+ All Categories
Home > Documents > August 2012 Promotion

August 2012 Promotion

Date post: 23-Mar-2016
Category:
Upload: ovk-ovk
View: 280 times
Download: 28 times
Share this document with a friend
Description:
Products on promotion at all OVK trading branches
8
www.ovk.co.za 28 Aug - 1 Sept 2012 Unless we state a specific limitation, OVK Operations Ltd will attempt to have sufficient stock available to meet consumers’ anticipated demands. If we still run out of stock, we will attempt to obtain the stock or we will offer you a reasonable alternative. OVK Operations Ltd takes utmost care to ensure that all advertisements are correct. If a mistake occurs or incomplete information is printed, we will display a notice in-store with all the correct details. Prices exclude accessories used for display purposes and include 14% VAT. Valid from 28 AUG – 1 SEPT 2012 1 WONDERVIT- KUNSMIS 7:1:3 15 + C-SR 33005 5 kg R46,00 33006 10 kg R86,00 3000044 FINALE PELLETS 50 g R10,95 5000004 FINALE GRAIN BAIT 200 g R23,80 32183 CHLORPIRIFOS 1 l R133,00 OVKHAMPER OVK-PAK Super-mieliemeel, Superbake-bruin- broodmeel, stampmielies & bone BOORGAT- SILINDERS Prima Engineering Services PES 20 OD 2” Diepte: 250 m R1 050,00 PES 25 OD 2½” Diepte: 250 m R1 215,00 PES 30 OD 3” Diepte: 250 m R1 355,00 PES 35 OD 3½” Diepte: 200 m R1 560,00 Gratis U-seël met elke silinder
Transcript
Page 1: August 2012 Promotion

www.ovk.co.za

28 Aug - 1 Sept 2012

Unless we state a specific limitation, OVK Operations Ltd will attempt to have sufficient stock available to meet consumers’ anticipated demands. If we still run out of stock, we will attempt to obtain the stock or we will offer you a reasonable alternative. OVK Operations Ltd takes utmost care to ensure that all advertisements are correct. If a mistake occurs or incomplete information is printed, we will display a notice in-store with all the correct details. Prices exclude accessories used for display purposes and include 14% VAT. Valid from 28 AUG – 1 SEPT 2012 1

WONDERVIT-KUNSMIS7:1:3 15+C-SR

330055 kg

R46,003300610 kg

R86,00

3000044

FINALE PELLETS 50 g

R10,95

5000004

FINALE GRAIN BAIT 200 g

R23,80

32183

CHLORPIRIFOS 1 l

R133,00

OVKHAMPER

OVK-PAKSuper-mieliemeel, Superbake-bruin-brood meel, stampmielies & bone

BOORGAT-SILINDERSPrima Engineering Services PES 20 OD 2” Diepte: 250 m

R1 050,00PES 25 OD 2½” Diepte: 250 m R1 215,00PES 30 OD 3” Diepte: 250 m R1 355,00PES 35 OD 3½” Diepte: 200 m R1 560,00Gratis U-seël met

elke silinder

Page 2: August 2012 Promotion

www.ovk.co.za

NCRCP619. Prices include VAT. Prices valid while stocks last 28 Aug – 1 Sep 2012. Prices exclude accessories used for display purposes. Image size does not reflect the product scale. All products not necessarily available at all branches.

2

AL

LE

RL

EI

VE

RP

AK

KIN

GS

MA

TER

IAA

L

PRIMA-BAALTOU5500102 x 5 kg rooi

R355,005500172 x 5 kg blou R355,005500212 x 9 kg jumbo R630,00

660061

BAALNET MAGIC BLUE 1,23 x 3 090 m

R2 755,00

660065

BAALNET HYBRID1,23 x 4 000 m

R3 235,00

GRAANSAKKE►► NUWE & GEBRUIKTE

POLI-PROPILEEN►► NUWE EN GEBRUIKTE

JUTE/HESSIEN SAKKE►► NUWE EN GEBRUIKTE 1 EN 1/2 TON

SAKKE

CMW0001

BOKHAARBAALGroen

R64,00

CMW0009

WOLSAK-HAKIES

500 g

R21,95

1469

DRUMMER BOY-SKAAPSKÊR

Beskikbaar by handelstakke

CMW0007

WOLBAALWit nylon R112,00 CMW0032

ROSA-SKAAPSKÊR

Beskikbaar by handelstakke

Page 3: August 2012 Promotion

3

OV

K S

EL

EK

SIE

www.ovk.co.za

NCRCP619. Prices include VAT. Prices valid while stocks last 28 AUG – 1 SEP 2012. Prices exclude accessories used for display purposes. Image size does not reflect the product scale. All products not necessarily available at all branches.

