

All the best to both teams!

Page 3: AWSUM Interskole Uitgawe

INTERSCHOOLS 2013

NEWS NUUS

3

Fisioterapeut

Ingrid van der MerweB.Sc. In Fisioterapie (Stell)

Cell: 082 928 9807Tel: 021 872 5669

E-mail: [email protected]

Interskole in die PaarlMannemarak hier kom groot bollie. Dis al weer sulke tyd - Paarl Gim teen Boys High! Die grootste interskole in die wêreld. Duisende der duisende oud-skoliere en buite ouers wat optrek Paarl toe vir interskole week. Die restaurante en gastehuise is vol bespreek vir die week.Die dorp is in prag met die skole se kleure ,huise word opgemaak om hul lojaliteit te wys en besighede is toegedraai in linte. Bewaar die besigheid wat net een skool ondersteun….hulle voel dit gewoonlik oor die volgende jaar!

Die aksie begin al vroeg in die week met hokkie, netbal, gholf, skaak en natuurlik die rugby as die grootste attraksie. Dis die spannendste week van die jaar vir al die spelers,maar ook die week waarvoor heel jaar

hard gewerk is op die oefenveld . Die week bepaal jou hele jaar se sukses op die sportveld. Jy kan heel jaar alles verloor, maar as jy interskole wen is jou jaar ‘n groot sukses.

Natuurlik is dit die swaarste week vir afrigters ook. Jou kennis as afrigter word bepaal deur jou rekord met interskole seges . Dis debateerbaar of die Springbokafrigter meer druk voel as die afrigters betrokke by interskole. So gepraat van debat, oud–skoliere en ouers debateer vir maande en hoe nader dit aan interskole kom hoe meer word die opposisie se wenkanse opgepraat. Hierdie word seker maar gedoen om die opposisie oorgerus te maak of om die teleurstelling ligter te maak, sou die “onmoontlike “ wel gebeur .

Dan is daar natuurlik nog al die lekker wat met interskole gepaard gaan ook. Die Groot Brags, Sing Songs met dirigente, die old boys games met markiestente, die 0/13’s die Dondermiddag,ou vriende en “vyande “se saamkuier by die Paarl Rugbyklub, spanbraais met pa en seun en natuurlik die Vrydagmiddag se rugby by die gasheerskool. Buiten vir die rekord skares op n Saterdag by Faurestraat is dit sekerlik ook rekord skares by die 0/14 D tot 0/19C rugbyspanne se wedstryde. Vir baie van hierdie spelers is dit die meeste toeskouers wat hulle in hul hele lewe langs ‘n veld sal hê om vir hulle te kyk.

Die groot makietie maak natuurlik alles op die Saterdag klaar by Faurestraat met die hoofwedstryd tussen die 2

skole se eerstespanne . Op die dag maak ranglysste of getal provinsiale spelers natuurlik glad nie saak nie.Vorm ook nie, net die span wat dit die meeste wil hê. Dis hoekom die “underdog” meeste jare wen. Sy verwagtinge is minder en so ook die druk daarmee saam. Die een wat die 0/19A wedstryd wen,wen basies interskole. Dis nou maar soos dit is, maak nie saak wie het die gholf of 0/14 seunshokkie gewen nie.

Wat wel egter waar is, is dat elke liewe span, elke liedjie, elke redenasie oor wie gaan wen, elke drankie, elke toespraak, elke handeklap, elke “tackle”, elke “pass”, elke “strike”, elke gooi, elke traan en elke glimlag interskole in die Paarl die groot tradisie maak wat dit vandag is.

Advertensies en rekeninge:[email protected] 872 3880Michelle van Zyl: 083 414 6948

Redaksie:[email protected]

Gra�ese Ontwerp:[email protected]

Om jou sê te sê SMS na 43366 www.facebook.com/AwsumNews www.awsumonline.co.za

AWSUM word uitgegee deur TieMedia en gedruk deur Paarl Coldset.

Lesers word uitgenooi om kommentaar te lewer, menings te lug of om enige feitlike foute onder die redaksie se aandag te bring.

The LinkMedia

LikeAWSUM

on FacebookSê jou sê

SMS 43366standaard tariewe

geld

Durandt van Zyl, Interskole ondersteuner

Dankie aan Perel Sport vir die gebruik van die Bokshandskoene.

WEN!!! Sms die eerste rugbyspanne se eindtelling, jou

naam en van na 43366 voor Vrydag, 2 Augustus en

staan `n kans om `n ontbyt vir twee te wen by Eat@

Simonsvlei! Die wenner sal telefonies gekontak word.

Termes en voorwaardes geld.

Page 4: AWSUM Interskole Uitgawe

INTERSCHOOLS 2013

NEWS NUUS

4

RUGBY O/19A

1.Thomas du Toit (K)2.Ruan Brits3.Derrick Marais 4.Matthew le Roux5.Hein Kritzinger6.Charlton Jonas7.JJ van der Spuy8.Charl-Francois du Toit9.Paul de Wet

10. Stefan Gouws11.Dewald Naude12.Luan Boshoff13.Curtley Grain14.Keanan van Wyk 15.Dante van der Merwe

Afrigters: Elmo Wolfaardt,Richard Visagie, Gerhard Visser.

