+ All Categories
Home > Documents > Helderberg gazette 18 mar 2014

Helderberg gazette 18 mar 2014

Date post: 22-Mar-2016
Category:
Upload: boland-gazette
View: 250 times
Download: 0 times
Share this document with a friend
Description:
Helderberg gazette 18 mar 2014
Popular Tags:
12
www.bolandgazette.co.za bolandgazette.mobi Year 18 • Tuesday 18 March 2014 | Tel. 021 853 0211 Helderberg Read in Thursday’s DistrictMail ) Counterfeit money in circulation in the Helderberg ) SW Neighbourhood Watch scramble for own control room ) All the latest local cricket club results Die huis van die Rose-gesin in Salvo Park, Firgrove is Vrydagoggend in puin gelê as gevolg van ’n brand wat omstreeks 07:00 uitgebreek het. Janine Seale staan hier in die hoofslaapkamer waar die brand vermoedelik ontstaan het. Lees artikel op bl 3. FOTO: DELIAH BRINKHUIS Dakloos ná brand Dakloos ná brand IDA construction started 6 Nuwe sentrum vir Lourensia Park 4
Transcript
Page 1: Helderberg gazette 18 mar 2014

www.bolandgazette.co.zabolandgazette.mobiYear 18 • Tuesday 18 March 2014 | Tel. 021 853 0211

Helderberg

Read in Thursday’s DistrictMail

) Counterfeit money incirculation in the Helderberg

) SW Neighbourhood Watchscramble for own control room

) All the latest local cricketclub results

Die huis van die Rose-gesin in Salvo Park, Firgrove is Vrydagoggend in puin gelê as gevolg van ’n brand wat omstreeks 07:00 uitgebreek het. Janine Seale staanhier in die hoofslaapkamer waar die brand vermoedelik ontstaan het. Lees artikel op bl 3. FOTO: DELIAH BRINKHUIS

Dakloos ná brandDakloos ná brand

IDA construction started 6

Nuwe sentrum vir Lourensia Park 4

Page 2: Helderberg gazette 18 mar 2014

Helderberg Gazette News - Nuus Tuesday 18 March 20142

Van polisie tot gevegskunsJAMEY GORDON

Ná meer as twee dekades indie polisie het Strand-inwo-ner Niklaas Thysen (42) dielewensveranderende be-sluit geneem om sy werk assersant op te gee en voltydssy passie vir vegkuns uit teleef.

Niklaas is oorspronklik vanWorcester enhet in 1982naSo-merset-Wes verhuis. Hy wasvan 1987 tot 1988 in die weer-mag, en het as privaatspeur-der gewerk voordat hy in 1990by die Somerset-Wes-polisie-stasie aangesluit het.Niklaas vertel dat hy in 1996

deur die Tai Chi en Qi Gongmeester en eienaar van Jing-an in Kaapstad, dr. MichaelLan aan vegkuns bekendge-stel is. Hy sê Lan het toe nog’n studio in Somerset-Wes ge-had waar hy na ure en op na-weke sy klasse bygewoon het.“Die klasse was soos my be-

rading. Dit het gehelp om dietrauma te verwerk wat ek ge-reeld as polisiebeampte er-vaar het. Dit het my ontspan,’n balans in my lewe aange-bring en my goed laat voel. En, toevind ek myself,” verduidelik Ni-klaas.Niklaas het vandag meer as agt

jaar se ervaring in tradisionele Chi-nese medisyne, Tai Chi en Qi Gong.Hy het tussen Januarie 2011 en 2013sy diplomawat homasTai Chimees-ter kwalifiseer, en ’n diploma inOos-terse terapie deur Lan verwerf.Die vegkuns-meester is verlede

jaardeurdieStadKaapstad sedepar-tement vir sosiale ontwikkeling ge-nooi om op 16 Junie by die BellvilleFietsrybaan’nTaiChi-demonstrasieaantebied.DieWes-Kaapseministervan sosiale ontwikkeling, AlbertFritz, minister van opvoeding, Do-nald Grant en die regsverteenwoor-diger asook die direkteur-generaalvan die plaaslike Chinese konsulaatwas tussen die talle besoekers. Die

verteenwoordigers van dieplaaslike Chinese konsulaathetdievolgendedagvirNiklaasgenader om met hulle ’n ven-nootskap te sluit om Tai Chi enQi Gong-filosofie te bevorder.So het hy met Master Cari

