+ All Categories
Home > Documents > Bloemnuusbl 20141128

Bloemnuusbl 20141128

Date post: 06-Apr-2016
Category:
Upload: central-newspaper-group-bloemnuus
View: 273 times
Download: 0 times
Share this document with a friend
Description:
Bloemnuusbl 20141128
Popular Tags:
8
Tel. 051-404-7600 | Vrydag 28 November 2014 | www.bloemnuus.co.za GRATIS Taboe Hierom is daar g’n hobbels in Louw Wepener en Albrecht 5 New level Classes clash with career of Mr Supermodel Universe 5 Cheetahs Harold praat oor Vrystaat se moeilike jaar 8 NO. 1 FABRIC STORE MATERIAL MART MATERIAL MART CURIE AVENUE CURIE AVENUE DAN PIENAAR 051 436 0491/2 • SANLAM PLAZA 051 447 0458 • CURRIE AVENUE 051 522 6507 • BETHLEHEM 058 303 4495 DAN PIENAAR 051 436 0491/2 • SANLAM PLAZA 051 447 0458 • CURRIE AVENUE 051 522 6507 • BETHLEHEM 058 303 4495 LOTS OF NEW STOCK LOTS OF NEW STOCK X1PE4KPE-BN281114 “Train together, stay to- gether,” glo die Neethling-gesin. Hier is van links Robert, Hanani en Kayla. Foto: Elsa Vermeulen Spoglyf vir verhoog Só werk dit, verduidelik atleet DIT is byna Desember en menigeen sien daarna uit om strand toe te gaan of ten minste langs die swembad uit te span, maar helaas, weinig van ons het ’n spoglyf. ’n Uitsondering is Hanani Neethling, wat vanjaar Nabba Vrystaat se Toned figure-afdeling by die Windmill Casino- en-vermaaklikheidsentrum gewen het. Hoe voel dit om ná maande se intense oefening in ’n bikini op die verhoog te klim, wou JENS FRIIS weet. “Agter die skerms sweet my hande. My hart klop buite my borskas. Alles speel in my kop af en ek wonder: ‘Hoekom doen ek dit aan myself?’ “My naam word geroep en wanneer ek my eerste tree op die verhoog gee, hoor ek my ondersteu- ners. Dan weet ek: Ek hou daarvan om ander te inspireer en te motiveer.” S Lees die onderhoud op bl. 2. TM www.stafix.co.za 0861 STAFIX www.stafix.co.za 0861 STAFIX 110 20m 15m 10m ELECTRIC FENCE AND SECURITY CENTRES ELECTRIC FENCE AND SECURITY CENTRES WIRELESS Outdoor Beams WIRELESS Outdoor Beams PRODUCTS UPINGTON Tel: 054 332 1458 KIMBERLEY Tel: 053 861 5631 BLOEMFONTEIN Tel: 051 448 6695 UPINGTON Tel: 054 332 1458 KIMBERLEY Tel: 053 861 5631 BLOEMFONTEIN Tel: 051 448 6695 Kom na Stafix, vir al u sekuriteits behoeftes. Kom na Stafix, vir al u sekuriteits behoeftes. X1PH035H-BN281114
Transcript
Page 1: Bloemnuusbl 20141128

Tel. 051­404­7600 | Vrydag 28 November 2014 | www.bloemnuus.co.za GRATIS

TaboeHierom is daarg’n hobbels inLouw Wepeneren Albrecht 5

New levelClasses clashwith career ofMr SupermodelUniverse 5CheetahsHarold praatoor Vrystaat semoeilike jaar

8

NO. 1 FABRIC STORE

MATERIAL MARTMATERIAL MARTCURIE AVENUECURIE AVENUEDAN PIENAAR 051 436 0491/2 • SANLAM PLAZA 051 447 0458 • CURRIE AVENUE 051 522 6507 • BETHLEHEM 058 303 4495DAN PIENAAR 051 436 0491/2 • SANLAM PLAZA 051 447 0458 • CURRIE AVENUE 051 522 6507 • BETHLEHEM 058 303 4495

LOTS OFNEW STOCKLOTS OF

NEW STOCKX1PE4KPE-BN281114

“Train together, stay to­gether,” só glo dieNeethling­gesin. Hier isvan links Robert, Hananien Kayla. Foto: Elsa Vermeulen

Spoglyf vir verhoogSó werk dit, verduidelik atleet

DIT is byna Desember enmenigeen sien daarna uitom strand toe te gaan often minste langs dieswembad uit te span,maar helaas, weinig vanons het ’n spoglyf.’n Uitsondering is

Hanani Neethling, watvanjaar Nabba Vrystaatse Toned figure­afdelingby die Windmill Casino­en­vermaaklikheidsentrumgewen het.Hoe voel dit om ná

maande se intenseoefening in ’n bikini opdie verhoog te klim, wouJENS FRIIS weet.“Agter die skerms sweet

my hande. My hart klopbuite my borskas. Allesspeel in my kop af en ekwonder: ‘Hoekom doenek dit aan myself?’“My naam word geroep

en wanneer ek my eerstetree op die verhoog gee,hoor ek my ondersteu­ners. Dan weet ek: Ekhou daarvan om ander teinspireer en te motiveer.”

S Lees die onderhoudop bl. 2.

TM

www.stafix.co.za 0861 STAFIXwww.stafix.co.za 0861 STAFIX

11020m15m10m

ELECTRIC FENCE AND SECURITY CENTRESELECTRIC FENCE AND SECURITY CENTRES

WIRELESSOutdoor Beams

WIRELESSOutdoor Beams

PRODUCTS

UPINGTON Tel: 054 332 1458KIMBERLEY Tel: 053 861 5631BLOEMFONTEIN Tel: 051 448 6695

UPINGTON Tel: 054 332 1458KIMBERLEY Tel: 053 861 5631BLOEMFONTEIN Tel: 051 448 6695

KomnaStafix, vir al u sekuriteits behoeftes.KomnaStafix, vir al u sekuriteits behoeftes.

X1PH035H-BN281114

Page 2: Bloemnuusbl 20141128

2 BLOEMNAWEEK, VRYDAG 28 NOVEMBER 2014

Tekendít aanVRYDAG 28 NOVEMBERS NG kerk Brandfort hou om17:00 Kersmark. Skakel 082­873­2650.S Chevrolet Knights teenSunfoil Dolphins op dieDiamant­ovaal. Kaartjies kosvan R20 af. Vir meer inligtingkyk by www.cricket.co.za.S RusHour bring om 20:00’n Beatles Tribute na dieAasvoëlklub. Bel André Smallby 083­262­1159.

