Date post: | 06-Apr-2016 |
Category: |
Documents |
Upload: | maluti-news |
View: | 365 times |
Download: | 8 times |
TEL: 058 303 5411 WOENSDAG 3 DESEMBER 2014 WWW.MALUTINEWS.CO.ZA FREE
Koerant met hart The paper with heartI
Cor. Malan and Murray Streets, BETHLEHEMTel. 058 303 2687/058 303 3048
BUY PER BOXand SAVE !!BULK BUYS =
BARGAIN PRICES
BUY PER BOXand SAVE !!BULK BUYS =
BARGAIN PRICES
Wholesaleprices directto the public!
SPECIALS5 LT ICE CREAM
5 DOZEN EGGS (X-LARGE)
750 ML COOKING OIL
ICE CREAM CONES (20 PACK)
R44,95 EA
R59,95 EA
R9,95 EA
R5,95 EA
X1PHGWEH-MA031214
Prices include VAT - Cash & CarryNo Dealers - Limited Quantities -Errors and/or Omissions Excluded
C/o Malan and Riemland Street,Bethlehem Tel. 058 303 4930
Jou Vriendelik alles winkelSOLOMONS
HOME WAREHOUSE
"Friend” Solomons Mica now on
SOLOMONSSOLOMONS
Ultra Satin• Interior and exterior walls• Available in white andpastel colours
• 4 L – white99R349 4002 001 004
• 4 L Pastel colours
4002 091 00499R399
• 10 L – white
4002 001 01099R649
• 10 L – Pastel colours
4602 091 01099R799
Mastercryl• Interior and exterior use• Easy to clean• Hard-wearing matt finish• Available in white and pastel colours• 4 L – white
99R179 4060 001 004
• 4 L – Pastel colours :99R269 4060 091 004
• 10 L White90R329 4060 001 010
• 10 L – Pastel colours99R599 4060 091 010
eD CO eD CO
X1PHGVXW-MA031214
SEKURITEITSWAGTE van Coin Security isMaandagoggend by die Metropolitan-sen-trum beroof.Sers. Mmako Mophiring, polisiewoord-
voerder, sê drie gewapende rowers het diesekuriteitswagte net buite die sentrum
voorgelê nadat die wagte pas geld in eenvan die winkels gaan oplaai het.Niemand is in die rooftog beseer nie.Die rowers het in ’n wit BMW gevlug.Dit is ’n ruk later verlate naby die
stadion in Bohlokong gevind.
Hulle het verder in ’n Volkswagen Pologevlug. Niemand is nog in hegtenisgeneem nie.) Die afgelope tyd het die woonbuurtPanorama onder inbrake deurgeloop.In die meeste van die huise is kluise
oopgebreek en juwele en skootrekenaarsis gesteel. Daar was ook talle diefstalle uiten van motors.Daar was ook ’n huisinbraak en ’n
gewapende rooftog in ’n woonstelkom-pleks.
Misdadigers beroof wagte by sentrum
Lynda Greyling
HULLE behoort aan ’nspesiale groep, maar nieomdat hulle wil nie. Elkeenvan hulle het ’n kind, susterof broer aan die dood afge-staan.Compassionate Friends het
oor die wêreld heen ’nherinneringseremonie virgeliefdes gehou.Die Compassionate Friends
in Bethlehem se lede het laatSondagmiddag op Wessels-heim bymekaargekom omhulde te bring aan die gelief-des wat hulle verloor het.Almal het buite gesit terwyl
Suzaan Lessing viool gespeelhet. Ds. Richie Kemp, wat syvrou ná haar broer se doodbygestaan het, het ’n kortdiens gelei. Kemp het gesêalmal teenwoordig het iets ingemeen: Hulle het ’n geliefdeverloor. Elke mens verwerkhartseer anders. Die Compas-sionate Friends is daar ommekaar by te staan.Retha Fourie het Halleluja
gesing waarna Paul de Klerk,wie se seun Markus (7)onlangs oorlede is, getuienisgelewer het.Hierna kon elkeen ’n
boodskap op ’n kaartjie skryf,dit aan ’n wit ballon vasmaaken, soos talle mense wêreld-wyd, om 18:30 die helium-gevulde ballonne die luginstuur.
Geliefdes gedenkGeliefdes gedenkStuurboodskapdie lug in
DIE Compassionate Friends, wat sowat ’n jaar gelede in Bethlehem gestig is om mense wat kinders aan die dood afgestaan het, by te staan,het laat Sondagmiddag ’n herinneringsplegtigheid opWesselsheim gehou. Hulle het heliumgevulde ballonnemet boodskappe daaraan vasgemaakdie lug ingestuur. Foto: Lynda Greyling
2 MALUTI, WOENSDAG 3 DESEMBER 2014
RADIO MALUTI 97.1 FM, ’n gemeenskapsradiostasie, saai sedert Septembervanaf Bethlehem uit.Die radiostasie voldoen nou aan die
nodige vereistes en saai voorts oor diehele OosVrystaat heen uit.Die stasie het nou toegang tot ’n
1 kWsender wat hom in staat stel omdie hele streek te bedien.Dorpe soos Clarens, Fouriesburg,
Harrismith, Kestell, Lindley, Paul Roux,Petrus Steyn, Reitz, Rosendal enWarden kan nou na Radio Maluti
luister.Radio Maluti is as ’n art. 21maatskap
py sonder winsbejag geregistreer enhoop om inkomste deur advertensies tegenereer. Dit ontvang ook geen staatsubsidie nie.Programme sal in die vier tale wat in
die streek gepraat word, uitgesaai word.Altesaam 45% van die uitsending sal inAfrikaans wees, 25% in Engels, 20% inSotho en 10% in Zoeloe.Die aanbod sal verdeel word in 50%
musiek en 50% geselsprogramme.
