+ All Categories
Home > Documents > Breederivier gazette 29 apr 2014

Breederivier gazette 29 apr 2014

Date post: 01-Mar-2016
Category:
Upload: boland-gazette
View: 249 times
Download: 0 times
Share this document with a friend
Description:
Breederivier gazette 29 apr 2014
Popular Tags:
8
www.bolandgazette.co.za bolandgazette.mobi Breederivier Year 18 • 29 April 2014 | Tel. 023 626 5212 Pase eindig tragies HILDERINE SCHRÖDER Paasnaweek het onherroeplik vir die Essland-familie verander ná die dood van klein Divaan Essland (9) ’n dag ná Paasmaandag verlede week. Divaan was verlede Dinsdag (22 April) op pad skool toe, toe hy deur ’n vragmotor dood- gery is. Die ongeluk het vroegoggend naby die plaas Klipdrif, ’n hanetree van Divaan se ouerhuis op die plaas Cloverfield, gebeur. Divaan se ma, Charlene, en ouma, Sarah, sê hulle is steeds onseker hoe die ongeluk gebeur het, maar volgens lt. Cynthia Mngce- le, woordvoerder van die Robertson-polisie, het ander leerders op die toneel vertel dat hulle met ’n bal gespeel het onderwyl hulle gewag het dat die skoolbus vertrek. Die bal het glo onder die skoolbus ingerol en Divaan is agterna om dit te gaan haal. Met die uit- kruipslag is hy deur die vragmotor, wat van- uit die rigting van Bonnievale na Robertson op pad was, raakgery. Hy is op die toneel dood. ’n Maatjie van Divaan het na sy ma ge- hardloop om haar van die ongeluk te vertel. “Toe ek daar kom, toe lê hy net daar,” vertel sy. Divaan se ouma is in aller yl agterna. “Ek het haar (Charlene) gekry waar sy in die pad by hom gesit het,” sê sy. Charlene is verpletter deur haar enigste kind se dood en haar woorde is min. Sy sit meesal net en staar voor haar uit. Sy ouma doen die meeste praatwerk. “Hy het my altyd vreeslik geterg. Dít net tot hy iets wil hê, dan kom soek hy weer witvoetjie,” vertel sy met ’n veraf blik. Soos enige seuntjie van sy ouderdom, sê Sarah, was Divaan lekker onnutsig, maar ook baie liefdevol. “Hy was nie baie lief vir skool nie,” vertel sy met ’n vae glimlag. “Dit het soms maar mooipraat gekos om hom by die skool te kry.” Andrew Lucas, hoof van Vergesig Primêr waar Divaan ’n gr. 2-leerder was, beaam dit, maar, voeg hy by, hy was ’n baie geliefde leer- der. “Ons is almal baie geskok.” Die leerders wat tydens die ongeluk op die toneel was kry tans berading by plaaslike geestelike leiers, sowel as amptenare van die Wes-Kaapse departement van onderwys. Volgens Sarah was Divaan ’n ywerige krieket- en rugbyspeler. “En hy was mal oor brood en vrugte.” Vir sy ma het Divaan se dood nog nie werk- lik ingesink nie. “Hy het altyd baie vrae ge- vra. Hy was nuuskierig en leergierig. Ek mis my kind al klaar so baie . . .” ’n Roudiens is verlede Vrydag vir Divaan gehou. Teen druktyd was begrafnisreëlings nog nie gefinaliseer nie. ’n Saak van strafba- re manslag word teen die bestuurder van die vragmotor ondersoek. Wyle Divaan Essland se ouma, Sarah, en ma, Charlene, met een van die weinige foto’s wat hulle van hom het.FOTO: HILDERINE SCHRÖDER Divaan Essland
Transcript
Page 1: Breederivier gazette 29 apr 2014

www.bolandgazette.co.zabolandgazette.mobi

Breederivier

Year 18 • 29 April 2014 | Tel. 023 626 5212

Pase eindig tragiesHILDERINE SCHRÖDER

Paasnaweek het onherroeplik vir dieEssland-familie verander ná die doodvan klein Divaan Essland (9) ’n dag náPaasmaandag verlede week.