SATERDAG 29 NOVEMBERS Dansparty aangebied om19:00 deur die Vrystaat­takvan die Boeremusiekgilde indie Rosenhof­skoolsaal. BelHenriëtte by 082­578­7532.S Kersmark van Vrystaat­na­sorgsentrum, Bloemendalweg,Rayton (op pad na dieBotaniese Tuin) van 08:00 tot13:00. Skakel 051­436­6034.S Marcia van der Merwe houom 18:30 ’n kunsuitstalling inKoekela. ’n Piekniekete isbeskikbaar deur Gabriellevooraf te bel by 073­141­1730.S Curious Incident in MysticBoer.

SONDAG, 30 NOVEMBERS Kerssangdiens van NG kerkNoordhoek om 19:00. Diekerkkoor sal saam met IsabelStapelberg en Riaan Grobbe­laar, asook Joubert en NaudéPotgieter, optree.S Kerssangdiens om 18:00van die Gereformeerde kerkBloemfontein­Noord op diehoek van Kiplingstraat enDealeweg, Dan Pienaar.Skakel 051­436­2932.

MONDAY, 1 DECEMBERS In support of World AidsDay today, the Clicks HelpingHand Trust will be opening allClicks clinics nationwide forfree HIV testing to all SouthAfricans. As of September theClicks Helping Hand Trust hasbeen providing free HIVtesting and TB screening todisadvantaged South Africanswithout a medical aid everyThursday afternoon. To bookan appointment call 086­025­4257.

TUESDAY, 2 DECEMBERS Pensioners day’s everyTuesday at Makro. Call EileenNdewere on 051­101­1000.

WOENSDAG 3 DESEMBERS Einde van derde termyn vironafhanklike skole.S Luzanne Eigelaar (MMus)se openbare eksamenkonsert(orrel) om 19:30 in dieAnglikaanse katedraal.Toegang is gratis.S Karaoke om 20:00 inOolong Lounge.

DONDERDAG 4 DESEMBERS Fabio Tafuni (MMus.) seopenbare eksamenkonsert(orrel) om 19:30 in dieAnglikaanse katedraal.Toegang is gratis.

PRET NÁ DIE REËN: Wernich en Juandré speel in die water op oupaFloris Venter se plaas Taaibos suid van Bloemfontein nadat 40 mm reënoor die plaas uitgesak het. Daar is eers Dinsdag ’n 30%­kans op 5 mm,volgens weathersa.co.za. Tot dan sal die maksimum temperatuur niehoër wees nie as 24°C en die nagtemperatuur sal hoër as 15°C bly.

Sentraal se koor gaan draai oorseeBenine Cronjé

AL singende gaan die koorvan die Hoërskool Sentraal,Juvenes Cantantes, dieeerste keer nóg op ’noorsese toer.Boonop gaan dit baie

van die koorlede se eerstekeer anderkant die waterswees.Hulle is op pad na die

Kerskoorfees in Europa watin Warskou, Zakopane,Boedapest, Ljubljana enVenesië plaasvind. Die toer

is van 2 tot 16 Desember.Die toergroep arriveer

Woensdag in Warskou,Pole, en tree reeds dievolgende aand die eerstevan agt keer op.Die koor is in 2013 as

een van die twee bestegemengde kore (gevorderdeafdeling) in die nasionaleATKV­Applous­koorkompeti­sie aangewys.Die toergroep gaan

oorsee optree, asook dieland verken. Hulle tree byverskeie plekke, soos die

Barnabite­kerk, die Mariac­ki­kerk, die St. Stephens­katedraal en die katedraalvan Saint Nicholas inLjubljana in Slowenië op.Die koorleier, Corné van

Pletzen, is ook die afgelope19 jaar die dirigent van dieUniversiteit van die Vrystaat(UV) se koor en het ’npassie vir musiek. Hy hetsy meestersgraad oorskoolkore in die Vrystaataan die UV verwerf.“Die Hoërskool Sentraal

is een van die eerste skole

in die land waar daar ’npermanente skoolkoorwas,” sê Van Pletzen.Michael Casaleggio het

die koor in 1934 gestig enhet eers 40 jaar laterophou dirigeer.Die toer gaan elke lid

R27 000 uit die sak jaagen volgens Van Pletzen isdit ’n baie billike prys watjy nooit weer gaan kry nie.Elke lid moet sy eie

uitgawes dra.Die idee van ’n oorsese

koor was dié van die skool

se koorouer­komitee.Van Pletzen onthou toe

hy in 1997 met die UV­kooroorsee gereis het, het ditdestyds net R7 500 perpersoon vir 21 dae gekos.Sentraal se koor word

nie tot ’n spesifieke aantallede beperk nie en dieledetal staan op 41.Al 41 lede toer saam.Bekendes soos Casaleg­

gio, dr. Huibrie Verster,René Zietsman en LeonaGeldenhuys het in dieverlede die koor gebrei.

Vanjaar se Elza Krantz­medaljewenners van die departement drama­ en teater­kuns aan die Universiteit van die Vrystaat (UV) is Nelien Smith en DariusSnyman. Die prys word toegeken aan derdejaarstudente wat uitsonderlik opartistieke vlak in die graadstudie gepresteer het.

Beloon dramastudente

’n Lyf om van te droomHANANI NEETHLING hetNabba Vrystaat se afdelingToned figure in die Wind­mill­casino­en­vermaaklik­heidsentrum gewen.JENS FRIIS het met haar

gesels.

Hanani, waarna kyk diebeoordelaars in só ’nkompetisie? In die afdelingToned figure is die volgen­de aspekte van grootbelang: simmetrie, defini­sie, ’n ferm figuur met ’nlae vetpersentasie enrelatiewe spiermassa watsteeds vroulik voorkom.

Hoe verskil dit vanliggaamsbou? Toned figureval reeds onder liggaams­bou. Die vroueklassebestaan uit vier kategorieë,naamlik Miss bikini, Tonedfigure (liggaamsbou),Figure (liggaamsbou) endie Vroueliggaamsbouers(liggaamsbou).

Hoe gereeld oefen jy enhoe lank? Normaalwegoefen ek 45 tot 60 minuteper dag, vyf dae ’n week.Vyf weke voor die kompeti­sie oefen ek twee keer per

dag 90 minute per sessie.Onlangs het ek ’n grootliefde vir boks ontwikkelwaarin ek by Chris Boshofonderrig kry.

Dit gaan oor veel meer asnet oefen, nè? Wat eet jydaagliks? Ek was bevoorregom in ’n gesondheidsbe­wuste gesin groot te word.Vir kompetisies bestaan mydaaglikse dieet uit dievolgende: hawermout, eier,vis, beesfilet, hoenderfilet,brokkoli, spinasie en baiewater.Ons almal is wel menslik

en in die af tyd eet eksoos enige normalegesonde mens. Dit behelsook pizza nou en dan. Diekeer het ek ’n eetplan vanKobie Pieters gevolg enwas sommer in ’n vinnigevyf weke reg vir dieverhoog.

