+ All Categories
Home > Documents > Bloemnuusbl 20141016

Bloemnuusbl 20141016

Date post: 05-Apr-2016
Category:
Upload: central-newspaper-group-bloemnuus
View: 291 times
Download: 0 times
Share this document with a friend
Description:
Bloemnuusbl 20141016
16
Tel. 051-404-7600 | Donderdag 16 Oktober 2014 | www.bloemnuus.co.za GRATIS Suicide Watch out for these signs P5 Sterk menings Polemiek oor diereregte ná foto op Facebook Bl. 4 Travellers high and dry Melisa de Wee PASSENGERS at the Bram Fischer International Airport who recently wanted a quick cup of coffee before or after their flight were surprised to see that the doors of the Ekaya restaurant had closed. This has been the case since 23 September. Unathi Batyashe-Fillis, spokesper- son of the Airports Company South Africa (Acsa), says the Ekaya restaurant is closed due to a contract that has expired. She says there is currently a legal dispute between the restau- rant owners and Acsa. Batyashe-Fillis says this has never happened in the past. It is the first time that they had to close a restaurant at the airport. She says they are in the process of looking for new service opera- tors. It is difficult, because they still have tenders running that will only close on 28 or 29 October. Acsa has been in meetings with potential owners who are interes- ted in the restaurant. “A lot of people are interested, so it will be a long process,” says Batyashe-Fillis. She says the aim is to get the restaurant operating before the end of the festive season. Acsa has organised temporary mobile coffee shops for the convenience of the public. Batyashe-Fillis says they have not received any complaints from the public. They are appealing to the public to be patient while they work on this problem. The Ekaya restaurant at the George Airport is also closed. The Ekaya restaurant at the Bram Fischer International Airport has been closed. Photo: Jens Friis Lesers sê oor sluiting LESERS het só op Bloemnuus se Facebook-blad gereageer oor die nuus dat die restaurant in die Bram Fischer- Internasionale Lughawe gesluit is: S Dewald Louw: Ek sien ’n goeie sakegeleentheid. S Bekkie Pitout: Die diens was swak en die opset bitter onprakties. S Diederik van Niekerk: Ek vlieg weekliks en ken van die senior SAA-mense. Hulle het verlede week aan my bevestig dit is die huur wat so uitermate hoog is. Oor die algemeen is die gehalte van dienste wat Acsa by die Bloem-lughawe bied, uiters swak. Die parkeer- masjiene is al drie jaar gelede aangebring en kan steeds nie kaartbetalings hanteer nie. S Lynette van der Merwe: Swak diens en te duur. S Emsie Lloyd: Tipies Bloemfontein. Eerste indruk van Bloem: ’n toe restaurant. S Magda Mostert van Eeden: Hul pryse was te hoog. Selfs ’n koppie koffie was R25. S Maré Marais: Aggenee, hulle het die lekkerste koek gehad. Netbal Kovsies sal beter moet doel Bl. 16
Transcript
Page 1: Bloemnuusbl 20141016

Tel. 051­404­7600 | Donderdag 16 Oktober 2014 | www.bloemnuus.co.za GRATIS

SuicideWatch outfor thesesigns

P 5

Sterk meningsPolemiek oordiereregte ná fotoop Facebook

Bl. 4

Travellers high and dryMelisa de Wee

PASSENGERS at the Bram FischerInternational Airport who recentlywanted a quick cup of coffeebefore or after their flight weresurprised to see that the doors ofthe Ekaya restaurant had closed.This has been the case since 23

September.Unathi Batyashe­Fillis, spokesper­

son of the Airports Company SouthAfrica (Acsa), says the Ekayarestaurant is closed due to acontract that has expired.She says there is currently a

legal dispute between the restau­rant owners and Acsa.Batyashe­Fillis says this has never

happened in the past. It is the firsttime that they had to close arestaurant at the airport.She says they are in the process

of looking for new service opera­tors.It is difficult, because they still

have tenders running that will onlyclose on 28 or 29 October.Acsa has been in meetings with

potential owners who are interes­ted in the restaurant.“A lot of people are interested,

so it will be a long process,” saysBatyashe­Fillis.She says the aim is to get the

restaurant operating before the

end of the festive season.Acsa has organised temporary

mobile coffee shops for theconvenience of the public.

Batyashe­Fillis says they have notreceived any complaints from thepublic.They are appealing to the public

to be patient while they work onthis problem.The Ekaya restaurant at the

George Airport is also closed.

The Ekaya restaurant at the Bram Fischer International Airport has been closed. Photo: Jens Friis

Lesers sêoor sluitingLESERS het só op Bloemnuus seFacebook­blad gereageer oor dienuus dat die restaurant in die BramFischer­ Internasionale Lughawegesluit is:S Dewald Louw: Ek sien ’n goeiesakegeleentheid.S Bekkie Pitout: Die diens wasswak en die opset bitter onprakties.S Diederik van Niekerk: Ek vliegweekliks en ken van die seniorSAA­mense. Hulle het verlede weekaan my bevestig dit is die huur watso uitermate hoog is. Oor diealgemeen is die gehalte van dienstewat Acsa by die Bloem­lughawebied, uiters swak. Die parkeer­masjiene is al drie jaar geledeaangebring en kan steeds niekaartbetalings hanteer nie.S Lynette van der Merwe: Swakdiens en te duur.S Emsie Lloyd: Tipies Bloemfontein.Eerste indruk van Bloem: ’n toerestaurant.S Magda Mostert van Eeden: Hulpryse was te hoog. Selfs ’n koppiekoffie was R25.S Maré Marais: Aggenee, hulle hetdie lekkerste koek gehad.

NetbalKovsies salbeter moetdoel

Bl. 16

Page 2: Bloemnuusbl 20141016

2 BLOEMNUUS, DONDERDAG 16 OKTOBER 2014

DIE 12 topfinaliste van die Mej. Bloemfontein­Roos­kompetisie het die afgelope weekverskeie werksessies en uitstappies onderneem.Hulle het onder meer ’n grimeerles deur

Michelle Millar van The Look gehad, ’nuitstappie na die Cheetah Experience (deurDefensor Security geborg) onderneem, ’netiket­werksessie deur Henk Benson van PartyPerfect en ook ’n mikrofoonetiketsessie deurJeanette Geldenhuys van Radio Rosestadbygewoon. Die finaliste het ook al die Cara­mello’s takke besoek waar hulle met drink­goed na hul uitstappies bederf is.Die finaliste se uitrustings vir die uitstappies

is deur Danial Smith van Dee Cee Designontwerp en verskaf.Sien nog foto’s by www.bloemnuus.co.za

Skoonhede leer, ontspan saam

Caramello’s het die finaliste met drinkgoed be-derf. Hier is Jamie-Leigh Taaibosch (links) en Lo-raine van Heerden by Caramello’s Preller Plein

Foto: Cobus Schieke

Die 12 topfinaliste van die Mej. Bloemfontein Roos-kompetisie se uitrustings vir die uitstappiesis deur Danial Smith van Dee Cee Design ontwerp en verskaf. Van links is voor: Andrie Goosen(beoordelaar, Fleurdal Mall), Charnelle Ingram, Carli Rothmann, Sahsa-Lee Gouws, MelindaBester, Lizè-Marie van der Walt, Benita van der Merwe en Nadia Goodes (Reach for A Dream);agter: Esmariè Cronjè (beoordelaar, Life-Rosepark-hospitaal), Jamie-Leigh Taaibosch, NienkeCoetzee, Anandi Grobbelaar, Loraine van Heerden, Diandri Saaiman, Su-Nita Coertzen, SantjieWiese (beoordelaar, Wimpy) en Inge Strydom (beoordelaar, Bloemnuus) Foto: Cobus Schieke

Henk Benson van Party Perfect het vir diefinaliste ’n werksessie oor etiket aangebied.

