+ All Categories
Home > Documents > DIE OPSTEL VAN EKSAMENVRAESTELLE VIR SKEPPENDE KUNSTE Opleiding van Leieronderwysers

DIE OPSTEL VAN EKSAMENVRAESTELLE VIR SKEPPENDE KUNSTE Opleiding van Leieronderwysers

Date post: 23-Feb-2016
Category:
Upload: shanna
View: 249 times
Download: 1 times
Share this document with a friend
Description:
DIE OPSTEL VAN EKSAMENVRAESTELLE VIR SKEPPENDE KUNSTE Opleiding van Leieronderwysers 21 Februarie 2014. SUMMATIEWE ASSESSERING. Assessering van leer Die hoofdoel is om die aanleer van vaardighede, inhoud en konsepte op ’n gegewe tydstip te bepaal en daaroor verslag te doen. - PowerPoint PPT Presentation
Popular Tags:
62
DIE OPSTEL VAN EKSAMENVRAESTELLE VIR SKEPPENDE KUNSTE Opleiding van Leieronderwysers 21 Februarie 2014
Transcript
Page 1: DIE OPSTEL VAN EKSAMENVRAESTELLE  VIR SKEPPENDE KUNSTE Opleiding van Leieronderwysers

DIE OPSTEL VAN EKSAMENVRAESTELLE

VIR SKEPPENDE KUNSTE

Opleiding van Leieronderwysers 21 Februarie 2014

Page 2: DIE OPSTEL VAN EKSAMENVRAESTELLE  VIR SKEPPENDE KUNSTE Opleiding van Leieronderwysers

SUMMATIEWE ASSESSERING

Assessering van leerDie hoofdoel is om die

aanleer van vaardighede, inhoud en konsepte op ’n gegewe tydstip te bepaal en daaroor verslag te doen

Page 3: DIE OPSTEL VAN EKSAMENVRAESTELLE  VIR SKEPPENDE KUNSTE Opleiding van Leieronderwysers

STAP 1: BEGIN MET DIE INHOUD, KONSEPTE & VAARDIGHEDE IN DIE ONDERWERPE

Page 4: DIE OPSTEL VAN EKSAMENVRAESTELLE  VIR SKEPPENDE KUNSTE Opleiding van Leieronderwysers

STAP 2: SKEP ’N RAAMWERK VIR DIE VRAESTEL

Oorweeg die volgende:

• aantal afdelings wat behandel moet word

• aantal vrae per afdeling

• kognitiewe vlakke wat in elke vraag behandel moet word

• die moeilikheidsgraad in elke afdeling

• aantal punte toegeken per afdeling

Page 5: DIE OPSTEL VAN EKSAMENVRAESTELLE  VIR SKEPPENDE KUNSTE Opleiding van Leieronderwysers
Page 6: DIE OPSTEL VAN EKSAMENVRAESTELLE  VIR SKEPPENDE KUNSTE Opleiding van Leieronderwysers

STAP 2: SKEP ’N RAAMWERK VIR DIE VRAESTEL

VOORBEELD: Verdeel die vraestel in twee of meer afdelings, bv.

• Afdeling A: veelkeusevrae, pas A by B, kort vrae, vul die ontbrekende woord in, ens. – vrae oor basiese kennis

• Afdeling B: kontekstuele en/of kort opstel – leerders moet hul begrip van beginsels demonstreer

• Afdeling C: vrae oor probleemoplossing en/of praktiesetoepassing – leerders moet hulle vaardigheid in praktiese tegnieke en hulle vermoë om te redeneer demonstreer

Page 7: DIE OPSTEL VAN EKSAMENVRAESTELLE  VIR SKEPPENDE KUNSTE Opleiding van Leieronderwysers

RAAMWERK VIR DIE VRAESTEL

AFDELINGS VRAAG-NOMMER

KUNS-VORM &ONDER-WERP

KOGNITIEWE VLAK

PUNTE TOTALE

Page 8: DIE OPSTEL VAN EKSAMENVRAESTELLE  VIR SKEPPENDE KUNSTE Opleiding van Leieronderwysers

STAP 3: DINKSKRUM VERSKILLENDE SOORTE VRAE

WAAROM?Om voorsiening te maak vir verskillende leerstyle,

veelvuldige intelligensies, verskillende kognitiewe vlakke en verskillende moeilikheidsgrade.

Om leerders in staat te stel om verskillende bevoegdhede en vaardighede te demonstreer.

’n Gebrek aan variasie kan sommige leerders bevoordeel en ander leerders benadeel.

