+ All Categories
Home > Documents > Rosslyn Catalogue/katalogus 2012 - Tuis · A5, 92 pp, R 80-00. Diereverhale uit Afrika Hannah Bell...

Rosslyn Catalogue/katalogus 2012 - Tuis · A5, 92 pp, R 80-00. Diereverhale uit Afrika Hannah Bell...

Date post: 03-Dec-2018
Category:
Upload: truongxuyen
View: 216 times
Download: 0 times
Share this document with a friend
32
1 Rosslyn Catalogue/katalogus 2012 Mimi Coertse was for 20 years the leading soprano of the Vienna State Opera, performing in Italy, Germany, France, Spain and else- where in classical operas, Lieder , operettas and experimental mod- ern music. She lost her devoted audiences at Covent Garden and elsewhere in Britain through apartheid and was a target for right-wing arsonists. We are taken literally behind the scenes on a grand musical, political and very personal tour. ISBN 978-0-9814399-9-0 240 x 170 mm, 250 pp, R240-00
Transcript

Rosslyn Catalogue/katalogus 2012

Mimi Coertse was for 20 years theleading soprano of the ViennaState Opera, performing in Italy,Germany, France, Spain and else-where in classical operas, Lieder,operettas and experimental mod-ern music. She lost her devotedaudiences at Covent Garden andelsewhere in Britain throughapartheid and was a target forright-wing arsonists. We are takenliterally behind the scenes on agrand musical, political and verypersonal tour.

ISBN 978-0-9814399-9-0 240 x 170 mm, 250 pp, R240-00

1

2

Prof W.J. Serfontein. What actu-ally causes overweight and obes-ity, and how can we cure theseconditions permanently? Thereare examples of menus andtables of recommended food-stuffs, but this book must also beseen in a more serious medicallight. Overweight and obesitycan lead to heart disease, diabe-tes and strokes. Rosslyn Presshas already produced the firsttwo in this series on wellness:Cancer Diagnosed: What Now?and Heart Attack: What Now?(both also in Afrikaans)

240 x 170 mm, 72 pages, R90-00.

Hierdie noukeurige onder-soek van die Bybel is gerig opdie waarheid oor die mens selewe op aarde en veral watná die dood gebeur. Volgensdie Skrif gaan ons nie onmid-dellik as aparte “wesens vangees” hemel (of hel) toe nie,ondanks preke van troos bybegrafnisse. Die siel, soos dieliggaam, is sterflik. Dis uitda-gende leesstof vir elke Chris-ten. Redenasies word baiehelder uiteengesit, met ruimaanhalings soos spesifiekdeur die Bybelvereniging virhierdie boek goedgekeur.

A5, 148 pp, R80-00.

PO Box/Posbus 93895, Boordfontein 0201 [email protected] // www.rosslynpublishers.com

Tel (012)549-0179 Fax/ks 086 750 6749 Cell/Sel 082 347 4658

Cancer Diagnosed: What Now? WJ Serfontein. An essential andlucid guide to dealing with andpreventing cancer, this bookexamines the underlying causesof various cancers and theiramenability to different treat-ments. A must for anyone whohas been directly or indirectlyaffected by the disease.

240 x 170 mm, 321 pp, R260-00.

Health in the Home withHerbs, Margie Frayne.Teaches the use of home-grown herbs for primaryhealth care; stresses theimportance of supportingyour health with the cor-rect choice of food. Theguide discusses the use of58 herbs, of which mostare indigenous to SouthAfrica.

A5, 92 pp, R 80-00.

3

As dinge skeefloop

Vier eenbedrywe vir skole

Engela van Rooyen

As dinge skeefloop. Hierdie viereenbedrywe vir skole deur Engelavan Rooyen is hoogs opvoerbareverhoogstukke, kostelik komies. Diekarakters en situasies is onmiddellikkenbaar en boeiend. Dit bied ook ’nprettige inleiding tot die drama. 240 x 170 mm, 48 pp, R70-00.