Divaan was verlede Dinsdag (22 April) oppadskool toe, toehydeur ’nvragmotordood-gery is. Die ongeluk het vroegoggend nabydie plaas Klipdrif, ’n hanetree van Divaanse ouerhuis op die plaas Cloverfield, gebeur.

Divaan se ma, Charlene, en ouma, Sarah,sê hulle is steeds onseker hoe die ongelukgebeur het, maar volgens lt. Cynthia Mngce-le, woordvoerder van die Robertson-polisie,

het ander leerders op die toneel vertel dathulle met ’n bal gespeel het onderwyl hullegewag het dat die skoolbus vertrek. Die balhet glo onderdie skoolbus ingerol enDivaanis agterna om dit te gaan haal. Met die uit-kruipslag ishydeurdievragmotor,watvan-uit die rigting van Bonnievale na Robertsonop pad was, raakgery. Hy is op die toneeldood.

’n Maatjie van Divaan het na sy ma ge-hardloop om haar van die ongeluk te vertel.“Toe ek daar kom, toe lê hy net daar,” vertelsy.Divaanseouma is inalleryl agterna. “Ekhethaar (Charlene) gekrywaar sy indie padby hom gesit het,” sê sy.

Charlene is verpletter deur haar enigste

kind se dood en haar woorde is min. Sy sitmeesal net en staar voor haar uit. Sy oumadoendiemeestepraatwerk.“Hyhetmyaltydvreeslik geterg.Dít net tot hy ietswil hê, dankom soek hy weer witvoetjie,” vertel sy met’n veraf blik.

Soos enige seuntjie van sy ouderdom, sêSarah, was Divaan lekker onnutsig, maarook baie liefdevol. “Hy was nie baie lief virskool nie,” vertel sy met ’n vae glimlag. “Dithet soms maar mooipraat gekos om hom bydie skool te kry.”

Andrew Lucas, hoof van Vergesig Primêrwaar Divaan ’n gr. 2-leerder was, beaam dit,maar,voeghyby,hywas’nbaiegeliefdeleer-der. “Ons is almal baie geskok.”

Die leerders wat tydens die ongeluk op dietoneel was kry tans berading by plaaslikegeestelike leiers, sowelasamptenarevandieWes-Kaapse departement van onderwys.

Volgens Sarah was Divaan ’n ywerigekrieket- en rugbyspeler. “En hy was mal oorbrood en vrugte.”

VirsymahetDivaansedoodnogniewerk-lik ingesink nie. “Hy het altyd baie vrae ge-vra.Hywasnuuskierigen leergierig.Ekmismy kind al klaar so baie . . .”

’n Roudiens is verlede Vrydag vir Divaangehou. Teen druktyd was begrafnisreëlingsnog nie gefinaliseer nie. ’n Saak van strafba-remanslagword teendiebestuurdervandievragmotor ondersoek.

Wyle Divaan Essland se ouma, Sarah, en ma, Charlene, met een van die weinige foto’s wat hulle van hom het.FOTO: HILDERINE SCHRÖDER

Divaan Essland

Page 2: Breederivier gazette 29 apr 2014

Breederivier Gazette News - Nuus Dinsdag 29 April 20142

Hospice manager ‘a born and bred nurse’HILDERINE SCHRÖDER

The first thing that strikes you when youmeetJanePhillips, is thewarmth that radi-ates from her. That, along with a mischie-vous glint in her eye.

