+ All Categories
Home > Documents > PLUM RUS - NEWS/NUUS · Residents Board Members their focus is good governance and ... Vloei Emily...

PLUM RUS - NEWS/NUUS · Residents Board Members their focus is good governance and ... Vloei Emily...

Date post: 09-Jul-2018
Category:
Upload: vohanh
View: 216 times
Download: 0 times
Share this document with a friend
16
In This Month’s Issue: Elderly South Africans Statistics Biltong & Wine Evening a great success Our winning recipe Protea Coffee Shop under new management Nutrition for the Elderly Laundry back in the day Staff of Rusoord Resident Birthday’s Staff Birthday’s PlumRus News Mei 2017
Transcript
Page 1: PLUM RUS - NEWS/NUUS · Residents Board Members their focus is good governance and ... Vloei Emily Hobhouse, Marie, Maria, Jopie, Eugene, Paul, Andris ... uitvoerende hoof van die

In This Month’s Issue:

Elderly South Africans Statistics Biltong & Wine Evening a great success

Our winning recipe Protea Coffee Shop under new management

Nutrition for the Elderly Laundry back in the day

Staff of Rusoord Resident Birthday’s

Staff Birthday’s

PlumRus News Mei 2017

Page 2: PLUM RUS - NEWS/NUUS · Residents Board Members their focus is good governance and ... Vloei Emily Hobhouse, Marie, Maria, Jopie, Eugene, Paul, Andris ... uitvoerende hoof van die

2

Governance and Management of Rusoord February, May, August and November are the 4 months where

our focus will be on Governance and Management of Rusoord. Our

Residents are the most important focus in this process, Rusoord on the one corner and the Family on

the other with our other stakeholders like our Doctors,

pharmacies, community and government.

The process start early in May with a RMAC (Residents Management Association Committee) meeting where the service

delivery is discussed by the resident representatives with management present.

At the next 3 Board Committee Meetings Events and Fundraising,

Finances and Service delivery

also in May the results of the RMAC are tabled by the 3 RMAC

Board Members themselves.

The full Board Meeting follows two weeks later and the final meeting is the report back to all the residents at the RMA, Residents Management Association Meeting.

Our outside Board Members are Volunteers and with our 3

Residents Board Members their focus is good governance and management. Our Manager is also a Board Member.

Die oorhoofse bestuur van Rusoord se bedrywighede word deur ‘n deelnemende bestuurs proses gekoordineer. Dit skop af met ‘n

Inwoners Bestuurskomitee vergadering, gevolg deur 3 spesialis Beheerraadkomitees, gevolg deur die volle Beheerraads

vergadering en dan terugvoer aan die bree inwoners groep van Rusoord. Dit werk al vir meer as 8 jaar so binne die beleids raamwerke van die NG Kerk, GHBM en Badisa.

Page 3: PLUM RUS - NEWS/NUUS · Residents Board Members their focus is good governance and ... Vloei Emily Hobhouse, Marie, Maria, Jopie, Eugene, Paul, Andris ... uitvoerende hoof van die

3

Rusoord is ‘n Christelike Barmhartigheids program vir Ouer

Persone van Badisa met prinsipaal kerke die NG Kerk en die VG Kerk.

Stilte Tyd/ Quiet Time Please coach your visitors Family & Friends especially on Saturdays and Sundays Why? – To respect our elderly residents who want to rest after

lunch and who want to sleep after 21:00 at night in Health Care and 22:00 in the Flats. Quiet time starts as you leave the

dining room after lunch until 15:00. Therefore quiet time is between 13:00 – 15:00.

On the other side, as neighbours, we need to respect each other in keeping our music and TV’s as soft as possible 24 x 7. Please

assist us in keeping Rusoord without extreme noises and disturbing practices.