Reserwes:

Posisie Nommer2 16 Piero Passerini1 / 3 17 Francois van der Merwe 4 / 5 18 Burger van Niekerk6/7/8 19 Renier de Villiers9 20 Damaim Stevens10/13 21 Lucian Forbers11/14 22 Daylen Daniels

Meet the teams from Paarl Boys High

Agter links na regs: Simon Viljoen, Jan Rabie, Marcelo Monteiro, Warne Nell, Johannes Kasselman, Nohann MaraisMiddel links na regs: Pieter Ruthven, Morne Bester, Jesse Gonsalves (k), Werner van der Merwe (o k), Matthew ChapmanVoor links na regs: Callum Hanna, Reece Arendse, Tjaart van der Walt

Agter links na regs: Ishmat Ahmed (kaptein), Gregorio Fernandes (o/kaptein), Jacques Strauss, Robbie Bradbury, Dean Blackburn Voor links na regs: Callum Hanna, Reece Arendse, Tjaart van der Walt

Hennie o’KennedyEduard de VilliersMichael LabuschagneLuca SchwarteLourens Kleynhans - kapteinHeinri Germishuys

0/19A HokkieSkaak Golf

Thomas du Toit (kaptein) sê:

Die seisoen se hoogtepunte tot dusver was die wen teen Paul Roos,

Boland Landbou en San Isidro. Die seisoen se laagtepunt was die verloor teen Grey en Glenwood.Die span se sterkpunt is dat ons

voorspelers groot, sterk en mobiel is.Agterspelers is baie vaardig en vinnig.Ons swaktepunte is onnodige foute en dissipline.

Vir 03 Augustus verwag ek ‘n wen – dis alles waarvoor ons gewerk het en ons sukseskurwe styg met elke wedstryd.

0/19 A HokkieJesse Consalves

Die “x factor” van ons span is die feit dat ons meer as genoeg spelers het wat enige gegewe oomblik die wedstryd in ons guns kan swaai.

0/19 B RugbyPiero Passerini

Dit is my laaste en grootste wedstryd vir HJS. Dit is ‘n groot geleentheid voor baie toeskouers met 14 vriende op die veld.

0/19 B HokkieNiclas Lourens

Interskole is die jaarlikse klimaks vir elke leerder in HJS. Dit is ‘n voorreg wat geen leerder van ‘n ander skool ooit sal verstaan nie.

SkaakIshmat Ahmed

Interschools to me is an experience like no other. A victory against the opposition would mean the word to all of us.

GholfLourens Kleynhans

Interskole is die heel belangrikste wedstryd wat jou jaar opsom. As jy interskole wen is jou jaar suksesvol.

0/19 C RugbyNeno Junius

Ons is goed voorbereid. Ons weet wat nodig is om te wen en hopelik betaal al ons harde werk. Die jaar was ‘n harde seisoen met ‘n paar goeie wenne.

Page 5: AWSUM Interskole Uitgawe

INTERSCHOOLS 2013

NEWS NUUS

5

www.nwupukvirtueel.co.za

Year Paarl Gim Boys High

1915 0 10

1916 7 5

1917 3 0

1918 3 0

1919 9 0

1920 20 0

1921 6 6

1922 3 3

1923 0 3

1924 5 13

1925 3 7

1926 5 6

1927 5 3

1928 no match no match

1929 3 3

1930 3 5

1931 6 0

1932 7 3

1933 0 3

1934 4 5

1935 0 0

1936 11 6

1937 5 3

1938 5 3

Year Paarl Gim Boys High

1963 0 8

1964 9 8

1965 11 0

1966 8 0

1967 8 6

1968 3 0

1969 5 8

1970 19 8

1971 6 11

1972 3 6

1973 6 19

1974 9 3

1975 0 3

1976 8 6

1977 6 15

1978 13 10

1979 12 6

1980 9 3

1981 12 0

1982 16 15

1983 15 6

1984 10 4

1985 6 16

1986 0 0

Year Paarl Gim Boys High

1939 9 8

1940 3 3

1941 6 0

1942 0 0

1943 9 6

1944 0 6

1945 6 14

1946 3 3

1947 3 8

1948 3 3

1949 9 3

1950 3 6

1951 0 6

1952 0 11

1953 5 6

1954 3 0

1955 0 6

1956 6 3

1957 5 3

1958 11 0

1959 3 11

1960 9 3

1961 0 6

1962 0 6

Year Paarl Gim Boys High

1987 7 15

1988 6 6

1989 15 4

1990 6 10

1991 4 8

1992 20 15

1993 17 19

1994 6 11

1995 13 17

1996 18 16

1997 13 10

1998 5 16

1999 13 6

2000 7 15

2001 13 6

2002 15 0

2003 6 25

2004 13 3

2005 22 10

2006 23 17

2007 10 0

2008 38 5

2009 12 24

2010 19 19

2011 22 19

2012 16 9

We would like to thank all of our advertisers for making the AWSUM Interschools special edition possible. Thank you for supporting not only us, but also our local schools. We urge our parents to support our advertisers in the same way they support our schools.

