+ All Categories
Home > Documents > NUUSBRIEF - NEWS LETTERcaravanclubsa.org.za/APRIL 2016 - SILWER VIS.pdf · Ja Willie, die Pirates...

NUUSBRIEF - NEWS LETTERcaravanclubsa.org.za/APRIL 2016 - SILWER VIS.pdf · Ja Willie, die Pirates...

Date post: 05-Apr-2020
Category:
Upload: others
View: 2 times
Download: 0 times
Share this document with a friend
9
Page 1 NUUSBRIEF - NEWS LETTER PO Box 12572 Queenswood 0121 - Tel 083 283 29631 website www.ccsa.co.za/pretoria INSIDE THIS ISSUE: Brief van die Voorsitter/ Letter from Chairman 1 Finansies / Financial Sondagskool / Sunday School Eerste Saamtrekkers / First Ralliers / Beamptes / Marshals Verjaarsdae / Birthdays Herdenkings / Anniversaries 2 Spesiale Aankondigings/ Special Announcements Lief & Leed / Tribulations Beamptes / Marshals Giraffe Labolla 3 U-MAD 4 Volgende Saamtrek / Next Rally 5 Foto’s / Photos 6-7 Saamtreklys / Rally Sheet 8 Est. 1960 SILWER VIS ANIMASIE MODE PARTY STREEK - REGIONAL 22 - 24 APRIL 2016 Letter from our Chairman / Brief van ons Voorsitter Goeie dag al ons lede So al langs die krokkedil rivier af, ‘n hele ry karavane, presies 14 van hulle...so groei ons! Wat ‘n lekker lag naweek was dit, jy kon soveel animasie karaters waarneem, dit het regtig gevoel of ons besig is met movies maak. Dit het amper gelyk soos “warner bros” films. Tot die kameramanne / vrouens was bedrywig. Baie dankie aan Tienie, wat Voorsitter tee waargeneem het in my afwesigheid, soms gebeur dinge buite ons beheer. Baie dankie aan elkeen wat soveel moeite gedoen het, dit was lekker sports. Tot ons besoekers was gedress, dit is die spirit julle, dit was awesome. Dankie vir elkeen se ondersteuning. Moet asb nie vergeet van Warmbad!! Ons maak staat op julle! Hoop ons sien julle almal by Dube, laat weet asb vir Marinda wie die kamp gaan meemaak. Die beamptes het baie verrassings en teen die tyd is die flyer alreeds uit vir ‘n paar “clues”. Stuur asb die SMS na die nommer op die flyer. Daar gaan pryse te wen wees asook lekker verrassings. Laat weet asb voor die 13de Mei 2016. Groete, Sampie Nieuwoudt Voorsitter T HE C OMMITTEE : CHAIRMAN & HAWK: Sampie Nieuwoudt Cell 083 407 1220 e-mail [email protected] VICE CHAIRMAN , RALLY CONVENOR & ENGRAVING: Tienie Botha Cell 082 873 9080 e-mail [email protected] SECRETARY: Loraine Williams Cell 076 563 9408 e-mail [email protected] of [email protected] TREASURER & SCRIBE: Marinda Botha Cell 082 767 6719 e-mail [email protected] SOCIAL: Mariet Niewoudt Cell 083 359 5320 e-mail [email protected] SPORT & JUNIORS: Johan Makkink Tel (h) 012 333 5440 Cell 082 253 6537 e-mail [email protected]
Transcript

Page 1

NUUSBRIEF - NEWS LETTER

PO Box 12572 Queenswood 0121 - Tel 083 283 29631

website www.ccsa.co.za/pretoria

INSIDE THIS ISSUE:

Brief van die Voorsitter/ Letter from Chairman 1 Finansies / Financial Sondagskool / Sunday School Eerste Saamtrekkers / First Ralliers / Beamptes / Marshals Verjaarsdae / Birthdays Herdenkings / Anniversaries 2 Spesiale Aankondigings/ Special Announcements Lief & Leed / Tribulations Beamptes / Marshals

Giraffe

Labolla 3 U-MAD 4 Volgende Saamtrek / Next Rally 5 Foto’s / Photos 6-7 Saamtreklys / Rally Sheet 8