AO256/0769/P

KLAMP-STELSEL600 ampSwaardiens

R85,47

15-7011-200

B/P MOD SAFEKleur/Colour: BPGrootte/Size: 5 - 11

R270,00

27-1212-130

MAMBAKleur/Colour: Mocca oilGrootte/Size: 5 - 11

R445,00

27-7009-240

JR900Kleur/Colour:

Mocca oilGrootte/Size: 5 - 11

R495,00

34-1001-308

TERRAKleur/Colour: B/PrintGrootte/Size:

R165,00

27-7006-240

JR600Rampant-soolKleur/Colour: Mocca oilGrootte/Size: 4 - 11

R445,00

BEPERKTE VOORRAAD

NOODKABELAO256/0348/P

200 amp - Ligte diens

R83,72AO256/0488/P

300 amp - Medium diens

R104,94AO256/0623/P

400 amp - Swaardiens

R144,61

AMBRA MASTERGOLD HSP 15W-40Hoëverrigting-multi graad olie ont-werp om mak si mum beskerming vir New Holland-toerusting te bied.• 15W-40• ACEA E5/E7• API CI-4/CH4• Cummins CES 20078/77/76/72• MB 228.3NPN00981 20 l R910,86

NPN009816 5 l

R237,12

NPN00979

AMBRA MASTERTRANSpesiale olie vir hidrouliese transmissiestelsels, finale dryfstelsels en oliebad-remstelsels vir New Holland-toerusting• NH TG reeks-transmissie• TJ 325 / 375 / 450-transmissie• T8000-transmissie• T9000-transmissie,

dryfstelsel, hidrou -liese toerusting.

• 20 l

R996,59

NPN00977

AMBRA MULTI G• Veeldoelige trekker-trans-

missie-olie (U.T.T.O)• Geskik vir tradisionele ratkaste• Power-shift en shuttleshift-

ratkaste• Hidrouliese stelsels

en finale dryfstelsels• API GL-4• NH 410 B• SAE 10W-30• ISO VG 32/46• ZF TE-ML 05F• 20 l

R910,18

AO256/0763

NOODKABEL 500 ampEkstra-swaardiens

R486,73

Page 4: August 2012 Promotion

PRIMA

ENGINEERING

KONVENSIONELE REEKS (OD) – PRIMA ENGINEERING SERVICES Verskaf aan OVK sedert 2007. BOORGATSILINDERS:

GROOTTES BESKIKBAAR: PES 20 OD (2”) • PES 25 OD (2½”) • PES 30 OD (3”) • PES 35 OD (3½”) • PES 50 OD (5”)

VOORDELE:

• Unieke U-seël - (sien skets)• Voetklep onderhoudsvry - (sien foto)• Voetklep-beskerming - ingeboude brug absor- beer stang-impak - (sien foto)

GEWAARBORGDE DIEPTE: PES 20 OD tot PES 30 OD - 250 meter PES 35 OD - 200 meter

MATERIAAL: vlekvrye staal en ingenieurs-nylon

VAN STADEN-STELSEL: Met geringe aanpassing op voetklep kan die O.D.-reeks gebruik word.

SPESIALE AANBIEDING: Elke silinder word van ’n gratis U-seël voorsien.

Voet

klep

PES

50 O

D

Voet

klep

PES

20 O

D –

PES

35 O

D

Voet

klep

voo

raan

sig

PES5

0 O

D

Uni

eke

U-s

eël d

eurs

nit

CHRIS WOLFAARDT: HandelaarshoofTel: 051 923 4751, Faks: 051 924 0139, Sel: 082 823 0208

OVK LADYBRAND - LADYBRAND TOYOTALadybrand Toyota is sedert Maart 2012 besig met op-gra dering en uitbreiding. Dit behels verbeterings en uit breiding van die bestaande Toyota-vertoonlokaal, kan tore, werkwinkel en onderdele. ’n Afdeling vir ge-bruik te voertuie, Automark, word op die aangrensende

erf geskep waar op kwaliteit-gebruikte voertuie volgens Toyota-standaarde ge-fokus sal word.