The LinkMedia

Historical Results

Page 6: AWSUM Interskole Uitgawe
Page 7: AWSUM Interskole Uitgawe

SelectShell

MONUMENT MOTORSHOOFSTRAAT 25 PAARL

Die beste koffie in die dorp!!!

Guillaume Nele n v i r o n m e n t a l c o n s u l t a n t s

We are involved in the Planning, Implementationand Rehabilitation of various projects.

Visit our websitefor more information

Tel: 021 870 1874 www.gnec.co.za

173 MAIN RD PAARL / TEL: (021) 8711-300 FAX: (021) 8711-811

Handy Hammy cc122 Main Road

Paarl, 7646

Hendri Hamman - 076 510 2919E-mail: [email protected]

No job too small, we do them all!

registered physiotherapist

karen humanPr.No. 0417793

Hoofstraat 227A, Paarl 7646 PO Box 2800, Paarl, 7620Tel: 021 871 1405

[email protected]

geregistreerde fis ioterapuet

Sterkte met Interskole

Page 8: AWSUM Interskole Uitgawe

INTERSCHOOLS 2013

NEWS NUUS

8

Ontmoet die spanne van Hoërskool Gimnasium

O/19 A Rugby

O/19 A Hokkie

O/19 A Gholf O/19 A Skaak

O/19 A Netbal

O/19 A Hokkie

O/19 A Skaak

Agter links na regs: Jacques Vermeulen, Ruan Stander, JD Schickerling (beseer) Rikus Bothma (Kaptein), Jaco Willemse, Johan MomsenMiddel links na regs: Christopher Saayman (Spanbestuurder), Wayno Visagie, Wilner Conradie, Gareth Cilliers, Gavin van den BergVoor links na regs: Grant Hermanus, JD du Toit, Brendon Nell, Ryan OosthuizenAfwesig: Wyatt Murphy, DJ van Niekerk, Dylon Fairbridge

Agter links na regs: Michelle Marx, Anecia Badenhorst, Charné Roux, Chanté Steyn, Timna SnijmanMiddel links na regs: Jacolene Grobbelaar, Marelize Scheepers, Luné Carstens, Lida Kotzé, Tanya LouwVoor links na regs: Celesté Jones, Deandi van de Vyver, Carli Rheeder

Agter links na regs: Cobus Cuyler, HP van der Merwe, Petrus TheronVoor links na regs: SW Pieterse, Bianca Lohbauer, Duncan van der Vyver

Agter links na regs: Marcelle Steenkamp, Lianda du Plessis, Chrizelle du Plessis, Bernadette BredenkampVoor links na regs: Karien Liebetrau, Madelie Liebetrau, Marezaan Kellerman

Agter links na regs: Cara Uys, Nielke Matthee, Uleen Lategan, Rochelle RossouwVoor links na regs: Inka van Rhyn, Nikola van der Merwe, Roxanna Verleden

Agter links na regs: Ters van der Merwe, Brian la Grange, Jean Geldenhuys, Reghard Steenkamp, Stefan KoenMiddel links na regs: Deon Meiring, Nicholas Neethling, Petzer Fyfer, Dehan Erasmus, Leroux CloeteVoor links na regs: Rinus Carstens, Curt Abrahams, Evert Bredenhann, Ruan Raath

Agter links na regs: Robbie Wilson, Ruan Hart, James HanekomMiddel links na regs: Eric Olwage, Rynhardt Geldenhuys, JP LaubscherVoor links na regs: Jasper Visser, Ethan Geldenhuys

Rikus Bothma (kaptein) sê:

‘n Hoogtepunt wat ek kan uitsonder van die seisoen, is die wedstryd teen Outeniqua wat ons gewen het. Een van die laagtepunte was die gelykop wedstryd teen Oakdale.

Gim se sterkpunt is die feit dat ons as broers in ‘n span saamspeel. Ons speel ook vir die trots van die trui vir die 155 jarige tradisie.

Dit gaan ‘n groot eer wees om op 03 Augustus die wedstryd te speel. Ons verwag ‘n groot en harde wedstryd. Ons respekteer Boys High soos enige ander span.

RUGBY O/19A

1. Gavin van den Berg2. Wilner Conradie3. DJ van Niekerk 4. Johan Momsen5. Jaco Willemse6. Gareth Cilliers7. Jacques Vermeulen

8. Rikus Bothma (K)9. Brendon Nell10. Wyatt Murphy11. Dylon Fairbridge12. Wayno Visagie 13. JD du Toit14. Ruan Stander

15. Grant HermanusAfrigters: Hendrik Weber, Christöff Lotter, Lukas Holtzhausen , Paul EksteenBeseer:Ryan OosthuizenJD Shickerling

Page 9: AWSUM Interskole Uitgawe

INTERSCHOOLS 2013

NEWS NUUS

9

Hoërskool Gimnasium Kapteine

0/19 B HokkieRay Hall

Een van die lekkerste dinge van Interskole is die goeie tye saam met vriende en die gees.

0/18 A NetbalUleen Lategaan

Ons kan ten spyte van ‘n harde seisoen, beserings en “ups & downs” steeds as ‘n span saamstaan en kop hou.

