+ All Categories
Home > Documents > Newman se Naboomspruit Voëlklub Voëls volgens Kleur ......sien vir die dag. Magdaleen Greyvenstein...

Newman se Naboomspruit Voëlklub Voëls volgens Kleur ......sien vir die dag. Magdaleen Greyvenstein...

Date post: 16-Feb-2021
Category:
Upload: others
View: 2 times
Download: 0 times
Share this document with a friend
2
4 “Let’s talk Turkey” (by Urkey Turk) Did you know that: Farmers Weekly placed this Cartoon. Thank you. Voëls van eenderse vere (kleure?) Ek blaai nou die dag deur die voëlboek van Kenneth Newman getiteld Newman se Voëls volgens Kleur, 2000. Ek merk dat daar voëls is wat oorheer- sende kleure het in hulle veredrag. Ek maak toe ’n studie van voëlname wat met verskillende kleure se naam as voorvoegsel begin. Die resultaat is soos volg: 1. Aantal voëls wat met die naam Rooi- begin = 76; (Vb. Rooikophoutkapper) 2. Aantal voëls wat met die naam Wit- begin = 66; (Vb. Witgatspreeu) 3. Aantal voëls wat met die naam Swart- begin = 54; (Vb. Swarthelmlaksman) 4. Aantal voëls wat met die naam Geel- begin = 36; (Vb. Geelborswillie) 5. Aantal voëls wat met die naam Grys- begin = 22; (Vb. Gryssysie) 6. Aantal voëls wat met die naam Blou- begin = 22; (Vb. Blousysie) 7. Aantal voëls wat met die naam Bruin- begin = 17; (Vb. Bruinjakkalsvoël) 8. Aantal voëls wat met die naam Bont- begin = 15; (Vb. Bonthoutkapper) 9. Aantal voëls wat met die naam Groen- begin = 12. (Vb. Groenkolpensie) 10. Aantal voëls wat met die naam Donker begin = 8; (Vb. Donkersingvalk) 11. Aantal voëls wat met die naam Oranje begin = 6; (Vb. Oranjekeelkalkoentjie) 12. Aantal voëls wat met die naam Olyf- begin = 6; (Vb. Olyfboomsanger) 13. Aantal voëls wat met die naam Vaal- begin = 5; (Vb. Vaalstreepkoppie) 14. Aantal voëls wat met die naam Goud- begin = 5; (Vb. Goudwewer) 15. Aantal voëls wat met die naam Bleek- begin = 4; (Vb. Bleeksingvalk) Die voëls wie se aantal twee is, is: Sneeuwitreier, Sneeubal, Rooskeelkolpen- sie, Rooskeelkalkoentjie, Roetsterretjie, Roetvalk, Kopereend, Kopersuiker- bekkie, Bronsvlerkdrawwertjie, Brons- suikerbekkie, Kaneelduifie, Kaneel- borssanger. Dié met enkelkleurname is: Taanborsstrandloper, Sitrienkwikkie Purperbandsuikerbekkie, Pienkbeklewe- rik, Perskakelaar en die Glansibis. Daar is 386 voëls wie se naam met kleur as voorvoegsel begin! Dirty coal (everywhere on earth) Australia could let mining magnates build an enormous coal port on top of the Great Barrier Reef! But a bank owned by the US public is key to the project and global pressure could cause the bank to pull out. The bank's chairman was in Aus- tralia for meetings two/three weeks ago. Article above was sent to members of Avaaz. AVAAZ - meaning "voice" in several European, Middle Eastern and Asian lan- guages, is a global web movement to bring people-powered politics to decision-making everywhere. (Ed.Read on www.AVAAZ.org) Nuus uit die Waterberge News from the Waterberg September 2012 Adres / Address: Posbus / P.O. Box 1103 Mookgophong. 0560 Lees binne Bladsy Jaarprogram……………………………………………………………… 2 Rehabilitasie van voëls…...……………………...……………………. 2 Waarnemings: Uitstappies……………………………………………. 2 ’n Sagte hand in die seerste tyd…………………………………….. 2 FB-eye en SP-eye……………………………………………………….. 2 In days of yore. Birds, birds, birds……...………………………….. 3 Ignoramus………………………………………………………………… 3 Verjaardae: September 2012………….………….………..………… 3 Voëls van eenderse vere (kleure?)……………………………….….. 4 “Let’s talk Turkey”………………………………………………………. 4 Dirty coal (everywhere on earth)…….…………………...…………. 4 1998-2012 Naboomspruit Voëlklub se komitee Naboomspruit Bird Club’s committee Ellie van Rhyn (Voorsitster / Chairperson) 014-743 3132 Komiteelede / Committee members Wilma Claassens 014-743 1062 of 083 968 4195 Quarta Booysen 014-743 3007 Paul van der Schyff 014-743 3493 Erica van der Merwe 014-743 3451 Charl van der Merwe 014-743 3451 Dawid en Louisa Fourie 014-743 3726 of 082 509 6885 Vryskut-joernalis / Freelance journalist: Billy Attard 015-298 8697 (h) Nuusbriefverspreiding / Newsletter distribution: Louisa Fourie 014-743 3726 Naboomspruit Voëlklub Naboomspruit Bird Club Voëllewe is ons Erfenis Birdlife is our Heritage
Transcript
  • 4

