+ All Categories
Home > Documents > Kletskous Mei 2013

Kletskous Mei 2013

Date post: 16-Mar-2016
Category:
Upload: andre-hanekom
View: 220 times
Download: 0 times
Share this document with a friend
Description:
Laerskool Lydenburg Koerant
Popular Tags:
1
16 DIE KLETSKOUS DIE KLETSKOUS EERSTE UITGAWE EERSTE UITGAWE 11 APRIL 2013 11 APRIL 2013 Lydenburg apteek BChD (Pret) Dental Surgeon / Tandarts Practice No: 0180955 Swembad Centre Cnr. Viljoen & Potgieter Street P.O. Box 8460 Lydenburg 1120 Tel: 013 235 1035 Fax: 013 235 4107 e-mail: [email protected] Dr. Maureen Kritzinger en Dr. Delna Steyn Kantoorstraat 56 Tel 013 235 2321 Faks: 013 235 3027 Skaapvelpantoffels in voorraad! Green Cross Skoene Aerosoft LAG `n SLAG OULIKE SÊ GOED KOMPETISIE: KEN JY JOU ONNIES? Metode: Smeer 'n bakplaat of bak met botter of margarien. Smelt die suiker, room en sout in 'n kastrol op medium hitte op die stoof. Roer tot die suiker heeltemal opgelos is. Voeg die klapper by die mengsel. Laat dit vir 10 minute kook terwyl jy aanhoudend met 'n houtlepel roer. Skakel die plaat af. Voeg die vanieljegeursel by en roer goed tot die mengsel verdik. Skraap die mengsel in die gesmeerde bakplaat of bak en maak die bokant gelyk. Laat dit effens afkoel. Sny die klapperys in blokkies terwyl dit nog effens warm is. Laat dit dan heeltemal afkoel. Geniet dit! LEWER OMTRENT 50 STUKKIES Resep: Klapperys Botter of margarien vir smeer 3 koppies (750ml) suiker 1 koppie (250ml) room 'n knippie sout 1 koppie (250ml) klapper 1 teelepel (5ml) vanieljegeursel UIT TIAAN SE KOMBUIS KOPKRAPPER ____ Juf. Erika Scheepers ____ Juf. Koba de Visser ____ Juf. Helloise Oosthuizen ____ Juf. Liezl Grix ____ Mnr. Franco Krause ____ Juf. Julize Maritz ____ Juf. Annatjie Kruger ____ Juf. Marlese Jv Rensburg ____ Juf. Ronel Lindeque ____ Juf Margaret Barnard ____ Juf. Elzaan Prinsloo ____ Juf. Coreen Schoeman 1. Bless you! Next time I hope you’ll use a tissue and maybe I will kiss you. 2. Hallo, hier is ek! 3. Love you lots like jelly tots. 4. Ek gaan jou stertvere pluk. 5. Hallo menere en juffrouens! 6. Stop riding on your chair. You do not have a licence! 7. Goeie môre dames en here. Hallo klein mensies. 8. Baie dankie, reg so. 9. Jy moet altyd jou doodskis (penneblik) onder jou tafel sit, want as hy afval, maak hy `n groot lawaai. 10. Goeie môre sonskyn. / Vrek Frikkie! 11. `n Huis sonder boeke is soos `n huis sonder vensters. 12. Sit en bly stil. Pas spreekwoord by naam van onderwyser Skryf nommer voor onderwyser se naam. * Miané du Plessis sê haar ma gaan uitsit’ in plaas van uitteken. * Kirschlynn Viljoen het gesê mnr het na `n sirkus’ in plaas van gegaan. * Christiaan Engelbrecht antwoord: “As ek in die klas kom, dan gaan my ore toe!” * Ruan van der Berg sê hy kan sonder oorbelle’ in plaas van oorfone werk. haar Morné kursus, die * Die seuntjies spog by die skool oor hulle pappas. Die eerste een sê: "My pa skryf 'n paar woorde op 'n stuk papier en noem dit 'n gedig en dan gee hulle hom sommer R500." Die tweede een sê: "Dis nog niks nie. My pa skryf 'n paar dinge op 'n stuk papier en hy noem dit 'n lied en dan gee hulle hom R1000." Die derde seuntjie sê: "My pa is nog beter. Hy skryf 'n paar woorde op'n stuk papier en noem dit 'n preek en dan vat dit agt manne om al die geld bymekaar te maak!” Gatiep, verduidelik asb vir my die verskil tussen gratis en verniet. Gatiep: "Jy het gratis skool gegaan, maar dit was alles verniet!" Endlessly baby Inc The Heads Winkel nr 6 (langs Tekkie Town) Lydenburg Sel : 076 4911 878 / 071 25501908 Kantoor : 013 2351746 E-pos : [email protected] Verskaffers van : Chelino, Tommee Tippee, Angelcare, Snookums, Annique, Acornkids, Fisher Price, Hooligans, Carriwell en Kraamdrag Ons doen ook ooievaarspartytjies. Het alles vir jou vroeggebore babatjie. Salingna hout meubel. Naam & van: _____________________________________ Graad: _____ V: Watter soort golwe spoel net uit op BAIE klein strande? A: Mikrogolwe V: Wat word groter en groter soos jy meer van dit wegvat? A: 'n Gat. V: Wat gaan deur dorpe en stede, oor berge en dale, maar beweeg nie? A: 'n Pad. V: Hoeveel boeke kan jy 'n in leë boeksak kry? A: Net een. Anders is dit nie meer leeg nie. V: Hoe bel ouens agter tralies mekaar? A: Met selfone natuurlik. V: Wat kry jy van 'n opgepiepte koei? A: Bederfde melk. V: Wat beweeg die vinnigste - koue of hitte? A: Hitte, want jy kan koue vang. V: Wat het vyftig pype, maar kan nie rook uitblaas nie? A: Vyftig broekspype. V: Wat is altyd oppad, maar kom nooit aan nie? A: Môre - Tiaan Joubert gr.4MJ EKSAMEN FLATERS * Wat noem ons `n mens wat `n herbivoor is? `n Diabeet * Wat is die seevlak? Die see se “flaktes” waarop jy kan loop. E WN WEN - Janeldi de Vries gr.5CJ Twee vaders en twee seuns gaan skiet eende. Elkeen skiet 'n eend. Tog is net 3 eende geskiet. Hoe verklaar jy dit? n wo ' Seu sy p e sy upa. At ord: n n, a n o GRAPKAS - Tiaan Joubert gr.4MJ - Janeldi de Vries gr.5CJ Spinning, Nutrition, Fitness, Zumba, Personal training @ home and much more!!! Maricke 083 291 7035 Alta 082 858 2916 Zonika 074 300 7344 LYDENBURG HEALTH & FITNESS CENTRE FITNESS IS A LIFE LONG JOURNEY NOT A QUICK FIX WE HAVE A NEW VENUE AND MORE INSTRUCTORS!!!!!
Transcript
Page 1: Kletskous Mei 2013

