+ All Categories
Home > Documents > Lesch Boerdery - Die Brahman Beestelersgenootskap … het vroeg die oggend gearriveer om hulle...

Lesch Boerdery - Die Brahman Beestelersgenootskap … het vroeg die oggend gearriveer om hulle...

Date post: 19-May-2018
Category:
Upload: vankhuong
View: 242 times
Download: 4 times
Share this document with a friend
36
81 Information regarding the tour The group was fascinated by the way you can do “so much, with so little” in the various places we visited. Mr. Lesch gave a short lecture how he market his bulls to various upcoming black farmers as they are his most important market. Mr. Sietze Smit gave a short informative speech on the genetic contribution of the American Brahman in the Southern African National herd. He also mentioned the Breedplan International Evaluation that were at that time still in the beginning phase. We would like to thank Ida and Lood Lesch for the introduction to their farm. political issues, water issues, disease, market related issues and import/export legal issues, etc. When we initially came for the farm inspection, I was very impressed with the quality of your enterprise, hence my request to take my students to visit your farm. (We have also seen other locations, that were not included in my final program). Visitors consisted of producers, farmers, professors, doctors and students. They came to observe farming enterprises of various sizes and using different management practises in the South African Industry. (Crop farming and Beef Enterprises) What was Dr Bobby Soileau of the Louisiana University and his group’s mission in respect of the farm visit? Our visit was primarily aimed to provide my class with an overall view of farming enterprises in your country. This is a 2 year program, with a specific number of theoretical and practical hours. Some of the students were cattle farmers, some were involved in crops, one was a bee farmer, fishing hatcheries ... etc. As a result, at the end of their program, they traveled abroad to widen their perspective of “how” other countries manage their respective production systems with the particular countries’ issues, ranging from natural disasters, Lesch Boerdery farm visited, 22 Janua ry 2016 To be without a friend is to be poor indeed
Transcript
Page 1: Lesch Boerdery - Die Brahman Beestelersgenootskap … het vroeg die oggend gearriveer om hulle stalletjies op te slaan. Implimente, waentjies, veevoer, veemedisyne, omheining en nog

81

Information regarding the tour

The group was fascinated by the way you can do “so much, with so little” in the various places we visited.

Mr. Lesch gave a short lecture how he market his bulls to various upcoming black farmers as they are his most important market.

Mr. Sietze Smit gave a short informative speech on the genetic contribution of the American Brahman in the Southern African National herd. He also mentioned the Breedplan International Evaluation that were at that time still in the beginning phase.

We would like to thank Ida and Lood Lesch for the introduction to their farm.

political issues, water issues, disease, market related issues and import/export legal issues, etc. When we initially came for the farm inspection, I was very impressed with the quality of your enterprise, hence my request to take my students to visit your farm. (We have also seen other locations, that were not included in my final program).

Visitors consisted of producers, farmers, professors, doctors and students. They came to observe farming enterprises of various sizes and using different management practises in the South African Industry. (Crop farming and Beef Enterprises)

What was Dr Bobby Soileau of the Louisiana University and his group’s mission in respect of the farm visit?

Our visit was primarily aimed to provide my class with an overall view of farming enterprises in your country. This is a 2 year program, with a specific number of theoretical and practical hours. Some of the students were cattle farmers, some were involved in crops, one was a bee farmer, fishing hatcheries ... etc. As a result, at the end of their program, they traveled abroad to widen their perspective of “how” other countries manage their respective production systems with the particular countries’ issues, ranging from natural disasters,

Lesch Boerderyfarm visited, 22 January 2016

To be without a friend is to be poor indeed

Page 2: Lesch Boerdery - Die Brahman Beestelersgenootskap … het vroeg die oggend gearriveer om hulle stalletjies op te slaan. Implimente, waentjies, veevoer, veemedisyne, omheining en nog

82 Brahman | Desember • December 2016

“There is an increasing trend among small-scale and commercial black farmers to market their livestock through auctions,” said Hans Terblanche, Onderstepoort Vleissentraal marketer for Vleissentraal Bosveld, during a farmers’ day resently hosted at the Vleissentraal Onderstepoort auction pens.

The day, presented by Vleissentraal, in conjunction with the Red Meat Producers’ Organisation (RPO), the National Stock Theft Prevention Forum (NSTPF), Obaro and other partners, was well attended by farmers from Temba, Hammanskraal and other areas in the northern parts of Pretoria. Cattle breeds and small stock were on show and duscussion group sessions and demonstrations were held. Willie Clack, chairperson of the NSTPF, called on farmers to become involved in the prevention of stock theft. According to the latest research, only 33% of all stock theft cases are reported in South Africa.

Information sharing was a key focus area of the farmers’ day. In the front is Lizemari Terblanch of De Blanque Brahmane. At the back from the left are Willie Clack, chairman of the NSTPF, Tumi Tswidi, farmer, Peter Tswidi, Brahman farmer and Hans Terblanche, Onderstepoort Vleissentraal marketer for Vleissentraal Bosveld.

A white Brahman from De Blanque Brahman Breeder group on show. The handler is Koos Mathibe.

S to c k f a r m

Die inligtingsdag het plaasgevind Saterdag 27 Februarie 2016 te Onderstepoort, Vleissentraal Veilingskrale.

Die dag is aangebied vir opkomende boere uit die omgewing vanaf Hebron tot Makapanstad en Soutpan.

Die Brahmangenootskap het inligting- en promosie materiaal verskaf.

Praktiese evaluering van Funksionele Teeldiere word gegee, asook praktiese wenke oor seleksie van teelbulle en teelkoeie, spesifiek Brahmanteeldiere wat gebruik word. ‘n lesing is deur Sietze Smit gelewer.

Vyf ander Beesrasse het ook aan die dag deelgeneem.

VLEISSENTRAALONDERSTEPOORTFarmers’ Day

Page 3: Lesch Boerdery - Die Brahman Beestelersgenootskap … het vroeg die oggend gearriveer om hulle stalletjies op te slaan. Implimente, waentjies, veevoer, veemedisyne, omheining en nog

83

Op die 8ste Junie 2016 is die eerste Cattle Master Boeredag aangebied by die Kroon Boma te Kroonstad deur Burnie Staal (Bos Blanco), Riaan Theron (RAT Brahmane) en Telanie Strydom (Tela-Brano). Die volgende rasse was deel van die dag: Beefmaster, Brahman, Boran, Borman, Brangus, Charbray, Simbra, Santa Gertrudis en Wagyu.

Uitstallers het vroeg die oggend gearriveer om hulle stalletjies op te slaan. Implimente, waentjies, veevoer, veemedisyne, omheining en nog vele meer is die dag uitgestal. Daar was 33 uitstallers op die dag betrokke.

Geesdriftige boere het die dag opgewonde bygewoon om te luister na ons sprekers wie hul kennis met ons gedeel het:

Burnie Staal (Bos Blanco): Het met ons kom gesels oor die “Seleksie van vervangingsverse” en waarna opgelet moet word wanneer ons ons vervangingsverse uitsoek. ‘n Vers met baie goeie eienskappe en een minder goeie eienskappe is gebruik om vir die boere prakties te demonstreer hoe om te selekteer.

