Date post: | 08-Mar-2016 |
Category: |
Documents |
Upload: | worcester-standard-newspaper |
View: | 236 times |
Download: | 0 times |
WACKYWINEWEEKENDwhere the fun never stops
Whether you are a thrillseeker, novice or a wineconnoisseur, there is something for everyone with:Seriously Wine Thursday,Wine Up Friday, Full OnWacky Saturday or WineDown Sunday.
Seriously Wine Thursday promises to inspirewine aficionados with arange of tailormadeactivities including: masterwinetastings, exquisitewine and foodpairings, educational wine presentationsandprivate tastingswith theValley’smostesteemed winemakers.Wacky Wine Weekend will embrace the usual
lineup of funfilled activities such as: ‘meetthewinemaker’ tastings, brandy tours and tastings,river cruises,barrel tastings, cheeseandolive tastings, a simulated rodeobull, amountain bike challenge and performances by local artists.TheValleywill also be presenting agastronomic
extravaganza that will leave visitors spoilt forchoice.Oysters, abalone, freshly baked breads, sushi,
riverside picnics and plenty of stalls with freshproduce are just a few ofthe delights on offer.As part of the Robertson
WineValley’s commitmentto ensure a safe festival, azero tolerancepolicy is implemented towards drinking and driving. Visitorsare requested to make useof theBuddyBusor theDesignated Driver Programme.
WackyWineWeekend BusIn Packages are also available. A2B Tours will be offering one daypackages, with transport departing from the Waterfront, Tygervalley, Stellenbosch (ButterflyWorld) and Paarl, to Robertson, and ‘Buddy Bus’transport between the participating wineries. Forvisitors from further afield, Beyond Reach hasonce again put together great FlyIn Packages thatinclude flights, car rental andaccommodation. Formore information visit: www.wackywineweekend.com, or contact the Robertson Wine Valleyon 023 626 3167 or manager@robertsonwinevalley.com.
The annual Wacky Wine Weekendtakes place from 5 to 8 June.
Kom vier die fees van die olyfOlyfbome, olywe, olyfolies en ander olyfprodukteis ’n integrale deel van die Swartlandse dorpiesRiebeek Kasteel en RiebeekWes.Oor die naweek van 3 tot 5 Mei is dit weer tyd
omalleswatolyf is te vierwanneerhierdie sjarmante dorpies aan die voet van die Kasteelberg diejaarlikse Riebeekvalleise Olyffees aanbied.Hierdie gewilde fees, wat reedsmet dieWeskus
toerismeowerheid se toekenning in die “toerismegeleentheid”kategorieweggeloophet engenomineer is as Crowd Pleaser in die Klink Awards, isin 2013 deur die lesers van Woolworths se TasteMagazine aangewys as “The Unforgettable Festival”.Die Olive Emporium in die middel van Riebeek
Kasteel sal die tuiste wees vir plaaslike olyfprodusente om hul groot verskeidenheid produkte tentoon te stel, ’n fees van olywe onder een dak. Hiersal na hartelus geproe engekoop kanword.Maar,die fokus sal nie net op olywe val nie want wyneuit die vallei, handgemaakte bier en kos te kies ente keur, asook lewende vermaak, sal regdeur dienaweek by die emporium aangebied word.En as jou voete jeuk, kan jy een van die gratis
pendelbussies by die emporium vat na die anderdeelnemende olyfplase waar olyfprodukte, vermaak, kos en tipiese Riebeekvalleise gasvryheidop jou sal wag.’n Paspoort wat ’n komplimentêre proeglas in
sluit en die hele naweek geldig is, sal jou toegangbied totaldieplekkewataandieolyffeesdeelneem,insluitende wynplase, die Olive Emporium en die
OliveBoutique.Diepaspoort kosR100enkanaanlyn by www.webtickets.co.za gekoop word, of opdie dag by enige van die agt deelnemende plekke,insluitende die Olive Emporium.Breek dus bietjie weg van die alledaagse en kom
kuier sommerdiehelenaweek indieRiebeekvallei.Vir meer inligting oor verblyf, kontak die Riebeekvallei se toerismekantoor by 022 448 1545. Virmeer inligting gaan na www.riebeeckvalley.info.* Twee gelukkige Enjoy/Winederousle
sers kan elk ’n stel dubbelkaartjies terwaarde van R200 elk wen na die fees.SMS die naam van die fees na 33679voor30Mei. SMSkosR1,50.Diewennersal gebel word.
Daar kan na hartelus geproe en gekoopword by die Olyffees van 3 tot 5 Mei.