Streeksradiostasie sprei vlerke
BENEWENS vioolspel en ’n kinderkoor isdie musiekverwerking van die APKgemeente se Kerssangdiens letterlik nootvirnootelektronies saamgestel.Oubaas de Coning, wat bekend is om sy
orrel, trekklavier en konsertinaspel, is dieafgelope paar maande orrelis by dieAPKgemeente. Hy is ’n man met baietalente.Hy het al verskeie kere vir sy vrou,
Leandra, bladmusiek verwerk om by haarstem te pas.Vir die Kerssangdiens het hy al die
agtergrondmusiek met ’n spesiale rekenaarprogram letterlik nootvirnoot saamgestel. ’nLeek sou nie eens agterkom dat daar nie ’norkes en orrelis was nie.Die skrifgedeelte wat tussen sangnom
mers deur ds. Jaco Groenewald gelees is,is ook deur De Coning saamgestel.SueMarie Claasen, Marisca Claasen en
Lize Fourie het viool gespeel en later saammet Vandré Fourie, wat met tye solo gesinghet, opgetree.) Sien ’n video hiervan op www.malutinewes.co.za.
Sangdiens met verskil
DIE APK-gemeente in Bethlehem het Sondagoggend sy Kerssangdiens gehou. Van diemense wat opgetree het, is voor: Gerrie Claasen; van links is, middel: Sue-Marie Claas-en,Marisca Claasen, Lize Fourie, Vandré Fourie, Renier Heyns en Leandra de Coning; ag-ter: Joey Janse van Rensburg en Oubaas de Coning. Foto: Lynda Greyling
DIE Golden Gatewayhospice se gesondheidskliniek is Vrydag amptelik deurPansy Mekwa, bestuurder van TotalSuidAfrika, geopen.Dié maatskappy het reeds seker
gemaak die gebou waarin die kliniekingerig is, word opgeknap. Daarby hetTotal al die toerusting verskaf wat hiergebruik gaan word. Dit sluit onder meer’n skaal om babas mee te weeg, ’nskaal om volwassenes mee te weeg, ’nbloeddrukmonitor en ’n bed in.Die gesondheidskliniek sal nie soos in
ander klinieke medisyne uitdeel nie,maar sal verder dieselfde dienste asander klinieke lewer.Die kliniek gaan hom veral op gesond
heidspraatjies toespits om sodoendemeer voorkomend op te tree.Daarby sal MIVvigstoetse en bera
ding, tuberkulosetoetse en hoëbloeddruktoetse hier gedoen word.Een van die verpleegkundiges,
Mmanako Mkhalipi van die Bakenparkkliniek, het aan Maluti gesê sy is hoogsbeïndruk met die gesondheidskliniek.“Dit sal beslis ons werklas ligter maak
sodat ons ook ’n beter gesondheidsdienskan lewer.
“Mammas wat hul babas wil laat weeg,hoef nie nou meer in lang rye te staanen wag nie. Hulle kan net na diegesondheidskliniek toe kom,” het Mkhalipigesê.
Hospice open sykliniek amptelik
VAN links is Jackie Prinsloo van Total Bethlehem, suster Belina Mthembu van dieGolden Gateway-hospice en Pansy Mekwa, bestuurder van Total Suid-Afrika.
’n GESONDHEIDSKLINIEK is onlangs bydie Golden Gateway-hospice geopen.Links is Pansy Mekwa, bestuurder vanTotal Suid-Afrika, en Marieta Thiele, be-stuurder van die Golden Gateway-hospi-ce. Foto’s: Lynda Greyling
Subject to conditions, certain “good leavers” are also included as beneficiaries of the IPDET. Thisapplies specifically to ex-Petra employees who were employed for a period of at least a year andleft the service of the Company since 1 July 2008 due to retrenchment, early retirement, illnessor death.
X1PH9MT1-KW031214
EKEST.1972
EllenbergerKahts&
AFSLAERS, EIENDOMSAGENTE, WAARDEERDERS, VERHURINGS, EIENDOMSBESTUUR EN ONDERHOUD.
VIR VERDERE BESONDERHEDE EN BESIGTIGINGSKAKEL DIE AFSLAERS
Alexandralaan 36, Bloemfontein051 430 1511 • ALAN 082 567 1718Ons gee die pas aan
Ellenberger & Kahts voer alle veilings in ooreenstemming met beide die FICA-wet van 2001 en die Wet op Verbruikersbeskermingvan 2008 (CPA). Hierdie wette is beskikbaar op www.gov.za.TERME: 10% deposito op toeslaan van die bod en 'n aanvaarbare waarborg vir die balans van die koopprys binne 14 dae.Volledige verkoopsvoorwaardes sal net voor die veiling in die openbaar uitgelees word.
VEILING VAN WOONHUISBehoorlik daartoe gelas deur die partye, sal ons die ondergemelde vaste eiendom per openbare veiling verkoop op die perseel by:
ROELF DREYERSTRAAT 9,PENTAGONPARK, BFN
OP DINSDAG, 9 DESEMBER2014 OM 10:00
EIENDOM: Die eiendom wat verkoop word, is geleë op ERF 216, PENTAGONPARK, groot1 167 m². Die verbeterings bestaan uit 'n dubbel- verdiepingwoonhuis bestaande uit TV-kamer,sitkamer, eetkamer, kombuis, 5 slaapkamers, studeerkamer, badkamer.BUITEGEBOUE: Huishulpkamer met toilet, onthaalarea met kroeg, kaggel en braai, swembad.
X1PH8QDG-KN021214
MALUTI, WOENSDAG 3 DESEMBER 2014 3
Vier agt dekadesLENA ROSSOUW, ’n inwoner van dieBethlehem-aftreeoord het Saterdaghaar 80ste verjaardag gevier. Al vyfhaar kinders, skoonkinders en klein-kinders het dit saam met haar gevier.