Dr. Willem Schultheiss (Ceva): Het kom vertel oor vastetyd KI en hoe ons die koeie moet sinkroniseer sodat meer van ons koeie kalf in die begin van die kalfseisoen. Hy het ook die boere toegespreek oor ‘n groot probleem in Suid-Afrika te wete Bruselose en wat die risiko daarvan is waarvan ons as boere moet kennis dra en wat ons te doen staan om dit beter te bestuur en te beheer.

Malcolm Moodie (Obaro): Het vir ons sy Powerpoint lesing gegee oor hoe SAMIC slagosse beoordeel en waarna daar gekyk word. Daarna het ons vyf osse ingebring en die boere moes hulle plaas van 1-5. Pryse is gegee aan diegene wat korrek was. Elke os was bespreek en uitgejaag tot ons by die eerste plek gekom het sodat die boere kon sien en verstaan hoekom die een os beter is as die ander. Daarna het hy twee stoetbulle ingebring en op hulle gedemonstreer waarna om te kyk as bulle aangekoop word. Dis belangrik om bulle te koop wat aan speenkalwers die regte bouvorm gaan gee asook die regte karkas gaan oplewer. Op die einde gaan dit tog alles oor die hoeveelheid en kwaliteit vleis wat ons produseer. Hy het ook verduidelik hoekom ons eerder moet belê in ‘n goeie kwaliteit bul as om net ‘n goedkoop bul te koop.

Luan van der Walt (UFS): Het kom praat oor “Die Verhande-ling van Beeste op Safex”. Hoe dit werk, watter tipe kontrakte beskikbaar is en die voordele vir boere om daarby in te skakel.

Pryse is deur die loop van die dag aan die boere uitgedeel wat

t e l a n i e S t r y d o m

ons ontvang het van ons lojale borge. Almal het die uitstallers gaan besoek en het heerlike middagete geniet wat Kosike Staal vir ons voorberei het.

Ek glo u as leser is baie spyt dat u nie die dag bygewoon het nie. Maar moenie bekommed wees nie. Ons beplan weer die volgende Cattle Master dag by die Kroon Boma en ons program gaan propvol leersame inligting wees wat ons op ‘n praktiese manier gaan oordra. Volgende jaar gaan al die rasse saam met ons kom kuier. Sien julle daar!

Page 4: Lesch Boerdery - Die Brahman Beestelersgenootskap … het vroeg die oggend gearriveer om hulle stalletjies op te slaan. Implimente, waentjies, veevoer, veemedisyne, omheining en nog

84 Brahman | Desember • December 2016

Noordwes Brahman klub is gestasioneer in Lichtenburg onder die bekwame lyding van Fanie van der Merwe (Voorsitter). Die jaar het op ‘n hoë noot weggespring en op 3 en 4 Maart het ‘n Opleidingskursus plaasgevind op die plaas Rietdraai van Gawie en Karolien Coetzee. Onder die bekwame leiding van Llewelyn en Corrie Labuschagne en Sietse Smit het 27 kursusgangers ingeskryf. Dewald van der Merwe, Do Mare, Wilma van Zyl en Jacques Swanepoel is uitgenooi na die junior beoordelaarskursus!

Vanaf die 19-22 April het Lichtenburg skou plaasgevind waartydens die Swarico Brahman kampioenskappe ook plaasgevind het met 198 brahmane ingeskryf. Op 19 April is die nie-haltermak diere beoordeel en, op 20 en 21 Oktober is haltermak diere beoordeel. Beide afdelings is beoordeel deur Burnie Staal en Brett Pringle. Die Brahmane het hul man gestaan in die interras kampioenskappe wat op 22 April plaasgevind het.

Die jaar is op 19 Oktober afgesluit met die Algemene Jaarvergadering gevolg deur ‘n klub geselligheid! Op 20 Oktober was dit die jaarlikse klubveiling wat deur klublede ondersteun is met Swarico Afslaers as die bemarkingsmaatskappy en Willie van der Berg as afslaer! Die duurste bul was R41 000 en duurste vroulike dier was R80 000. Die diere wat aangebied was, was van hoogstaande gehalte en die pryse getuig daarvan!

OpleidingsdagLichtenburg - W e r n e r Va n d e r m e r W e

Ulrich Muller en Ampie de Jager van Voermol was ook by die Opleidingsdag Ulrich het ‘n lesing gegee oor byvoeding in die vroeë Somer met lekaanvullings.

Op Saterdag, 15 Oktober was ‘n suksesvolle Inligting-/Opleidingsdag aangebied deur die Platinum klub op die plaas van Russel, Arina en Christopher Jackson in die Magaliesberge naby Rustenburg.

Die Kursusleiers was Llewellyn en Corrie Labuschagne asook Sietze Smit. Die volledige pakket van Keurkaart interpretasie is prakties deur die kursusgangers geoefen, Corrie het ‘n uitstekende taak verrig.

Die B-Brand se vereistes is ook behandel en een Bul is gebrand as praktiese demonstrasie.

Die vordering van die BGP is ook na verwys asook alle ander aktiwiteite wat hiermee verband hou, soos DNA monsterneming om ‘n Verwysingspopulasie te verkry. Die nuutste Australiese Bulle waarvan Semen ingevoer word is ook bespreek.

OpleidingsdagPlaTiNum klub

Page 5: Lesch Boerdery - Die Brahman Beestelersgenootskap … het vroeg die oggend gearriveer om hulle stalletjies op te slaan. Implimente, waentjies, veevoer, veemedisyne, omheining en nog

85

Page 6: Lesch Boerdery - Die Brahman Beestelersgenootskap … het vroeg die oggend gearriveer om hulle stalletjies op te slaan. Implimente, waentjies, veevoer, veemedisyne, omheining en nog

86 Brahman | Desember • December 2016

Brahmantelers van Limpopo het saamgetrek op ‘n inligtingsdag van die Bosveld Brahmanklub, by die plaas van Andrew en Louanda Smith van die True Blood’s Brahmanstoetery. Daar is bespreek waarheen die telersgenootskap op pad is en ook is daar bymekaar geleer, kennis gedeel om die ras op die wenpad te hou.

Llewellyn en Corrie Labuschagne (links) het telers gewys hoe om ‘n keurkaart te gebruik om funksioneel doeltreffende teeldiere te selekteer. Louis de Jager van Ashkam (tweede van regs), het oor voeding gepraat en Sietze Smit (regs) van die Brahman Beestelersgenootskap het gesels oor planne om die Brahman-beesras ‘n wenner te hou.

Sietze Smit lig telers in oor die Brahman Beestelersgenootskap se pad vorentoe.

Adri en willem Barnard (links) saam met Andrew en Louanda Smith (regs) wat die telers op hul plaas ontvang het. Willem Barnard is die verteenwoordiger van Limpopo se telers op die Brahman-raad.

‘n Groepie jong en opkomende Brahmantelers wat uit die kundigheid van ervare telers kom put het, is van links Wynand Scheepers, Jaco Thiart en Basie Hermann, almal van Nylstroom, Tsholo Molomo van Vogelstruispan, Braam Benecke van Naboomspruit en Ronald Chabronga van Zimbabwe.