FOTO: LISE BEYERS
FROMTHE EDITOR
Winter is upon us, my favourite season of the year. It’s that time when weenjoy hearty soups, casseroles and fine red wine. We invite all our readersto like our Facebook page at Enjoy Winederous and share your tweets withus at #enjoywinederous. Until we meet again next month, stay warm!
ANNETTE
Wyn en olywe:Ware beskawing
Dit isOlyffeesopRiebeekKasteel en jyhoubeskawing in jouhande. Indieeenhand, ’npaarolywe.En in die ander ’n glas wyn, twee van die oudstemensgemaakte lekkernye. Saam met brood enkaas is olywe en wyn van die eerste produkte gemaak omdiemensdom se drang na goeie smaakte bevredig. Die eerste wyn is reeds 8 000 jaargelede gesluk, en die geurige olyf is heel waarskynlik rondomdieselfde tyd ingelê. Beide hierdieprodukte het die toets van die tyd deurstaan, endus is ons hier in 2014 nog listig besig om dielof van olyf en wyn te besing op die Olyffees.Riebeek en die Swartland mag ver verwyder
wees van antieke Griekeland en Italië waar wynen olyf eeue gelede besonder gul deur die godeen krygers geniet is. Maar met wyne soos diesindieplaaslikeRiebeekkelders reeksendiediverse reeks olywe wat die inwoners maak, loop diegees van antieke Europa diep deur die plaaslikeaanbiedinge.Metsó’nverskeidenheidvanolyweisdaarmeer
as een om elke wynstyl behoorlik aan te vul enmens die kans te gee om olyf se dink na behorete geniet.Pas het ek ’n paar van Riebeekkelders se wyne
gevat,besonders redelikgeprysenpropvolgehalte, en gaan kyk hoe die wyne die verskillende olywe aanvul.’n Groen olyf, rond en hard, is ’n moeilike ding
ommetwyn te kou–hyhoort eintlik in JamesBondseMartini (geskud, nie geroer nie). Maar die Riebeekkelders Chenin Blanc het genoeg lewenslusen frisheid om die vrank, soms bitter, olyf na ’noffer van ’n Godin te laat proe. Veral die wyn segeure van appel en peer vul die groen olyf perfekaan. Die Kalamata is nouwerklik ’n bekende olyf.Swart en met ’n asynsuurbyt is die Kalamata ietswat moeilik is om op te hou eet. Maar mens sekeel raak droog, en dan is die RiebeekkeldersSauvignon Blanc sy ideale pasmaat. Die Sauvignon Blanc se koel geure van grenadella en groen
vy spoel lafenis deur jou palet, en jy kan nie watvir die volgende handvol Kalamatas om weer hulding te doen nie.Deesdaewordolywemetalwat ’nding isgevul.
Soos knoffel. En hierdie tweewerkbesonder goedsaam. Die olierige olyf temper die geure van dieknoffel, en die knoffel gee die olyf ’n ekstra skop.Dit is sterk geure, en jy soek ’n wyn wat sy mankan staan. Riebeekkelders se Shiraz maak datolyf en knoffel musiek in die mond maak. Die olyfen knoffel bringdie heerlike swartbessie en framboosgeure van die Shiraz na vore, en op sy beurtsorg die Shiraz dat die sterk knoffel nie jou sintuievir die res vandie naweekbederf nie. ’n Lekkernykombinasie soos min.Sommige mag meen die lewe is te kort om ’n
olyf te rook. Wel, nie hier in SuidAfrika nie. Diegerookte olyf is ’n eksotiese smaakervaring, endiewyn saammet hom is die Riebeekkelders CabernetSauvignon.Ja,dierooklaatdieolyfwaarliksoos ’n rokerigestukvleisproe,endie formidabelegeure van hierdie sagte Cabernet Sauvignonsaam met die gerookte olyf mag mens laat dinkdat die lewe as ’n vegetariër dalk – net dálk –moontlik is.My gunsteling? ’n Groen olyf gevul met ’n stuk
ansjovis.Niedaardiesoutitemswat jyop ’npizzakry en wat ’n walvis se oë sal laat traan nie, maar’n geurige brokkie vis wat saam met die olyf ’nunieke smaakbelewenis vorm. Die ideale wyn isRiebeek se Merlot: so sag soos ’n meermin se sykouse met ’n simfonie van sonnige moerbei enframboosgeure.Geniet die wyn verantwoordelik, maar eet so
veel olywe aswat jy kan.Want dismos beskawing.
EmileJoubert is ’n genieter vanwyn,ietswaarmeehyheeldagwerk as wynbemarkingskonsultant en –skrywer.
