MIDSTREAM COLLEGE NOVEMBER EXAM 2017
MIDSTREAM COLLEGE
GRADE 4
EXAM BREAKDOWN
NOVEMBER 2017
AFRIKAANS HOOFTAAL
LETTERKUNDE
16 November
Die Letterkunde-vraestel bestaan uit twee dele:
1. POËSIE
2. PROSA (Droomoog Diepgrawer)
a) Langvrae (skryf reeds op 24 Oktober)
b) Kortvrae
WAT LEER EK?
1. Poëtiese Aspekte in KIP bl. 123 – 127
Ken slegs die volgende:
Titel, Digter, Spreker, Vorm, Rym, Beeldspraak, Klanknabootsing, Herhaling,
Elisie, Ellips, Alleenplasing, Aandagstreep.
**Dit is belangrik dat jy die Poëtiese Aspekte verstaan en op ’n bekende, sowel as
’n onbekende gedig kan toepas.
2. Poësie-skrif
Bekende gedigte:
-Dinosourus
-Toemaar die donkerman
**Die gedigte sal vir jou gegee word (sonder aantekeninge)
Onbekende gedigte:
Gebruik die ander gedigte in jou Poësieskrif en onbekende gedigte as
voorbereiding.
MIDSTREAM COLLEGE NOVEMBER EXAM 2017
3. Prosa-skrif
-Droomoog Diepgrawer:
Klasnotas
Werkkaarte
Memorandums
WAARUIT LEER EK?
KomInPas met Afrikaans
Poësie-skrif se werkkaarte en memorandums
Prosa-skrif se werkkaarte en memorandums
Eksamen-hersiening
AFRIKAANS HOOFTAAL
TAALLEER
21 November
WAT LEER EK?
1. WOORDSOORTE:
-Selfstandige naamwoord
Eienaam, Soortnaam, Versamelnaam
KIP bl. 31 – 34 en bl. 103 – 104
Geslag tabel bl. 32 – ken slegs die volgende:
MANLIK VROULIK
bul koei
katmannetjie katwyfie
ram ooi
Versamelnaam tabel bl. 34 – ken slegs die volgende:
-’n Sak aartappels
-’n Swerm voëls
-’n Sak suiker
MIDSTREAM COLLEGE NOVEMBER EXAM 2017
Dieregeluide tabel bl. 103 – ken slegs die volgende:
DIER GELUID
insek / vlieg gons
muis piep
Dierefamilies tabel bl. 104 – ken slegs die volgende:
DIER MANLIK VROULIK GELUID KLEINTJIE
rooibok rooibokram rooibokooi blêr / proes rooibokkie
wolf wolf wolvin tjank / huil welpie
**WENK: Hou die tipe dier in gedagte.
Bv.: ’n Sebra is soos ’n perd en daarom is sy kleintjie ook ’n vul.
-Byvoeglike naamwoord
Trappe van vergelyking, Intensiewe vorme, Vergelykings
KIP bl. 40 – 47
Trappe van vergelyking tabel bl. 42 – ken slegs die volgende:
STELLENDE TRAP VERGROTENDE
TRAP
OORTREFFENDE
TRAP
beroemd beroemder beroemdste
doof dower doofste
moeg moeër moegste
Intensiewe vorme tabel bl. 45 – ken slegs die volgende:
snaaks skreeusnaaks
beroemd wêreldberoemd
Vergelykings tabel bl. 47 – ken slegs die volgende:
-So eerlik soos goud
-So dom soos ’n esel
-Werkwoord
Hoofwerkwoord, Hulpwerkwoord
Tye van die werkwoord (verlede tyd en toekomende tyd)
KIP bl. 48 – 52
-Bywoord
KIP bl. 53 – 54
-Lidwoord
Bepaalde lidwoord, Onbepaalde lidwoord
KIP bl. 30
MIDSTREAM COLLEGE NOVEMBER EXAM 2017
-Voornaamwoord
Persoonlike voornaamwoord, Besitlike voornaamwoord, Vraende voornaamwoord
KIP bl. 36 – 37
-Tussenwerpsel
KIP bl. 61
-Voorsetsel
KIP bl. 55
Identifiseer voorsetsels, jy hoef nie voorsetsels in vaste verbindings te ken nie
-Voegwoord
KIP bl. 58 – 59
-Telwoord
Hooftelwoord, Rangtelwoord
KIP bl. 60 – 61
2. ONTKENNING:
KIP bl. 76 – 77
Woorde wat verander by ontkenning tabel bl. 77 – ken slegs die volgende:
-Altyd / ooit Nooit … nie
-Steeds Nie meer … nie
WAARUIT LEER EK?