Thank you for your understanding. Kom ons respekteer stiltetye: Personeel en Inwoners het beide

aanspreeklikheid om naasteliefde uit te leef – kom ons praktiseer dit met stiltetye. Stiltetyd begin direk na middagete soos wanneer jy terug stap na jou kamer/woonstel, praat sagter en neem die

ander inwoners in ag.

Dankie vir die samewerking.

A Mother is… The moment a child is born, the mother is also born. She never existed before. The woman existed, but the mother, never. A

mother is something absolutely new. My mother is a special gift that God gave to me. I’d be lost and lonely without her, if God

took her away you see. I love her so very much, that I couldn’t bear to live without her healing touch. Thank you God for giving me such a loving Mother, for I wouldn’t want to be a part of no

other.

Happy Mother’s Day to all of the special ladies who gave up so much for their kids.

Page 4: PLUM RUS - NEWS/NUUS · Residents Board Members their focus is good governance and ... Vloei Emily Hobhouse, Marie, Maria, Jopie, Eugene, Paul, Andris ... uitvoerende hoof van die

4

Geestelike Program – Spiritual Program May 2017 Friday @ 09:30 Sunday @ 09:30 Sunday @ 18:00 05th Mrs Ronnie Gray 07thMr Rubin Faro 07th Ds Kobus v Zyl

12th Mrs Christine Lavtenbach 14th Bishop Desmond Ingesby 14th Dr Saayman

19th Mr John Asia 21st Rev Rob Hattingh 21st Ds Henn 26th Prayer Fellowship 28th Rev Herbert Syre 28th Dr Saayman

Communion Services/ Nagmaal Dienste Roman Catholic Mass: 15.05.2017 Methodist Communion: 15.05.2017 NG Kerk Nagmaal: 10.05.2017

Rusoord Communion: 28.05.2017

TV & Music Program in our Lounges

Daily on the hour we are privileged to watch DSTV programs in all

our lounges; Zone 2 (Pin Cushion), Zone 3, 4 and 1 (Sugar Bush) and Zone 5 (Stokoei). We switch on the TV @ 06:00 and switch off @ 22:00 as well as tea times so as not to spoil the special tea

with your friends. On a monthly basis we issue a new all day DSTV & Music program. Don’t miss out!!

Resident Birthdays Staff Birthdays

Rusoord DSTV Bouquet Why pay +

R900 per month if you can join the

Rusoord Bouquet for only R 390 per month.

You get M-Net, movie channels, sport

channels as well as news channels. We can

only connect this on the 01st of every

month and require a copy of your id, your

decoder number and smart card number to

be able to connect you to the bouquet. For

more information contact Bianca on 021-

761-2323 or [email protected]

Mrs MD Burgers 1st R32B Mr B Laufs 2nd N205 Mr J Pauw 3rd N204 Mrs IE Ervens 5th F109 Mrs JA Le Clue 6th F023 Mrs EL Carstens 10th R007 Mrs DM Houison 10th A3 Mrs AF Jones 10th R051 Mr BM Meyer 19th R35A Mr T Witter 19th N209 Mrs SGW Carson 21st R059 Mr MJ Meyer 23rd F116 Mrs M Quixley 25th R045 Mrs JA Fowkes 27th R031 Mrs CS Turner 31st R47B

Ms W Barron 1st Ms M Ramotsamai 4th Ms B Bierman 7th Ms C Solomons 8th Ms G Carelse 8th Mr H Havenga 10th Ms G Linde 11th Ms SJ Smidt 16th Ms A Rubain 19th

Ms S Ndibou 21st Ms R van Wyk 22nd Ms H Plaaitjies 24th Ms PJ Van Schalkwyk 24th Ms CL Kleintjies 25th Ms A Sertfontein 26th Ms M Carelse 29th Me S Hope 31st

Page 5: PLUM RUS - NEWS/NUUS · Residents Board Members their focus is good governance and ... Vloei Emily Hobhouse, Marie, Maria, Jopie, Eugene, Paul, Andris ... uitvoerende hoof van die

5

Upcoming Thursday Morning Markets

03 August 2017 01 June 2017 05 October 2017

Tuine en Maintenance Soos ons almal weet staar ons droogte in die gesig. Ons kan net

op ons HEMELSE VADER vertrou dat HY vir ons van reen sal voorsien. Ons tuine is op die oomblik maar droog, maar niks is

onmoontlik nie. Ons boorgat wat ons laat boor het kan dinge in die tuine verander. Precipitec wat die boorgat vir ons geboor het, het water op 30 m gekry wat ons tenke van water sal voorsien.