InligtingsdagBOSVELd BRAhmANkLuBV e e p l a a S

Page 7: Lesch Boerdery - Die Brahman Beestelersgenootskap … het vroeg die oggend gearriveer om hulle stalletjies op te slaan. Implimente, waentjies, veevoer, veemedisyne, omheining en nog

87

Die Hoëveld Brahman Studiegroep het 2016 afgeskop deur onder mekaar te spog met die top kwaliteit Brahmane wat in die hoëveld geteel word. In April is almal vroeg uit die vere om beeste te laai en die skoukoors vir die jaar wat voorlê, ‘n wafferse hupstoot te gee. Elke teler het soveel diere as wat hy op sy beeswaentjie kon kry gelaai en die pad na Pienaarsdam Ontspanningsoord in Middelburg aangepak.

Diere is ingedeel in klasse en daar begin die skouers skuur om die wenners te bepaal. Jannes Drotsky met sy bekwame oog en ondervinding as Junior beoordelaar was die man in die middel en het vooraf ‘n bespreking op manlike en vroulike diere gedoen om uit te wys waarna opgelet word in die skouring. Hy het ook die touleiers van die dag toegespreek om beweging in die ring te verduidelik. Groepe van 5-6 telers het saam met hom in die ring gestaan en beoordeel. So het elke teler sy oog opgeskerp en was deel van elke oomblik van die aksie! Om in ‘n groep te beoordeel is een ding maar om as individu ‘n klas te bespreek is nie so maklik soos wat gesoute beoordelaars dit laat lyk nie, daarom was daar ‘n prys vir die persoon wat die beste vordering in die bespreking van klasse. Dieter Labuschagne het met die beker weggestap.

Verskeie wenners is aangekondig maar almal was dit eens dat Gernick Landgoed se GNF14-4 Ras Kampioen Bul vir die dag was en Pascal Brahmane se koei BHH13-124 het geen gelyke geken nie. Albei telers het ‘n wisseltrofee ontvang, breed vir die kamera geglimlag en daarna is die braavleisvure aangesteek.

Dankie aan George van Niekerk vir julle reëlings en gasvryheid by Pienaarsdam, dit was lekker om saam met julle te kuier en van julle wonderlike fasiliteite gebruik te maak.

OpleidingsdagHOËVElD klub WaENTJiE SkOu

Page 8: Lesch Boerdery - Die Brahman Beestelersgenootskap … het vroeg die oggend gearriveer om hulle stalletjies op te slaan. Implimente, waentjies, veevoer, veemedisyne, omheining en nog

88 Brahman | Desember • December 2016

Hiermee ons gelukwensing aan die Barnard Familie vir die besondere prestasie wat hulle met hul Bul BAR13/80 behaal het. Mooi so, Brahmanteler ons is trots op julle, weereens ‘n bewys dat die Brahmanras dit kan doen.Mede-telers dit is wat ons moet nastreef om die ras ‘n top staanplek te gee in die Veebedryf. Wat ‘n lekker uitdaging!Alle ander dinge soos naywer, twis en tweedrag breek net ons ras en telers af. Ons kan ook geen seën van God verwag met sulke negatiwiteite nie.Laat ons saamwerk, mekaar ondersteun, respekteer en positief beïnvloed. So sal ons die ras uitbou en in die proses ook ons telers.Volg die mooi voorbeeld van WILBAR.Chris & Willie Roode PRIMRO BRAHMANE

Karin

Graag wil ek jou bedank vir jou vriendelike hulp met die skou te Parys. My seuntjie Marius (die klein vuil seuntjie…) het die week baie geniet.

Natuurlik wil hy nie sy Brahman hemp of oorpakkie uittrek nie, hy is so met die vuil klere vanoggend skool toe. Ek kon hom nie anders oortuig het nie!

Geniet jou week, en weereens van ons almal by De Blanque Brahmane,baie dankie!

Baie groeteLizemari Terblanche

Brieween allerlei . . .

88 Brahman | Desember • December 2016

Page 9: Lesch Boerdery - Die Brahman Beestelersgenootskap … het vroeg die oggend gearriveer om hulle stalletjies op te slaan. Implimente, waentjies, veevoer, veemedisyne, omheining en nog

89

Page 10: Lesch Boerdery - Die Brahman Beestelersgenootskap … het vroeg die oggend gearriveer om hulle stalletjies op te slaan. Implimente, waentjies, veevoer, veemedisyne, omheining en nog

90 Brahman | Desember • December 2016

Page 11: Lesch Boerdery - Die Brahman Beestelersgenootskap … het vroeg die oggend gearriveer om hulle stalletjies op te slaan. Implimente, waentjies, veevoer, veemedisyne, omheining en nog

91

Page 12: Lesch Boerdery - Die Brahman Beestelersgenootskap … het vroeg die oggend gearriveer om hulle stalletjies op te slaan. Implimente, waentjies, veevoer, veemedisyne, omheining en nog

92 Brahman | Desember • December 2016

Brahman Veilings

18 AUGUSTUS 2016BOS BLAnCO BULVeILIng

Diere/Animals Aangebied : VerkoopPresented : Sold

gemiddelde/Average

Hoogste/Highest

Bulle/Bulls (Rooi/Red) 14 : 8 R33 385 R50 000Bulle/Bulls (Wit/Grey) 41 : 40 R71 312 R300 000Koper van duurste bul/Buyer of most expensive bull: Sky-Hi Manso’s (Johan en Jannes Drostsky)

28 JULIE 2016BrAnDWAter

Diere/Animals Aangebied : VerkoopPresented : Sold

gemiddelde/Average

Hoogste/Highest

Bulle/Bulls 35 : 16 R41 875 R110 000Koeie/Cows 9 : 5 R18 600 R24 000Koei & Kalf/Cow & Calf 6 : 4 R18 000 R20 000Verse/Heifers 5 : 4 R16 000 R17 000Koper van duurste bul /Buyer of most expensive bull: Rudi Lemcke, BotswanaKoper van duurste vroulike dier /Buyer of most expensive Cow: Boesman Hattingh, Nigel

8 APRIL 2016

Diere/Animals Aangebied : VerkoopPresented : Sold

gemiddelde/Average

Hoogste/Highest

Verse/Heifers 61 : 49 R24 816 R64 000Verkoper/Seller: Willie BeckerKoper van duurste vrouike dier/Buyer of most expensive cow: Paul Duarte

BUSHVeLD BIg 50

15 APRIL 2016BAKgAt BrAHMAn

Diere/Animals Aangebied : VerkoopPresented : Sold

gemiddelde/Average

Hoogste/Highest

Bulle/Bulls 8 : 1 R41 000 R41 000Koeie/Cows 1 : 1 R14 000 R14 000Koei & Kalf/Cow & Calf 13 : 7 R15 328 R19 500Verse/Heifers 15 : 9 R15 333 R21 000

Page 13: Lesch Boerdery - Die Brahman Beestelersgenootskap … het vroeg die oggend gearriveer om hulle stalletjies op te slaan. Implimente, waentjies, veevoer, veemedisyne, omheining en nog

93

15 MAART 2016

16 OKTOBER 2016

Diere/Animals Aangebied : VerkoopPresented : Sold

gemiddelde/Average

Hoogste/Highest

Bulle/Bulls 16 : 16 R15 071 R24 000Koeie/Cows 43 : 43 R12 972 R14 500Koei & Kalf/Cow & Calf 3 : 3 R13 500 R13 500Verse/Heifers 30 : 30 R7 250 R 7 750Koper van duurste bul /Buyer of most expensive bull: M GCaba c/o DM SitholeKoper van duurste vroulike dier/Buyer of most expensive Cow: Teal and Trout Farm, Deann Joan Bendall in Limpopo