Shurman van Tai Chi for Kidsin Amerika ’n verhouding ge-bou en saam het hulle die TaiChi forKids-programindieHel-derberg bekendgestel. Die pro-gram is amptelik op 20 Augus-tus 2013 met ’n Tai Chi-demon-strasie op Seinheuwel inKaapstadvanstapelgestuur.Asdeel van die program gee Ni-klaas tans Tai Chi-demonstra-sies aan leerlinge van plaaslikelaer- en hoërskole. Hy is Dins-dae en Donderdae tussen 13:00en 15:00 by Dr G.J. Joubert; hywas verlede week by Danie Ac-kermannPrimêre Skool; hy gee20 minute-demonstrasies byTonko Bosman Primêre Skoolen hoop om ook gereeld demon-strasies by Rusthof PrimêreSkool aan te bied.Niklaas het in Oktober verle-

de jaar besef dat hy meer effek-tief sou wees en ’n meer kon-struktiewe bydrae tot die wel-stand van kinders kan lewer as

hy alleenlik op vegkuns fokus.“En die tyd het aangebreek vir my

ommyself op die proef te stel. Maar,ek weet dis binne my vermoë.”Niklaas het op 1 Desember 2013 sy

eie studio, SomersetWestAsianChi-neseMartialArtsWellnessCentre inHoofweg, Somerset-Wes geopen.Klasse word elke middag vanaf 16:00tot 19:00 aangebied. Vir meer inlig-ting, bel vir Niklaas by 073 274 1139.

Niklaas Thysen demonstreer een van die Tai-Chi bewe-gings. FOTO: JAMEY GORDON Skryf in vir kompetisie

Die Strand Vernuwingsbedienin-ge (Strand Renewal Ministries)bied op Vrydag 28Maart om 19:00’n Miss Sunshine enMnr. Spiere-kompetisie by die Rusthof Sekon-dêre Skool aan.Seuns endogters, tussendie ou-

derdomme van 6 tot 12 jaar kaninskryf. ’n Inskrywingsfooi van

R20 isbetaalbaar.Grootprysekangewen word. Die fondsinsame-lingsprojek is ten bate van diekerk se boufonds.Diegene wat belangstel om deel

te neem kan Eltesha Hendrickskontak by 021 850 4703 of083 981 0587 of [email protected].

Die Asian Chinese Martial Arts Wellness-sentrum in Somerset-Wes het op 1Maart amptelik sy deure geopen. Van die gaste by die geleentheid was (vanlinks) Cobin Gertse (instrukteur), George Liddle (Macassar Gemeenskaps-polisiëringsforum),MiriamWebb (direksie-lid), HildeKern (maatskaplikewerker,uitreik-programme),DinaAdams (gemeenskapsleier, ChrisNissenPark), NiklaasThysen (sentrum eienaar en instrukteur) en Olive Kok-Olivier (direksie-lid).

Sentrum nou oop

Page 3: Helderberg gazette 18 mar 2014

Helderberg GazetteNews - NuusTuesday 18 March 2014 3

Ammunitionand three rifleswere recentlyconfiscatedfrom a house inKalden Street,Strand. Theseweapons werestolen from aresidence in DeVos Street. Ac-cording to a po-lice report,when the resi-dent returned toher house at13:30 on Tues-day 4 March,she found it hadbeen ransackedand broken into.The items stolenincluded amounted safewith firearms,meat from thefreezer, jewel-lery, a LG moni-tor, computerbox (CPU) and adiamond ring.Two days later,on Thursday 6March, a searchwarrant was executed at the house in Kalden Street, after various leads were followed. The followingitems were found and confiscated: 87 rounds of ammunition, a 0.22 Trico rifle, a 303 Lee Enfieldrifle, a jelly wind air gun and an LG monitor. A man (34) was arrested for being in possessionof ammunition and firearms and the possession of stolen property as well as for house breakingwith intent to steal. The arresting officers are (seated in front) Captain Leon Fortune and DetectiveSergeant Danvil Davids and behind them are Constables Luxolo Dibela and Gary-Lee Hess.

Stolen goods recoveredAsuspect (23) fromGordon’sBaywasarrest-ed in Somerset West on Saturday 8 Marchfor being in possession of a stolen chainsaw.The suspect was unable to provide the po-

lice with proof of purchase of the chainsawor the generator that was also found in hispossession. People who suspect these goodsmay belong to them, can phone the policeon 021 853 1325.Another suspect (29) from Macassar was

arrested after threatening a 58-year-oldwoman with a knife and then stealing herbicycle.The incident happened at about 18:30 on

Thursday 6March. The woman reported the

incident to the police and the bicycle was re-trieved the same day.The suspect was arrested and charged

with robbery with a weapon other than afirearm.While onpatrol inLourensfordRoad, Som-

ersetWest at 21:00 onSunday 9March, policeofficers noticed a suspicious-looking manand stopped to question him. They found astolenwatermetre inhispossession.He thentook the officers to the residence where hehad stolen the metre from.A case of theft is being investigated. The

appeared in the Somerset West Magistrate’sCourt on Tuesday.