KERSFEES kom nader en vir sommige vanons beteken dit gesellige samesyn, blinkgetooide Kersbome met stapels geskenkedaaronder en kreunende kostafels. Baiemense in ons lesersgebied is egter nie sobevoorreg nie en al waarop hulle vanjaarkan hoop, is almoese. Volksblad, moederkoerant van Maluti, se Ons gee omfonds(voorheen die VolksbladKersfonds) probeerom ’n daadwerklike verskil in behoeftiges selewe te maak deur in hul mees basiesebehoeftes soos kos en klere te voorsien. Diegeld wat uit enige dorp in ons verspreidingsgebied ontvang word, word ook in daardiegemeenskap teruggeploeg.Daar word veral ’n beroep op sakeonder
nemings gedoen om hul hart oop te maak.Ondernemings wat meer as R5 000 skenk,is geregtig op spesiale erkenning en kanMadelein Venter by 0514047816 [email protected] kontak.Individue word ook gevra om hul kinders
die ware betekenis van Kersfees te leerdeur ’n hand na minderbevoorregtes uit tereik. Die mense wat die hulp nodig het, isdikwels ons bure en kinders se skoolmaats.Lesers kan inbetalings doen by Volksblad
se kantoor in Nelson Mandelarylaan inBloemfontein, asook in enige van diekantore in Kroonstad, Welkom, Bethlehem,Kimberley, Kuruman, Kathu en Upington,asook by Engo se kantoor in Bloemfontein.Bankinbetalings en internetbetalings kan
gedoen word aan: Die Kersfonds, Nedbanktjekrekeningnr. 102 891 9980, takkode117134. Voeg jou naam en van of dieinstansie se naam as verwysing by. Diehuidige insamelingstydperk eindig in Maart2015. Bel Madelein Venter by 0514047618.
Maak verskildié feestyd
Vermaak gasteADRIANA DE NECKER, Kirsten Fo-rester en Suzaan Lessing het op dieGolden Gateway-hospice se jaarlikseBoom-met-liggies-geselligheid opge-tree.
SUSTERS BELINA MTHEMBY en Ja-netta Crafford van die Golden Gate-way-hospice het op die Boom-met-liggies-aand die gedenkmuur by diehospice onthul en die name van diégelees wat vanjaar oorlede is. Best valueon
these6 fruit&vegoffers
PnP Potatoes7kg PnPCrisp LettuceHeadEach
R6PnPMushrooms250g1195
PnPCarrots1kg395
PnP Onions 2kg895
Valid 2 - 7 DECEMPBER 2014Terms and conditions apply.
2795
Alcohol Not for Sale to Persons Under the Age of 18.Drink Responsibly.
S VE
1187269_390x198
Selected products on this page have been styled for photography
Crosse & BlackwellMayonnaiseAssorted 750g-790gEach1790
Beef Topside or Silverside Roast Per kg
R59
IEMASAccountsOpen
December2014
PnP SunflowerOil 2 Litre
2490SAVE R8SelatiWhite Sugar
2.5kg
2370SAVE 4.20
Tastic Long GrainParboiled Rice 2kg
1990SAVE 3.50
PnP 2 Ply ToiletTissue 18s7290
SAVE 1 1Securex SoapAssorted 200g
R20BUYANY 4FOR
PnP Bird in Tray Per kg2995
SAVE R10
FO
SecSSAsso
Omo AutoWashing Powder2kg, LiquidDetergent1.5 Litre or LiquidCapsules 16sEach
4290
NestléCremoraCoffeeCreamerAssorted 1kgEach
3290SAVE 2.70
BUY 2 FOR
R47StorkCountry SpreadMedium Fat Spread 1kg Tub
Don’tpayacentmore thanyouhavetothisChristmas.
See in store for details. www.picknpay.co.za/brandmatch
PRICES VALID 2-7DECEMBER 2014 AT PICK N PAY SUPERMARKETS AND HYPERMARKETS ONLYIn Gauteng, Free State, North West, Mpumalanga, Limpopo, Upington, Kimberley, Kuruman and Vryburg. Excluding Botswana, Namibia, Swaziland, Lesotho, Northam Local store and Express stores. smartshopper points will still apply in Express stores. Buy-aid cards not accepted at the following stores: Vanderhof, Northmead, Sharon Park, Rosettenville, Elspark and Hoedspruit.www.picknpay.co.zaCustomerCare0800112288.Toll free landlineonly.Cellphoneratesapply.Shop instoreoronlineatwww.pnp.co.za/shopSomeproductsmaynotbeavailable inall stores.Certain promotional stocks are limited. Information correct at time of print. Prices inclusive of VAT, where applicable. smart shopper terms and conditions apply. E&OE.
Buy6bottlesofwineandgetthecheapestone
FREE.VALIDONALL750MLWINEANDSPARKLINGWINEPRICESVALID25NOVEMBER-7DECEMBER2014
Terms and conditions apply. Visit www.picknpay.co.za
Jungle Oats 1kg2190
Clover The One FreshMilk 1% Low Fat2 Litre
SAVE R3
1890
IEM
6
Bulk Thick Cut Matured Vacuum Packed Rumpor Porterhouse Steak Per kg
R89PnP Bulk CheddarPer kg
R69SAVE R12
PnPAvocadosLooseSell
R20BUY 3 FOR
4 MALUTI, WOENSDAG 3 DESEMBER 2014
Vandag sal jydít nie waag
Lynda Greyling
’n BRIEF is onlangs tussen ’nklomp goed gevind wat aan ’nsentrum geskenk is. Die datumdaarop is 30 Januarie 1968.Daarin het ’n ene mev. A.C.