Senke remembers

the drums at night

Engela van Rooyen

Senke remembers the drums atnight. Engela van Rooyen’s ownEnglish version of her award-winning novel Vuvuzela. Set in aninformal settlement in the run-up to the 2010 World Cup, thisstory portrays courage andhumour in the face of povertyand wretchedness. A5, 115 pp, R90-00.

Lucas, Karlien van der Merwe. Sykindergeliefde Greet gaan dood.Die eteriese Essie neem laterhaar plek in. Terwyl hy op kom-mando is, sterf Essie in die kon-sentrasiekamp. Lucas self wordgevange geneem en Indië toe ge-stuur. Gelyk met die volk en dieland word ook Lucas geknel. Dieboek is groots ontroerend in symens- en werklikheidsbeelding.240 x 170 mm, 240 pp, R180-00.

4

Gesie in Villa Musica. Engela vanRooyen sit die Gesie-reeks voortwaar Gesie haar sangtalentontdek, maar vervreem raak vanhaar geliefdes. A5, 115 pp, R 80-00.

-3

Gesie maak lig, Engela van Rooyen.Dis die tweede in die reeks romansvir dogters in die sekondêre skool.Gesie pak hulle probleme nadathaar ma die huis verlaat het.Gevoels-prosa sonder sentiment.A5, 100 pp, R 80-00.

Gesie van Sonsig, Engela van Rooyen.Die hele klassieke jeugreeks is nouweer beskikbaar! Die wedervaringevan die skoolmeisie uit die armbuurt. Al haar onsekerheid, deernisen fantasie. Die eerste in die reeksvan vier.

A5, 113 pp, R80-00.

5

An Immigrant’s Tale, CP Linde. Afascinating journey into the newSouth Africa through the eyes of astranger. All ages; also an ideal sec-ondary school reader. A5,108 pp, R 90-00.

An

Immigrant’s Tale

CP Linde

Tjarie kom huis toe

Engela van Rooyen

Tjarie kom huis toe, Engela vanRooyen. ’n Skrikwekkende enlewensgevaarlike avontuur. Boe-iende, sensitiewe tienerroman. A5, 115 pp, R80-00.

Gesie in diep water. Engelavan Rooyen sluit die Gesie-reeks liefdevol af. A5, 139 pp. R80-00.

6

Herbs for Birds – and other caged ani-mals, Margie Frayne. Using herbs foroptimal health and less stress forcaged birds and other caged animalsis a new concept, looking back atwhat nature provides for them inthe wild. This booklet describes 25medicinal herbs for caged birds, list-ing their actions and benefits. A5, 64 pp, R 70-00.

Kruie vir voëls het nou ook verskyn!

Gesondheid tuis met genesendekruie, Margie Frayne. Praktiesehandleiding vir eenvoudige en alge-mene gesondheidsprobleme. Diemiddels het die toets van die tyddeurstaan en is veilig en bekostig-baar. A5, 92 pp, R 80-00.

Diereverhale uit

Afrika

Hannah

Bell

Diereverhale uit Afrika. HannahBell. Hier tree diere úitersmenslik op, met wysheid engeestigheid by die oorkom vanstruikelblokke en die uitlê vanverskynsels. Hoekom hoendersin die grond krap, hoekom ’nvark se snoet plat is en katte bymense woon, onder anderwondere! A5, 55 pp, R60-00.

7

Die klere maak die man

Gottfried Keller

Paul Poppespeler

Theodor Storm

Twee Duitse novelles

vertaal deur Elias A. van Rooyen

Die klere maak die man en PaulPoppespeler. Twee heerlikeDuitse novelles, vir die eerstekeer in Afrikaans. Vertaal deurElias van Rooyen. Keurige lees-genot vol Dietse mens-wysheiden humor.

A5, 97 pp, R80-00.