Gesin verslae na brandDELIAH BRINKHUIS

“Die vlamme was oral, ’n mens kon dit niekeer nie.”

DishoeJanineSealediebrandwatVrydagog-gend by haar ouerhuis in Firgrove uitgebreekhet, onthou.Seale en haar gesin woon ook op die eiendom

en vertel dat sy haar ma se noodkrete net na07:00 gehoor het. Sy het onmiddellik ondersoekingestel.Volgens Seale het sy haarma in die gang voor

haar slaapkamer aangetref terwyl die vlammehaar besittings vinnig verswelg het.Seale sêalhaarmasepersoonlikedokumente

soos ID en Sassa-kaart is saammet meubels enklerekaste en inhoud van haar, haar seun enkleinseuns verbrand.Met die Helderberg Gazette se besoek aan die

huis het ’n buurmanmet ’n pakkie foto’s waar-van die rante verbrand was, buite die huis ge-staan.Seale vertel dat die brand gou na die res van

die huis versprei het. Nog twee slaapkamers endie badkamer is verwoes terwyl die kombuisen sitkamer gedeeltelik beskadig is. Die plafonis egter heeltemal beskadig en die brand het ’ngroot gat in die dak gelaat.Seale is dankbaar dat haar kinders (6 en 10),

wat die Danie Ackermann Primêre skool by-woon, reeds skool toe wasmet die ontstaan vandie brand.“Ek dank die Here dat die kinders toe nét

skooltoe is,” sê sy.Volgens Theo Layne, woordvoerder vir die

brandweerdienste van die Stad Kaapstad is diebrand vermoedelik deur ’n brandende sigaretveroorsaak.Mensewat die gesin enigsins kan ondersteun

kan Janine Seale by 073 860 6001 bel.

Die hoofslaapkamer waar die brand vermoedelik ont-staan het, is in puin gelê. FOTO: DELIAH BRINKHUIS

Page 4: Helderberg gazette 18 mar 2014

Helderberg Gazette News - Nuus Tuesday 18 March 20144

Lourensiapark-sentrum op die kaarteCASSY VAN EEDEN EN DALEENFOUCHÉ

Planneom ’nveeldoelige sentrumbyLourensiaparkseingangtebouis in die pyplyn.

Die sentrum sal ’n gemeenskap-saal, ’n winkel en ander gemeen-skapsdienste insluit.Dit volg nadat twee mobiele win-

kels in die laekostebehuisingsprojekgesluit is en behoefte vir ’n winkelvir die gebied geïdentifiseer is. Tan-dekaGqada, burgemeesterskomitee-lidvirmenslikenedersettingsvirdieStad Kaapstad, sê die ontwikkelingsal eers op ’n “latere stadium”aange-

pak word.Die twee mobiele winkels in Lou-

rensiapark het in Februarie hulledeure gesluit nadat hulle opdrag ge-kry het van die Stad Kaapstad omhulle winkels te sluit (“LourensiaPark mobile shops to be closeddown”,HelderbergGazette, 18 Febru-ary 2014).Cheryl Walters, direkteur van

ruimtelike beplanning, omgewingen grondgebruikbestuur sê haar de-partement het klagtes oor die tweemobiele winkels ontvang. Die win-kels is toe ondersoek en beveel omhulle deure te sluit.Sy verduidelik dat die mobiele

winkels nie op eiendom mag wees

wat nie besigheidsonering het nie enindien die Stad Kaapstad klagtes oorso ’n winkel ontvang, sal dit onder-soek en toegemaak word.“Slegs wanneer die Stad Kaapstad

’n klagte oor ’n mobiele winkel ont-vang,endaargevindworddatdiemo-biele winkel sonder die gepastegrondgebruik sake doen, sal ’n ken-nisgewing om sake te sluit uitgereikword.” Sy sê die StadKaapstadmaaknie “sommer net” ’n mobiele winkeltoe nie.Joyce Mzamo, voorsitter van die

Lourensiapark-inwonerskomitee, sêdie komitee is nou meer goedgesindteenoor mobiele winkels en sal ditoorweeg om dit toe te laat.

