+ All Categories
Home > Documents > PLATINUM KOSH, Fax: 011 252 6669, Alet 081 789 9737 ... · binne die akademiese omgewing plaasvind....

PLATINUM KOSH, Fax: 011 252 6669, Alet 081 789 9737 ... · binne die akademiese omgewing plaasvind....

Date post: 11-Oct-2020
Category:
Upload: others
View: 3 times
Download: 0 times
Share this document with a friend
1
P06 20 February 2015, PLATINUM KOSH, Fax: 011 252 6669, Alet 081 789 9737 | Ronalda 082 711 9713 | Sales: 081 437 5640 Platinum Publishers: (Platinum KOSH) disclaims all liability for any loss, damage, injury or expense, however caused, arising from the use of or reliance upon, in any matter, the information provided through this publication and does not warrant the truth, accuracy or completeness of the information provided. ...Your Reminder of Upcoming Events... NAME OF EVENT DATE VENUE CONTACT NO EMAIL / WEBSITE Markte: Art and Craft Guitar man Elke laaste Saterdag KLERKSDORP: Platon Avenue 083-778-8395 Goudkoppie Mark en Veiling Elke Saterdag GOUDKOP 082-897-9095 Healthy Lifestyle Day Commemoration Programme 20 Feb '15 POTCH: 7ORNZH 0XQLFLSDOLW\ 2I¿FHV 072-992-7171 [email protected] SAVF Ons Hulde: Vrydae Verkope: Vetkoek 20 Feb '15 POTCH: SAVF 082-655-6301 [email protected] Nedbank Matlosana Branch of the Future Launch 21 Feb '15 KLERKSDORP: Nedbank Matlosana Mall 011-784-4790 [email protected] Bruid & Matriekafskeid SKOU (Designer Jose de Canha) 21 Feb '15 POTCH: La Rouge Wedding Venue 083-289-3634 [email protected] Die Simpatika Rousmart groep vergardering 25 Feb '15 KLERKSDORP: Hervormde Kerk 073-340-0154 SAVF Ons Hulde: Vrydae Verkope: Ribburgers 27 Feb '15 POTCH: SAVF 082-655-6301 [email protected] Jaarlikse Begrotingsrede Ontbyt met Gasspreker Theo Vorster 27 Feb '15 POTCH: The Roots 071-608-8775 [email protected] Cansa Shavathon 27-28 Feb '15 POTCH: SAVF 082-655-6301 [email protected] A Poet’s Reality - meet Herman Charles Bosman, man and poet. 30 Feb '15 HARTIES: Meerhof’s ‘Stoepsit Theatre’ 071-382 5905 PLNH#PHHUKRÀRGJHFR]D SAVF Ons Hulde: Vrydae Verkope: Hamburgers 06 Mar '15 POTCH: SAVF 082-655-6301 [email protected] Wêreldbiddag vir Vroue 06 Mar '15 Doringkruin: Hervormde Kerk 083-256-9316 BBB Back to Basics Bosman Weekend 6-8 Mar '15 NW: Groot Marico 083-272-2958 [email protected] CANSA Relay for Life 07 Mar '15 POTCH: NWU Dorsland Joolplaas 082-347-7150 [email protected] Randall Wicomb Griekwapsalms en Liedjies van die Liefde 09-13 Mar '15 POTCH: OPPIWATER Kunstefees 011-815-3000 [email protected] Skemerkelkies op die MSC Opera 09-13 Mar '15 POTCH: OPPIWATER Kunstefees 011-815-3000 [email protected] Send YOUR details to [email protected] to place your event FOR FREE! Potchefstroom – ‘n Kantoor vir Gemeenskapsbetrokkenheid is pas op die Potchefstroom-kam- pus van die Noordwes-Universiteit gevestig om ondersteuning, koördinering, samewerking en kommunikasie aan gemeenskapsprojekte op die kampus te lewer. Prof Mariëtte Lowes, voormalige viserektor: onderrig-leer, is as waarnemende direkteur: ge- meenskapsbetrokkenheid vir die volgende ses maande aangestel. 'LH NDQWRRU LV µQ XLWYORHLVHO YDQ YHUVNHLH ZHUNVJURHSH XLWNRPVWH YDQ FROORTXLXPV DVRRN ƌ ondersoek en verslag van ds Kiepie Jaftha van die Universiteit van die Vrystaat. Jaftha het die ondersoek verlede jaar afgehandel en die bestuurskomitee en die uitvoerende komitee van die kampus het besluit om hierdie voorgestelde plan vir gemeenskapsbetrokkenheid vanjaar te implementeer. Dié plan is opgestel met die samewerking en insette van die Direktoraat vir Gemeenskapsbe- trokkenheid in die Institusionele Kantoor, me Bibi Bouwman, en die adjunk-visekansellier vir Navorsing en Innovasie, prof Frikkie van Niekerk. Volgens Lowes sal die kantoor poog om te verseker dat gemeenskapsbetrokkenheid nie as ‘n losstaande aktiwiteit gesien word nie, maar geïntegreerd in die akademiese omgewing sal plaasvind. “Hiermee poog die kampus om as ‘n gelyke vennoot in en in samewerking met die gemeenskap te funksioneer.” Sy sê tydens die periode sal skakeling met fakulteite, ondersteuningsdepartemente en student- estrukture aandag geniet. Verdere ondersteuning sal aan fakulteite verleen word vir die vestiging van strukture