As manager of the Breede River Hospice,Janeneeds little introductionto locals.Herpas-sion for herwork and community is somethingshe is well-known for. What some might notknow, however, is that she also breeds sheep– shehas some 100Dormers – and loves fishing.Her family is also extremely close to her

heart. With her supporting husband, Kevin,shehas twodaugters,KimSchoemanandKellyLourens, and four grandchildren. “They’remypride and joy.” She’s also adores her sons inlaw, Hein Schoeman and Pietman Lourens.Phillips, who completed her nurse’s training

in1977,hasbeeninvolvedinpatientcarelocallyfor close to two decades. “I was a born and brednurse. All the women in my family ended upinnursing.Itseemstobeastrongfamilytrend,”she says.Shegrewupona farmin theHanoverdistrict

and has fond memories of her childhood here.“I still love farm life tremendously.”SheworkedasanurseinCapeTownformany

years until she and her husbandmoved to Bon-nievale, where they bought a hotel, some 26years ago. “We wanted to get out of the city,”Jane says.Shestuck it out in thehotel business for eight

years, until she discovered the desperate needfor nurses in the area. This led her to start a

private nursing practice.“But I couldn’t bear it thatthisservicewasonlyapossi-bility for thosewho could af-ford it.” Soon Jane startedlooking at ways in whichthose who are in need – in-cluding thosewhocannotaf-ford it – can be assisted.Not one for waiting or

resting on her laurels, Janedid a palliative-care coursein Cape Town returning tothe Langeberg area as theonly nurse providing thisservice. “I travelled all overtheareausinganancientoldcar my grandfather (TedOtte) gave tome for this pur-pose. He really believed inthe cause.”Janewaspartofacommittee thatestablished

the local hospice. It took them two years to getoff theground.Fromitshumblebeginningsthisorganisation has grown to one caring for 678patients, along with 31 866 interventions, in itslast book year alone. A further 580 family andhouseholdmembersbenefitedfromitscareandsupport.

After so many years inthis profession, the heart-ache of each patient and hisor her family has not im-pacted on Jane less in anyway than it had when shefirst started het career.“Onedoesn’t get hardened,”she emphasises.Care givers often get emo-

tionally involved with pa-tients and their families, es-pecially those who are ter-minally ill. “But we all getvery good counselling andsupport.”Dealing with death on a

regular basis is all but easy,but each and every personat the hospice has a deepdedication to his or her job.

“When we help a family we are, foremost, out-siders looking in to see how we can make thatjourney (towards the loss of a loved one) easi-er.”The secret of her inner strength, Jane re-

veals, is the fact that she surround her withstrong people. “I just coordinate. They do allthe work out there. They are fantastic.”

Jane Phillips PHOTO: HILDERINE SCHRÖDER

Ships of the desert dock in MontaguHILDERINE SCHRÖDER

Long legs and deep brown eyeswith luscious lashes.Sounds like that special spec-

imen that could cause legs towobble and all resistance tocrumble.There’s only one catch: these

beauties tend to grumble pro-fusely, some of their familymembers spit when annoyedand not least of all, they havefour legs.The four camels, who are the

latest addition to the MontaguGuano Caves, seem to thinkthey’re rather handsome judg-ing by their air of aloofness andcoy dodging of the cameras.Thefoursomearrivedat their

new home two weeks ago hav-ing travelled all the way fromCalvinia with aminiature don-key, Pinocchio, and female lla-

ma, Jasmin, as companions.Co-owner of Montagu Guano

Caves, Yolande Wolmarans as-sures that the caravan of bullcamels – whomost certainly donot spit – have already adaptedwell to their new home.At the hand of Derick

Gaji (their handler) RichardParker, Tornado, Pretty Boyand Munsa Musa, are now be-ing trained.“They should be ready in

about six months, after whichvisitors will be able to enjoycamel rides,” Wolmarans says.“We’rehopingtogivevisitors

something they don’t see veryoften,” Wolmarans adds.According to Gaji, training

has been going well so far. Andshould they be somewhat un-gracious in the beginning, he’smore than willing to shouldera fall or two.

The Montagu Guano Caves boasts a new addition to its already interesting hostof animals. The four camels will be put to use offering visitors camel rides.