0/16 A NetbalLizbié Swart

Die opposisie is altyd goed voorberei. Ons het hard gewerk hierdie jaar en sien uit na Interskole.

0/14 A RugbyAJ Wedgwood

Die opposisie is goed op die aanval, maar ons is goed voorbereid.

0/14 A NetbalBianca de Wee

Interskole is om op daardie dag jou beste te gee.

0/19 C NetbalTrisha van der

MerweDie feit dat ons saam-staan en as vriendinne saam speel maak ons ‘n wen span.

0/17 A NetbalKarla Nolte

Interskole is ‘n lekker tradisie waarop ons elke jaar kan voortbou.

0/16 A HokkieKarla Nolte

Op die dag van Interskole gaan ons alles gee en ons harte uitseel vir Gim, ons span en onsself.

0/14 A HokkieHelen Halvorsen

Tussen die gunstelinge en die “underdogs” is ons definitief die gunstelinge.

0/19 B RugbyLuhandré Luüs

Ek sien die meeste uit na die opbou na Interskole en die gees gedurende Interskole.

0/19 C RugbyDevan Lötter

Die “x factor” van ons span is definitief ons groot senter Dehan Visser.

SkaakWillem Moolman

Vir Interskole sien ons die meeste uit om vir Boishaai te wen.

GholfCorné Theron

Ek dink ons is definitief die gunstelling!

0/16 A RugbyJohan Visser

Ons is soos broers op die veld en daarom het ons ‘n span wat uniek is.

0/16 B HokkieIlana Wolfaardt

Ons is goed voorbereid vir Interskole en ons gaan definitief wen.

0/14 B RugbyHenko Neethling

Die beste deel van Interskole is die lekker gees.

0/16 C NetbalAgatha Jordaan

Dit waarna ek die meeste uitsien van Interskole, is die optog.

0/15 A RugbyBernard Swart

Ons speel teen ‘n baie sterk span, maar ons verbeter week na week. Ons het die span om ‘n verrassing op te lewer.

Page 10: AWSUM Interskole Uitgawe

INTERSCHOOLS 2013

NEWS NUUS

10

Deli

Restaurant

Terra Mare90A Main Street, Paarl, 7646 Tel (021) 863 4805

FAMILY ENTERTAINMENTFUNCTION VENUE

BREEZYINTERSCHOOLS AFTER PARTY

Pizza + Drink Specials!

Llewellyn Higgs076 106 7959

[email protected]

spend R200 or more

at ocean basket paarl andget r50 off your bill!

Ocean Basket Paarl,Backmin Centre,Van Der Lingen Square.Tel: 021 870 1908

Onlee valid at Ocean Basket Paarl.Terms & Conditions apply.

Tel: 021 872 0685 Fax: 0872 1843www.kikka.co.za [email protected]

217 Main Road Paarl

[email protected] 021 863 2965FAX 021 863 4027

Sterkte met interskole!

Jou interskole geesroete!

KAT SE GATSaterdag:Aand Sanger: MartinLekker kerrie afval & wildspot!

Braaipakke beskikbaar gedurende die week

Good luck to all paticipants in the 2013 Interschools. Have fun!

Voorspoed aan alle deelnemers in die 2013 Interskole. Geniet dit!

[email protected] 863 1209 021 863 2767

Adding the personal touch!

Skop af met ontbyt, kry ‘n peuselhappie vir middagete en sluit dit af met ‘n gesellige aandete.

Page 11: AWSUM Interskole Uitgawe

INTERSCHOOLS 2013

NEWS NUUS

11

HART

FORD

STR

MAIN STR

MAIN STR R45

SANDRINGHAM CI

SUID

-AGT

ER-P

AARL

-ROA

D

PAARLMALL

EXIT 57

1413

15STRAWBERRY

FARMPAARL GIMNASIUM HOËRSKOOL

GIRLS HIGH SKOOL

BOYS HIGH SKOOL

BOYS HIGH SPORT VELD

MCF

AIRL

ANE

MALMESBURY ROAD FAUR

E ST

R

AURE

T ST

R

BRUG

STR

DE W

AAL

STR

ENSL

IN S

TR

MAIN STRMAIN STR

PASTORIE AVE

PONT

AC S

TR

SENTRALE SPORT GROND

VAN

DER

LIN

GEN

STR

BERGRIVIER BOULEVARD SOUTH1

2

34

56

7 8

9

1011 TR

EURN

ICH

STR

RETI

EF S

TR

OPTE

NHOR

ST

LADY

GRE

Y

ZEDE

RBER

G ST

R

1

8

2

9

3

10

4

11

5

12

6

13

7

14 15

N1

PIETER HUGO

STR

N1

12

INTERSKOLEGEESROETE

Page 12: AWSUM Interskole Uitgawe

INTERSCHOOLS 2013

NEWS NUUS

12

Meet the teams from Paarl Girls High

Agter links na regs: Francia Pretorius, Mia de Villiers, Eldone Potgieter, Elma Verhoef, Lona NkewuVoor links na regs: Marli Steenkamp (k), Lurene du Plessis (afrigter), Karla Borg