Est. 1960

SILWER VIS

ANIMASIE MODE

PARTY

STREEK - REGIONAL

22 - 24 APRIL 2016

Letter from our Chairman / Brief van ons Voorsitter

Goeie dag al ons lede So al langs die krokkedil rivier af, ‘n hele ry karavane, presies 14 van hulle...so groei ons! Wat ‘n lekker lag naweek was dit, jy kon soveel animasie karaters waarneem, dit het regtig gevoel of ons besig is met movies maak. Dit het amper gelyk soos “warner bros” films. Tot die kameramanne / vrouens was bedrywig. Baie dankie aan Tienie, wat Voorsitter tee waargeneem het in my afwesigheid, soms gebeur dinge buite ons beheer. Baie dankie aan elkeen wat soveel moeite gedoen het, dit was lekker sports. Tot ons besoekers was gedress, dit is die spirit julle, dit was awesome. Dankie vir elkeen se ondersteuning. Moet asb nie vergeet van Warmbad!! Ons maak staat op julle! Hoop ons sien julle almal by Dube, laat weet asb vir Marinda wie die kamp gaan meemaak. Die beamptes het baie verrassings en teen die tyd is die flyer alreeds uit vir ‘n paar “clues”. Stuur asb die SMS na die nommer op die flyer. Daar gaan pryse te wen wees asook lekker verrassings. Laat weet asb voor die 13de Mei 2016. Groete, Sampie Nieuwoudt Voorsitter

THE COMMITTEE:

CHAIRMAN & HAWK:

Sampie Nieuwoudt Cell 083 407 1220 e-mail [email protected]

VICE CHAIRMAN , RALLY CONVENOR &

ENGRAVING:

Tienie Botha Cell 082 873 9080 e-mail [email protected]

SECRETARY:

Loraine Williams Cell 076 563 9408 e-mail [email protected] of [email protected]

TREASURER & SCRIBE:

Marinda Botha Cell 082 767 6719 e-mail [email protected]

SOCIAL:

Mariet Niewoudt Cell 083 359 5320 e-mail [email protected]

SPORT & JUNIORS:

Johan Makkink Tel (h) 012 333 5440 Cell 082 253 6537 e-mail [email protected]

HAIRMAN

Sampie Nieuwoudt Cell 083 407 1220 e-mail [email protected]

VICE CHAIRMAN & RALLY CONVENOR

Tienie Botha Cell 082 873 9080 e-mail [email protected]

SECRETARY

Koot Nieuwoudt Cell 083 283 2963 e-mail [email protected]

TREASURER

Marinda Botha Cell 082 767 6719 e-mail [email protected]

ENGRAVING & SOCIAL

Manie Klopper Cell 083 407 1225 e-mail [email protected]

SCRIBE

Mariet Nieuwoudt Cell 083 359 5320 e-mail [email protected]

HAWK

Henry Gates Cell 082 416 1030 e-mail [email protected]

SPORT & JUNIORS

Johan Makkink Tel (h) 012 333 5440 Cell 082 253 6537 e-mail [email protected]

Page 2

KOMITEEVERGADERING/COMMITTEE MEETING:

Ons ledetal staan tans op 41 opbetaalde lede vir 2015/2016, Ons is nog baie ver van verlede jaar se 54 lede.

Daar was 'n versoek gerig dat die Hoofbeamptes asseblief vroegtydig in die nuusbrief sal laat weet watse kos en verrigtinge aangebied sal word by die kampe. Die oorde verwag ook deposito’s, laat weet asb so spoedig moontlik of jy wel die kamp sal kan bywoon.

Dit sal waardeer word as ons lede wat wel klubhemde het, dit sal aantrek na die voorsitterstee.

Ons los die bank besonderhede in die nuusbrief indien lede nodig het om daarvan gebruik te maak. Maak asseblief seker die verwysing wat jy gebruik is jou NAAM en LIDNOMMER.

Hiermee die bank besonderhede:

CARAVAN CLUB OF SOUTH AFRICA PRETORIA REGION NEDBANK, ARCADIA TAK REKENING NO: 1633002349

Die Komitee het ook ‘n besluit geneem dat die sport toerusting tydens saamtrekke beskikbaar sal wees vir enige iemand om te gebruik by die saamtrek. Reel asb. vooraf met Johan Makkink om die spesifieke toerusting beskikbaar te maak.

Neem asseblief kennis dat die Smous met die smouswa in die toekoms oor naweke beskikbaar sal wees met inbetaling om 10 uur en Sondae om 9 uur.

By die Konvensie, 5 Maart 2016, is daar bepaal dat die ledegeld vir 2016/2017 verhoog is na R330.00 per jaar, Junie 2016 na Julie 2017. Kom ons wees ‘n wen streek en betaal ons ledegeld vroegtydig.

