Laerskool KENRIDGE
Graad 6 - Akademiese Tuisonderrigprogram: 4de Oplaai (4 Mei)
Let asseblief op dat ons nie verwag dat die PDF-dokumente gedruk moet word nie. Dokumente kan vanaf ‘n toestel gebruik word.
Vak Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag AFRIKAANS HUISTAAL
Taak: Tokkel die snare. Bronne:
Platinum Afrikaans
Huistaal
bl.97-98
Taalstruktuurboek
Instruksies: 1. Teken voorblad, Tokkel die snare in Taalstruktuur, of enigiets wat by die tema pas. 2. Lees die vrae op bl.97 en beantwoord mondelings. 3. Tref met Taal, bl.98 Teken die 5 idiome (a-e) in Taalstruktuur. Skryf die idioom en betekenis daarvan by in elke blok. Opskrif vir opdrag:
Idiome: bl.98.
Taak: Tokkel die snare. Bronne:
Platinum Afrikaans
Huistaal
bl.99-102
Werkboek
PDF: Afr. – HT –
Memo Tokkel die
snare
Instruksies: 1. Lees die Leesstrategieë en Kenmerke van ‘n Jeugverhaal inligting op bl.99 noukeurig deur. 2. Lees Teks 1: ‘n Jeugroman, Rumoer, op bl.100-101 noukeurig deur. 3. Beantwoord die vrae op bl.102 : no 1-12 in die Werkboek gedeelte van jou Taalstruktuur.
Taak: Tokkel die snare. Bronne:
Platinum Afrikaans
Huistaal
bl.102
Taalstruktuurboek
PDF: Afr. – HT –
Memo Tokkel die
snare
Instruksies: 1. Woordeskat bl.102. Skryf die 6 woorde in jou Taalstruktuur, verdeel in lettergrepe. Opskrif vir opdrag:
Woordeskat:
bl.102.
2. Gebruik die PDF (Afr. – HT – Memo Tokkel die snare) om jou antwoorde te merk.
Taak: Simplekse en Komplekse. Bronne:
Platinum Afrikaans
Huistaal
bl.103
Video – Simplekse en
komplekse
→Druk hier om die
video te kyk
Taalstruktuurboek
PDF: Afr. – HT –
Memo Tokkel die
snare
Instruksies: 1. Lees die inligting oor Simplekse en Komplekse op bl.103 noukeurig deur. 2. Luister na die video. 3. Voltooi die vrae op bl.103, no.1-5 in jou Taalstruktuur.
Taak: Tokkel die Snare. Bronne:
Platinum Afrikaans
Huistaal
bl.102
Taalstruktuurboek
Instruksies: 1. Tref met Taal bl.102. Teken ‘n bypassende prent vir elkeen van die idiome. 2. Skryf die idioom en die betekenis daarvan by in elke blok. Opskrif vir opdrag:
Idiome: bl.102.
4. Gebruik die PDF
(Afr. – HT – Memo
Tokkel die snare) om
jou antwoorde te
merk.
3. Lees die Tref met Taal, bl.102 noukeurig deur.
4. Gebruik die PDF (Afr. – HT – Memo Tokkel die snare) om jou antwoorde te merk.
ENGLISH FIRST ADDITIONAL LANGUAGE (FAL)
Task: Concord Resources:
English Booklet
p.57-58
PDF: English (FAL)
Concord note
PDF: English (FAL)
Concord memo
Ex.38-39 p.57-58
Video: English (FAL)
Concord Note
Explanation
→Click here for the
video
Audio memo
Audio is attached (PDF
folder).
Instructions: 1. Watch the video provided (Grade 6 English (FAL) Concord Explanation) before you start your exercise.
Task: Concord Resources:
English Booklet
p.57-60
PDF: English (FAL)
Concord note
PDF: English (FAL)
Concord memo Ex.40-
41 p.58-60
Audio memo
Instructions: 1. Read p.57 again to recap on concord and watch the video explanation again if needed. 2. Complete Ex.40-41 p.58-60 Remember to write
in the date and
complete in blue
pen and cursive
Make sure to leave
a space open
between each
Task: Narrative writing Resources:
Exam pad
General File English
FAL Narrative writing
topics
English (FAL)
Narrative Writing
rubric
Instructions: Use your planning of
your narrative story
from week 2 and write
your rough draft.
Make sure you
include 5 or more
different adjectives.
Underline them in
blue.
Use the rubric to
help to know what
to include in your
story.
Task: Narrative writing Resources:
Exam pad
General File English
FAL Narrative writing
topics
English (FAL)
Narrative Writing
rubric
Instructions: 1. Edit your rough draft
in a colour.