Tjeers!PORT FESTIVAL IN CALITZDORP: Fol-lowing the outstanding success of the2009, 2011, 2012 and 2013 CalitzdorpPort & Wine Festivals, the 2014 festivalon 14 and 15 June will again be centredat the historic Calitzdorp Railway Station,well-complimented by a full and fabulousprogramme of events at the various winecellars and village venues. For further in-formation visit www.boplaas.co.za orcontact Rozanne Nel Tel: 044 213 3326,Fax: 044 213 3750 or email: [email protected].
SA KAASFEES: Feesdriftiges wat beplan om die SA Kaasfees van26-29 April by Sandringham buite Stellenbosch te besoek, kan uit-sien na soveel meer: jou gunsteling kase asook ’n groot verskei-denheid ander watertand produkte, meer om te ervaar, mee te eks-perimenteer en te geniet. Kaartjies is teen R130 beskikbaar byComputicket en in alle Shoprite, Checkers, Checkers Hyper en Hou-se & Home winkels (geen kaartjies by die hekke nie). Toegang isR100 en kinders 13-jaar en jonger kom gratis deur die hekke. Diehekke is daagliks oop van 10:00 tot 18:00 en op die laaste dagvan 10:00 tot 17:00. Wynproeglase is by die hekke beskikbaarteen R15. Besoek www.cheesefestival.co.za vir meer inligting ofkontak Agri-Expo by 021 975 4440 of [email protected].
WINE PLUS AT HERMANUS FYNARTS:The second Hermanus FynArts (6 – 16 June)has an added wine component in a festivalprogramme aimed at discerning visitors keenon the finer things in life. Wine Plus is a spe-cial series of tastings and talks that will show-case what the organisers describe as the “ex-citement that defines the current state of localwine”. With the growing fame of the surround-ing wine regions, visitors will get a chance notonly to learn more about and taste local
wines, but also to gain perspective of the broader South African industry. Brandy and localport will also feature. The series is curated by Melvyn Minnaar, a wine and arts writer, whohas invited well-known personalities to present the various sessions. These taste-and-talkevents will be an addition to winecellar trips and events on the heavy festival programme.Wine Plus starts on Sunday 8 June with A Brief History of Local Wine and concludes onThursday 12 June with Poetry and port: spirit and soul. All events will be presented at TheMarine, except the port and poetry programme, which will be at The Windsor. Tickets salesopened on 1 April at www.webtickets.co.za or Hermanus Tourism on 028 312 2629.
WÊRELD MERINO EKSPO IN STELLENBOSCH:Wêreldklas Merino-produkte teen spesiale ekspopryse, lamsvleis-disse, skaapskeer, wolklassering, suiwer wol modes, hanslam-mers, ram- en ooi versorging en die weeg van lammers en ska-pe is enkele hoogtepunte van die Merino 2014-ekspo op Dins-dag 29 April in Stellenbosch. Die ekspo is gemik op die helegesin, jonk en oud. Daar sal vir mans en vrouens, ook tieners,voorsiening gemaak word met die jongste suiwer wol mode-items en bykomstighede. Gesinne kan onder meer by die Meri-novleis Terroir Proe, aan ’n verskeidenheid vleis- en verwanteprodukte smul, wat direk van die merino afkomstig is. Dit is deelvan die Cape Wools se negende Wêreld Merino Konferensie, wattot Donderdag 1 Mei in die Eikestad plaasvind. Die konferensiebegin Dinsdagoggend 29 April op die Markötter- en Bloemhof-terreine in sentraal-Stellenbosch met ‘n Merino Ekspo waar wol-en skaapprodukte vertoonword en vele skaap-verwante demonstrasies sal wees. Die publiek is welkom en allerlei tra-disionele skaapgeregte word voorgesit vir middagete. Meer as 350 Merinotelers en -boerevan Australasië, Suid- en Noord-Amerika, Europa en ook ‘n groot groep van Rusland woondie konferensie by.Vir lamsvleis liefhebbers bied die ekspo by die Markötter Sportgrond in Stellenbosch uitste-kende ekspo waarde. Op 29 April word ‘n unieke Merinovleis Terroir Proe-geleentheid slegsom 11:00 en 15:00 aangebied. Die bekende Eat Out-toekennings bekroonde sjef, BertusBasson, se span sal die proegeleenthede vir die publiek aanbied. Die terroir proe van Meri-novleis is ingesluit by toegang tot die ekspo. Bestellings kan voor 25 April by 021 863 0397/[email protected] geplaas word. Toegangskaartjies vir die ekspo kan nou by Compu-ticket bespreek en by enige Checkers of Shoprite afgehaal word. Toegang beloop: Volwasse-nes: R50; Pensioenarisse: R30; Kinders onder 12: R10 Navrae oor die ekspo en uitstalruimtekan gerig word aan Reinette by [email protected] of by 021 863 0397.