+ All Categories
Home > Documents > NAMAKWA Distr · PDF filePofadder& Pella - Die stryd teen Tuberkulose en MIV/ Vigs is ‘n...

NAMAKWA Distr · PDF filePofadder& Pella - Die stryd teen Tuberkulose en MIV/ Vigs is ‘n...

Date post: 07-Feb-2018
Category:
Upload: dangkhuong
View: 277 times
Download: 33 times
Share this document with a friend
4
NAMAKWA RICHTERSVELD FESTIVAL Page 7 GOODNEWS 2011 SPECIAL PROGRAMMES REPORT NDM LOGO Staff and Namakwa District Municipality councillors painting the Harmony Home for the aged as part of their “16 Days” Campaign District Municipality Distriksmunisipaliteit NAMAKWA JULY 2012
Transcript
Page 1: NAMAKWA Distr · PDF filePofadder& Pella - Die stryd teen Tuberkulose en MIV/ Vigs is ‘n stappie verder gevoer met ‘n bewusmakingsveldtog om ge-meenskappe in eersgenoemde

NAMAKWA RICHTERSVELD FESTIVAL

Page 7 GOODNEWS

2011

SPECIAL PROGRAMMES REPORT

NDM LOGO

Staff and Namakwa District Municipality councillors painting the Harmony

Home for the aged as part of their “16 Days” Campaign

District Municipality

Distriksmunisipaliteit NAMAKWA

JULY 2012

Page 2: NAMAKWA Distr · PDF filePofadder& Pella - Die stryd teen Tuberkulose en MIV/ Vigs is ‘n stappie verder gevoer met ‘n bewusmakingsveldtog om ge-meenskappe in eersgenoemde

NAMAKWA DISTRICT MUNICIPALI-TY SPECIAL PROGRAMMES “Met en vir die Mense/With and for the People” This Special Programmes Report demonstrates the Namakwa District Municipality’s commitment to the wel-fare of the Namakwa communities in general and women, children, elders and disabled in particular. The report highlights the municipality’s active interest and involvement in the planning, coordination and investment into the various Special Programmes for 2011 which include the Women’s Day, Heritage Day, 16 Days of Activ-ism programme, the 2011 World HIV/AIDS Day programme, the 2011 Rec-onciliation Day and the 2011 Namakwa Richtersveld Festival in Port Nolloth. The coordination role of the district is meant to ensure that government work as one unit and that all stakeholders are involved to give the best with and for the people. We are convinced that working together we will make Namakwa the number one district car-ing for its women, children, people liv-ing with disabilities and HIV/AIDS as well as the elderly. We therefore say a big thank you to the various departments, NGOs, CBOs and the Municipalities of Khai Ma, Richtersveld and Kamiesberg for their cooperation and support. The team of Benjamin Vass, Andre Jacobs, Angus Saal, Lucinde Bonn, Sharon Cloete and Jolene Faro con-vey our special thanks to the Municipal Manager for entrusting us with the re-sponsibility to coordinate most of the programmes. We also thank our col-leagues at the Namakwa District Mu-nicipality for their cooperation, advice and active team work. ONTHOU! DEUR SAAM TE WERK KAN ONS MEER DOEN.

INTRODUCTION

In 2010/2011 het die Kantoor Van die Uitvoerende Burgemeester van die Distrikmunisipaliteit HIV/VIGS opvoed-ing gegee vir jongmense in al ons Mu-nisipale gebiede. Die doel van die opleiding was;

• Om kennis op te doen en te verstaan wat MIV/VIGS behels en die effek wat dit het op die menslike immun-iteitsstelsel;

• Om te verstaan hoe MIV/VIGS oorgedra/ versprei word;

• Om te weet watter gedrag/ leefwyse is veilig en watter gedragswyses dra by tot die verspreiding en oordra van MIV/VIGS;

• Bewus te wees/ kennis te dra van watter riglyne en ondersteuning/ hulp is beskikbaar aan persone/ werkers met MIV/VIGS en

• Om kennis op te doen en te verstaan watter implikasies/ gevolge die MIV/VIG pandemie op die gemeenskap, ekonomie en besighede in die Namakwastrreek het.