du Toit van Reitz ’n hele lysgoed vir die Voortrekkers by DieVoortrekkers se sekretaris, J.J.J.Swanepoel, in Bloemfonteinbestel.Wat die brief so besonders
maak, is die laaste sin: “Ingeslote blanko tjek.”In daardie dae het Du Toit
die vrymoedigheid gehad om ’nblanko tjek aan te heg en dit tepos, wetende dat die brief nieêrens langs die pad oopgemaaken die tjek gesteel gaan wordnie. Watter goeie tye moes ditgewees het om almal te konvertrou.Dink maar net hoe dit nou
gaan. Poskantoorwerkers hetmaande gestaak, pos hetopgehoop en moenie dink jygaan maande en maande se
agterstallige pos kry nie. Jy isgelukkig as jy jou nuutste poskry.’n Paar jaar gelede het ’n
Duitse vriendin ’n pakkie metgeregistreerde pos Europa toegestuur. Sy het baie betaal omdit te stuur. Toe die pakkieuiteindelik daar aankom, isbesef dit is oopgemaak en datbyna alles daarin gesteel is.Dit gebeur daagliks. Dit is nie
eens meer vir ons vreemd nie.Al wat ek weet, is dat ’n mensnie vandag die vertroue hetsoos mev. Du Toit gehad hetom ’n blanko tjek aan haar briefte heg nie.Dit sou beslis uit die koevert
gesteel en sy baie armergewees het.
deur
Lynda Greyling
REGS: Dié leer is volskoene en bykom-stighede, net die reg-te geskenk vir ’n maof tienermeisie. Ditwas deel van dieKersfees-uitstallingindieDihlabengMall.
TWEE personeellede van Bargain Books, Nomsa Nthumkele(links) en Chrizelle Maree, staan hier by die winkel se uitstal-ling propvol Kersidees in die Dihlabeng Mall.
THYS VAN TONDER vertelvan die OudSkoliererugbyklub in 1989:Die klub het besluit om ’n
mosie van wantroue teenWillie Crowther, die presidentvan OosVrystaat, in te stel.Dit het nie geslaag nie.Die klub het weer op die
Bonderugbydag as wennervan OosVrystaat gespeel.Die klub het die hartseer
tyding gekry dat een van diespelers, Arend Maartins, in ’nmotorongeluk oorlede is.Spelerprestasies was:
) beste sportmangees: H.C.J.Graaff;) veelsydigste speler: T.Lues;) beste bywoning vanoefeninge: Japie van Wyk;) die meeste drieë: Japie vanWyk en André de Villiers;) die meeste opoffering:Kobus van den Berg;
) voorspeler met die bestevordering: Danie de Wet;) agterspeler met die bestevordering: Francois Fivaz;)mees aanvallende speler:Ben van Straaten;) klubman van die jaar: W.Crové; en) speler van die jaar: TienieGreyling en Jan Briedenhann.Die klub het die President
skild en Bondsliga gewen entweede in die tweede enderde liga geëindig.Wilfred Alexander, Chris
Posthimus, Japie van Wyk,André de Villiers, SakkieBekker, Deon Prinsloo, KoeriePretorius, Steve Kinghorn,Kobus van den Berg, Leonvan Zyl, Martin Ruthman,Tienie Greyling (in sy 100ste),Danie de Wet, Jan Briedenhann, G.P. Rossouw, FrancoisFivaz en Monté Marais het virdie OosVrystaat gespeel.
Talle speel in1989 vir O-VS
In groenen rooigetooi
3693/ENATIONAL ROAD 3: KEEVERSFONTEIN TO WARDEN
(De Beers Pass Section) (EIA Ref No: 12/12/20/1992)Public Review of Draft Environmental Impact Assessment Report (DEIR) and
Water Use Licence Application Report (WULAR)
Notice is hereby given in terms of the National Environmental Management Act (NEMA)Act 107 of 1998,the National Water Act (NWA)Act 36 of 1998 and applicable regulations that the Draft Environmental ImpactAssessment Report (DEIR) and the Water Use LicenceApplication Report (WULAR) will be available forpublic review from 19 December 2014 until 20 April 2015. Hard copies will be available at a number ofpublic libraries and public venues (as listed hereunder), and electronic copies will be available atwww.acerafrica.co.za andwww.nra.co.za.Public Libraries: Durban, Harrismith, Johannesburg, Ladysmith, Phuthaditjhaba, Tshiame and Warden,Other Venues: Green Lantern Inn (Van Reenen), Makgolokweng VillageThe contents of the DEIR and the WULAR will be presented at the following Public Open Days:
Interested and Affected Parties who wish to submit comments may do so in writing by no later than 20th April 2015.Written comments can be submitted at the Public Open Days or forwarded to the addressee below:
For further information or enquiry please contact:ACER (Africa) Environmental ConsultantsCharlene Weber or Lynette Mitchell • P O Box 503, Mtunzini 3867Tel: 086 010 4958 (cost of a local call)Fax: 035-3402232 • Email: [email protected]
AREA DATE VENUE TIMELadysmith 2 March 2015 Royal Hotel 10h00 – 16h30Tshiame 3 March 2015 Tshiame Community Hall 10h00 – 16h30Phuthaditjhaba 4 March 2015 Lefika Lodge 10h00 – 16h30Harrismith 5 March 2015 Harrismith Inn 10h00 – 16h30Van Reenen 9 March 2015 Green Lantern Inn 10h00 – 16h30Warden 10 March 2015 Warden Town Hall 10h00 – 16h30
X1PH7YGL-KN021214
BidBid
X
Auctions
BANK- REPOSSESSEDCARS – BAKKIES – TRUCKS
– AND OTHERS
THURSDAY 11 DECEMBER 2014 AT 10:00
VEILING VAN VOERTUIE, VRAGMOTORS, EA.Behoorlik daartoe gemagtig word boedels, likwidasies, insolvensies en ander gasverkopers se bates per veiling te koop aangebied;
DV DONDERDAG 11 DESEMBER 2014 om 11h00Net langs Fruit en Veg, Langenhovenpark, Bloemfontein
Veilingsvoorwaardes vir voertuie: R5 000 kontantdeposito vooraf betaalbaar by registrasie, asook dokumentasiefooi van R1 500 plus BTW per voertuig. 10%koperskommissie plus BTWper verkoopte item betaalbaar.Ons benodig die nodige FICA-dokumente. Betaalwyse slegs kontant, bankgewaarborgde tjek of internetbetalingssal aanvaar word. Voertuie of items mag onttrek of bygevoeg word sonder verdere kennisgewing. Volledige voorwaardes by kantoor of op ons webblad: nicosmithagri.co.zabeskikbaar.