2. Use p.118 to edit
your story.
3. Use the rubric to see
if you are on the right
track.
Task: Narrative writing Resources:
Exam pad
General File English
FAL Narrative writing
topics
English (FAL)
Narrative Writing
rubric
Instructions: 1. Write your final draft
on your exam pad.
Make sure you have
underlined your
adjectives in blue.
2. Mark your own story
using the rubric
provided. Be honest
and write down one
thing that you can
improve on (grow
point) and one thing
you did well (glow
point).
2. Read p.57 and underline the note using the document provided. 3. Complete Ex.38-39 p.57-58 Remember to
write in the date
and complete in
blue pen and
cursive
4. Colour in the pages you have completed 5. Once completed, use the memo (PDF: English (FAL) Concord memo) to mark your work (audio available)
sentence in Ex.41
p.58
3. Once completed, use the memo (PDF: English (FAL) Concord memo) to mark your work (audio available)
Use the following
heading:
Right hand side: Date Narrative Writing: Topic number Rough Draft Right hand side: Name surname Number 6NA/CB or MP
Use the following
heading:
Right hand side: Date Narrative Writing: Topic number Final Right hand side: Name surname Number 6NA/CB or MP
WISKUNDE
Taak: Hoofreken Bron: Iconic Boek bl.17 Kwartaal 2, Week 4 Instruksie: Voltooi nommer 16 bl. 17
Taak: Hoofreken Bron: Iconic Boek bl.17 Kwartaal 2, Week 4 Instruksie: Voltooi nommer 17 bl. 17 – Los asb. nommer 3 uit
Taak: Hoofreken Bron: Iconic Boek bl.17 Kwartaal 2, Week 4 Instruksie: Voltooi nommer 18 bl. 17
Taak: Hoofreken Bron: Iconic Boek bl.17 Kwartaal 2, Week 4 Instruksie: Voltooi nommer 19 bl. 17
Taak: Hoofreken Bron: Iconic Boek bl.17 Kwartaal 2, Week 4 Instruksie: Voltooi nommer 20 bl. 17
Let wel: Ons gaan Iconic, Kwartaal 2, Week 3 later voltooi wanneer ons met Meetkunde besig is. Merk van Iconic: Verwys na memorandum om die werk te merk sodra jy dit voltooi het.
PDF dokument: Wisk – Iconic – Kwartaal 2, Week 4 bl. 17 Memo
Taak: Optel met breuke. Bronne:
Module bl. 47
Werkboek
Instruksies: Voltooi Oefening 27, nommer 1 - 9 bl.47 in werkboek.
Taak: Aftrek met breuke. Bronne:
Module bl. 47
Werkboek
PDF: Wisk – Oef 27 +
28 Memo
Instruksies: 1. Voltooi Oefening 28, a tot h, bl. 47 in werkboek. 2. Verwys na PDF: Wisk. – Oef 27 + 28 Memo om die oefeninge te merk sodra jy dit voltooi het. Onthou om volledige verbeteringe te doen.
Taak: Optel en aftrek met breuke. Bronne:
Module bl. 47- 48
Werkboek
Instruksies: Voltooi Oefening 29, nommer 1 (a tot h) en nommer 2 (a tot d) bl.47 in werkboek.
Taak: Optel en aftrek met breuke. Bronne:
Module bl. 47 - 48
Werkboek
Instruksies: Voltooi Oefening 29, nommer 2 (e tot p) bl. 47 – 48 in werkboek.
Taak: Gemengde getalle, onegte breuke en vergelyk van breuke. Bronne:
Module bl. 48
Werkboek
Video –Gr 6
Wiskunde Vaslegging
Breuke les
→Druk hier om die
video te kyk
PDF: Wisk – Oef 29
Instruksies: 1. Voltooi Oefening 29, nommer 3 – 6 bl. 48 in werkboek.
2. Kyk na die video (Gr
6 Wiskunde Vaslegging
Breuke les) om jou te
help om hierdie
oefening te merk.
’n Volledige memo is
voorsien.
3. Verwys na PDF:
Wisk. – Oef 29 Memo
om die oefeninge te
merk sodra jy dit
voltooi het.
Onthou om volledige
verbeteringe te doen.
NWT: WETENSKAP TEGNOLOGIE
NW: Taak: Materie en Materiale
Bronne:
Platinum Handboek
bl. 59
Werkboek
Video – Materie en
Materiaal
→Druk hier om die
video te kyk
Instruksies:
1. Kyk video oor
Materie en Materiale.
2. Doen Akt. 4 op
bl. 59 van Plantinum
handboek in jou
werkboek.
