Date post: | 07-Apr-2016 |
Category: |
Documents |
Upload: | noord-kaap |
View: | 301 times |
Download: | 2 times |
Tel (053) 831 2331 Woensdag 11 Februarie 2015 www.noordkaap.co.za GRATIS
Die Diamantstad se koerant
TYRES, FITMENT, CHECK14 Long Street - Tel: 053 832 3706
TYRES | BATTERIES | SHOCKS | EXHAUSTSTYRES | BATTERIES | SHOCKS | EXHAUSTSX1PP6JE8-NK110215
Awnings, Blinds & Shu ers.
61 C - LONG STREET, KIMBERLEY.TEL: 053 833 3827
X1PPCWXN-NK110215
André Botha
KOMMER heers oor die toestand van dieDe Beers-stadion waar dit onder meer alhoe moeiliker word vir skoleatlete om teoefen.Volgens die Sol Plaatje-munisipaliteit is
veiligheid ’n groot probleem by die stadion,omdat die munisipaliteit nie mense het om24 uur van die dag toesig te hou nie.Die laerskole se sone-atletiekbyeenkoms
wat verlede Donderdag op die stadiongehou sou word, is op die nippertjie na diebaan van die Laerskool Staats verskuif,terwyl die sone-byeenkoms vir hoërskolewat Saterdag sou plaasvind, gekanselleer is.Toe Noordkaap die stadion besoek het,
was daar tekens van onvoldoende instand-houding in die stadion en plek-plek begingras en onkruid oor die rand van dietartan-baan, die enigste in die provinsie,kruip. Die spreiligte se pale is ook duidelikbaie lanklaas geverf.Die atletiekbaan en paviljoen is egter in
’n goeie toestand en die terrein was taamlikskoon.’n Ingeligte wat nou betrokke by die
afrigting van skole-atlete is, sê daar is geenbeheer of toesig by die stadion nie.Hy wil nie sy naam genoem hê nie.’n Probleem is onder meer dat sokkerspe-
lers dikwels op dieselfde tyd as die atlete indie stadion oefen. Benewens dat dit steu-rend is, hou dit ook gevaar in.Die ingeligte sê die bal word dikwels
tussen die kinders ingeskop waar hulleoefen. Daarby moet die kinders watnommers soos spiesgooi en gewigstootoefen, telkens eers wag wanneer diesokkerspelers te naby aan hulle kom.Daar is ’n klaarblyklike gevaar dat een
van die sokkerspelers raakgegooi kan word.Op foto’s wat die ingeligte geneem het,
kan gesien word hoe sokkerspelers speeltussen spiese wat in die grond steek.Die ingeligte vra waarom daar niemand
is wat toesig hou nie. Hy wil ook weet ofdie sokkerspelers betaal vir die gebruik vandie stadion.Dit is aan Noordkaap bevestig dat skole
wat die stadion in die afgelope weke vir hulatletiekbyeenkomste gebruik het, self sekeretoerusting moes saamneem. In enkelegevalle is besluit om die byeenkoms eerderby die skool self te hou, omdat dit makliker
is as om die toerusting heen en weer tekarwei.Matte vir onder meer hoogspring is glo
opgesny om as beddens te dien toe ’n saalaan kontrakwerkers vir blyplek verhuur is.Die ingeligte sê die toerusting wat wel
daar is, lê rond en word nie opgepas nie.“Kinders wat van die platteland af kom
om aan byeenkomste deel te neem siendaarna uit om op die tartan-baan tehardloop. Dan kom hulle hier en daar isduwweltjies op die baan. Van die kindersneem kaalvoet deel.”Byeenkomste begin gereeld laat, omdat
die werkers wat moet oopsluit en sekermaak dat alles reg is, laat opdaag.Alberto Mazzoncini, ontspanningsbeampte
van die munisipaliteit, sê hoewel diestadion baie oud is, is dit in die algemeenin ’n goeie toestand.Verskeie sportsoorte word in die stadion
beoefen. Sportklubs moet betaal vir diegebruik daarvan en dit word nie toegelaatdat verskillende sportsoorte dit gelyktydiggebruik nie.Dit het al gebeur, maar dan is dit
onwettig.Hy sê die kontrakwerkers is in ’n gebou
gehuisves weg van die stadion waar dieskouterrein voorheen was.“Hulle kan nie spesifiek geblameer word
vir die beskadiging van toerusting nie. Dieprobleem is dat hulle besoekers kry wat bydie stadion insluip en nie daar mag weesnie.”Toerusting word gekoop, maar word
gesteel.Vandalisme is ’n groot probleem in die
stadion, weer eens omdat daar onvoldoendesekuriteit is. Toegang word onwettigverkry. Onderhoudwerk word gedoen soosdit nodig is.
Kommer oor stadionVeiligheid groot probleem erkenmunisipaliteit
DIE Hoërskool Diamantveld het sy jaarlikse kleureatletiekbyeenkoms gehou. Die mededinging tussen die spanne was op diebaan en die paviljoen ewe fel, en die dirigente het soos gewoonlik kleur aan die byeenkoms verleen. Die hoofdirigente van diedrie spanne is van links Etienne Erasmus en Clarissa Classen (donkerblou), Philip Swanepoel en Minri van den Berg (ligblou)en Johan Meyer en Bianca Olivier (geel). Die geelspan het vanjaar met die louere weggestap. Foto: André Botha
Diamantveldleerlinge ding kleurvol mee
Accommoda on with 3 meals, cleaningservice, laundery and security!