1 800 L water per uur wat baie goed is. Well done Precipitec. Ek wil asb vir al ons inwoners se samewerking vra dat alle klagtes in

die maintenance boek aangeteken moet word. Ek kry nog gereeld inwoners wat vir my en Nigel in die gange voorkeur, om klagtes te raporteer. Ons kan nie vir U 1ste voorkeer gee as ‘n klagte nie

aangemeld is nie. Daar is ander inwoners wat gereeld die maintenance boek gebruik en ek wil vir julle baie dankie sê vir die

mooi samewerking. Ons is hier om vir ons inwoners ‘n goeie diens te lewer en almal te help waar ons kan. Ek vertrou op u almal se

samewerking. Mag ons HEMELSE VADER u almal ryklik seen.

Helde Spel – bron Afriforum Vloei Emily Hobhouse, Marie, Maria, Jopie, Eugene, Paul, Andris of Koos in jou are ?. Die volgende helde word vereer in helde spel:

Josef Johannes (Jopie) Fourie Heldemoed. Hy word as ‘n held beskou omdat hy tot die einde toe vir die onafhanklikheid van die ou Boererepublieke geveg en

opgestaan het vir die idees waarin hy geglo het. Emily Hobhouse

Laat die waarheid seevier. Sy het weens haar werk met die vroue en kinders in die konsentrasiekampe ‘n heldin vir die Afrikanervolk geword.

Eugene Niclen Marais Taal pionier. Hy het ook ‘n besonderse belangstelling in die

natuurwetenskappe en sielkunde getoon en het tydens sy bly in Londen ook geneeskunde bestudeer.

Volgende maand sal ons nog 3 helde bespreek

Page 6: PLUM RUS - NEWS/NUUS · Residents Board Members their focus is good governance and ... Vloei Emily Hobhouse, Marie, Maria, Jopie, Eugene, Paul, Andris ... uitvoerende hoof van die

6

Suid-Afrikaners ouer as 60 Uittreksel uit Die Rapport 02 April 2017 Die gemiddelde wit Suid-Afrikaner van bo 60 leef gemaklik van ‘n

pensioen, is onafhanklik van kinders en bly in die Wes-Kaap. Volgens ‘n verslag van Statistieke Suid-Afrika (SSA) Woensdag

uitgereik het, is die 979 000 wit mense bo 60, 22% van die ouer bevolking in Suid-Afrika. 195 800 (20%) van die groep is afhanklik van maatskaplike toelae en meer as 700 000 (73%) is

lid van ‘n mediese skema. Onder die swart bevolking is 2.9 miljoen (85%) van ouer mense aangewese op ‘n maatskaplike

toelaag en net 174 000 (6%) is lid van ‘n mediese skema. Meer as 400 000 (82%) bruin mense bo 60 kry ‘n staatstoelaag en 67 000 (16%) is lid van ‘n mediese skema. ‘n Kwart (244 000) van

wit mense bo 60 werk steeds. Net 20% van ouer wit mense bly in dieselfde huis as hul kinders en kleinkinders, teenoor 60% van

bruin en swart bejaardes bo 60 wat steeds in dieselfde huis as hul kinders bly. 32% (313 200) ouer wit mense woon alleen. Daar is 130 000 meer ouer wit vroue as mans in die land. “In die

algemeen is ouer wit mense se lewenstandaard hoër as die van ander bevolkingsgroepe en hulle het behoorlike pensioenfondse