PHOTO: HILDERINE SCHRÖDER

Page 3: Breederivier gazette 29 apr 2014

Breederivier GazetteNews - NuusDinsdag 29 April 2014 3

Polisie se optrede stel teleur, sê sakemanHILDERINE SCHRÖDER

’n Plaaslike sakeman is teleurgesteld in dieplaaslike polisie ná ’n onlangse voorvalwaarin beamptes hulle, volgens hom, aannalatigheid skuldig gemaak het en homboonop ook probeer intimideer het.

Thinus Esterhuizen is steeds verstom oor diepolisie se optredená ’nbeampte glo onlangs om-streeks 04:30 met ’n patrollievoertuig in die ge-parkeerdevoertuigvansy seunsevriendinvas-gery het. Die impak van die botsing was, vol-gens Esterhuizen, só erg dat die Toyota Tazz(wat in trurat was met die handrem op én ’nratslot in plek) sowat 24 m ver van sy oor-spronklike plek tot stilstand gekom het. Méérnog, sê hy, die voertuig is op só ’n wyse getrefdat dit blyk die betrokke beampte tydens diebotsing aandie verkeerdekant vandie padwas.Esterhuizen het kort ná die ongeluk, na ’n op-

roep van sy seun, op die toneel aangekom. Dietoneel, sê hy, was nie net nié afgesper nie,maardiepatrollievoertuig isvandiepuntvandiebot-

singverskuif endie betrokkebeamptevandietoneel weggeneem. Beamptes het glo probeerverhoed dat hy foto’s op die toneel neem enhet hom na bewering probeer intimideer. “’nBeampte het sy vinger in my gesig gedruk enek is aan my arm gepluk,” sê hy. Beamptes,voeg hy by, het ook geweier om die naam ofID nommer van die beampte wat by die onge-luk betrokke was, aan hom te verskaf.Hy is kort na die voorval na die polisiekan-

toor, maar hiér, sê hy, het die persoon by ont-vangs geweier om enige inligting aan hom teverskaf. Die polisie se optrede, sê Esterhui-zen, is teleurstellend aangesien dit juis húlleis wat mense moet beskerm.Dieplaaslikepolisiehet die botsingbymon-

de van sy woordvoerder, lt. CynthiaMngcele,bevestig. ’n Saak van roekelose en nalatigebestuur word ondersoek.Volgens Mngcele is Esterhuizen aanbeveel

om ’n verklaring ten opsigte van sy ongeluk-kigheid af te lê. “Die kantoor het reeds ’n de-partementele ondersoek gelas rondom al dieongelukkigheid van die klaer,” sê sy.

’n Plaaslike sakeman is teleurgesteld in die plaaslike polisie se hantering van ’n ongeluk waarby een vanhul patrollievoertuie betrokke was.

Page 4: Breederivier gazette 29 apr 2014

Breederivier Gazette News - Nuus Dinsdag 29 April 20144

PALMSONDAG: Die Montagu-Asthon Paragogiese Distrik Anglikaanse kerk het onlangs Palmsondag gevier.Die gemeente, wat Montagu, Ashton en Zolani insluit, het ’n vredesoptog vanaf die Sunny Side-biblioteekin Montagu na die gemeenskapsaal hiér gehou. Die kleur van die dag was rooi met die palm as die simbolieseplant. Palmsondag word beskou as ’n dag van vrede en is simbolies van die verhaal in die Bybel waarJesus op ’n donkie in Jerusalem aangekom het en Hy met palmtakke en lofprysing verwelkom is. Die erediensis deur vader David Hanevil in die St Mildred Anglican kerk in Montagu gelei. FOTO: ROSCOE PEKEUR

Trippe-trappe vir TrippeltoontjiesHILDERINE SCHRÖDER

Die kinders van die Trippeltoontjies is goed be-kend met struikelblokke. Om soos ander kin-dersoor ’ngrasperk tehardloopof ’nbal te skop,is iets wat hulle nie ken nie, maar nou is diekinders van dié ACVV-dagsorgsentrum vir ge-stremdes se horisonne aansienlik verbreed, dítalles danksy nuwe vierbeen-maats.Vir die afgelope maand reis die kinders van