KomInPas met Afrikaans
Taalleer-skrif se werkkaarte en memorandums
Taalleer-oopboektoets
Eksamen-hersiening
BAIE BELANGRIK:
Die afdelings gaan DEURMEKAAR gevra word. LEES is dus baie belangrik,
sodat jy verstaan WAT GEVRA WORD.
Bv.: Vraag 1 kan moontlik byvoeglike naamwoorde, voegwoorde en ontkenning
bevat.
ALLE ANTWOORDE moet met HOOFLETTERS begin. Indien die antwoord IN
DIE MIDDEL VAN ’n SIN is, moet dit met ’n KLEINLETTER begin.
MIDSTREAM COLLEGE NOVEMBER EXAM 2017
Die WOORDSOORTE TABEL in die TAALLEER-OOPBOEKTOETS maak
weer sy verskyning…
LEESVAARDIGHEID – Begrip
23 November
Leesvaardighede word in die eksamen getoets. ’n Leesstuk met strokiesprent /
advertensie / prentjie sal gegee word en vrae moet daaroor beantwoord word. Bestudeer
die Leesvaardigheid-afdeling in jou KomInPas met Afrikaans. Jy kan hierdie jaar se
Leesbegrip-kwartaaltoetse in jou Toetslêer, asook die jaar se Leesbegrip-klasopdragte in
jou Leesvaardigheid-skrif gebruik om vir die toets voor te berei.
Onthou die volgende:
Afdeling A bestaan uit begrip. Hierdie antwoorde moet in volsinne wees.
Afdeling B bestaan uit visuele geletterdheid. Hierdie antwoorde moet nie in
volsinne wees nie.
Jy mag nie ’n sin met ’n voegwoord (omdat, en, want) begin nie.
Begin elke sin / antwoord met ’n hoofletter.
Maak seker jy spel woorde, wat in die vraag of leesstuk is, korrek.
Jy kan die volgende tipe vrae verwag:
Wat beteken die term, … ?
Voltooi die sin.
Skryf ’n getal in woorde.
Sê of die volgende waar of onwaar is deur die regte antwoord te verlig / omkring.
Indien die antwoord onwaar is, skryf die regte antwoord(e) op die lyntjie neer.
Haal ’n sin aan om jou antwoord te motiveer.
Pas kolom B by kolom A deur die regte alfabetletter in die antwoordkolom te skryf.
Gee die sinonieme (woorde met dieselfde betekenis) vir die woorde in die leesstuk.
Gebruik die tabel hieronder en verlig / omkring die antwoorde.
Word die sin letterlik of figuurlik gebruik? Gee ’n rede vir jou antwoord.
MIDSTREAM COLLEGE NOVEMBER EXAM 2017
Verstaan die verskil tussen letterlike en figuurlike betekenis:
Letterlike betekenis Om iets te verstaan soos dit gesê word.
Figuurlike betekenis Die dieper betekenis van ’n woord of sin.
Bv.: Vir iemand ’n klip uit die pad rol
Letterlik Jy stap na die pad en jy rol die groot klip / rots / obstruksie van die
teerpad af, sodat hy kan aanhou ry / beweeg.
Figuurlik As jy vir iemand ’n klip uit die pad rol in ’n figuurlike betekenis,
doen / bewys jy vir hulle ’n groot guns.
Letterlik Daar sit ’n padda in die slang se keel en daarom kan hy fisies nie
praat nie.
Figuurlik Om ’n padda in die keel te hê, beteken om hees te wees (jy sukkel
om te praat). Daarom kan hy ook nie praat nie.
Ek kan nie nou met jou praat nie …
…ek het ’n padda in my keel!
MIDSTREAM COLLEGE NOVEMBER EXAM 2017
AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL
LETTERKUNDE
16 November
Die woordeskatlyste sal vir die leerders gegee word en op die huiswerkweb
geplaas word.
