Another Farm
in Africa
H.D. Jackson
The personal
account of a
Zimbabwean
farmer, busi-
nessman and
minister in a
trauma�sed
community,
dealing with his childhood in Rhode-
sia, the war, independence and the economic
collapse of the country. Invaders arrived at
his farm too, and he endured imprisonment
on a fake charge. A story of faith, courage,
commitment and resourcefulness in the face
of a breakdown of familiar, comfor�ng val-
ues.
256 p including 1 black and white photo sec-
�on of 16 pp. SC, R 230
Pik Botha en sy Tyd
T.Papenfus
‘n Biografie oor Pik Botha, ‘n apart-
heidsminister, intertyd die lang-
sdienende minister van buitelandse
sake ter wêreld en een van Suid-
Afrika se kleurrykste figure.
1064 bls., 48 bls. Foto’s, SB, R 395
Also available in English
HUTTEN-BUCHDIENST Posbus 7234, Pretoria, 0001
Vuurklipstr.541
Die Wilgers
T & F: 012 807 0434
072 229 2148
www.hu4en.co.za
August 2015
Die Kuns van Oorlewing
A.Kok
“Gedurende sy verblyf in Londen het hy dikwels
moes hoor dat die Boere, wat Bri6anje in die twee
vryheidsoorloë “no end of a lesson” geleer het,
uitvaagsels was. In 1999, met die begin van die
honderdjarige herdenking van die Anglo-
Boereoorlog, het die Oxfordse historikus sir Mi-
chael Howard oor die BBC-TV soos volg geant-
woord op ‘n vraag of Bri6anje se oorlog teen die
Boererepublieke nie dieselfde was as dié van die
kleine Chechnya van 1999 nie: “Yes, this is so, but
it need not distress us too much. The Boers were
not a par�cularly a6rac�ve people. Just because
they were small, all kinds of virtues were a6ribut-
ed to them which they did not necessary possess.” Kok, wie se grootouers hul
plase en boerderye in die Bri6e se verskroeide-aarde-veldtog verloor het, het
egter van beter geweet, en besluit om hul lydensverhaal, veroorsaak deur
gierige kapitaliste wat die republieke se minerale rykdomme vir hulself wou
neem, te boekstaaf. Ook vertel hy van hul opstaan uit die ellende en puin –
wat sy eie lewensverhaal insluit.” – Marthinus van Bart
270 bls., R 230 soos in Radio Pretoria bespreek
Geheime Revolusie
N. Barnard
Teks op agterkant: “In the sinister world of
spies few rules apply
and everything is al-
lowed in the name of
state security – even
talking to your Enemy
No. 1.
And this is exactly what
Niël Barnard did in the
late 1980s as head of the Na�onal Intelligence
Service. On instruc�on of PW Botha he started
talking to Nelson Mandela in secret about the
possibility of a democra�c elec�on and a majori-
ty government. Not even the cabinet was in-
formed of these talks.
Geheime Revolusie reveals the details of these
mee�ngs that were the first step towards a de-
mocra�c South Africa. It also tells of the special
personal bond that developed between these
two former enemies. While both men were
strong personali�es who could be stubborn and
even bad-tempered at �mes, they realised the
importance of what they were doing.
The book also offers a fascina�ng insight into the
daily lives of spies and NI’s successes during the
1980s. As spy boss Barnard succeeded in estab-
lishing rela�onships with both friends and ene-
mies of the South African state. He not only visit-
ed several African heads of state in a �me when
South Africa was shunned by the interna�onal
community but also managed to open an intelli-
gence channel with communist Russia.
Geheime revolusie is a must-read for anyone
who wants to know what happened behind the
poli�cal scenes in the 1980s.”
288 bls., SB, R 250 English of Afrikaans
Islamic Invasion
Confron�ng the World’s fastest growing Religion
R. Morey
The ground breaking book that proves that the
Allah of Islam was the old moon-god. It has been
translated into six different languages.
230 p, SC, R 125
Die dag van die Lord
J.Kruger
Lord Kitchener se Anglo-
Boereoorlog het Andries
Fourie se lewe verbrysel:
hy was �en toe hy moes
toekyk hoe die Kakies sy
pa se pastorie aJrand en
sy kleinboet om die lewe
bring. Hierna het die kon-
sentrasiekampe by
Standerton en op Ceylon
die lot van sy sussie en sy ouers bepaal.
Jare ná die Boereoorlog en aan die vooraand
van die Eerste Wêreldoorlog het Andries vir
Kitchener in sy visier. Andries is nou ’n jong
regsgeleerde in Londen. In ’n wêreld van spio-
ene en verskuilde agendas ontvou sy wraakplan
wat hy geheim hou vir Jenny, die jong Skotse
vrou op wie hy verlief raak.