Trippeltoontjies elkeweeknadieRobertsonRy-skool waar hulle die vryheid van beweging indie saal kan ervaar.Dié weeklikse aktiwiteit is gebore uit ’n idee

wat al ’n geruime tyd in haar agterkop is, vertelSanet Volschenk, bestuurder van die ryskool.Die ryskool het tot onlangs nog perde na klei-

ner skooltjies geneem om die kinders te laatperdry. “Op ’n dag het iemand wat betrokke isby die ACVV en wat sélf ’n gestremde kind hetgenoemdatdiekindersbyTrippeltoontjiesdalkkan baat by perdry,” sê Volschenk.Die wiele is onmiddellik aan die rol gesit en

kort voor lank het die kinders by die ryskoolkomkuier.Aanvanklikhetdingemaareffewan-kelrig gelyk, vertel Volschenk. Die kinders wasversigtig vir die groot diere wat hulle nie ken

nie en sommige wasmaar baie bewerig met dieeerste opklimslag. Dít het egter blitsig oorge-waai.Volgens Suzette Rosenkrans, ’n toesighouer

by Trippeltoontjies, het dit nie lank geneemvoor hulle ’n positiewe verandering by die kin-ders begin opmerk het nie. “Hulle is baie rusti-ger enhul spiertonusenbalans is stukkebeter.”Deesdae kan die kinders nouliks hul opgewon-denheid bedwing as hulle hul bussie opmerk enbesef hulle is na die ryskool op pad, voeg sy by.“Die perdryery is regtig goed vir die kinders.”OokVolschenk het sedert die kinders die eer-

ste keer daar aangekom het, ’n groot verande-ring by een en elk opgemerk met veral hul self-vertrouewat ’n reuse-hupstoot gekry het. “Hul-le put ongelooflik baie vreugde uit die sessies.As hulle een slag nie hier kon wees nie, daaghulle die volgende keermet sakke vol appels enwortels hier op,” vertel sy laggend.Die sessies saam met die kinders lê ook die

ryskool na aan die hart en daarword beplan omdit ’n langtermynprojek te maak. Die skool hetook navrae gekry om perdry as teenvoeter virdwelmverslawingenalkoholismeaan tebiedenkyk reeds na maniere om hierby betrokke teraak.

Die geleentheid om tekan perdry het vir kin-ders by die Trippel-toontjies dagsorgsen-trum vir kinders metgestremdhede ’n nuwewêreld oopgemaak.Dewald Conradie (11)en Tasneen Maki (6)tel onder dié kinderswatweekliks by die Ro-bertson Ryskool in diesaal is. FOTO: HILDERINESCHRÖDER

UK duo flies lightlyHILDERINE SCHRÖDER

Crossing the African continent in asmall aircraft is amassive challenge atbest. Doing it in a two-man microlightmight be regarded by most as, well, atad insane.

For Richard Foster and Richard Bird,however, this big adventure is all aboutproving that their microlight, an IkarusC42, has what it takes to complete this20 117 km journey fromGoodwood inWestSussex to Cape Town and back.The duo decided on this challenge after

fellowBrit,TraceyCurtis-Taylor, complet-ed the same route in a 1940s Boeing Stear-man. “UK to Cape Town is a historic jour-ney by aircraft with records being set inthe 1930s,” Bird says. “Curtis-Taylor’s suc-cess was the inspiration to make the samejourney.”TheGazettecaughtupwiththeadventur-

ousduowhilst theystoppedover inRobert-son at the locally based Ikarus Flight Cent-er South Africa at the Robertson Airfield,where they had their aircraft serviced andan additional fuel tank fitted for their re-turn journey.The duo is passionate about flying. Fos-

