+ All Categories
Home > Documents > Breederivier gazette 31 03 2015

Breederivier gazette 31 03 2015

Date post: 21-Jul-2016
Category:
Upload: boland-gazette
View: 279 times
Download: 0 times
Share this document with a friend
Description:
Breederivier gazette 31 03 2015
8
www.bolandgazette.co.za Breederivier Year 19 • 31 Maart 2015 | Tel. 023 626 5212 SA E Certain promotional stocks are limited. Information correct at time of print. Prices inclusive of VAT, where applicable. smart shopper terms and conditions apply. E&OE. PRICES VALID 31 MARCH - 5 APRIL 2015 AT PICK N PAY ROBERTSON ONLY Shop in store or online at www.pnp.co.za/shop Customer Care 0800 11 22 88. Toll free landline only. Cellphone rates apply. www.picknpay.co.za 1193038_10x8_E All products on this page have been styled for photography Robertson 99 95 54 95 Flame Grilled Lamb or Pork Chops Per kg Pork Riblets Per kg 89 95 for a 2D movie ticket. R30 worth of points Limited offer while stocks last. T&C’s apply. Introductory offer. Now available Nationwide. Flame Grilled Boerewors Per kg 79 95 Fried Calamari Strips Per kg Weerlig laat pad Weerlig laat pad van verwoesting van verwoesting HILDERINE SCHRÖDER Swaar weer het verlede week chaos in Monta- gu veroorsaak toe weerlig nie net die NG kerk- gebou se toring raak geslaan het nie, maar ook die dak van die toerismekantoor. Die blits het die kerktoring só hard getref dat die dakteëls regoor die pad gespat en sommige mo- tors getref het. ’n Paar stukke teëls het ook met ’n harde slag op die toerismekantoor se dak te lan- de gekom, vertel Mareletta van Zyl, toerismebe- stuurder van Montagu-Ashton Toerisme. Volgens ds. Charl van Rensburg, leraar van die NG gemeente, het die weerlig die toring met so- veel geweld getref dat dit selfs die kraakvuller (Po- lyfilla) uit die mure geslaan het. Dié gedeelte van die kerkgebou is intussen on- veilig verklaar en is tans afgesper. Gemeentelede sal tot tyd en wyl die toring herstel is, die kerk se agterste deure gebruik, sê Van Rensburg. Die kerk is 161 jaar oud en spog met die naasoud- ste opwen-kerkhorlosie in die land. Dié horlosie, wat elke sesde dag opgewen word, se pendule is ook in die slag uitgeslaan, maar, sê Van Rens- burg, dié sal regge- maak kan word. Die horlosie self is gelukkig nie be- skadig nie. Volgens Van Rensburg het asses- sors en ingenieurs reeds die toring nage- gaan om die omvang van die skade vas te stel. Dié was teen druktyd nog nie bekend nie. Intussen gaan eredienste soos normaalweg voort, aldus Van Rensburg. Die Wes-Kaapse Erfenisvereniging sal toestem- ming moet verleen vir enige herstelwerk aan die kerk, sê Van Rensburg. Hiérvoor sal ’n hyskraan (cherry picker) ingespan word. Intussen het die weerlig ook die toerismekan- toor dae lank sonder enige internet gelaat ná ’n modem uitgeslaan is. Die swaar weer, sê Van Zyl, het personeel in dié kantoor behoorlik op hol ge- had. “Ek het ten minste twee maal gegil toe die dak raak geslaan is,” vertel sy. “Die rook het ná die slag uit die dak getrek). Teëlfragmente lê steeds op die toerismekantoor se perseel. Een lê nou op my lessenaar as aanden- king,” spot Van Zyl. Slegs ’n dag ná dié voorval het swaar weer ook honderde duisende rande se skade by die Monta- gu-gholfklub aangerig. Volgens ’n werknemer by die klub het ’n gewel- dige rukwind die dak van die klubhuis losgeruk, in die helfte gevou en sowat 100 treë weg op die 18de putjie geslinger. Die klubhuis is binne oom- blikke deurdrenk, met matte en rekenaars wat in die slag gebly het. Volgens die werknemer word die omvang van die skade nog bereken. Die NG kerkgebou op Montagu se toring is tans vol gate ná weerlig dit verlede Dinsdag (24 Maart) getref het. FOTO: HILDERINE SCHRÖDER Die kerk se voorste ingang is tot verdere kennisgewing gesluit tot die skade aan die toring herstel is. g opgewen e is ook laan, ns- e- d. s - an es- eurs nage- vang van stel. Dié was g nie bekend nie. Dié dakteëls het regoor die pad voor die kerk ge- spat tot by die toerisme- kantoor. FOTO’S: HILDERINE SCHRÖDER T: 023 626 1552 | F: T: 023 626 1552 | F: 023 626 1554 023 626 1554 Tr Trading hours: Mon - Sun: 7 am - 8 pm ading hours: Mon - Sun: 7 am - 8 pm R57 R57 99 99 BEACON MALLOW EGG DISPENSER 48’s BEACON MALLOW EGG DISPENSER 48’s VANAF DINSDAG 31 MRT - SON 05 MRT GGGGGG-BZ310315
Transcript
Page 1: Breederivier gazette 31 03 2015

www.bolandgazette.co.za

Breederivier

Year 19 • 31 Maart 2015 | Tel. 023 626 5212

SA E

Certain promotional stocks are limited. Information correct at time of print. Prices inclusive of VAT, where applicable. smart shopper terms and conditions apply. E&OE.

PRICESVALID31MARCH-5APRIL2015ATPICKNPAYROBERTSONONLYShop instoreoronlineatwww.pnp.co.za/shop CustomerCare0800112288.Toll free landlineonly. Cellphone ratesapply. www.picknpay.co.za 11

9303

8_10

x8_E

All products on this page have been styled for photography

Robertson

9995 5495

Flame Grilled Lamb or Pork Chops Perkg Pork Riblets Perkg

8995

fora2Dmovie ticket.R30

worthofpoints 1193

038_

10x8

_E11

9303

8_10

x8_E

ticket.

Limited offer while stocks last. T&C’s apply.Introductory offer. Now available Nationwide.

Flame Grilled Boerewors Perkg

7995

Fried Calamari Strips Perkg

Weerlig laat padWeerlig laat padvan verwoestingvan verwoestingHILDERINE SCHRÖDER

Swaarweer het verledeweek chaos inMonta-guveroorsaaktoeweerlignienetdieNGkerk-gebousetoringraakgeslaanhetnie,maarookdie dak van die toerismekantoor.

Die blits het die kerktoring só hard getref datdiedakteëlsregoordiepadgespatensommigemo-tors getref het. ’n Paar stukke teëls het ook met’nharde slag opdie toerismekantoor sedak te lan-de gekom, vertel Mareletta van Zyl, toerismebe-stuurder van Montagu-Ashton Toerisme.Volgens ds. Charl van Rensburg, leraar van die

NG gemeente, het die weerlig die toring met so-veelgeweldgetrefdatdit selfsdiekraakvuller (Po-lyfilla) uit die mure geslaan het.Dié gedeelte van die kerkgebou is intussen on-

veilig verklaar en is tans afgesper. Gemeenteledesal tot tyd en wyl die toring herstel is, die kerkse agterste deure gebruik, sê Van Rensburg.Diekerkis161 jaaroudenspogmetdienaasoud-

ste opwen-kerkhorlosie in die land. Dié horlosie,

wat elke sesde dag opgewenword, se pendule is ookin die slag uitgeslaan,maar, sê Van Rens-burg, dié sal regge-maak kan word.Diehorlosieself isgelukkig nie be-skadig nie.Volgens Van

Rensburg het asses-sors en ingenieursreeds die toring nage-gaan om die omvang vandie skade vas te stel. Dié wasteen druktyd nog nie bekend nie.Intussen gaan eredienste soos normaalweg

voort, aldus Van Rensburg.DieWes-KaapseErfenisvereniging sal toestem-

ming moet verleen vir enige herstelwerk aan diekerk, sê Van Rensburg. Hiérvoor sal ’n hyskraan(cherry picker) ingespan word.Intussen het die weerlig ook die toerismekan-

toor dae lank sonder enige internet gelaat ná ’nmodemuitgeslaan is. Die swaarweer, sê Van Zyl,het personeel in dié kantoor behoorlik op hol ge-had. “Ek het ten minste twee maal gegil toe diedak raak geslaan is,” vertel sy.“Die rook het ná die slag uit die dak getrek).