wat hulle in staat stel om na hulself om te sien,” se dr, Frans Cronje, uitvoerende hoof van die Suid-Afrikaanse Instituut vir Rasseverhoudinge (SAIRV). Hy sê die meeste van die mense is in

die Wes-Kaap of maak planne om soontoe te trek. Luidens SSA se verslag is amper een uit elke tien inwoners van die Wes-Kaap

ouer as 60 (589 000) terwyl net 6,8% (289 000) van Mpumalanga se bevolking bo 60 is. Dawie Roodt, hoofekonoom van Efficient Group, sê die gemiddelde ouderdom van die wit bevolking het

verby die kruin beweeg en ouer mense sal nou al swaarder op die jonger generasies steun. “Maar wit mense bo 60 is nog nie ‘n las

vir die bevolking nie omdat hulle goed gekwalifiseerd is en die werkloosheidsyfer onder hulle baie laag is.” Net 2,5% van wit

mense (24 475) bo 60 is werkloos. Maar prof. Flip Smit, ‘n demograaf van Pretoria, sê bejaardes voel die knyp van inflasie wat hoër is as die styging in pensioene. “Mediese koste het so

gestyg dat selfs die mense met mediese skemas nie die bybetalings kan bekostig wanneer die jaarlikse eise die fonds

uitpit nie.” Hy sê wit plakkerskampe rondom Pretoria en Krugersdorp is ‘n aanduiding dat ‘n deel van die wit bevolking in armoede leef. Pali Lehohla, statistikus-generaal, noem in sy

Page 7: PLUM RUS - NEWS/NUUS · Residents Board Members their focus is good governance and ... Vloei Emily Hobhouse, Marie, Maria, Jopie, Eugene, Paul, Andris ... uitvoerende hoof van die

7

verslag dat die wit bevolking “skrikwekkend” verouder en kenners

voorspel oor 60 jaar sal net ‘n handvol wit mense in die land oorbly. Volgens SSA is daar 130 ouer wit mense vir elke 100 wit

kinders jonger as 16 jaar in Suid-Afrika. Vir die swart bevolking is daar slegs 20 ouer mense vir elke 100 kinders onder 16 en vir bruin mense is dit 32 ouer mense vir elke 100 kinders. Volgens

Smit is dit omdat die getal wit geboortes afneem en mense langer leef. Cronje meen die wit bevolking sal vinniger verouder soos al

hoe meer jong wit mense die land verlaat. “Ons het hierdie statistieke reeds tien jaar gelede voorspel toe meer as 500 000 wit mense tussen 20 en 40 na 1994 die land verlaat het, “ sê

Cronje. Hy voorspel die neiging sal die volgende paar dekades voortduur namate toestande in die land verswak en jong wit

mense makliker werk kry oorsee. “Oor 60 jaar sal wit mense net 3% van die bevolking uitmaak.” Smit sê 24 000 wit mense verlaat jaarliks die land.

Suid-Afrikaners ouer as 60

0

10

20

30

40

50

60

70

80

90

% Steeds werk % bly by kinders % maatskaplike

toelae

% lae inkomste

huishoudings

Swart

Bruin

Wit

Page 8: PLUM RUS - NEWS/NUUS · Residents Board Members their focus is good governance and ... Vloei Emily Hobhouse, Marie, Maria, Jopie, Eugene, Paul, Andris ... uitvoerende hoof van die

8

PlumRus Personeel

Se

Wenresep Bestandele: Jesus Christus

Dissipline

Respek Lojaliteit

Vriendelikheid Passie

Behulpsaamheid

Metode:

Jesus Christus is die fondament van PlumRus. Dit is die belangrikte bestandeel.