Foto: Cobus Schieke

Die 12 topfinaliste van die Mej. Bloemfontein-Roos-kompetisie het die afgelope week verskeie uitstappies en werksessies onderneem. Ondermeer het Jeanette Geldenhuys van Radio Rosestad ’n praatjie oor mikrofoon-etiket aangebied. Hier is van links, voor: Melinda Bester, Benitavan der Merwe, Lizè-Marie van der Walt, Su-Nita Coertzen, Sasha-Lee Gouws en Diandri Saaiman; agter: Jamie-Leigh Taaibosch, Carli Rothmann,Nienke Coetzee, Geldenhuys, Loraine van Heerden, Anandi Grobbelaar en Charnelle Ingram Foto: Cobus Schieke

VIER lesers kan lekker pryse losslaan deur hultopdrie gunstelinge (koningin, eerste prinsesen tweede prinses) vir Mej. Bloemfontein­Rooste voorspel. Die kroning vind Saterdag plaas.Die vier pryse ter sprake is:

S Caramello’s gee aan een leser van OnsStad ’n Caramello’s­eetbewys.SWimpy in die Fleurdal Mall gee aan eenleser van Ons Stad ’n Wimpy­eetbewys.S Checkers Hyper in die Fleurdal Mall biedaan een leser ’n Checkers HyperFleurdal­kruideniersgeskenkbewys.S Lilly’s Biltong in die Fleurdal Mall gee aaneen leser ’n Lilly’s Biltong­geskenkpak.Jy kan tot Vrydag om 10:00 jou voorspel­

ling stuur. Stuur ’n SMS na 45527 en begindie SMS met die sleutelwoord “Roos”. Dui danjou topdrie aan deur slegs hul name tegebruik. ’n Voorbeeld: Roos. 1. Marie 2.Saartjie 3. Sannie. As jy meer oor die finalistewil weet, gaan na www.bloemnuus.co.za oflees in verlede week se koerant.

Een, twee, drie– jy is ’n wenner

Die 12 topfinaliste van die Mej. Bloemfontein-Roos-kompetisie het die Life-Rosepark-hospi-taal besoek. Hier oorhandig Benita van derMerwe (regs) ’n gemeenskapseerbewys aan Es-tie de Beer, ’n verpleegster in die trauma-een-heid. Foto: Inge Strydom

Regs: Braam du Plessis van die Life-Rose-park-hospitaal maak Lizé-Marie van der Walthier touwys in die noodhulpsessie.

Foto: Inge Strydom

Page 3: Bloemnuusbl 20141016

BLOEMNUUS, DONDERDAG 16 OKTOBER 2014 3

WINDSKADE:Voordat ’n reën-bui Saterdag-middag oor dieBram Fischer-InternasionaleLughawe uitge-sak het, het windskade op dieparkeerterreinaangerig deurdié tentdakke loste skeur. Ná diestorm is voertuiehierdeur bedek.’n Bloemnuus-leser, AmandaCoetzer, het opFacebook geskryfdie reën was ’nwelkome verjaar-daggeskenk ophaar 40ste ver-jaardag.

Foto: Jens Friis

Access strictly controlledRuan Bruwer

SOON even those who have a validreason for visiting the campus of theUniversity of the Free State (UFS) willnot be allowed entrance. The UFShas been tightening security meas­ures on its Bloemfontein campus.Students, staff and other personnel

have been given access cards. As forthe rest, they will have to sign in atthe visitor’s centre and depending onthe business they have on campus,will only be allowed entrance for acertain period of time.The visitor’s centre at gate 5 (DF

Malherbe Drive) should be activetowards the end of October.All five entrance gates are being

equipped with strict access control.The first phase of the process wasimplemented in August at gate 2(Badenhorst Street) and gate 4(Furstenburg Street) which wereequipped with card­readers. Onlypersons with valid access cards canenter and leave through those gates.Existing staff and student cards willbe equipped to be read by theshort­distance card­readers at thegates in order to activate the booms.They will no longer have to swipe

their cards; the boom will openautomatically. As from this month,staff members and students whohave motor vehicles will have to buythe new dual­frequency cards thatwill replace their current cards. Adiscounted price of R30 per card ispayable during October, thereafter acard will cost R60.Gate 3 (Wynand Mouton Drive) is

earmarked for use by official card­hol­ders. The purpose of the constructionwork at the main gate in NelsonMandela Drive is to build an extralane for incoming traffic and isestimated to be completed soon.

Oplossings in landbou bekykLANDBOUWEEKBLAD, in samewer­king met Volksblad, bied op 30en 31 Oktober ’n landbou­konferensie met die temaOplossing vir die landbou by die

Universiteit van die Vrystaat (UV)aan. Kontak Patricia Potgieter virplekbespreking of om meerinligting te kry by 021­406­2298of [email protected].

Page 4: Bloemnuusbl 20141016

4 BLOEMNUUS, DONDERDAG 16 OKTOBER 2014

’n DAGBOEKINSKRYWING en foto vandie Brian Boswell­sirkus hetFacebook­lesers onverwags aan diepraat gehad:S Elize Adendorf Boemer: Dis niewaar ’n kameel hoort nie. Armeding. Boikot, asseblief!S Aletta Joraan: Wilde dierebehoort nie aangehou te word ommense te vermaak nie.S Edelweiss Wessels: Ek dink dietyd van sirkusse is lankal verby!S Noël Egbert Venter: Dalk sal ekmaar gaan. Lyk my hulle gaan diegeld nodig hê om kos vir die dierete koop. ;­)S Tess Pretorius: Boikot?! Dis dieekwivalent van ’n volstruis wat sykop in die grond druk. Wees deelvan die oplossing, nie die probleemnie. Almal eien sy/haar reg op huldrome die belangrikste. Dis kleinliken boonop selfsugtig om ander niedaai kans te gun nie.Ek was daar, my eerste sirkus; en

my hart het weer jonk gevoel. Diediere het ook nie onversorg ofuitgeteer gelyk soos almal te keregaan nie.Inteendeel; ek het al boere se

diere gesien wat erger lyk en dismense wat alle moontlike hulpmid­dels tot hul beskikking het wat julle“boikot­kolonie” “reg” ag. As diediere so onversorg lyk, bied ’n

bietjie aan om saam met jou kidsna hulle te gaan omsien.En terwyl jy daar so staan en

roskam, kam sommer daai negatiwi­teit en selfsugtigheid uit jou uit.S Alta Koen: Hulle het geen wildediere hier nie. As daar meer menseis wat na hul diere kyk en hulle leersoos hierdie mense, sal daar minderhonde op straat wees. Gaan kykgerus na hul akrobate se talent. Ditis nie net iets om te aanskou nie,maar vir seker om te waardeer ook.S Elsje Nel: As ons hulle onder­steun, kan daar nog beter na diediere omgesien word. Ek het algesien en beleef met hoeveel liefdehier na die diere omgesien word.Ons het met sirkusse grootgeworden ons kinders moet ook dievoorreg hê.S Henda Laufs: Die sirkus waswonderlik! Lieflike, suiwer vermaaken ’n belewenis vir kinders. Diediere is baie goed versorg.