Die bestaande kiosk word verskuif en in ’n volwaardige 24/7-geriefswinkel omgeskakel met onder andere ATM- en behoorlike toiletgeriewe. Hierdie proses verontrief kliënte. Daarom vra Ladybrand Toyota kliënte se geduld en begrip.

Die beoogde voltooiïngsdatum is Augustus 2012. Ons sien daarna uit om ons kliënte met ’n nuwe ervaring te bedien.

KIMTRAFOS 12 GRANDEKimtrafos Grande bevat ureum en diere moet dus goed aangepas word deur die hoeveelheid geleidelik oor ‘n periode van 10 dae te vermeerder.

Honger diere moet nie toegang hê tot ureumbevattende lekke nie.

Voldoende ruvoer moet te alle tye beskikbaar wees wanneer ureumbevattende lekke gevoer word.

Beskerm lekbakke teen reën.

Grondstof

Mieliemeel Oliekoek Voergraad-ureum Kimtrafos 12 Grande Kalori 3000 Voergraad-swael Sout TOTAAL INNAME (g/koei/dag) INNAME (g/ooi/dag)

ONDERHOUDSLEKKEKg/mengsel

ONDERHOUDSLEKKE: Hoofsaaklik vir koeie en ooie gedurende die laat winter. Word aanbeveel vir medium- / laatdragtige-vleisbeeskoeie of ooie sonder kalwers/lammers wanneer die veld redelik swak is en koeie/ooie nie meer heeltemal kondisie hou op net ’n winter-onderhoudslek nie.

GROEI - Kg/mengsel LAKTASIE - Kg/mengselGrondstof

Mieliemeel Oliekoek Voergraad-ureum Kimtrafos 12 Grande Kalori 3000 Voergraad-swael Sout TOTAAL INNAME (g/bees/dag) INNAME (g/skaap/dag)

WINTER-PRODUKSIELEK

WINTER-PRODUKSIELEK: Hoofsaaklik vir groei en laktasie op droë weiding. Word aanbeveel vir die groei van kalwers/lammers op winterveld; koeie/ooie met kalwers/lammers gedurende die winter en prikkelvoeding voor paring.

450200100100505

3001 205

600 - 700170 - 200

30030010075255

3001 105

500 - 600150 - 170

2004007575255

2501 030

800 - 1 200150 - 200

3004005075253

2001 053

1 000 - 2 000150 - 200

SOYGRO BIOLOGIESE SWAMDODERSPatostop • Nemablok • Aktinos

SteriSweep • Péllos

Wenner boere gebruik Soygro entstowwe!

Peulgewasse is bekend vir biologiese stik stof-binding en die seleksie van korrekte Rhizobium-entstof vir elke spesifieke gewas. Dit vorm knop pies op die wortels en bind lugstikstof in die am mo nium-vorm en is in die plant beskikbaar sonder verliese. Droëbone met ’n kortgroei-sei-soen bind nagenoeg 50 kg stikstof per ha, terwyl die meerjarige lusern maklik tot 250 kg stikstof per ha kan bind.

BIOLOGIESE STIKSTOFBINDING

MIELIES & KORING

Grasgewasse soos mielies en koring kan ook biologiese stikstof bind. Navorsers het vir jare vasgekyk teen die knoppies by peulgewasse. Mie-lies het 10 - 14% proteïen in die graan teen oor sojabone se 36%.Mielies het dus minder stik stof nodig as sojabone. Stikstofbinding by mielies en koring op droëland is in die orde van 5 - 15 kg stikstof per ha en veel hoër onder besproeiïng.

Die belang van biologiese stikstof by mielies is nie noodwendig hoeveel nie, maar die am-monium-vorm daarvan is hoogs doeltreffend en direk in die vaatbundels beskikbaar. Ammo nium -stikstof balanseer nitrate wat tydens blom beskik-baar is en dit bevorder bestuiwing, bevrug ting en opbrengs.