Ons voeg by

dissipline respek

lojaliteit vriendelikheid

passie behulpsaamheid

Resultaat: Deur al die bestandele daagliks deel te maak van ons lewens

maak dit van ons ‘n wenspan. Ons ondersteun mekaar, ons lag en huil saam. Ons tugtig as jy iets verkeerd doen, maar dit word

op ‘n opbouende wyse gedoen. Niemand is beter as die ander

nie en so help ons mekaar om ons daaglikse pligte 100% te doen en beter. Ons hou daarvan om werk toe te kom, want hier voel

ons veilig en gelukkig, want dit is ons huis.

Vision

To create a safe, happy, homely atmosphere and environment, with abundant friends in which residents and staff can participate

in the decision making, upkeep and management of the home and to utilize the infrastructure and facilities of Rusoord as a hub for

older persons in the community.

Page 9: PLUM RUS - NEWS/NUUS · Residents Board Members their focus is good governance and ... Vloei Emily Hobhouse, Marie, Maria, Jopie, Eugene, Paul, Andris ... uitvoerende hoof van die

9

Most of the regular visitors to the Protea Coffee Shop will have

noticed a big change. Sandra Verster has taken over the Coffee Shop and what an amazing job she is doing. Service with a smile and fresh homemade treats. Remember that the Coffee Shop is

open Monday to Sunday from 9am to 4pm. Residents, family and friends of Rusoord who have not been to the new and improved

Coffee Shop do yourself a favour and pop in. Remember that the Protea Coffee Shop also caters for private

functions like Birthday’s or any other occasions. Please speak to Sandra for prices, availability and bookings.

Through Sandra’s initiative they will be hosting monthly functions and specials like the steak evening above. Keep your eyes on the

notice board’s and Monthly newsletter for updates. Remember that these evenings have a limited capacity and can only be

attended if pre booked. Coming up on 19 May, A Gourmet Burger evening. Trust us, you

do not want to miss this.

PROTEA COFFEE SHOP

Friday

5 May 2017

Steak Evening

R100

Per person

By

Booking

Only Includes

Steak

garlic

potatoes

salads

021 761 2323 Or

[email protected]

Page 10: PLUM RUS - NEWS/NUUS · Residents Board Members their focus is good governance and ... Vloei Emily Hobhouse, Marie, Maria, Jopie, Eugene, Paul, Andris ... uitvoerende hoof van die

10

Plumstead Rusoord Senior Centre

We are the helping hands –giving our client the best time of their

retired life.

The Senior Centre is a programme that fills the need in the

community, to help those who prefer to be nursed in their home. Our Carers remove the stress and vulnerability of not being able

to cope and give the elderly the opportunity to enjoy each day in the comfort of their home. Senior Centre provides up to 24-hour

care. We acknowledge the comfort and ease of living in one’s own

home and we are more than prepared to help maintain our client’s independence while living at home. We at Senior Centre care.

Apply for Care; we will place the right carer with you for peace of mind.

Day Care

Home care does not have to be full time or permanent. We can

step in when you as the family need to go to work. Mom and Dad are welcome to join us at the Day Care. The client comes to

Rusoord and is considered a day resident and entitled to al the same privileges as the permanent resident. This is from 06h00 till18h00 Mondays to Sundays. Our packages are tailor made

according to your requirements. Care at home can make your quality of life far better with

someone around, who can help with basic care and chores.

When you recover from operation or stoke we care and

assist. Remember you ring and we assist.

Page 11: PLUM RUS - NEWS/NUUS · Residents Board Members their focus is good governance and ... Vloei Emily Hobhouse, Marie, Maria, Jopie, Eugene, Paul, Andris ... uitvoerende hoof van die

11

Biltong & Wyn Fees

7 April 2017

Our Biltong and Wine was a great succes and enjoyed by all who

attended. We were blessed this year by

Richard MacHardy who donated nuts and dried fruit and flew it all the way from Estonia in Northern Europe.

Darryl Felix once again sponsored our Biltong and droewors. We would like to

thank our residents and board members who supported us by either inviting their family, attending themselves or donating.