Diere/Animals Aangebied : VerkoopPresented : Sold

gemiddelde/Average

Hoogste/Highest

Bulle/Bulls 28 : 14 R22 465 R38 000Koeie/Cows 11 : 5 R12 700 R14 000Koei & Kalf/Cow & Calf 3 : 3 R13 500 R14 000Verse/Heifers 5 : 5 R10 700 R18 000Koper van duurste bul /Buyer of most expensive bull: AP BrinkKoper van duurste vroulike dier/Buyer of most expensive Cow: JP van der Merwe

eLSADO / JH SteenKAMP

CLASSIC CLASH

4 AUGUSTUS 2016

Diere/Animals Aangebied : VerkoopPresented : Sold

gemiddelde/Average

Hoogste/Highest

Bulle/Bulls 10 : 1 R95 000Koeie/Cows 17 : 11 R15 587 R40 000Verse/Heifers 30 : 23 R8 182 R14 000Koper van duurste bul/Buyer of most expensive bull: Dr Gerrie Lindeque, Parys

FrIK VAn renSBUrg

22 JULIE 2016FOrtUnA BrAHMAnDiere/Animals Aangebied : Verkoop

Presented : Soldgemiddelde/

AverageHoogste/Highest

Bulle/Bulls 11 : 11 R25 273 R40 000Koeie/Cows 13 : 12 R19 292 R30 000Koei & Kalf/Cow & Calf 24 : 24 R20 896 R42 000Verse/Heifers 25 : 25 R17 660 R26 000Koper van duurste bul /Buyer of most expensive bull: Mnr/Mr PJ Terblanche, VryburgKoper van duurste vroulike dier /Buyer of most expensive Cow : Mnr/Mr MJ Herman, Modimole

Page 14: Lesch Boerdery - Die Brahman Beestelersgenootskap … het vroeg die oggend gearriveer om hulle stalletjies op te slaan. Implimente, waentjies, veevoer, veemedisyne, omheining en nog

94 Brahman | Desember • December 2016

25 AUGUSTUS 20163De JAMICA PrODUKSIeVeILIngDiere/Animals Aangebied : Verkoop

Presented : Soldgemiddelde/

AverageHoogste/Highest

Bulle/Bulls 20 : 16 R32 438 R47 500Koeie/Cows 14 : 14 R12 165 R13 200Koei & Kalf/Cow & Calf 14 : 14 R15 090 R18 000Verse/Heifers 15 : 15 R10 250 R9 364Koper van duurste bul/Buyer of most expensive bull: JHA12-50 - J Claassen & Seun (Rooi/Red) R45 000, JHA12-96 Jan Wessels R45 000 (Rooi/Red)JHAT13-20 - Johan Botha Holdings R47 500Koper van duurste vroulike dier/Buyer of most expensive Cow: JHAT11-99 & JHAT11-123 aan JBH Boerdery

20 MEI 2016

JOMO BrAHMAne

Diere/Animals Aangebied : VerkoopPresented : Sold

gemiddelde/Average

Hoogste/Highest

Bulle/Bulls 7 : 6 R25 333 R31 000Koeie/Cows 26 : 22 R13 050Koei & Kalf/Cow & Calf 32 : 30 R14 313 R26 000Verse/Heifers 33 : 23 R12 956 R31 000Koper van duurste bul /Buyer of most expensive bull:Gert du Plessis, ThabazimbiKoper van duurste vroulike dier/Buyer of most expensive Cow:Stephan Coetzee, Carltonville

22 APRIL 2016

Diere/Animals Aangebied : VerkoopPresented : Sold

gemiddelde/Average

Hoogste/Highest

Bulle/Bulls 25 : 10 R25 300 R45 000Koeie/Cows 49 : 40 R12 054 R22 000Koei & Kalf/Cow & Calf 5 : 5 R13 286 R15 000Verse/Heifers 54 : 52 R10 871 R15 000Koper van duurste bul/Buyer of most expensive bull: Venter Drilling

geDOr

Page 15: Lesch Boerdery - Die Brahman Beestelersgenootskap … het vroeg die oggend gearriveer om hulle stalletjies op te slaan. Implimente, waentjies, veevoer, veemedisyne, omheining en nog

95

2 NOVEMBER 2016‘n 44ste Bestaansjaar geslaagde veiling is gehou te midde van rampdroogte, die kopers het uitstekende diere teen baie billike pryse bekom.Die duurste bul JVZ13-02 is vir R60 000 aan Rudi Lemcke van Botswana verkoop. Die gemiddelde pryse op die Manso bulle was R32 140 en op die Rooi bulle R27 450.Die hoogste vroulike dier op die veiling was ‘n koei en kalf aan Nakkie Holtzhausen vir R42 000. Die duurste vers is aan Rudi Lemcke verkoop vir R35 000. Die gemiddelde prys op die koeie met kalwers was R20 140 en op die verse R18 520.Volgende jaar is dit die mondigwording Veiling asook die 45ste bestaansjaar Veiling met ‘n besonderse aanbieding. Dagboek nou al 1 November 2017.

KrOOn Vee PrODUKSIeVeILIng

8 OKTOBER 2016

Diere/Animals gemiddelde/Average Hoogste/HighestBulle/Bulls R70 400 R100 000Koeie/Cows R50 600 R 90 000Koei & Kalf/Cow & Calf R46 100 R110 000Verse/Heifers R34 100 R 75 000Embrios/Embryos R 6 300 R 8 000Semen R 1 500 R 6 500Koper van duurste bul /Buyer of most expensive bull: HJW 11-169, R100 000, DK Nigrini, ParysB12-4, R100 000, Hansie Viljoen Boerdery, LeeudoringstadKoper van duurste koei en kalf /Buyer of most expensive cow and calf: SHL11-102, R110 000, Schalk Burger Boerdery, PretoriaKoper van duurste vroulike dier / Buyer of most expensive Cow: HJW12-168, R90 000, DK Nigrini, ParysKoper van duurste vers / Buyer of most expensive heifer: HJW13-245, R75 000, Schalk Burger Boerdery, Pretoria

nASIOnALe BrAHMAn VeILIng

7 JULIE 2016

MegA MeAt BULL SALe

Diere/Animals Aangebied : VerkoopPresented : Sold

gemiddelde/Average

Hoogste/Highest

Bulle/Bulls (Wit/Grey) 42 : 41 R25 500 R82 000Bulle/Bulls (Rooi/Red) 30 : 29 R22 100 R70 000Kommersiële verse/Commercial heifers

22 : 22 R14 650 R18 000

Buyer of most expensive Grey Bull: Pat Eustace & Son DVB68-13 Buyer of most expensive Red Bull: PJ Hassard DVB97-12

Page 16: Lesch Boerdery - Die Brahman Beestelersgenootskap … het vroeg die oggend gearriveer om hulle stalletjies op te slaan. Implimente, waentjies, veevoer, veemedisyne, omheining en nog