BIOLOGIESE STIKSTOFBINDERS• Rhizobium-entstof wat knoppies vorm, bind

40-60% van die plant se behoefte

• Azospirillum by mielies en koring bind biolo-giese stikstof, ± 10-20% van die plant se behoefte

BEMESTING & PLANTRESTE• Stikstof afkomstig vanaf bemesting en die

afbreek van plantreste van die vorige sei soen

• 3 ton sojabone en 10 ton mielies lewer bei-de ± 60 kg stikstof vir die opvolg ge wasse

DIE BIOLOGIESE BALANS• Stikstof is ook afkomstig van ander organis-

mes in die grond, op wortels en op blare van plante

• Hierdie organismes lewer nie net stik stof nie, maar bevorder die algehele plant gesondheid

Gevolgtrekking:Die Soygro biologiese program verseker biologiese stikstofbinding op peul- en nie-peulgewasse en voor delige organismes op wortels en blare, en die doeltreffende opname van bemeste en grond-stik stof deur gesonde wortels. Soygro gebruik ver skeie gehalte-entsowwe van suiwer kulture om wenresultate te verseker.

Bron van StikstofStikstof wat plante benut, is hoofsaaklik vanaf 3 bronne beskikbaar.

Page 5: August 2012 Promotion
Page 6: August 2012 Promotion

TREKKERS NUUT

NEW HOLLAND TT75 2WD ROPS Clocolan 1 R218 000,00 R248 520,00 R190 000,00 R216 600,00NEW HOLLAND T6020DT ROPS Clocolan 1 R507 000,00 R577 980,00 R490 000,00 R558 600,00NEW HOLLAND T6050DT ROPS Clocolan 2 R532 000,00 R606 480,00 R510 000,00 R581 400,00NEW HOLLAND TD90DT ROPS Cradock 2 R310 000,00 R353 400,00 R287 700.00 R327 978.00NEW HOLLAND T6020DT ROPS Cradock 1 R507 000,00 R577 980,00 R490 000,00 R558 600,00NEW HOLLAND T6020DT Cab Cradock 1 R556 800,00 R634 752,00 R538 000,00 R613 320,00NEW HOLLAND 5610DT ROPS Cradock 1 R360 000,00 R410 400,00 R300 000,00 R342 000,00NEW HOLLAND T6020DT Cab Hopetown 1 R556 800,00 R634 752,00 R508 000,00 R579 120,00

NEW HOLLAND T6020DT ROPS Hopetown 1 R507 000,00 R577 980,00 R490 000,00 R558 600,00

NEW HOLLAND T6050DT ROPS Hopetown 1 R532 000,00 R606 480,00 R520 000,00 R592 800,00

SPUITE NUUTQUANTUM 1 000 l spuit Clocolan 4 R34 800,00 R39 672,00

QUANTUM 14 m-sleepspuit Clocolan 1 R100 000,00 R114 000,00

ATASA 600 l 10 m-spuit Cradock 1 R33 000,00 R37 620,00

IMPLEMENTE NUUTNEW HOLLAND BR6080-baler Clocolan 1 R241 500,00 R275 310,00 R225 000,00 R256 500,00YELLOWLINE 40 skottel-offset Clocolan 1 R125 000,00 R142 500,00 ROVIC 5 ton-kalkstrooier Clocolan 1 R133 800,00 R152 532,00 R115 000,00 R131 100,00FALCON 1,8 m-Haymaker Clocolan 3 R32 000,00 R36 480,00 FALCON 2,7 m-baalvurk Clocolan 1 R9 800,00 R11 172,00 FALCON Baalvurk Clocolan 1 R4 100,00 R4 674,00 MAIZER FTC 946 Maizer Grass Cradock 1 R306 640,00 R349 569,60 R210 000,00 R239 400,00SWING MOWER 320 RCG Mower Cradock 2 R268 680,00 R306 295,20 R180 000,00 R205 200,00FERABOLI Baalvurk Cradock 1 R10 250,00 R11 685,00 R9 750.00 R11 115,00BAALVURK A7111 Cradock 1 R4 500,00 R5 130,00 R4 300,00 R4 902,00NEW HOLLAND 5070-Baler Cradock 1 R198 000,00 R225 720,00 KRONE 1250-tou Baler Cradock 1 R305 000,00 R347 700,00 R230 000,00 R262 200,00KRONE 1250-tou en net Baler Cradock 1 R325 000,00 R370 500,00 R251 460,00 R286 664,40KUHN FC302RG-snyer Cradock 1 R286 100,00 R326 154,00 R227 906,25 R259 813,13

NEW HOLLAND 5070-Baler Hopetown 1 R214 000,00 R243 960,00 R207 000,00 R235 980,00

GERRINGHOFF 8-ry 75 cm-opvou Hopetown 1 R525 000,00 R598 500,00 R490 000,00 R558 600,00

