+ All Categories
Home > Documents > Heb 11:6 En sonder geloof is dit onmoontlik om God te behaag ; want hy wat tot God

Heb 11:6 En sonder geloof is dit onmoontlik om God te behaag ; want hy wat tot God

Date post: 02-Jan-2016
Category:
Upload: brielle-macdonald
View: 56 times
Download: 19 times
Share this document with a friend
Description:
GELOOF VAN GOD. Heb 11:6 En sonder geloof is dit onmoontlik om God te behaag ; want hy wat tot God gaan , moet glo dat Hy is en 'n beloner is van die wat Hom soek. Heb 11:6 It's impossible - PowerPoint PPT Presentation
Popular Tags:
15
Heb 11:6 En sonder geloof is dit onmoontlik om God te behaag; want hy wat tot God gaan, moet glo dat Hy is en 'n beloner is van die wat Hom soek. GELOOF VAN GOD
Transcript
Page 1: Heb 11:6   En  sonder geloof  is  dit onmoontlik om  God  te behaag ; want  hy wat  tot God

Heb 11:6 En sonder geloof is dit onmoontlik om God te behaag; want hy wat tot God

gaan, moet glo dat Hy is en 'n beloner is van

die wat Hom soek.

GELOOF VAN GOD

Page 2: Heb 11:6   En  sonder geloof  is  dit onmoontlik om  God  te behaag ; want  hy wat  tot God

Heb 11:6 It's impossible to please God apart from faith. And why? Because anyone who

wants to approach God must believe both that he exists and

that he cares enough to respond to those who seek him.

Page 3: Heb 11:6   En  sonder geloof  is  dit onmoontlik om  God  te behaag ; want  hy wat  tot God

Heb 11:1 Die geloof dan is ‘n vaste vertroue op die dinge wat

ons hoop, ‘n bewys van die dinge wat ons nie sien nie.

Heb 11:1 Now faith is the substance of things hoped for,

the evidence of things not seen. (kjv)

Page 4: Heb 11:6   En  sonder geloof  is  dit onmoontlik om  God  te behaag ; want  hy wat  tot God

1Jo 5:4 Want alles wat uit God gebore is, oorwin die wêreld; en dit is die oorwinning wat die wêreld oorwin het, naamlik ons geloof. 1Jo 5:5 Wie anders is dit wat die wêreld oorwin as hy wat glo dat Jesus die Seun van God is?

Page 5: Heb 11:6   En  sonder geloof  is  dit onmoontlik om  God  te behaag ; want  hy wat  tot God

Tit 2:11 Want die reddende genade van God het aan alle

mense verskyn

Efs 2:8 Want uit genade is julle gered, deur die geloof, en dit nie uit julleself nie: dit

is die gawe van God;

Page 6: Heb 11:6   En  sonder geloof  is  dit onmoontlik om  God  te behaag ; want  hy wat  tot God

Gawe van God

Menslike geloof

Goddelike geloofGoddelike geloof is geloof in dinge wat ons nie sien nie

Page 7: Heb 11:6   En  sonder geloof  is  dit onmoontlik om  God  te behaag ; want  hy wat  tot God

Rom 4:17 Ek het jou ‘n vader van baie nasies gemaak voor die aangesig van God in wie hy geglo het, wat die dode lewend maak

en die dinge wat nie bestaan nie, roep asof hulle bestaan.

GOD SÊ VIR ABRAHAM

KONTEKS IS ABRAHAM EN SARAH

Page 8: Heb 11:6   En  sonder geloof  is  dit onmoontlik om  God  te behaag ; want  hy wat  tot God

Gén 1:3 En God het gesê: Laat daar lig wees! En daar was lig.

Gén 1:14 En God het gesê: Laat daar ligte wees aan die uitspansel van die

hemel, om skeiding te maak tussen die dag en die nag; en laat hulle dien as

tekens sowel vir vaste tye, asook vir dae sowel as jare.

Gén 1:15 Laat hulle ook dien as ligte aan die uitspansel van die hemel om lig

te gee op die aarde. En dit was so.

HOE LYK GOD SE GELOOF?

Page 9: Heb 11:6   En  sonder geloof  is  dit onmoontlik om  God  te behaag ; want  hy wat  tot God

Bonatuurlike geloof word geaktiveer deur die Woord van God

Rom 10:17 Die geloof is dus uit die gehoor, en die gehoor is

deur die woord van God.

Page 10: Heb 11:6   En  sonder geloof  is  dit onmoontlik om  God  te behaag ; want  hy wat  tot God

Wanneer ons die woord hoor word dit deur die Heilige Gees

bekragtig sodat ons dit kan ontvang. Dit is die oomblik wat God se bonatuurlike

geloof in ons inkom

Efs 2:8 Want uit genade is julle gered, deur die geloof.....

Page 11: Heb 11:6   En  sonder geloof  is  dit onmoontlik om  God  te behaag ; want  hy wat  tot God

Wanneer God se Saad in ons gees gedeponeer word is

hierdie proses onomkeerbaarHierdie saad bring vrug voort

Gal 5:22 Maar die vrug van die Gees is liefde, blydskap, vrede,

lankmoedigheid, vriendelikheid, goedheid, getrouheid(geloof),

sagmoedigheid, selfbeheersing.

Page 12: Heb 11:6   En  sonder geloof  is  dit onmoontlik om  God  te behaag ; want  hy wat  tot God

Die Griekse woord is Pistis = Geloof

Geloof is ‘n permanente deel van ons wedergebore gees.

Rom 12:3 Want deur die genade wat aan my gegee is, sê ek vir elkeen wat onder

julle is, dat hy nie van homself meer moet dink as wat ‘n mens behoort te dink nie;

maar dat hy daaraan moet dink om besadig te wees na die maat van geloof soos God dit aan elkeen toebedeel het.

Page 13: Heb 11:6   En  sonder geloof  is  dit onmoontlik om  God  te behaag ; want  hy wat  tot God

Gal 2:20 Ek is met Christus gekruisig, en ék leef nie meer nie, maar Christus leef in my. En wat ek nou in die vlees lewe, leef ek deur die geloof in die Seun van God wat my liefgehad het en Homself vir my oorgegee het.

ONS HET ELKEEN DIESELFDE MAAT VAN GELOOF ONVANG EN HIERDIE GELOOF IS

DIE GELOOF VAN DIE SEUN

Page 14: Heb 11:6   En  sonder geloof  is  dit onmoontlik om  God  te behaag ; want  hy wat  tot God

Gal 2:20 I am crucified with Christ: nevertheless I live; yet not I, but Christ liveth in me: and the life which I now live in the flesh I

live by the faith of the Son of God, who loved me, and gave

himself for me.

Page 15: Heb 11:6   En  sonder geloof  is  dit onmoontlik om  God  te behaag ; want  hy wat  tot God

Ons het dieselfde hoeveelheid en kwaliteit van geloof as wat Jesus het en daarom kan ons dieselfde

dinge as Hy doen.

Joh 14:12 Voorwaar, voorwaar Ek sê vir julle, wie in My glo—die

werke wat Ek doen, sal hy ook doen; en hy sal groter werke doen

as dit, omdat Ek na my Vader gaan.


Recommended