We are happy to say we managed to raise R 38 500.00. Thank You !!!!

Nutrition for the Older Person

Older persons are more prone to malnutrion. This is often caused by the following factors:

Dietary factors since infanct

Reduced food intake Lack of Variety of foods

Price of foods rich in micronutrients Decreased immune function

Malnutrition could be the cause of these illnesses:

Loss of cognitive function Increased morbidity and mortality

Deteriation of vision Coronary Heart disease Cholestrol

To help improve the above risk-factor levels try these tips: Reduce saturated fats

Reduce salt intake Increase consumption of fruit and Vegetables by 1 to 2

servings per day.

It’s never to late to change your ways and getting rid of those bad habits.

Page 12: PLUM RUS - NEWS/NUUS · Residents Board Members their focus is good governance and ... Vloei Emily Hobhouse, Marie, Maria, Jopie, Eugene, Paul, Andris ... uitvoerende hoof van die

12

Laundry

While searching on google for something to say about laundry, I

came upon several articles pertaining to laundry in the Civil War and thought I’d share it with you.

A laundress was one of the most respected and highest payed

members of the camp. Only women of good character were allowed to be a laundress. Each women had to have a “Certificate of Good Character” from army head quarters.

The salary of the laundress was paid by deducting fees from the

soldiers’ pay. The laundress was required to supply her on equipment and

supplies. She made her own soap by rendering animal fat and adding lye. This was a day long process.

Doing washing for a troop was a 3 to 4 day process and that did not include ironing, this was charged at an extra charge of 3c per

item.

Thank goodness we did not have to work in those days! New Borehole

As promised and with thanx to everyone who made it happen. Rusoord’s borehole has been installed and is working wonderfully.

Page 13: PLUM RUS - NEWS/NUUS · Residents Board Members their focus is good governance and ... Vloei Emily Hobhouse, Marie, Maria, Jopie, Eugene, Paul, Andris ... uitvoerende hoof van die

13

Optogte vir Zuma moet fall… Ons het met groot bekommernis die gebeurtenis afgewag vroeg in April. Daar was gerugte dat al die publieke vervoer sou staak en

paaie geblok sou word. Die personeel het vroegtydig begin planne beraam en hande geneem om te verseker dat die versorging by

Rusoord voortgaan en dat alles by Rusoord normaal verloop vir ons Inwoners. Daar was lift klubs met privaat voertuie, 2 van ons dagskof dames in die wassery het sommer deur die dag, die nag

en die volgende oggend gewerk en daar was tot ‘n atleet wat al die pad vanaf Muizenberg te voet gekom het. Toe ons om en by

05:30 by die werk aankom om ook te verseker dat ons by die werk kon uitkom was 99% van die personeel al reeds by die werk. Al ons wonderlike personeel, kombuis, wassery, carers en facility

carers het gesorg dat hul ekstra vroeg van vervoer gebruik maak om te verseker dat niks hul verhoed om by die werk te kom. Baie

van die personeel werk reeds lang 12uur skofte maar het steeds sowat 1 en ½ uur vroeg by die werk aangekom. Ons wil graag elke personeel lid wat moeite doen en uit hul pad gaan vir

Rusoord en sy Inwoners bedank. Ons personeel is een in ‘n miljoen.

In die selfde asem kan ons nou ook nie sê dat al die geraas en toeters se geluide vanaf die hoofstraat se kant nie ons aandag

getrek het nie. Ons het so ‘n vinnige stappie afgelê in tee tyd om te gaan sien waar al die bohaai vandaan kom en met ons

aankoms op ‘n vredevolle en jolige groep mense afgekom.