Sy sê inwoners het ’n dokumentmet riglyne onderteken voordat hul-le eienaarskap van die eiendom ge-neem het. Die riglyne sluit in datgeen inwoner ’n mobiele winkel vanhulle huis mag bestuur nie.MaarMzamomeendie riglynmoet

hersienword omdat daar ’n behoeftevir winkels in Lourensiapark is.Sy verduidelik dat toe die riglyne

opgestel is, was inwoners tevredeomdatdaartoenie ’nbehoeftevirmo-bielewinkelswas nie. “Die SomersetMall het baie naby en toeganklik ge-lyk vir inwoners.” Maar Mzamo sêsoos wat die tyd verloop het, het in-wonersbesefdieSomersetMall isnieso toeganklik nie. “Kinders is op pad

na die winkel aangeval en hulle geldwordgesteel.” Sy sêdit is ookgevaar-lik om oor die N2 te stap om by dieSomerset Mall uit te kom. VolgensMzamo is dit hoekom die gemeen-skapdiemobielewinkelsverwelkomhet. Maar sy sê ongelukkig is daarook ’nmoontlikheid dat shebeens endwelmhuise vanuit die huise be-stuur word onder vermomming van’n mobiele winkel.Raadslid Benedicta van Minnen

het dit onder die aandag van die Me-tropolisie gebring. ’n Vergaderingtussen raadslid vanMinnen, ampte-naryvandieStadKaapstadendieko-mitee sal binnekort gehou word omdie saak verder te bespreek.

’n Veeldoelige sentrum word beplan vir Lourensiapark . FOTO: CASSY VAN EEDEN

Gangs move into HelderbergDELIAH BRINKHUIS

Nine men appeared in the Somerset WestMagistrate’s Court last Wednesday oncharges of assault and rape.The charges relate to an incident in Macas-

sar Village on Friday 7 March and Saturday8March in which twowomen (30 and 37) werebrutally assaulted and raped at a home in thearea. The men are suspected to be part of the28s gang who are migrating to Macassar.The Macassar Community Police Fo-

rum (CPF) confirmed there have been reportsof the gang moving into Macassar Village.According to police the womenwere held at

a house inMacassar Village after they visiteda friend on Friday just before 21:00. One of thewomen escaped at about 07:00 the next morn-ing and called for help. Police say eight men(aged 21 – 29) were arrested on Monday 10Marchandanotherhandedhimself over to thepolice the next day. Police say more arrestsmay follow. Themen remain in police custody

until their next court appearance on 19Marchwhen their bail applicationwill be heard. Thewomenwere admitted toHelderbergHospital.A spokesperson for the Macassar CPF says

the community’s fear of these gangs preventsthemfromreportingcriminalactivityandrid-ding their neighbourhoods of crime. He saysthe CPF hopes to establish neighbourhoodwatches in Macassar Village as was done inKramat, Sandvlei and Smartie Town recently.TheHelderbergGazette recently reportedon

an escalation in gang-related activity inBroadlands Park, Strand with youth beinglured into crime and gangs. This came aftera 15-year-old girl was arrestedwhen two 9 mmfirearms, believed to belong to gangmembers,were found in her cupboard. An 11-year-oldboy was also found with about 200 tik strawsin his possession – also suspected to belong toa gang. Anyone with information can phoneSgt Brunnel Rudolph of the Family Violence,Child Protection and Sexual Offences Unit(FCS) in Khayelitsha on 082 717 3656.

Page 5: Helderberg gazette 18 mar 2014

Helderberg GazetteAdvertisement - AdvertensieTuesday 18 March 2014 5

Page 6: Helderberg gazette 18 mar 2014

Helderberg Gazette General - Algemeen Tuesday 18 March 20146

Construction on the Incremental Develop-ment Area (IDA) in Sir Lowry’s Pass hasstartedwith several structureshavingbeenerected.

The IDA will consist of 177 houses that willserve as a temporary housing scheme for resi-dents of informal settlements in Sir Lowry’sPasswhowerepreviously adversely affectedbyflooding. About 50 of these families currentlylive in the informal settlement, Riemvasmaak.JohanMiddleton,councillorforthearea,says

the City hopes to complete the project by June.However, electricity will only be installed

once the project is complete.Middleton says electricity for this area is sup-

plied by Eskom and not by the City of CapeTown, but adds that residents have indicatedthat they are willing to move into the housesbefore electricity has been installed.Previouslyresidentsobjectedtothesizeof the

houses and took part in a violent protest in Feb-ruary to express theirunhappiness.Aftermeet-ings withMiddleton and officials from the Cityof Cape Town, several residents indicated thatthe houses are too small and will not make useof them, while others requested to see the hous-es first before making a decision. Middletonsays he has not received official feedback, butresidentswhomhehas spoken tohaveprovidedpositive feedback and indicated that they willbe moving in.