SONDAGSKOOL / SUNDAY SCHOOL:

Dankie aan al ons Senior, juniors vir julle belangstelling nog in ons Sondagskool, jul is voorwaar ‘n inspirasie vir ons kleintjies wat dit so geniet. Dankie dat julle kan opkyk na julle hul is altyd so ywerig om te sing en bid...Leef en laat leef!! 'n Vriendelike versoek aan al ons maatjies se ouers/grootouers. Ons klein mensies het ook 'n Giraffe (Blaps) en julle moet asseblief nie vergeet om 'n R2 saam te stuur na die Sondagskool ingeval hulle dalk skuldig bevind word. Baie dankie aan Marinda Botha, wat die Sondagskool aangebied het.

SONDAGSKOOLVIERINGS (BYWONING) / SUNDAY SCHOOL CELEBRATIONS (ATTENDANCE): Geen EERSTE SAAMTREKKERS / FIRST RALLIERS:

Geen SAAMTREKVIERINGS / RALLY CELEBRATIONS: Geen BEAMPTEVIERINGS / MARSHAL CELEBRATIONS: Geen

Verjaarsdae/Birthdays: Ons wil graag vir die volgende mense se baie geluk met hulle verjaarsdae en ons wens julle ‘n baie spesiale en geseënde jaar toe: APRIL: 14 April – Tienie & Valerie Nel – 25jaar 27 April – Stephnie Jacobs, en baie geluk Stephnie gaan ouma groot word van haar kleindogter Ronita. Indien ons enige iemand oorgeslaan het, baie geluk ook aan elkeen van julle. Ons is besig om die data basis van ons rekenaar oor te doen en het ongelukkig nie al die inligting beskikbaar nie. Ons hoop en vertrou dat dit binnekort op datum sal wees. HERDENKINGS / ANNIVERSARY’S:

Page 3

♥ SPESIALE AANKONDIGINGS / SPECIAL ANOUNCEMENTS:

Slinger bring sy dogter, Gerda in die kerk in.

Erich, aan die sy van sy dogter, oppad na die kansel. LIEF & LEED / : TRIBULATIONS

Die Klub wil graag aan al ons lede wat ongesteld is 'n spoedige herstel toewens, indien ons nog nie daarvan te hore gekom het nie: Mariet se seun Rudi, was in ‘n ernstige motorfiets ongeluk en het sy been verloor, baie sterkte, ons bid dat Onse Vader julle hande sal vashou en julle die krag en aanvaarding, sal voorsien.

U-MAD

Marinda dra die U-MAD oor aan haar eie man...Tienie is altyd oral bereid om te help en trek altyd almal se siele uit...Dis aangenaam om te weet, hulp is net ‘n treetjie ver. Jy het Geoff ‘n groot werk gespaar...

LABOLA:

Geen LIEFDADIGHEID / CHARITY Baie dankie aan Valerie (Adel se moeder) vir haar donasie, dit word opreg waardeer. ADVERTENSIES / ADVERTISEMENTS :

Neem asseblief kennis dat enige lid van die KSA kan

adverteer in hierdie kolom.

Enige nie-lede se koste beloop R50.

CCSA members may advertise in this space.

The charge for Non Member is R50.00

****************************************************************

Page 4

Die nuwe sporthemde is ook nou beskikbaar by die smous. Die koste per hemp vir volwassenes is R 195.00 en R 165.00 per kind. Ons doen weereens ‘n beroep op al die lede om asseblief hierdie nuwe hemde aan te skaf sodat ons eenvormig sal vertoon. The new sports golf shirts are available from our smous. The cost will be R 195.00 per adult and R 165.00 per child. We would once again like to urge our members to purchase these new shirts to be dressed uniformly.

VOLGENDE SAAMTREK / NEXT RALLY

DUBE GAME LODGE

RAAI – RAAI – RAAISELS????

20 – 22 MEI 2016

Hoof-Beamptes / Chief Marshals:

MINA LEWIS & ANNELIZE GROBLER

Die koste is R 710.00 vir die naweek, saamtrekfooie ingesluit. The cost is R710.00 for the weekend, rally fees included. Vrydagaand: Stuur net n SMS na 072 149 4109 met:

1. Naam en Van

Hoeveel mense saam gaan Pita brode eet Vrydag aand !!!!!!! (R20 elk.)

