+ All Categories
Home > Documents > Daardie vrese (en leerkurwes) van leiers

Daardie vrese (en leerkurwes) van leiers

Date post: 11-Feb-2016
Category:
Upload: radha
View: 59 times
Download: 0 times
Share this document with a friend
Description:
Daardie vrese (en leerkurwes) van leiers. Interne kragstasie. Kragbespaarder Hoe langer die b rein vat om t e prosesseer, hoe meer energie gebruik dit. Kop-reddingsplanne. Gestoorde ervarings Opinies van ander. O ntsnappingsroetes. Vrees-bestuur Nuwe persepsies en leerervarings. - PowerPoint PPT Presentation
Popular Tags:
33
Daardie vrese (en leerkurwes ) van
Transcript
Page 1: Daardie vrese (en  leerkurwes) van leiers

Daardie vrese (en leerkurwes) van leiers

Page 2: Daardie vrese (en  leerkurwes) van leiers
Page 3: Daardie vrese (en  leerkurwes) van leiers
Page 4: Daardie vrese (en  leerkurwes) van leiers
Page 5: Daardie vrese (en  leerkurwes) van leiers
Page 6: Daardie vrese (en  leerkurwes) van leiers

Vrees-bestuur

Nuwe persepsiesen leerervarings

Page 7: Daardie vrese (en  leerkurwes) van leiers

The soft-minded man always fears change. He feels security in the status quo, and has an almost morbid fear of the new. For him, the greatest pain is the pain of a new idea

- Martin Luther King jnr

Page 8: Daardie vrese (en  leerkurwes) van leiers
Page 9: Daardie vrese (en  leerkurwes) van leiers
Page 10: Daardie vrese (en  leerkurwes) van leiers

Die amigdala, simpatiese- en parasimpatiese senustelsels

Page 11: Daardie vrese (en  leerkurwes) van leiers

• Amigdala prosesseer emosies in die brein• Amigdala herbedraad die

breinkorteks in die lig van vrees-kondisionering op langtermyn basis

Page 12: Daardie vrese (en  leerkurwes) van leiers

• Simpaties (outonoom en relatief onafhanklik vd brein): hormone se vrystelling is onmiddellik en langtermyn (agv kroniese stressors in antieke tyd soos honger/vlug).

• Moderne stres is eerder korttermyn (sosiale

konflik; gebrek aan beheer oor omstandighede) , maar skade is langtermyn.

• Brein ≠ imuun teen stres. Neuroplastisiteit maak dat brein verander agv stres. Dit inhibeer besluitneming en persepsies

Page 13: Daardie vrese (en  leerkurwes) van leiers

Vrees en persepsievorming

• Solomon Asch (1950’s) se eksperiment

Page 14: Daardie vrese (en  leerkurwes) van leiers

• Die groep kies telkens verkeerd. Die subjek konformeer 100% van die tyd

• Wanneer indiwidue die toets alleen doen, was hul 95% reg. In groepe kon slegs 25% hierdie persentasie handhaaf.

Page 15: Daardie vrese (en  leerkurwes) van leiers

So prosesseer jou kop...

• Groepe verander wat indiwide sien onder druk! • In die persepsuele of besluitnemende areas

(2005: Berns)? • Visuele areas in brein prosesseer. Dis asof

visuele area eie waarnemings uitblok twv groep se dominante persepsies.

• Nie-konformeerders se amigdala aktiveer telkens!

Page 16: Daardie vrese (en  leerkurwes) van leiers

• Groep opinie (“law of large numbers”) tel as antwoorde onbekend is. • Groep gemiddeld (“jelly beans”) is

meer akkuraat as indiwidu s’n. In die geskiedenis help dit oorlewing aan. • Groepsdenke is inhiberend tov

leierskap, veral by ‘n minderheid van een wat die groep moet lei.

Page 17: Daardie vrese (en  leerkurwes) van leiers

Vrees verlam. Dit lei tot geeestelike vlugtelinge wat slegs binne bekende, veilige situasies kan funksioneer

Baie godsdienstige besluite, reëls en rituele is toe nie so godsdienstig as wat ons dink nie. Dit hou eerder mense se behoeftes aan veiligheid; in beheer wees en “goedvoel” ervarings in stand

Page 18: Daardie vrese (en  leerkurwes) van leiers

Leiers wat midde in vrees gedy en

(oor)leef

• Hulle is bewus van, en herbedink (“reappraise”) hul vrese binne hul eie situasies.