    “Let’s talk Turkey” (by Urkey Turk)

    Did you know that:

    ♣ Farmers Weekly placed this Cartoon. Thank you.

    Voëls van eenderse vere (kleure?)

    Ek blaai nou die dag deur die voëlboek van Kenneth Newman getiteld Newman se Voëls volgens Kleur, 2000. Ek merk dat daar voëls is wat oorheer-sende kleure het in hulle veredrag. Ek maak toe ’n studie van voëlname wat met verskillende kleure se naam as voorvoegsel begin. Die resultaat is soos volg: 1. Aantal voëls wat met die naam Rooi- begin = 76; (Vb. Rooikophoutkapper) 2. Aantal voëls wat met die naam Wit- begin = 66; (Vb. Witgatspreeu) 3. Aantal voëls wat met die naam Swart- begin = 54; (Vb. Swarthelmlaksman) 4. Aantal voëls wat met die naam Geel- begin = 36; (Vb. Geelborswillie) 5. Aantal voëls wat met die naam Grys-begin = 22; (Vb. Gryssysie) 6. Aantal voëls wat met die naam Blou- begin = 22; (Vb. Blousysie) 7. Aantal voëls wat met die naam Bruin- begin = 17; (Vb. Bruinjakkalsvoël) 8. Aantal voëls wat met die naam Bont- begin = 15; (Vb. Bonthoutkapper) 9. Aantal voëls wat met die naam Groen- begin = 12. (Vb. Groenkolpensie) 10. Aantal voëls wat met die naam Donker begin = 8; (Vb. Donkersingvalk) 11. Aantal voëls wat met die naam Oranje begin = 6; (Vb. Oranjekeelkalkoentjie) 12. Aantal voëls wat met die naam Olyf- begin = 6; (Vb. Olyfboomsanger) 13. Aantal voëls wat met die naam Vaal- begin = 5; (Vb. Vaalstreepkoppie) 14. Aantal voëls wat met die naam Goud- begin = 5; (Vb. Goudwewer) 15. Aantal voëls wat met die naam Bleek- begin = 4; (Vb. Bleeksingvalk) Die voëls wie se aantal twee is, is: Sneeuwitreier, Sneeubal, Rooskeelkolpen-sie, Rooskeelkalkoentjie, Roetsterretjie, Roetvalk, Kopereend, Kopersuiker-bekkie, Bronsvlerkdrawwertjie, Brons-suikerbekkie, Kaneelduifie, Kaneel-borssanger. Dié met enkelkleurname is: Taanborsstrandloper, Sitrienkwikkie Purperbandsuikerbekkie, Pienkbeklewe-rik, Perskakelaar en die Glansibis. Daar is 386 voëls wie se naam met kleur as voorvoegsel begin!

    Dirty coal (everywhere on earth) Australia could let mining magnates build an enormous coal port on top of the Great Barrier Reef! But a bank owned by the US public is key to the project and global pressure could cause the bank to pull out. The bank's chairman was in Aus-tralia for meetings two/three weeks ago. Article above was sent to members of Avaaz. AVAAZ - meaning "voice" in several European, Middle Eastern and Asian lan-guages, is a global web movement to bring people-powered politics to decision-making

    everywhere. (Ed.Read on www.AVAAZ.org)