Teëlfragmente lê steeds op die toerismekantoorse perseel. Een lê nou opmy lessenaar as aanden-king,” spot Van Zyl.Slegs ’n dag ná dié voorval het swaar weer ook

honderde duisende rande se skade by die Monta-gu-gholfklub aangerig.Volgens ’nwerknemer by die klub het ’n gewel-

dige rukwind die dak van die klubhuis losgeruk,in die helfte gevou en sowat 100 treë weg op die18de putjie geslinger. Die klubhuis is binne oom-blikke deurdrenk,metmatte en rekenaars wat indie slag gebly het.Volgens die werknemer word die omvang van

die skade nog bereken.Die NG kerkgebou op Montagu se toring is tans vol gate ná weerlig dit verlede Dinsdag(24 Maart) getref het. FOTO: HILDERINE SCHRÖDER

Die kerk se voorste ingang is tot verdere kennisgewinggesluit tot die skade aan die toring herstel is.

van verwoestingvan verwoestingwat elke sesde dag opgewenword, se pendule is ookin die slag uitgeslaan,maar, sê Van Rens-burg, dié sal regge-maak kan word.Diehorlosieself isgelukkig nie be-

Volgens VanRensburg het asses-sors en ingenieursreeds die toring nage-gaan om die omvang vandie skade vas te stel. Dié wasteen druktyd nog nie bekend nie.

Dié dakteëls het regoordie pad voor die kerk ge-spat tot by die toerisme-kantoor. FOTO’S:HILDERINE SCHRÖDER

T: 023 626 1552 | F:T: 023 626 1552 | F: 023 626 1554023 626 1554TrTrading hours: Mon - Sun: 7 am - 8 pmading hours: Mon - Sun: 7 am - 8 pm

R57R579999

BEACON MALLOW

EGG DISPENSER 48’s

BEACON MALLOW

EGG DISPENSER 48’s

VANAF DINSDAG 31 MRT - SON 05 MRT

GGGGGG-BZ310315

Page 2: Breederivier gazette 31 03 2015

Breederivier Gazette Entertainment - Vermaak Dinsdag 31 Maart 20152

SKAKEL

083 603 1920

023 347 8833

plumbing ccwater boys

X1PX1CR5-BZ310315

Phone us on 023 615 2241

or 083 275 8101

Winelands SPCAPhone us on 023 615 2241

or 083 275 8101

Winelands SPCAPhone us on 023 615 2241

or 083 275 8101

I might be small,but I am full of character.

I might be small,but I am full of character.

I could be your BFF BestFriend Forever.

I could be your BFF BestFriend Forever.

X1PLHLF5-BZ310315

Join for 3 months in March and get

2 extra months for free.Join for 3 months in March and get

2 extra months for free.

Winter special:Joining fee:

R200

Fees for 3 months: R229.95 p/m or payonce-off and get 15% off (R586)

School children, pensioners, police, correctionalservices, paramedics and firefighters

pay R159.95 p/m or pay once off and get15% off - R408

Off peak special R99.95 p/m(trainings hours are restricted from 09:00to 14:00) for a 12 month membership.

47b Church Street, Robertson (behind Sheet Street) • Tel: 023 626 4706 Cell: 071 372 5692X1PX1CV9-BZ310315

X1PX1CN1-BZ310315

Veevoer Verspreiders

BLINKWATER

• LUSERNPILLE• LUSERNPILLE

• VARK MEEL• VARK MEEL

• DUIWEKOS• DUIWEKOS

• GEEL MEEL• GEEL MEEL

• MIELIES• MIELIES

• HOENDERKOS• HOENDERKOS

• VERSKEIDENHEIDSAAD• VERSKEIDENHEIDSAAD

• EN VELE MEER!• EN VELE MEER!• IDEAL (honde& katpille)• IDEAL (honde& katpille)

• GOLDEN NUGGET(honde pille)• GOLDEN NUGGET(honde pille)

• VERSKEIDENHEIDKOS PRODUKTE(vir voëls en papegaaie)

• VERSKEIDENHEIDKOS PRODUKTE(vir voëls en papegaaie)

[email protected] • H/V Barry en Le Roux str (Barry 47) [email protected] • H/V Barry en Le Roux str (Barry 47) Robertson

072 021 6829 / 084 214 9118072 021 6829 / 084 214 9118

GROOT MAAT BESTELLINGS WELKOM ONS KAN AFLEWER!GROOT MAAT BESTELLINGS WELKOM ONS KAN AFLEWER!

NOW AVAILABLENOW AVAILABLE

ELITE ALL STAGES DOG FOOD

R260 vir 25kgR100 vir 8kgR400 vir 40kg

R260 vir 25kgR100 vir 8kgR400 vir 40kg

X1PX1CYD-BZ310315

SA’s best on stageGolden Valley has lined up top SouthAfrican singing talent to rock its mar-quee for an Eastermusic spectacular onSaturday 4 April.

Artists to perform are Garth Taylor, 2011SA Idols finalist Crushanda Forbes andsinging starlet JodyWilliams–whowonSAIdols in 2007.The concert is part of an electrifying

Easter entertainment line-up. SA’s princeof Afrikaans pop, Kurt Darren, performs atGolden Valley the night before.Taylor, originally from Johannesburg,

first became a household name in 1998withhis single Why, which sat at the top of theSouthAfricanradio charts for five consecu-tiveweeks and is considered one of the clas-sics in the South African songbook.This hit was followed by Only with You,

another chart topper which held the posi-tion for six weeks. Many of his other well-known songs still enjoy airtime on local ra-dio. Fans will get to see Taylor performsome of these hits, as well as newmaterial,at the concert.Crushanda promises a super-charged

performance featuringcoversaswell asherownoriginal songs. Sinceherunforgettableperformances in Idols, Crushanda hasmade aname for herself, travelling andper-forming across South Africa and in Nami-bia.Shewastheopeningact for internation-al artist Ronan Keating when he came toSouthAfrica, andwasa solo artist forPresi-dent Jacob Zuma at the launch of a chil-dren’s event in Kimberley. During her ca-reer, she has shared the stage with some ofthecountry’sbiggestartists includingLoyi-so Bala and PJ Powers.

Jodybecameahouseholdnameafterwin-ning the fourth season of the South Africanreality TV singing competition SA Idols atage 17, making her the youngest winner ofthe competition ever. In 2008, she was cho-sen as the opening act for Celine Dion dur-ing her South African tour.Her debut platinum-selling album, Just

Gonna Be Me reached number one on theSA Albums Chart and spawned three con-secutive number one singles on the SouthAfrican Airplay Chart with Love is AllAround, Kiss of Life and Wind it.The show starts at 20:00 but doors open

at 19:00. Tickets cost R100 and are availableat thecasino’s cashdesk.Formore informa-tion, phone 023 348 7200 or email [email protected].