Page 9: DIE OPSTEL VAN EKSAMENVRAESTELLE  VIR SKEPPENDE KUNSTE Opleiding van Leieronderwysers

STAP 3: DINKSKRUM VERSKILLENDE SOORTE VRAE

Verseker ’n verskeidenheid tipe vrae wat geskik is vir die inhoud en vaardighede wat geassesseer word:

• Vrae vir feitlike herroeping• Kontekstuele vrae – visueel, ouditief en geskrewe tekste• Vrae oor luisteraktiwiteite (musiek)• Vrae oor praktiese toepassing• Vrae oor kritiese evaluering• Visuele vrae• Geslote vrae• Oop vrae• Vrae oor probleemoplossing• Kreatiewe, verkennende vrae• Uitdagende vrae• Scenarios in die werklike lewe

Page 10: DIE OPSTEL VAN EKSAMENVRAESTELLE  VIR SKEPPENDE KUNSTE Opleiding van Leieronderwysers

STAP 3: DINKSKRUM OOR VERSKILLENDE SOORTE VRAE

Datarespons / Feitlike herroeping – verwag eenvoudige, reguit antwoorde gebaseer op ooglopende feite en bewustheid.

Saamlopende vrae – verwag antwoorde binne ’n reeks aanvaarbare akkuraatheid – kan op verskillende kognitiewe vlakke wees.

Oop / Uiteenlopende vrae – laat verkenning van verskillende roetes toe en kom met verskillende variasies en alternatiewe antwoorde vorendag.

Probleemoplossing / Kreatief / Scenarios in die werklike lewe / Uitlokkende vrae / Waardes en etiek – daag leerders uit om te dink en aangeleerde begrippe toe te pas.

Evaluerend – vereis gesofistikeerde vlakke van oordeel.

Indringende (‘probing’) vrae – ondersoek logika of struktuur en benodig duidelikheid, bevraagteken veronderstellings, redes en bewyse, implikasies, gevolge, menings of perspektiewe.

Page 11: DIE OPSTEL VAN EKSAMENVRAESTELLE  VIR SKEPPENDE KUNSTE Opleiding van Leieronderwysers

VORME VAN VRAE

Waar-Onwaar, Bypassende Pare en Veelkeusevrae Opstel-tipe vraeVrae oor praktiese toepassingBrongebaseerde vrae – interpretasie van visuele tekste, uittreksels,

notasie, ens.GevallestudiesVrae oor luisteraktiwiteite (musiek)Vrae oor kritiese evalueringKreatiewe, verkennende vraeScenarios in die werklike leweToets van hipoteseOpe vrae

Page 12: DIE OPSTEL VAN EKSAMENVRAESTELLE  VIR SKEPPENDE KUNSTE Opleiding van Leieronderwysers

KORT-ANTWOORD-VRAE

toets kernkennis, bepaal die nodige omvang van begrip

kan baie vorme aanneem

gekonstrueerde-repons- of ope vrae

kan baie kort wees, “vul die spasie in” of langer, ’n paar sinne of hoogstens ’n paar paragrawe

Page 13: DIE OPSTEL VAN EKSAMENVRAESTELLE  VIR SKEPPENDE KUNSTE Opleiding van Leieronderwysers

LANGER VRAE – OPSTELVRAE

gee studente die geleentheid om oop vrae volledig te beantwoord

toets hoë-orde vaardighede, vaardighede in skryf en strukturering, gevorderde lees en ’n dieper vlak van begrip.

leerders se vermoë om ’n reeks idees en inligting te organiseer en integreer en ’n argument te bou of ’n saak te stel

Page 14: DIE OPSTEL VAN EKSAMENVRAESTELLE  VIR SKEPPENDE KUNSTE Opleiding van Leieronderwysers

ALGEMENE OPSTEL-TIPE VRAE

Gee ’n aanhaling – Bespreek Maak ’n bewering – Bespreek Vergelyk en stel teenoor (kontrasteer)Omskryf... Beskryf ... Verduidelik (met voorbeeld) ... Evalueer ... Ontleed die voordele ... Ontwerp ’n ... Evalueer krities ...

Page 15: DIE OPSTEL VAN EKSAMENVRAESTELLE  VIR SKEPPENDE KUNSTE Opleiding van Leieronderwysers

LANGER VRAE – GEVALLESTUDIE OF SCENARIO-GEBASEERDE VRAE

konteks of situasie word in detail beskryf

lewensegte (outentieke/oorspronklike) vrae

leerders pas hulle kennis op ’n spesifieke situasie, visuele, dramatiese, dans- of musiekteks of sekere omstandighede toe

Page 16: DIE OPSTEL VAN EKSAMENVRAESTELLE  VIR SKEPPENDE KUNSTE Opleiding van Leieronderwysers

STAP 4: OORWEEG KOGNITIEWE VLAKKE

• Maak in die vraestel vir alle leerders se vermoëns voorsiening.