TREKKERS 2DE HANDSNEW HOLLAND 8030DT 2012 5 Ster Clocolan 1 R550 000,00 R627 000,00 R480 000,00 R547 200,00JOHN DEERE 5715 4WD 2008 4 Ster Clocolan 1 R228 000,00 R259 920,00 R220 000,00 R250 800,00CLAAS Celtis 456 4WD 2011 4 Ster Clocolan 1 R330 000,00 R376 200,00 R285 000,00 R324 900,00MASSEY FERGUSON 475 4WD 2005 3 Ster Clocolan 1 R220 000,00 R250 800,00 R200 000,00 R228 000,00NEW HOLLAND TB120DT 2006 3 Ster Clocolan 1 R220 000,00 R250 800,00 NEW HOLLAND TS120DT 2004 3 Ster Clocolan 1 R255 000,00 R290 700,00 R190 000,00 R216 600,00NEW HOLLAND M100 2WD 1999 2 Ster Clocolan 1 R96 000,00 R109 440,00 R65 000,00 R74 100,00NEW HOLLAND M100DT 1998 1 Ster Clocolan 1 R150 000,00 R171 000,00 R30 000,00 R34 200,00LANDINI SOLIS 75 2WD 2009 4 Ster Cradock 1 R178 500,00 R203 490,00 R140 000,00 R159 600,00CASE JX95DT 2005 3 Ster Cradock 1 R200 000,00 R228 000,00 R170 000,00 R193 800,00MASSEY FERGUSON 440 2WD 2005 3 Ster Cradock 1 R150 000,00 R171 000,00 R140 000,00 R159 600,00CLAAS Ceres 3 Ster Cradock 1 R220 000,00 R250 800,00 R190 000,00 R216 600,00

MASSEY FERGUSON 375 2WD 2006 3 Ster Cradock 1 R140 000,00 R159 600,00 R135 000,00 R153 900,00

CASE JX95DT 2006 3 Ster Cradock 1 R170 000,00 R193 800,00 R163 000,00 R185 820,00

STROPERS 2DE HANDSCLAAS Mega 208 2003 3 Ster Hopetown 1 R720 000,00 R820 800,00 R680 000,00 R775 200,00

CLAAS 6,6 m-koringtafel 3 Ster Hopetown 1 R80 000,00 R91 200,00

IMPLEMENTE 2DE HANDSFERABOLI Entry 120 5 Ster Cradock 1 R170 445,00 R194 307,30 R135 000,00 R153 900,00CLAAS 354-baler 2009 4 Ster Cradock 1 R320 000,00 R364 800,00 R260 000,00 R296 400,00KRONE KR125 Baler 3 Ster Clocolan 1 R80 000,00 R91 200,00 R72 000,00 R82 080,00LAVERDA T/H 1.50-baler 3 Ster Cradock 1 R85 000,00 R96 900,00 R75 000,00 R85 500,00KUHN T/H FC302-kneuser 3 Ster Cradock 1 R105 000,00 R119 700,00 R68 000,00 R77 520,00CLAAS 1150 M/Pack Baler 3 Ster Cradock 1 R178 000,00 R202 920,00 R175 000,00 R199 500,00KUHN FC202-snyer 3 Ster Cradock 1 R88 000,00 R100 320,00 R85 000,00 R96 900,00CLAAS 3050 Mower 3 Ster Cradock 1 R160 000,00 R182 400,00 R150 000,00 R171 000,00KUHN T/H FC202-snyer 3 Ster Cradock 1 R90 000,00 R102 600,00 R85 000,00 R96 900,00KUHN T/H FC 353 RC-snyer 3 Ster Hopetown 1 R210 000,00 R239 400,00 R115 000,00 R131 100,00

KRONE Big Pack Baler 2006 3 Ster Hopetown 1 R855 000,00 R974 700,00 R450 000,00 R513 000,00

WELGER T/H AP63-baler 2 Ster Cradock 1 R100 000,00 R114 000,00 R65 000,00 R74 100,00

VERKOOP-PRYSOMSKRYWINGTIPE ITEM BTW inglSPESIALE PRYSBTW inglBESKIKBAAR BY AANTAL

MEG

AN

ISAS

IE H

EELG

OED

ER

E

NCRCP619. Prices include VAT. Prices valid while stocks last 28 Aug – 1 Sep 2012. Prices exclude accessories used for display purposes. Image size does not reflect the product scale. All products not necessarily available at all branches.