The show will also feature multi-talented SouthAfrican singer and songwriter Garth Taylor.

Crushanda Forbes takes to the stage at GoldenValley’s marquee on Saturday 4 April.

Idols winner Jody Williams will also perform.

ELKE DINSDAG) Die Christelike Afhanklikheidsdiens(CAD) vergader om 19:00 by die Thusong-sen-trum. Navrae: 0 082 666 9884 of 023 626 1337.

ELKE DONDERDAG) Alkoholiste Anoniem vergader om 19:30 indie Eeufeessaal op Robertson.

EVERY THURSDAY) Duplicate bridge at 13:30 at Airlies Guest-house in Bath Street. Enquiries: Tielman deVilliers, 0 023 614 2943.

EERSTE SATERDAG VAN ELKE MAAND) Teetuin en oggendmark by die Robertson-museum se anneks. Gebruik Le Rouxstraat-ingang. Navrae: 0 023 626 3681.

SECOND THURSDAY OF EACH MONTH)Montagu Alzheimer’s Support Groupmeets at 15:00 in the bottom lounge of HuisUitvlucht, Montagu.

25 MAART TOT 1 APRIL)MontaguPaasmarkbydieNGkerkMontagu.Daagliks 10:00-18:00.

FRIDAY 3 APRIL) Jehovah’s Witnesses invites all to observethe anniversary of Jesus’ death. Robertson, 4Johnson Street, Extension 15 at 19:00, or (Afri-kaans), Montagu, 10 Buitekant Street, also at19:00. Contact 0 082 443 8230 or www.jw.org.

TUESDAY 7 APRIL) Farmer Redbeard Easter Egg Hunt from15:00-17:00. R50 per child, R100 per adult. Book-ing essential: 023 615 1204, 084 205 6166 or [email protected]

SATERDAG 18 APRIL)Oes af-geleentheid ten bate van die Tafelron-de-klubfonds vanaf 17:00 by die St Kilda-plaas.Kaartjies: R150. Beskikbaar tot 10 April by Ro-bertsonWimpy en Strictly Coffee. Navrae: Lu-cile van Deventer, 0 084 756 1654.

Lewer Valleikalender-bydraes by:0 023 626 5212 of

2 [email protected].

Kaasfees 2015Daar is verlede week verkeerdelik in die Bree-derivier Gazette berig dat die gewilde SAKaas-fees van 26-29 April plaasvind.Dit blyk dat die inligting waarop dié berig

gebaseer was, verouderd was. Die Kaasfeesvind inderwaarheid van 25-27 April plaas. Vandie program-aktiwiteite wat vanjaar plaas-vind, verskil ook van dié waaroor berig is.Daar wag egter steeds ’n reuse-verskeiden-

heid kase en ’n wye reeks aktiwiteite op besoe-kers aan dié fees wat oudergewoonte by Sand-ringham buite Stellenbosch gehou word.Kaartjies kos R130 vir volwassenes en R100

virseniorburgersenisbyComputicketbeskik-baar. Besoek www.cheesefestival.co.za virmeer inligting.

Page 3: Breederivier gazette 31 03 2015

Breederivier GazetteNews - NuusDinsdag 31 Maart 2015 3

X1PX2L1D-BZ310315

OnderhoudsbeampteMontagu Wynkelder is ’n gevestigde kelder en het ’n uitstekende loopbaan geleentheid vir ’n gemotiveerde persoon met goeie meganiese

vaardighede om die onderhoud en instandhouding van die kelder te behartig.

Die suksesvolle kandidaat rapporteer direk aan die Wynmaker en is verantwoordelik vir * onderhoud en herstelwerk aan die toerusting en geboue * netheid en instandhouding van diewerkswinkel * kelderveiligheid en kwaliteit standaarde * aanwending van toerusting * om te assisteer tydens die wynmaakproses * die daarstel en uitvoer van ‘n onderhoudsplan * administrasie

en die inskakeling tydens lede aangeleenthede, wynproë en promosies. Kennis van nywerheidsveiligheid en kwaliteitstandaarde sal voordelig wees. Toepaslike kwalifikasies en verwanteondervinding sal in die aansoeker se guns tel.

In ruil vir jou bydrae bied die kelder ’n markverwante vergoedingspakket wat onderling onderhandel kan word.

Aansoeke moet vergesel word deur ’n gedetailleerde CV en ’n aansoekbrief.Rig aansoeke voor 10 April 2015 aan Die Bestuurder, Montagu Wynkelder, Posbus 29, Montagu, 6720.

Faks: 023 614 1793. Epos: [email protected]

Diensaanvaarding: Na Pars of so spoedig moontlik.

Indien u geen terugvoering binne 2 weke na die sluitings datum vir aansoeke ontvang nie, kan u aanvaar dat u aansoek onsuksesvol was.AAAAAA-BZ310315

AAAAAA-BZ310315

SA MOKWENIMUNICIPAL MANAGER/ MUNISIPALE BESTUURDER ASHTONMunicipal Office/ Langeberg Munispaliteit 6715

Private Bag X2/ Privaatsak X2

IDP open for commentNotice is hereby given that the Integrated Development Plan is open for perusal at all Municipal Offices and Libraries in Langebergarea from 1April 2015 to 30April 2015. The draft of the Integrated Development Plan and Budget 2015/2016 was tabled at Councilon 25 March 2015.

Chapter 4 of the Municipal SystemsAct 32 of 2000 states that all municipalities must develop a culture of municipal governance thatcompliments formal representative government with a system of participatory governance, and must for this purpose encourageand create conditions for the local community to participate in municipal affairs, including the preparation, implementation andreview of its integrated development plan in terms of chapter 5 of theAct.

Ontwikkelingsplan le ter insae vir kommentaar

Hiermee word kennis gegee dat die Geïntegreerde Ontwikkelingsplan by alle Munisipale kantore en biblioteke in die Langebergarea vanaf 1April 2015 tot 30April 2015 ter insae lê. Die konsep Geïntegreerde Ontwikkelingsplan en begroting 2015/2016 was op25 Maart 2015 ter tafel gelê.

Hoofstuk 4 van die Munisipale Stelselswet van 2000 meld dat alle munisipaliteite ‘n bestuurskultuur moet ontwikkel wat formele,verteenwoordigende regering met ‘n deelnemende bestuurstelsel komplimenteer en moet vir hierdie doel, geleenthede skep endie plaaslike gemeenskap aanmoedig om aan Munisipale sake deel te neem – insluitend die voorbereiding, implementering enhersiening van sy Geïntegreerde Ontwikkelingsplan, ingevolge Hoofstuk 5 van die Wet.

Sonxibelelwano noPhuhliso sivulelwe ukuhlolwa

Kukhutshwa isaziso sokuba isiSigcwangciso Sonxibelelwano noPhuhliso sivulelwe ukuhlolwa kuzo zonke ii-Ofisi zakwaMasipalanakuwo onke amathala-eencwadi kule nginqi yaseLangeberg ukususela ngomhla we 1 Apreli (Kweka Tshazimpunzi) ukuyakowama 30 Apreli 2015. Umqulu wezicwangciso ezinxibelene nezophuhliso kwankuye nowohlahlo lwabiwo mali womnyaka ka-2015/16 uye wanikezelwa kwisigqeba solawulo lukaMasipal ngomhla we-25 kaMatshi (eyoKwindla)2015.