om koördinering, samewerking en kommunikasie te bevorder. ‘n Sentrale gemeen- skapbetrokkenheidkomitee sal ook gevestig word met verteenwoordiging vanuit fakulteite, die vise-rektore, die adviesraad van SJGD, bemarking en kommunikasie, die direkteur vir gemeen- skapsbetrokkenheid in die Institusionele Kantoor en ander belanghebbendes. ³:DDU PRRQWOLN VDO YHQQRWH YDQXLW GLH JHPHHQVNDS JHwGHQWL¿VHHU ZRUG RP RRN RS GLp NRPLWHH te dien.” Lowes sê sake soos die daarstelling van ‘n databa- sis vir projekte en die hersiening van die beleid sal in samewerking met die direktoraat vir ge- meenskapsbetrokkenheid hanteer word. “Die NDQWRRU VDO YHUDO IRNXV RS GLH VNHS YDQ ƌ databasis vir alle gemeenskapsprojekte aan die NWU wat die bestuur, rekord- houding en gehaltebestuur aansienlik sal vergemaklik. Die kommunikasie, skakeling, vennootskappe en die beskikbaarheid van inligting sal ook verbeter word. “Dié kantoor op die kampus sal onder- steuning bied aan alle projekte waar die gemeenskap by betrokke is. Dit slu- it werks-geïntegreerde leer, diensleer, navorsingsprojekte, vrywillige gemeens- kapsdiens deur personeel en studente in, asook werwingsaksies van fondse waarby die gemeenskap baat sal vind. “Met die daarstelling van hierdie struktuur word ‘n geïntegreerde benadering tot gemeens- kapsbetrokkenheid beklemtoon. Dit sal verseker dat alle belang- hebbendes sal weet met watter gemeenskappe die NWU interaksie het en dat gemeenskapbetrokken- heid nie as ‘n losstaande aktiwiteit gesien word nie, maar geïntegreerd binne die akademiese omgewing plaasvind.” Vir enige navrae kontak gerus die kantoor by 018 285 2428. Hierdie atlete van Laerskool Meiringspark (Klerksdorp) het aan die Matlosana APO-atletiek- byeenkoms op Saterdag 14 Februarie 2015 by Hoërskool Wesvalia deelgeneem. Hulle is van links na regs: Voor: Renate Pelele (60 meter); Milaine Horne (verspring); JW Wilkens (seuns 80 meter hekkies) en Zandré Strydom (1200 meter). Agter: Leandri le Grange (verspring en spiesgooi); Maryke van Aswegen (800 meter) en Nellie Hetzel (1500 meter, 1500 meter stap en 800 meter). Nellie Hetzel behaal ‘n 1ste plek met ‘n nuwe rekord in die 1500 meter dogters O/13 en Leandri le Grange behaal ‘n 1ste plek met ‘n nuwe rekord in verspring dogters O/13. Nellie Hetzel, Leandri le Grange, Maryke van Aswegen en Zandré Strydom word gekies om aan die Distrik Atletiekbyeenkoms te Kenneth McArthur Stadion te Potchefstroom op Saterdag 21 Februarie 2015 deel te neem. Potchefstroom – Die Potchefstroomse Mannekoor sorg vir ‘n hoogtepunt op die kultuur-kal- ender. Hulle het nog 3 Mannekore van ander dorpe genooi, nl van Randburg, Alberton en ‘n Duitse Koor. ‘n Pragtige program van die individuele kore, die massakoor en soliste wag op alle musiekliefhebbers. Dit vind plaas in die N G Kerk Vyfhoek op Saterdag 7 Maart om 15h30 en toegang beloop R70. Daar sal ook CD’s van al die kore beskikbaar wees. Moenie dit misloop nie! Navrae: Babs Brouwer | Sel: 083 306 4525/ 018 294 3781/ epos: babsbrouwer@mweb@ mweb.co.za Hartbeespoort – Emily Hobhouse is well-known for her role in helping the Boers during the Anglo Boer War. There is a lot more to this famous lady – her loves, her passions and good works. On Saturday 28 February, Pieter de Vos who is currently PDNLQJ D ¿OP DERXW (PLO\ +REKRXVH ZLOO WDON DERXW WKH important role she played in South Africa and much more. This will happen at Meerhof Lodge in Hartbeespoort. The programme for the evening starts at 18:00 with drinks on the Terrace. Dinner is served at 19:00 and the show will start in the Stoepsit Theatre at 20:00. Afterwards it’s time for coffee, desert and lots of chatter on the Terrace. The cost for the dinner and show is R150 per person. For bookings, phone Mike at 071 382 5905 or send him an HPDLO DW PLNH#PHHUKRÀRGJHFR]D Learn more about Emily Hobhouse Prof Mariëtte Lowes Potch Mannekoor op die kultuur kalender Gemeenskapsbetrokkenheid nou onder een sambreel Nuwe rekords vir L/s Meiringspark Emily Hobhouse
Transcript
Page 1: PLATINUM KOSH, Fax: 011 252 6669, Alet 081 789 9737 ... · binne die akademiese omgewing plaasvind. ... Nuwe rekords vir L/s Meiringspark Emily Hobhouse. Title: 10 of B16 Kosh 06