Hoeveel jaar oefen jy al?Ek het nog altyd ’n aktieweleefstyl gehandhaaf en aangimnastiek, hokkie ennetbal deelgeneem.Oefening doen soveel meervir ’n mens as wat jybesef: fisiek en emosioneel.

Wat het die sportsoort jougeleer? Baie selfdissipline,deursettingsvermoë,wedersydse motivering,nuwe respek vir jouliggaam en doelgerigtheid.

Hoe beïnvloed jou oefe­ning jou gesinslewe? Kayla(5), ons poplap, komspring alte gretig op onsrûe wanneer ons “plank”en sy hardloop gereeld bydie nuwe Training Edge.Ons glo: Train together,stay together. Van dieverhoog af is ek nie MissToned Figure nie. Ek is ’nlewensmaat vir ’n beson­derse man, ’n ma van ’nbedrywige lollapot, ’nsakevrou en soveel meer.Ons is ’n gewone gesin.

Is jy tevrede met hoe jylyk? Ja, ek is tevrede metmy lyf. Dit is wat die Herevir my gegee het. Dit is Sytempel en ek pas dit op.Dit is te danke aan myman, Robert­Lee Neethling,dat ek die passie ontdekhet en ons het nou ’ngedeelde belangstelling. Hyis my grootste inspirasie enondersteuner.Hanani Neethling

Page 3: Bloemnuusbl 20141128

BLOEMNAWEEK, VRYDAG 28 NOVEMBER 2014 3

DIEN IN BESTUUR: Die nuwe BSV­bestuur is gekies. Die lede is van links, voor: dr. Douwlinadu Plessis (ondervoorsitter), Corlietha Swart (voorsitter) en Lelani Fourie (tesourier/sekre­taresse); agter: Karen van Vuuren, Joe Mynhardt en Ronelle Meyer (bestuurslede).

‘WAT’ tot by skooiDIE jongste weergawe vandie elektroniese WAT opCD­Rom is nou beskikbaar enstrek van A tot skooi.Die Woordeboek van die

Afrikaanse Taal (WAT) hethom op 28 Maart 2003 bydie toonaangewendewoordeboeke in die wêreldsoos die Oxford EnglishDictionary en die Woorden-boek der Nederlandsche Taalaangesluit toe die elektronie­se WAT op die mark verskynhet. Die elektroniese WATword bygewerk soos werk

aan ’n nuwe letter van diealfabet voltooi word. Dit is asCD en op die internet te kry.Die elektroniese WAT kan

help, want die WAT wéét watis wat. Dit bied:S die omvattendste weer­spieëling van die Afrikaansewoordeskat;S nagenoeg 210 000trefwoorde en uitdrukkings;S die verskillende variëteitevan Afrikaans;S woordeskat uit geskreweén gesproke taal;S inligting wat op werklike

taalmateriaal in ’n databasisvan miljoene optekeningegegrond is;S gebruikersvriendelike endoeltreffende soekgerief;S 14 boekdele van DieWoordeboek van die Afrikaan-se Taal (A­SKOOI) in digitaleformaat;S die ekwivalent van meeras 9 400 gedrukte bladsye;enS ’n kerntesourus vanAfrikaans (woordkeusegids).Meer inligting te kry by

www.wat.co.za.

Tel. 051 421 0802/3Tel. 051 421 0802/3SLAGHUIS / BUTCHERYSLAGHUIS / BUTCHERY

GAAR ETES NOUOOK BESKIKBAARGAAR ETES NOUOOK BESKIKBAAR

Game-sentrum BloemfonteinGame-sentrum Bloemfontein

Kom na ons vir diebeste pryse en diensKom na ons vir die

beste pryse en diensPensioenarisse kry Woensdae spesiale

afslag (karkasse uitgesluit)Pensioenarisse kry Woensdae spesiale

afslag (karkasse uitgesluit)

SAMBA en kredietkaarte welkomSAMBA en kredietkaarte welkom

Kom na ons vir diebeste pryse en diensKom na ons vir die

beste pryse en diens

GAAR ETES NOUOOK BESKIKBAARGAAR ETES NOUOOK BESKIKBAAR

Game-sentrum BloemfonteinGame-sentrum Bloemfontein

Geroosterde Eisbein ..............................................R4,28/100gGeroosterde varklendeskyf .................................R10,47/100gBeesvleisfrikkadelle ...............................................R3,38/100gGeroosterde ¼ hoender ........................................R4,46/100gBeeskookvleis .........................................................R7,18/100gGeroosterde varknek ..............................................R8,58/100gGeroosterde 'Spare Ribs' .......................................R7,03/100g

X1PGQYL9-BN281114

Engo se steunstrek wydENGO het onlangs sy jaargeselligheidgehou waarop die afgelope jaar seresultate en jaarverslag bekend gemaak is.Hieronder tel:S Engo het 22 bejaardesorg­dienssentrumswat voorsiening vir die versorging van1 149 verswakte bejaardes maak. Gemeen­skapsdienste is aan byna 60 000 ouermense gelewer.S Altesaam 13 gesinsorgkantore lewer ’nmulti­kulturele kinderbeskermingsdiens. Indie jaar is 80 815 individue gehelp.Pleegsorgtoesigdienste word aan 5 537kinders gelewer. Gesinsorgkantore fokus ookop armoede­verligting.S Die aanneming van 154 kinders isgehanteer.S Ongeveer 7 500 pasiënte en 2 000familielede van pasiënte is bygestaan.S Die kinder­ en jeugsorgsentrums, vroeërkinderhuise, het meer as 900 kindersversorg. Die meeste van die kinders is deurEngo­gesinsorg, die departement vanmaatskaplike ontwikkeling en Vrystaat­ver­sorging in Aksie (VVA) verwyder weensomstandighede wat ‘n gevaar vir die kindinhou. Daar word na 144 dubbele weeskin­ders en 139 kinders omgesien wat niekontak met hul familie het nie. Daar is262 goedgekeurde vakansiehuise.Engo is ‘n nie­winsgewende en nie­rege­

ringsinstansie (NGO) wat hulp verleen enhoop in die lewe van mense skep. Dit is ‘nChristelike instansie wat op die versorgingvan kinders, bejaardes, gesinne, mense metgestremdhede en pasiënte in nood fokus.Dit bestaan reeds 112 jaar. Die eerste

dienste is in 1902 ná die Anglo­Boereoor­log in die weeshuise Gedenk en CharlotteTheron gelewer. Oor die jare heen is dituitgebrei en vandag word omvattendedienste deur middel van subprogrammeaan alle gemeenskappe in die Vrystaatgelewer. – Jens Friis

Wen met videovan jou kleindingWEENS die posstaking kan kinders sebriewe nie by Kersvader uitkom nie.Bloemnuus vra daarom vir sy lesers om

‘n video te maak waarop jou kleinding virKersvader vertel wat hy/sy vir Kersfees wilhê en of hy/sy soet genoeg was om ietste verdien.Die video van kleiner as 5 MB kan jy na

[email protected] stuur.Lesers op www.bloemnuus.co.za sal die

wenner aanwys. Die wenner sal kinder­boeke van R500 ryker wees.