Die opleiding het ook gefokus op die im-

pak wat die MIV/VIGS pandemie op die

werksplek het. Dit het onder andere in-

gesluit;

die vermindering van die werkerspopu-

lasie, die negatiewe impak op produkti-

witeit en ‘n toename aan mediese behan-

deling. Die opleiding het ook die deelnem-

ers aangemoedig om vrywillige gemeen-

skapsdiens te verrig met die nuwe vaar-

dighede en kennis wat hulle opgedoen

het. Verder is hulle ook aangemoedig om

hul kennis van die MIV/VIGS pandemie

nog verder op te skerp en dit aan te wend

in hul gemeenskap deur te skakel met hul

plaaslike klinieke en Susters.

Die diensverskaffers was Twelve Develop-

ment Services, Nosipho Consultancy,

Rantsane Mario (Pty) Ltd en Fortogenic

Solutions.

Die volgende getalle persone per Muni-

sipale gebied het die program voltooi;

• Calvinia (43), Pella (26), Port Nol-

loth (18), Springbok (12), Vioolsdrift

(20), Garies (13), en in Williston

(21)

Die program het dus verseker dat

Namakwa ‘n totaal van 153 addisionele

oplgeleide “HIV/AIDS Peer Educators” het.

GOODNEWS Page 1

HIV PEER EDUCATION TRAINING

ERFENISDAG 2011

Page 6 GOODNEWS

FAMILY DAY 2011

Die UItvoerende Burgemeester het op 07 September 2011 sy Openingstoespraak vir Erfenis maand op Radio NFM 98.1 gelew-er. Hier het die Uitvoerende Burge-meester die Jeug uitgenooi om die geskiedenis en erfenis van Namakwa na te vors en dit bekend te maak aan sodat almal kan vereenselwig met hul ware iden-

titeit.

Die NDM het ook die Richtersveld fees in Kuboes op 17 September 2011 byge-woon, waar die diverse kulture van die Nama en IsiXhosa in harmonie en met trots opgevoer was. LUR Williams van die Departement Sport, Kuns en Kultuur het

hierdie geleentheid toegespreek.

Die Erfenis Dag vieringe was gehou op die

Springbok Skougronde en ‘n Donkie kar rit is meegemaak deur die Speaker en Raadslid Drage-Maritz na die Monument by Jowell’s Plein waar die Speaker en Uitvoerende Burgemeester ‘n krans op-gelê het ter ere van die Nama Opstande

in die 1800’s.

The Namakwa District Council arranged a Family Day for all it’s employees. This Family Day was attended by employees, spouses and children from the Springbok, Calivinia and Fraserburg offices. The sounds of the drums was loud against the walls of the Police Rec Club, because every-

one seem to be an expert drummer.

The day was attended by councilors and their spouses as well.

Page 3: NAMAKWA Distr · PDF filePofadder& Pella - Die stryd teen Tuberkulose en MIV/ Vigs is ‘n stappie verder gevoer met ‘n bewusmakingsveldtog om ge-meenskappe in eersgenoemde

Pofadder& Pella - Die stryd teen Tuberkulose en MIV/ Vigs is ‘n stappie verder gevoer met ‘n bewusmakingsveldtog om ge-meenskappe in eersgenoemde dorpe die ernstigheid om die pandemie te laat afneem. Die Namakwa Distriksmunispaliteit, Regering-skommunikasie en Inligting-sisteem (GCIS), Departement Gesondheid en Khai Ma Muni-sipaliteit het handegevat en uitrei-kingsprogramme in Pella en Pofadder geloods waar tuberku-lose en MIV/Vigs ‘n drastiese toe-name toon en baie lewens daagliks geeis word. Die pro-gramme is voorafgegaan met ‘n gesondheids/bewusmakingspretstap om men-se bewus te maak om daagliks te oefen om liggaam en gees gesond tehou. Toesprake en in-ligtingsessies is met gemeen-skappe gehou om die volgende boodskap oor te dra, naamlik “Ek is verantwoordelik, die gemeen-skap is verantwoordelik en Suid-