    Nuus uit die Waterberge News from the Waterberg

    September 2012

    Adres / Address: Posbus / P.O. Box 1103 Mookgophong. 0560

    Lees binne Bladsy Jaarprogram……………………………………………………………… 2 Rehabilitasie van voëls…...……………………...……………………. 2 Waarnemings: Uitstappies……………………………………………. 2 ’n Sagte hand in die seerste tyd…………………………………….. 2 FB-eye en SP-eye……………………………………………………….. 2 In days of yore. Birds, birds, birds……...………………………….. 3 Ignoramus………………………………………………………………… 3 Verjaardae: September 2012………….………….………..………… 3 Voëls van eenderse vere (kleure?)……………………………….….. 4 “Let’s talk Turkey”………………………………………………………. 4 Dirty coal (everywhere on earth)…….…………………...…………. 4

    1998-2012

    Naboomspruit Voëlklub se komitee Naboomspruit Bird Club’s committee

    Ellie van Rhyn (Voorsitster / Chairperson) 014-743 3132

    Komiteelede / Committee members Wilma Claassens 014-743 1062 of 083 968 4195

    Quarta Booysen 014-743 3007 Paul van der Schyff 014-743 3493 Erica van der Merwe 014-743 3451 Charl van der Merwe 014-743 3451

    Dawid en Louisa Fourie 014-743 3726 of 082 509 6885

    Vryskut-joernalis / Freelance journalist: Billy Attard 015-298 8697 (h) Nuusbriefverspreiding / Newsletter distribution: Louisa Fourie 014-743 3726

    Naboomspruit Voëlklub Naboomspruit Bird Club Voëllewe is ons Erfenis Birdlife is our Heritage

  • 2

    JAARPROGRAM (Elsje van Rhyn)

    Die Bestuursvergadering sal plaasvind op 4 September om 14:30 by Ellie van Rhyn se huis. Die Algemene-vergadering vind op 11 September plaas waartydens lede die Laksmanne sal voordra EN pro-beer om ook soos hulle te lyk!! Kô lat ons sing, julle Laksmanne !! Hierdie geleent-heid sal ’n Bring-en-Braai aand wees. Alle lede moet hul eie goeters en gerei saam-bring om ’n parmantige vleisie te kan braai. Oefen julle lagspiere ook, okei?

    ♣ Eerstens word lede daaraan herinner dat die uitstappies vanaf September om 07:00 vanaf Gholfpark se hek begin.

    ♣ Op 8 September is die uitstappie na Soetdorings op die Roedtanpad uit.

    ♣ Op 20 September is die uitstappie na Bunde Lodge so 6 km uit die dorp uit.

    FB-eye (groen-oog Spy van die VSA) en oom SP-eye (rooi-oog Spy van die USSR) het verneem dat ’n nuwe reeks posseëls so flussies bekendgestel is wat die suikerbek-kies van SA uitbeeld !! Die Poskantoor be-skryf die suikerbekkies as die ‘Juweel’ van SA voëls. Mooi so SAPO nou het ons ”posbekkies” én posduiwe. Na Zdarovje ou grootte.

    WAARNEMINGS: UITSTAPPIES

    Die twee uitstappies van 4 en 16 Augustus het die volgende resultate opgelewer:

    Op 4 Augustus is Lushof be-soek. Daar is 67 spesies ge-sien vir die dag. Magdaleen Greyvenstein wen die tjokkies. Op 16 Augustus is Kammaland besoek en 52 spesies is ge-sien. Dok Koos Booysen wen die tjokkies. Dok, tjoklits is nie goed vir die gesondheid nie, jy weet dit, okei ? So, gee dit vir ’n vriend van Polokwane, of hoe ?

    Lede word versoek om hulle so stelselma-tig te begin voorberei vir die koms van die trekvoëls. Voor ons ons oë uitvee is hulle hier. Ek lees juis in die WAT van die voël met die naam olienboomfluiter, ek vermoed dit is die Olyfbossanger (Hippolais oliveto-rum). Dit is ’n trekvoël wat vir ons kom kuier wanneer dit somer is.

    Onthou 1 September is “lentedag” alhoe-wel lente eers begin op die dag-en nag-ewening op 22 September.

    ’n Sagte hand in die seerste tyd Ons het slegte nuus verneem van die afsterwe van Hennie Oosthuizen se broer.