ter (35) has his own microlight flyingschool in Goodwood, their home town,while Bird (60), a retired school teacherand also a pilot still flies regularly.The pair is travelling without ground

support or accompanying aircraft, overlarge stretches of water, desert and jungle– with not much more than a Swiss ArmyKnife and a flask of coffee to protect and

comfort them on the many planned, andpossibly unplanned, stopovers.The route has taken them from Good-

wood, across the Channel to France, thenon to Italy, Croatia, Greece andCrete, overthe Mediterranean Sea to Egypt, Sudan,then to Djibouti, Ethiopia, Kenya, Tanza-nia, ZimbabweandBotswana, finally land-ingatCapeTowninSouthAfrica.Theywillthenretrace their flying footsteps toreturntoGoodwood.Or, according to them, that’sthe plan . . .Their aircraft cruises best at 80 knots

(about 140 km/h) and can cover up to1 000 km in one flight. Their main meansof navigation is electronic flying charts ontheir two iPads.One of their biggest obstacles, according

toBird,hasbeengetting flightpermissionsin most African countries, as this causesdelays and limitations.This was proven after their departure

when they got stuck at the Nairobi Wilsonairport inKenyawaiting forSudaneseper-missions. They finally managed to leavefor their destination, Lokichoggio, whichbefore their departure had a heat warningin place with Khartoum in Sudan havingsandstorms with 800 m visibility. “I thinkwe might be better on a camel!” Foster re-marked.Once they get back to Goodwood Foster

will use the Ikarus to train students to be-come qualified microlight pilots, whilstBird plans on writing a book about the ad-ventures of their journey.The duo’s journey can be followed on

www.flightofikarus.com on their Face-bookpage Flight of the Ikarus.

Two British adventurers, Richard Bird an Richard Foster, recently stopped over in Robertson as partof an epic journey from Goodwood in East Sussex to Cape Town and back.PHOTO: ZELDA KLOPPERS

Page 5: Breederivier gazette 29 apr 2014

Breederivier GazetteNews - NuusDinsdag 29 April 2014 5

Enjoy a cup cakefor hospiceHILDERINE SCHRÖDER

Are you a sweet tooth finding it very hardsaying no to something sugary?

Now there is a very good reason to give into temptation. By buying a pack of very specialcupcakes at Pick n Pay each Thursday you’llnotonlybetreatedtoanincredible tasteexperi-ence, but you will, at the same time, make acontribution to the local hospice.

This is possible thanks to a joint effort be-tween the Breede River Hospice and Pick n Payto ensure an ongoing way of raising much-needed funds for the hospice.

The idea to create a range of cupcakes forthe hospice was born from patient-care ses-sions in which patients were tasked with deco-rating cupcakes in such a way that it reflectsthe hospice’s “Have a Heart for Hospice”theme, says Charmaine Little, hospice eventsand marketing manager.

Soon after they started developing the ideahospice brand, media and communication co-ordinator, Mich Clayton-Cragg, approached anumber of local businesses for their support.“Soon after Pick n Pay came on board,” saysClayton-Cragg. “Along with the bakery depart-ment we played with a number of flavours anddecorations before we decided on the finalproduct.”

According to Little and Clayton-Cragg theyare delighted with the final product. The cup-cakes, all decorated sporting the official hos-pice colours, are available in four different fla-vours:TangyLemonCoconut,RubyRedVelvet(which has a sweet cream-cheese topping),Deep Dark Chocolate (with a chocolate ga-nache topping) and Dream Cream Carrot.

“We are looking into introducing a new fla-vour every two months,” says Clayton-Cragg.“What makes these cupcakes so unique, is thefact that they taste like home-made cupcakes,”he adds.

Until the end of April the cupcakes can befound at a special display table in Pick n Payon Thursdays and Fridays. After this it willcontinue to be available at the bakery depart-ment.

Cupcakes are available in packets of six, butcan also be bought separately. All the profit onthe cupcakes will go to the hospice. “This mon-ey will be ploughed back into the community,”says Little.