Accommoda on with 3 meals, cleaningservice, laundery and security!
Cell: 071 6822 496Cell: 071 6822 496Cell: 071 6822 496Cell: 071 6822 496 Cell: 071 6822 496Cell: 071 6822 496Cell: 071 6822 496Cell: 071 6822 496Call to make reservations and bookings.Call to make reservations and bookings.
X1PQBV31-NK110215
2 NOORDKAAP, WOENSDAG 11 FEBRUARIE 2015
X1PQ3YU5-NK110215
State of theProvince Address19 February 2015
The Premier, Sylvia Lucas will deliver theState of the Province Address on
19 February 2015.
Issued by Public Education and Communications DepartmentTel: 053 - 838 8024/8323/8064 | Fax: 053 839 8094
Email: [email protected] | Website: www.ncpleg.gov.za
• Radio Teemaneng: 89.1 fm.• Radio Riverside: 98.2 fm.• Radio Kaboesna: 98.0 fm.• Ulwazi fm: 88.9 fm.• Kurara Fm 98.9 fm.
The speech will be broadcast live on radio stationsand members of the public can tune in on their
community radio stations from 09:00.
X1PQ11VW-NE110215
DRIE leerlinge aan die Hoërskool Diamantveld wat aan die jaarlikseolimpiade vir Duits as tweede bykomende taal deelgeneem het,het skitterend gepresteer. Van links is Carlo Visser (nasionaal derde), Janel Badenhorst (nasionaal gesamentlik vierde) en Eduardvan den Heever (nasionaal gesamentlik negende). Hulle is almalin gr. 11. Carlo het in 2014 reeds ’n beurs losgeslaan om Duitslandin Junie op uitnodiging van die firma Giesecke und Devrient te besoek. Uit die eerste 20 deelnemers op die nasionale ranglys komagt leerlinge in aanmerking om deur die Duitse buitelandse pedagogiese diens (PAD) uitgenooi te word om SuidAfrika vanjaar inDuitsland te verteenwoordig waar hulle aan ’n internasionale kultuurprogram sal deelneem. Foto: Verskaf
SOEK vandag weerdieDiamondPavilionShopping Mall se lo-go in Noordkaap om’n geskenkbewys vanR200 te wen.’n Miniatuur-logo
van die Diamond Pa-vilion Shopping Mallis iewers in Noord-kaap geplaas.SMS die sleutel-
woord “logo”, jounaam, telefoonnom-mer en die bladsy-nommer waarop dielogo geplaas is na45527. Dit kos R1,50om jou in te skryf. DieSMS-lyn sluit Vrydagom 10:00.
Kry logoenwen
Presteer in Duitsolimpiade
Ingeboude braaier plus2,4 m lang pyp en weerhaan.
800Deepdrawer-kaggel plus
3,6 m pype plusweerhaan plus
skerm
1 000 kas
051 447 8416 / 082 773 6009 / 082 296 1807051 447 8416 / 082 773 6009 / 082 296 1807
X1PQA9RM-NK110215
NOORDKAAP, WOENSDAG 11 FEBRUARIE 2015 3
14 FEBRUARIE) DIE HoërskoolDiamantveld hou ’nma-en-dogterteeparty.Vickie Fourie, ’nvoormalige Mej. DoweSuid-Afrika, is dieeregas. Dit begin om09:00 in die skool se Cerff-saal. Die drag isnetjies informeel. Dit kos R150 per persoon.Bel Ina Olivier by 082-440-3303.) Caritas-gemeenskapsorg hou om 19:00 ’nValentynsdansparty in die ACVV-saal. Ditkos R200 per persoon. Dit sluit ’n driegang-maaltyd in. Die drag is netjies informeel. JanRhaap tree op. Skakel 053-831-5015.
28 Februarie’n Markdag word op 28 Februarie by die
Hoffepark-klub gehou. Die mark is van 08:00tot 14:00. Tafels is teen R60 elk beskikbaar.Bel Lia Coertz by 084-840-1189.
)As jy inligting oor markdae, kerkbasaars,etes, sportgebeure of ander byeenkomste inNoordkaap wil plaas, stuur inligting [email protected] of ’n SMS na45533 vir gratis plasing. Begin SMS’e met“NK”. Dit moet besonderhede bevat oor watgebeur, wat dit kos en wie om te kontak.
DIE Hoërskool Diamantveld het verlede week sy jaarlikse swemgala en kleureatletiekbyeenkoms gehou. Hier op die swemgala is van links, voor: Nicola de Kock, Janke Steenkampen Liandri van Zyl; agter: MarCheri Pfeiffer, Rachelle Pieters, Bianca Olivier, Marizaan Jansen van Rensburg en Minri van der Berg. Foto’s: André Botha
DIE ligblouspan wys hul gees op die atletiekbyeenkoms.
THEOSENEKALseil sierlik oor die hoogspringlat. Senekal het reedsopverskeie byeenkomste dié seisoen medaljes ingeryg.
DIE Mexikaanse golf spoel deur die paviljoen ten tyde van Diamantveld se swemgala.