Poësie:
Bestudeer die tipes vraagstelling van die gedigte in jou Poësieboek. Daar sal ‘n
onbekende gedig gegee word.
Leer slegs die volgende Poëtiese aspekte op bl. 112, 113 en 115 uit KIP:
Titel
Digter
Spreker
Vorm / Bou / Tipografie; naamlik ’n Versreël, ’n Strofe en Soorte strofes. ( slegs
koeplet en kwatryn)
Rym : Slegs die volgende: Rymskema en Rympatroon,
(abac – Gebroke rym)
(aabb – Paarrym)
(abab – Kruisrym)
Klanknabootsing
Bestudeer die gedig “Die sirkus is hier” se nota’s, asook die vrae.
Prosa:
1. Lees die boek “Wiskunde gee my maagpyn”.
Ken die inhoud van die boek baie goed. Die vrae en antwoorde van Hoofstuk 1 – 9
in jou skrif sal jou hiermee help.
2. Maak seker jy ken die volgende terme:
Voorblad / Agterblad
Uitgewers
Karakters.
3. Leer die nege opskrifte. (Op die ingeplakte bladsy in jou skrif)
MIDSTREAM COLLEGE NOVEMBER EXAM 2017
AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL
TAALLEER
21 November
LEER UIT JOU KIP, SOWEL AS JOU TAALLEERSKRIF.
1. Woordsoorte
Hoofwerkwoord - Identifiseer die werkwoord in sinne / paragraaf.
KIP bl. 30
Hulpwerkwoord
Tye ( Teenwoordige, Verlede en Toekomende tyd)
Jy moet met die tydwoord begin bv. Verlede week, Gister, Môre,
Volgende jaar.
KIP bl. 30, 31
Selfstandige naamwoord
KIP bl. 35, 37
Meervoude
Neem kennis van voorbeelde uit die handboek.
KIP bl. 11, 12 en die gr. 4-blok op bl. 17
Pas die reël toe op enige voorbeeld.
Leer die opdragte in jou taalleerskrif.
Verkleining
Neem kennis van voorbeelde uit die handboek.
KIP bl. 15, 16 en die gr. 4-blok op bl. 17
Pas die reël toe op enige voorbeeld.
Leer die opdragte in jou taalleerskrif.
Byvoeglike naamwoord
KIP bl. 44 (gr. 4-blok)
Trappe van vergelyking
Voegwoorde
KIP bl. 50, 51 en 52
Groep 1: en, maar, dog, want, of
Groep 2: dus, daarom, daarna
Groep 3: omdat
MIDSTREAM COLLEGE NOVEMBER EXAM 2017
Voorsetsels
KIP bl. 54, 55 (gr. 4-blok)
Leer die werkkaarte uit jou taalleerskrif
Fokus op die gebruik van onder, bo, met, uit, aan, bo-op, vir, by, van.
Voornaamwoord
KIP bl. 39 (slegs persoonlike voornaamwoord)
Fokus op die gebruik van HY, SY, JY, HOM, HAAR
2. STOMPI-metode (Woordorde)
KIP bl. 5 – 7 en hersien jou sinne wat jy in jou skrif gedoen het.
Begin altyd met die SUBJECT.
3. Tyd
Leer die tye van die nege horlosies in jou KIP bl. 90, 91
Leer om die nege horlosies se wysers te kan inteken by die regte tyd in woorde.
Skryf en spel die nege tye reg.
Voorbeeld: halfdrie
4. Ontkenning
KIP bl. 61 – 63 (gr. 4-blok) en hersien jou sinne wat jy in jou skrif gedoen het.
AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL
LEESVAARDIGHEID
23 November
Kyk na die oefeninge in jou skrif om die tipe vrae wat gevra word, te hersien.
Lees deur die aantekeninge in KIP (bl. 106 en 107).
Die vraestel bestaan uit:
Afdeling A: Leesbegrip
Leesstukke met vrae word gegee wat in VOLSINNE beantwoord moet word.
Afdeling B: Visuele geletterdheid
Visuele stukke soos strokiesprente, weerkaarte, advertensies ens. met vrae word
gegee wat beantwoord moet word. Volsinne is nie by hierdie afdeling nodig nie,
tensy die vraag dit verlang.