ISahluko sesi-4 soMthetho wama-32 weeNkqubo zakwaMasipala ka-2000 sithi ukufuneka bonke oomasipala baqulunqa indlelayokulawulwa umasipala enokuthi ikwazi ukuhlanganisa izisekelo zakwarhulumente kunye nenkqubo yokulawula kothatho-nxaxheba, ngexa yesisizathu kukwanyanzelekile ukuba bakhuthaze kwaye benze imo eyenza uluntu lwasekuhlaleni lubenakhoukuthatha inxaxheba kwimiba kamasipala, oko kuquka ukulungiselela, ukwenziwa kunye nokuhlolwa kwesigcwangcisoesinxibeleleneyo sophuhliso ngokwengcaciso yesahluko sesi-5 soMthetho.

AAAAAA-BZ310315

Motor brand onverklaarbaarANNELDAGROOTBOOM

Johan (Nokkie) Afrikavan Robertson het ’ngroot skok gekry toe syGolf CTI verledeWoens-dag (25Maart) skielikopdie hoek van Kerk- enPaul Krugerstraat aandie brand geslaan het.

Volgens Afrika het hygaan petrol ingooi by dievulstasie waarna hy oppad was huis toe. By diestopstraat het hy vlammevoor die motor gesien. Hyhet gelukkig die voertuigse deur oopgemaak en uit-geklim.

“Ek het geensins foutmet die motor se bedra-ding of ’n petrollekkasie opgelet nie,” het Afri-ka gesê. Toe die motor daarna in vlamme was,het hy gaan hulp soek by die vulstasie, maar

twee onbekende mans hetopgedaag en hulp verleen.

Hoewel hy al insittendein die motor was, is hy baiedankbaar dat hy onge-deerd is.

Twee weke gelede het hydie motor se onderdele laatvervangmetdiedoelomditte verkoop.

Hy sal nou slegs die klei-ner onderdele soos diewieldoppe en die anderbruikbare dele wat nie indie brand beskadig is nie,kan verkoop.

Die polisie en brandweeris ontbied en die brand-weer het die vlamme ge-blus. Afrika sê hy is baieongelukkig met diegenewat op die toneel foto’s envideo’s geneem het van die

brand terwyl hulle hom kon gehelp het.Hy wil egter ook graag die mense wat hom

wel gehelp en ondersteun het, bedank.

’n Brandbestryder blus die motor van ’nRobertsonner wat verlede week onver-klaarbaar aan die brand geraak het.

Moord ondersoek ná plaaswerker dood aangetref wordDie Ashton-polisie ondersoek ’n saak vanmoord sowel as poging tot moord ná ’n manverlede week tussen wingerde op ’n plaasbuite dié dorp dood aangetref is en ’n tweedeman glo op ’n nabygeleë plaas aangerandis.

Colin Cloete (50) is Vrydag (27 Maart)dood naby die pomphuis op die plaas aange-

tref ná hy glo reeds die vorige dag na diebuurplaas is om tamaties te gaan pluk.

Volgens ao. Sylvester Joseph, polisie-woordvoerder, is die omstandighede inhierdie stadium steeds duister en wag diepolisie nog op die uitslag van dielykskouing.

Joseph het ontken dat die oorledene se

mond vol gras gestop was soos deur ’n dag-blad beweer is.

Hy het ook ontken dat die hoofverdagtein die saak geïdentifiseer is, soos ook in diedagblad berig is.

Nog ’n man wat glo op die betrokke plaasgaan tamaties pluk het, Cedras Prins (51),is na bewering ernstig aangerand.

Hoewel die polisie ’n saak van poging totmoord ondersoek, steek daar geen waarheidin die bewerings dat Prins onder polisiebe-waking in die hospitaal lê nie, sê Joseph.

Albei die sake word steeds deur die polisieondersoek.

Niemand is al in verband met die voorval-le in hegtenis geneem nie.

Page 4: Breederivier gazette 31 03 2015

Breederivier Gazette General - Algemeen Dinsdag 31 Maart 20154

AAAAAA-BZ310315

Langeberg Sekondêre Skool beskik oor 'n vakature vir'n opvoeder om Engels Addisionele Taal in 'n tydelike

hoedanigheid in die tweede kwartaal aan te bied.

(Vanaf 13 April 2015 tot 03 Augustus 2015)

ONDERWYSER: ENGELS

• Die kandidaat moet oor 'n toepaslike kwalifikasie in dievakgebied beskik.

• Die kandidaat moet oor 'n erkende onderwyskwalifikasiebeskik.

• Die kandidaat moet by SAOR geregistreer wees.• Bewese ondervinding in die onderrig van Engels.• Goeie klasbestuur kan handhaaf.• Moet goeie dissipline kan handhaaf.• Enige ander onderwysrelevante take soos deur die hoof

bepaal te verrig.

Aansoeke moet van 'n volledige CV en dekbrief ver-gesel word en gerig word aan:

Die Voorsitter van die Beheerraad, LangebergSekondêre Skool, Posbus 354, ROBERTSON,

6705 of epos aansoek na [email protected].

Sluitingsdatum: Vrydag 10 April 2015

LangebergSekondêre Skool

X1PX50RM-BZ310315

Tyd loopuit virwaardasie-beswareValleiers word daaraan herinner dathulle nog net ’n paar dae oor het ombeswaar aan te teken teen die munisi-pale waardasies wat hulle met betrek-king tot hul eiendom ontvang het.

Besware moet die Langeberg-muni-sipaliteit teen 2 April bereik.

Besware kan net ten opsigte van ’nspesifiekeeiendomweesennié teendiewaardasierol as ’n geheel nie.

Besware moet gestaaf kan word endit is die klaer se verantwoordelikheidom inligting ter stawing van sy be-swaar te verskaf. Beswarekanbyenigevan die munisipale kantore in die Lan-geberg-area ingedien word.

Page 5: Breederivier gazette 31 03 2015

Breederivier GazetteGeneral - AlgemeenDinsdag 31 Maart 2015 5

Kaapse Wynland distriKsmunisipaliteit

KENNISGEWING

2012/2013 TOT 2016/2017 GEÏNTEGREERDEONTWIKKELINGSPLAN (GOP) KONSEP HERSIENING

KONSEP 2015/2016 TOT 2017/2018 VEELJARIGEMEDIUMTERMYN INKOMSTE-EN-UITGAWERAAMWERK

(MTIUR) EN DIENSLEWERINGS- ENBEGROTINGSIMPLEMENTERINGSPLAN (DLBIP)

Kennis geskied hiermee ingevolge regulasie 3(4)(b) van die regulasies insake Plaaslike Regering:Munisipale Beplanning en Prestasiebestuur, 2001; artikel 21 van die Wet op Plaaslike Regering:Munisipale Stelsels, 2000 (Wet No. 32 van 2000) en artikel 22 van die Wet op Plaaslike Regering:Munisipale Finansiële Bestuur, 2003 (Wet No. 56 van 2003) dat die 2012/2013 tot 2016/2017Geïntegreerde Ontwikkelingsplan (GOP) konsep Hersiening, konsep 2015/2016 tot 2017/2018Veeljarige Mediumtermyn Inkomste-en-Uitgaweraamwerk (MTIUR) vir die Kaapse WynlandDistriksmunisipaliteit (KWDM) en Dienslewerings- en Begrotingsimplementeringsplan (DLBIP) terinsae lê vir openbare vertoë.