Só skryf jy

Laat jou stem hoor. Stuur briewe [email protected].

LESERSLENSKOMPETISIE: Willem Kruger het dié foto op die terreinvan die Anglo-Boereoorlogmuseum geneem. Hy is daarmee ’n etein die Rosie’s Brasserie by die Windmill-casino-en-vermaaklikheid-sentrum ryker. Stuur gerus ’n foto – dalk wen jy die volgende eet-bewys. Die kontakbesonderhede is onderaan dié bladsy. Kyk na nogwenfoto’s van lesers op www.bloemnuus.co.za.

Polemiek oordiereregte op FB

teen ’n billike prys voorsien.Baie van die eters was jong

Volksblad­joernaliste.Die vermiste hemp is darem gou

weer tussen die ander loseerdersse strykgoed opgespoor.Dit was in dieselfde tyd dat die

taalgeleerdes besluit het ons hoefnie meer ’n trein of bus te verpasnie, ons kan dit nou maar weermis as ons wil.In Die Volksblad se Byvoegsel het

ene “Siegfried” in ’n rympiejuigende kommentaar hieropgelewer, maar gewaarsku:“Onthou net ’n voël op ’n tak

bo jou kop / mis nooit nie, neenooit nie vir JOU!”

S Jacob Cornelius (Jaap) Steyn(gebore 31 Julie 1938, Fouries­burg) is ’n Afrikaner­historikus enkultuurbiograaf van Bloemfontein.

My gedagtes het dadelikgedwaal na iets wat ’n vriendelikejong Engelssprekende vroeg in 1959vir me. Anne van Zyl van Henry­straat 90, Bloemfontein, gesê het:“Miss, een van my hemde mis”.Miss Van Zyl en haar suster, Miss

Helen (hulle was by almal sóbekend), het in ’n groot huisgewoon. Laasgenoemde het in ’nbuitegebou op die erf ’n banket­bakkery bedryf.Me. Anne het aan ’n paar

mense volle losies verskaf (was­goed ingesluit) en aan nog ’nklompie mense heerlike aandetes

Jaap Steyn

’n NEDERLANDSE koerant het ’njaar of wat gelede ’n verskoninggeplaas onder die opskrif: “Paginamist”, oftewel “Bladsy mis”, as jydit direk in Afrikaans vertaal.’n Bladsy het in die kulturele

bylae weggeval en dit is daaroordat die koerant ekskuus gevra het.Een van die lesers het dadelik

geskryf dit is “ ’n koei van ’ntaalfout”. Daar moes liewer ietsgestaan het soos, “Daar ontbreek’n bladsy”.Nog ’n leser het geantwoord ’n

mens kan die verkeerde gebruikvan mis nie meer teëhou nie.Dit het my ’n bietjie laat

lekkerkry dat selfs so ’n vernamekoerant – dit was die NRC Handels-blad – sulke tegniese en taalfoutekon begaan.

As ’n hemp vanjou die dag mis

geplaas is. Die doel van die fotoen onderskrif was om lesers bewuste maak dat die Boswell­sirkus inBloemfontein is.Wyd uiteenlopend was die reak­

sie, maar die gemene deler isBloemnuus se lesers (ook dié watdiere in ’n sirkus voorstaan) isgroot diereliefhebbers. Sien diekommentaar in die briewekolomhieronder. En as jy lief vir jou troe­teldier is, sal jy waarskynlik ookvan die foto’s op bl. 8 hou.

Alles van die beste.

Jens Friis(red. Bloemnuus/Bloemnaweek)

SOVEEL hoofde, soveel sinne.Só lui die gesegde wat van die

jare toet dateer.En op ’n hedendaagse Facebook

is dit meer waar as voorheen.Soms plaas jy ’n inskrywing

(post) op Facebook wat jy vermoedreaksie gaan uitlok, maar danplaas niemand kommentaar(comments) nie. En dan, uit diebloute, rol die kommentaar somsin op byvoorbeeld ’n “neutrale”foto wanneer jy dit glad nieverwag nie.Die einste het die afgelope

naweek gebeur toe ’n foto van ’nop­die­oog­af goed versorgdekameel op dié Facebook­blad

MENINGS EN RUBRIEKE/COMMENTS AND COLUMNS

‘Bloemnaweek’ hier te kryBLOEMNAWEEK is op Vrydae op dievolgende afsetpunte in Bloemfon­tein beskikbaar:AAA Vleis HospitaalparkAljo’s SparBayswater Kwik­SparBaysvillage SparBewarea­aftreeoordCheckers HyperCheckers LangenhovenparkCheckers Mimosa MallCollege Square MediCrossDischem Bloemfontein

Emily SupermarkEllenberger & KahtsFruit & Veg (Lhp en Suide)Game FleurdalHeuwelsig Kwik­SparJohnny’s Fruit MarketKloppersLiquor CityLoopy’s Café

MakroMeditas SparNaval Hill SparNetcare HeidedalPosbank (langs Fruit & Veg Lhp)Nasionale MuseumOK Grocer PellissierPick n Pay BrandwagPick n Pay Fleurdal Family Store

Pick n Pay Preller WalkPick n Pay BloemgatePick n Pay Loch LoganPick n Pay NoordstadPreller Plein ApteekPretty GardensProtea StoresRolina StoresLife­Rosepark­hospitaal

Saverite FichardtparkSenwesSky CountryMeditas SlaghuisFauna VleisDave’s Meat MarketUrth Garden CentreVodacom­hoofkantoorWimpy CheckersWimpy NorthridgeWimpy Suide (groot Pick n Pay)Wimpy WaterfrontWimpy Casino

Page 5: Bloemnuusbl 20141016

BLOEMNUUS, DONDERDAG 16 OKTOBER 2014 5

A NUMBER of suicides have occurred inBloemfontein over the past month.A number of factors play a role in this

and every case has unique circumstances.South Africa has the eighth highest

suicide rate in the world with approximately8 000 people committing suicide yearly.Based on this, suicide is the third greatest

cause of unnatural death in the country. InSouth Africa alone there are 23 suicides and230 attempted suicides every day.World Suicide Prevention Day was held

recently and the message was carried outthat suicide was preventable and that therewas help available for people in need ofsupport.Increased awareness about the warning

signs and places where people can beassisted plays an important role in preven­tion.For many people it is difficult to make

sense as to why a person will attempt to orcommit suicide. Research has shown thatthere are many psycho­social factors thatplay a role such as untreated mental illness,substance abuse, family problems, trauma,rape and poverty, which all have thepotential of contributing to a person feelingsuicidal.According to studies, about 70% of those

who committed suicide often showedwarning signs.People with suicidal tendencies experience

extreme feelings of hopelessness andhelplessness, which often lead to themforgetting that there is hope and help.Suicide may appear as the only way out

to them.They often need to be reminded that

there is help, and that all they need to dois reach out for assistance.If you require help or would like more

information, call Southern Free State MentalHealth on 051­444­0212/3 or [email protected].