• Wees bewus – dat taksonomie nie die moeilikheidsgrade van die vrae weerspieël nie – dit weerspieël bloot denkprosesse.

• Byvoorbeeld: Alhoewel “kennis” op die tradisionele Bloom se taksonomie gegrond is, vind baie leerders die herroeping van kennis moeiliker as evaluering, wat op ’n hoër vlak is.

Page 17: DIE OPSTEL VAN EKSAMENVRAESTELLE  VIR SKEPPENDE KUNSTE Opleiding van Leieronderwysers

Oorspronklike terme Nuwe terme

Evaluering

Sintese

Analise

Toepassing

Begrip

Kennis

• Skepping

• Evaluering

• Ontleding

• Toepassing

• Begrip

• Geheue(Gebaseer op Pohl, 2000, Learning to Think, Thinking to Learn, p. 8)

Page 18: DIE OPSTEL VAN EKSAMENVRAESTELLE  VIR SKEPPENDE KUNSTE Opleiding van Leieronderwysers

BLOOM SE HERSIENE TAKSONOMIE

SkeppingOntwikkeling van nuwe idees, produkte of maniere om dinge te beskou

Ontwerp, bou, beplanning, vervaardiging, uitvinding. Evaluering

Regverdiging van ’n besluit of optredeNagaan, veronderstelling, kritisering, eksperimentering, beoordeling

OntledingOpbreek van inligting in dele om begrippe en verwantskappe te verken

Vergelyking, organisering, afbreek, ondervraging Toepassing

Gebruik van inligting in ’n ander bekende situasieImplementering, uitvoering, gebruik, verrigting

BegripVerduideliking van idees of konsepte

Interpretering, opsomming, omskrywing, klassifisering, verduideliking Geheue

Herroeping van inligtingHerkenning, lys, verduideliking, herwinning, benaming, bevinding

 

Page 19: DIE OPSTEL VAN EKSAMENVRAESTELLE  VIR SKEPPENDE KUNSTE Opleiding van Leieronderwysers

BLOOM SE TAKSONOMIE VERDEEL IN DRIE KOGNITIEWE VLAKKE

Kogni-tiewe vlak

Beskrywing Kategorie Beskrywing

3 Kreatiwiteit, ontleding, evaluering en probleem-oplossing

C Uitdagend: Toepassing van kennis om ’n “oorspronklike” antwoord in ’n “onbekende” situasie te formuleer

2 Begrip en toepassing

B Reprodusering van antwoorde vir “soortgelyke” maar nie “dieselfde” vrae wat voorheen gevra is nie

1 Konseptuele kennis

A Reprodusering van dieselfde aangeleerde kennis. Papegaai-leer.

Page 20: DIE OPSTEL VAN EKSAMENVRAESTELLE  VIR SKEPPENDE KUNSTE Opleiding van Leieronderwysers

GEHEUE

Die leerder kan aangeleerde inligting herroep, weergee en onthou.

Herken Lys Beskryf Identifiseer Herroep Benoem Bepaal Vind

Kan jy inligting herroep?

Page 21: DIE OPSTEL VAN EKSAMENVRAESTELLE  VIR SKEPPENDE KUNSTE Opleiding van Leieronderwysers

GEHEUE VERVOLG LysMemoriseerBring in verbandWysVindOnderskeiGee voorbeeldReproduseerHaal aanHerhaalEtiketteerHerroepWeetGroepeer LeesSkryfGee breë trekke

• Luister• Kies• Opsê /resiteer• Hersien• Haal aan• Teken op• Pas• Selekteer• Onderstreep• Siteer• Sorteer

Herroeping of herkenning

van spesifieke inligting

Produkte sluit in:• Vasvra• Definisie• Feit• Werkblad• Toets

• Etiket• Lys• Werkboek• Reproduksie• Woordeskat

Page 22: DIE OPSTEL VAN EKSAMENVRAESTELLE  VIR SKEPPENDE KUNSTE Opleiding van Leieronderwysers

VRAE VIR GEHEUE

Wat het gebeur na ...?Hoeveel ...?Wat is ...?Wie was dit wat ...?Kan jy sê wie ...?Vind die definisie van ...?Beskryf wat gebeur het na ...?Wie het gepraat met ...?Wat is waar of onwaar ...?

(Pohl, Learning to Think, Thinking to Learn, p. 12)

Page 23: DIE OPSTEL VAN EKSAMENVRAESTELLE  VIR SKEPPENDE KUNSTE Opleiding van Leieronderwysers

BEGRIPDie leerder begryp die betekenis van inligting deur aangeleerde

inligting te interpreteer en vertolk. Interpreteer Gee voorbeeld Som op Aflei Omskryf Klassifiseer Vergelyk Verduidelik

Kan jy idees of konsepte verduidelik?