Die 2012/2013 tot 2016/2017 Geïntegreerde Ontwikkelingsplan (GOP) konsep Hersiening,konsep 2015/2016 tot 2017/2018 Veeljarige Mediumtermyn Inkomste-en-Uitgaweraamwerk(MTIUR) en Dienslewerings- en Begrotingsimplementeringsplan (DLBIP)

Openbare deelname konsultering van die2012/2013 tot 2016/2017 GeïntegreerdeOntwikkelingsplan (GOP) konsep Hersiening, konsep2015/2016 tot 2017/2018 VeeljarigeMediumtermyn Inkomste-en-Uitgaweraamwerk(MTIUR) en Dienslewerings- en Begrotings-implementeringsplan (DLBIP).Navrae: Me. Norma Xhego-MadubelaTel 021 888 5199 / 0861 265 263E-pos: [email protected]

Raad keur die 2012/2013 tot 2016/2017Geïntegreerde Ontwikkelingsplan (GOP) konsepHersiening, konsep 2015/2016 tot 2017/2018Veeljarige Mediumtermyn Inkomste-en-Uitgawe-raamwerk (MTIUR) en Dienslewerings- en Begrotings-implementeringsplan (DLBIP) goed.

Die 2012/2013 tot 2016/2017 Geïntegreerde Ontwikkelingsplan (GOP) konsep Hersiening, konsep2015/2016 tot 2017/2018 Veeljarige Mediumtermyn Inkomste-en-Uitgaweraamwerk (MTIUR) enDienslewerings- en Begrotingsimplementeringsplan (DLBIP) is ter insae by die ondergemeldekantore van die Kaapse Wynland Distriksmunisipaliteit (KWDM), asook op die Kaapse WynlandDistriksmunisipaliteit (KWDM) se webwerf by www.capewinelands.gov.za en enigeen watnie kan skryf nie, kan die kontakpersone hieronder nader om hulp met die neerskryf van sy/haarvertoë:

• Du Toitstraat 29, Stellenbosch (Me. M.E. Bouwer)• Trappesstraat 51, Worcester (Me. E.J. van Zyl)• Hoofweg 194, Paarl (Me. M. Ruiters)• Munnikstraat 27, Ceres (Me. C. Conradie)• Van Reenenstraat 40, Robertson (Me. S.I. Grootboom)• Badstraat 50, Montagu (Me. C.E. Marais)

Kommentaar, vertoë en insette met betrekking tot die 2012/2013 tot 2016/2017 GeïntegreerdeOntwikkelingsplan (GOP) konsep Hersiening, konsep 2015/2016 tot 2017/2018 VeeljarigeMediumtermyn Inkomste-en-Uitgaweraamwerk (MTIUR) en Dienslewerings- en Begrotings-implementeringsplan (DLBIP) moet die Kantoor van die Munisipale Bestuurder voor 12:00 opDonderdag, 30 April 2015 bereik.

Navrae kan gerig word aan: Kaapse Wynland Distriksmunisipaliteit, Posbus 100,Stellenbosch 7599 of telefoon 0861 265 263, faks 023 342 8442 of per e-pos [email protected]

M. MGAJOMUNISIPALE BESTUURDERKaapse Wynland DistriksmunisipaliteitAlexanderstraat 46Stellenbosch 7600 K A A P S E W Y N L A N D D I S T R I K

M U N I S I PA L I T E I T • M U N I C I PA L I T Y • U M A S I PA L Awww.ayandambanga.co.za

9 April 2015 om 18:00 in die Stadsaal,Worcester

GOP/Begrotingsverhoor

21 Mei 2015

Cape Winelands distriCt muniCipality

NOTICE

2012/2013 TO 2016/2017 INTEGRATED DEVELOPMENT PLAN(IDP) DRAFT REVISION

DRAFT 2015/2016 TO 2017/2018 MULTI-YEAR MEDIUM TERMREVENUE AND EXPENDITURE FRAMEWORK (MTREF) ANDSERVICE DELIVERY AND BUDGET IMPLEMENTATION PLAN

(SDBIP)Notice is given in terms of regulation 3(4)(b) of the Local Government: Municipal Planning andPerformance Management Regulations, 2001; section 21 of the Local Government: MunicipalSystems Act, 2000 (Act No. 32 of 2000) and section 22 of the Local Government: MunicipalFinance Management Act, 2003 (Act No. 56 of 2003) that the 2012/2013 to 2016/2017 IntegratedDevelopment Plan (IDP) draft Revision, draft 2015/2016 to 2017/2018 Multi-year Medium-termRevenue and Expenditure Framework (MTREF) for the Cape Winelands District Municipality(CWDM) and Service Delivery and Budget Implementation Plan (SDBIP) are available for publicrepresentations.

The 2012/2013 to 2016/2017 Integrated Development Plan (IDP) draft Revision, draft2015/2016 to 2017/2018 Multi-year Medium-term Revenue and Expenditure Framework(MTREF) and Service Delivery and Budget Implementation Plan (SDBIP)

Public participation consulting of the 2012/2013 to2016/2017 Integrated Development Plan (IDP)draft Revision, draft 2015/2016 to 2017/2018Multi-year Medium-term Revenue and ExpenditureFramework (MTREF) and Service Delivery andBudget Implementation Plan (SDBIP).Enquiries: Ms Norma Xhego-MadubelaTel no: 021 888 5199 / 0861 265 263E-mail: [email protected]

Council approves the 2012/2013 to 2016/2017Integrated Development Plan (IDP) draft Revision,draft 2015/2016 to 2017/2018 Multi-year Medium-term Revenue and Expenditure Framework (MTREF)and Service Delivery and Budget ImplementationPlan (SDBIP)

The 2012/2013 to 2016/2017 Integrated Development Plan (IDP) draft Revision, draft 2015/2016to 2017/2018 Multi-year Medium-term Revenue and Expenditure Framework (MTREF) and ServiceDelivery and Budget Implementation Plan (SDBIP) are available for inspection at the below-mentioned offices of the Cape Winelands District Municipality (CWDM) as well as on the CapeWinelands District Municipality (CWDM) website at www.capewinelands.gov.za and any personwho cannot write may seek the assistance of the persons indicated below to transcribe his/herrepresentations:

• 29 Du Toit Street, Stellenbosch (Ms. M.E. Bouwer)• 51 Trappes Street, Worcester (Ms. E.J. van Zyl)• 194 Main Road, Paarl (Ms. M. Ruiters)• 27 Munnik Street, Ceres (Ms. C. Conradie)• 40 Van Reenen Street, Robertson (Ms. S.I. Grootboom)• 50 Bad Street, Montagu (Ms. C.E. Marais)

Comments, representations and inputs on the 2012/2013 to 2016/2017 IntegratedDevelopment Plan (IDP) draft Revision, draft 2015/2016 to 2017/2018 Multi-year Medium-term Revenue and Expenditure Framework (MTREF) and Service Delivery and BudgetImplementation Plan (SDBIP) must reach the Office of the Municipal Manager before 12:00on Thursday, 30 April 2015.

Enquiries may be directed to: Cape Winelands District Municipality, P.O. Box 100,Stellenbosch 7599 or telephone 0861 265 263, fax 023 342 8442 or via e-mailto [email protected]

M. MGAJOMUNICIPAL MANAGERCape Winelands District Municipality46 Alexander StreetStellenbosch 7600 C A P E W I N E L A N D S D I S T R I C T

M U N I S I PA L I T E I T • M U N I C I PA L I T Y • U M A S I PA L A

9 April 2015 at 18:00 in the Town Hall,Worcester

IDP/Budget Hearing

21 May 2015

122526COMMUNITIES

SA MOKWENIMUNICIPAL MANAGER/ MUNISIPALE BESTUURDER ASHTONMunicipal Office/ Langeberg Munispaliteit 6715

Private Bag X2/ Privaatsak X2

LANGEBERG MUNICIPALITYAshton Office

MN NO. 34/2015

PROPOSED REZONING AND CONSENT USE ONERF 639, MAIN ROAD, ASHTON

(Ordinance 15 of 1985, Land use planning)

Notice is hereby given in terms of Sections 15(1) and 17 of the LandUsePlanningOrdinance, 1985 (Ordinance 15 of 1985), that theCouncil has received an application from TPS Land Use Planners on behalf of De Ramerij Picture Framing for a rezoning fromBusiness zone to Commercial zone with consent use for a Light Industrial building (MicroWhiskey Distillery and Beer Brewery) onerf 639,Ashton.