Dae van die week KIP bl. 97
MIDSTREAM COLLEGE NOVEMBER EXAM 2017
Leer die woordeskat uit jou kop uit!
droom dream groente vegetables
raas get a scolding /
scold
kool cabbage
maer skinny / thin bleek pale
Meteens All of a sudden vuil dirty
straatjie a narrow street verlep shrivelled
(vegetable)
droog dry lelik ugly
trane tears wange cheeks
kaal toontjies bare toes skrik fright
Waarheen? To where? Wie? Who?
Wat? What? Noem Mention
albei both Kies Choose
proteïene proteins koolhidrate carbohydrate
stysel starch suiwel dairy
verduidelik explain Haal ‘n woord aan Quote a word
emosie emotion gesond healthy
wekker alarm clock staanhorlosie grandfather clock
stip prompt buitemuurs extramural
armhorlosie wristwatch daagliks daily
oggend morning gisteraand last night
ENGLISH
Work to be studied for the 2017 November exams
Please note: You are welcome to use your files for additional practice exercises. A
Study Guide will be provided for Language and Literature.
Paper 1: Literature and Poetry – Monday, 13 November
Literature: George’s Marvellous Medicine
Read the novel thoroughly again. Know the sequence of events in the story.
Know who the characters in the book are.
Go through your booklet and memorandum.
Go through the study guide.
MIDSTREAM COLLEGE NOVEMBER EXAM 2017
Know what a Simile is and be able to identify Similes.
Unseen Poetry:
One unseen poem. (This is a poem that you have not done in class.)
There will be a word box for the unseen poem.
You will receive a copy of the poem in the exam.
No seen poetry.
Paper 2: Comprehension – Wednesday, 15 November
Revise your ‘How to Answer a Comprehension’ notes in your white book.
Revise your Visual Literacy notes in your white book.
Paper 3: Language – Wednesday, 22 November
Punctuation:
o Capital letters, commas, full stops, exclamation marks and question
marks (see types of sentences).
o You may be asked to punctuate a given paragraph correctly.
Parts of speech:
o Proper nouns, common nouns, collective nouns, adjectives, verbs, adverbs,
conjunctions, pronouns and prepositions.
o You may be asked to identify parts of speech in sentences.
Degrees of comparison (Comparing adjectives)
Alphabetical order
Similes
Types of sentences (statements, questions and exclamations)
Using ‘a’, ‘an’ or ‘the’ in sentences.
The singular and plural forms of words
Homophones
Verb tenses
MIDSTREAM COLLEGE NOVEMBER EXAM 2017
MATHEMATICS
November 2017
Wednesday, 8 November Paper 1 Time: 1 h 30 min
Friday, 24 November Paper 2 Mental Maths Time: 1 hour
1. Notation Chapter Check
Mental calculations
Number value and place
value
Expanded notation
Compare and arrange
Odd and even
Round off to the nearest
10, 100 and 1 000
Doubling and halving
Order of operation
* Ch. 2 p. 18 – 33
ADDITIONAL
Math Prac
Worksheets, tests and
revision sheets
2. Addition and Subtraction
Column method
Word problems
Terminology (more than,
total, difference, sum,
difference, quotient,
product, etc.)
* Ch. 4 p. 55 – 69
* Ch. 5 p. 83 – 87
ADDITIONAL
Math Prac
Worksheets, tests and
revision sheets
3. Multiplication and Division
Multiplication: Column
method
Long division: Column
method [ ÷ ; x ; – ; ]
Problem solving
Terminology (product,
quotient; double;
divide)
* Ch. 8 p. 136
* Ch. 9 p. 147 – 155
ADDITIONAL
Math Prac
Worksheets, tests and
revision sheets
MIDSTREAM COLLEGE NOVEMBER EXAM 2017
4. Fractions
Name, order, identify
and draw fractions
Equivalent fractions
Simplify fractions
Compare (< ; > or =)
Convert to mixed
numbers and improper
fractions
“Of” sums
Addition and subtraction
- same denominators
- different denominators
(multiples)
* Chpt.12 p. 187 – 204
ADDITIONAL
Math Prac
Worksheets, tests and
revision sheets
5. Shapes
2D and 3D shapes
Name and identify –
Irregular or regular
figures
Properties – Faces,
edges, corners, sides, flat
faces, curved faces
Patterns
- Tessellations
(mosaic patterns)
- Complete the
patterns
Symmetry
* Ch. 11 p. 167 – 177
ADDITIONAL
Math Prac
Worksheets, tests and
revision sheets
MIDSTREAM COLLEGE NOVEMBER EXAM 2017
– Recognize, draw and
describe
6. Measurement
Area, perimeter and
volume – formulas will
be given.