KONTAK JEANDRE 082 807 0325 OF 051 451 1728/9 VIR MEER BESONDERHEDE ofbesoek www.nicosmithagri.co.za vir foto’s
BESIGTIGING DIE DAG VOOR VEILING VANAF 09:00 - 16:00
2014 Nissan Micra 1.2, 2010 Ford Bantam 1.4 TDCI XLT, 2010 Hyundai i20 1.6 (voldiens), 2005 Chev Spark, Piggyback, 3 x Ride-On-grassnyertrekkers, Aqua Sport Beach Buggy, Volkswagen Beetle, 2001 BMW X5 3.0D out., 2008 Toyota Hilux 2.0 VVTi, 2010Toyota Hilux 2.0 VVTi, 2005 Land Rover Discovery TD5, 2001 Hyundai Sonata Vivan 2.5L V6 (voldiens), Isuzu (platbak metvalkante) en baie ander.
Duly authorised by:
2013 Chevrolet Captiva 2.4LT 2012 Chery QQ3 0.8 TE 2009 Ford Focus 1.8 SI 5 Dr 2008 Chery, , ,QQ3 1.1 TXE 2008 GWM 2.8 TDI Multiwagon 2007 Mercedes Benz C320 CD 2006 Ford Territory, , - i,4.0 GHIA 2006 Volkswagen Touareg R5 2.5 TD 2003 Mazda 6 2.3 Sporty 2011 Volkswagen, i, ,
Constellation 19-320 T 2010 Afrit 40m Side Tipper Superlink a.o., ,PREVIEW WEDNESDAY 10 DECEMBER 2014 AT 09:00 – 16:00.
REGISTRATION WILL START AT 09:00 ON AUCTION DAY. WEB REF: 9896Tel. 051 451 1022. 6 MULLER ROAD, BAINSVLEI, BLOEMFONTEIN.
R10 000 registration deposit. R1 500 documentation fee plus VAT payable.Terms and conditions: General rules of auction available on our website. Park Village or the financial institution's representative may bid to reserve the price onbehalf of the seller. Some of the assets on auction maybe be subject to reserve. The rules of auctions comply with Section 45 of the Consumer Protection Act, Act68 of 2008. Auctioneers are Nico Maree and Juan Maree. Further terms and conditions apply. FICA requirements apply to every sale. Please bring you ID and proofof residence. No sale will be concluded without meeting FICA requirements. Call our offices to arrange for bidding on your behalf. Please visitwww.parkvillageautions.co.za for a full stock list. All of the above are subject to change without prior notice.
X1PH8QKQ-KN021214
MALUTI, WOENSDAG 3 DESEMBER 2014 5
DIE Dihlabeng Mall is diemiddelpunt van aktiwiteite virdie feestyd.Die Mall, wat die meeste
kleinhandelwinkels onder eendak het, bied ’n feesprogramwat ’n ieder en ’n elk salgeniet.Die hoogtepunt is beslis die
groep Adam wat Vrydag voorCheckers gaan optree.
Die hoogtepunte van diefeesprogram in Desember indie Dihlabeng Mall is:
Vrydag 5 Desember: Diegewilde groep Adam tree om17:00 voor Checkers op.Plaaslike kunstenaars sal voorAdam se konsert optree. Dievertoning is gratis. Sitplek isbeskikbaar vir die eerste 200mense. Gaan vroegtydig!
Saterdag 6 Desember:10:00 – 12:00: Checkers se
Kolwyntjiepret: Kinders versierhul eie gratis kolwyntjies. Ditword voor Checkers gehou endie kinders wat eerste kom, kryeerste ’n beurt om sy of haarkolwyntjie te versier.11:00 – 13:00: Ontmoet
Dihbie en vriende.14:00 – 15:00: Crazy Kers
feeskuns in samewerking metCrazy Store: Kinders kan hierkom wys hoe talentvol hulle is.
Dit word voor die Crazy Storegehou en is absoluut gratis.Kinders moet net kom deelneem.15:00 – 16:00: Mamma Mia!
Santalicious Panarottispizzavingers: Kinders, kom versiergratis jou soet pizzavinger voorPanarottis.
Dinsdag 9 Desember:14:00 – 15:00: “I scream, you
scream, we all scream for icecream!” Kinders kan hul gratisroomys by die Wimpy komversier. Dit word in die ruimtevoor die Wimpy gehou.
Woensdag 10 Desember:11:00 – 15:00: Sluit aan by
die Spurfamilie en neem deelaan ’n gratis Kersboomversieringwerksessie en gratisgesigverf. Dit is voor die Spur.
Dinsdag 16 Desember:14:00 – 15:00: “I scream, you
scream, we all scream for icecream!” Kinders kan hul gratisroomys by die Wimpy komversier. Dit word in die ruimtevoor die Wimpy gehou.
Woensdag 17 Desember:11:00 – 15:00: Sluit aan by
die Spurfamilie en neem deelaan ’n gratis Kersboomversieringwerksessie en gratisgesigverf voor die Spur.
Vrydag 19 Desember:
15:00 – 16:00: Mamma Mia!Santalicious Panarottispizzavingers: Kinders, kom versiergratis jou soet pizzavinger voorPanarottis.