The application will be open for inspection at the Ashton Office during normal office hours. Written legal and fully motivatedobjections/comments, if any, must be lodged with the Municipal Manager, Private Bag X2,Ashon, 6715, before or on 8 May 2015.Further details are obtainable fromMr Jack van Zyl (023 - 614 8000) during office hours. Any personwho cannot writemay come tothe officementioned above, during office hours where a staff member of themunicipality will assist that person to transcribe his/hercomments or representations.

LANGEBERG MUNISIPALITEITAshton Kantoor

MK NR. 34/2015

VOORGESTELDE HERSONERING EN VERGUNNINGSGEBRUIK VANERF 639, HOOFWEG, ASHTON

(Ordonnansie 15 van 1985, Grondgebruikbeplanning)

Kennis geskied hiermee ingevolgeArtikel 15(1) and 17 van die Ordonnansie op Grondgebruikbeplanning, 1985 (Ordonnansie 15van 1985) dat ‘n aansoek ontvang is van TPS Grondgebruik Beplanners namens De Ramerij Picture Framing vir ‘n hersoneringvanaf Sakesone na Kommersiële sone met ‘n vergunningsgebruik vir Ligte Nywerheidsgebou (Mikro Whiskey-stokery enBierbrouery) op erf 639,Ashton.

Die aansoek lê ter insae gedurende kantoorure in die Ashton Kantoor en skriftelike regsgeldige en goed gemotiveerdebesware/kommentaar, indien enige moet nie later as 8 Mei 2015 skriftelik by die Munisipale Bestuurder, Privaatsak X2, Ashton,6715, ingedien word nie. Navrae kan gerig word aanmnr Jack van Zyl by telefoonnommer 023 - 614 8000. ‘n Persoonwat nie kanskryf nie kan gedurende kantoorure na bogenoemde kantoor kom waar ‘n personeellid van die Munisipaliteit daardie persoon salhelp omsy/haar kommentaar of vertoë af te skryf.

X1PX1DF1-BZ310315

GROEN VINGERS: Andy Paulsen, van Ro-bertson, het beslis groen vingers. Hy hetonlangs dié lui huisvrou-bone met ’nlengte van sowat 8½ cm en gewig van86 g in sy groentetuin gepluk.

FOTO: ANNELDA GROOTBOOM

Hulp van bo los saak opDie Montagu-polisie het onlangs danksydeursettingsvermoë en ’nhulpuit die lug ’nvermeende huisbreker aangekeer.

Dít volg na ’n klagte van huisbraak van ’nplaas op die Baden-pad buiteMontagu ontvangis.Een van die gesteelde items, sê sers. Suria

Meyer, polisiewoordvoerder, was ’n SamsungGalaxy S4-selfoon. Die eienaar van die selfoonhetdadeliksyselfoonseLife360-opsoringsmega-nisme geaktiveer, sodat ’n sein van sy selfoongevind kon word.Die selfoonsein is in ’n rivierloop opgetel, sê

Meyer.“Dieklaerhetdadeliktoegangtot ’nheli-kopter gehad enhet hierdie hulpbron goed aan-gewend terwyl die polisie se B-skof te voet be-weeg het na waar die sein was.”Die sein het vir ’n wyle afgegaan, maar die

beampteshetvoortgegaanmethul soektog.Vol-gens Meyer het die klaer kort daarna laat weetdat die selfoonsein in Mandela Square geakti-veer is. Adrian Skrader (21), is kort daarna inhegtenis geneem. Hy het reeds op aanklag vanhuisbraak en diefstal in die plaaslike landdros-hof verskyn.Die polisie bedank die klaer vir sy hulp met

betrekking tot die oplos van dié saak.

Die Montagu-polisie se B-skof het ’n vermeende inbreker aangekeer na ’n uitgebreide soektog te voet.Van links is konst. Elzano Khana, serss. Yolanda Swart, Donovan Fredericks en Marchelle Cloete en konst.Liaan Swanepoel.

DieMontagu-polisiedoen ’nberoepopdieeie-naar van ’n vermoedelik verlore ring, om diépolisiekantoor te kontak. ’n Lid van die pu-bliek het die betrokke ring verlede Donder-dag 26 Maart in Ashbury opgetel. Die ring isgoudkleurigmet ’nmoontlikediamant.Enig-een wat die ring kan identifiseer word ver-soek om ao. Corné van Wyk by 023 614 8300of 082 522 1838 te bel.

Page 6: Breederivier gazette 31 03 2015

Breederivier Gazette Geklassifiseerd Dinsdag 31 Maart 20156

JOSEPH MATWAOLD AGE HOME

we are looking for full-timeProfessional nurse:

Please submit CV to Email [email protected] or Box 158,

Robertson, 6705

Closing date: 10 April 2015

Professional Nurse

X1PX1CCM-BZ310315

FAMILIE-

KENNISGEWINGS

GELUKWENSINGS

1030

STEVEN SKIPPERBaie geluk met ons oupase 80ste verjaarsdag Son-dag, 5 April. Mag die Hereu nog baie jare uitspaar.Van: Peter, Natasha, Perci-ville en Tashwille Stan-daar, die kinders, kleinkin-ders en familie.

ALGEMENEKENNISGEWINGS

VERLORE/VERMIS

1225

MY BEURSIE met kaarteen bestuurslisensie het ekverloor op Saterdag 28Maart tussen Morêsonwinkel & Van Zylstraatsportgronde. Indieniemand dit opgetel het belgerus vir Stefanus Botha(Manie Vye) by 084 7152504.

PERSOONLIKEDIENSTE

LENINGS

1445

LENINGS!! LENINGS!!tot R200 000. Benodigbankstate, payslip en ID. 5min pre-approvals. Fiona:082 422 2271.

SAKE

DIENSTE

2420

VOERTUIE

VOERTUIE GESOEKOM TE KOOP

3075

AANBOD AAN BAKKIEEN MOTOR eienaars.Lopend en nie-Lopendevoertuie welkom. Kon-tak/SMS/Pcm/Whatsapp084 844 0000.

BETREKKINGS

3600

PROFESSIONEEL/BESTUUR

3735

WINKELBESTUURDERMoet rekenaargeletterd entegnies aangelê wees. Vri-endelik en behulpsaam,goeie menseverhoudinghê, minimum ouderdom 30jaar. In besit van rybewys-wees. Kontak 082 8870305 of stuur CV na:tridek&@yahoo.comSluitingsdatum: 10 April2015.

TEGNIES

3770

MEGANIKUS. Moetbeskik oor masjinerieagtergrond. In besit weesvan rybewys. Kontak: 082887 0305 of stuur CV na:[email protected]: 10 April2015.

SA MOKWENIMUNICIPAL MANAGER/ MUNISIPALE BESTUURDER ASHTONMunicipal Office/ Langeberg Munispaliteit 6715

Private Bag X2/ Privaatsak X2

T1.1 Tender Notice and Invitation to Tender

Bids are invited from registered and authorised suppliers (grading destination 7CE or higher) for the upgrading of theMONTAGUwastewater treatmentworks. The existing capacitywill be increased to accommodate an average dryweather flowof 3500m3/day.