96 Brahman | Desember • December 2016

8 SEPTEMBER 2016

27 JULIE 2016

Diere/Animals Aangebied : VerkoopPresented : Sold

gemiddelde/Average

Hoogste/Highest

Bulle/Bulls 32 : 32 R35 863 R57 500Koper van duurste bul /Buyer of most expensive bull : Johan & Danie Du Plessis OBS 151-12

Diere/Animals Aangebied : VerkoopPresented : Sold

gemiddelde/Average

Hoogste/Highest

Bulle/Bulls 40 : 35 R31 742 R50 000Koper van duurste bul /Buyer of most expensive bull: Jannie Kruger – Belfast

17tH AnnUAL OSterLOH BrAHMAn BULL SALe

OtVL BULVeILIng

20 OKTOBER 2016

nOOrDWeS KLUBVeILIng

Diere/Animals Aangebied : VerkoopPresented : Sold

gemiddelde/Average

Hoogste/Highest

Bulle/Bulls 10 : 9 R26 945 R41 000Koeie/Cows 4 : 2 R11 250 R12 500Verse/Heifers 19 : 13 R18 469 R80 000

21 SEPTEMBER 2016

Diere/Animals Aangebied : VerkoopPresented : Sold

gemiddelde/Average

Hoogste/Highest

Bulle/Bulls 40 : 20 R 26 450 R40 000Koei & Kalf/Cow & Calf 2 : 2 R23 500 R25 000Speen Verse/Weaning Heifers 9 : 9 R10 000 R10 000Koper van duurste bul /Buyer of most expensive bull: Adele Oberholzer R40 000, J C De Bruin R40 000 Koper van duurste vroulike dier /Buyer of most expensive Cow: MD Gielie Jones

nOOrD-KAAP BrAHMAn KLUBVeILIng

Page 17: Lesch Boerdery - Die Brahman Beestelersgenootskap … het vroeg die oggend gearriveer om hulle stalletjies op te slaan. Implimente, waentjies, veevoer, veemedisyne, omheining en nog

97

2 AUGUSTUS 2016

Diere/Animals Aangebied : VerkoopPresented : Sold

gemiddelde/Average

Hoogste/Highest

Bulle/Bulls 25 : 23 R32 391 R40 000Verse/Heifers 22 : 22 R 7 693 R 8 750Koper van duurste bul /Buyer of most expensive bull:Daar was drie bulle wat elk teen R40 000 verkoop was, nl:HVR13-179 @ R40 000 – Koper: Triple C Feedlot CC, Posbus 1723, Dundee, 3000HVR13-173 @ R40 000 – Koper: Triple C Feedlot CC, Posbus 1723, Dundee, 3000HVR13-200 @ R40 000 – Koper: Winlake Trading, Posbus 910, Vryheid, 3100Koper van duurste vroulike dier Buyer of most expensive Cow: Joh-Marie Trust, Posbus 397, Paulpietersburg, 3180

19De JAArLIKSe renzO BrAHMAn PrODUKSIeVeILIng

5 MEI 2016SALe OF tHe greySDiere/Animals Aangebied : Verkoop

Presented : Soldgemiddelde/

AverageHoogste/Highest

Bulle/Bulls 1 : 1 R45 000 R 45 000Koei & Kalf/Cow & Calf 9 : 9 R61 667 R130 000Koeie/Cows 2 : 2 R31 000 R 32 000Verse/Heifers 16 : 16 R30 875 R 90 000Koper van duurste bul /Buyer of most expensive bull: Hansie ViljoenKoper van duurste vroulike dier/Buyer of most expensive Cow: Paul Duarte

11 MAART 2016SALe OF tHe rOSeS

Diere/Animals Aangebied : VerkoopPresented : Sold

gemiddelde/Average

Hoogste/Highest

Bulle/Bulls 2 : 1 R45 000Koeie/Cows 5 : 5 R26 200 R36 000Koei & Kalf/Cow & Calf 4 : 4 R20 000Verse/Heifers 37 : 37 R25 486 R80 000Koper van duurste bul /Buyer of most expensive bull:Boetie Viljoen van LeeudoringstadKoper van duurste vroulike dier/Buyer of most expensive Cow:Hueston Groenewaldt, Namibia

Knowledge is better than riches

Page 18: Lesch Boerdery - Die Brahman Beestelersgenootskap … het vroeg die oggend gearriveer om hulle stalletjies op te slaan. Implimente, waentjies, veevoer, veemedisyne, omheining en nog

98 Brahman | Desember • December 2016

2 APRIL 2016 (KROON BOMA) - Telanie Strydom

Helikopters, 4x4, sportsmotors en stootwaentjies was van die voertuie waarmee oud en jonk op Saterdag 2 April 2016 na die Kroon Boma gestroom het. En nee, dit was nie ‘n musiekfees nie maar die 2de “Showcase” wildveiling. Van die volgende was onder die hammer aangebied deur Vleissentraal: Volstruise, Tarentale, Lechwe, Nyalas, Springbokke, Wildebeeste, Blesbokke, Koedoes, Rooibokke, Oribi, Impalas, Gemsbokke, Elande, Rietbokke, Waterbokke, Bosbokke, Tsessebes, Bontebokke asook ‘n paar Ankole Beeste.

Net om seker te maak die wildbedryf neem nie heeltemal oor nie was ‘n paar beesrasse genooi om uit te stal die dag. Waaronder die Brahman, Boran, Beefmaster, Simmentaler/ Simbra en Wagyu. Burnie Staal van Bos Blanco het vir ons ‘n wit bul en koei en ‘n rooi koei gebring om die dag daar te vertoon. Telanie Strydom en Ruan Schutte (Tegniese Navorsingsassistent) was daar om die mense in te lig oor die Brahman. Baie belangstellendes het die stalletjie besoek en navrae gedoen oor die beeste.

24 SEPTEMBER 2016

28 OKTOBER 2016

SPrIng SeLeCt

tOP nOrtH

Diere/Animals Aangebied : VerkoopPresented : Sold

gemiddelde/Average

Hoogste/Highest

Bulle/Bulls 8 : 5 R25 444 R45 000Koeie/Cows 6 : 6 R11 795 R15 000Verse/Heifers 46 : 35 R11 756 R20 000Koper van duurste bul /Buyer of most expensive bull: MM MenyatsoKoper van duurste vroulike dier/Buyer of most expensive Cow: Dick Bouwer

Diere/Animals Aangebied : VerkoopPresented : Sold

gemiddelde/Average

Hoogste/Highest

Bulle/Bulls 46 : 33 R28 623 R65 000Koper van duurste bul /Buyer of most expensive bull: JH Hattingh (Boesman)

27 APRIL 2016

VeLDBeeF BrAHMAn

WILDSVeILIng

Diere/Animals Aangebied : VerkoopPresented : Sold

gemiddelde/Average

Hoogste/Highest

Bulle/Bulls 3 : 1 R270 000 R270 000Koeie/Cows 10 : 2 R 11 750 R 14 000Koei & Kalf/Cow & Calf 60 : 39 R 15 260 R 21 000Verse/Heifers 91 : 56 R 9 590 R 17 000Koper van duurste bul/Buyer of most expensive bull:Louis Greeff van ThabazimbiKoper van duurste vroulike dier/Buyer of most expensive Cow:Martiens Verster van Viljoenskroon