Construction on the Incremental Development Area (IDA) in Sir Lowry’s Pass is progressing.PHOTO: DELIAH BRINKHUIS

Incremental Development Area making progress

Page 7: Helderberg gazette 18 mar 2014

Helderberg GazetteAdvertisement - AdvertensieTuesday 18 March 2014 7

Page 8: Helderberg gazette 18 mar 2014

Helderberg Gazette General - Algemeen Tuesday 18 March 20148

Animal fundraiser in Gordon’s BayThe Animal Welfare Society Hel-derberg in Mansfield Crescent,Gordon’sBay is having a fundrais-er on Sunday 23 March at 09:00.Boerewors rolls, cupcakes, cold-

drinks, falke socks, dog and cat ac-cessories and much more will beon sale.

Enter the raffle competition andstandachance towina largewood-en wine rack with 20 bottles ofwine. All the proceedswill be usedfor the organisation’s services intheHelderberg. Formore informa-tion phone Clare on 083 697 4759 ore-mail [email protected].

Free health testingThe Somerset West AlphaClinic inpartnershipwiththeWestern Cape Department ofHealth offers free health test-ing services to all Helderbergresidents.These tests, which normal-

ly cost around R250, will befree to the public on Wednes-days from 08:30 to 16:30 at Al-pha Clinic Somerset West inCaledon Street.The testswill alsobeavaila-

ble on Mondays, Tuesdays,Thursdays and Fridays from09:00 to17:00atanadministra-tive fee of R50.Patients will be seen by a

trained nurse, who will pro-vide the following services:

measure blood pressure; as-certain Body Mass Index(BMI); screen cholesterol;check blood glucose and as-sess the patient’s HIV and TBstatus.The aim of this initiative is

to ultimately improve accessto affordable primary health-care, thus reducing therateofHIV and TB infection in theWestern Cape.Individualsareencouraged

tobeawareof theirhealthsta-tusasearlydetectionhelpsre-duce the risk of heart diseaseand diabetes.Formore information, con-

tact Alpha Clinic SomersetWest on 021 851 2600 .

Walk tosupportchildren’scancerThe Women’sLeagueof theBolandIslamic Council willhave their annualPink Walk on Sun-day 30 March at theMarkotter sports-ground in Stellen-bosch.Entry for the walk

is R10 and registra-tion starts at 07:00until 08:45.The8 kmwalkwill

start at 09:00.All participants

who finish the walkwill receive amedal.Great prizes can

also be won in alucky draw.Proceeds of the

walk will go to theChildhood CancerFoundation SA(CHOC).Formore informa-

tion phone SumayaGabier on021 845 4224 or084 010 1003 orAmina Rhoda on021 842 2092 or083 557 6129.

CD BEKENDSTELLING: Ná baie jare se swoeg en sweet, stel die FebruarySisters van Grabouw uiteindelik hul eerste CD bekend. Die CD, getiteld Dank-baar ,bevat 10 liedjies en is aan een van hul susters opgedra. Die suster,Moena Botha, het in 2008 haar stryd teen kanker verloor. Die bekendstellingvind plaas om 19:00 op Saterdag 29 Maart by die Paul Cluver Amfiteaterin Grabouw. Kaartjies kos R50 en is beskikbaar by Esmé by 078 870 3381.Op die foto is die groep Maria Steenkamp, Jamie Filander, Debbie Isaacsen Esmé Klaaste.

Leser se meningEk stem saam dat die Gardens se smokkelhuisein die nag kuierplek is. As die gemeenskap netdie wet (toepassers) die kans gee om hulle werkte doen, dink ek sal daar ’n verandering in onswoonbuurt kom. En as van die lede van die poli-siemag nie die smokkelaars waarsku dat daaruitgeskud gaan word nie, het die wet ’n beterkans om hulle werk te doen. Hou op om vrinnemet die smokkelaars te wees en help die wet om’n verandering in Lourensia Park en in die Gar-dens te maak. Ek dink die gemeenskap sal dalkdan hulle samewerking gee wanneer daar klop-jagte gehou word.Anoniem, Lourensia Park

CASSY VANEEDEN

Sustainablegardening isnot onlygood for theenviron-ment but al-so good foryourbudget.