Van die verbrande aarde by Bethal en Irene tot
in Duitsland, die sensorkantore in Whitehall en
Windermere ontknoop ’n verhaal deels ge-
baseer op ware gebeure wat die geskiedenis
onherroeplik kon verander het.
304 bls., SB, R 180
Met die Boere in die Veld
S. Raal
“Dit sal vir my beter in die
tronk wees dan om langer
hier in jou gesig te sit en
kyk. En as ek daar uitkom,
sal ek skryf en vertel hoe die
sogenaamde Groot-Bri6anje
se offisiere 'n swak, hul-
pelose meisie behandel het”
Sarah Raal aan haar ondervraers
“The conspicuous part played in the war by the
Boer women was but a sequence to that which
they took in the poli�cal affairs of the country
before the commencement of hos�li�es, and
both were excellent demonstra�ons of their
great patrio�sm and their deep loyalty to the
Republics which they loved. Some one has
said that real patrio�sm is bred only on the
farms and plains of a country, and no be6er
exemplifica�on of the truth of the saying was
necessary than that which was afforded by
the wives and mothers of the burghers of the
two South African Republics." - Howard C.
Hillegas, With the Boer Forces.
English: The Lady who faught
122 bls., SB R 90
Generaal J.C.G. Kemp en die epiese woestyntog
M.C.E. Schnoor
Gedurend die Rebellie van 1914- 1915 vind een van
die merkwaardigste episodes in die Suid-Afrikanse
geskiedenis plaas: genl. Jan Kemp en sy Rebellekom-
mando van 600 man se uitmergelende tog deur die
Kalahariewoestyn. Dié tog wat op 2 November 1914
begin het, sou haas onbeskryflike eise aan mens en
dier stel. Aanvanglik trek die Rebelle te perd, maar
later moes 'n groot deel van die kommando te voet
verder beweeg.
Ná 700 km bereik hulle op 29 November die Duitswes-Afrika-grens by
Nakop, raak by Nous, Lutzputz en Upington met die Regeringsmagte
slaags en moet uiteindelik op 3 Februarie by Upington oorgee.
In hierdie publikasie word onontginde bronne benut vir die volledigste
beskrywing van Kemp se woestyntog tot dusver. Dagboeke, herinneringe
en onderhoude oor die gebeure wat vir die eerste maal hier gepublisieer
word, bied ‘n besondere blik op die tog.
376 bls., met kaart van die tog, HB, R 240
Das große Schachern
E.Möhring
Das Buch betrachtet kri�sch die gegenwär�ge poli�sche
und wirtschaUliche Lage Deutschlands und nennt die Ur-
sachen (und Verursacher!) der Probleme ganz klar beim Namen.
Doch es bleibt nicht bei der Kri�k, denn die Autorin bietet am Ende des
Buches konkrete Vorschläge, wie die Situa�on trotz aller Schwierigkeiten
umgedreht werden könnte. Ja, sogar für die Renten- und Gesundheitssysteme
gibt es noch Hoffnung. Aber eins ist klar: es muss gehandelt werden, und wir
können uns nicht der Verantwortung entziehen.
Es ist ganz bes�mmt kein trockenes Sachbuch, sondern ein sehr unterhalt-
sames und höchst lesenswertes Buch, das zum Denken und Handeln anregt
200 S, geb. R 180
Visionen und Prophezeiungen
S.Loerzer
Noch nie ist ein großes Unglück geschehen, ohne
daß es durch Zeichen und Vorhersagungen ange-
kündigt worden wäre. Dies ist eine durch die
ganze alte und neue Geschichte bezeugte
Tatsache.
Die großen Prophezeihungen und Visionen der Weltgeschichte jetzt
in einem Band: Apokalyp�sche Texte,
Die Sibyllinen,
Vermächtnis der Anna Maria Taigi,
Die BotschaUen von La Sale6e und Fa�ma, Nostradamus,
Bartholomäus Holzhauser,
Anna Katharina Emmerich,
Lehnische Weissagung
und vieles mehr
418 S, HB, R 180
Some prices are subject to the
exchange rate and can change
without prior notice.
Jagd unter Afrikas Sonne
E Hü-l
Der Autor war 18 Jahre in
Afrika beruflich tä�g und
ha6e in Zentralafrika seinen
Wohnsitz. In dieser Zeit
lernte er die Jagd in Afrika -
besonders auf Großwild - wie
kaum ein anderer kennen.Er
erfüllte Abschußwünsche der Regierung, führte
AuUräge für Ins�tute aus, mußte viel Wild für
die Verpflegung der Arbeiter in der
Diamantenmine erlegen und war schließlich
auch Jagdführer im Rahmen eines eigenen
Jagdunternehmens.