Length: (mm; cm; m;
km)
- Convert
- Order, compare and
read
- Problem solving
Mass: (mg; g; kg; t)
- Convert
- Order, compare and
read
- Problem solving
Capacity: (ml; l; kl)
- Convert
- Order, compare and
read
- Problem solving
Time:
- Read and write (12hr
– 24hr) analogue and
digital
- Convert
- Time intervals
* Ch. 3 p. 35 – 52
* Ch. 6 p. 91 – 105
* Ch. 7 p. 107 – 117
* Ch. 10 p. 159 – 165
ADDITIONAL
Math Prac
Worksheets, tests and
revision sheets
7. Data Handling
Draw and interpret:
Frequency table (tally
table)
Pictograph
Bar graph
*Ch. 14 p. 227 – 244
ADDITIONAL
Math Prac
Worksheets, tests and
revision sheets
MIDSTREAM COLLEGE NOVEMBER EXAM 2017
TECHNOLOGY
9 November
1. Movement and energy in a system:
Movement and musical instruments p. 110
How the shape and size of different musical instruments make sounds
louder p. 111
Indigenous musical instruments p. 113
The history of indigenous musical instruments p.113 – 115
2. Noise pollution:
What is noise pollution? p. 128
Protection against and controlling noise pollution. p. 129
3. Rocket systems:
Exploring space with telescopes p. 167
Key words p. 167 – 168
Enrichment p. 168 – 171
HISTORY
10 November
The learners need to study the following modules:
TRANSPORT THROUGH TIME
COMMUNICATION THROUGH TIME.
Worksheets and memoranda can be used as revision for the exam. Pay particular
attention to examples of questioning techniques.
Please do not study the worksheets and memoranda only, as the learners do need to
know the modules in their entirety.
Remember to study dates, as well as the spelling of place names and proper nouns!
MIDSTREAM COLLEGE NOVEMBER EXAM 2017
GEOGRAPHY
14 November
Module 3:
Long questions:
The water cycle – p. 2
Fresh water in nature – p. 3
Personal, daily practices that pollute water – p. 7
Water use cycle – p. 8
Sketch:
p. 8
Short questions:
p. 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8
Module 4:
Long questions:
Places to live in – p. 1 and 2
What all people need – p. 7 and 8
Short questions:
p. 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9
COMPUTER LITERACY
17 November
Practical Exam:
The learner must be able to do the following in Microsoft Word:
Format the font, font size and colour of the given text.
Change the layout of the document, e.g. portrait, landscape.
Insert and format a text box.
Insert an image from Online Pictures with the following changes:
- Picture border.
- Text wrapping.
- Picture effects.
Insert and format a page border.
Insert WordArt.
Insert and format shapes with the following changes:
- Shape fill.
- Shape outlines.
MIDSTREAM COLLEGE NOVEMBER EXAM 2017
Theory Exam
Module: Hardware
New concepts: p. 1
Unit 1: Hardware: p. 2
Unit 2: Input Devices: p. 3 – 6
Unit 3: Output Devices: p. 7 – 10
Unit 4: Input and Output Hardware: p. 11
Unit 5: Storage Devices: p. 12
Assignment 1 to Assignment 4
General knowledge questions based on Microsoft Word will also be asked in this
exam, e.g. How do you underline letters in Microsoft Word?
SCIENCE
20 November
1. Balanced diet/Food pyramid Notes in
workbook
Food groups
Why do we need these foods?
2. Energy around us: Study & Master
Energy p. 102 – 104
Energy is stored in nature p. 105
3. Input and output energy:
Input energy, process, output energy p. 107 – 108
4. Earth and space:
The Earth – a planet in space p. 144 – 145
5. The sun:
What is the sun? p. 147
Why does the sun shine? p. 147
6. The Earth and the sun:
Moving around the sun p. 148 – 150
The Earth is one of eight planets in the solar system p. 151 – 152