Tegnologie ONDERWERP 8 & 9 Taak: Opsomming Bronne: Platinum Handboek Bl. 91 – 109 Instruksies: Maak ‘n opsomming in jou werkboek van al die sleutelwoorde en sleutelbegrippe: Daar is 20
sleutelwoorde en
sleutelbegrippe
Gebruik kleur
Dit kan regop of
dwars gedoen word
Wees kreatief –
teken dit in ‘n
breinkaart of enige
ander vorm wat jy
verkies.
AARD-RYKSKUNDE
Taak: My COVID19 navorsing Bronne:
Platinum Handboek
bl.23
Video –
Aardrykskunde
aanbieding
→Druk hier om die
video te kyk
Instruksies: Kyk die PowerPoint video en volg die instruksies in die video. Stuur jou navorsing na jou Aardrykskunde onderwyser teen Woensdag 13 Mei. Neem asb. kennis van die volgende: Die video noem dat die inhandigingsdatum die 6de Mei is, maar stuur jou werk die 13de Mei.
GESKIEDENIS
Taak: Gaan voort met
navorsing oor Leonardo en Galileo
Uitbreidingsaktiwiteit oor Leonardo en Galileo
Sosiale Wetenskappe Platinum handboek Aktiwiteit 4 bladsy 125
Bronne: Sosiale Wetenskappe
Platinum handboek
PDF: Geskiedenis - da Vinci en Galileo ekstra notas.
PDF: Geskiedenis - Uitbreidingsaktiwiteit
Klankgreep: 1. Die Renaissance
2. Leonardo da Vinci 3. Galileo Galilei
Klankgreep is aangeheg
(PDF folder)
Werkboek
Instruksies: Verlede week het jy die gevallestudies van Leonardo da Vinci en Galileo deurgelees. Lees nou die bykomende nota oor hierdie twee mans (verwys na PDF: da Vinci en Galileo ekstra nota) en luister na die drie klankgrepe oor die Renaissance, Leonardo da Vinci en Galileo Galilei.
Uitbreidingsaktiwiteit: Die ontdekkings wat hierdie twee mans gemaak het, was merkwaardig en (soms) kontroversieël.
Neem 'n bietjie tyd om 'n bietjie aanlyn navorsing te doen. Die PDF (Uitbreidingsaktiwiteit) is 'n templaat met opskrifte om jou te lei terwyl jy meer oor hierdie mans leer. Vul die inligting in onder die verskillende opskrifte. Skryf die opskrifte in jou Geskiedenisboek neer en vul die inligting onder elke opskrif in.
Voltooi aktiwiteit 4 (bl.125) vrae 3, 4 en 5 in jou werkboek.
LEWENS-VAARDIGHEDE
Taak: Ontwerp ‘n Plakkaat Bronne:
Media
Tydskrifte
Instruksies: Teen hierdie tyd het julle alreeds baie tyd by die huis met jul families spandeer. Jy mis seker jou ander familielede, asook jou maats. Kom ons doen iets om die glimlag op soveel
mense as moontlik se gesigte te hou. Ontwerp ‘n
opbouende,
motiverende
plakkaat om vir jou
familie en vriende
aan te moedig om
aan te hou glimlag.
Jy mag aanhalings,
prente, foto’s en
slagspreuke gebruik.
Maak dit helder en
kleurvol.
Hierdie plakkaat moet op ‘n A4 bladsy gedoen word. Dit moet ‘n handgeskrewe plakkaat wees. Jy mag dit nie op jou rekenaar doen nie. Sodra jy klaar is, moet jy dit onder lewenvaardighede in jou algemene lêer liaseer. Opsioneel: Sodra jy klaar is, kan jou ma of pa dit skandeer of ‘n foto neem en dit vir jou onderwyser/es stuur. Wie weet, dalk is jou plakkaat gekies om op die Kenridge
“Facebook” blad te verskyn.
LO
Dit is belangrik dat jy oefen. Bronne: PDF dokument – LO – Gr 6 Instruksies: Verwys na die PDF dokument vir instruksies.
KUNS EN KULTUUR
Taak: Collage Kuns Projek Neem kennis dat hierdie opdrag nie verpligtend is nie, maar dit is ’n wonderlike manier om kreatief te bly gedurende hierdie tyd. Bronne: PDF dokumente - Kuns les – Collage Instruksies: 1. Verwys na die PDF dokument – Kuns les vir instruksies oor hoe om hierdie Kuns projek te voltooi. 2. As jy besluit om hierdie projek te voltooi moet jy ’n foto van jou eindresultaat vir jou klasonderwyser epos teen 8 Mei 2020.