Reiste, deur Ivy Kenney. Dieunieke belewings van ’n hiper-oplettende dogter en jong vrou,rondom die Depressie in Kaka-mas, Upington, Kimberley enelders in die Noordkaap. ’n Feesvan insigryke waarneming en dieallerfynste mensbeelding. 240 x 170 mm, 277 pp, R220-00.Nou slapband: R169-00.

Die sommelier, GP Terblanche.Hierdie spanningsroman volg diestryd van ’n gewese geheimeagent en wynkundige om veiliguitgetree te bly. Dit skets labieleen disfunksionele politiek in ’noorgehaalde wêreld. Van Suid-Afrika se eie komplotte in die eravan George W. Bush en ThaboMbeki kom op die lappe.A5, 250 pp, R140-00.

8

Spore in die Namib

Hannes Coetzee

Duits-Wes-AfrikaDorsland, oorlog en moord

Hannes Coetzee

Duits-Wes-Afrika. Dorsland, oorlogen moord. Hannes Coetzeevoltooi die Suidwes-trilogie. Diegenadelose landskap en rower-bendes staan strak af teen diegeloof en moed van die Trekkers.Die eerste uitgawe het binnemaande uitverkoop.A5, 164 pp, R120-00.

Die onbekende toekoms. HannesCoetzee. Die eerste Coetzees seaankoms in SA, die seereis, al dietrekke en pionierstye tot vandag.Meer as net ’n boek vir alleCoetzees; ’n boeiende, betrokkemens-vertelling vir almal! A5, 152 pp, R100-00.

Spore in die Namib, HannesCoetzee se eerste kontrei- enmensgeskiedenis, herbesoek dieongerepte landskap en gevare vanNamibië (toe nog Duitswes enlater Suidwes-Afrika). ’n Lewen-dige beeld van die wild, plaaslewe,mense, jag, en politiek; ’n onmis-bare stuk egte Africana. Geskik virskoolgebruik. A5, 316 pp, R 150-00.

9

Klikspringer, Ian Raper (samesteller).CD-ROM; die eerste e-bloemle-sing in Afrikaans! Gedigte van dertigSA digters, bekendes en nuwes,met die teks op die skerm en metvoorlesings, origens deur die dig-ters self. Kleurvol, sielig én lako-niek. Avant-garde Africana! CD, R100-00.

CD-ROM book/boek

Sound English, starting where itmatters: at the level of phonics,where meanings and idiomaticselection occur. Written forAfrican Language learners atsecondary school or tertiarylevel. The most sorely neededbook in education in Africa.With audio CD.A5, 48 pp, R46-00.

SOUNDENGLISHEnglish Speech Skills

for African Language Speakers

Senior Book 1

I Raper and E van Dyk

With CD

Animal Tales from

Africa

Hannah

Bell

Animal Tales from Africa, Han-nah Bell. Animals at their mostplayful, wise and devious inovercoming obstacles or play-ing pranks. Why chickensscratch in the sand, cats livewith people and a pig’s snout isflat. A5, 55 pp, R60-00.

10

This book overturns the beliefthat cholesterol is the cause ofheart problems. A healthy life-style is the key to preventing andcombating cardiovascular diseaseand heart attacks. The potentialof stem cell treatment is also dis-cussed. Dr Serfontein is theauthor of Cancer Diagnosed:What Now?240 x 170 mm, 72 pp, R90-00

Lywe wat losgekom het, GerdaFourie. Baanbrekende eerste bun-del van ’n opwindende digter. Bosen stad, geil see en seer. A5, 96 pp, R79-00.

Karlien van der Merwe setweede digbundel is ’n totaletierkat in dogtersklere. Daaris geen sensitiewer en tege-lykertyd meer lakoniekebundel oor meisie wees opdie platteland in Afrikaansnie!A5, R50-00.