Save money on groceries andtransport by planting your ownvegetable garden.VanitaDrewofSoilforLifesays

gardening need not cost a lot ofmoney or take up a lot of space.Drew suggests the following:. Findold tyresandplantvege-

tablesandherbs in themafter fill-ing them with soil.

. Planting trees helps spreadcarbonintothesoil,whichinturnhelps plants thrive. Trees alsokeep your house cool.

.Make your own compost.“SA soil lacks nutrients, so itneeds lots of feeding,” says Drew.Composthelps feedplants so theycan grow.

Using yourown waste isenvironmen-tally friendlyand will re-duce yourcarbon foot-print. Com-post can beany fruit orvegetable

scraps from your kitchen..Make eco-friendly plant tags

by collecting smooth pebbles orstones and writing the names ofyour plants on them. Place themat the base of your plants so thatyou always knowwhat is in yourgarden.

.Useoldstockings to tieplantsto wooden support sticks and tocover vulnerable plants.

.Make small ditches betweenyour plant rows. This will saveyouwaterastheywill funnelyourwater straight to the plants.

. Recycle water. You can useold water or “grey water” fromyour washing machine and whatis left over once you have doneyour dishes to water plants.

HOW TO:Sustainable Gardening

Page 9: Helderberg gazette 18 mar 2014

Helderberg GazetteGeneral - AlgemeenTuesday 18 March 2014 9

KAARTJIE-WEN-NERS: Leh-AnnDyk(regs) is een vandie drie gelukkigewenners wat tweekaartjies gewen hetna die WOW Karna-val, wat die afgelo-pe Saterdag inStellenboschplaasgevind het. Byhaar staan Kyle Pe-tersen wat sy saammet haar geneemhet.

Roewyda Fischer het ook twee kaartjies gewen. Sy het haar dogter Jasminesaamgeneem. Die ander wenner was Zoë Stuurman.

SMS en wen ’n boekDie Helderberg Gazette gee vandeesweek vyf boekeweg waarmee jy weggevoer kan word. Een gelukkigeleser kan ’n kopie van een van die boeke wen. Om inte skryf, SMS die boek se titel, met jou naam, van ene-pos adres na 32513. Die sluitingsdatum is 16:00Woensdag 19 Maart. Elke SMS kos R1,50.

The name of the tree is Bojabi: The animals are so, so hungry. Then theysee a beautiful tree, covered in red, ripe fruit, smelling of sweetestmangos, fat as melons, juicy as pomegranates... But, wrapped tightlyaround the tree is the largest python they have ever seen. And Pythinwill only let the animals eat the fruit if they can tell him the nameof the tree.

Trompie:Die omnibus bevat dieeerste drie boeke van die gewildeTrompie-reeks. In Trompie ont-moet ons die elf-jarige sproetge-sig Grootkaptein van die Boksom-bende. Hy en sy vriende Rooie,Blikkies en klein Dawie maak dielewe interessant (en soms taam-lik moeilik!) vir die inwoners vanhul tuisdorp Kwaggaberg.

The Water Creature: Stephen and Alanaare once again on holiday in BlueWaterBay. But this year their peaceful stayis cruelly interrupted – and they willhave to find answers to some burningquestions very, very quickly. What isthe story behind the dilapidatedwooden house at the foot of the cliff?What has frightened the woman onthe beach so badly?

Diegrootboekvir kleingoed: ’n Boek propvol bekende en gunstelingdingeuit ’n kleuter se ervaringswêreld. Die prente is kleurvol en vroliken maak dit lekker om te leer oor die eerste woorde, konsepte,teenoorgesteldes, syfers, vorms, gevoelens, maniere en nog baiemeer.

Tot siens, koning Arthur: Dis Desember aan die einde van Sylvia se graad 11-jaar,maar sy weet nie waar sy haar matriekjaar gaan doen nie. En van haar toekoms-drome is niks oor nie. Minstens is alles nie net sleg nie – haar hunk van’n boyfriend is nognet so smoorverlief op haar, endie dienswerk by die ouetehuisis darem nie te sleg nie, al dring suster Pretorius daarop aan om haar Guineverete noem. Jy het jou bed gemaak en nou moet jy daarop slaap, sussie. Diswat Ma altyd sê. Dis wat die Van der Merwe-vroue doen.