Page 7: August 2012 Promotion

7

ALG

EM

EN

E W

AR

E /

GE

NE

RA

L P

RO

DU

CTS

NCRCP619. Prices include VAT. Prices valid while stocks last 28 AUG – 1 SEP 2012. Prices exclude accessories used for display purposes. Image size does not reflect the product scale. All products not necessarily available at all branches.

www.ovk.co.za

HW2650088

STOF- EN VEILIGHEIDSBRILR9,95

WELD1-MS25-12,5 mm 1 kg

R19,50

WELD1-MS32-13,15 mm 1 kg

R20,80

3910100

SWEISHELMAuto-donker

R260,00

KRUIWASO095 FALCON IPlatbak

R495,00SO095 FALCON IIBetonbak

R449,00

ELEKTRODEELEKTRODE-HOUERHW2656000 300 amp-swaardiens

R38,00 HW2656007 500 amp-swaardiens

R51,30

HW0720028

HOEKSLYP-MASJIENRyobi G-650 115 mm

R205,00

HW2060078

STAAL BORSELFyn

R22,75

HW2653782

SWEISHAND SKOEN27 cm

R26,50

HW2656048

VEILIGHEIDSBRILDonker lens

R16,95

OVK IS VERSPREIDER VAN DIE VOLGENDE HANDELSNAME

HW1541112

HARKPlastiek

R16,00

Page 8: August 2012 Promotion

NOORD – Arlington 058-4530020 • Clocolan 051-9439100 • Excelsior 051-9730094 • Ficksburg 051-9337600 • Fou riesburg 058-2230268 • Hobhouse

051-9830086 • Ladybrand 051-9234705 • Paul Roux 058-4710306 • Rosendal 058-2110740 • Steynsrus 056-4710575 • Tweespruit 051-9630023 • Ven-

ters burg 057-6514021 • Verkeerdevlei 051-8411130 • Winburg 051-8810040. SENTRAAL – Aliwal-Noord 051-6332417 • Bethulie 051-7630681 •

Boesmanskop 051-4126487 • Burgersdorp 051-6531902 • Dewets dorp 051-5410015 • Dordrecht 045-9431062 • Jamestown 051-6410621 • Lady Grey

051-6030442 • Mol teno 045-9670101 • Rouxville 051-6630177 • Smithfield 051-6831101 • Wepener 051-5831210 • Zastron 051-6731074. SUID – Colesberg

051-7530748 • Cradock 048-8813038 • Graaff-Reinet (CMW) 049-8925252 • Hofmeyr 048-8850026 • Middelburg 049-8421114 • Mortimer 048-8860772

• Port Elizabeth CMW 041-4067535 • Steynsburg 048-8840035 • Wil lowmore (CMW) 044-9231261. WES – Britstown 053-6720022 • Edenburg 051-

7431182 • Fauresmith 051-7230490 • Hopetown 053-2039217 • Koffie fon tein 053-2051035 • Oranjerivier 053-2039279 • Petrusville 053-6630085 • Prieska

053-3533718 • Reddersburg 051-5530848 • Rietrivier 053-5917020 • Strydenburg 053-6830101 • Trompsburg 051-7130165. MEGANISASIE – Clocolan

051-9439126 • Cradock 048-881 2894 • Ficksburg 051-9337647 • Hopetown 053-2039219 • Ladybrand 051-9234713.

We do not carry stock of all items at all the branches. OVK Operations Ltd can order from other branches and have it delivered at a branch of the customers’ choice. Please note that the image size does not reflect the product scale. Prices do not

include insurance and delivery. All major credit cards accepted. NCR Reg. No. NCRCP619

LA

ND

BO

UV

ER

WA

NTE

PR

OD

UK

TE

159001

POMPSTANG12 mm gegalvaniseerd

R95,00

405507

VLOTTERKLEPStockmans lae druk

R80,15

15003000-032

BOORGATPYP32 mm x 3 m

gegalvaniseerd

R160,50

AGRI-WIELKRAAN

329A01515 mm

R25,50329A02020 mm

R31,50329A02525 mm

R46,50

BALSLUIT-KRAAN32111515 mm

R14,5032112020 mm

R23,5032112525 mm

R39,20

KIM12G

KIMTRAFOS 12 GRANDE50 kg onderhouds- enwinter-produksielekke

Spesiale korting

SOYGRO PRODUKTE - BESKIKBAAR BY ALLE HANDELSTAKKE

668001

RAIN 15-SPROEIER20 mm geelkoper

R100,00


Recommended