• Vir elke 2 Pita brode bestel, kry jy n kaartjie om die naweek se kampgelde van R710.00 terug te wen!!!!

Saterdag:

• Looting – Surprise Prys !!!

• Minute to Win it Games - Kontant Pryse

• Cocktail kompetisie – Hamper

Elke Karavaan moet asb ‘n Cocktail maak

• Elke persoon wat deelneem aan enige

aktiwieteit staan n kans om n voucher te

wen!!!!

Hierdie klink na ‘n wen kombinasie!! Sien jul daar!

ONTHOU WARMBAD RALLY – BETAAL JOU R1400.00 OOR AAN WARMBAD EN R80.00 OOR AAN JAKARANDA – DAAR IS NET ‘N SEKER HOEVEELHEID STAANPLEKKE BESKIKBAAR – LAAT WEET ASB MARINDA WIE GAAN SAAM! GELDE BETAALBAAR VOOR 31 MEI 2016 – VORMS WEER AANGEHEG MET DIE NUUSBRIEF!

Beamptes/Marshalls:

Ons wil net baie dankie sê aan al die beamptes vir al julle reëlings, julle was great!

Giraffe:

Amanda het almal laat betaal, ook die wat nie ge-dress was, moes uit haal en wys. So volgende keer sorg dat julle saam werk!

Page 5

FOTO’S:

Al die staanplekke langs die Krokkedil rivier af en

mooi groen gras met koelte. Lekker man lekker.

QUEEN OF HEARTS – het baie tyd as jy op

pensioen is ne. Jy het verdien om te wen! Wow!

Shrek en Fiona – altwee was lekker groenerig

hoor! Hoop dit was af anders gaan ons lekker lag!

Spiderman skaar hom by Star Wars, Liewe Heksie

en die goeie Fee! Hoop jy kies reg ou seun!

Ons besoekers : Sneeuwitjie en Robin Hood –

welgedaan, dit wil gedoen wees..

n Laaste ruskans voor almal paradeer...Hulk, die

Gardener, Mickey Muis en Popeye is ewe

geduldig.

Page 6

Wat n regte Wolf? Gardener, White Fairy, Queen

of hearts, Star Wars, Liewe Heksie, Elsa van

frozen en spiderman! Jul lyk stunning!

Ja Willie, die Pirates van die Caribean het jou!!

The Mask en Mickey muis = alte quite!

Die tier bly eerder aan die sy van spiderman. As die

drama begin, wonder ek wie gaan vir wie help?

Oud en jonk het saam gespan, well done Valerie!

Ons hele animasie span – julle ROCK!! Julle het die

beste gees ooit...julle was AWESOME!

Page 7

Kyk net hoe ontspannend – lui lekker op die gras.

Jul vaar goed besoekers.

Ons hoof beamptes : julle het julle goed van jul taak

gekwyt = puik werk vir die eerste, van baie wat nog

gaan volg hoor!

Ons besoekers : Johan en Alezia, Christo en Anja,

en ou PTA lede Frik en Ria, hoop julle aansoek

vorms is ingevul, jul is ‘n aanwins!!

Ons wenners in die mans en dames senior

afdeling: Baie geluk aan Pieter en Stephnie –

STAR WARS & QUEEN OF HEARTS!

Ons juniors : Alex & Jacqueline – SPIDERMAN &

ELSA – Ian, wil ook graag voor staan!

Ons DJ vir die naweek, Ai waar is die goeie ou

dae? Lekker musiek gewees die naweek, dankie

hoor!

Page 8

Ons Junior wenners: Ruan & Chane – THE MASK

& DIE OULIKE MICKEY MUIS!

Tienie neem waar as Voorsitter – en Loraine het n

spreek beurt oor die AJM, sien nota langsaan.

Al die skuldiges bymekaar. Al was sommige van

julle gecamo, het die giraffe jul nogsteeds

uitoorle, daai nek is lankkkkkkk hoor!