P06 20 February 2015, PLATINUM KOSH, Fax: 011 252 6669, Alet 081 789 9737 | Ronalda 082 711 9713 | Sales: 081 437 5640

Platinum Publishers: (Platinum KOSH) disclaims all liability for any loss, damage, injury or expense, however caused, arising from the use of or reliance upon, in any matter, the information provided through this publication and does not warrant the truth, accuracy or completeness of the information provided.

...Your Reminder of Upcoming Events...NAME OF EVENT DATE VENUE CONTACT NO EMAIL / WEBSITE

Markte: Art and Craft Guitar man Elke laaste Saterdag KLERKSDORP: Platon Avenue 083-778-8395

Goudkoppie Mark en Veiling Elke Saterdag GOUDKOP 082-897-9095Healthy Lifestyle Day Commemoration Programme 20 Feb '15 POTCH: 072-992-7171 [email protected] SAVF Ons Hulde: Vrydae Verkope: Vetkoek 20 Feb '15 POTCH: SAVF 082-655-6301 [email protected] Matlosana Branch of the Future Launch 21 Feb '15 KLERKSDORP: Nedbank Matlosana Mall 011-784-4790 [email protected] & Matriekafskeid SKOU (Designer Jose de Canha) 21 Feb '15 POTCH: La Rouge Wedding Venue 083-289-3634 [email protected] Simpatika Rousmart groep vergardering 25 Feb '15 KLERKSDORP: Hervormde Kerk 073-340-0154SAVF Ons Hulde: Vrydae Verkope: Ribburgers 27 Feb '15 POTCH: SAVF 082-655-6301 [email protected] Begrotingsrede Ontbyt met Gasspreker Theo Vorster 27 Feb '15 POTCH: The Roots 071-608-8775 [email protected]