Page 10: Helderberg gazette 18 mar 2014

Helderberg Gazette Geklassifiseerd Tuesday 18 March 201410

FOR SALE

MISCELLANEOUS

1655

WE SELL the following:Toilet Paper, 1 ply in a packof 48 - R120-00, 2 ply in apack of 48 - R180-00. Wealso sell all kinds of hou-sehold detergents, internaland external, such as car,garage, etc. All ordersmore than R100-00, wedeliver for free. Pleasecall Clive: 079 882 7009 /021-903 7393.

GENERAL &HOME SERVICES

BUILDING &CONSTRUCTION

1801

DSTV/TV/DVDSERVICES

1807

SATELITE SALESFor all your DSTV andXtraview Installations

Upgrades & Repairs. Sameday service. ContactWayne 082 746 5470.

ELECTRICAL

1810

EMERGENCY PLUM-BERS AND ELECTRI-

CIANS

For all plumbing and elec-trical problems!

BE YOUR PROBLEMBIG OR SMALL, MAKEIT MINE GIVE ME ACALL! 10% Pensioners

discount on labour% 082 823 2196

021-8564727

GARDEN &IRRIGATION

1825

Irrigation, grey waterutilazation & sub-soil drai-ning systems. Design,installations, repairs. Tren-ching/plant from R10p/m.Peet 071 896 3189.

HOME IMPROVEMENTSINTERIOR

1835

LAMINATED FLOORINGBLINDS

We beat anyRealistic Quote

GLENTON 072 409 5224of 021 006 2469

HOME IMPROVEMENTSEXTERIOR

1836

MISCELLANEOUS

1845

HOUSEHOLD REPAIRSFridges, stoves &w/machinesWe also buy & sell second-hand appliances% Deon 021-8508532073-575-4400

INGEBOUDE KASTESlaapkamers, kom-buise, muureenhede,hang van deure en skir-tings. Gratis kwotasiesen beste diens!Kontak 083-704-0115

PAINTING

1872

RUBBLEREMOVAAL

1860

AAA : ATTENTIONElite Removals: Removalof garden refuse, buildingrubble, household refuse.Treefelling and any smallloads (incl. furniture)% Danie 082-337-9532 /021-852 6122

FOXLOAD RUBBLEREMOVALPlot & garden, buildingrubble, household refuse.Free quotation.Contact Ryno 0761594949Tel 021-853 8693

PROPERTIES

HOUSES FOR SALE

3275

S/WEST - BroadlandsVillage. 2 Bed, hob & oven,build in cupboards, fenced& gated. Newly painted.Very private. R295 000.0823761461/021 855 2369.

ROOMS TO LET

3315

Aanbevole. - Verblyf3 Ster w.stel & B/B of

kamers in STRAND vanafR250 p/kamer.0799600359

STRAND:Netjies gemeub. kamers

vanaf R150 p.d.SKAKEL 072 745 7421

EMPLOYMENT

GENERAL

3680

JUSTINE COSMETICSEarn an extra income

selling Justine.Contact 072 092 6580

CALL CENTRE CAREEROPPORTUNITY

Are you full of life?A go-getter and seriousabout a career in the callcentre industry? Call ustoday and claim your seat.

With our ongoing successand fantastic job place-ments, our in house callcentre is calling on allMONEY HUNGRY individu-als to join our call centre.We welcome all matricu-lants...

Candidate needs to be:

• Flexible• Available to start imme-diately• Able to speakprofessionally (must beable to speak Afrikaansfluently)• Fast learner

• We provide you with a 3day RTP (training course)on our products as well astelephone etiquette. NOSELLING!• Excellent work environ-ment with a team of pro-fessionals• Great remuneration• Daily incentives• With lots of opportuni-ties to grow rapidly

Call Kelsey on 083 6373921 for an appointment.

Grief supportHelderberg Hospice will be hosting a six-weekbereavement support group for all those whohave lost someone close to them and are stillprocessing their loss.

ThegroupwillmeetonThursdayafternoonsfrom14:30 to 16:00,with the firstmeetingbeingheldonThursday20Marchandatavenuesuit-able for all the participants.

Discussion topics include understandingthe grief process, coping with loneliness andrebuilding a new life and identity.

The group is open to all, not only to thosewhose loved ones received care from Helder-berg Hospice.

Please contact one of the facilitators formore information: Noelle Collins on083 493 0914; or Alison Turner on 079 741 7097.

GHS 2003 reunionThe Gordon High School matric class of2003 are planning their reunion.

The reunionwill take place at PenhillEstate on Saturday 22 March.