Diamonds het gees
SKOLENUUS
X1PQ4MT9-NK110215
SELECT PRE-OWNED
Hyundai Kimberley: 33B McDougal Rd, Royaldene. Tel. 053 807 6800 • Jobo 082 461 8088 • Iqbal 083 735 1785 • Cully 072 404 2991
SAVE BIG WITH OURPRE-SELECTED AND DEMO RANGE
2014 HYUNDAI ACCENT HATCH 1.6 FLUID (MANUAL),12 200 KM,R199 900
2010 BMW 320d A/T (E90), Xenon Lights, Rear PDC,110 700km,,R199 900
2013 TOYOTA ETIOS 1,5 XS 5-DOOR, A/C, P/S, RADIO/CD,47000 KM (BLUE) (TWO AVAILABLE)R109 900
2014 HYUNDAI HD72 (4TON). DROPSID, A/C, RADIO/CD,680 KM,R379 900 (SAVE R60 000)
2014 Nissan NP200 1.6 P/U, white, canopy, 15 000 KMR124 900
2011 HYUNDAI IX35 2.0 GL PREMIUM A/C, P/S, RADIO/CD,REVERSE CAMERA, 104 500 KMR200 900
2014 HYUNDAI ACCENT 1.6 FLUID SEDAN, A/T, RADIO/CD,A/C, P/S, BLUETOOTH, 6 000 KMR199 900
2006 HYUNDAI ATOS, 1.1 GLS, MANUAL, P/S, A/C, FRONTELECTRIC WINDOWS, RADIO/CD, 114 800 KM,R38 900
FSP:25934
X1PQBV65-NK110215
4 NOORDKAAP, WOENSDAG 11 FEBRUARIE 2015
DIE De Beers-stadion was eens dietrots van Kimberley.Daar was ’n tyd toe nasionale
fietsrybyeenkomste en grootatletiekbyeenkomste in die stadiongehou is.Ouer inwoners sal die opwinding
van die jaarlikse interhoër-atletiek-byeenkomste onthou. En vir baiejare was dit die tuiste van dieGriekwaland-Wesse Rugbyunie.Spanne soos die All Blacks,Engeland, Australië en anderbuitelandse toerspanne het hiergespeel.Dit was ook die stadion waar die
Griekwas in 1970 die Curriebekerverower het toe hulle Noord-Trans-vaal in ’n legendariese eindstrydmet 11-9 verslaan het.Maar die stadion het verval.Griekwas het padgegee omdat die
stadion nie meer vir Curriebeker-wedstryde geskik was nie. Die
Hoffepark-klub se rugbyveld moesas tydelike tuiste dien.Hoffepark het sedertdien die
permanente stadion geword in dievorm van die huidige GWK-park.Skole-atletiekbyeenkomste is na
plaaslike skole se bane verskuif envan fietsry-byeenkomste is lankalnie meer sprake nie.’n Aantal jare gelede is die
stadion pragtig gerestoureer, metnuwe sitplekke en ’n tartanbaan.Tog is tekens van verval weer
sigbaar. Die laerskole-atletiekbyeen-koms moes verskuif word en diehoërskole-byeenkoms is gekansel-leer.Gaan ons toelaat dat hierdie bate
van Kimberley tot niet gaan?Tensy die Sol Plaatje-munisipali-
teit dringend iets doen, is dit watgaan gebeur.Tot groot nadeel van die stad. En
tot groot nadeel van sy jeug.
Bietjiesmaak baieHannes Nöeth
EK loop nie sommer by ’n 10 c verby nie.Jy sien hulle dikwels op die grond lê. Vir
my is dit nogal vreemd hoe mense makliksommer net ’n geldstuk, hoewel nou kleinin waarde, sommer net kan laat val.Baie keer sien mense dit val, maar doen
nie moeite om dit op te tel nie. Amper metdie gedagte van: Dit is nie die moeite werdom vir daardie paar sente te buk nie.Daar lê nogal baie sulke geldstukkies
rond. Hier een en daar een. Natuurlik5 c-stukke ook.Die stories wat ’n mens hoor van wat
mense koop met al daardie sente wat jyoptel, is altyd interessant.Natuurlik is ’n 10 c-stuk op sy eie maar
baie min. Ja, dit is vanselfsprekend.Jy kan baie min daarmee verrig, maar ’n
paar van hulle maak ’n verskil Z en baievan hulle maak ’n groot verskil.As jy baie 10 c-stukke het, kan jy doen
net wat jy wil.En ja, daardie paar sente is nou wel min,
maar kort jy partykeer ’n bietjie as jy voorby die kasregister staan? Skielik kom jyagter hoe groot verskil kan een 10 c maak.Tien sent te min is tien sent te min.
As jy dit nie by jou het nie, dan het jydit nie.Nogal ’n goeie gewoonte om aan te leer
om maar te buk om daardie paar sente opte tel.’n Mens kan genade ook daarin sien – lê
genade net in groot dinge? In groot bedraeen in ryke oorvloed? Of lê dit ook soms inklein dingetjies? Kan daar ook genade weesin ’n 10 c op die grond?Ja, dit kan. As ’n mens glo dat daar nie
toeval in jou lewe is nie, dan kom ookdaardie 10 c oor jou pad. Buk maar, tel ditop.Ons wil tog almal baie hê. As jy die
klein gering ag, sal jy getrou wees met diebaie?Dit is tog maar die moeite werd om
daardie 10 c op te tel.Mag jy vandag ’n tien sent optel. Mag jy
nie te min hê nie. Bietjies bietjies maakbaie.