Page 19: Lesch Boerdery - Die Brahman Beestelersgenootskap … het vroeg die oggend gearriveer om hulle stalletjies op te slaan. Implimente, waentjies, veevoer, veemedisyne, omheining en nog

99

13 FEBRUARIE 2016

WAySIDe

Diere/Animals Aangebied : VerkoopPresented : Sold

gemiddelde/Average

Hoogste/Highest

Bulle/Bulls 16 : 10 R53 400 R147 000Koeie/Cows 22 : 22 R14 670 R21 000Koei & Kalf/Cow & Calf 4 : 4 R37 625 R78 500Verse/Heifers 4 : 4 R24 150 R37 500Koper van duurste bul /Buyer of most expensive bull: Mnr/Mr K.K. SecheleKoper van duurste vroulike dier/Buyer of most expensive Cow: Mnr/Mr Auldrich & Johann Spies

TemperamentBRAhmAN

Page 20: Lesch Boerdery - Die Brahman Beestelersgenootskap … het vroeg die oggend gearriveer om hulle stalletjies op te slaan. Implimente, waentjies, veevoer, veemedisyne, omheining en nog

100 Brahman | Desember • December 2016

Page 21: Lesch Boerdery - Die Brahman Beestelersgenootskap … het vroeg die oggend gearriveer om hulle stalletjies op te slaan. Implimente, waentjies, veevoer, veemedisyne, omheining en nog

101

Page 22: Lesch Boerdery - Die Brahman Beestelersgenootskap … het vroeg die oggend gearriveer om hulle stalletjies op te slaan. Implimente, waentjies, veevoer, veemedisyne, omheining en nog

102 Brahman | Desember • December 2016

East Griqwaland bull sale was well represented with most of the leading breeds in the beef industry. Once again the Brahmans lead the way with the highest priced bul (R71 000) of Brett and highest average of all breeds of R32 400. The highest priced bull in KZN was sold for a stunning R270 000. Well done Veld Beef Brahmans! KZN wishes all a happy and prosperous rainy season and lots of calves.

In KZN we once again had a good year despite of the major drought. The prestigious Royal Show was well attended and the quality of cattle was outstanding. KZN Brahman Club also had their AGM during the Royal Show. The reigns as chairman was passed from Mr Rob Wilson to Mr Bill Van Lelyveld. We thank Rob and Nicky for their hard work and friendship. Bill is an old hand and will lead with experience as well as our vice Brett Pringle and the rest of the team. Judging courses and Brahman awareness days are always high on the KZN Brahman Club agenda. Successful training days were held with the Cedara agricultural students and the well-mannered Weston boys. Thanks goes to the course moderators Ting Braithwaite, Brett Pringle and Tim Hempson.

Bull- and production sales went extremely well taking the drought in consideration. Quality always sells. Mega Meat sold 41 grey bulls and 29 Red bulls with the highest price of R82000 for a grey bull and R70 000 for a red bull. Renzo Brahmane sold 23 bulls en 22 heifers on their production sale, with an average of R32 391 for the bulls. The highest price was R40 000.

STREEkSVERSLAE

- W i l l e m V e r h o e f

- r i a a n t h e r o n

opgelewer.Brahman Ekspo te Parys dankie aan lede wat daar geskou het. Marats, Welcare, Serfbred, DKN, Bonvu, HJW en Chrisel weereens het die Vaalrivier Brahman klub met die meeste kampioene weg gestap. Dankie aan al die lede wat so positief is en ons klub se naam hoog hou. Nogmaals dankie aan al die Vaal lede wat by die Ekspo gehelp het, sonder julle hulp kan ons nie ‘n sukses maak nie.

Vaalrivier Brahman klub vergadering gehou op 13 Augustus 2016. 16 Lede was teenwoordig. Andries Marx is geskies as Voorsitter, De Waal Nigrini as Onder-voorsitter en Estè van Aardt as sekretaresse.Die toekoms van die klub is bespreek en almal teenwoordig stem saam daar is ‘n toekoms vir die Vaal klub.By Pretoria skou het Bonvu, Marats Brahmane, DKN, HCB en Tela-Brano geskou. Vaal klub het ‘n klomp kampioene

KwaZulu Natal

Vrystaat

Page 23: Lesch Boerdery - Die Brahman Beestelersgenootskap … het vroeg die oggend gearriveer om hulle stalletjies op te slaan. Implimente, waentjies, veevoer, veemedisyne, omheining en nog

103

Verder het Limpopo ook sy eerste suksesvolle versveiling gedurende Februarie gehad, wat DV ‘n jaarlikse instellling gaan

Heelwat van Limpopo-telers het ook die geleentheid gebruik om in die bylaes te adverteer om sodoende hulle kuddes te adverteer en aan die wyer wêreld bekend te stel. Ek glo dat elkeen hier die waarde vir sy geld gekry het. Dit is vir my lekker as ek by koöperasies instap of by veilingskomplekse kom en sien dat die bylaes op die promosierakke is. Die beesboere en mense van Limpopo neem kennis van Brahmane.

Limpopo was goed verteenwoordig met die Alfaweek in Parys, en het hulle man gestaan met die eerste Nasionale Interraskampioenskap wat daar aangebied was. Eltricha Brahmane se koei, LT 1-11 het ‘n derde plek gestaan en Wilbar Brahmane se BAR 13-80 is as die eerste Nasionale Interras Gouebeker wenner aangewys.

Limpopo kan weer terugkyk en die Vader dank vir nog ‘n suksesvolle jaar in die Brahmanbedryf. Limpopo gaan ook soos die res van die land gebuk onder ernstige droogte en so weet ek van telers wat duisende rande aan voer gespandeer het en hulle kudde baie moes verklein het as gevolg hiervan, maar nog steeds hou die telers moed en gaan dit goed met die Brahmanbedryf in Limpopo.

Heelwat nuwe telers het die afgelope jaar besluit om tot die Brahmanbedryf toe te tree en ons verwelkom hulle en glo dat hulle ‘n goeie belegging maak in die Brahmanbedryf. Daar is huidig 70 telers en 7728 geregistreede beeste in Limpopo en die aantal beeste in Limpopo is 15.4% van die totale geregistreede beeste. Limpopo se gronde is realatief klein en dus het Limpopo nie mega-telers nie, maar Limpopo se telers maak elke jaar hulle merk in die bedryf. Heelwat van Limpopo se genetika word oor die hele land en so ook in ons buurlande gebruik. Dankie aan die Limpopo telers wat hulle merk maak in die bedryf en ons is trots op die prestasies van Limpopo se telers.

Limopo het die jaar afgeskop met ‘n suksesvolle opleidingswerkswinkel by Andrew Smith, waar ‘n groot groep telers die werkswinkel meegemaak het. Weereens het Sietze, Corrie en Llewellyn hulle ervaring en kennis met die telers gedeel en die kursusgangers toegerus om hulle eie beeste te evalueer en te selekteer. Sietze het die belangrikheid van prestasietoetsing (meet en weeg) beklemtoon en Limpopo telers oorreed om data te versamel en in te stuur.

- W i l l e m B a r n a r d

word. Die gemiddelde pryse van verse op die veiling was R64 000. Ons jaarlikse TOP NORTH veiling was ook gehou einde Oktober en hier het dit ook goed gegaan met gemiddelde pryse van R28 623.