Hulle is oorledeS Hendrik van der Berg (1938) se gedenkdienswas in die Avbob­kapel.

S Hendrik George (Hennie) Rheeder (1939)van Brandfort is oorlede.

S Mvyo (Styles) Nungu (1963) is uit dieBatho­gemeenskapsaal begrawe en in dieSuidpark­begraafplaas ter ruste gelê.

S Thuli Petros Kotoyi (1950) van Phehlane­straat, Marantha, Brandfort, is oorlede.

S Alwyn Jacobus Langeveldt (1954) se troos­diens was in die FPPK­kerk, Uitsig.

S Rina Greyvenstein (1939) se troosdiens hetin die NG kerk Universitas, Strauss­straat,plaasgevind.

S Gideon Joubert (1937) is uit die Kerk vanGod van Profesie, Extonweg 98, begrawe vanwaar die stoet na die Bainsvlei­begraafplaasbeweeg het.

S Sari Schutte (1925) van Heuwelsig segedenkdiens was in die St. John­ Presbiteriaan­se kerk.

S Martin (oom Fon) van Wyk (1935) vanFrederickstraat 45, Heidedal, is uit die VGKHeidedal begrawe.

S Johannes Jacob (Hannes) Kroucamp (1947)se troosdiens was in die Doxa Deo­gemeente,Van Iddekingesingel 29, Fichardtpark.

S Pieter Johannes du Plessis (1961) setroosdiens was in die NG kerk Fauna, Blesbok­singel.

S Philemon Lethola Tsese (1961) is oorlede.

S Andries Charles Jacobus Mellet (1956) is uitdie Doxa Deo­kerk, Fichardtpark, begrawe vanwaar die stoet na die Bainsvlei­begraafplaasbeweeg het.

X1PGKG7R-BN281114

X1PFMRBM-BN281114

GRATIS METSTIKSTOFELKE BANDAANKOOP.

WIELSPORINGVANAF R149

3D3D

www.stoneyswheelandtyre.co.za

Rhodeslaan 21, BloemfonteinTel. 051 448 7400

NUWE BANDENUWE BANDEPassasiersbande:155R13 vanaf R389165/80R13 vanaf R419175/70R13 vanaf R429175/65R14 vanaf R439185/65R14 vanaf R539195/50R15 vanaf R539195/60R15 vanaf R599195/65R15 vanaf R609205/55R16 vanaf R629205/40R17 vanaf R649

LDV:195R14C vanaf R739215R15C vanaf R1039245/70R16 vanaf R1329265/70R16 vanaf R1569265/65R17 vanaf R1489

X1PH08HD-BN281114

Page 4: Bloemnuusbl 20141128

4 BLOEMNAWEEK, VRYDAG 28 NOVEMBER 2014

DOMESTIC STAFF areoften home alone forhours a day while therest of the household isaway at work and atschool.For this reason it is

important to empowerthem with knowledgeto ensure their safetyand so they know whatto do in an emergency.Even before they get

to work, there are pre­cautions domestic staffcan practice to enhan­ce their safety as theycommute. These prac­tices should extend tothe time that they areon duty:

S Domestic staff atadjacent and oppositeproperties should getto know each otherand, where possible,walk from and to publictransport together. It isalso a good idea to ex­change cellphonenumbers so that theycan easily alert oneanother of suspiciouspeople or vehicles.

S It is important to al­ways keep security ga­tes and doors locked.Workers might nothear an intruder overthe noise of a vacuumcleaner or know thatsomeone has enteredthe house while theyare in the back yard.The alarm systemmustalways be armed whenthey leave the house,even if only for a fewminutes.

S Anyone who arrivesat the gate or doorshould not automati­cally be let inside. Ifthere is any uncertaintyabout the individual’sidentity, ask for proofthat they are who theyclaim to be and whilethe visitor waits outsi­de, the domestic wor­ker should contact theiremployer or the com­pany the visitor saysthey work for.

S Teach domesticstaff how to arm anddisarm the alarm sys­tem; they should ideal­ly have their own codeand password. Have alist of emergency con­tact numbers – inclu­ding your cellphonenumber – stuck on ornear the phone. Thesenumbers should alsobe saved to the cellpho­ne memory.

S Clearly state thesteps your domesticworker needs to take inthe event of an emer­gency (medical, fire,criminal incident).

S Discuss any safetyconcerns or security is­sues you are aware ofwith your domesticstaff.

For more informa­tion you can visitwww.miway.co.za.

Towardsa moresecurehome

Klas van 2014

Werner Rembold en Lucretia Botha (Sentraal).Foto: L. Grundlingh

Kylin Fourie en Wian Musgrave (Eunice).Lee­Chelle Fourie en Hendrik Fourie. Foto: Zander Visser

Divvie Snyman en Kerika Botha (Grey). Foto: JJ Vorster

STUUR ’n foto van jou onlangse matriekafskeid na [email protected]. Meldasseblief wie het vir watter leerlinge (name en vanne) van watter skool afgeneem.

X1PG0B1W-BN281114

1 x Premier 412 8-sone(kan tot 16-sone opgradeer word)

2 x Beweging sensors2 x Deur sensors2 x Paniek knoppies1 x Sirene1 x TransformatorGeen jaarlikse lisensie fooie

GEWAPENDEREAKSIE

Spesiale aanbiedinge geldig tot 31 Januarie 2015Maandelikse monitering en reaksie.

Huishoudelik

R260 p.m.

Kommersieël

R320 p.m.

AlarmstelselGratis eerste keer installasie

Kontak:Chris by 082 771 2009.

E-pos: [email protected]: 086 102 1918wees pro aktief

PERSOONLIKE

DIENSTE

FUNKSIES &

KONFERENSIES

1425

KRUIEKENNER

1435

DR AHMEDHEALER 100%

Court cases, bring back lostlove, men and women healthproblems, financial problems,protection and promotion,enlargements, cream formanhood, lose and gainweight. Pay after results.Call 078 615 3832.

Address: Lechwe Street,Fauna. Next to Fauna Pre-

Primary School.

LENINGS

1445

TE KOOP

ALLERLEI

1655

APPELKOSE: 083 269 3070.