DIE standbeeld vanCecil JohnRhodes,oftewel “dieman op die perd”, soos inwoners dikwels daarna verwys, is op4 Desember 1907 deur Sir Walter HelyHutchinson, goewerneur vandieKaapkolonie, onthul. Dit beeld Rhodes opsy gunstelingperd uit. Rhodes se gesig is na die noorde gedraai. Op syskoot is ’n kaart van SuiderAfrika. Diegedagte om ’n standbeeld ter ere vanhom op te rig het in 1900 ontstaan. Sydood op 26 Maart 1902 het egter voorlopig ’n einde aan die planne gebring.Daarna is besluit om wel die standbeeld op te rig. Teendie einde van 1902is ’n perseel vir die standbeeld in diedestydse Victoria Crescent by die ingang na die Openbare Tuin (die huidige Queenspark) gekry. Die tweedeJoodse sinagoge in Kimberley was opdie perseel (die eerste was in Woodleystraat, maar het te klein geword),en ’n nuwe sinagoge moes op die huidige perseel in Memorialweg opgerigword. In 1959 is die Openbare Tuin totdie huidige Queenspark verklein toeRegimentweg gebou is. ’n Engelsebeeldhouer, Sir William Hamo Thornycroft, is gevra om die standbeeld temaak. Drie bronspanele aan die kantevan die voetstuk beeld belangrike gebeurtenisse in Rhodes se lewe uit. Aandie vierde sy van die voetstuk is ’n inskrywing deur regter P.M. Lawrence.
Foto’s: André Botha en Africanabiblioteek
Bring eer aan Rhodes
Karin Muller
MOONTLIK die enigste ding wat erger isas om in ’n vertrek in te stap waar daaringebreek is, is om by ’n vertrek in te stapwat afgebrand het. Roet en rook omarmjou tergend, druk jou vas totdat dit voelasof jy nie asem kry nie. Verwese bakleijy teen histerie en wanhoop.Met ’n inbraak wonder jy wat weg is.
Met ’n inbraak wonder jy waar dieindringers ingekom het, hoe lank hulle indie vertrek deurgebring het en waar hulleoral was.Met ’n brand is die vrae minder. Jy weet
waarskynlik waar die brand ontstaan het.Jy kan sien daar is niks oor nie. Jy besefdie vlamtonge het net ’n paar minutenodig om algehele verwoesting te saai.Jy staar na gebarste vensters wat ’n
paar uur vantevore met netjiese gordynebedek was. Alles in die vertrek is pik-swart. Alles is misvorm. Feitlik onherken-baar.Die brand het die uitnodiging aangegryp
om enige artikel in sy pad te vernietig.
Terwyl jy met jou vingers ’n streep deurdie roet trek en met jou voet iets rondstootwat lyk asof dit in ’n stadium iets was watjy gebruik het, is jy, soos met ’n inbraak,dankbaar niemand het seergekry nie.Ingedagte vee jy ’n paar verwronge
stukkies plastiek van die kombuistoonbankaf tot in jou handpalm.Jy glimlag wrang as jy besef dat dit net
’n druppel aan die emmer is. Maar elkedruppel tel.So begin jy letterlik en figuurlik die
stukke optel en herbou.Dit is wat ons mense doen. Iewers diep
binne-in ons kry ons krag om deur dieroet en rook en skade ’n prentjie te sienvan hoe dit gaan lyk as dit herstel is – enons werk met ’n vasberadenheid om onslewe weer op koers te kry.
Vlam raak nie innerlike krag
Stadion gaanweer tot niet
NOORDKAAP, WOENSDAG 11 FEBRUARIE 2015 5
21822/R
EV
Finance made possible with0% deposit
M{zd{ loyalty
bonus announced
Finance made possible
with 0% deposit
M{ZD{3 M{ZD{6
YEAR
5
YEAR
4
The Impossible DEALS
Get to your nearest Mazda dealer now.
Inclusive of a 3-year Unlimited Service Plan.
Get to your nearest Mazda dealer now.
YEAR
4UNLIMITED
WARRANTY ONALL PASSENGER CARS
UNLIMITEDWARRANTY
YEAR YEAR
4UNLIMITED
WARRANTY ONALL PASSENGER CARS
UNLIMITEDWARRANTY
YEAR
To find a Mazda dealer near you go to www.mazda.co.za or contact 0860 069 700.
6 NOORDKAAP, WOENSDAG 11 FEBRUARIE 2015
Willem Fritz
KLEIN rygoed bete-ken tradisioneel grootgeld vir vervaardi-gers. Dit bied goeie vo-lume verkope teen ’nbillike wins. Dit is nourygoed in die soge-naamde A-segmentvan die mark.
Dié voertuie is seldemeer as 3,6 m lank, isredelik bekostigbaar,lekker vir die stad engebruik min brand-stof. Vandaar hul ge-wildheid. Maar kleinhoef nie noodwendigbeknop te beteken nie,soos Suzuki met sy nu-we “ekstra groot’’klein Celerio bewys.
Die Celerio is dieplaasvervanger virdie Alto en sal dié se,wel, klein skoenemoet vol staan.
Dit behoort hy heelmaklik te kan doenaangesien die Celerio10 cm langer en 7 cmhoër as die Alto is, metdie asafstand wat 6 cm
langer is vir meerruimte binne. Hulle isegter ewe breed.
Sy langer afmetingsbeteken wel dat hy indie slaai van Suzuki seander buks, dieSplash, krap. Suzukierken self dat die Cele-rio en Splash hulle ba-sies in dieselfde klasbevind, maar sien ditmeer as ’n ekstra keu-se vir kopers. Die Ce-lerio is steeds ’n rapskleiner as die Splashen val ook prysgewysonder die Splash.