Gedurende die 2016 Ekspo, ook in Parys het telers van Limpopo en die Bosveldklub dit reggekry om drie kampioene en vier Reserwe Kampioene te vertoon. Die Raskampioen Manlik, van Wilbar Brahmane BAR 13-80 (Herculus) en die

Limpopo

Page 24: Lesch Boerdery - Die Brahman Beestelersgenootskap … het vroeg die oggend gearriveer om hulle stalletjies op te slaan. Implimente, waentjies, veevoer, veemedisyne, omheining en nog

104 Brahman | Desember • December 2016

Reserwe Ras kampioen Manlik van R10 Brahmane R10 12-314 (Christoff) kom ook uit die Limpopo-Provinsie.

Vryburg skou is 29-31 Maart 2017 en daar gaan ook ‘n nie-haltermak afdeling aangebied word. Berei solank voor manne!!

VeILIngSnoord-Kaap BrahmanklubDie Noord-Kaap Brahmanklub veiling, 21 September 2016, het goed afgeskop nieteenstaande die droogte. Geluk aan Nakkie Holtshauzen wat ‘n bul vir R40 000 aan JC de Bruin verkoop het asook aan Dawid van der Merwe wat ‘n bul vir R40 000 aan Adel Oberholzer verkoop het. Die 20 bulle wat verkoop was se gemiddeld was R26 450. Sakkie Haasbroek het die duurste koei en kalf verkoop vir R25 000 aan Gielie Jones. Dankie aan Noord-Kaap Lewende Hawe vir hulle insette en uitstekende beplanning.

tarka Bulveiling - Best of Both (Wayne Porter) Wayne noem dat met die effektiewe goeie bemarkingsaksies van die ras hulle ‘n toename in vraag beleef, wat bydra tot die verhoging van pryse in die Oos-Kaap. Die gemiddelde prys op sy bulle was R27 000 met die hoogste prys van R40 000 en die koper was M. Phillips. Baie geluk aan Wayne, dra ons Brahman vlag hoog soos altyd.

Dicke Brahmane Produksieveiling – genetics by Design (Miles Dicke)Miles glimlag breed na sy beste veiling nog vir dieselfde redes as Wayne. Sy gemiddeld op 23 bulle was R29 980 met ‘n hoogste prys van R40 000 aan Johan Mahne. Nog ‘n bul is vir R38 000 verkoop. Geluk aan beide.

Miles baie geluk ook met die verkiesing as Raadslid. Ons as streek is trots op jou en sal aan jou alle ondersteuning gee.

Osterloh bulveiling (eugene Osterloh)Op hierdie veiling is die 32 beeste wat aangebied is verkoop. Die gemiddelde was R35 800 en die hoogste bedrag R57 500.

Met die rampdroogte wat ons nog steeds in die gebied beleef, is dit vanselfsprekend dat ons ook negatiwiteit beleef. As ons egter kyk na wat ons het naamlik Sy genade, geloof, liefde, hoop, famile en vriende en Sy verlossing asook vooruitsigte en drome, dan oorheers dit die goed wat ons nie het nie en selfs dit wat ons begeer om te hê.

As lede en Brahmanliefhebbers in die streek asook in die Genootskap het ons egter ‘n groot uitdaging. Die eie ek, eie belang en verdeeldheid is geweldig nadelig vir ons wonderlike ras asook die Genootskap. Dit is in almal se belang dat ons daarvan afstand doen en as lede verenig en saamwerk met die fokus op die Brahman en sy toekoms, sy aandeel op Nasionale vlak en dit alleen.

Die goeie nuus in ons streek:

1. Ons is almal nog in lewe met dankbaarheid en is trots daarop dat ons met Brahmane kan en wil boer.

2. Gesondheidsgewys beleef ons ook nie groot krisisse nie en van ons lede herstel goed na hul terugslae.

3. Albei die klubs nl. Noord-Kaap en Kalahari is aktief en doen goeie werk weens sterk leierskap waarop ons trots is.

SKOUVryburg skou was weereens ‘n groot sukses met top diere wat veral in die Interras kompetisie uitstekend gevaar het en gelukwensing aan die volgende:

Gawie Coetzee: GPC 12-10 Ras en Opperste kampioen bul het ook die Interras Gouebeker gewen.

Sakkie Haasbroek: BBS 14-365 Interras Reserwe Junior kampioen.

Werner van der Merwe: DB1-59 Interras kalf kampioen vers.

Baie geluk ook aan die ander manne met kampioene nl. Heinrich Bruwer, Hanno Grobbelaar en HJ Enslin. Dankie aan al die vertoners, spyseniers en alle helpers. Dit word waardeer.

Tydens die Nasionale veiling was die diere van Limpopo ook in aanvraag en het die diere goeie pryse behaal. Limpopo se telers spreek hulle dank uit aan alle telers wat die afgelope jaar Limpopo se telers ondersteun het deur of hulle diere, semen of embrios te koop. Dankie vir die vertroue in Limpopo se genetika. Limpopo se telers streef daarna om net die beste daar te stel.

Ek dank die telers van Limpopo vir hulle positiewe eensgesindheid, goeie gees waarin hulle meeding in kompetisies, hulle bydrae tot die bevordering van die ras en hulle aktiewe deelname in genootskapsaktiwiteite om die Ras in Limpopo uit te brei en te bevorder. Ek wens julle almal ‘n suksesvolle 2017 toe.

- J a n Va n z y l

Noord-Kaap

Page 25: Lesch Boerdery - Die Brahman Beestelersgenootskap … het vroeg die oggend gearriveer om hulle stalletjies op te slaan. Implimente, waentjies, veevoer, veemedisyne, omheining en nog

105

Beesplaas Produksiedag (in samewerking met VEEPLAAS)

‘n Uitstekende leersame Beesplaas produksiedag is aangebied op 19 Oktober by Kroon Vee. Sprekers was:

Dr Dirk Strydom (Graan SA) - Verhandeling van beeste op SafexProf Frikkie Maree (UV) - Ekonomiese tendense van BeesvleispryseJohan van der Berg (Santam) - Weerpatrone en vooruitsigte vir toekoms

Baie geluk aan Eugene.

Kroon VeeDit is deur genade en harde werk van Gideon en Jan (jnr) dat ons 44ste bestaansjaar veiling ‘n groot sukses was. Ons is dank verskuldig aan ons gevestigde kopers asook die nuwe kopers.

Die duurste bul JVZ13-02 is vir R60 000 aan Rudi Lemcke van Botswana verkoop.Die gemiddelde pryse op die Manso bulle was R32 140 en op die Rooi bulle R27 450.Die hoogste vroulike dier op die veiling was ‘n koei en kalf aan Nakkie Holtzhausen vir R42 000.Die duurste vers is aan Rudi Lemcke verkoop vir R35 000.Die gemiddelde prys op die koeie met kalwers was R20 140 en op die verse R18 520.

Gesien die rampdroogte bring ons al die eer aan Hom en ons kliënte en gaan in 2017 ons 45ste bestaansjaar veiling hou wat ook ons 21ste jaar van produksieveilings op 1 November met ‘n besonders spesiale aanbod o.a ons top kuddevaars!!