Saterdag 20 Desember:10:00 – 12:00: Checkers se
Kolwyntjiepret: Kinders versierhul eie gratis kolwyntjies. Ditword voor Checkers gehou endie kinders wat eerste kom, kryeerste ’n beurt om sy of haarkolwyntjie te versier.
Maandag 15 Desember totSaterdag 20 Desember:10:00 – 17:00: Kersvader se
fotohoekie: Familie en vriendekan hulle by die Kersfeeshoekiein eg Kersvaderstyl laat afneem.Voor Game.
Sondag 21 Desember:11:00 – 14:00: Kersvader se
fotohoekie: Familie en vriendekan hulle by die Kersfeeshoekiein eg Kersvaderstyl laat afneem.Voor Game.
Maandag 22 Desember totWoensdag 24 Desember:10:00 – 17:00: Kersvader se
fotohoekie: Familie en vriendekan hulle by die Kersfeeshoekiein eg Kersvaderstyl laat afneem.Voor Game.Besoek https://www.face
book.com/dihlabengmall virmeer inligting.
DIE poprockgroep Adam tree op5 Desember voor Checkers in dieDihlabeng Mall op.Die lede, Reynardt Hugo, Hugo
Ludick en Kyle Grant, se nuwemusiekvideo Goud is onlangsbekend gestel.Die groep se album, Vir jou
gemaak, het ook goue statusbereik.Adam het reeds in 2011 gewys
dat die mark honger is vir ’n groepvan hul kaliber toe hulle ’nGhoemaeerbewys as bestenuweling gewen het.Hugo Ludick sê die groepdina
mika is van besonderse belang.Nog ’n hoogtepunt vir Adam is
hul verskyning in die fliek Pad najou hart. In een van die tonele indie fliek sing Adam hul treffer Saloorlog vir jou maak. Hierdie snitse klank verskil so ietwat van dieander lekker Afrikaanse popmusiekwat hulle sing. Dit is popmusiekmet ’n folkinslag wat ’n mens laatdink aan die musiek van Mumfordand Sons.Reynardt Hugo is by baie
bekend as dr. Tertius Jonker in diesepie Binneland.Die groep het onlangs op
Skouspel opgetree en Vrydagaandse optrede in die Dihlabeng Mallis gratis. Kom en luister gerus nahierdie gewilde groep.
Mall is ’n miernesvan bedrywigheid
Adam sing in Mall
TWEE paartjies staan die kans om ’nDihlabeng Mall “VIPexperience” tewen.Die twee gelukkige paartjies sal
Vrydag deur Nissan by die huis opgelaai enMall toe gebring word. Hier salhulle met skemerkelkies by Mugg &Bean bederf word, waarop ’n minioormaaksessie by Edgars sal volg.Hierna sal hulle spesiaalbespreektesitplek vir Adam se optrede kry.Nádie optrede sal die paartjiesmet
’n kersligete in Panarottis bederfword, waarna hulle by die Frontier Inn& Casino gaan oorslaap.Saterdagoggend word hulle met
ontbyt by die Spur bederf waarna hulle deur Nissan tuis besorg word.Al wat jy hoef te doen om in aan
merking vir die prys te kom is om dieDihlabeng Mall se Facebookblad,facebook.com/dihlabengmall, te besoek en te sê waarom jy dié BBPbe
handeling moet ontvang.Die kompetisie sluit môre. Mense
wat hulle wil inskryf, moet in Bethlehem woonagtig wees. Hulle moetvanaf Vrydag 5 Desember om 14:30tot Saterdag 6 Desember om 10:00beskikbaar wees. Die wenpaartjiessal deur die bestuur van die Dihlabeng Mall in kennis gestel word.
Paartjies kan groot bederf wen!
Fokus opDITHLAMALL-MA031214
X1PGV1Y5-MA031214
6 MALUTI, WOENSDAG 3 DESEMBER 2014
Ons groet juffrou Zachie ná 19 jaar
HUIDIGE en vorige mammas met kleingoed in die Tingeling-kleuterskool het Maandagmiddag ’n geselligheid vir Zachie Zietsman, wat19 jaar daar skoolgehou het, in Polka Dot bygewoon. Zietsman is vierde van regs in die tweede ry van voor.
OUDKOLLEGAS en vriende van die Tingeling-kleuterskool het Donderdagaand ’n geselligheid vir juffrou ZachieZietsman gehou. Van die mense wat die geselligheid bygewoon het, is van links, voor: Ockert en dr. Moira vander Merwe, dr. Lucille Steynberg, Marinda, Koot en Arnold Bender en Marietjie en BJ Pieters; agter: Alet Wiid,Zietsman en Linda le Roux.
ZACHIE ZIETSMAN se twee dogters, Linda le Roux en Zelda Heyns,het ook die geselligheid wat deur oudkollegas en vriende van dieTingeling-kleuterskool gehou is, bygewoon. Van links is, voor : Adavan der Merwe, Zietsman en Ilne le Roux (Zietsman se kleinkind);agter: Le Roux en Heyns.
’n WAARDEERGESELLIGHEID is vir Zachie Zietsman (middel) –wat 19 jaar lank onderwyser aan die Tingeling-kleuterskool was –gehou. Van die mense wat die geselligheid bygewoon het, is vanlinks Natasha en Bennie Burger, Zietsman, Philip en Jacolien Ja-cobsz.
ZACHIE ZIETSMAN (links) en Lenie Malan(oudhoof van die Tingeling-kleuterskool)op Zietsman se geselligheid.