Page 24: DIE OPSTEL VAN EKSAMENVRAESTELLE  VIR SKEPPENDE KUNSTE Opleiding van Leieronderwysers

BEGRIP VERVOLGHerhaal IdentifiseerBespreekVertel weerNavorsingAnnoteerVertolkGee voorbeelde vanOmskryfReorganiseerVereenselwig

• Beskryf• Rapporteer• Herken• Hersien• Neem waar• Gee breë trekke• Bring in berekening• Interpreteer• Gee hoofidee• Beraam• Definieer/omskryf

Begrip van gegewe inligting

Produkte sluit in:• Voordrag• Opsomming• Versameling• Verduideliking• Wys en vertel

• Voorbeeld• Vasvra• Lys• Etiket• Breë trekke

Page 25: DIE OPSTEL VAN EKSAMENVRAESTELLE  VIR SKEPPENDE KUNSTE Opleiding van Leieronderwysers

VRAE VIR BEGRIPKan jy verduidelik waarom ...?Kan jy in jou eie woorde skryf? Hoe sou jy verduidelik ...?Kan jy ’n bondige uitleg skryf van ...?Wat dink jy kon volgende gebeur het ...?Wie dink jy ...?Wat was die hoofidee ...?Kan jy verduidelik ...?Kan jy illustreer ...?Tree almal op soos wat .... optree?

(Pohl, Learning to Think, Thinking to Learn, p. 12)

Page 26: DIE OPSTEL VAN EKSAMENVRAESTELLE  VIR SKEPPENDE KUNSTE Opleiding van Leieronderwysers

TOEPASSING Die leerder maak gebruik van inligting in ’n konteks wat

verskillend is van die konteks wat geleer is.

ImplementeringUitvoeringGebruikVerrigting

Kan jy die inligting in ’n ander bekende situasie gebruik?

Page 27: DIE OPSTEL VAN EKSAMENVRAESTELLE  VIR SKEPPENDE KUNSTE Opleiding van Leieronderwysers

TOEPASSING VERVOLGVertolkManipuleerVertoonIllustreerBerekenInterpreteerMaakOefenPas toeBedryfVoer onderhoud

• Verf• Verander• Bepaal• Plaas in volgorde• Wys• Los op• Versamel• Demonstreer• Dramatiseer• Bou• Gebruik• Wysig• Teken

Die gebruik van strategieë, konsepte,

beginsels en teorieë in nuwe situasies

Produkte sluit in:• Foto • Illustrasie• Nabootsing• Beeld• Demonstrasie

• Voorlegging• Onderhoud• Opvoering• Dagboek• Joernaal

Page 28: DIE OPSTEL VAN EKSAMENVRAESTELLE  VIR SKEPPENDE KUNSTE Opleiding van Leieronderwysers

VRAE VIR TOEPASSING

Weet jy van ’n ander geval waar ...?

Kan jy eienskappe soos .... groepeer?

Watter faktore sal jy verander as ...?

Watter vrae sal jy vra vir ...?

Kan jy uit die gegewe inligting ’n paar instruksies saamstel oor ...?

(Pohl, Learning to Think, Thinking to Learn, p. 13)

Page 29: DIE OPSTEL VAN EKSAMENVRAESTELLE  VIR SKEPPENDE KUNSTE Opleiding van Leieronderwysers

ONTLEDINGDie leerder breek aangeleerde inligting op in dele om die inligting ten

beste te verstaan.

Vergelyk Organiseer Dekonstrueer Toeskryf aan Uiteensit Vind Struktureer Integreer

Kan jy inligting opbreek in dele om begrippe en verwantskappe te verken?

Page 30: DIE OPSTEL VAN EKSAMENVRAESTELLE  VIR SKEPPENDE KUNSTE Opleiding van Leieronderwysers

ONTLEDING VERVOLGOnderskeiBevraagtekenWaardeerEksperimenteerInspekteerOndersoekDelfSkeiDoen navraagReëlOndersoekSifVors naBerekenKritiseer

• Vergelyk• Kontrasteer• Beskou• Bespeur• Groepeer• Orde• Volgorde• Toets• Debatteer• Ontleed• Diagram• Bring in verband• Ontleed• Kategoriseer• Diskrimineer

Om inligting in onderdele op te

breek

Produkte sluit in:• Grafiek• Sigblad• Kontrolelys• Kaart• Breë trekke

• Opname• Databasis• Mobiel• Abstrak• Rapporteer

Page 31: DIE OPSTEL VAN EKSAMENVRAESTELLE  VIR SKEPPENDE KUNSTE Opleiding van Leieronderwysers

VRAE VIR ONTLEDING

Watter gebeure kon nie plaasgevind het nie?Indien .... gebeur het, wat kon die uiteinde gewees het?Hoe is .... soortgelyk aan ...?Wat beskou jy as ander moontlik uitkomste?Waarom het .... veranderings gebeur?Kan jy verduidelik wat moes gebeur het toe ....?Wat is sommige van die probleme van ...?Kan jy onderskei tussen ...?Wat was sekere motiewe agter ...?Wat was die keerpunt?Wat was die probleem met ...?