11

Die baie dinamiese uitleg enatmosferiese foto’s maak ditbyna ’n versamelaarstuk. Daaris gedigte teen oorlog, oor Dalise droom, en gevoelvolle stem-mings, landskappe en versug-tings. Dis ’n bundel wat erkendat hy spruit uit ’n liefde virwoorde. A5, 66 pp, R75-00

Nou ook in Afrikaans. Dit oor-skou al die kankerbehandelingsspesifiek t.o.v. leefwyse, natuur-like middels vir die opbou van dieimmuunsisteem en vir genesing.240 x 170 mm, 342 pp, R260-00

Die opvatting dat cholesteroldie oorsaak van hartproblemeis, word verwerp. Stamselbe-handeling word ook in hierdieverband genoem.240 x 170 mm, 75 pp, R90-00

12

Rosslyn-Pers bring met trots hulde aan die geliefde en telkensbekroonde skrywer Engela van Rooyen. Haar jeugromans indie Gesie-reeks en Tjarie kom huis toe herverskyn nou byRosslyn-Pers. Splinternuut is die komiese eenbedrywe virskoolgebruik As dinge skeefloop. With Senke remembers the drums at night, this prolificauthor has entered yet another dimension. We wish her andher many existing and new readers every joy!

� �� ������������������������������������� �� ����

������� ���������� ��� ��

Ars

poetica � � � � � � � � � � � �

Karlien van der Merwe hetverskeie pryse vir haarskryfwerk verower en isdeur Tafelberg genooi omgedigte by te dra tot NuweStemme (Maart 2010). Sypubliseer o.a. op De Kat sewebwerf, en is as gas vanMimi Coertse uitgenooi omhaar gedigte by die eersteDigSange in 2010 voor telees. A5, 72 pp, R80-00

13

Lylo de Lange has produceda heart-rending history of ahappy love affair suddenlyattacked by a debilitating-complication of HIV. Thebook is in the form of blogsto and from the caring lover,itemising in detail all theirtriumphs and hope againstthe progressive horror. A major work.

A5, pp, R210-00.

Hierdie liefdesverhaal met’n sterk Christelike inslagspeel af tydens die bou vandie Hartebeespoort-Dam.Die hoofkarakters is Lies-bet, wat daar stief groot-word, en haar geliefde,Grant. Talle problemeontstaan; sy trou met dieverkeerde man ...

A5, 284 pp R140-00

NEW

14

Elma van der Merwe hetbesin en in die Bybelnagevors ten aansien vanlyding en bedroefdheid.Sy deel graag haar ervar-ing met ander; hoe God’n pad loop met haar.

Die Skrifverwysing isPsalms 126.

A5, 86 pp, R80-00

Mila Swanepoel se gedigtein hierdie eerste bundeltref met ’n varsheid ennatuurlikheid. Die feit datdit rym doen nie afbreukaan die fynste musikaliteitnie. Ons is hier in diegenre van Boerneef enVan Wyk Louw se "Klip-werk".A5, 60 pp R70-00

NUUT

15

Johan de Beer het hierdie toonset-tings van Afrikaanse bekende enook nuwe gedigte vir skole voor-berei. "Digsange" is die naam vandie vers- en sangkonserte wat inPretoria gehou is met MimiCoertse as gasvrou.

A4, 84 pp, R80-00.

Rosslyn Press/-Pers Posbus 93895, Boordfontein 0201

[email protected] // www.rosslynpublishers.com Tel (012) 549-0179 Faks 086 750 6749

Sel 082 347 4658

Academic books in the pipeline include more medical andwellness titles by Prof. WJ Serfontein.

Renowned archaeologist Dr. Ina Plug’s What bone is that?is a comprehensive guide to the post-cranial bones of mam-mals, containing hundreds of original drawings by the author.

Die boeke van prof. Serfontein sal in Engels en Afrikaans ver-skyn. Besoek ook ons wetenskaplike webwerf by www.scientificpublishing.net.

New journals and monographs are welcome.

16

Recommended