TROETELDIERE

1660

6 PURE-BRED HUSKYPUPPIES FOR SALE. 6 weeksold. Contact Ernst079 917 0892/082 957 1734 for picture/more info.

ALGEMENE &

HUISDIENSTE

HUISVERBETERINGS

BINNE

1835

AAA-kwaliteit: INSTALLEER vanalle plafonne en 'drywalls'. Ook dieherstel van plafonne. Gratiskwotasie. Skakel 079 581 6654.

HUIS- EN KANTOOR-OPKNAPPINGS: Dakke,plafonne, verf, teëls,diefwering, ens.

% SANTA 076 835 7849.

EIENDOMME

WOONSTELLE

TE HUUR

3250

LANGENHOVENPARK:1-slk-woonstel. R3 400 p.m.W en l ingesluit.Skakel 082 464 2575.

MIDDESTAD:Enkelwoonstel, R2 250 p.m.1-slk-woonstel, R2 690 p.m.Water ingesluit.Skakel 082 464 2575.

BETREKKINGS

3600

ALGEMEEN

3680

1-slk-kamerwoonstel tehuur in LHP. R3 200 p.m.Water en ligte ingesluit. Ska-kel asb. 083 703 1528.

BOEDELKENNIS-

GEWINGS

BOEDELS:

KREDITEURE EN

DEBITEURE4201

122 AM JOUBERT

In die boedel van wyle AnnaMagdalena Joubert, identi-teitsnommer 380225 0013089, gebore 25 Februarie 1938van Krygsweg 7, Fleurdal,Bloemfontein 9301, boedel-nommer 6051/2013.Kennis geskied hiermee datdie eerste en finale likwidasie-en distribusierekening (tensyanders vermeld) in boge-noemde boedel ter insae sal lêten kantore van die Meestervan die Hooggeregshof Bloem-fontein en van die LanddrosBloemfontein vir 'n tydperkvan een en twintig (21) daevanaf 28 November 2014.Enslins Vryburg, Posbus 66,Vryburg 8601. Tel. 053 9272151, faks 086 767 8923,datum 19 November 2014.

PART-TIME DRIVERSNeeded from 17:00.Must work weekends.Start immediately.

E-mail 2-page CV [email protected]

Unsuccessful applicants will not becontacted individually.

X1PGX5X5-BL041214

PIET KASTE

E-mail:[email protected]

Skakel vir Piet074 207 9779 of

Petro 084 581 0043

Vir alle tipeingeboudekaste.

15% AFSLAG

Vir alle tipeingeboudekaste.

15% AFSLAG

X1PGCR3D-BN281114

Page 5: Bloemnuusbl 20141128

BLOEMNAWEEK, VRYDAG 28 NOVEMBER 2014 5

DEON CERONIO

051 447 4070

Die enigstegehoorsentrum

inBrillstraat.

X1PFPCE2-BN281114

X1PDKYK9-BN071114

Reis

Breek weg na Golden GateJens Friis

BLOEMFONTEINERS breekgraag vir ’n naweek wegna Golden Gate, wantanders as in die meestedele van die Vrystaat ishier berge, dit is meestalgrasgroen en dit is boonopnie ’n dagrit ver nie.In 1963 het die Suid­

Afrikaanse regering drieplase in Golden Gategekoop en aan diedestydse NasionaleParkeraad oorhandig omas die Golden Gate­Hoog­land­ Nasionale Park tebestuur.Mettertyd is verskeie

plase bygevoeg en ook totnasionale park verklaar.Maar ‘n reuse­uitbrei­

ding het enkele jaregelede plaasgevind toe diepark se grondgebiedverdriedubbel het toe diesogenaamde Qwaqwa­na­tuurreservaat by dieGolden Gate­Hoogland­

Nasionale Park ingesluit is.’n Groot voordeel

hiervan is besoekers salnou veel groter troppe wildkan sien.Die oorspronklike Golden

Gate­Hoogland­ NasionalePark het uit die vallei endie pieke daaromheen

bestaan, terwyl middelpla­tograsvlaktes nou bykomwat die park aan dienoorde­ en oostekantbegrens.Dit is op dié middelpla­

tograsvlaktes waar diegroot aantal diere veralvoorkom.

Sou jy gaan

S Indien jy ’n draai by dieGolden Gate­hotel wilmaak, besoek www.san­parks.org of skakel058­255­0000. Indien daarnie plek in die hotel is nie,bly oor in die GlenReenen­ruskamp.S Buiten oorslaap in diehotel is daar heelwat tedoen in die omgewingwaaronder verskeiestaproetes in die park. DieGolden Gate­Hoogland­Nasionale Park se hoogtewissel tussen 1 800 m en2 800 m met die hoogstepunt Ribbokkop wat2 828 m hoog is. Diestaproetes se moeilikheids­graad wissel. Onthou om‘n paar uitgetrapte skoenesaam te vat sodat jy niewaterblase kry nie.S Of jy kan die Basotho­kultuurdorp agter diePhofung­berg by Qwaqwabesoek.

Die Golden Gate­Hoogland­ Nasionale Park is 15 km oosvan Clarens. Foto: Jens Friis

Benine Cronjé

THE Rose City’s newest modellingsensation, who came first at theSupermodel Universe Competition, istaking his modelling career to awhole new level. He is evenconsidering ending his studies for amodelling career.Kyle Koopman (20) is studying

Sports Science at the University ofthe Free State (UFS). Should hedecide to pursue a full­time model­ling career, it will clash with hisstudies. Koopman discussed theoption of ending his studies for awhile with his parents. After hismodelling career he says he wouldlike to finish his studies. “I feel likethis opportunity (full­time modelling)only comes once in a lifetime.”According to him, you’ve got to

use the opportunity while it is there.Plenty of opportunities in the

modelling world come about afterwinning an international modellingcompetition. Modelling is currentlyhis only income. Koopman has now

been modelling for ayear and a half.“I was very insecure

and struggled to findmyself. Anri Powell,director of Ace Modelsin Bloemfontein, mademy modelling careerpossible.”When Koopman

realised what modellingwas all about, he thengrew into it.“Modelling is not

what stereotypesportray, it has taughtme how to be a betterperson. I learn from it and it helpsme mature.”Koopman gets bored easily, but

he is dedicated to his career and hisparents support him 100%. Accor­ding to him, “modelling is alifestyle”.Modelling classes take up to an

hour, of which 30 minutes consist oflife­skills and the other half hour isramp work.

“To model you must walk just likeyou would walk in a mall. It isimportant to be yourself.”Koopman has a dietician and he

follows a strict eating plan.“It is not bad, it’s not like I just

eat salads. The diet does makeprovision for red meats and chicken.I exercise twice a day: In themornings I do cardio and in theevenings I lift weights.”