(Pohl, Learning to Think, Thinking to Learn, p. 13)

Page 32: DIE OPSTEL VAN EKSAMENVRAESTELLE  VIR SKEPPENDE KUNSTE Opleiding van Leieronderwysers

EVALUERINGDie leerder neem besluite op grond van diep besinning, kritiese

nadenke en beoordeling. Nagaan Veronderstel Kritiseer Eksperimenteer Beoordeel Toets Opspoor Monitor

Kan jy ’n besluit of optrede regverdig?

Page 33: DIE OPSTEL VAN EKSAMENVRAESTELLE  VIR SKEPPENDE KUNSTE Opleiding van Leieronderwysers

EVALUERING VERVOLGBeoordeelBepaalBekragtigVoorspelAssesseerKen punte toeHersien Lei afBepaalPrioritiseerSê waaromVergelykEvalueerVerdedigSelekteerMeet

• Kies• Maak gevolgtrekking• Aflei uit• Debatteer• Regverdig• Beveel aan• Diskrimineer• Waardeer• Delf• Argumenteer• Besluit• Kritiseer• Gradeer• Verwerp

Beoordeling van die waarde van idees,

materiaal en metodes deur standaarde en

kriteria te ontwikkel en toe te pas.

Produkte sluit in:• Debat• Paneel• Verslag• Evaluering

• Ondersoek• Uitspraak• Gevolgtrekking• Oorredende toespraak

Page 34: DIE OPSTEL VAN EKSAMENVRAESTELLE  VIR SKEPPENDE KUNSTE Opleiding van Leieronderwysers

VRAE VIR EVALUERING Is daar ’n beter oplossing vir ...? Beoordeel die waarde van ... Wat dink jy van ....? Kan jy jou standpunt oor ... verdedig? Dink jy .... is ’n goeie of slegte ding? Hoe sou jy ... hanteer het? Watter veranderinge aan ... sou jy aanbeveel? Glo jy ...? Hoe sou jy voel as. ..? Hoe doeltreffend is. ..? Wat is die gevolge ...? Watter invloed sal ... op ons lewens hê? Wat die voor- en nadele van ...? Waarom is ... waardevol? Wat is die alternatiewe? Wie sal bevoordeel en wie sal benadeel word?

(Pohl, Learning to Think, Thinking to Learn, p. 14)

Page 35: DIE OPSTEL VAN EKSAMENVRAESTELLE  VIR SKEPPENDE KUNSTE Opleiding van Leieronderwysers

SKEPPINGDie leerder skep nuwe idees en inligting deur voorheen geleerde inligting te

gebruik.

Ontwerp Bou Beplanning Produseer Vind uit Bedink Maak

Kan jy met nuwe produkte, idees of standpunte vorendag kom?

Page 36: DIE OPSTEL VAN EKSAMENVRAESTELLE  VIR SKEPPENDE KUNSTE Opleiding van Leieronderwysers

SKEPPING VERVOLGKomponeerMaak bymekaarOrganiseerUitvindStel saamVoorspelBedinkStel voorBouBeplanBerei voorOntwikkelBring voortVerbeelGenereer

• Formuleer• Verbeter• Tree op• Voorspel• Produseer• Vermeng• Stel op• Versin• Stel saam

Om idees of elemente saam te voeg om ’n

oorspronklike idee te ontwikkel of kreatiewe

denke toe te pas.

Produkte sluit in:• Film• Storie• Projek• Beplan• Nuwe speletjie

• Lied• Koerant• Mediaproduk• Advertensie• Skildery

Page 37: DIE OPSTEL VAN EKSAMENVRAESTELLE  VIR SKEPPENDE KUNSTE Opleiding van Leieronderwysers

VRAE VIR SKEPPING

Kan jy ’n .... ontwerp om .... ?Kan jy ’n moontlik oplossing sien vir ...?As jy toegang tot alle hulpbronne gehad het, hoe sou

jy ... hanteer?Waarom bedink jy nie jou eie manier om ...?Wat sou gebeur as ...?Op hoeveel maniere kan jy ...?Kan jy nuwe en ongewone gebruike vir ... skep?Kan jy ’n voorstel saamstel wat ....?