Agter links na regs: Marli Steenkamp, Lara Baudewig, Jana Klein, Elma Verhoef, Lona Nkewu, Liezl Meyer, Sage Avery, Claudia FouchéVoor links na regs: Zoë Gericke, Francia Pretorius (kaptein), Marlene Dreyer (afritgter), Nika Botha (o/kaptein), Dudu Ntidi

Agter links na regs: Bea le Roux, Jana van Rooyen, Nadia Pretorius, Daniela Passerini, Elisma WitbooiVoor links na regs: Naulette Pollard, Edith Strauss (afrigter),Joy Louw (K)

Agter links na regs: Bea le Roux, Nadia Pretorius,Carina Troost, Stephanie Brandt,Janke Visagie,Kara Viljoen, Mienke EhlersVoor links na regs: Marise Malherbe (o/k), Marielouw van der Merwe (skeidsregter), Louise Louw (k), Edith Strauss (afrigter),Joy Louw

Agter links na regs: Alison Georgala, Hugh-Jeani Labuschagne, Karla de Villiers, Klara Swart, Lin-Mari Viljoen, Lize Enslin, Mieke Winterbach, Emma BaardVoor links na regs: Lizzy Basson, Danelle du Toit (c), E. Alting-Mees (afrigter), Anje du Plessis, Tienkie Greeff

O/13A Netbal O/17A Netbal

O/19A Netbal O/16A Hokkie O/18A Hokkie

Agter links na regs: Nicky Viljoen, Jenanda Swart, Ane Smit, Sari du Plessis, Wilmare MoutonVoor links na regs: Mieke Karstens (k),Carine Schultheiss (afrigter), Kayla Parsons

Agter links na regs: Kay-leigh Bier, Lee-Anne Louw, Nize Viveiros, Stephnie Jacobs, Me E.Conradie, Monique Hamman, Daneva Moos, Daniella Kennedy, Milla van der WesthuizenVoor links na regs: Sare le Roux, Emma Scriba (kaptein), Joritha Bruwer (coach), Carmen Kirstein (o-k), Li-Ohnie le Roux

Agter links na regs: Brigitte Smith,Carlien Prins, Carlien Koster,Alet du ToitVoor links na regs: Lynn-Mare White, Sunelle de Jongh,Aneldi Pienaar

O/16A Netbal O/14A HokkieO/14A Netbal

0/18 A NetbalLouise Louw

Wanneer ons op die baan stap is ons eerste prioriteit om alles te gee. Niks kan ons onder kry nie, ons is altyd positief. Ons is reg vir Interskole.

0/13 A HokkieFrancia Pretorius

Die lekkerste van Interskole is wanneer ons speel en al die skole kyk vir ons. Al die "banners" in die strate bou ook gees.

0/13 A NetbalMarli Steenkamp

Interskole beteken absoluut alles vir my en my span, juis omdat dit ons laaste Interskole is. Ons sien baie uit na die wedstryd.

0/14 A NetbalSunelle de Jongh

Ek sien uit na die eerste span se netbal wedstryd en op die baan te stap en trots te wees op ons span en ons skool.

O/18A Hokkie Sian Bradbury

Ons is ‘n redelike jong span en ons was aan die begin van die jaar nog wisselvallig. Deur die loop van die jaar het ons baie gegroei nie net as ‘n span nie, maar ook as vriendinne. Die resultate het ons harde werk begin weerspieël en ons sien baie uit na Interskole.

0/16 A HokkieDanielle du Toit

Hierdie Interskole word ons verseker as die "underdogs" gesien deur mense van buite, maar as dit kom by interskole wen die "underdogs" gewoonlik. Ons span is gereed vir ons Interskole wedstryd.

Page 13: AWSUM Interskole Uitgawe

INTERSCHOOLS 2013

NEWS NUUS

13

Page 14: AWSUM Interskole Uitgawe

INTERSCHOOLS 2013

NEWS NUUS

14

Agter links na regs: Neena Bakkes, Annie de Villiers,Naomi Douglas, Chrisli Hamman, Cara Lawrie,Bianca Haasbroek, Nina CuylerVoor links na regs: Joane Rossouw, Cara-Maré Kotzé (o kaptein), Zaskia van Zyl (kaptein), Chané van Zyl, Nina van Zyl, Megan Venn (awesig)

O/13A HokkieAgter links na regs: Gina-Mari Steyn, Cara Lawrie,Mari Pieters, Marike NigriniVoor links na regs: Naomi Douglas, Chrisli Hamman (kaptein), Bianca Haasbroek (o kaptein)

O/13A NetbalAgter links na regs: Daniël Briers-Louw (kaptein), Paul Joubert, Stephan Joubert Voor links na regs: Ankia Burger, Daniel Conradie, Mariné Nieuwoudt

O/13A Skaak

Agter links na regs: Franco Smit, Brandon - LeeAdams, Barend Koorsen, Shanon Opperman,Dirk Visser, Marthus Coetzee, Dyllan Duraan,Wian van ZylVoor links na regs: Shadick Benjamin, Shemuel Pietersen, Cobus Möller, Jurie Matthee (kaptein), Preben Verleden (o kaptein) Joshua Kirsten,Raymond van Coller

O/13A RugbyAgter links na regs: Daneel Kriel, Divan Visser,Handró Griessel, Robert Lyons, Marco van Rhyn,Jurie Matthee, Dian WillemseVoor links na regs: Jandré Burger, Matthew Venn,Delarey Nel, Franco Smit (kaptein), Garreth Wolmarans (o kaptein), Da-Neil Grobbelaar

O/13A Hokkie

Ontmoet Laerskool Gimnasium se 0/13’s

0/13 A HokkieFranco Smit

Dit is lekker om opgewonde te wees oor Interskole. Daar is lekker gees in die lug. Ons span sien baie uit na die wedstryd. Ons het baie hard geoefen hierdie jaar.