Be sure to drop in at the Robertson Pick n Pay onThursdays and Fridays to get your hands on a newrange of cupcakes created specially for the BreedeRiver Hospice.

Skryf jou potjie in

Potjiekosentoesiaste het steeds tyd omin te skryf vir die Dros se potjiekoskom-petisie op 10 Mei.

Die dag beloof om ’n heerlike geleent-heid vir die hele gesin te wees met ondermeer lewendige vermaak en ’n veilingwaar daar onder meer wyne onder diedie hamer sal kom.

Daarwordverwagdatsowat30spannevir die kompetisie sal inskryf. Mededin-ging sal dus ongetwyfeld taai wees.Groot pryse is vir die wenner op die spel.

Die kos wat tydens die kompetisie ge-maak word, sal aan senior burgers ge-skenk word.

Inskrywings kos R100 per span en elkespan moet vier lede hê.

Spanne moet sorg vir hul eie pot, be-standdele en braaidrom en ook ’n temahê waarvolgens hulle hul stalletjie ver-sier.

Inskrywingsvorms is by Dros beskik-baar. Vir meer inligting, skakel023 626 1113.

Page 6: Breederivier gazette 29 apr 2014

Breederivier Gazette Schools - Skole Dinsdag 29 April 20146

Montagu-talent skitter by KKNKDrie van die Hoërskool Montagusetalentvollejongleerdersheton-langs die voorreg gehad om deelte wees van ’n musiekproduksie,onder leiding van Pedro Krugeren sy span, by die KKNK.

MikhailGertse (16), Shaun-Conne-ry Jansen (17) en Juwayne Alcaster(17) was deel van die produksie#checkityt@route62#waarin tien tie-ners uit die Roete 62-streek opgetreehet.Die ondervinding was enige belo-

wende leerder se droom. Nie net hethulle die kans gekry ommet hul tele-visie- en filmhelde kennis te maaknie,maar het hulle kennis en leidingonder bekwame mentors opgedoen,die geleentheid van ’n leeftyd vir diéleerders.Die Krit het in ’n resensie die pro-

duksie as “fantasties” beskryf. Dieresensent, Piet Matipa skryf ook asvolg: “Mikhail Gertse se stem salselfs hoenders hoendervleis gee”,“Shaun-Connery Jansen se woorderaak diep”, en “Juwayne Alcastergee nuwe betekenis aan die woorddans”.Volgens die skool is hy baie trots

op dié leerders en hul prestasies.

Die produksie #checkityt@route62# wat onlangs by die KKNK te sien was, het hoëlof ontvang. Drie leerders van die Hoërskool Montagu was deel van die produksie.Van links isMikhail Gertse, JuwayneAlcaster, PedroKruger (produsent) enShaun-ConneryJansen. FOTO’S: VERSKAF

Juwayne AlcasterMikhail Gertse Shaun-Connery Jansen

FYN VOETWERK: Dié leerders aan die Hoërskool Robertson het onlangs aandie Suid-Afrikaanse danskampioenskappe in Rustenburg deelgeneemwaar hulleuitstekend presteer het. Agter (van links) is Manisha du Plessis, Anke Nielsenvan Reizig, Jana van Staden, Stephanie Kriel, Liné Fernhout en Marezé de Kock.Voor is Carli Kriel, Nina-Lari Brewis, Tiffany Presens, Chané Visser en MarishanVeldsman. In die groot groep-afdeling het Marezé, Liné, Chané, Anke, Tiffany,Stephanie, Carli, Jana, Marishan en Manisha ’n silwermedalje in die Hip HopFunk-kategorie verower (hoogste toekenning in die kategorie), tesame met gouemedaljes in Jazz enkontemporêr. Indieduet-afdelinghetNina-Lari ’n bronsmedal-je inHipHopFunk losgeslaan, tesamemet silwermedaljes vir Jazz endie ope-afde-ling. In die klein groep-afdeling het Nina-Lari ’n bronsmedalje in die ope-kategoriegekry, met Stephanie ’n silwermedalje in Trio en bronsmedaljes in duet HipHop kontemporêr en die ope-kategorie. Karlie het ’n silwermedalje in duet HipHop gekry en ’n bronsmedalje in die ope-afdeling. Die groep is opgeneem indie Suid-Afrikaanse span wat aan die wêreldkampioenskappe in Los Angelesgaan deelneem.