Page 19: Daardie vrese (en  leerkurwes) van leiers

Vrees: so maak mens om gesonde mense terug te

kry op die speelveld• Leiers asskeppers van nuwe

leerervarings• Nuwe scenarios in besluitneming

forseer ons koppe in nuwe bane in en skep nuwe emosionele sekerheid in en om leiers in onseker tye

• Alternatiewe denkroetes en refleskie troef toksiese vrees en religieuse verlamming

Page 20: Daardie vrese (en  leerkurwes) van leiers
Page 21: Daardie vrese (en  leerkurwes) van leiers

REFLEKSIE FASE (Marc Jung-Beeman 2004):

Page 22: Daardie vrese (en  leerkurwes) van leiers
Page 23: Daardie vrese (en  leerkurwes) van leiers

Israeliete se vrees vir die obekende en opposisieMoses se vrees virverwerping oorkomDie onbekende as uitdagingNuwe inligting as sleutel (God-info! )

Page 24: Daardie vrese (en  leerkurwes) van leiers

• Oë wat geleer het om God raak te sien

• Gebed as herleerder

• Blindheid vir siendes

Page 25: Daardie vrese (en  leerkurwes) van leiers

• Die kneg se wiskunde• Elisa se nuwe somme:

1 + 1 = WEN!

Of: een plus EEN is ‘n Hemelse Meerderheid

Page 26: Daardie vrese (en  leerkurwes) van leiers

Handelinge 10-11:

Fokus verskuiwing (na God se

nuwe kommunikasi

e)

Page 27: Daardie vrese (en  leerkurwes) van leiers

God se nuwe visuele kaart van die werklikheid as leerkurwe

Page 28: Daardie vrese (en  leerkurwes) van leiers

• Addisionele hulp vir ‘n stadige leerder (10:17-20• God praat ook die taal van “ou kopkaarte”• Stadige leerders word deur God verhale

geswaai (11:1-19)

Page 29: Daardie vrese (en  leerkurwes) van leiers
Page 30: Daardie vrese (en  leerkurwes) van leiers

i. Daar is nie iets soos vreeslose leiers nie, net leiers wat hul vrese in die oog kyk en kies om ten spyte daarvan vorentoe op Christus se roetes te leef

ii. Leiers wat vrees in die oog kyk is soos ‘n goeie infeksie. Hul uitverkooptheid aan Christus en sy saak is hoogs aansteeklik.

iii. Leiers is nie vreeslose helde met al die antwoorde nie. Hulle is verwond en onseker en kommunikeer dit op deursigtie wyses. Hulle dapperheid om nogtans nuwe paaie aan te durf omdat die status quo geen opsie is nie, bied hoop.

iv. Leiers is self die kurrikulum vir verandering. Leiers se persoon en innerlike oortuigings is die beliggaamde antwoorde op vrees en onsekerheid. Sulke leiers is “connectors” wie se standvastigheid en weerloosheid tegelyk hoop en nuwe moontlikhede bied

v. Leiers se vermoë om in onsekerheid kreatief te dink en alternatiewe roetes aan te dui, is belangrike vreesbesweerders

Page 31: Daardie vrese (en  leerkurwes) van leiers

vi. Leiers swig nie voor menslike “weakest links” wat regresseer na ou bekende paaie en veilige geestelike bunkers nie. Hulle val nie vas in reaktiewe oplossings, of in ‘n “addisionele informasie” sindroom om gerugte te besweer nie.

vii.Leiers wat te midde van vrees floreer, kies vir nuwe God-verhale, beelde (“images”) en lewende voorbeelde van hoop as hul gidse op die reis.

viii. Leiers is versigtig vir konsensus t.w.v. groepsharmonie (= groepsdruk!). Gesonde spanning is kreatief. Dit skud bevreesdes uit hul kokonne.

ix. Leiers is intensionele skeppers van spasies vir refleksie en denke, egter sonder om die uitkomste hiervan te manipuleer.

Page 32: Daardie vrese (en  leerkurwes) van leiers

x. Leiers weet dit gaan oor mense wat, ten spyte van hul vrese, kreatief op God se pad leef, en nie oor meer oorbekende programme, geykte rituele of oorgekontroleerde kerklike omgewings nie. Daarom fasiliteer hulle nuwe verhoudings as die regte medisyne.

xi. Leiers begryp onafhanklike denkers en mentors is nodig wat buite die sisteem/organisasie staan om alternatiewe idees te deel en kreatiwiteit te bevorder.

xii. Leiers kry ‘n paar “like-minded individuals” in leierspanne, egter sonder om spanne tot homogeniteit te forseer.

xiii.Leiers weet vrees inhibeer. Hulle neem nie groot besluite as hulle onder die invloed van vrees is is nie.

xiv.Leiers soek voortdurend God se wil en deel hul diepste vrese met Hom

Page 33: Daardie vrese (en  leerkurwes) van leiers

Omhels die onbekende

on/verantwoordelik


Recommended