16 DIE KLETSKOUSDIE KLETSKOUSEERSTE UITGAWEEERSTE UITGAWE 11 APRIL 201311 APRIL 2013

Lydenburg apteek

BChD (Pret)

Dental Surgeon / Tandarts

Practice No: 0180955

Swembad CentreCnr. Viljoen & Potgieter Street

P.O. Box 8460 Lydenburg 1120

Tel: 013 235 1035Fax: 013 235 4107

e-mail: [email protected]

Dr. Maureen Kritzinger

en Dr. Delna Steyn

Kantoorstraat 56

Tel 013 235 2321 Faks: 013 235 3027

Skaapvelpantoffels in voorraad!Green Cross Skoene

Aerosoft

LAG `n SLAG

OULIKE SÊ GOED

KOMPETISIE: KEN JY JOU ONNIES?

Metode:

Smeer 'n bakplaat of bak met botter of margarien.Smelt die suiker, room en sout in 'n kastrol op medium hitte op die stoof. Roer tot die suiker heeltemal opgelos is.Voeg die klapper by die mengsel. Laat dit vir 10 minute kook terwyl jy aanhoudend met 'n houtlepel roer. Skakel die plaat af.Voeg die vanieljegeursel by en roer goed tot die mengsel verdik.Skraap die mengsel in die gesmeerde bakplaat of bak en maak die bokant gelyk.Laat dit effens afkoel. Sny die klapperys in blokkies terwyl dit nog effens warm is. Laat dit dan heeltemal afkoel. Geniet dit!LEWER OMTRENT 50 STUKKIES

Resep: Klapperys

Botter of margarien vir smeer

3 koppies (750ml) suiker

1 koppie (250ml) room

'n knippie sout

1 koppie (250ml) klapper

1 teelepel (5ml) vanieljegeursel

UIT TIAAN SEKOMBUIS

KOPKRAPPER

____ Juf. Erika Scheepers

____ Juf. Koba de Visser

____ Juf. Helloise Oosthuizen

____ Juf. Liezl Grix

____ Mnr. Franco Krause

____ Juf. Julize Maritz

____ Juf. Annatjie Kruger

____ Juf. Marlese Jv Rensburg

____ Juf. Ronel Lindeque

____ Juf Margaret Barnard

____ Juf. Elzaan Prinsloo

____ Juf. Coreen Schoeman

1. Bless you! Next time I hope you’ll use a

tissue and maybe I will kiss you.