Suicide: There ishope and help

S Change in behaviour;S withdrawal or isolation from familyand friends;S talking or thinking about deathoften;S clinical depression – deep sadness,loss of interest, trouble sleeping andeating – that gets worse;S losing interest in things one usedto enjoy;S making comments about beinghopeless, helpless or worthless;S putting affairs in order, tying uploose ends, changing a will;S saying things like “it would bebetter if I wasn’t here” or “I wantout”;S talking about suicide or killingone’s self;S visiting or calling people to saygoodbye; andS giving away possessions, especiallythose possessions that are of value tothem.

Watch out forthese signs

Page 6: Bloemnuusbl 20141016

6 BLOEMNUUS, DONDERDAG 16 OKTOBER 2014

Mamma Kraai se boereworsJY het nodig:1 kg varkspek3 kg beesvleis, grof gemaal5 knoffelhuisies, fyn gekap90 ml sout30 ml (2 e) vars gemaaldeswartpeper60 ml (kwartkoppie) fynkoljander

5 ml (1 t) vars gerasperdeneutmuskaat5 ml (1 t) gedroogde tiemie2,5 ml (halwe t) fynkruinaeltjies125 ml (halwe k)kruinaeltjies125 ml (halwe k)Worcestershiresous

125 ml (halwe k) rooi wyn2 kg varkvleis, grof gemaalworsderms

Maak só om agt porsies telewer:S Maal 500 g van die varkspekgrof en sny die res in kleinblokkies.

S Meng die varkspek, beesvleisen varkvleis liggies met al diegeurmiddels.S Ryg die derms oor diestoppertuit en stop die dermsmet die vleismengsel. Moeniedie derms te styf stop nie.S Braai die wors oor matigekole tot gaar en bruin.

Mamma Kraai se boereworsresep kom uit dié Kokkedoor-resepteboek.Skaf jou vleis by die ondernemings op dié bladsy aan.

Bel Susna Botha by051­404­7798 omhier te adverteer.

Page 7: Bloemnuusbl 20141016

BLOEMNUUS, DONDERDAG 16 OKTOBER 2014 7

Offers valid from 17 October. While stocks last.

8746

E&OE

50%OFFUp to

Selected footwear

WOMEN’S CANDICE SANDALS

NOWR299

NormallyR399

NOWR199

NormallyR399

Three straps to ensure a secure fitRubber outsoles for better grip onrough terrains

MEN’S GRAVITY SANDALS

NOWR299

NormallyR399

Full grain leather uppersEVA heel for crucial stability

MEN’S YORKTOWN SHOES

NOWR1099

NormallyR1399

WOMEN’S EMERALD CITY SANDALS

NOWR699

NormallyR999

Suede and mesh breathable uppersSoft padded collar for added comfort

WOMEN’S ARKANSAS BOOTS

NOWR399

NormallyR750

GREAT VALUE DEALS!

WOMEN’S ELLIPSE AERO SHOESThis lightweight hiking shoe is ideal forwomen who like to move quickly in themountains. Low-cut profile for freedom ofmovement. Salomon’s Contagrip® outsolesoffer optimal traction on varied surfaces.

NOWR899

NormallyR1299

MEN’S REFLEX 2 WATERPROOF BOOTSPerfect for day hiking and most outdooractivities. It is comfortable, waterproof,has a very modern style and is constructedwith high quality materials, that offersflexibility and comfort while a bellowstongue keeps debris out. Breathable meshlinings maintain comfort by keeping yourfeet dry while the Merrell Air® cushion inthe heel absorbs shock and adds stability.

NOWR899

NormallyR1399

Fans find out first.SHOP ONLINE at www.capeunionmart.co.zaFREE delivery on ALL online orders.

Visit www.capeunionmart.co.za or call 0860 3333 29. Limited to 3 units per product per customer applicable online and in-store. Products subject to availability. Stores nationwide.All our products are covered by our famous 5-way guarantee, ensuring that you always get the best price and advice along with the fairest return and exchange policy.Delivery times on all promotional items ordered online is 7-10 working days. Limited online stock available.

Comfortable, soft leather footbedsLightweight leather design,perfect for hot summer days

Comfortable, lightweight leisure shoesCushioned footbeds for comfort

WOMEN’S JULES SHOES

Comfortable, cushioned leather footbedsLight and perfect for warm summer days

DONDERDAG 16 OKTOBERS Boss’s Day.S Shmini Atzeret (Jewish).S Tjello en klavier: GeorgiAnichenko en AnastasyaTenekova in die Odeion om19:30. Kaartjies tussen R130en R50 by Computicket.S Asylum of the Birds:fotografie­uitstalling deurRoger Ballen in Oliewenhuistot 16 November.S (Dis)place: fotomontageen installasie deur Mari­Loui­se du Plessis tot 31 Oktoberin Gallery on Leviseur.S Agri Boshof se plaaswer­ker­ en beginnerboer­inlig­tingsdag. Rolanda van denHeever, 053­541­0018.S The problem of crossinga bridge: Isabel Mertz staldruk­ en beeldhouwerk tot24 Oktober in die Steg­mann­galery uit.S Mars, ’n kinderoperette,word om 19:00 deur dieLaerskool Willem Postma indie Sand du Plessis­teateraangebied. Dit is spesiaaldeur Maretha Maartensgeskryf en die musiek isdeur Anton Esterhuysegekomponeer. Xander Steynis die choreograaf. Kaartjiesis by Pacofs te kry.

VRYDAG 17 OKTOBERS Alumni Voices, ligtemusiek onder leiding vanLeona Geldenhuys, om19:00 in ZiZi’s Restaurant,Botaniese Tuin. ’n Kaartjieteen R195 sluit ’n driegang­ete in. Bespreek plek by051­401­9734.

S Christa Steyn en Ek metOckie Vermeulen en kwartetin die NG kerk Onze Rust.Hiermee word dié kerk se50ste verjaardagvieringafgesluit. ’n Kaartjie kos R60en is te kry by die kerkkan­toor (083­311­2257).S Kermis van 15:00 af bydie NG kerk Berg­en­Dal,Albrechtstraat, Dan Pienaar.Middagete reeds van 12:00beskikbaar. Koop hier dieheerlikste eetgoed soosbraaivleis, potjiekos, koeke,beskuit, kerrie­en­rys,basaarpoeding en slaptjips,en smul heerlik daaraan.Kuier saam in die teetuinterwyl die kinders metallerlei speletjies vermaakword.