Cansa Shavathon 27-28 Feb '15 POTCH: SAVF 082-655-6301 [email protected] Poet’s Reality - meet Herman Charles Bosman, man and poet. 30 Feb '15 HARTIES: Meerhof’s ‘Stoepsit Theatre’ 071-382 5905

SAVF Ons Hulde: Vrydae Verkope: Hamburgers 06 Mar '15 POTCH: SAVF 082-655-6301 [email protected]êreldbiddag vir Vroue 06 Mar '15 Doringkruin: Hervormde Kerk 083-256-9316BBB Back to Basics Bosman Weekend 6-8 Mar '15 NW: Groot Marico 083-272-2958 [email protected] Relay for Life 07 Mar '15 POTCH: NWU Dorsland Joolplaas 082-347-7150 [email protected] Wicomb Griekwapsalms en Liedjies van die Liefde 09-13 Mar '15 POTCH: OPPIWATER Kunstefees 011-815-3000 [email protected] op die MSC Opera 09-13 Mar '15 POTCH: OPPIWATER Kunstefees 011-815-3000 [email protected] the Line 'n Huldeblyk aan Johnny Cash 09-13 Mar '15 POTCH: OPPIWATER Kunstefees 011-815-3000 [email protected] YOUR details to [email protected] to place your event FOR FREE!

Potchefstroom – ‘n Kantoor vir Gemeenskapsbetrokkenheid is pas op die Potchefstroom-kam-pus van die Noordwes-Universiteit gevestig om ondersteuning, koördinering, samewerking en kommunikasie aan gemeenskapsprojekte op die kampus te lewer.Prof Mariëtte Lowes, voormalige viserektor: onderrig-leer, is as waarnemende direkteur: ge-meenskapsbetrokkenheid vir die volgende ses maande aangestel.

ondersoek en verslag van ds Kiepie Jaftha van die Universiteit van die Vrystaat. Jaftha het die ondersoek verlede jaar afgehandel en die bestuurskomitee en die uitvoerende komitee van die kampus het besluit om hierdie voorgestelde plan vir gemeenskapsbetrokkenheid vanjaar te implementeer.Dié plan is opgestel met die samewerking en insette van die Direktoraat vir Gemeenskapsbe-trokkenheid in die Institusionele Kantoor, me Bibi Bouwman, en die adjunk-visekansellier vir Navorsing en Innovasie, prof Frikkie van Niekerk.Volgens Lowes sal die kantoor poog om te verseker dat gemeenskapsbetrokkenheid nie as ‘n losstaande aktiwiteit gesien word nie, maar geïntegreerd in die akademiese omgewing sal plaasvind. “Hiermee poog die kampus om as ‘n gelyke vennoot in en in samewerking met die gemeenskap te funksioneer.”Sy sê tydens die periode sal skakeling met fakulteite, ondersteuningsdepartemente en student-estrukture aandag geniet. Verdere ondersteuning sal aan fakulteite verleen word vir die vestiging van strukture om koördinering, samewerking en kommunikasie te bevorder. ‘n Sentrale gemeen-skapbetrokkenheidkomitee sal ook gevestig word met verteenwoordiging vanuit fakulteite, die vise-rektore, die adviesraad van SJGD, bemarking en kommunikasie, die direkteur vir gemeen-skapsbetrokkenheid in die Institusionele Kantoor en ander belanghebbendes.

