Active Cycle of Breathing (p.137-141, 155-159)

Post on 21-Jan-2016

46 views 0 download

description

Active Cycle of Breathing (p.137-141, 155-159). Doel. Verwydering van brongiale sekresies ↑ long funksie. ACBT. BC. Huffing. TEE. Gekontroleerde asemhaling “Breathing control”. Rusperiode tussen aktiewe dele van siklus Gety volume asemhaling, eie tempo en diepte - PowerPoint PPT Presentation

transcript

Active Cycle of Breathing(p.137-141, 155-159)

Doel

• Verwydering van brongiale sekresies• ↑ long funksie

ACBT

BC TEE Huffing

Gekontroleerde asemhaling“Breathing control”

• Rusperiode tussen aktiewe dele van siklus• Gety volume asemhaling, eie tempo en diepte • Skouergordel en boonste deel van toraks

ontspanne • Diafragmatiese asemhaling• Inspirasie en ekspirasie skaars hoorbaar

Gelokaliseerde asemhaling

• Diep asemhaling met klem op inspirasie• 3-sekonde eind-inspiratoriese hou• Kollaterale ventilasie• Herhaal 3 keer• Proprioseptiewe stimulasie• “Sniff”• Kan kombineer met klop, skud en vibreer

Kollaterale ventilasie

Geforseerde ekspiratoriese tegniek“Huffing”

• Kombinasie van een of twee huffs met BC (5-10s or 10-20s)

• Huffing van lae of hoë long volumes • Met geforseerde ekspiratoriese maneuver =

dinamiese kompressie en lugwegkollaps • Minder met huffing• Net so effektief, minder inspanning, nie so

uitputtend• “Forced but not violent”

ACBT

• Aangepas vir elke pasiënt• In sit of PD-posisie• Einde van Rx = onproduktief met lae long

volume hoes (2 siklusse)

ACBT

BC

TEE

BCHUFF

BC

FET

ACBT

BC

TEE

BC

HUFF

BC TEE

BC

HUFF

BCFET

FET

Ossillerende positiewe ekspiratoriese drukp .149-154

• “Flutter” toestel• Met ekspirasie = PEP en ossillerende vibrasies

van lug in lugweg• Stadige inasem, bietjie dieper as normaal, hou vir

3-5 s.• Ekspirasie deur “flutter”, bietjie vinniger as

normaalweg, herhaal 4-8 keer• Diep inspirasie, hou by eind-inspirasie,

geforseerde ekspirasie, kan herhaal• BC en huff of hoes

“Flutter” toestel

Borrel PEP

“Incentive spirometry”p. 163-169

• Vergroot inspiratoriese kapasiteit• Stadige, diep inspirasie met visuele terugvoer• Genereer voorafbepaalde vloei of bereik

sekere volume

• Eind inspiratoriese hou• Asemhalingspatroon = uitsetting van lae

toraks en diafragmatiese asemhaling

“Incentive spirometry”

Verwysings

• Pryor, J.A. and Prasad, S.A. 2009. Physiotherapy for respiratory and cardiac problems. Adult and paediatrics. Edinburgh: Churchill Livingstone

• Beeldmateriaal met vergunning van Google soekenjin