SONDAG 26 OKTOBERS Vier kore van dieMeisieskool St. Michael inBloemfontein, die St.Andrew­skool en dieSuid­Afrikaanse sopraanSibongile Mngoma sal dievreugde van Kersfees besingin St. Michael se jaarlikseSongs of Celebration. Diégeleentheid sluit die skoolse 140­jaar­viering af. JohanCromhout sal as orrelsolisoptree en as begeleier virdie kore gelei deur Marilisevan Rooyen, Maryke Smit enClive Mott. The Joy ofChristmas is om 16:00 indie Anglikaanse katedraal.Kaartjies kos R100 en is bySt. Michael se kantoor tekry.

VRYDAG 31 OKTOBERS Symphony at the Woodsom 20:00 deur Arco Musicamet onder andere CézanneYselle, Elmarie Potgieter,Tsidi Gumede, André Venteren Herman Strauss in dieWoodlands­onthaallokaal.Kaartjies teen R120 is te kryby Computicket. Vir tafelbe­sprekings skakel 083­259­2226. Bloemnuus is diemediaborg.S Riana Nel en haar orkesin die Kovsiekerk. Bespreekplek by Computicket.Bloemnuus is die mediaborgvan dié konsert.

STUUR dagboekinskrywingsvir Bloemnuus na jens.fri­[email protected]. Hou ditkort en kragtig.

Dit gebeur dan

VRYDAG 17 OKTOBER: NicholisLouw sing om 19:30 in Innie-Skuur. ’n Kaartjie kos R120.

Page 8: Bloemnuusbl 20141016

8 BLOEMNUUS, DONDERDAG 16 OKTOBER 2014

FOTO’S word niemeer ontvang virdie kompetisiewaarin R1 000 segeskenkbewyse vanMakro op die spel isnie.Die finaliste sal

binnekort aangewysword.Stem vir jou

gunstelingfoto opBloemnuus seFacebook­blad. Byna7 200 mense is lidvan dié blad.

Alte dier-baar

Kieters van Elsabé Swart.Blou, die windhond, en haar beste maatjie, die wees-meerkat Junior.Hulle behoort aan Luke de Kiewit.

Michelle Reynecke se kat Sammy slaap graagop dié troon.

Muschka van Danie Jacobs is ’n Anatoliese herdershond wat tussen haareie groepie lammers gesit is sodat sy hulle as haar eie kan aanneemen hulle in die toekoms teen jakkalse en rooikatte kan oppas.

Page 9: Bloemnuusbl 20141016

BLOEMNUUS, DONDERDAG 16 OKTOBER 2014 9

Page 10: Bloemnuusbl 20141016

10 BLOEMNUUS, DONDERDAG 16 OKTOBER 2014

S PRAATJIES deur Anna Celliers,Tanya Visser en Gerald Schofield.S Demonstrasie van blommekunsdeur die Oranje­blommeunie.S Demonstrasie en uitstallings vansuikerkuns en koekversiering.S Plante en tuinbenodigdhede by

die Makro­leefstylpaviljoen en mooiplante by Greenside se kleinhandel­paviljoen.S Royal Canin se hondewandeling indie Botaniese Tuin.S Uitstaltuintjies met oulike ideesvir tuiniers.

Net Saterdag 25 Oktober:S Volksblad se Kos­en­kunsmark metstalletjies van kos­ en kuns­ endekorprodukte.S Plaaslike kunstenaars verskafvermaak.S Speelplek vir die kinders.

Verwag die volgende by The Gardener Live en Volksblad se Kos­en­kunsmark

Lientjie Mentz

TUINGHOEROES Anna Celliers,Tanya Visser en Gerald Schofieldkuier binnekort in Bloemfonteinwanneer die gewilde TheGardener Live­tuin­ekspo saammet Volksblad se maandelikseKos­en­kunsmark in die Vrystaat­se Nasionale Botaniese Tuin inBloemfontein aangebied word.Die tuinekspo duur van 24 tot

26 Oktober, terwyl die marksoos gewoonlik op Saterdag 25Oktober aangebied word.Besoekers kry dus dié Saterdag’n dubbele dosis stalletjies –tuinverwante stalletjies, asookstalletjies waar markgangers kos,pragtige dekor en geskenke kankoop.Op die daaglikse praatjies

gaan Gerald onder meer geselsoor hoe bome en struike aan ’ntuin vorm gee (Vrydag 24Oktober, 14:00), hoe om sukseste hê met jou eie vrugte,groente en kruie (Saterdag 25Oktober, 12:00) en hoe omvoëls en wildlewe na die tuin telok (Sondag 26 Oktober, 14:00).The Gardener Live begin op

Vrydag 24 Oktober met praatjieswat uurliks van 11:00 tot 15:00aangebied word. Saterdag begindie praatjies om 10:00 en salelke uur tot 15:00 aangebiedword en Sondag begin diepraatjies om 10:00 en duur totdie laaste praatjie om 14:00.Ander praatjies handel oorsuikerkuns en daar is ook ’ndemonstrasie deur die Oranje­Blommeunie (OBU).Troeteldiereienaars kan hul

honde teen R20 per hondsaambring vir ’n wandeling deurdie tuin. Die Royal Canin­honde­uitstappie begin op 25 Oktoberom 08:00.Toegang vir dié spesiale mark

is R30 per volwassene en R11per kind ouer as 12 jaar.S Kry meer inligting oor hoeom ’n uitstaller op die Volksblad­mark te wees deur ’n e­pos aanMarie­Louise Smith by ml@zig­zagcreations.co.za te stuur.S Kry meer inligting oor alleswat op The Gardener Live­tuinek­spo aangebied word op diewebwerf www.thegardenerli­ve.co.za.S Die eerste twee wenners watelk dubbelkaartjies na TheGardener Live en Volksblad seKos­en­kunsmark op Saterdag 25Oktober gewen het, is JensJusjong en Sarie Kriel. Julkaartjies sal die oggend van 25Oktober by die hoofingang vandie Botaniese Tuin beskikbaarwees.As jy ook dubbelkaartjies na

die tuinfees wil wen, like dieberig op Bloemnuus se Face­bookblad (www.facebook.com/Bloemnuus).Twee lesers sal elk dubbel­

kaartjies vir Saterdag 25 Oktoberkan wen.

Meer asnet kosen kunsHope vir tuiniers ook

Anna Celliers

Merk volgende naweek omdat dit 'n fees van tuinmaak, kos en kunsby die Vrystaatse Nasionale Botaniese Tuin in Bloemfontein gaan wees.

Foto: Lientjie Mentz

Page 11: Bloemnuusbl 20141016

BLOEMNUUS, DONDERDAG 16 OKTOBER 2014 11

Page 12: Bloemnuusbl 20141016

12 BLOEMNUUS, DONDERDAG 16 OKTOBER 2014

S Mike Mitchley van die Waen­huis­ Antieke Winkel langs NelsonMandelarylaan is uit die Anglikaan­se katedraal van St. Michael en St.Andrew in St. George’s­straatbegrawe. Hy word deur Bobby,Jacyn en Hazel oorleef. Mike was‘n oud­onderwyser van St. Andrew.

S Arnoldus (Nollie) van Rooyen(1922) se gedenkdiens is in dieFichardtpark­aftreeoord gehou.