Suzuki sê die Cele-rio is ’n klasleier as ditby binneruimte kom,en kry ook goud vir sybagasieruim van235 liter wat tot1 034 liter groei metdie agtersitplek plat-gevou.
Sy hoë daklyn bete-ken genoeg kopruimtebinne, maar dit maakvan hom ’n regop ka-lant met ’n wipstert.
Wat sy voorkomsbetref vertoon die Ce-
lerio heel netjies.Daar is ’n sterk skou-erlyn en kurwes aandie kant. Daar is tweemodelle in die reeks,die meer basiese GA-model en die duurderGL-model. Albei ismet ’n 1,0-liter-petrol-kragbron (50 kW,90 Nm) met drie silin-ders toegerus.
Die GA het ’n vyf-gang-handratkas ter-wyl die GL die keusevan ’n vyfgang-hand-rat of outomatiese rat-kas bied.
Dié outomatiese’kas is wat hulle in diebedryf ’n geroboti-seerde outomatieseratkas noem. Dit werkin wese soos die hand-rat, maar die koppe-laar word deur die mo-tor vanself geaktiveer.
Jy ry die motor soos’n outomatiese kar, ofjy wissel self die rattedeur spane agter diestuur te trek.
Buitelangs is dieverskille tussen die
twee maar min. Diesierrooster, kantspie-els en handvatsels isin die GA se geval inswart afgewerk ter-wyl die GL s’n die bak-werk se kleur het. DieGL het ook misligte.
Allooiwiele is opsio-neel in albei modellebeskikbaar.
Binne is die instru-mentpaneel met sysimmetriese ontwerpheel netjies. Al dieskakelaars is funksio-
neel geplaas en die af-werking en gehalte isook goed, behalwe dieharde, dun plastiek indie deurpanele. DieGA bied lugversor-ging en ’n ritrekenaaras standaard, asook
belangrike veilig-heidstoerusting soostwee lugsakke voor enABS-remme.
Die GL spog metheelwat meer luuksessoos ’n CD-speler metBluetooth, kantelver-
stelbare stuur metkontroles en elektrie-se vensters voor en ag-ter
Die ritgehalte isaangenaam vir ’nklein motortjie en hysit stewig op die pad.
Celerio leier in klas wat betref binneruimte
DIE Suzuki Celerio. Foto: Verskaf
MOTORS
2013 Toyota Hilux 3.0 D-4d 4x2 -74 000 km
R249 900 R269 9002009 Toyota Fortuner 4.0 V6 A/tEpic - 115 000km
2014 Toyota Fortuner 4.0 V6Ltd Edition - 12 000 km
2012 Mercedes Benz C250Avantgarde - Lots Of Extras30 000 km
R319 9002014 Toyota Yaris 1.3 XS 5dr Cvt15 000 km
R389 900
2013 Hyundai I X 35 2.0 A/T,50 000 km
R269 900 R319 9002011 Toyota FJ Cruiser 4.0 V64x4 A/t - 75 000 km
2014 Toyota 86 , Full Trd Kit -2000 km
R389 900
R249 9002012 Toyota Quantum 2.7 10Seater - 103 000 km
R179 9002014 Toyota Etios 1.5 XsH/B - 30 000 km
R124 900
4.0 V6 VX2014 Toyota Prado22 000 km
2009 Renault Sandero -75 000 km
1.4 29 000 km2013 Ford Figo 1.6 Ambiante -2014 Ford Ikon21 000 km
2013 Toyota Hilux Ex Cab 3.0 D-4d 4x2 55 000 km
2013 VW Tiguan 1.4 TFSi DSG45 000 km
3.02011 Toyota FortunerD-4D 4x4 A/T 102 000 km
R679 900 R84 900 R104 900 R119 900
R299 900 R299 900 R249 900 R319 900
Oranje Toyota Kimberley89 Memorial Road, Kimberley • Tel: 053 836 4700 • www.automark.co.zaCall: Sydney McPherson 083 533 7215 • •Rodney Samuels 076 803 9947Mariëtte Cloete • 079 523 5717 • Suzette Galloway 079 362 7788 • Elaine Joubert 072 827 0293Sales Manager: Tiaan van Vuuren, [email protected]
2014 Opel Corsa 1.4 -23 000 km
R154 900240 Le D/C -2013 Isuzu KB
48 000 km
X1PPW1JM-NK110215X1PQ4NG5-NK110215
X1PQ8K6R-NK110215
NOORDKAAP, WOENSDAG 11 FEBRUARIE 2015 7
PERSOONLIKE
DIENSTE
LENINGS
1445
TE KOOP
SNUFFELS
1630
NC POOLS ANDTHATCH ROOFS.082 482 4634January special4x3 pool plus 4x4 lapaR28 0005x3 pool plus 5x5 lapaR32 0006x4 pool plus 7x4 lapaR36 0008x4 lapa plus 8x5 lapaR49 000
DRINGENDE VEILING VAN HAMILTON STOOR & KANTOREBehoorlik daartoe gelas deur Danlou Eiendomme CC wat alle besigheid in Bloemfonteingestaak het, sal die volgende eiendom per veiling verkoop word;
Millstraat 32 Hamilton BloemfonteinDV Vrydag, 20 Februarie 2015 om 10:00.
Beskrywing: Erf groo e van 4467m².Hoofgebou beslaan 812m² wat bestaanuit netjiese ontvangs, 9 x kantore,kombuis, toile e asook stoor en/ofwerkswinkel ruimte. 220m² Skadunet e.a.onderdak parkeerarea, 51m² aparteablusie geriewe. 70m² Addisionelestoorruimte. Alle geboue e.a.verbeterings in netjiese toestand. Baiegoed omhein. Verbeterings beslaan tans27% van die toegelate 85%.