te dien.”Lowes sê sake soos die daarstelling van ‘n databa-sis vir projekte en die hersiening van die beleid sal in samewerking met die direktoraat vir ge-meenskapsbetrokkenheid hanteer word. “Die

databasis vir alle gemeenskapsprojekte aan die NWU wat die bestuur, rekord-houding en gehaltebestuur aansienlik sal vergemaklik. Die kommunikasie, skakeling, vennootskappe en die beskikbaarheid van inligting sal ook verbeter word.“Dié kantoor op die kampus sal onder-steuning bied aan alle projekte waar die gemeenskap by betrokke is. Dit slu-it werks-geïntegreerde leer, diensleer, navorsingsprojekte, vrywillige gemeens-kapsdiens deur personeel en studente in, asook werwingsaksies van fondse waarby die gemeenskap baat sal vind.“Met die daarstelling van hierdie struktuur word ‘n geïntegreerde benadering tot gemeens-kapsbetrokkenheid beklemtoon. Dit sal verseker dat alle belang-hebbendes sal weet met watter gemeenskappe die NWU interaksie het en dat gemeenskapbetrokken-heid nie as ‘n losstaande aktiwiteit gesien word nie, maar geïntegreerd binne die akademiese omgewing plaasvind.”

Vir enige navrae kontak gerus die

kantoor by 018 285 2428.

Hierdie atlete van Laerskool Meiringspark (Klerksdorp) het aan die Matlosana APO-atletiek-byeenkoms op Saterdag 14 Februarie 2015 by Hoërskool Wesvalia deelgeneem. Hulle is van links na regs: Voor: Renate Pelele (60 meter); Milaine Horne (verspring); JW Wilkens (seuns 80 meter hekkies) en Zandré Strydom (1200 meter).Agter: Leandri le Grange (verspring en spiesgooi); Maryke van Aswegen (800 meter) en Nellie Hetzel (1500 meter, 1500 meter stap en 800 meter).Nellie Hetzel behaal ‘n 1ste plek met ‘n nuwe rekord in die 1500 meter dogters O/13 en Leandri le Grange behaal ‘n 1ste plek met ‘n nuwe rekord in verspring dogters O/13.Nellie Hetzel, Leandri le Grange, Maryke van Aswegen en Zandré Strydom word gekies om aan die Distrik Atletiekbyeenkoms te Kenneth McArthur Stadion te Potchefstroom op Saterdag 21 Februarie 2015 deel te neem.

Potchefstroom – Die Potchefstroomse Mannekoor sorg vir ‘n hoogtepunt op die kultuur-kal-ender. Hulle het nog 3 Mannekore van ander dorpe genooi, nl van Randburg, Alberton en ‘n Duitse Koor. ‘n Pragtige program van die individuele kore, die massakoor en soliste wag op alle musiekliefhebbers.Dit vind plaas in die N G Kerk Vyfhoek op Saterdag 7 Maart om 15h30 en toegang beloop R70. Daar sal ook CD’s van al die kore beskikbaar wees.Moenie dit misloop nie!Navrae: Babs Brouwer | Sel: 083 306 4525/ 018 294 3781/ epos: babsbrouwer@[email protected]

Hartbeespoort – Emily Hobhouse is well-known for her role in helping the Boers during the Anglo Boer War. There is a lot more to this famous lady – her loves, her passions and good works.On Saturday 28 February, Pieter de Vos who is currently

important role she played in South Africa and much more. This will happen at Meerhof Lodge in Hartbeespoort.The programme for the evening starts at 18:00 with drinks on the Terrace. Dinner is served at 19:00 and the show will start in the Stoepsit Theatre at 20:00. Afterwards it’s time for coffee, desert and lots of chatter on the Terrace. The cost for the dinner and show is R150 per person.For bookings, phone Mike at 071 382 5905 or send him an

Learn more about Emily Hobhouse

Prof Mariëtte Lowes

Potch Mannekoor op die kultuur kalender

Gemeenskapsbetrokkenheid nou onder een sambreel

Nuwe rekords vir L/s Meiringspark

Emily Hobhouse

Recommended