HAAR hande vee trane enneusies afDartel oor die klawers van
Tingeling se klavier;Sy laat mondjies sing en lyfies
dans . . .Juf. Zachie is ons lieflinghasie
klasjuffrouMet die mooiste oë en hart van
goud.– Lisia, Mari, Benita en Ben
Labuschagne
) Juffrou Zachie:Ons het Juffrou lief!Dankie vir die kosbare pêrel
wat Juffrou vir ons almal is,dankie vir dit wat Juffrou vir diegemeenskap van Bethlehem doenen beteken.Dankie vir die musiek, die
klavier, die trane afvee en diehasieonthouklassie . . .En die meeste van als, dankie
vir die ma, ouma, juffrou enpilaar wat Juffrou vir ons almal is.Liefde.– Yulienke Jacobs
) Ek was baie deurmekaar toeons in September 2010 Bethle
hem toe getrek het en ek na ’nnuwe skool moes gaan.Al my bang en deurmekaar het
by die venster uitgevlieg toe ekmy nuwe juffrou ontmoet. Sy wasnet ’n bietjie langer as ek enhaar oë was so mooi en sagsoos karamel.Haar stem was vriendelik en
haar drukkies warm. Sy konelke liewe liedjie wat ek ken opdie klavier speel én sy het myouma en oupa van kindsbeen afgeken.My kleuterhart was tevrede. By
Juf. Zachie was ek veilig. Ek kon’n bende stormloop.– Susan Bender (8)
) Zachie, dit is met opregtewaardering wat ons terugdink aandie aangename tye wat ons saammet jou as kollega by Tingelingskoolgehou het.Dit was ’n voorreg om jou as
kollega, vriendin en juffrou teken.Ons wens vir jou die beste toe
vir die nuwe toekoms by Klim enKlouter en mag jy voortgaan omkleuters met liefde te leer en
lekker te laat sing.Groete.– Lenie Malan, Grietjie Fourie,
Corli de Wet, Marietjie Pieters,Yolandie van der Merwe (Lichtenburg), Liezel Carinus (Bredasdorp), Corlene Jacobs (Hobhouse) en René Kruger.
) Liefste juffrou Zachie:Baie dankie dat ek ’n hasie kon
wees en baie kon leer.Mag Juffrou baie gelukkig wees
by die nuwe skool. Ons al tweebegin met ’n nuwe skool.Groete.– Zuré Jacobs
) Ma Zachie:Lief vir Mamma.Ek het besef dat wanneer ’n
mens na jou ma kyk, kyk jy nadie reinste vorm van liefde wat jyooit sal ken.– Mitch AlbornDankie vir elkeen wat hierdie
week so goed vir haar hart was.Sterkte met die nuwe begin,Mam. Beste ouma in die wêreld.Liefde.– André, Linda en kinders
Boodskappe stroom in
MALUTI, WOENSDAG 3 DESEMBER 2014 7
AMPHIBIA SPORTS se nuwe,groter sport-en-leefstylwinkel het opdie hoek van Eeufees- en Land-drosstraat langs Honda Winggeopen.
Kobie Kritzinger, eienaar, sêAmphibia Sports is toegespits opalle sportsoorte soos fietsry, swem,hardloop, gholf, tennis, hokkie enmotorfietsry.
Die spesialis-sportprodukte,-artikels en -onderdele is van ’nhoë gehalte en klante kan staatmaak op billike pryse.
Van die handelsmerke is Adidas,Jeep, Crocks, Fox, Wrangler,Gilbert, Salomon-tekkies (trailshoes), DC Shoes (die ontspan-ningsreekse), Oakley-sonbrille,Island Tribe-sonmiddels, produktewat as aanvullings dien soos USN,PVM en 32GI (alles vir die sterkmanne wat graag spiere en krag wilbou), kajakke en toerusting en ookThule-dakrakke op voertuie.Laasgenoemde is ’n Sweedseproduk van uitstaande gehalte.
Amphibia Sports is een van diemin winkels in die Vrystaat watNike-produkte verkoop.
Benewens die sportprodukte en-artikels, is daar ’n groot verskei-denheid handelsmerk-slenterdragsoos Oakley en First Ascentbeskikbaar. Daar is T-hemde,jeans, baadjies en skoene.
Kritzinger neem self aan sportdeel en, hoewel nie professioneel
nie, verstaan hy die behoeftes vansportlui. Dus weet hy dat ’n goeiefiets en valhelm belangrik is. Net sois ’n sporthorlosie, GPS en hart-klopmonitor vir die man of vrou waternstig is oor hul betrokke sport-soort belangrik.
Indien Amphibia Sport nie ’nonderdeel of produk in die winkelbeskikbaar het nie, word geenmoeite ontsien om dit in die handete kry nie.
Skole kan baat vind deurbyvoorbeeld sportstelle, soos ’n sakmet al die nodige daarin vir ’nbepaalde sportsoort, teen ’n billikeprys te bestel. Korporatiewe klereen geskenke is ook hier te kry.
Kersfees is om die draai en as jynie weet wat om te koop nie, kan jygerus by Amphibia Sports, jouleefstylwinkel met gehalteprodukte,’n draai maak om ’n geskenk of ’ngeskenkbewys te koop.
Alles hier onder een dak TENNISRA-KETTE inslui-tend Dunlop,Wilson, Roxen Head,asook tennis-toebehore, isby AmphibiaSports invoorraad.
KLERE, fietsryskoene, onderdeleen toebehore vir fietse om van tekus en te keur is by AmphibiaSports beskikbaar.
GEWILDE handelsmerk-slenter-drag is by Amphibia Sports be-skikbaar.
RUGBY- EN SOKKERSPELERSkan gerus kom kyk na die verskei-denheid produkte wat AmphibiaSports beskikbaar het.
GHOLFSTOKKE en gholfbeno-digdhede volgens elke gholfspe-ler se individuele behoefte is byAmphibia Sports beskikbaar.
SPORTPRODUKTE is van ’n hoëgehalte. VERSKEIE T-hemde is hier te kry.
’n VERSKEIDENHEID hokkiestok-ke en -toebehore is beskikbaar.