S Valeria Greyling (1925) seafskeidsdiens was Vrydag in die NGkerk Bloemheuwel. Dit is deur ‘n

grafdiens in die Memoriam­krema­torium voorafgegaan.Valeria was tussen 1976 en 1986

‘n onderwyser aan die MeisieskoolOranje.

S Hannetjie Church (1927) is uitdie NG kerk Aandbloem begrawe.Die stoet het daarna na dieSuidpark­begraafplaas beweegwaar sy ter ruste gelê is.

Hulle is onlangs oorlede

Page 13: Bloemnuusbl 20141016

BLOEMNUUS, DONDERDAG 16 OKTOBER 2014 13

PROMOSIEARTIKELSedert 2007 het RE/MAX

First al ’n plaaslike bydraeaan Reach for a Dream vanR500 000 gelewer. Ná hulgholfdag vanjaar is ’n tjekvan R100 000 aan Reach fora Dream oorhandig.

RE/MAX bedank dié borge:Honey­prokureurs, Better­

bond, Barons, Delta, Volks-blad, Vodacom, Kloppers,

Kevro, BMW, Pick n PayPrellerplein, Protea­hotelWillow Lake, Attie Pienaar,Posh Lab, HDL, Fourie­proku­

reurs, Nedbank, Wella, BellaDonna, Jack Daniels, MervynJoel Smith, Tempe Gym, Inthe Mood, Securiforce,Quattro Properties, Dunlop,Landmark, Campus Key, Absa,Continental Beverages,Nashua, en RE/MAX­agente.

RE/MAX gee ruim

Van links is, voor: Lorraine de Jongh, assosiaat: RE/MAX, Nadia Goodes, takbestuurder: Reach for a Dream, Erna Goodes, eienaar:RE/MAX, en Eugene Saffy, eienaar: RE/MAX; agter: Marcelle van Niekerk, persoonlike assistent van Lorraine de Jongh.

Page 14: Bloemnuusbl 20141016

14 BLOEMNUUS, DONDERDAG 16 OKTOBER 2014

K23457

Invitation to TenderInvitation to submit a proposal for the appointment of service provider/s for theprovision of the following services for a period of twelve (12) months/one (1) year.

ICAP in South Africa is a programme of the Mailman School of Public Health at Columbia University in New YorkCity. The ICAP programmes in South Africa provide technical and capacity-building support to strengthen theDepartment of Health. ICAP in South Africa receives funding from the US Government (USG) through the Centersfor Disease Control and Prevention (CDC). In collaboration with the DoH, ICAP in South Africa seeks to enhanceDoH stewardship and capacity to accelerate expansion of access to HIV prevention, diagnostic care and treatmentservices, and mitigate the impact of the HIV epidemic. It also seeks to enhance the capacity of communities tomitigate the impact of HIV infection. ICAP in South Africa is based in Pretoria and works in five provinces in SouthAfrica, namely: Eastern Cape (Port Elizabeth and East London); KwaZulu-Natal (Durban); Northern Cape(Kimberley); Limpopo (Polokwane); and Free State (Bloemfontein).

Tender Tender Document/s Closing DateAppointment of a Panel of Service Providers to Provide TravelManagement Services (Bid No: ICAP-T001/09/2014)

Appointment of Panel 23 October 2014at 12:00

Appointment of a Panel of Service Providers for Recruitment,Advertising Agencies (Bid No: ICAP-T002/09/2014)

Appointment of Panel 23 October 2014at 12:00

Appointment of a Panel of Service Providers for Shuttle Services(Bid No: ICAP-T003/09/2014)

Appointment of Panel 23 October 2014at 12:00

Request For Proposal: Cleaning Services (Various Offices)(RFP-ICAP CS002/2014)

Request for Proposal 23 October 2014at 12:00

Invitation for Service Providers to be Registered on ICAP VendorDatabase

Database Registration 30 October 2014at 12:00

Document Issue date: 10 October 2014. Document issue last date: 22 October 2014No Compulsory Meeting for all services.NB: No bid will be awarded to any person whose tax matters are not in order with SARS.Contact information: ICAP, Unit 202, Block A, Rigel Office Park, 446 Rigel Avenue,Erasmusrand, Pretoria, 0181; PO Box 11203, Erasmuskloof, Pretoria 0048.Documents can be obtained by request from e-mail:[email protected]:Mlungisi Shongwe, tel. (012) 360-0657, fax: (012) 360-0664Office hours: 08:00-16:00 Mondays to Thursdays

PERSOONLIKE

DIENSTE

LENINGS

1445

Consolidation Loan OnlineUp to R230 000Low credit score [email protected]

OP SOEK NA

1485

I am looking for knitting machines.Empisals and Passaps in any condi-tion. Will pay cash.Phone Cecilia on 082 482 4686.

TE KOOP

JUWELIERSWARE &

BYKOMSTIGHEDE

1645

ALLERLEI

1655

072 025 6606: Jewel-lery. We pay cash!

EK KOOP GOEIEgebruikte klere, skoene,linne en kombuisware

kontant. Ek besoek u tuis.Skakel: 072 185 8217

ALGEMENE &

HUISDIENSTE

TE HUUR

1820

SALE te huur opskouterrein troues,

funksies en spesialeskoue. Verhuur ooktafeldoeke, eetgerei,

breekware, drapering,ens. saam met sale.

Persele ook beskikbaarop langtermynbasis.Skakel Juanita by051 448 9894/5/6

HUISVERBETERINGS

BINNE

1835

HUIS- EN KANTOOR-OPKNAPPINGS: Dakke,plafonne, verf, teëls,diefwering, ens.

% SANTA 076 835 7849.

VERVOER &

BERGING

1870

TUINVULLIS: 3 Ton trok vir utuinvullis, bourommel enmeubels. Casper071 483 9924

EIENDOMME

MEENTHUISE

TE HUUR

3325

CHEAP ELECTRICITY:Heat pumps. New luxurytownhouses. Thorn Brush,Tielman Roos Street,Douglas Valley. 2- and 3-bedroom units. R4 840 toR5 200 p.m. Imm. availa-ble. % 051 436 0262.www.lesliebarnard.co.za

Gold Reef Estate 2 slk,1 badk. R6500

Skakel 081 700 1546/074 7555 754

SPESIALE AANBOD:Gold Stone Estate 2 slk,1 badk. SLEGS R4950.Skakel 082 851 6851

Splinternuwe, luuksekompleks met sakpas

pryse. 2 en 3 slk eenhedebeskikbaar. Vanaf R6500.Skakel 074 7555 754/

081 700 1546

BETREKKINGS

3600

BETREKKINGS

GESOEK

3670

DRYWER SOEK VASTEdrywerwerk het (EC1).Kontak 073 405 8467

ALGEMEEN

3680

Vir bediendes, nannies entuinwerkers met verwysings.Getoets Skakel Madeliefie083 444 7954 k/u.