254 S, geb. R 90
Der Wolf in uns
R.Ardrey
Das bei weitem beste Buch des Anthropologen Robert
Ardrey.
“Millionen Jahre haben wir als Jäger überlebt. In den
wenigen Jahrtausenden, seitdem es diese Notwendigkeit
für uns nicht mehr gibt, ha6en wir keine Zeit für bedeu-
tende biologische Veränderungen – weder in anatomischer,
noch in physiologischer Hinsicht, noch was unser Verhalten angeht. Unsere
Hoffnung, uns selbst und unsere Welt zu verstehen, ist heute gering, wenn
wir nicht einsehen, daß der Mensch in seinem innersten Wesen immer noch
ein Jäger ist.”
‘Der Wolf in uns’ ist ein einzigar�ger Bericht über die Entwicklungsgeschichte
des Menschen voller überraschender Denkanstöße.
278 S, TB, R 200
Kruger & Rhodes
VE d’Assonville
Oorspronklik was die onderwerpe wat in
hierdie boek behandel word, der�g
praatjies wat oor Radio Pretoria in Sep-
termber en Oktober 1998 uitgesaai is.
Die laaste ’Die sterJed van'n balling’ is
op 10 Oktober 1998 gelewer. Die inhoud
wat toe vir die gehoor bedoel was, is nou
in 'n geskriU vir die lesers verwerk. Met die oog op die Boere-
Afrikanervolk se 100-jarige fees van die Anglo-Boereoolog
(1899 – 1902) is die hele Jameson-inval en die sameswerings
van die Johannesburgse Reform Commi6ee uiters belangrik.
Niemand minder as generaal J.C. Smuts het in 1906 verklaar:
“The Jameson Raid was the real declara�on of war in the Great
Anglo-Boer conflict (T. Pakenham in The Boer War, 1979, p9)
Na 100 jaar besef ons dit alte goed.
82 S, SB, R68
Niklaas van Rensburg Die Siener
A.W.G. Raath
Niklaas van Rensburg, die Siener,
fassineer die Afrikanergemeenskap
vir reeds meer as 'n eeu. Hierdie
swygsame, halfdroewe man met
die oë wat so ver kon sien, was met
die gawe van profesie, maar ook
met 'n wonderlike liefde vir sy
naaste en vir sy volk geseën. Die
Siener se visioene word in be-
sonderhede weergegee, asook die
tyd en die omstandighede
waaronder hy dit ontvang het. Die
ryk oes aan fotomateriaal - waarvan sommige nog nooit
gepubliseer is nie - maak van hierdie boek die volledigste wat
daar nóg oor die Siener verskyn het en bied 'n insiggewende
beeld van 'n merkwaardige mens wat 'n groot invloed op sy
tydgenote en nakomelinge uitgeoefen het.
430 bls., SB, vol met foto’s, R 460
The Terrible Ones
Piet Nortje
Two hardcover volumes, contained in a slip case.
A comprehensive two-volume work covers in detail the unit’s 117 documented military
operations from 1976 to 1993. Nortje explains how the operations were planned and exe-
cuted, what went wrong, what went right, and what the outcomes were. It also goes back
to the early 1960s, covering events in Angola that would eventually result in the formation
of 32 Battalion, and it ends in 2005, when the soldiers of the unit unknowingly betrayed
themselves.
This work builds a more complete picture than did Nortje’s first book on 32 Battalion, pub-
lished in 2003. It is based on over 10 000 pages of documents in the Department of De-
fence Documentation Centre, which have only recently been declassified. Because of his
security clearance, Nortje had access to these documents before their declassification,
and was able to use them to write this book. Complementing the documentary evidence
are 233 personal recollections: interviews that Nortje conducted with 32 Battalion mem-
bers, as well as Portuguese, SWAPO, Cuban and Russian soldiers. These give the per-
spective of the men on the ground, an element often missing from military history.
R 850, 1380 p, 80 maps, 600 photographs now R 800
Bank details: Bank details: Bank details: Bank details: HuttenHuttenHuttenHutten----BuchdienstBuchdienstBuchdienstBuchdienst Absa 1630350480Absa 1630350480Absa 1630350480Absa 1630350480 Branch The GroveBranch The GroveBranch The GroveBranch The Grove
out of print out of print out of print out of print –––– außer Druck außer Druck außer Druck außer Druck –––– uit druk, last copies or second uit druk, last copies or second uit druk, last copies or second uit druk, last copies or second handhandhandhand
Let op dat versendingskoste van R60 per pakket (ongeag die aantal boeke) gehef word en
ongeag of ons koerier– of poskantoorfasiliteite gebruik.