    Ons diepste meege-voel is met jou Hen-nie en ook Maureen in hierdie hartseer-tyd. Sterkte julle. Ons sê ook welkom terug Ellie. Ellie het Nelspruit toe gevlug om daar te gaan oor-winter. Sy laat ons dink aan die swael-tjies wat met hul karavane al agter die warm plekke aan trek. Bonjour Ellie!

    Rehabilitasie van voëls Die Crown Rehabilitation & Conserva-tion Wildlife Centre net buite Polokwane doen wonderlike werk met die rehabilita-sie van diere, maar hoofsaaklik voëls. Hier hou René ’n Nonnetjie-uil vas. Sy is BAIE afhanklik van enige donasies om vir die voëls te sorg. Diegene wat met haar in verbinding wil tree kan haar kontak by: [email protected] (072 513 9149) Kyk ook op: www.crownrehab.co.za

    3

    Verjaardae in September 2012 Die onderstaande lede word alle seën en voorspoed toegewens met die herdenking van hul geboortedag. Let op die dub-beldoor verjaardag van 21 September. 17 Sept Quarta Booysen 21 Sept Nico Albasini 21 Sept Elsje van Rhyn 22 Sept Nina Everts

    In days of yore: Birds...birds...birds (uncle Bill)

    A friend of mine asked me if I also collect old English bird names or just old Afri-kaans bird names. “Of course” I replied. As a matter of fact I collect any bird name on which I can lay my hands. I have decided that in this issue of our newsletter I will write about old English bird names that I have on my data base. Here are some:

    • African Darter: Snake Bird ~ Sweet-Water

    Duiker;

    • Pied Avocet: Pied Cobbler’s Awl;

    • Hamerkop: Toad Catcher ~ Frog-Catcher ~

    Hammerhead ~ Mudlark;

    • Common Fiscal: Jacky-Hangman ~ John-

    ny Hangman ~ Butcher Bird ~ Jack Han-ger;

    • Red-billed Oxpecker: Camel Bird (Somalis)

    ~ Tick-Bird (the latter also for Yellow-billed Oxpecker);

    • Cape Longclaw and Yellow-throated

    Longclaw: Little Turkey ~ Cut-throat Lark

    (the latter name mainly in Natal);

    • Southern Giant-Petrel: Nelly ~ Leopard

    Bird ~ Glutton Bird;

    • European Storm-Petrel: Mother Carey’s

    Chicken;

    • Egyptian Vulture: Pharoah’s Hen / Chick-

    en;

    • Wandering Albatros: Great Albatros ~

    Cape Sheep ~ Goney ~ Man of War Bird;

    • Dark-capped Bulbul: Black-eyed Bulbul ~

    Toppie ~ Top-Knot ~ Blackhead (Natal) ~ Snake Bird ~ Layard’s Bulbul;

    • Cape Grassbird: Idle Dick ~ Lazy Dick ~

    Natal Grass Bird (why Natal is not known but it is found there);

    • Violet Wood-Hoopoe: Red-billed Wood Hoo-

    poe ~ Chatterer ~ Monkey-bird (Grahams-town) ~ Wood Hoopoe;

    • Fork-tailed Drongo: Black Fork-tail ~ Bee-

    catcher ~ Smoke Bird;

    • Long-tailed Widowbird: Great-tailed Wi-

    dow-Bird ~ Isa-Kabuli (Zulu) ~ Sakabula (Natal) ~ Flop ~ Entaka.

    If anyone have old bird names, please let me know ([email protected]).

    Gee, I like birds beary, beary much !

    Ignoramus

    Die woord ignoramus beteken—Ons weet dit nie. Dalk weet ons dit, soos byvoor-beeld waarvoor staan die Engelse woord “moult” ? Ek lees op Wikipedia ’n artikel in Engels van ’n Bison wat besig is om te moult !! Uit my onkunde sê ek vir myself “net voëls kan moult ” want as ek voëls ring dan neem ons die voël se ‘moult’ (die toestand van die voël se vere) op in ons databasis. Soos met enige onduidelikheid wat ek teëkom, gryp ek na die slimboeke naamlik die woordeboeke. Ek vind toe dat die Afri-kaanse taal drie woorde het vir moult nl. verveer; verhaar en vervel. Dus, ’n Bison kan moult (verhaar). ’n Slang vervel weer. (Red: Voila ! Buffalo Bill )

    Acknowledgement to the Artists as indi-cated in the sketch above and on page 4. Erkenning aan die kunstenaars soos aangedui in die skets hierbo en op bl.4.


Recommended