Kyle Koopman

Model settingramps ablaze

Spoedhobbels nievir verkeersarein stad bedoel

Marietjie Gericke

JAAGDUIWELS maak van DanPienaar in Bloemfontein seAlbrecht­ en Louw Wepenerstraatresiesbane. Boonop lei die stratena ’n kerk, twee skole en ’nbesige sakekompleks en komongelukke gereeld voor.Prof. Fief van der Merwe,

DA­raadslid, sê hy het gaanuitvind waarom verkeershobbelsnie in die strate aangebring magword nie.Die rede wat senior personeel­

lede van die Mangaung­metroaanvoer, is Albrecht­ en LouwWepenerstraat word in dieamptelike hiërargie van strate inBloemfontein onderskeidelik as“verkeersaar” en “hoofversamel­straat” geklassifiseer.Ingevolge die nasionale riglyne

vir verkeerskalmering, wat ookdeur die munisipaliteit asamptelike beleid aanvaar is, isdie aanbring van spoedhobbels

en verhewe voetgangeroorgangein hoërordestrate soos diéontoelaatbaar en sal die versoekvan die wykskomitee nie uit ’nvervoerbeplanningsoogpuntondersteun kan word nie.Van der Merwe sê hy weet nie

hoe, of deur wie, die verhewevoetoorgange in Dealeweg (ook’n verkeersaar) goedgekeur en/ofaangebring is nie, maar hy kanwel sê ook dié “hobbels”voldoen nie aan wetlike vereistesnie en beslis ook nie uit ’nvervoerbeplanningsoogpuntgoedgekeur is of sal kan wordnie.Van der Merwe sê hy verstaan

die subdirektoraat: paaie enstormwater van die metro wasblykbaar betrokke by die inwer­kingstelling van soortgelykemaatreëls in Dealeweg. Diepersoneellede van dié subdirekto­raat erken dit was ’n regstreekseopdrag uit die Vrystaatse premier,Ace Magashule, se kantoor.

X1PFUC2D-BN281114

Page 6: Bloemnuusbl 20141128

6 BLOEMNAWEEK, VRYDAG 28 NOVEMBER 2014

Engo se projek Vir Ons Kinders het Sondag gesluit en dievyf finaliste wat ’n kans staan om ’n splinternuwe ChevroletSpark Campus van R112 400 te wen sal op 9 Januarie 2015bekend gemaak word. Die trekkingsgeleentheid is op 23 Ja­nuarie. Die Cheetahs en Knights – Kersvader en sy elwe –het eergister by drie kinderhuise in Bloemfontein besoekafgelê om Kersgeskenke uit te deel. By House Gardenia wasJP Smith (links) en Flippie van der Berg besonder opgewon­de toe hulle hul geskenke oopgemaak het.

Ruan Bruwer

EEN van die eerste stappe in Rory Duncan,hoof van professionele rugby by dieVrystaat­Cheetahs, se nuwe rugbystrategie,was om ’n doeltreffende rugby­akademie tebegin.Dit word binnekort ’n werklikheid wan­

neer 56 spelers hulle in Januarie hiervooraanmeld.Die nuwe akademie gaan deur MJ Smith,

breier van die Vrystaatse o.21­span, bestuurword.Smith het in 117 wedstryde vir die Wit

Tornado uitgedraf en is welbekend met dieVrystaatse strukture.Die akademie se doel is onder meer om

dit vir spelers makliker te maak om dieoorgang van o.19­ na o.21­vlak en van o.21­na senior vlak te maak.“Spelers gaan geïdentifiseer en vir die

rugbyakademie gekontrakteer word. Dit islekker om te kan sê die meeste spelers komvan Bloemfontein.“Spelers is reeds vir 2015 vasgemaak en

dit is lekker om te sê daar is ’n klomp baiebelowende jong spelers wat volgende jaarop 15 Januarie inval,” het Smith, ’n veelsydi­ge agterspeler in sy speeldae, eergisteraandop ’n nuuskonferensie van Vrystaat­Rugbygesê.Die 56 spelers sal bestaan uit 19 o.19­spe­

lers, 29 o.20­spelers en 8 spelers opo.21­vlak.Die Grant Khomo­week, Cravenweek en

Wildeklawer­Superskole­toernooi sal dievernaamste toernooie vir talent­identifiseringwees.Smith het daarop gewys dat die spelers

nie as ’n span gaan oefen nie, maar dat diteerder individuele, spesifieke vaardigheids­oefensessies gaan wees.Spelers sal soggens voor klas oefeninge

bywoon.Saam met Smith en Duncan sal Joe

Beukes en Izak van der Westhuizen dievoorspelers onder hande neem, terwyl SinoGanto na die agterspelers sal omsien.Franco Smith, Skillie Bester, Daan Human,

André Tredoux en Braam van Straten sal opspesifieke vaardighede fokus.“Die spelers sal almal mentors hê, dit is

iets wat in my speeldae ontbreek het. Diementors sal uit oudspelers, sakelui enhuidige Cheetah­spelers bestaan.“Ek is oortuig die akademie sal help om

die deurvloei van spelers na professionelevlak te bespoedig.“Dit is boonop ’n goeie geleentheid om

swart spelers deur te bring en te ontwik­kel.“Ons wil eindelik spelers kweek wat in

die toekoms vir die Cheetahs sal speel.Die afrigters gaan almal dieselfde visiehê.“Ons wil die spelers by die akademie

wegstuur as beter mense met ’n visie en dienodige lewensvaardighede,” het Smithverduidelik.Duncan het bygevoeg te veel spelers raak

ná o.21­vlak verlore.“Ons moet daardie spelers behou in plaas

daarvan om hulle te verloor en dan weerterug te koop.”

Cheetahs byakademiegekweek

Madelein Venter

KERSFEES kom vinnig nader envir party beteken dit geselligesamesyn, Kersbome metstapels geskenke daaronder enkreunende kostafels.Baie mense in ons lesersge­

bied is egter nie so bevoorregnie en al waarop hullevanjaar kan hoop, is aalmoesevan ander. Volksblad se Onsgee om­fonds (voorheen dieVolksblad­Kersfonds) probeer ‘nverskil in behoeftiges se lewete maak deur in hul mees

basiese behoeftes soos kos enklere te voorsien.Die geld wat uit ’n dorp in

ons verspreidingsgebiedontvang word, word indaardie gemeenskap terugge­ploeg.Daar word veral ‘n beroep

op sakeondernemings gedoenom hul hart oop te maak.Ondernemings wat meer asR5 000 skenk, is geregtig op

spesiale erkenning en kanMadelein Venter by 051­404­7816 of madelein.ven­[email protected] kontak.Individue word ook gevra

om hul kinders hierdie feestyddie ware betekenis vanKersfees te leer deur ‘n handna minderbevoorregtes uit tereik.Lesers kan enige tyd ’n

inbetaling doen by Volksbladse kantoor in Nelson Mandela­rylaan in Bloemfontein, asookby enige van die kantore inKroonstad, Welkom, Bethle­

hem, Kimberley, Kuruman,Kathu en Upington, asook byEngo se kantoor in Bloemfon­tein.Bankinbetalings en internet­

betalings kan gemaak wordaan: Die Kersfonds, Nedbank­tjekrekeningnommer:102 891 9980, takkode 117 134.Voeg jou naam en van of

die instansie se naam asverwysing by. Die huidigeinsamelingstydperk kom eindeMaart 2015 tot ‘n einde.Rig navrae aan Madelein

Venter by 051­404­7618.