Afrika neem verantwoordelikheid” in die bekamping van TB & MIV/Vigs. Gemeenskappe is ook daa-rop gewys dat almal van hulle status bewus moet wees deur hulletelaat toets asook dat mans hulle kan laat besny . ‘n Ker-saansteekseremonie ter naged-agtenis aan die slagoffers van TB & MIV / Vigs is ook gehou en die Burgemeester van Khai Ma, Me. Aurelia Josop, en raadslede was ook teenwoordig en het ook boodskappe van samewerking in die stryd teen TB & MIV / Vigs gebring. ‘n MIV positiewe lid van die gemeenskap het ook sy har-troerende verhaal vertel en was steeds positief in sy geveg en het deursettingsvermoë en verant-woordelikheidsin as die dryfveer aangevoer. ‘ die twee laerskole is opgevoer om mense te laat besef dat tuberculose geneesbaar is en dat ‘n verantwoordelike leefstyl die antwoord is om die epidemie van MIV / Vigs te kan beveg.

MANS OPTOG teen geweld op Vroue en Kinders

Die Departement van Maatskaplike Dienste en Ontwikkeling het ‘n Mans Optog gereël op Woensdag 14 Desember 2011 ter bewusmaking van die geweld teen vroue en kinders. Die Namakwa Distrik het hierdie bewusmakingsveldtog mee-gemaak en die mistige en nat weer getrotseer vir ‘n goeie doel. Die Uitvoerende Burgemeester en Bestu-urders van die distrik het luidkeels geskree “Don’t look away, Act now”, “Stop the violence against women and children”.

Mnre Ben Vass en Andre Jacobs het groep gelei, terwyl die departemente almal dieselfde boodskap by verskil-lende punte af gelees het vir almal om the hoor.

Vandag het die mans van Namakwa hul toegewydheid tot hierdie veldtog vertoon. Die mans het ‘n belofte af-gelê omgeweld teen vrouens en kinders teen testaan. Die regering doen ‘n beroep op die gemeenskap van Namakwa Distrik om geen Geweld teen vrouens en kinders hierdie feesseisoen toe telaat nie en op te tree teen mis-handeling. Die Departement van Maatskaplike Ontwikkeling en GCIS bedank almal wat deel geneem het aan die optog en wat ‘n bydraegelew-er het om hierdie dag ‘n sukses te maak.

Page 5 GOODNEWS

MANS OPTOG teen geweld op Vroue en Kinders

Stryd teen TB & MIV Vigs duur voort in Namakwa Distrik

Raadlid Pasqualine Van Heerden en Burgemeester Aurelia Josop van Khai Ma

Munisipaliteit was sprekerstydens die TB & MIV / Vigsveldtog.

Volume 1, Issue 1 Page 2

Dit was belangrik vir die Namakwa

Distriksmunisipaliteit om te verseker dat

die land se Nasionale Rugby Span, die

Bokke, ook in ons streek die nodige

ondersteuning kry gedurende die 2011

Internasionale Rugby Wêreld Beker kom-

petisie. Die Raad het dus toestemming

verleen dat programme geloods word om

Namakwa se Rugbygeesdrif te ontbloot.

Verskeie departemente, besighede, die

publiek en die Rugby Unie het saam gew-

erk om die “Rugby Fridays” ’n see van

groen en goud te maak met hul geverfde

gesiggies, Springbok rugbyklere en

bykomstighede.