0/13 A RugbyJurie Matthee

Die Interskole westryd kan nie vergelyk word met enige ander westryd nie. Die span wat die beste voorberei het en geestelik die sterkste is, sal wen. Ons is reg vir die wedstryd.

0/13 SkaakDaniël Briers-Louw

Ek sien baie uit na Interskole. Daar is altyd ‘n lekker gees. Ons hoop vir ‘n wen.

0/13 A NetbalChrisli Hamman

Interskole is iets waarvoor almal die hele jaar wag. Ons hoop ons harde werk deur die loop van die jaar sal bewys word op die dag wanneer ons wedstryd speel. Sterkte aan alle spanne.

0/13 A HokkieZaskia van Zyl

Interskole is altyd ‘n harde wedstryd. Ons speel baie goed saam as ‘n span. Ons is baie seker dat ons hierdie Interskole wedstryd gaan wen.

Page 15: AWSUM Interskole Uitgawe
Page 16: AWSUM Interskole Uitgawe

INTERSCHOOLS 2013

NEWS NUUS

16

Jean de Villiers

“Ons huis was net bo Boishaai. Al die bure en kinders in die omgewing was Boishaaiers en ek en my broer was die enigste Gimmies.

Ons was goeie vriende met almal maar hier om interskole tyd het ons nie so graag oor en weer gekuier nie. Die een jaar, hier teen Woensdag of Donderdag van interskole week, lui ons voordeur klokkie. Toe my broer die deur oopmaak breuk een van ons bure ‘n eier op sy kop!! Als was darem in goeie gees gedoen en ons het interskole gewen daai jaar so revenge was sweet!!”

Louis Schreuder

Ek het in my 7 jaar in Klein Gim en ook hoërskool net 1 interskole wedstryd verloor. Ek het in 2008 die 1ste XV na ̀ n rekord

oorwinning gelei - een van die trotste oomblikke in my lewe en loopbaan sover. Vir my het interskole gegaan oor jou skool se trots en tradisie oor jou mede spanmaats, vriende,

onderwysers en die hele Gim familie in die algemeen. My interskole wedstryd was seker nogsteeds een van die grootste wedstryde wat ek tot dusver gespeel het. Interskole het gesorg dat ek bande gevorm het wat my lewenslank sal hou, trots kan wees oor my jare as Gimmie en daardie middag van 4 Augustus 2008 nooit sal vergeet nie!

Pieter RossouwIn 1987 het ek uitgedraf vir Paarl Gim se 0/16B’s teen Boys’ High se 0/16 B’s wat net so sterk was soos hul o/16A’s. Ons span het heel jaar net

een drie gedruk. Met die interskole wedstryd was die tyd amper verby en Gim was 6-4 voor met Boys’ High op Gim se doellyn. Toe kry Boys’ High se vleuel die bal en dis net ek tussen hom en die doellyn en ek weet as ek hom mis verloor ons, en as ek hom by die kantlyn uit tekkel, wen ons. Ons het 6-4 gewen.

Ferdinand Rabie

Ek was die kaptein van die 0/19 Goffels span in 1993. Ons het dié jaar die rekord gehou

as die span wat die meeste punte aangeteken het en was ook die enigste span wat dié jaar gewen het. Nou dit was `n AWSUM oomblik!

Louis Koen

My herinneringe aan Interskole is ge-anker in die tradisie en geskiedenis wat daarmee gepaard gaan. Ek het ‘n intense gevoel van

verantwoordelikheid gehad om as leerder hierdie spesiale tradisies telaat voortleef! My mentors op skool het seker gemaak ons verstaan dat dit nie net gaan oor die sport nie, maar oor kosbare tyd saam met familie en vriende!Interskole in die Paarl is AWSUM en mag dit nog lank gekoester word as ‘n week van familie en vriende wat saamkom om fees te vier, lekker te kuier en kwaliteit tyd saam spandeer.

Balie Swart

Behalwe vir interskole het ‘n hele paar dinge vir my begin sinmaak tydens my hoërskool jare as leerder by Gimnasium. Vandag as

‘n oud leerder van Paarl Gim kan ek weer met trots erkenning gee aan my Alma Mater, want alles waarvoor ek staan en wie ek is, is a.g.v ‘n fantastiese opvoeding van my ouers en skool. Wat ek bereik het op sportvlak is en sal altyd gekoppel wees aan die groter prentjie van kameraderie, goeie onderwys, dissipline en Geloof in my Hemelse Vader.

De Wet Barry

My 1ste en laaste Interskole sal altyd onthou word. In 1992 het ons teen `n gedugde Boys High span te staan gekom.