Fonds gee om vir behoeftiges

X1PH1AT9-BN281114

Page 7: Bloemnuusbl 20141128

BLOEMNAWEEK, VRYDAG 28 NOVEMBER 2014 7

TESTIMONYMr and Mrs Thabo

My last resort to bring backmy lost lover.

Me and my wife Bridget had givenup after losing my job and strugglingto keep up with my car and house

payment. I had to change schools formy children from private schools to

government schools because financially we were not stableanymore, but thanks to my in-law who gave me this woman ofGod's number, she helped me to turn my life around financially

by giving me a magic ring which brought back hope into mylife. It cost me only R800 and for the first time in my life I went

into a casino with my wife and we used our magic to hit ajackpot. Now my house and car are paid off and my childrenare back in private schools - now life is so wonderful, so in

case you are looking for the best healer, please look no more.

Just CALL MAMA DAVID 076 775 6020.She can also help men with sexual enlargement to all sizes.

Visit her in Bayswater next to Spar.X1PH081R-BN281114

Prof. KintuMade my enemies come and

confess to me…

Several years of unhappiness in my marriageSeveral years of unhappiness in my marriagelead to loneliness and continued crying.lead to loneliness and continued crying. AfterAfterhearing testimonials about Professor Kintuhearing testimonials about Professor Kintuon the radio, in newspapers and my oldon the radio, in newspapers and my oldfriend's son he had saved from drugs andfriend's son he had saved from drugs andalcohol abuse, I decided to visit him .alcohol abuse, I decided to visit him .

For only R100 Professor Kinthu read my fortune accurately andFor only R100 Professor Kinthu read my fortune accurately andtold me about my past life and my marriage.told me about my past life and my marriage.

In a dish of water with a mirror he showed me the face of myIn a dish of water with a mirror he showed me the face of myenemies as well as my husband's girlfriend.enemies as well as my husband's girlfriend.

He performed a special prayer and gave me powerful love crystalsHe performed a special prayer and gave me powerful love crystals- a special one to use at my workplace- a special one to use at my workplace

and for my business success. Unbelievable! In one week myand for my business success. Unbelievable! In one week myenemies approached me and confessed bad things they did to usenemies approached me and confessed bad things they did to usand my husband left his girlfriend and came back to me. Over theand my husband left his girlfriend and came back to me. Over theyears I tried healers and priests but they all failed. Professor Kintu,years I tried healers and priests but they all failed. Professor Kintu,there's no other way to say thank you but to tell others about you.there's no other way to say thank you but to tell others about you.

Health problems, financial crisis or bad luck.For appointment contact 073 261 9358.

Total privacy and confidentiality guaranteed, withsecure parking in Bloemfontein.

X1PH084W-BN281114

’n Oud­leerling van die Hoërskool Sentraal, Bo­nolo Kgaile, het ’n eerbewys vir uitstaande pres­tasie van die Trinity­kollege in Londen ontvang.Kgaile, wat verlede jaar in matriek was, hethierdie eerbewys ontvang as die beste aan­spraakmaker in Suidelike Afrika op die kollegese eksterne musiekeksamens. Die eksamensstrek van Oktober 2013 tot September 2014.Kgaile het verlede jaar die Trinity­gr. 7­viool­ek­samen met 97% geslaag.

Die Laerskool Pres. Brand se manspersoneel het Kansa ondersteun deur hul snorre vir die Movember­veldtog te groei.Hulle is van links Louis Nel, Xander Fenwick, Jasper Herbst, Pieter Potgieter, Louis Smith, Jakes van Wyk en Jandre Nieu­woudt.

Leerkragte spog met snorre tenbate van kankerbewusmaking

DIE laaste matriek­vraestel word vandaggeskryf waarna ’nbietjie meer as ’nmaand se naelskouop matrieks wag.Matrikulante wat

vanjaar die nasionaleseniorsertifikaat­eksa­men afgelê het, salop 6 Januarie hoorof hulle geslaag het.Daar sal vanjaar

die eerste keer ’n“toleransiekoers” virnasieners wees.Nasieners se eerste

tien antwoordstellesal gemodereer word.

Laastevraestel

Wireless internet • ADSLVOIP PABX systems • Hosting

T: 087 820 0688

E: [email protected]

www.airtelecom.co.zaX1PH35NM-BN281114

BLOEMFONTEIN CBD4 APPOINTMENTS: CELL: 078 716 9194

“CHANGED OUR LIVES”S. ZHAKI’S 1-DAS. ZHAKI’S 1-DAY SPECIAL PRAY SPECIAL PRAYERYERS. ZHAKI’S 1-DAY SPECIAL PRAYER

Even though other have failed to deliver to your expectations, this may be your last chance to breakthrough no matterwhat problem you're facing ! Consultaion Fee: R100.Even though other have failed to deliver to your expectations, this may be your last chance to breakthrough no matterwhat problem you're facing ! Consultaion Fee: R100.

Mr. P Hendrikson bought thislovely house 3- months afterattending S. Zhaki's 1-day specialprayer.

N. Marelette was single, but founda new husband who married herwithin 2-months after S. Zhaki hadprayed for her.

Mrs. K Gumede had no job, butafter attending S. Zhaki's specialprayer meeting in Bloem-CBD,I got this new permanent job afew weeks back.

I met this powerful man S. Zhaki on a T.V. program Before I had suffered for years and tried many people for help but all failed. I could notbelieve it when he showed me my enemies in form of a dream and whatever they were doing to pull me down. Every single detail he showedme about my enemies in the form of a dream and whatever they were doing to pull me down.

S. Zhaki accurately read my fortune and told me all problems without me speaking a single word to him. Within 6 days after his prayers, myhusband left his girlfriend and came back to me plus my enemies approached me and confessed the bad things they did to me.