(Pohl, Learning to Think, Thinking to Learn, p. 14)

Page 38: DIE OPSTEL VAN EKSAMENVRAESTELLE  VIR SKEPPENDE KUNSTE Opleiding van Leieronderwysers

VERSKEIE AKSIEWOORDE EN TIPIESE ANTWOORDE WAT GEGEE KAN WORD

Ontleed Verdeel in afdelings of elemente en bespreek volledig.

Vergelyk Identifiseer die ooreenkomste of verskille tussen feite of ondersoek die verskille tussen idees, feite, menings, ens.

Kritiseer Lig die goeie en slegte kenmerke uit en gee jou eie mening nadat alle feite in ag geneem is.

Definieer/ omskryf

Geen ’n kort en bondige definisie van ’n kwessie of onderwerp.

Beskryf Noem die kenmerke van ’n voorwerp of onderwerp. Jy moet dit op ’n logiese, goed-gestruktureerde wyse doen.

Bespreek Bespreek ’n onderwerp deur die verskeie aspekte te ondersoek. Gebruik ’n kritiese benadering.

Onderskei Let op die verskille tussen twee voorwerpe of onderwerpe.

Evalueer Gee jou eie mening oor ’n onderwerp deur die kriteria as ’n grondslag te gebruik.

Ondersoek Ondersoek en bespreek krities ’n onderwerp ten opsigte van besliste kriteria of riglyne.

Page 39: DIE OPSTEL VAN EKSAMENVRAESTELLE  VIR SKEPPENDE KUNSTE Opleiding van Leieronderwysers

VERSKEIE AKSIEWOORDE EN TIPIESE ANTWOORDE WAT GEGEE MOET WORD (vervolg)

Verduidelik Verduidelik en klaar op om te verseker dat die leser jou goed verstaan. Gebruik illustrasies, beskrywings of eenvoudige maar logiese verduidelikings.

Gee Gee slegs die feite sonder enige besprekings.

Gee die breë trekke

Lê die inligting op ’n bondige, logiese en stelselmatige manier voor.

Identifiseer Noem die belangrikste eienskappe van ’n onderwerp.

Illustreer Gee voorbeelde of skets ’n diagram om ’n spesifieke kwessie of onderwerp op te klaar.

Dui aan hoe Bied ’n uitgangspunt logies aan deur middel van deeglike redenering.

Interpreteer Verduidelik of gee die betekenis van ’n aspek ten opsigte van algemene konsep. Maak jou verduideliking prakties.

Lys Gee ’n lys name, feite, items, ens. in ’n spesifieke volgorde of kategorie.

Benoem Gee name, kenmerke, items of feite.

Lewer kommentaar

Gee ’n persoonlike mening oor die saak.

Som op Gee die sleutelaspekte van ’n onderwerp.

Page 40: DIE OPSTEL VAN EKSAMENVRAESTELLE  VIR SKEPPENDE KUNSTE Opleiding van Leieronderwysers

STAP 5: OORWEEG GEPASTE GEWIGSTOEKENNINGVAN MAKLIK TOT MOEILIK

KOGNITIEWE VLAKKE

AKTIWITEIT % VAN TAAK

LAAG Herhalende vaardighede in elke kunsvorm. 30%

MEDIUM Toepassing van vaardighede.Ontleding van kunswerke. Geskrewe opdragte wat begrip nodig het.

40%

HOOG Kreatiewe werk.Sintese van vaardighede en kennis in kunswerke; evaluering van kunswerke.

30%

Page 41: DIE OPSTEL VAN EKSAMENVRAESTELLE  VIR SKEPPENDE KUNSTE Opleiding van Leieronderwysers

Stap 5: Struktureer vrae (scaffold questions)

• Voorsiening moet in die vraestel gemaak vir leerders regoor die spektrum van vermoë.

• Stel ’n reeks sub-vrae op wat met basiese vrae begin en na meer uitdagende vrae vorder, met gepaste puntetoekenning, bv.

Vraag 1.1 Begin met maklike aptytwekker – 30% van punte

Vraag 1.2 Hoofgedeelte, matig – 40% van punte

Vraag 1.3 Eindig met uitdaging/toppunt – 30% van punte

Page 42: DIE OPSTEL VAN EKSAMENVRAESTELLE  VIR SKEPPENDE KUNSTE Opleiding van Leieronderwysers

GESTEIERDE VRAE

  Toeganklik vir alle leerders

wat verdien om te slaag 

Toeganklik vir bogemiddelde

leerders

Toeganklik vir die meesbevoegde kinders

  MAKLIK MEDIUM MOEILIKHEIDSGRAAD

UITDAGEND

V1.1V1.2V1.3V1.4

     

V2.1 V2.2V2.3

     

ens.      