Please note that a delivery charge of R60 per parcel (regardless of the number of books)
and regardless of whether we use courier of Post Office facilities.
Die wehrlose Gesellscha@
V. Packard
Vance Packard - ein Soziologe und wohl Amerikas
populärster Si6enforscher mehrerer Jahrzehnte - war
für viele seiner Zeitgenos-
sen ein Spinner und Popu-
list, für Andere aber ein
ernstzunehmender und
respek�erter Gesell-
schaUskri�ker und Autor.
Liest man heutzutage seine
Bücher und folgt seinen
Aussagen und seiner Kri�k
an Poli�k, Industrie und
GesellschaU, ist man gene-
igt anzunehmen, Vance
Packard habe die Bücher
erst vor ein paar Monaten
geschrieben.
Er nennt wie kaum kein
Anderer seiner frühen ak�ven Schaffensphase der
50er, 60er und 70er eklatante Mißstände und Perso-
nen beim Namen und ist dabei schonungslos offen.
(kri1sches Netzwerk.de) 1973 erschienen
326 S, TB. R 60
The unlocked Secret
J. Dewar
Freemasonary is the world’s largest secret
society. Dictators have tried to supress it .
Communists have banned it. The Roman
Church has declared some Masonic ritual as
blasphemy and Methodists have been urged
to reject the order. Thoughout the world,
about four million men are sworn to keep the
secrets of Freemasonary: Yet Freemasonary
deny that their organisa�on is a secret society. They say it is mere-
ly a society with secrets preserved by ancient ceremonies and is a
‘”ystem of morality veiled in allegory and illustrated by symbols”
published 1966/1990
380 p SC , R 140
New Toddler Taming
C. Green
Many parents wonder how the sweet,
chubby baby which gurgles happily at them
for the first twelve months changes so sud-
denly into a bellowing, tantrum prone, heel
drumming, carpet bi�ng toddler. What's gone wrong? Whose
fault is it? What can be done about it? Dr Christopher Green's
classic bestselling paren�ng guide has been revised and updat-
ed to answer these ques�ons and others like them in a way that
parents of the twenty-first century will instantly grasp. Dr Chris-
topher Green quickly calms fear of 'abnormal' bad behaviour,
points out the inevitable strains of bringing up children and
offers invaluable prac�cal advice on all fronts from sleep prob-
lems and tantrums to po6y training. This new edi�on also in-
cludes updated informa�on on childhood ea�ng habits, sibling
rivalry and discipline. Light-hearted and authorita�ve, New Tod-
dler Taming is a must for family sanity!
435 p, SC , only R 190
Revised 2007
Somer
C.M. Van den Heever
Eerste liefde, jaloesie, hebsug en die
mens se stryd teen die elemente om sy
voortbestaan, word in hierdie novelle
van C.M. van den Heever tot ‘n span-
nende klimaks gedryf. Dit is hoogsomer
en tyd om die koring te oes op Oom
Tom se plaas voor die hael dit afslaan.
Die plaas het eers aan sy voorsate be-
hoort, maar nou besit hy ‘n deel, sy
broer Frans ‘n deel en ‘n
buitestaander, Faan, ‘n ander deel. Faan het die stuk grond
gekoop van Tom se ander broer wat uitgeboer het. Faan se
seun, Hannes, het ‘n ogie op Tom se prag�ge sewen�en-
jarige dogter, Linda. Maar toe kom die swerwer-
koringsnyer, Wynand, op die plaas aan en Tom huur hom
summier om met die koring-oes te help. Linda raak verlief
op hierdie s�l, hardwerkende swerwer met die onbekende
verlede en dit dryf Hannes tot raserny. Intussen probeer
Tom sy broer, Frans, uit ‘n finansiële verknorsing help, ter-
wyl Faan sy oog op Frans se grond het, indien Frans nie sy
skuld kan delg nie...
147 bls., SB, R 60
Exploding PopulaBon Myths
J. Peron
Throughout the world living stand-
ards are improving, birth rates are
falling and popula�on growth is
steadily coming to halt - with one
excep�on: Africa. Published 1995
80 p, SC, R 40
5. September
die PLAASFEES (Wilhelm-Prinsloo-Museum)
24. September
die ERFENISDAG/HERITAGE DAY by die Voortrekkermonument
26. September
die HOEFSLAGFEES by Lichtenburg (Geyerspan)
3. Oktober
die BOEREDAG (LANDBOUKORRELS -TLU) by Cullinan