BOEDELKENNIS-

GEWINGS

BOEDELS:

KREDITEURE EN

DEBITEURE4201

122 EAJ TEURLINCKX

In die boedel van wyle Elisa-beth Albertina Johanna Teur-linckx, identiteitsnommer160805 0060 184, weduwee, inlewe woonagtig te Cleggsingel3, Universitas, Bloemfontein,boedelnommer 002287/2014.Kennis geskied hiermee datdie eerste en finale likwidasie-en distribusierekening in boge-noemde boedel ter insae sal lête die kantoor van die Meestervan die Hooggeregshof,Bloemfontein vir 'n tydperkvan 21 dae gereken vanaf Vry-dag 17 Oktober 2014.Naam en adres van Eksekuteurof Gemagtigde: LB Saffy,Honey Prokureurs, Posbus 29,Bloemfontein 9300. Tel. 051403 6600. Faks 051 403 6714.

SOEK, KOOP, VERKOOP VIR ALLE GEKLASSIFISEERDE ADVERTENSIES

Die gebruik van die letter

, leestekens soos

of of die gebruik van

syfers met die doel om dieadvertensie na die bopuntvan die klassifikasie-lys teskuif, is streng verbode.

"A" "!"

"*"

SMALLS NOTICE

AANDAGALLE

ADVERTEERDERS

Page 15: Bloemnuusbl 20141016

BLOEMNUUS, DONDERDAG 16 OKTOBER 2014 15

IN die laaste aanbie­ding van Ons Stad serugbyraaikompetisiein samewerking metdie Mimosa Mall hetniemand die eindtel­ling reg voorspel nie.Ook niemand het

die Vrystaat se tellingreg gehad nie. DieLeeus het met 47­7gewen. Garry Faber(17­10 vir die Leeus)was die naaste aandie Cheetahs setelling wat hom dieR200­koopbewys laatwen.

Faberwenbewys

DIE maklikste sou wees om tesê dit is ’n seisoen wat dieCheetahs liefs so gou moontlikmoet vergeet.Maar dit gaan nie hul

tweede laaste plek op dieSuperrugby­puntestand uit dierekordboeke vee nie, ook niedie seer van die sout wat dieLeeus ’n tweede keer dieseisoen meedoënloos in hulwonde gevryf het nie.Kom ek verfris die geheue.

In die Cheetahs se laasteSuperrugby­wedstryd in Julie opEllispark het hulle die knie met25­60 gebuig en Saterdag hetdie span van Warren Whiteley,wat verlede jaar uit Superrugbygeskop is, amper weer 50punte aangeteken. Veertiendrieë teenoor vier in die tweewedstryde.Waar het dinge begin

skeefloop? Sommer vroeg indie Superrugby­seisoen al.Ek kan in dié kort rubriek

net enkele moontlike oorsakenoem. Afrigting sal altyd ’nmoontlikheid wees wanneer ’nspan swak vaar, hoewel ekbaie simpatie met Rory Duncanen Franco Smith het.Hulle het ’n onervare span

geërf weens ’n groot uittogvan spelers, asook spelers watdeel van die Springbokgroepwas, terwyl spelers soos ElgarWatts, Francois Venter, LappiesLabuschagne, Boom Prinsloo,Coenie Oosthuizen en JeanCook weens beserings min ofamper glad nie in aksie wasnie.Maar wat nou vorentoe?

Daar is weliswaar sekere

aanwinste op pad en spelerssoos Johann Sadie en HeinrichBrüssow kom vir Superrugbyterug, maar daar moet togrede tot kommer wees oor diediepte in sekere posisies, soosbinnesenter en slot, om vanstutte en hakers nie eens tepraat nie.Daar is ’n groot skroef in die

skrums los. Geen span kansoveel strafskoppe daar afstaanen hoop om suksesvol te weesnie.En hoekom verloor die

Cheetahs so dikwels in dielaaste paar minute teen spannesoos die Haaie, Bulle, WP enin sommige Superrugby­wed­stryde ook?Is die spelers se kondisione­

ring reg vir die vinnige tempowat hedendaagse rugbyvolgens Heyneke Meyer vereisof lê die fout elders?En van meneer Meyer

gepraat. Hy sê hy kies netspelers wat sielkundig sterk is,karakter het, bereid is om hardte werk en nederig bly. Dit isvir hom ononderhandelbaar.Hoekom klink dit vir my na

die soort eienskappe wat ookdie Leeu­span van JohanAckerman sulke goeie rugbylaat speel, terwyl die CheetahsSaterdag min veggees getoonhet.Die Vrystaters het baie stof

tot nadenke.

Span het stoftot nadenke

THE 13th annual Grey College AbsaTennis Tournament will take placefrom Wednesday to Saturday atthe school’s tennis courts. Affiesfrom Pretoria is the defendingchampion. The tournament hostssome of the greatest tennisschools in the country: the likes ofGrey College, Paul Roos Gymnasi-um, Affies, Paarl Boys’ High, StStithians Boys’ College, KearsneyCollege, Pretoria Boys’ High andWaterkloof. The players of Grey,recently named the top boys’ ten-nis school in the country by theSouth African Schools Tennis Fe-deration, will bring their A gameto make sure they stay at numberone. The tournament includes afull three sets for the singles anda pro-set for the doubles. From theleft are NareshMahabeer, head oftennis at Grey College, Jan PaulBerry, member of first tennis teamof Grey, and Herman Wessels, re-lationship banker at Absa Com-mercial Bank Services. Photo: Van ZylNaudé

TOERNOOI GEHOU: Grey-kollege enItec se o.14-waterpolotoernooi, in sa-mewerking met Van Rensburg-pato-loë, word van Donderdag tot Sater-dag in die Gustav Fichardt-swembadby die skool aangebied. Die verrigtin-ge begin Donderdag om 12:00 metdie eindstryde Saterdag om 18:30.Die toernooi beloof om waterpolovan die boonste rak aan toeskouerste bied. Van die skole wat hul slagsal wys, is Clifton, KES, Parktown, St.Davids, Grey-kollege, Crawford, GreyPE, Reddam, St. Alban, Northwood,Michaelhouse, Durban High, Pear-son, Affies, St. Peter, Rondebosch,Jeppe, St. John en ’n uitnodiging-span. Van links is, voor: JP du Randten Nathan Steyn, spelers van Grey-kollege se o.14A-waterpolospan; ag-ter: JD Ferreira, borgskapbestuurdervan Grey, Elshe van der Westhuizen,skakelbeampte en bemarkingskon-sultant van Itec Vrystaat, en Nico Ven-ter, hoof van waterpolo aan Grey-kol-lege. Photo: Van Zyl Naudé

PROMOSIE

Page 16: Bloemnuusbl 20141016

Ruan Bruwer

DIE doelskieters van die Kovsie­netbalspangaan vandeesweek hard moet skaaf aan huldoelwerk indien dié span enige kans wilstaan om Maandag met die Tukkies af tereken.Die twee netbalkragte kom dan in die

eindstryd van die VarsitySports­netbalreeks inPretoria teen mekaar te staan – die derde

eindstryd tussen die Pretorianers en Vrysta­ters vanjaar.Die doele van die Universiteit van die