Puntetotaal      

Teiken 30% = 30 punte 40% = 40 punte 30% = 30 punte

Page 43: DIE OPSTEL VAN EKSAMENVRAESTELLE  VIR SKEPPENDE KUNSTE Opleiding van Leieronderwysers

STAP 6: TEGNIESE VEREISTES

’n Slordige vraestel benadeel die leerdersMoenie sny en plak nie – tik oor indien nodigIllustrasies, grafieke, foto’s, sketse, ens. is duidelik genoeg

om goeie reproduksie in die vraestel te versekerVrae gestel in ’n taal wat gebruikersvriendelik is Opsionele vrae moet duidelik aangedui wordVrae moet sonder vooroordeel wees (geslag, ras, politiek,

sosiaal en kultureel)Korrekte spelling en grammatika

Page 44: DIE OPSTEL VAN EKSAMENVRAESTELLE  VIR SKEPPENDE KUNSTE Opleiding van Leieronderwysers

TEGNIESE VEREISTES (vervolg)

• Dekblad met die tyd, vak, graad, maksimum punte

• Duidelike instruksies aan leerders

• Korrekte nommering van vrae

• Nommering in nasienmemorandum pas by nommering in vraestel

• Uitleg is leerder-vriendelik

• Hoë-gehalte illustrasies/diagramme/foto’s/ grafieke

• Punte duidelik aangedui en berekening van punte is korrek

• Toekenning van punte op vraestel en memorandum is dieselfde

• Algemene voorkoms en netheid van hele vraestel (getik) en memorandum (getik)

• Voltooide taksonomie en moeilikheidsgraad ingesluit

Page 45: DIE OPSTEL VAN EKSAMENVRAESTELLE  VIR SKEPPENDE KUNSTE Opleiding van Leieronderwysers

TEGNIESE VEREISTES DEKBLAD

VAK

KUNSVORM

GRAAD

MAAND & JAAR

PUNTETOTAAL

TYDSTOEKENNING

AANTAL BLADSYE

NAAM VAN SKOOL/SENTRUM

Page 46: DIE OPSTEL VAN EKSAMENVRAESTELLE  VIR SKEPPENDE KUNSTE Opleiding van Leieronderwysers

DEKBLAD: INSTRUKSIES

Lys enige instruksies aan die leerders wat volgens jou belangrik is.

Skryf die woord INSTRUKSIES in hoofletters en vet druk. Die res moet in gewone druk wees.

Instruksies moet bondig en presies wees.

Die Nasionale Senior Sertifikaat-eksamenvraestel kan as riglyn gebruik word.

Page 47: DIE OPSTEL VAN EKSAMENVRAESTELLE  VIR SKEPPENDE KUNSTE Opleiding van Leieronderwysers

TEGNIESE VEREISTES BRONNE EN OPSKRIFTE VAN UITTREKSELS, KUNSWERKE OF

ONTWERPE

Erken bronne wanneer aanhalings gebruik word

Gebruik tabulering of omraam die aanhaling

Wees konsekwent met jou opskrifte van uittreksels, kunswerke, foto’s of ontwerpe

Page 48: DIE OPSTEL VAN EKSAMENVRAESTELLE  VIR SKEPPENDE KUNSTE Opleiding van Leieronderwysers

KORREKTE NOMMERING & PUNTETOEKENNING

Vraag 1

1.11.2 ens.

Aanduiding van verwagte puntOnderafdelings: ( )Puntetotaal vir ’n vraag: /___/

Page 49: DIE OPSTEL VAN EKSAMENVRAESTELLE  VIR SKEPPENDE KUNSTE Opleiding van Leieronderwysers

GEBRUIKERSVRIENDELIKLinker-/regterkantse bladsye – hou omblaai tot die minimum

Eenvoudige formaat

Voorgestelde tydstoekennings?

Antwoordboek vergelyk met vraestel?Volgorde van

vrae

Konsekwente formaat vir elke vraag en oor alle vraestelle

Page 50: DIE OPSTEL VAN EKSAMENVRAESTELLE  VIR SKEPPENDE KUNSTE Opleiding van Leieronderwysers

TAAL EN VOOROORDEEL

Hou taal eenvoudigVermy vooroordeel oor geslag, ras, kultuur, stedelik/landelik/streek/ provinsie

Gebruik vak-spesifieke en algemeen-gebruikte woorde

Wees spesifiek – moenie verwag dat kandidate tussen die lyne moet lees nie

Ooreenkoms tussen woorde en terme wat in vrae, diagramme, tabelle, grafieke gebruik word

Sensitiwiteit vir samelewing en vermy inhoud wat aanstootlik kan wees

Gaan vertaling deeglik naGepaste

taalregister vir d

ie Graad

Page 51: DIE OPSTEL VAN EKSAMENVRAESTELLE  VIR SKEPPENDE KUNSTE Opleiding van Leieronderwysers

VOORBEELDVusi Ngcobo verdien ’n salaris van R10 000 per maand. Watter aftrekkings sal van sy salaris gemaak word?