Die sogenaamde “Dream team” van Hein Basson met 7 Craven week spelers. Eric Senekal en sy span het nie` n goeie jaar beleef nie en ons was maar bekommerd. Eric se massiewe tekkel op een van die Boys High manne kry die dinge in rat. Ons was 16-11 agter met net `n paar minute oor. Pierre Myburgh druk op die 15m lyn en ons is gelyk. Frikkie van Zyl hardloop op die veld en sê Franna Nel moet skop (gewoonlik het Werner Bester geskop). Hy skop hom oor met so paar minute oor en ons wen 18-16! Dit was wonderlik om my eerste en laaste jaar van skool te kon wen.

Gimnasium oud-leerlinge se AWSUM interskole herinneringe:

Hoër Jongenskool oud-leerlinge se AWSUM interskole herinneringe:

Corné Krige

My Awsum herinnering is toe ons in 1993 19-17 gewen het nadat ons die vorige jaar verloor het. Die atmosfeer, druk en ondersteuning uit alle oorde is iets wat

my altyd sal bybly.

Nicolaas (Max) van Dyk

Die minute wat ons in die tonnel gewag het voordat ons opgedraf het, sal my altyd bybly.Ek is in 2009 eers in

HJS ingeskryf en speel toe vir die Hommels. Ek onthou hoe ek op die pawiljoen gesit en gedroom het om in 2011 vir die A-span op te draf! Die week vooraf met al die funksies en aktiwiteite was ook baie spesiaal en ‘n “massive experience”.

Mannetjies Roux

Ons het van st 6 – 11 elke jaar gewen en val toe in ons st 12 jaar vas teen Gimnasium. Ek het maw nie goeie

herinneringe van 1956 nie! Maar die lekkerste van die ander jare was al

die wedstryde wat ons gewen het.

Frans Malherbe

In graad 12 wen ons vir Gim 24 – 12! Die opbou en die gees van die hele week voor Interskole met al die funksies en brag’s was

baie spesiaal. Die koshuisgees wat al in graad 8 tussen ons geheers het toe ons die skool moes opmaak en die Saterdagoggend vroeg opgestaan het om Faurestraat te gaan opmaak, sal my ook altyd bybly.

wens al die skole spanne sterkte toe met interskole!

Page 17: AWSUM Interskole Uitgawe

INTERSCHOOLS 2013

NEWS NUUS

17

Gimnasium oud-leerlinge se AWSUM interskole herinneringe:

In either victory or defeat, with us you are NUMBER 1

Engen Paarl Village145 Main Street

Page 18: AWSUM Interskole Uitgawe

INTERSCHOOLS 2013

NEWS NUUS

18

“When you put on that jersey, the

name on the front is more important

than the name on the back”

Wie gaan interskole wen? Stuur die telling na 43366

(standaard tariewe geld)

AWSUM het met Darren Lewis, kaptein van PSS se 0/13 A-span, gesels:

1. Wat is die “x” faktor van julle span?

Ons speel as ‘n span saam.

2. Wat dink jy is die opposisie se vermoë?

Hulle het ‘n uitstekende span wat met die hulp van goeie strukture baie goeie rugby speel.

3. Sou jy sê julle is die gunstelinge of die “underdogs”?

Hulle resultate die afgelope jaar maak hulle definitief die gunstelinge.

4. Wat maak van julle ‘n wenspan hierdie jaar?

Die feit dat niemand ons ‘n kans gee nie.

5. Waarna sien jy die meeste uit van Interskole?

As ons wen.

6. Gemeet aan julle resultate tot dusver hierdie jaar, hoe voorbereid is julle vir Interskole?

Wat jy in die seisoen tot dusver toe gedoen het, beteken nie veel nie.

Anderson Lombard en Daniel Cronje gesels met AWSUM:

1. Wat is die “x faktor van julle span?

Ek dink die x faktor in ons span is dat ons as ‘n span saamwerk en altyd alles gee! Ons gee nooit op nie en ons het die vermoë om doele aan te teken al is ons onder druk. (Anderson – kaptein)

2. Wat beteken Interskole vir jou?

Interskole is iets baie groot in my lewe. My pa was ook in PSS en ek is al betrokke by Interskole vandat ek in Graad 1 was. Ek is net bly dat ek kan deel wees van dit alles. (Anderson – kaptein)

3. Do you think you are the favourite or the underdogs?

I am not sure who is the favourite or the underdog. We are both evenly matched teams and hopefully we can pull it through! ( Daniel – vice captain)

4. What makes you a winning team? We know we have the ability and the players to do it. We never, ever give up and always try our best. (Daniel – vice captain)

Ryan Bradbury van die skaakspan sê:

1. Ons is trots op ons skool en dat ons nooit opgee nie.

2. Gim is altyd taai opposisie. Ons het verlede jaar net-net gewen. Ek glo hulle doen baie moeite met hulle skaak.

3. Interskole is vir my die hoogtepunt van die jaar, omdat dit die skaakspan en ook die hele skool bymekaar bring as ‘n eenheid. Dit is lekker om my vriende te ondersteun.