For details and updates, contact theorganiser David-John Steyn via emailon [email protected]. You can al-so phone himon 084 405 0061 or find himon Facebook.

Page 11: Helderberg gazette 18 mar 2014

Helderberg GazetteGeneral - AlgemeenDinsdag 18 Maart 2014 11

Crowds flock to rugby field opening in SandvleiCrowds of enthusiastic residentsfromtheSandvleicommunityandits surrounds flocked to the open-ing of the new rugby field on Sun-day 2 March.

The rugby field was officiallyopened by means of a rugby day and

Abdurragmaan Darries (80) gave thefirst kick-off for the opening matchbetween the u.7 Sandvlei and Rang-ers rugby teams.

Matches were also played by theOld Crocs and Ferns from Sandvlei,and Belhar and Rangers from SurreyEstate.

The mighty Rangers u.9 team.

The fierce u.9 Ferns.

Wearing his vintage Ferns jacket, Abdurragmaan Darries (80) gives the first kick-offon the new field to officially open the field. Not even the miserable weather could keep these Old Crocs from doing their “haka”.

Helderberg first team forwards pile into a loose scrum during the match against False Bay played at the Charles Morkel Stadiumon Saturday. Helderberg lost the match 43-12 in this their second pre-season friendly match. Although Helderberg foughtbravely, injuries to their two front rankers within the first 20 minutes of the match made the going tough for the home team.Helderberg will play their last pre-season friendly of the season when they take on St.Georges at the Morkel Stadium onWednesday evening. PHOTO: PETER BEE

Page 12: Helderberg gazette 18 mar 2014

Helderberg

Year 18 • Dinsdag 18 Maart 2014 | Tel. 021 853 0211

Macassar-jeug speel hardloop-rugby

Hoërskool Zandvliet het op 26Februarie kragte gemeet teenViloArgentinië inMacassarengelykop geëindig.

Van die begin van die wedstrydhet beide spanne hulle bedoelingmetdiewedstrydbekendgemaak.Daar is goeie hardloop-rugby ge-speel met ’n sterk aanval-strate-gie van beide spanne.Die hoë temperature het nie die

geesvandie spelers getempernie.Toghethanteerfoutealbeispannegekeerommoontlikepunteaan teteken.Diespannehetmetelkegeleent-

heid aangeval. Die besoekers was

sterk in die skrum en het die tuis-span ’n opdraande stryd in dié af-deling van die spel gegee.Geen ernstige beserings is ge-

durende die wedstryd opgedoennie. Die tweede helfte het afge-skop met dieselfde intensiteit asdie eerste helfteAlbei spanne het hulle aanval-

rugby voortgesit maar so ookmeer hanteerfoute begaan.Argentinië het die spel gedomi-

neer in die skrums en ’n paardrieë is gedruk.Die wedstryd het geëindig met

’n strafdrie wat toegeken is aandie besoekers na ’n fout in dieskrum.

Die Vilo Argentinië-haker mik hoog in die lynstaan in die wedstryd teen Zandvlietop 26 Februarie in Macassar.

Hockey club meeting todayThe Somerset West HockeyClub (SWHC) holds a specialAGM on today (Tuesday 18March).Themeetingstartsat19:00 in

the clubhouse at Radloff Parkin Somerset West.On the agenda: fees, consti-

tution changes, appointmentof treasurer.

Die twee spanne wat aan die wedstryd deelgeneem het.

Metro Netbal speelopeningswedstrydeDie Metro Netbalunie het onlangshul openingswedstryde gehou.Verskeienetbalspannehetkrag-

tegemeetendieresultateisasvolg:Webstraat (8) verloor teen

Classics (12)Young Stars (12) verloor teen

Stomers (17)Stomers (15) verloor teen Bol-

swingersBolswingers was die wenners

van die A- en B-afdelings, en dieStomers het die C- en D-afdelings

gewen.DieMetroNetbalunie se volgen-

de wedstryde vind op 15 Maartplaas.Netbalwedstrydebeginvan-af12:30inMacassar,enallebelang-stellende spanne word gevra ommet die volgende persone kontakte maak:Sanna Booysen by 076 737 0800 /0767370800; Roleen by073 948 3583 / 073 948 3583; of stuur’n epos na [email protected].

Gazette wil ingelig wees oor wennersWat gebeur in jou sportgebied?Het jou gemeenskap ’n sportster?

Presteer jou skool se leerlinge op die sportveld?Laat die Gazette weet!SMS op 32513 of epos

[email protected]


Recommended