2. Hallo, hier is ek!

3. Love you lots like jelly tots.

4. Ek gaan jou stertvere pluk.

5. Hallo menere en juffrouens!

6. Stop riding on your chair. You do not have a licence!

7. Goeie môre dames en here. Hallo klein mensies.

8. Baie dankie, reg so.

9. Jy moet altyd jou doodskis (penneblik) onder jou

tafel sit, want as hy afval, maak hy ̀ n groot lawaai.

10. Goeie môre sonskyn. / Vrek Frikkie!

11. ̀ n Huis sonder boeke is soos ̀ n huis sonder vensters.

12. Sit en bly stil.

Pas spreekwoord by naam van onderwyserSkryf nommer voor onderwyser se naam.

* Miané du Plessis sê haar ma gaan ‘uitsit’ in plaas van uitteken.* Kirschlynn Viljoen het gesê mnr het na `n ‘sirkus’ in plaas van gegaan.* Christiaan Engelbrecht antwoord: “As ek in die klas kom, dan gaan my ore toe!”* Ruan van der Berg sê hy kan sonder ‘oorbelle’ in plaas van oorfone werk.

haar

Morné kursus,

die

*

Die seuntjies spog by die skool oor hulle

pappas. Die eerste een sê: "My pa skryf 'n

paar woorde op 'n stuk papier en noem dit 'n

gedig en dan gee hulle hom sommer R500."

Die tweede een sê: "Dis nog niks nie. My pa

skryf 'n paar dinge op 'n stuk papier en hy

noem dit 'n lied en dan gee hulle hom

R1000."

Die derde seuntjie sê: "My pa is nog beter.

Hy skryf 'n paar woorde op'n stuk papier en

noem dit 'n preek en dan vat dit agt manne

om al die geld bymekaar te maak!”

Gatiep, verduidelik asb vir my die verskil

tussen gratis en verniet. Gatiep: "Jy het

gratis skool gegaan, maar dit was alles

verniet!"

Endlessly baby IncThe Heads

Winkel nr 6 (langs Tekkie Town)Lydenburg

Sel : 076 4911 878 / 071 25501908Kantoor : 013 2351746

E-pos : [email protected]

Verskaffers van : Chelino, Tommee Tippee, Angelcare, Snookums, Annique, Acornkids, Fisher Price,

Hooligans, Carriwell en Kraamdrag

Ons doen ookooievaarspartytjies.

Het alles vir jou vroeggebore babatjie.

Salingna hout meubel.

Naam & van: _____________________________________ Graad: _____

V: Watter soort golwe spoel net uit op BAIE klein strande? A: Mikrogolwe

V: Wat word groter en groter soos jy meer van dit wegvat? A: 'n Gat.

V: Wat gaan deur dorpe en stede, oor berge en dale, maar beweeg nie? A: 'n Pad.

V: Hoeveel boeke kan jy 'n in leë boeksak kry? A: Net een. Anders is dit nie meer leeg nie.

V: Hoe bel ouens agter tralies mekaar?A: Met selfone natuurlik.

V: Wat kry jy van 'n opgepiepte koei? A: Bederfde melk.

V: Wat beweeg die vinnigste - koue of hitte?A: Hitte, want jy kan koue vang.

V: Wat het vyftig pype, maar kan nie rook uitblaas nie? A: Vyftig broekspype.

V: Wat is altyd oppad, maar kom nooit aan nie? A: Môre

- Tiaan Joubert gr.4MJ

EKSAMEN FLATERS

* Wat noem ons `n mens wat `n herbivoor is? `n Diabeet

* Wat is die seevlak? Die see se “flaktes” waarop jy kan loop.

EW N WEN

- Janeldi de Vries gr.5CJ

Twee vaders en twee seuns gaan skiet eende. Elkeen skiet 'n eend. Tog is net 3 eende geskiet. Hoe verklaar jy dit? nwo 'Seu sypesy upa. Atord:n n, a n o GRAPKAS

- Tiaan Joubert gr.4MJ

- Janeldi de Vries gr.5CJ

Spinning, Nutrition, Fitness, Zumba,

Personal training @ home

and much more!!!

Maricke 083 291 7035

Alta 082 858 2916

Zonika 074 300 7344

LYDENBURG HEALTH

& FITNESS

CENTRE

FITNESS IS A LIFE LONG JOURNEY NOT A QUICK FIX

WE HAVE A NEW VENUE AND

MORE INSTRUCTORS!!!!!

Recommended