4. Die afgelope paar jaar se uitslae maak ons seker die gunsteling om te wen, maar dit maak ons beslis nie gerus nie. Gim is altyd ‘n goeie opponent!

5. Ons het baie moeite gedoen om aantalle leerders die kans te gee om skaak te speel en ons vaar sover goed in ons liga-wedstryde.

Interessante feit:

Ryan speel alreeds sedert Graad 1 vir die skool se B Skaakspan. In Graad 3 het hy die jongste lid van die A span geword en hy het sy hele laerskool loopbaan vir die skool gespeel. Hy het ook nog nie een Interskole as deel van ‘n span verloor nie!

Agter links na regs: Jacques Rousseau, Ruben Lourens, Eathan De Lance Holmes, Alex van Rooijen, Willie Dreyer, Keagan Schultz, Zeke Adams, Gerard de la BatVoor links na regs: Justin Isaacs, Adrian Alberts, Darren Lewis (Kaptein), Anderson Lombard, Jermaine Isaacs, Jade Brink, Jonathen Sack (awesig)

Agter links na regs: Tyran Snyders, Damian Woolward, Jacque du Plessis, Jaco Koegelenberg, Lliam Barnes, Jacques Rousseau, Ryk de KockVoor links na regs: Alexander Kruger, Jorich Murray, Anderson Lombard, Daniël Cronje, Gerard de La Bat, Christian Slabbert

Agter links na regs: Jaco Visagie, Sunin Kim, Faizal SabanVoor links na regs: Matthew Didloff, Ryan Bradbury(k), Mark Williams

0/13A Rugby 0/13A Hokkie 0/13A Skaak

Ontmoet die Interskole onder 13 spanne

Help Paarl (die streeksfinalis) om die nasionale Kwêla KykNET Dorp van die Jaar kompetisie vir die Wes-Kaap te wen!

SMS Paarl na 33157 tussen 1 en 6 AugustusR1.50 p/sms (maksimum 30 sms’e per simkaart)

Ons dorp kan R1 miljoen in bemarkingswaarde van kykNET wen!

herinner u om te stem vir Paarl as Dorp van die jaar!

!

wens al die skole spanne sterkte toe met interskole!

LikeAWSUM

on Facebook

Sê jou sêSMS 43366standaard tariewe

geld

Page 19: AWSUM Interskole Uitgawe

INTERSCHOOLS 2013

NEWS NUUS

19

vs

03 August 2013

Faure Street - don't miss it

Page 20: AWSUM Interskole Uitgawe

INTERSCHOOLS 2013

NEWS NUUS

20

VOORLOPIGE INTERSKOLE PROGRAM 2013Dag en Datum Geleentheid Tyd Dag en Datum Geleentheid Tyd

Dinsdag23Julie 2013

Oudstudente-Aksiesport hokkie, netbal, sokker, krieket

19:00 Vrydag2 Augustus 2013

Hoërskool Groot Brag 07:40

Donderdag25 Julie 2013

Mnr. en Mej. Interskole 19:00 Rugby, netbal, hokkie vanaf 13:00

Maandag29 Julie 2013

Laerskool Interskole skaak 10:00 Rugby

Afrigters interskole 17:00 0.19 D / 0.16 B / 0.16 D / 0.15 D / 0.14 C / 0.19 F

14:00

Afrigtersfunksie aangebied deur OSB

19:00 0.19 E / 0.16 C / 0.15 B / 0.14 A 15:15

Studentefunksie - Tollies 19:00 0.19 C / 0.14 B / 0.15 C 16:20

Dinsdag30 Julie 2013

Kleingim Hokkie: 0.7 - 0.13-spanne Direk na skool GIM INTERSKOLE-FUNKSIE 19:00

Oudstudente-Hokkie 19:00 Informeel - ete en dans

GROEN-aand vir studente op Stellenbosch

19:00 HJS Ladies Brag , HJS Groot Brag 19:00

Pro Boys Dinee 19:00 Saterdag3 Augustus 2013

HJS Sjampanje ontbyt 09:30

Woensdag31 Julie 2013

Laerskool Gim Groot Brag 08:00 H/S Hokkie

Kleingim netbal: o.7-o.13 Direk na skool 0.14A / 0.16C 07:30 - 08:25

Hoofwedstryd: 0.13A-dogters 0.16A / 0.14B, 0.16A / 0.14B 08:30 - 09:25

Hoërskool Netbal Direk na LS wedstryde 0.19B / 0.16B 09:30 - 10:25

o.18 A,B; o.17 A,B; o.16 A,B; o.15 A Direk na HS wedstryde Seremonie 10:30 - 10:50

Oudstudente-Netbal vanaf 19:00 0.19A 10:50 - 12:00

Oudstudente-Rugbywedstryd 19:00 Rugby

Golden Oldies 20:00 0.15 A 12:05

Old Boys 07:30 0.16 A 13:15

Donderdag1 Augustus 2013

Oudstudente Gholf vanaf 08:00 0.19 B 14:35

Klein Boishaai Interskolerugby Optog 15:45

Kleingim Rugby: o.7-o.13 16:00 0.19A 16:00

Hoofwedstryd o.13A Sondag 4 Augustus 2013

NG ToringkerkStrooidakkerk

09:3009:00


Recommended