Verwagte antwoord:Belasting, WVF, mediese fonds, pensioenAntwoord deur kandidaat

voorsien: Vusi beklee ’n senior pos in die onderneming

Page 52: DIE OPSTEL VAN EKSAMENVRAESTELLE  VIR SKEPPENDE KUNSTE Opleiding van Leieronderwysers

VOORBEELDSuid-Afrikaanse slange is baie giftig. Illustreer hierdie punt deur twee voorbeelde te verskaf. Verwagte antwoord:

Groenmamba, Kobra

Antwoord deur kandidaat voorsien:

Page 53: DIE OPSTEL VAN EKSAMENVRAESTELLE  VIR SKEPPENDE KUNSTE Opleiding van Leieronderwysers

MEMORANDUM

Stel die vrae en die nasienmemorandum terselfdertyd op

Oorweeg die gepaste assesseringsinstrument

Moet jy ’n tradisionele nasienriglyn of rubrieke of albei gebruik?

Is die memorandum akkuraat?

Maak dit voorsiening vir alternatiewe antwoorde?

Rubrieke werk goed vir ope of uiteenlopende vrae.

Page 54: DIE OPSTEL VAN EKSAMENVRAESTELLE  VIR SKEPPENDE KUNSTE Opleiding van Leieronderwysers

MEMORANDUM

• ’n Memorandum moet onbevooroordeeld wees en voorsiening maak vir diverse, goed-beredeneerde, gemotiveerde antwoorde.

• Beantwoord jou eie vraestel in die memorandum om seker te maak dat die vrae duidelik gestel is.

• Die eksamen is ook ’n belangrik onderrigmedium.

• Meer gedetailleerde aantekeninge tydens nasiening om as terugvoer te gebruik.

• Leerders wil dikwels ’n kunswerk bespreek wat in ’n eksamen gebruik word – dit lei tot spontane leer.

Dit gaan nie slegs oor punte nie!

Page 55: DIE OPSTEL VAN EKSAMENVRAESTELLE  VIR SKEPPENDE KUNSTE Opleiding van Leieronderwysers

STAP 8: TYDSTOEKENNING

Moet deur die eksaminator getoets word

Instruksies moet spesifiek wees

Page 56: DIE OPSTEL VAN EKSAMENVRAESTELLE  VIR SKEPPENDE KUNSTE Opleiding van Leieronderwysers

STAP 9: MODERERING, BESINNINGEN GEHALTEBEHEER

Page 57: DIE OPSTEL VAN EKSAMENVRAESTELLE  VIR SKEPPENDE KUNSTE Opleiding van Leieronderwysers

INTERNE MODERERING VAN EKSAMENS

• Is die vraestel billik en behoorlik gestruktureer?

• Behandel dit die onderwerpe?

• Is daar ope vrae in die vraestelle wat vir ’n verskeidenheid antwoorde voorsiening maak?

• Skep die vraestelle ’n kultuur van sukses & ’n gevoel dat almal kan presteer?

Page 58: DIE OPSTEL VAN EKSAMENVRAESTELLE  VIR SKEPPENDE KUNSTE Opleiding van Leieronderwysers

MODERERING

Nuttige kontrolelys vir moderering

CA SP LT TRAINING FEB 2014\EXAMS_MODERATION CHECKLIST.docx

Page 59: DIE OPSTEL VAN EKSAMENVRAESTELLE  VIR SKEPPENDE KUNSTE Opleiding van Leieronderwysers

GELOOFWAARDIGHEID

Die vraestel moet noukeurige ondersoek en kritiek weerstaan

Moet nie op die laagste waarneem-bare vlak wees nie

Aktueel en van toepassing op vandag se leerders

’n Positiewe invloed op onderrig & leer

Page 60: DIE OPSTEL VAN EKSAMENVRAESTELLE  VIR SKEPPENDE KUNSTE Opleiding van Leieronderwysers

DIE EINDE

Page 61: DIE OPSTEL VAN EKSAMENVRAESTELLE  VIR SKEPPENDE KUNSTE Opleiding van Leieronderwysers

VRAE / BESPREKING

Page 62: DIE OPSTEL VAN EKSAMENVRAESTELLE  VIR SKEPPENDE KUNSTE Opleiding van Leieronderwysers

DANKIE!


Recommended