Page 14: PLUM RUS - NEWS/NUUS · Residents Board Members their focus is good governance and ... Vloei Emily Hobhouse, Marie, Maria, Jopie, Eugene, Paul, Andris ... uitvoerende hoof van die

14

Bejaardes word meer, plaas druk op dienste Uittreksel uit Die Rapport 02 April 2017 Suid-Afrika se getal bejaardes neem toe. Volgens ‘n verslag wat

Statistiek Suid-Afrika (SSA) uitgereik het, is 8,1% van die bevolking nou ouer as 60 teenoor 7,3% in 2001. Die SSA gebruik

vir die doel van die studie die term “bejaard” vir mense wat ouer is as 60 jaar. ‘n Ouer bevolking plaas bykomende druk op gesondheidsorgdienste en ander verskaffers van maatskaplike

dienste omdat bejaardes meer geneig is om siek te word en dus van hierdie dienste gebruik te maak. Volgens die SSA is dit

daarom ideaal dat ouer mense vir so lank as moontlik ‘n werk bly doen wat ‘n inkomste kan genereer. Maar op die oomblik is ouderdomstoelae die hoofbron van inkomste vir die meeste

bejaardes in Suid-Afrika. Net 13% van bejaardes het werk. Boonop gebruik baie bejaardes dit nie net om hulself te onderhou

nie, maar ook jonger familielede, want die helfte van die bejaardes woon in huishoudings waar niemand werk het nie. Nege uit tien bejaardes ontvang ouderdomstoelae en in 80% van

huishoudings waarvan die bejaarde persoon die hoof is, is die toelae die hoofbron van inkomste.

0

20

40

60

80

100

120

140

Swart Bruin Indiër Wit SA

2011

2016

Onder wit bevolking is daar meer bejaardes as jong mense:

Ouderdomsindeks: As die getal mense ouer as 60 en die getal mense onder

15 ewe veel is, is die ouderdomsindeks 100. Waardes onder 100 dui daarop

dat die getal ouer mense minder is as die getal jonger mense, en waardes

meer is as ‘n 100 dui daarop dat daar meer jong mense is as ouer mense.

Page 15: PLUM RUS - NEWS/NUUS · Residents Board Members their focus is good governance and ... Vloei Emily Hobhouse, Marie, Maria, Jopie, Eugene, Paul, Andris ... uitvoerende hoof van die

15

GROEI IN BEJAARDE BEVOLKING

6.8

7

7.2

7.4

7.6

7.8

8

8.2

2001 2007 2011 2016

Bejaardes

Snoek & Patat Evening Keep your eyes on the notice boards for our next fundraising function coming up. This will be a function not to be missed right

in the heart of winter.

Toegangs Beheer/Access Management 1. Moenie jul ingangs kaarte vir enigiemand gee om in die

geboue te kom sonder toestemming nie. Do not give your access card to anybody to access the buildings without

permission. 2. Alle besoekers moet inteken by Risiko Bestuur (Ontvangs). All

visitors to report and sign in at Risk Management (Reception)

3. Ons sal julle in kennis stel van die besoeker. We will inform you about the visitor.

4. As enige onbekende julle sou vra om hulle in die gebou in te laat, verwys hul na Ontvangs. Moet nie die deure vir hulle oopmaak nie. If anybody unknown should ask you to open

the door for them, refer them to Reception. Do not let them in .

Ons maak staat op jul samewerking en onthou dit is slegs ter wille van jul veiligheid. We rely on your co-operation and remember it is only for your safety. Dankie/Thank You

Page 16: PLUM RUS - NEWS/NUUS · Residents Board Members their focus is good governance and ... Vloei Emily Hobhouse, Marie, Maria, Jopie, Eugene, Paul, Andris ... uitvoerende hoof van die

16

In die maand se uitgawe:

Bejaarde Suid-Afrikaners Statistiek

Biltong & Wyn Aand ‘n groot sukses Ons Wen Resep

Protea Koffie Winkel onder nuwe hande Voedingswaarde vir die ouer persoon

Wasgoed lank gelede Personeel van Rusoord

Inwoner Verjaarsdae Personeel Verjaarsdae

PlumRus Nuus Mei 2017


Recommended