Die straatkarnaval en Bokkedag by die

HSN Sportgronde was uitsonderlike

gebeure in die geheue van die Rugby

geesdriftiges. Die braaivleis en potjiekos

stalletjies was pragtig opgemaak en daar-

voor het mense ook pryse gewen.

Die hoogtepunte van die dag was die

“low bed” in die strate, die “touch rugby”

deur die Masters en van die jonger

spanne en die potjiekos kompetisie

gewen deur Department Gesondheid.

Ons sê weereens dankie aan die Raad,

ons kollegas by NDM, alle departemente,

rugby spanne en unie, ons borge (Super

Spar, Tops @Spar, OK, Up to Date en

ander) en die publiek.

BOKKEDAG

Deelnemers in die HIV AIDS training

“Groot” BOK ondersteuner

Page 4: NAMAKWA Distr · PDF filePofadder& Pella - Die stryd teen Tuberkulose en MIV/ Vigs is ‘n stappie verder gevoer met ‘n bewusmakingsveldtog om ge-meenskappe in eersgenoemde

Page 3 GOODNEWS

World Aids day 2011 VIOOLSDRIFT ERECTION OF

HIV/AIDS BAROMETER

EXECUTIVE MAYORS’ NPO

BENEFICIATION DINNER

GETTING TO ZERO: AN HIV FREE GENERATION IS POSSIBLE The 2011 World HIV/AIDS Day main activity on 01 Decem-ber 2011 was held in Vioolsdrift where the Executive Mayor, Councillor Frank Van den Heever, the Speaker of the Namakwa District Municipality, Councillor Bentley Vass, Councillor Edlin Maritz, Councillor Drage-Maritz and other dignatories unveiled the HIV/AIDS Awareness Barometer that was erected at the Border Post. The event was well attended by the Rooiwal and Vioolsdrift communities who was entertained by the local band Sugardaddy. The Speaker, Mr Bentley Vass lit the candles of hope whilst the Executive Mayor, Mr Frank Van Den Heever addressed the communities on the importance of the day and the ba-rometer. We again thank all departments for their cooperation to make this event the success that it was.

Op die aand van 1 Desember 2011 het die Burgemeester-

skomittee van die Namakwa Distriksmunisipaliteit ‘n dinee

gehou ten bate van Nie Regeringsorganisasies in die

Namakwa Streek.

NRO’s en plaaslike besighede was uitgenooi waarna plaas-

like besighede dan gevra is om van die NRO’s te befonds

wat genooi was na die dinee toe.

Sowat 15 NRO’s was na die dinee genooi waarvan die

meeste van hulle belanstelling van besighede ontvang het.

Speaker Bentley Vass– Namakwa Distriksmunisipaliteit

Page 4 GOODNEWS

16 DAYS OF ACTIVISM “FROM PEACE IN THE HOME TO PEACE IN THE WORLD: THE PRO-LIFERATION OF SMALL ARMS AND THEIR ROLE IN DOMESTIC VIO-LENCE” Under the above slogan the District hosted the opening programme for the 16 Days of Activism of No Violence Against Women and Children on 25 November 2011 at Huis Harmonie in Bergsig, Springbok. This opening ceremony was preceded by the painting of the identified blocks of Huis Harmonie by the Namakwa Dis-trict Staff, led by the Mayoral Commit-tee and Municipal Manager, as well as volunteers from the various govern-ment departments and the Bergsig Community led by councillor Simon Kleinbooi. Huis Harmonie also received a R5000 cheque apart from the R10 000 spent on painting, other beneficiaries are Hu-is Emmanuel and EJ Appies in Stein-kopf each R10 000 for renovations plus an additional R5000 cheque each to address their most pressing needs. Bright Light Kinderhuis at Pofadder received their cheque of R5000 and goods from the Executive Mayor on 29 October 2011. The Kamieskroon Kinderhuis will received their R5000 cheque and Christmast goodies on 29 November 2011 in Kamieskroon.

MANS OPTOG teen geweld op Vroue en Kinders (berig volg op volgende blad)


Recommended