BESIGTIGING SLEGS PER AFSPRAAKVeilingsvoorwaardes vir vaste eiendom: 10% Deposito betaalbaar by toeslaan van bod op vasteeiendom. Volledige voorwaardes sal voor aanvang van die veiling gelees word en is ook bykantoor of op ons webblad beskikbaar.
VIR INLIGTING KONTAK JEANDRE 0828070325 OF BESOEKwww.nsabloem.co.za vir meer besonderhede en foto’s
X1PQ2LR1-NK110215X1PPYXLR-NK110215
ALGEMENE &
HUISDIENSTE
ALLERLEI
1845
PLAFONISOLASIE:THERMGUARD LITENK. Koel in somer, warmin winter. SABS.Gratis kwotasies.Skakel 082 388 0307of 053 832 9194.
VAKANSIE
& REIS
AKKOMMODASIE
2635
NAWEEKWEGBREEK!Private selfsorgboshuis oprivieroewer 12 km buiteWarrenton, slaap 4.Tarief: R1 500 vir naweek.Vrydag in, Sondag uit.Besoek Boshuisie opFacebook vir foto's.Kontak Anita 084 597 0912
BETREKKINGS
3600
ADMINISTRATIEF
3605
FS KAWAI KEYBOARDand Furaha shaper.Spinnie Viljoen 082 3212403.
ALGEMEEN
3680
VOLTYDSE, DEEL-TYDSE huishulpebeskikbaar.Skakel 053 832 7031 of073 159 0227.
SOEK, KOOP, VERKOOP
Elsona Steyn
VALENTYNSDAG:14 Februarie, ’n dagvol verwagting,Kupido se dag.Dié dag word
opgedra aan almalwat nog in die liefdeglo.Nota aan mans:
Nou is die tyd vir liefdesgedig-gies, rose en Switserse sjokola-de vir die een wat jou hartvinniger laat klop, jou skoenlap-pers in die maag gee en joukeel droog maak.As jy vooruit beplan vir
Valentynsdag is dit ’n teken vantoewyding. Moenie verwag datsy al die reëlings moet tref nie.Al verander die planne ’n
bietjie namate die dag of aandverloop, sal jou geliefde ditwaardeer dat jy reëlings getrefhet om Valentynsdag spesiaal temaak.Jy hoef nie honderde rande te
bestee nie. Verras haar met ’nromantiese kersligete met haargunsteling-kosse en wyn.Al is jou denimbroek die
gemaklikste kledingstuk in joukas, is dit nie noodwendigideaal vir jul romantieseaandjie nie. Dit wek die indrukdat Valentynsdag nie vir jou sospesiaal is as vir haar nie.
Stof dus jou swartpak af en verbreekdie normale roetinevan ’n gewoneete-afspraak.Maak nie saak
hoe aanloklik diewoorde lyk in diekaartjie wat jy koopnie, dit is steeds niejou eie nie. Vroue
wil spesiaal voel en dit sal veelmeer beteken as sy liefdes-woorde lees wat uit jou penkom.Jou laerskoolvriendin van
ouds het dalk die teddiebeerwaardeer wat ’n rooi hartvashou, maar die boodskap watjy aan ’n volwasse vrouhiermee stuur, is dat jy niehaar of jul verhouding ernstigopneem nie.Bederf haar eerder met iets
wat jy weet haar spesiaal sallaat voel.Die Spaanse minnesanger
Julio Iglesias het gesing: “To allthe girls I loved before . . .”,maar hier is dit “My hartjie,my liefie . . .” As die Suid-Afri-kaanse manne so vol vuur sooshul uitlandse eweknieë is, kanons meisies na ’n dag van grootbederf uitsien.Vroue, julle mag maar die
geur van rose saam met julgeliefdes inteug.
Wenke vir bederfop Valentynsdag
Du Plessis Jansevan Rensburg
DAAR is min dinge soongemaklik soos omiemand te ontmoet enmet ’n mondvol tande te staanen wonder wat om te sê as diegesprek opdroog, omdat jy niekan agterkom wat jy en dieander persoon in gemeen hetnie. Glo dit of nie, daar is ’napp pasgemaak vir sulkesituasies. Die naam is Refresh.Wat is Refresh?Refresh is ’n app wat jou
skedule en afsprake dophou envoor ’n afspraak vir jou inlig-ting stuur oor die persoon watjy gaan ontmoet, sodat jy meervoorbereid kan wees.Hoe werk Refresh?Refresh verken die persoon
met wie jy ’n afspraak het seinligting op Facebook, Google+,Twitter, LinkedIn, Instagram enFour-square en lê dit aan jou opso ’n manier voor dat jy dadelikraakpunte het vir geselskap.Natuurlik moet jy die apptoestemming gee om jou sosialenetwerke na te gaan vir die
inligting en jy en diepersoon wat jy gaanontmoet, moet verbindwees op die boge-noemde netwerke virdie app om te werk.