X1PH36CH-BN281114

Shop 5A, Showgate Shopping CentreCell: 072 475 5867

ToysCellphone accessoriesStickersEducational toysBeauty accessoriesLoom band kits, tools & accessories

retail & Wholesaleretail & WholesaleRetail & WholesaleRetail & WholesaleParty accessoriesFireworksHubbly Bubbly’sStationary,and much more

large variety ofCHRISTMAS decorations,

lights and gift accessories

GREAT CHRISTMAS GIFTS FOR BOYS & GIRLS !GREAT CHRISTMAS GIFTS FOR BOYS & GIRLS !

electric cigarettes& accessories

plastic swimming pools& accessories

adult + kidsumbrellas

X1PH34AW-BN281114

Page 8: Bloemnuusbl 20141128

DEON CERONIO

21 Brill Street051 447 4070

Hearing aids

X1PEAR34-BN281114

Tel. 051 412 6349Sel. 082 266 7308

Reg. no. NCRDC433

15 Barnesstreet, WestdeneBloemfontein

GEKWALIFISEERDE PERSONEEL MET 20 JAARREGS EN BANKWESE ONDERVINDING

GEKWALIFISEERDE PERSONEEL MET 20 JAARREGS EN BANKWESE ONDERVINDING

ONS KAN OOK HELP METBESIGHEIDSVERWANTE PROBLEME.

• KRY JY DREIGBRIEWE EN TELEFOONOPROEPE?• HET JY SLAAPLOOSHEID OOR JOU SKULD?• IS JOU SKULD NET TE VEEL OM TE HANTEER?

• KRY JY DREIGBRIEWE EN TELEFOONOPROEPE?• HET JY SLAAPLOOSHEID OOR JOU SKULD?• IS JOU SKULD NET TE VEEL OM TE HANTEER?

X1PGPK6D-BN281114

Ruan Bruwer

EEN van sy moeilikste jare inVrystaatrugby.Só het Harold Verster, besturende

direkteur van die Cheetahs­maat­skappy, eergisteraand in ’n openlikegesprek aan die media erken.Hy het onder meer na die

kwessie rondom Adriaan Straussverwys wat baie emosie onderondersteuners veroorsaak het toedie maatskappy nie tot die klousulewou instem waarop Strauss aange­dring het nie.Strauss het gevolglik nie sy

kontrak hernu nie.Die Cheetahs se sukkeljaar op die

veld (tweede laaste in die Superrug­by­reeks) en vyfde in die Curriebekerhet sake vir die bestuur van dieCheetahs geensins vergemaklik nie.“Die onderhandelinge met

Adriaan was ’n moeilike een. Onshet hom aangebied wat ons kon.Hy het dit eindelik aanvaar, maartoe op ’n lys van klousules aange­dring. Dit was net te moeilik om teaanvaar.“Daar was ’n verkeerde persepsie

dat hy wou hê daar moes opbestuursvlak ingegryp word. Hy wou

hê ’n konsultant moet die span endie spankultuur ondersoek,” hetVerster gesê.“Ons het iemand gehad wat ’n

klimaatstudie gedoen het endaardie verslag is voor die Strauss­kwessie ontvang.“Ons het ingestem om konsultan­

te te kry, maar ons kon dit nie in sykontrak inbou nie. Dit was ’n besluitdeur die direksie.“Ons kon ook nie hierop uitbrei

of kommentaar lewer nie, want ditis vertroulik. Maar Adriaan se agentkon.“Onthou, daar is ’n standaardspe­

lerskontrak tussen spelers en ’n uniewat net op geringe plekke vanmekaar verskil.“Spelers kan nie self ekstra

klousules inbring nie.“Ek wens ek kon die hele storie

vertel en meer openlik hieroorwees, maar ek berus by die direksie

se besluit.“Die persepsie was dat Vrystaat­

rugby gemeen met Adriaan was.Ons het baie houe hieroor gevat.Nou moet ons die Cheetahs sebeeld weer opbou, ’n beeld wateen van die gewildste in wêreldrug­by is.“Ons is nou by ’n kruispad,” het

Verster gesê.Daardie kruispad is ’n nuwe

rugbystrategie, gelei deur Rory

Duncan, die hoof van professionelerugby by die Cheetahs.Duncan kon nie te veel daaroor

uitwei nie, aangesien dit eersgisteraand goedgekeur sou word. Hyis wel oortuig die bloudruk sal goedvir Vrystaatrugby wees.“Daar kom heelwat veranderinge,

veral hoe dinge voortaan gedoengaan word. Een daarvan is onsrugby­akademie, wat lank ’n prosesin wording was (sien berig opbl. 6).“Ek is baie opgewonde en

passievol oor Vrystaatrugby, ekbelowe die strategie is die regtepad om te loop.”Een aspek wat die strategie

behels, is hoe om spelers in dieprovinsie te hou.“Dit kom al sedert my tyd hier as

speler in 2005 dat die Vrystaat niesy spelers kan behou nie. Daar wastot nou nooit ’n behoorlike strategiein plek om dit te oorkom nie.”Volgens Verster is daar ’n tydlyn

om die strategie se vordering temeet.“Ons is baie opgewonde oor Rory

se rugbystrategie.“In 2016 sal gesien kan word hoe

dié strategie begin vrugte afwerp.”

VS-rugby by kruispad – Verster

Rory Duncan (links), hoof van professionele rugby by die Cheetahs, en Harold Verster, besturende direkteur vandie Cheetahs­maatskappy, Woensdag op ’n nuuskonferensie. Foto: Benine Cronjé

JAPAN kan in die na­bye toekoms die Rose­stad “binneval”.Dit is as planne om

die rugbyspanne vandie Cheetahs en Toyo­ta Verblitz in ’n vriend­skaplike wedstryd telaat kragte meet, wellater gestalte kry.Die Cheetahs­afrig­

ter, Naka Drotské, hetbevestig dat plannevir ’n vriendskaplikewedstryd, soortgelykaan die een wat dieStormers teen die Sa­racens in Londen ge­speel het, tussen hier­die twee spanne opdie tafel is.Drotské was on­

langs in Japan.

Japanin Bfn Things in my life went

from good to worse in avery short time. My lovelive, financial problemsjealousy, my husband’s

family were all against me.Luckily I came acrossSonia through a friend.She helped me and

showed me my enemiesthrough a mirror for only R200. She did miracles in my life.She told me all my problems without mentioning anythingto her. She showed me the people who worked hard tosee me suffering some of which were my friends and

relatives. She performed a special prayer, washed awaymy bad luck and cleansed my home. Gave me a lovepotion with a ring for my financial problems in less thanfive days, my husband was always by my side and my

enemies confessed and asked for forgiveness. Come andvisit me at Bayswater.

For appointments please callMama Marria 072 417 4249.

Visit –www.specialspells.co.zaX1PH07M9-BN281114

X1PH08B5-BN281114

Grootste verskeidenheid onder een dak!

- Harbedashery- Bruidsafdeling- Gordynlokaal

- Kledingstof- Wol

- Harbedashery- Bruidsafdeling- Gordynlokaal

- Kledingstof- Wol

SPESIALE AANBIEDINGE

VERSKILLENDE LAPVANAF

R5 'N METERTermes en voorwaardes geld

X1PH341H-BN281114


Recommended