SPORTSSPORTSTel. 058 303 4864
We have moved!Come and visit us at our all NEW premisescnr of Eeufees and Landdrosstreet
(Next to Honda Wing)
Come and visit us at our all NEW premisescnr of Eeufees and Landdrosstreet
(Next to Honda Wing)
Stockists of the following brands:
We stock everything you need under one roof!We stock everything you need under one roof!We stock everything you need under one roof!Don't change your lifestyle,
change to the one-stop sports shopDon't change your lifestyle,
change to the one-stop sports shopGREAT OPENING SPECIALS
X1PHH1LW-MA031214
Fokus op die opening vandie nuwe vertoonlokaal van SPORTSSPORTS
Tel. 058 303 4864AMPSTRIP-MA031214
SportSportKoerant met hart The paper with heartI
Vir gehalteprestasies vereer
LINKS: Topatlete in die Vrystaat isSaterdag op ’n gouemedalje-en-erkenningsgeselligheid van Vry-staat-hoërskole-atletiek (VSSA) indie Hoërskool Witteberg se saalvir hul prestasies vereer. LetitiaJanse van Vuuren, ’n matriekleer-ling aan die Hoërskool Voortrek-ker (middel), en haar pa, Ben(links), wat haar afrigter is, het ’neerbewys vir hamergooi ontvang.By hulle is Wimpie Lodewyk, voor-sitter van die VSSA.
LINKS: Marisca Stander, ’ngr. 7-leerling aan die LaerskoolJordania, en haar pa, Riaan, wathaar afrigter is, het elk ’n eerbewysop die VSSA se geselligheid Sater-dagaand ontvang. Marisca het ’ngoue medalje in die 1 500 m-stapvir meisies o.13 verower.
REGS: Bonang Khambula van dieMaluti-Hooglandskool het in dieafdeling vir leerlinge met spesialeonderwysbehoeftes saam met an-der topatlete in die Vrystaat ’n eer-bewys ontvang vir die goue me-dalje wat sy in diskus behaal het.Die eerbewys is Saterdag op ’ngouemedalje-en-erkenningsge-selligheid van die VSSA by dieHoërskool Witteberg oorhandig.
PETR HAVENGA (middel), ’n gr. 12-leerling aan die Hoërskool Reitz, het op die gouemedalje-en-erkennings-geselligheid van Vrystaat-hoërskole-atletiek (VSSA), wat in die Hoërskool Witteberg se saal gehou is, ’neerbewys vir sy goue medalje in die 4 x 100 m en 4 x 400 m ontvang. Hy het ook erkenning ontvang omdathy vir die Suid-Afrikaanse atletiekspan gekies is wat van gister tot 11 Desember aan die Jeugspele in Bula-wayo, Zimbabwe, deelneem. By hom is Jantjie Theletsane (links) en Rudolph Cloete wat die eerbewyseoorhandig het. Foto’s: Lynda Greyling
HOEWEL Johan (Jakkals)Vogelesang (KTM 350 cc) vanBethlehem gesukkel het in diegevorderde afdeling van dielaaste Vrystaatse en NoordKaapse klubkampioenskap watin Bloemfontein beslis is, het hygenoeg punte deur die loopvan die reeks gekry om as dieveldmotorfietskampioenskap sekampioen vir 2014 aangewys teword.Vogelesang moes hard werk
om in die eerste ronde tweedete eindig, met Tyson Engelbrecht (Honda 250 cc) eerste
en JP Pietersen (Yamaha450 cc) derde.In die tweede ronde het
Vogelesang derde geëindig.Vogelesang se punte ná die
ses renne was 378, wat aanhom die kampioenskaptitelbesorg het.JP Pietersen, ook van
Bethlehem, was tweede met323 punte en Tyson Engelbrecht derde.Vogelesang is op die
prysuitdeling as die Bloemfonteinse veldfietsklub se ryer vandie jaar aangewys.
Jaer 2014se beste
Behaal tweede plekTHOMAS MAPP van die Bethlehem-karateklub het ’n tweede plek opdie Supersport Let’s Play-toekennings in die Oos-Vrystaat behaal. Vanlinks is Willie Britz (Cheetah-rugbyspeler), Thomas, Juanre Viviers enLynne Landman (organiseerders van Let’s Play). Die toekenningsgesel-ligheid is in Bloemfontein gehou. Die karateka Monique van der Merweis ook vir die eerbewys benoem.
Tel/Faks: 058 303 2805 Sel: 083 255 7987
Gratis kwotasies • Voorsien kartonne • Plaaslik en nasionaal • Versekering op elke vrag
Geen vrag tegroot of te klein!Geen vrag tegroot of te klein!
X1PH420W-MA031214
X1PHERQW-MA031214
TE KOOP
TUINBOU
1640
Dis planttyd: Nuwe voor-raad, raar inheemse planteingekry. Flower FunKwekery 058 303 8423.Cambrigestraat 58, bysilo's.
ALGEMENE &
HUISDIENSTE
ALLERLEI
1845
SANDSTONE: Blocks,bricks, cladding,rivens, tiles, etc.Tel. 058 303 4840.
12 Archbell Street, BHM.
AKKOMMODASIE
2635
Beach cottages: 3 unitswhich can sleep up to 18people. From R300 p.d.Phone 031 563 7214 o/h orSMS 082 553 7478.
EIENDOMME
HUISE TE HUUR
3270
3-slk-huis met motor-huis. Môrelig. Onmiddellikbeskikbaar. Huur: R5 600p.m. Geen diere.Amelia 082 885 2776.
5-BEDROOM: CENTRALBHM. R6 000 p.m. (inclu-des mun. services). Depo-sit R6 000. Both availableimmediately. To view, tel.015 295 2111.
SOEK, KOOP, VERKOOP VIR ALLE GEKLASSIFISEERDE ADVERTENSIES
VEILINGSO
mvo
rig
eu
itg
awes
van
Mal
uti
tele
es
gaa
nn
aw
ww
.mal
uti
new
s.co
.za