Ander funksies van RefreshRefresh is goed daarmee om
inligting op ’n strategiesemanier te herlei, maar dit is nieal wat hierdie app die moeitewerd maak nie.Wanneer jy ’n afspraak met ’n
persoon het en hy of sy noem ’npaar dinge wat goed sou weesom op te volg – hetsy ’nfamilielid se gesondheid of ’nsakegeleentheid – kan dit opRefresh gestoor word vir latereverwysing.Nog ’n nuttige funksie van die
app is dat jy hom ook van jourekenaar kan gebruik deur nadie webtuiste te gaan waar jy aldie funksies kry wat jy op jouslimfoon het.Die slimste deel van ’n app
soos Refresh is nie soseer dieinligting wat dit beskikbaar stelnie, maar dat dit so netjiesgedoen word en baie natuurlikvoel om te gebruik.
Mondvol tandeiets van verlede
NORTHERN CAPE PROVINCEBIDS ARE HEREBY INVITED FOR:
DEPARTMENT OF ROADSAND PUBLIC WORKS
BID # DESCRIPTION OFSERVICE
CIDBGRADING
NONREFUNDABLE
DEPOSIT
BID DOCUMENTSWITH TERMS OFREFERENCE AREAVAILABLE AT
CONTACTPERSONS
CLOSING DATE,TIME AND PLACE
SITE MEETING /INSPECTION
DRPW 027/2014 8CE or above R500 00,
Springbok: Therehabilitation of DR2963and MR739 from the
National Route7 (N7) toHondeklipbaai - Phase2 Klipfontein to MR739.
Department of Roads andPublic Works,9-11 Stockroos
Street, Squarehill Park,KIimberley,8301.
Mr J Roelofse053 831 2255.
Mr.T Mgijima053 831 2299.
13/03/2015 at 11:00Department of Roadsand Public Works, 9-11
StockroosStreet,Squarehill
Park,Kimberley, 8301.
COMPULSORY Sitemeeting on the
25/02/2015 at 11:00at the KlipfonteinCommunity Hall.
This project will be adjudicated on a 90:10 points system as stipulated in the Preferential Procurement Policy Framework Act 5 (PPPFA) of 2000. A non refundable deposit of R500.00 is payable for each document.In terms of Preferential Procurement Policy Regulation 2011, Original or Certified copy of B-BBEE Status Level Contribution Certificate must be submitted with the Bid.
NB: The Tax Clearance Certificate as indicated in NCP 2 MUST be submitted in original at the time of closure of bid. No cheques or postal orders are accepted ONLY cash. All forms NCP4, NCP8, NCP9 and NCP6.1 B should becompleted and signed.
NOTE: The client is not obliged to accept the lowest or any of the tenders. The documents will be available as from the 16/02/2015.X1PQBTDW-NK110215
SportSportDie Diamantstad se koerant
HennieVos 082 820 8959HennieVos 082 820 8959
2009 Hyundai I20 1.496 600 km
2010 Mazda 2 Active 1.3145 000 km
DesmondMadella 073 117 3620DesmondMadella 073 117 3620
2010 Renault Sandero 1.6United
59 400 km
2009 Mecedes-Benz C300 EleganceA/T 110 000 km
2012 CHEVROLET UTILITY 1.4 Club50 000 km
2013 Kia Rio 1.4 27 750 km
2011 Ford Bantam 1.6XLT74 800 km
2014 Ford Figo 1.4 Ambiente24 020 km
2011 FORD FIESTA 1.4 TREND88 000 km
2012 Ford Ranger 2.2 TDCI,XLS,Single Cab 132 485km
2004 Mercedes-Benz C180, Classic Man200 000km
2012 Ford Ranger 2.2 TDCi XLSuper Cab 82 365 km
2014 Ford Ecosport 1.0 EcoboostTrend 31 750 km
R214 900R214 900
QUALITYAPPROVED
UsedVehiclesHUMAN AUTO
56 STOCKDALESTRAAT, KBY | Tel. 053 831 [email protected]
2 jaar waarborg by alle voertuie ingesluitof surplus van fabrieks waarborg
R119 900R119 900R145 900R145 900
R99 900R99 900 R118 900R118 9003 demo’s3 demo’s
R179 900R179 900
R99 900R99 900
R229 900R229 900
R122 900R122 900
R79 900R79 900
R224 900R224 900
R107 900R107 900
2011 CHEVROLET OPTRA 1.6Sedan 36 000 km
R117 900R117 900
R124 900R124 900
2009 Mazda 3 1.6i sedan 110 000km
R87 900R87 900
X1PPCWQE-NK110215
Tough World. Tough Equipment.
Juaan Myburgh 082 709 2022Jacques van Tonder 084 912 9245Robbie van Heerden 072 489 9555
Central SANorthern Cape/Free State/North West
E-mail: [email protected], www.lgnc.co.za
KEEP CAPITAL IN YOUR BUSINESSBuy earth moving machines now withZERO Deposit on a 60 month rental.
BURGERSEquipment and Spares
X1PPR9UD-NK110215
AVAILABLE AT
X1PPW2HW-NK110215
NIE minder nie as 11 spelersvan Griekwas is vir dieCheetah-superrugbygroepgekies.
Dit bevestig die grootbydrae wat Griekwas tot dieCheetah-superreeks-spanmaak.
Die spelers is Danie Mienie,Martin Bezuidenhout, StefanCoetzee, Ewald van derWesthuizen, Carel Greeff,Tian Meyer, FrancoisBrummer, Danie Dames,Michael van der Spuy, JWJonker en Jonathan Adendorf.