Vrystaat (UV) het Maandag ’n teleurstellendevertoning in die halfeindronde teen dieNoordwes­universiteit se Pukke gelewer enkon net 69% (51 uit 74 pogings) van huldoelpogings sink. Dít teenoor die Pukke se87%­suksessyfer.Die Kovsies kon voor ’n groot tuisskare

dus eintlik veel geriefliker as met 51­45

Danelle Willemse, wat as hoofdoelbegin het, is ná die eerste kwart nahulpdoel geskuif om plek vir Deniellevan der Merwe te maak wat ook dieenigste skuiwe deur die tuisspan in

Die 18­jarige Van der Merwe, watredelik aan die kort kant is, het nie te

Maryka Holtzhausen, lid van dieafrigtingspan wat die doele slyp, het vroeërin die reeks gesê doele kan op dié vlak na’n suksessyfer van tussen 85% en 90% streef.Die Vrystaatse studente het die meeste

balbesit en kanse gehad, maar dit nie in

Hul verdedigers, Alicia Puren en KarlaMostert, sowel as die verdedigende vleuel,Tanya Mostert, het ’n goeie taak verrigaangesien dit altyd teen die lenige ChantéSteyn (wat weer briljant gedoel het) moeilik

Die wedstryd was buite die Pukke sebereik geplaas danksy ’n goeie kragspelses­sie (van twee minute waartydens doele

dubbel tel) wat die tuisspan in die

Hy het hiertydens vier onbeant­woorde doele aangeteken omdie voorsprong van 16­12 na24­12 te rek. Ook syverdediging was in diebelangrike twee minute

rotsvas waartydens Tanya Mostert ’n balonderskep het en Kovsies ook besit omge­keer het toe die Pukke vir die driesekonde­reël gestraf is – altyd ’n teken van hegteverdediging.Volgens Karin Venter, hulpafrigter en ’n

Protea­verdediger op haar dag, was sytevrede met die verdedigers se vertoning,maar sal hulle selfs nog ’n trappie hoër teendie Tukkies moet speel.Hulle was veral suksesvol om die Pukke se

aanvallende vleuel en hulpdoel onder drukte plaas wat hulle gedwing het om, metgemengde sukses, Steyn met lang aangeë

op te soek. Die Kovsies het ook in dieproses heelwat balle onderskep.“Ons sal nog sterker op die verdediging

teen die Tukkies moet wees. Ons saldieselfde taktiek teen hulle toepas. Ons moetnog op laaste kombinasies besluit, maaralmal het goed teen die Pukke gedoen,” hetVenter gesê.Die Kovsies sal nie met Lenize Potgieter,

die briljante doel van die Tukkies, te doenkry nie. Sy was Saterdag in ’n motorongeluken sal nie in die eindstryd kan speel nie.Vanes­Mari du Toit, ’n oud­Kovsie, het

Maandag opnuut haar veelsydigheid teenMaties in die ander halfeindstryd getoon toedie versoolde verdediger weer op doel gaanstelling inneem het.In die finaliste se groepwedstryd (wat die

Pretorianers met 54­48 gewen het) het diewenspan met 82% van sy pogings geslaagen het Potgieter, een van drie finaliste virspeler van die reeks, hier uitgetroon.Die Pretoriase studente het ook onlangs

hul ander doel, Lindie Lombard, weens ’nbesering verloor.S Kyk die video by www.bloemnuus.co.za.

Steil bult wag op Kovsie-doele

KARLA MOSTERT, kaptein van Kovsies se netbalspan, is een van drie finaliste vir die titel as dieVarsity Sports-netbalreeks se speler van die reeks. Die publiek se stemme word gebruik om diewenner te bepaal. Mostert se spanmaat Ané Botha het verlede jaar die eerbewys ontvang. Stemvoor Maandag se rustyd van die eindstryd vir Mostert by www.varsitysportssa.com/playerofthe-tournament. Teen druktyd van Bloemnuus het Mostert ’n gerieflike voorsprong gehad met 430stemme teenoor Lenize Potgieter (Tukkies) se 293 en Lentsa Motau (Pukke) se 167 stemme.

Foto: Saspa

Ruan Bruwer

DIE Knights­kolwers sal môrevinger moet trek in die span setuiswedstryd van die Momentum­eendagreeks teen die Dolphins.Die Knights het Saterdag ’n

swak begin tot die reeks inKimberley gehad toe hulle in 41beurte vir net 162 uitgehaal is.Met Rilee Rossouw wat met 57

lopies die voorste kolwer vir dieKnights was, nie beskikbaar niesal van ’n ander kolwer verwagword om die leiding te neem.Rossouw is saam met die Proteasna Nieu­Seeland.Daar sal veral in Reeza

Hendricks se rigting gekyk wordom weer die praatwerk met sykolf te doen. Hy was een van drieKnights wat in Kimberley vir ’nnulletjie uit is. Gelukkig is diekolwer Pite van Biljon weer fiks

om die kolflys te versterk.Vrydag is die eerste van drie

wedstryde in die reeks wat inBloemfontein plaasvind.Die Knights, wat die titel laas

in die 2010­’11­seisoen gewen het,gaan vroeg van sy voormaligekaptein Morné van Wyk ontslaemoet raak. Van Wyk het Vrydagin die openingswedstryd van diereeks die wedstryd op eie houtjievir die Dolphins met sy 121onoorwonne lopies gewen. DieKnights kon verlede jaar net drieuit tien wedstryde wen, ofskoondrie daarvan uitgereën het.S Vyf stelle van vier kaartjies kanvir die wedstryd wat om 15:00begin, gewen word.Skryf daarvoor by www.bloem­

nuus.co.za in. Soek die skakel“Competitions”. Die kompetisiesluit Vrydag om 11:00 waarna diewenners in kennis gestel sal word.

Oudkaptein hou gevaar in

dus eintlik veel geriefliker as met 51­45geseëvier het.

Danelle Willemse, wat as hoofdoelbegin het, is ná die eerste kwart nahulpdoel geskuif om plek vir Deniellevan der Merwe te maak wat ook dieenigste skuiwe deur die tuisspan indie hele wedstryd was.Die 18­jarige Van der Merwe, wat

redelik aan die kort kant is, het nie tevrot gevaar nie.Maryka Holtzhausen, lid van die

afrigtingspan wat die doele slyp, het vroeërin die reeks gesê doele kan op dié vlak na’n suksessyfer van tussen 85% en 90% streef.Die Vrystaatse studente het die meeste

balbesit en kanse gehad, maar dit nie inpunte omgeskep nie.Hul verdedigers, Alicia Puren en Karla

Mostert, sowel as die verdedigende vleuel,Tanya Mostert, het ’n goeie taak verrigaangesien dit altyd teen die lenige ChantéSteyn (wat weer briljant gedoel het) moeiliksou wees.Die wedstryd was buite die Pukke se

bereik geplaas danksy ’n goeie kragspelses­sie (van twee minute waartydens doele

dubbel tel) wat die tuisspan in dietweede kwart gehad het.

Hy het hiertydens vier onbeant­woorde doele aangeteken omdie voorsprong van 16­12 na24­12 te rek. Ook syverdediging was in diebelangrike twee minute

“Ons sal teen dieTukkies nog sterkerop die verdedigingmoet wees. Ons sal

dieselfde taktiek teen hulletoepas.” – Karin Venter‘


Recommended