Bids in a sealed envelope, clearly marked "TENDER 11/2015: UPGRADING OF THE WASTE WATER TREATMENT

WORKS:MONTAGU – CONSTRUCTION” must be placed in the tender box in the Municipal Offices, 28 Main Road, Ashton nolater than12:00on17April 2015whenbidswill be opened in public.

A compulsory clarification meeting will be held on Thursday, 9th of April 2015 at 10:00 at the Montagu Waste Water TreatmentWorks (Corner of Van Riebeeck Street and the R62). Documents will be available at R250.00 per set, cash or chequemade out toLANGEBERGMunicipality and available fromMeAMouries, 28MainRoad,Ashton.

Bids will be evaluated using the Council’s Supply Chain Management Policy. It is therefore compulsory that the Preference PointClaim form for the Preferential Procurement Regulations (MBD6.1) is completed in full to make application for preference points.The bid price must be VAT inclusive.

All technical queries can be addressed toMr. C vanRensburg atTel. no. 082 320 2234orMrMJohnson atTel. no. (023) 615 8000

Avalid original tax clearance certificate issued by theSouthAfricanRevenueService (SARS)must be includedwith the bids.

Any Bid other than those from “Exempted Micro Enterprises (EME’S)” must be accompanied by a valid BBBEE verificationcertificate or a certified copy thereof.

Enterprises with an annual revenue of less than R5 million must attach an “Exempted Micro Enterprise” certificate from aRegisteredAuditor,AccountingOfficer or aSANASaccreditedVerificationAgency to be able to claimEMEstatus.

Tenderers must be registered with CIDB in a CE Class of construction works and have a grading designation equal to or higherthan that determined in accordance with the sum tendered or a value determined in accordance with Regulation or 25(7A) of theConstruction Industry Development Regulations, 2004. It is estimated that tenderers will need a grading destination of 7CE orhigher. 6CEPotentially EmergingEnterpriseswho satisfy criteria stated in theTenderDatamay submit Tender offers.

Late, incomplete or bids submitted by facsimile will not be accepted. Proof of submitting a bid will not be accepted as proof of thebid having been received. TheMunicipality is not obliged to accept the lowest or any bid submitted to it. TheMunicipality reservesthe right to accept any bid in full or in part.

X1PX1CJW-BZ310315

SA MOKWENIMUNICIPAL MANAGER/ MUNISIPALE BESTUURDER ASHTONMunicipal Office/ Langeberg Munispaliteit 6715

Private Bag X2/ Privaatsak X2

LANGEBERG MUNISIPALITEIT

MK NR. 33/2015

VOORGESTELDE ONDERVERDELING, KONSOLIDASIE EN AFWYKING VANERWE 599 EN 1343, H/V POLACK- EN PIET RETIEFSTRAAT, ROBERTSON

Ordonnansie 15 van 1985 Grondgebruikbeplanning

Kennis geskied hiermee ingevolge Artikels 15(a) en 24 van die Ordonnansie op Grondgebruikbeplanning, 1985 (Ordonnansie 15van 1985) dat die Raad ‘n aansoek ontvang het van Umsiza Planning namens PA Low vir die onderverdeling van erf 599,Robertson in 2 Gedeeltes (Gedeelte A – 255m² en Restant – 640m²) en die konsolidasie van Gedeelte A met erf 1343, Robertson,asook vir ‘n afwyking ten einde ‘n Tweede wooneenheid/Gastehuis op te rig/te bedryf op erf 1343, Robertson.

Die aansoek lê ter insae gedurende kantoorure in die Robertson Kantoor en skriftelike regsgeldige en goed gemotiveerdebesware/kommentaar, indien enige, moet nie later as 8 Mei 2015 skriftelik by die ondergetekende ingedien word nie. Navrae kangerig word aan mnr Jack van Zyl by telefoonnommer 023 - 614 8000. ‘n Persoon wat nie kan skryf nie kan gedurende kantoorure nabogenoemde kantoor kom waar ‘n personeellid van die Munisipaliteit daardie persoon sal help om sy/haar kommentaar of vertoë afte skryf.

LANGEBERG MUNICIPALITY

MN NO. 33/2015

PROPOSED SUBDIVISION, CONSOLIDATION AND DEPARTURE OFERVEN 599 AND 1343, CNR POLACK- AND PIET RETIEF STREET, ROBERTSON

Ordinance 15 of 1985 Land Use Planning

Notice is hereby given in terms of Sections 15(a) and 24 of the Land Use Planning Ordinance, 1985 (Ordinance 15 of 1985) thatCouncil has received an application from Umsiza Planning on behalf of PA Low for the subdivision of erf 599, Robertson into 2Portions (PortionA– 255m² and Remainder – 640m²) and the consolidation of PortionAwith erf 1343, Robertson and a departure toerect/operate a Second dwelling unit/Guest House on erf 1343, Robertson.

The application will be open for inspection at the Robertson Office during normal office hours. Written legal and fully motivatedobjections/comments, if any, must be lodged with the undersigned before or on 8 May 2015. Further details are obtainable from MrJack van Zyl (023 - 614 8000) during office hours. Any person who cannot write may come to the office mentioned above, duringoffice hours where a staff member of the municipality will assist that person to transcribe his/her comments or representations.

X1PX1C6D-BZ310315

GGGGGG-BZ310315

Page 7: Breederivier gazette 31 03 2015

Breederivier GazetteSchools - SkoleDinsdag 31 Maart 2015 7

1191776_390x198

Excluding Beaufort West, George, Jeffreys Bay, Knysna, Mossel Bay, Oudtshoorn,Plettenberg Bay, Camps Bay, Express, Franschhoek Daily and Pick n Pay Local stores.Promotional stocks are limited. Prices include VAT, where applicable. smart shopperterms and conditions apply. No traders. E&OE. Selected products may not be availableat all stores. Visitwww.picknpay.co.za, or call 0800112288.Cellphone rates apply.

PRICESVALID31MARCH -6APRIL 2015AT PICK N PAY SUPERMARKETS ANDHYPERMARKETS INWESTERN CAPESA E

Also at HYPERMARKETS

OUTOF CASH?Spend your pointsSwitch points to cash back on your card atthe kiosk or on thePicknPayMobileAppTerms and conditions apply.

Selected products on this page have been styled for photography

Buyany6andget thecheapest one

FREEVALID31MARCH-5APRIL2015

Excluding candy-coated or marshmallow eggs.For terms and conditionsvisit www.picknpay.co.za

Sasko EverydayPremiumWhiteBread 700g

1020PnP FreshWhole ChickenPer kg

Flora Fat Spread1kg Tub orPro-Activ 525gAssorted Each

36903495

SeaHarvestHakeMedallions 450g

3490

Simba Lay’sPotato ChipsAssorted 125g

2190BUYANY 2FOR

FRESH

cted products onn this page have been styled for photography

PnP UncookedRoast Leg ofLamb Per kg

R89

BUYBOTHFOR R50

BEST BUYKellogg’s Corn FlakesValue Pack 750g andAll-Bran Flakes 500g

+

Includes traditional, chocolate, raisin-free and cranberry.

5xpointsonall hotcrossbuns

Simply swipe your card to get your points

PnP Traditional HotCross Buns 6s

1295BrookesOrosOriginal OrangeSquash 2 Litre

2190

3BOTTLEDEALSUPTO30%OFF

SVALCK N PCRMARRM

EAL

FF

5LID3PAYRKET

LS

L 201ANDAPE

1MARCH -6APRILSUPERMARKETS ATS INWESTERN CA

VALID23MARCH-6APRIL

R139

Four Cousins Red,White or RoséAssorted 1.5 Litre

3FOR

Alcohol Not for Sale to Persons Under the Age of 18.Drink Responsibly.