NEEM ASB KENNIS VIR DIE AJV 2016 / PLEASE

NOTE THE FOLLOWING FOR THE AJM 2016:

Graag bring ons dit onder julle aandag dat hierdie ‘n unieke jaar is in die geskiedenis van Pretoriastreek. Nog nooit was dit nodig om 8 poste in een jaar te vul op die Komitee as gevolg van die hartseer toeloop daartoe nie. Onthou asb dat ‘n mens nie iemand moet kies net omdat hy/sy jou beste vriend is nie maar omdat jy verseker gaan wees dat die persoon wel hardwerkend en voorbeeldig sal wees en die klub se belange op die hart sal dra. Daar moet in gedagte gehou word dat hierdie persoon heelwat van sy/haar vrye tyd gaan opoffer vir die Komiteewerk. Soos per ons Konstitusie word ‘n persoon nie genomineer vir ‘n spesifieke pos nie aangesien hy/sy net gekies word vir die Komitee. Die Komitee sal dan self die werk onderverdeel soos hulle goeddink. Alle nominasies moet voor of op 14H00 die 4de Augustus 2016 ingehandig word by die Sekretaris. Indien dit nie moontlik is om dit self te oorhandig nie kan u dit met e- pos stuur en bevestiging van ontvangs sal deur die Sekretaris gedoen word. Die oorspronklike moet voor of op die Vrydag voor die AJV by die Sekretaris ingehandig word. Al drie die persone (Genomineerde,Voorsteller en Sekondant) se ledegeld moet opbetaal wees teen die datum waarop die nominasie plaasvind.

With the AGM upon us we would like to bring it to your attention that this is the first year ever that Pretoria Region has to nominate at least 8 people for the Committee. Please keep in mind that you should not nominate a person just because he/she is your best friend but because you know that this person will be able to do what is expected of him. She/he should be hardworking and responsible. Also be able Also keep in mind that this person will be expected to relinquish some of their private time to do Committee work. As per our Constitution the nomination is not for a specific position but will be decided upon by the Committee. All nominations must be handed in at the Secretary by 14H00 on the 4

th August 2016. Should it not be possible to

hand it in in person it can be emailed and confirmation of receipt thereof will be done by the Secretary. The original must then be handed over to the Secretary on or before the Friday prior to the start of the AGM. All three persons (Proposer, Nominee and Seconder) must be paid up members on the date of the nomination.

Page 9

KSA PRETORIASTREEK / CCSA PRETORIA REGION

2016

RALLY FIXTURE LIST / SAAMTREKLYS 2016

Maand Datum N or

R Park Tema Hoofbeampte/ Chief Marshall

Koste Per

Nag/Naw Koordinate/

Co-ordinates

Jan.

22 - 24

N ONVERWAGS

ARMGAT Anton & Lourie Nortman

R270.00 per nag

S25' 26' 58.3 E027 '47' 18.4

Feb. 12 - 14 R DRIE BERGE VISVANG Tienie & Marinda Botha R300.00 per nag

S25' 34' 11.76 E27' 46' 18.74

Mar. 11 - 13 N BOSVELD OASE SPELETJIES Johan & Petro Makkink

R400.00 per nag

S25.52615 E27.82616

Apr.

22 - 24

R SILWER VIS

ANIMASIE MODE PARTY Willie & Elsie Schutte

R265.00 per nag

S25.658267 E27. 793500

Apr.

KOPPISOL

RALLY SA Vir die wat wil gaan GPS not suitable

Mei 20 – 22 N DUBE RAAI, RAAI Annelize Grobler & Miena Lewis

R325.00 per nag

S25˚ 28 29.7 E027˚ 48 14.6

Junie 17 - 19 R WARMBAD 5 - STER JAKARANDA

R1480.00 lang naweek fooi

S 24 53 06.0 E 28 17 18.6

Julie 22 - 24 N BASS LAKE WYNPROE Johan & Karen Odendaal R650.00 naweek

S25 ' 30.874 E 28' 29.385

Aug. 19 – 21 R TAMBOTIE VREUGDE AJV/AGM KOMITEE

R360.00 per nag

S25˚ 22' 17.9 E028˚ 22' 59.7

Sep.

16 – 18

N

BOBBEJAANS-KLOOF

BINGO Willie & Amanda Marais

R330.00 per nag

PADKAART / MAP DIRECTIONS

Okt.

14 – 16

R

BOSFONTEIN

THE FLINTSTONES & BARNEY Willie & Sonja Pelser

R330.00 per nag

PADKAART / MAP DIRECTIONS

Nov. 4 – 6 N OLIFANTS RIVER LODGE VISBRAAI

Pieter Lombaard & Johan Pieterse

R300.00 per nag

S25° 45min 44.25sec. E29°18min 46.23sec

Nov. 25 – 27 R HARTBEESHOEK KERSFEES Sampie Nieuwoudt & Marlize Brunette

R330.00 per nag

S25˚ 28 ' 34 E027˚ 48 ' 48


Recommended