Beginners BeoordelaarskursusDaar is op 20/21 Oktober ‘n Beginners Beoordelaarskursus by Kroon Vee aangebied met manne so ver as Boland Landbouskool by Wellington en Secunda. Die kursusleiers was Schalk Erlank, Sietze Smit en Jan van Zyl (jnr). Hulle het hul uitstekend van hul taak gekwyt. Die studente wat presteer het en genooi word na die volgende Junior beoordelaarskursus is: Hannes Vosloo – Arc en Ciel Brahmane, Jamie Bloem – JB Brahmane, Micheal French – M.E French Brahmane en Wilhelm van Niekerk – BKB Boland.

Baie geluk manne. Die res het ook uitstekend gevaar en heerlik saam gekuier en nuwe vriendskapsbande gesmee.

Dawie Maree (FNB) - Hoe herstel ek finansieël na die droogteRoelie van Reenen (Beefmaster Voerkraal) – Waarde-toevoeging op jou plaasJan van Zyl (Kroon Vee) – Hoe verhoog ek my koeifabriek se winste

Hulle het nuwe visie en waarde-vermeerdering geleenthede vir Beesboere uitgewys. ‘n Soortgelyke Beesplaas dag gaan gehou word op 10 Oktober 2017. Dagboek dit alreeds en dankie aan Veeplaas die borge en sprekers van formaat (myself uitgesluit !!)

Geluk ook aan Gideon en Jan (jnr) vir die bestuurstoekennings wat hulle by die Presidentsdinee ontvang het nl:

1) Vrugbaarheidstrofee Groottelers (> 270 vroulike diere)2) “Completeness of performance” kudde (> 270 vroulike

diere)3) Makro teler.

Ons is trots op julle prestasie gesien dat dit behaal is in ‘n Rampdroogte verklaarde gebied.

Troue !!!! Kan julle dit glo dat Heinrich Bruwer so ‘n deugsame en mooi vrou kon vind en ons weet dat hulle hulle drome en toekoms gaan bewaarheid en toevou in Sy genade en liefde. Geluk aan die families ook !!

raad Baie geluk aan Sydney Hunt met jou verkiesing as President. Dis ‘n groot eer aan ons streek en gebied en weet dat jy ons nog trotser op jou gaan maak. Voorspoed en sterkte ou Vriend. Ek wens ons kon dit aan Oom Redge vertel het. Hy sou so trots op jou wees!!

Page 26: Lesch Boerdery - Die Brahman Beestelersgenootskap … het vroeg die oggend gearriveer om hulle stalletjies op te slaan. Implimente, waentjies, veevoer, veemedisyne, omheining en nog

106 Brahman | Desember • December 2016

Ook aan Bruce Hunt wat aangewys is as Ambassadeur nie-teler tydens die Presidentsdinee. Ons streek se prestasies bly styg en bedank ons alle Brahmantelers in ons gebied en vra doen so voort !!

Graag sluit ek af deur almal te bedank wat my ondersteun en geïnspireer het om die droom van effektiewe bemarking van die ras in Suidelike Afrika aan 120 000 lesers per bylaag te bring. Ek is trots op die 3 bylaes wat in die hande van boere en

Met die vier droë jare agter die blad waarvan 2016 die ergste een is in baie jare het die Brahman hom weereens self bewys. Geen ander ras kon die droogte so trotseer nie. Ons het ‘n ras met besonderse kwailiteite wat ons telers verder moet uitbou en op voort teel.

Die Noordwes-streek het vanjaar afgeskop met ‘n goeie skou op Lichtenburg waar haltermak en nie-haltermak diere vertoon is. Op die 15de Oktober is ‘n Keurkaart Opleidingskursus by Russel en Arina Jackson aangebied deur die Platinumklub en is met met groot belangstelling ondersteun. Die “B”-brand was ook gedemonstreer.

Noordwes-Klub het ook op 20 Oktober ‘n klubveiling aangebied waar vroulike en manlike diere aangebied is. Daar is 11 van 12 bulle verkoop wat aangebied is en die vroulike diere het goeie pryse behaal.

Ons hoop en vertrou dat die seisoen wat voorlê ons goed gaan

opkomende boere bewaar word en wat ons ras bevoordeel. Ek is ook net so trots dat dit ons lede net 45 sent per kopie gekos het waar ‘n normale flyer ons R2.80 sou gekos het om die ras te bemark.

Ek hoop u as lede respekteer my besluit om as Raadslid te bedank om met ‘n nuwe droom te begin wat ek met dieselfde passie wil uitleef. Ek groet u en bid Sy seën, voorspoed en genade oor u, u families en u onderneming toe en dit geld vir elke lid en elke leser.

- S t e p h a n c o e t z e e

Noordwesbehandel met die beloftes van goeie reën. Maar ons vertrou op die Hemelse Vader dat Hy die aarde sal seën en dat die jaar wat voorlê vir ons goeie vooruitsigte sal inhou en dat die Brahman sy regverdige plek sal volstaan soos wat hulle dit verdien.

Page 27: Lesch Boerdery - Die Brahman Beestelersgenootskap … het vroeg die oggend gearriveer om hulle stalletjies op te slaan. Implimente, waentjies, veevoer, veemedisyne, omheining en nog

107

Page 28: Lesch Boerdery - Die Brahman Beestelersgenootskap … het vroeg die oggend gearriveer om hulle stalletjies op te slaan. Implimente, waentjies, veevoer, veemedisyne, omheining en nog

108 Brahman | Desember • December 2016

Page 29: Lesch Boerdery - Die Brahman Beestelersgenootskap … het vroeg die oggend gearriveer om hulle stalletjies op te slaan. Implimente, waentjies, veevoer, veemedisyne, omheining en nog

109

Page 30: Lesch Boerdery - Die Brahman Beestelersgenootskap … het vroeg die oggend gearriveer om hulle stalletjies op te slaan. Implimente, waentjies, veevoer, veemedisyne, omheining en nog

110 Brahman | Desember • December 2016

Page 31: Lesch Boerdery - Die Brahman Beestelersgenootskap … het vroeg die oggend gearriveer om hulle stalletjies op te slaan. Implimente, waentjies, veevoer, veemedisyne, omheining en nog

111

Page 32: Lesch Boerdery - Die Brahman Beestelersgenootskap … het vroeg die oggend gearriveer om hulle stalletjies op te slaan. Implimente, waentjies, veevoer, veemedisyne, omheining en nog

112 Brahman | Desember • December 2016

Page 33: Lesch Boerdery - Die Brahman Beestelersgenootskap … het vroeg die oggend gearriveer om hulle stalletjies op te slaan. Implimente, waentjies, veevoer, veemedisyne, omheining en nog

113

Page 34: Lesch Boerdery - Die Brahman Beestelersgenootskap … het vroeg die oggend gearriveer om hulle stalletjies op te slaan. Implimente, waentjies, veevoer, veemedisyne, omheining en nog

114 Brahman | Desember • December 2016

Page 35: Lesch Boerdery - Die Brahman Beestelersgenootskap … het vroeg die oggend gearriveer om hulle stalletjies op te slaan. Implimente, waentjies, veevoer, veemedisyne, omheining en nog

115

Page 36: Lesch Boerdery - Die Brahman Beestelersgenootskap … het vroeg die oggend gearriveer om hulle stalletjies op te slaan. Implimente, waentjies, veevoer, veemedisyne, omheining en nog

116 Brahman | Desember • December 2016


Recommended