Omo Auto Washing Powder 2kg FlexiBag, Liquid Detergent 1.5 Litre or UltraConcentrated Liquid 900ml Each

4290

5890BEST BUY

Per Box

BeaconMarshmallowEggs 48s

ON EVERYTHING BABYAT PICK N PAY THIS APRIL

CuddlersNewbornDisposable NappiesValue Pack Per Pack

10490

Size 2....................44s R2.39Size 3................….52s R2.02Size 4................….50s R2.10Size 4+..................48s R2.19Size 5................….44s R2.39

PRICEPERNAPPY

Pampers Active BabyDisposable NappiesJumbo Pack Per Pack

17990

Mini.......................94s R1.92Midi.......................82s R2.20Maxi......................68s R2.65Maxi+....................62s R2.91Junior................….58s R3.11Extra Large............54s R3.34

PRICEPERNAPPY

TENNIS: Henré Swart, ’n leerder aan die Ro-bertson Voorbereidingskool, het onlangs ’nmedaljebydieBolandWilson-tennistoernooiin die Paarl gewen vir seuns o. 9. Dít ondanksdie feit dat hy nou maar o. 8 is. Hy sal ookgedurende die skoolvakansie aan die WP ju-nior krieketakademieweek op Nuwelanddeelneem.

ATLETIEK: Chris Carstens (gewigstoot) en JohaneCockrell (diskus) van die Laerskool Ashton was indie Wes-Kaap-atletiekspan wat aan die SA Atletiek-byeenkoms in Germiston deelgeneem het.

HENGEL: Pieter Janse van Rensburg vandieHoërskool Robertson is deur dieWes-tern Cape Bass Anglers Association(WCBAA) gekies omdieWes-Kaap by dieJunior Nasionale Kampioenskappe teverteenwoordig. Die kompetisie vind van9 tot 12 April by die Arabiedam in Limpo-po plaas.

TENNIS: Elkan Willemse van die Hoërskool Bonnie-vale is in die Boland laerskole-tennisspan ingesluitwat van 26 tot 30 Maart aan die SA Nasionale Toer-nooi in Bloemfontein deelgeneem het. Elkan hetin die A-span gespeel.

GOLF: Jean du Plessis of Robertson Primary Schoolhas been selected for the 2015 Boland u. 13 FishRiver golf team that took part in the Fish River Chal-lenge last week.

Page 8: Breederivier gazette 31 03 2015

Breederivier

Year 19 • 31 Maart 2015 | Tel. 023 626 5212

WHEN: 4 APRIL AT 8:00 PM WHERE: GOLDEN VALLEY PRICE: R100 HOW: TICKETS AVAILABLE AT CASINO CASH DESKNo under 18’s allowed. Contact (023) 348 7200 for more information.

BREATHTAKING EASTER ENTERTAINMENT WITH GARTH TAYLOR, CRUSHANDA FORBES AND JODYWILLIAMS

Join singer-songwriter, Garth Taylor and band, as well as Crushanda Forbes and Jody Williams – 2 of Idols most lovedcontestants – and celebrate Easter with music incubated in the dust and clay of South Africa.

RED

WORKS78

864

Gholf:Bonnievale (72): Enkel-syferplus – J. Jonker+3, J. Jooste +2, B. Esterhuyse +1, S. Wentzelgelyk, D. Hamersma -1, D. Vorster -1.

Montagu (72): Samespel-Stableford – J. Con-radie en G. Delderfield 55, G. Biesenbach enH.Biesenbach54,K.EsterhuizeenT.Erasmus53, J. Marais en D. Bruwer 53, F. Ryke en J.Sherriff 51, P. Stemmet en B. Esterhuyse 51,A. Ficks en D. van Schaik 50, P. Venter en W.Sadie 50, J. Oosthuizen en S. de Koker 50.Pieter Becker het op die 5de putjie ’n kolhougespeel.

Robertson (72): Samespel-Stableford – C. Cloe-te en C. Conradie 53, R. van Zyl en B. Kloppers53, C. Cloete en H. de Bod 53, N. Retief en P.Marais 52, F. Doms en L. Jordaan 51, J. vanRensburg en J. van Molendorff 51, J. Stipp enE. Stipp 50.

Worcester(72):Vierbal-samespel–I.Erasmus,G. Lanner, G. van Eeden en D. Cronjé 96, W.Storm, E. Spies, W. Solstenholme en A. Storm96, H. Bosman, D. van Zyl, C. Fouche enR. vanSchoor jr. 93.

STYWE LYNE: Nathan Carolus het onlangs diéknewel van ’n karp uit die Breërivier getrek.Dié yslike vis het die skaal op 8,25 kg getrek.

SPORTDAG VIRDONOVAN: DieMontagu-rug-byklub het on-langs ’n sport-dag gehou tenbate van Dono-van Botha, eenvan die klub sespelers wat sesjaar gelede synek gebreek hettydens ’n rugby-wedstryd teenCeres Paarde-kloof. Die be-stuur het ookverskillendeklubs in die Val-lei genooi omdeel van dié geleentheid te wees. Van die klubs wat dié uitnodiging aanvaar het sluit YoungGood Hope RVK, United Stars en Blue Birds RVK in. Altesaam R6 000 is by die sportdag ingesamelen aan Donovan en sy ma oorhandig. Die klub wil graag elke deelnemende klub en ondersteunerbedank wat die dag moontlik gemaak het. Daar word beoog om die sportdag ’n jaarlikse instellingte maak om soveel moontlik steun aan Donovan en sy gesin te bied.

Hess stel sy visier hoogDie Robertsonse beroepsgholfspelerJacquin Hess bou steeds voort op syrits puik prestasies dié jaar met ’n heleritseersteswatdievolgendepaarwekeop hom wag.

Hesshet onlangs gekwalifiseer om in syeerste Mopanie Copper Mines ZambiaOpe te speel. Dít nadat hy vroeër vir drietoernooieopdieSunshineTourgekwalifi-seer het en hiér na die Zambiese toernooideurgedring het.

Hess se kwalifiserende op die Observa-tary-gholfbaan in Kaapstad het verskeievoëltjies sowel as ’n arend ingesluit.

Voor hy die Zambiese toernooi pak,gaan Hess egter eers sy staal moet toonindieZimbabweOpewatvan9 tot 12Aprilby die Royal Harare-gholfklub plaasvind.Ook dié toernooi is ’n eerste vir die talent-volle Robertsonner.

Hess sal skaars tuis wees van dié toer-nooi voor hy weer sy gholfsak sal moetpak vir die Zambië Ope wat van 23 tot 26April by die Nkana-gholfklub in Kitweplaasvind.

Hess se drietal eerstesword voltooimetdie Zambia Sugar Ope wat van 30 Apriltot 3 Mei by die Lusaka-gholfklub plaas-vind.Jacquin Hess

ROBERTSON STEERS VEROWER 2 DE PLEK AS BESTE STEERS IN DIE LAND, NADAT HUL 3 JAAR

AGTEREENVOLGEND BESTE IN DIE WESKAAP VEROWER HET.AGTER: Cathriona Kuhn, Martie Buirman (bestuurderes), Anneline Mei, Jamie Visagie, Elize Rooi, JoaletteOctober, Johan duToit (eienaar), NancySmith VOOR: JamieMouries, JacobaWillemse,Astrid Jansen.

ROBERTSON SPOG MET DIEROBERTSON SPOG MET DIE

SPOGGERIGSTE STEERSSPOGGERIGSTE STEERSIN DIE WES-KAAP!IN DIE WES-KAAP! IN SUID-AFRIKA

AAAAAA-BZ310315


Recommended