Talle spelers in span
Vaar goed op krieketveld
TWEE groepe van agt spanne elk salvanjaar sake in die Vodacombeker-rugby-toernooi uitspook, met die Griekwas watdie aanslag in ’n taai suidelike streek sallei. Dié verdedigende kampioen is saammet die Westelike Provinsie (wenner in2012), Boland, Grens, Haaie XV-tal, OPKings, Arende en Vrystaat-XV-tal indieselfde groep geloot.
Die Goue Leeus, kampioene in 2013, dingin die noordelike streek mee met dieLimpopo- Blou Bulle, Griffons, LuiperdsXV-tal, Valke, Blou Bulle en die Welwit-schias van Namibië.
Die Namibiërs maak hul eerste versky-ning in die kompetisie sedert 2011 en alsewe hul groepwedstryde sal in Windhoekgespeel word.
Griekwas het ingestem om na diesuidelike streek oor te skuif nadat Keniase Tusker Simba XV-tal hom uit vanjaar seVodacombeker-reeks onttrek het.
Die groepwedstryde sal binne dieraamwerk van elke streek plaasvind,terwyl die spanne in die kwarteindrondeoorkruis sal uitspeel. Die twee topspannein elke streek sal wedstryde aanbied teendie spanne wat in die teenoorgesteldestreek derde en vierde geëindig het.
Die Vodacombeker begin op 6 Maart endie eindstryd sal aan die einde van Meigespeel word.
Sówerk dieVodacombeker
IS jy sportief – ofweet jy vaniemand in jouskool wat goedvaar op diesportgebied? Is jybesig om jongmense sport-ak-tief te kry by jouskool, gemeenskap of in diegimnasium?
ZPR en SuperSport se Let’s Play hetdie behoefte onder jong mensegeïdentifiseer om meer aktief betrok-ke te raak by sport. Met dit ingedagte het SuperSport en Let’s Play’n spesiale projek begin.
Die idee is om jong mense op laer-of hoërskool wat goed vaar in sport ofwat ander jong mense help om meersport-aktief te wees erkenning te gee .
Die SuperSport’s Let’s Play-sport-ster van die maand is ’n maandeliksekompetisie wat oop is vir enigeen van6 tot 18 jaar.
Jy kan jouself benoem of benoemword deur ’n vriend, onderwyser ofselfs jou afrigter. Jy kan selfs benoemword deur ’n gesinsvriend of iemandwat weet hoe goed jy in sport vaar.
Die wenner word op ’n maandeliksegrondslag gekies uit al die benoe-mings wat ontvang word.
Die maandelikse wenner ontvang ’nLet’s Play-geskenkpakkie en word danook op die Let’s Play-webwerfgeplaas.
Uit al die maandelikse inskrywingssal een inskrywing gekies word as dieSuperSport Let’s Play-sportster vandie maand.
Teen die einde van die jaar sal daareen algehele wenner gekies word uitdie maandelikse wenners en hy of sysal as die SuperSport Let’s Play-sport-ster van die jaar aangewys word.
Moenie bekommerd wees nie – daarword ’n algehele jaaropsomming vanal jou sport prestasies in die middelvan November gedoen voordat diewenner gekies word.
Let’s Play, wat ook hierdie jaar sytiende bestaansjaar vier, is ’n projekom ’n gesonde leefstyl en ontwikke-ling aan te moedig deur spel en sport.
Blink jyuit insport?
Adres: Kimdustria Kimberley, Tel. 053 807 7760Sel:082 555 1974 Web: www.crescentbikes.co.za
GENERATORSAVAILABLE –
PLACEORDER NOW !
GENERATORSAVAILABLE –
PLACEORDER NOW !
X1PQ4NVM-NK110215
DIE Hoërskool NoordKaap het die NoordKaapse been van diePro20krieketreeks gewen deur sy teenstanders oortuigend te verslaan. NoordKaap het in die kwarteindstryd die span van die Hoërskool Kalahari van Kuruman met 32 lopies geklop. In die halfeindstryd het die Hoërskool Namakwaland van Springbok se span metnege paaltjies voor NoordKaap se aanslag geswig, en in dieeindstryd het NoordKaap Diamantveld met 37 lopies geklop. Hierboul Nealon van Heerden in die wedstryd teen Diamantveld.
Foto: Verskaf
Tel. 053 591 0059Sel 071 683 7175
Gratis afleweringWoensdae, Donderdae enVrydae in Kimberley!
SPECIALSPECIAL• Lams vanaf……………………………………….R54,95/kg
• Maalvleis…………………………..……….......R44,95/kg
• Nat biltongvleis………………………………...R69,95/kg
• Nat droëwors……………………………….....R59,95/kg
• Lams vanaf……………………………………….R54,95/kg
• Maalvleis…………………………..……….......R44,95/kg
• Nat biltongvleis………………………………...R69,95/kg
• Nat droëwors……………………………….....R59,95/kg
• Lams vanaf……………………………………….R54,95/kg
• Maalvleis…………………………..……….......R44,95/kg
• Nat biltongvleis………………………………...R69,95/kg
• Nat droëwors……………………………….....R59,95/kg
• Lams vanaf……………………………………….R54,95/kg
• Maalvleis…………………………..……….......R44,95/kg
• Nat biltongvleis………………………………...R69,95/kg
• Nat droëwors……………………………….....R59,95/kgX1PPKCVJ-NK110215
Adres: Kimdustria Kimberley,Tel. 053 807 7760Sel: 082 555 1974
Web: www.crescentbikes.co.za
GENERATORSAVAILABLE –
PLACEORDER NOW !
GENERATORSAVAILABLE –
PLACEORDER NOW !
X1PQBU0M-NK110215