GOUE TONGE: Dié leerdersaandie Robertson Voorbe-reidingskool, Cara Ros-souw, Carli Prins en NinaEllis, het onlangs by Laer-skool De Kuilen aan dieeerste ronde van die ATKVredenaarskompetisiedeelgeneem. Al drie hetdeurgedring na die tweederonde. Slegs 20 leerdersvan dieWes-Kaap het hier-die voorreg gekry. Hulleneem op 23 Mei aan dievolgende ronde deel waartwee leerders gekies salword om die Wes-Kaap teverteenwoordig.

FAMILIE-

KENNISGEWINGS

IN MEMORIAM

1015

VOIGT JAY-DEEGeb.2/5/1995-Gest.10/12/2013Jay-Dee, dis jou eersteverjaarsdag weg van ons.Ons rou nog baie, maar salnooit die goeie tye vergeetnie. Lief vir jou. Ashwin &Frandall en die "boys".

VOIGT JAY-DEEGeb.2/5/1995-Gest.10/12/2013Met soveel mooi herinne-ringe dink ons aan jou metjou eerste verjaarsdag wegvan ons. Woorde kan niebeskryf die leemte wat jyagtergelaat het nie. Maarjy sal altyd die sonskyn inons lewens wees. Van:Oupa, ouma, auntie Gail enuncle Eddison.

GELUKWENSINGS

1030

Raai wie raak 2?EVERTSON JAYDENPETER SIMONBaie geluk aan ons seunmet jou 2de verjaarsdag op25 April 2014. Ons wensjou voorspoed en tonneliefde. Mag die Here jouseun en nog vele jarespaar. Van Mammie,daddy, oumas, oupas, nig-gie, nefies, tannies enooms.

SAKE

DIENSTE

2420

DIENSTE

2420

DIENSTE2420

Page 7: Breederivier gazette 29 apr 2014

Breederivier GazetteGeklassifiseerdDinsdag 29 April 2014 7

Jeugkoor virVallei gestigDit gons behoorlik van opgewondenheidonder die organiseerders van die eersteverteenwoordigende jeugkoor in die Val-lei.

Daar word tans hard agter die skerms ge-werk om seker temaak dat die beste jong stem-me uit die vyf dorpe en omgewing van die Lan-geberg-bedieningsgebied gekeur word vir diéjeugkoor.Die plan is om sowat 60 leerders tussen die

ouderdomme van 12 en 16 jaar by die koor inte sluit.Die koorlede sal weekliks by wyse van geor-

ganiseerde vervoer na Robertson reis vir koo-roefening.Hierdie leerders sal deel vormvan ’n “presti-

ge-koor”, waarvoor ’n naam nog gevind moetword.Organiseerders hoop dat dié koor nog een

van die trotse uitvoerprodukte van die Valleisal word.Die opwinding stop egter nie hier nie!Gekoppel aanhierdiekoor saldaarnógnage-

noeg 60 leerders in elke dorp gekeur word watdeel sal vorm van ’n massakoor. Ook dié leer-ders sal gereeld byeenkom vir kooroefening.Dieprestige-koor sal ’nwyerepertoriumvan

musiekgenres opbou en by goedgekeurde ge-leenthede per jaar optree, terwyl die massa-koor ’nkleiner repertoriumsalhê en saammetdieprestige-koorgoedgekeurdeoptredes salhêby groot feeste in die Vallei.Omtehelpmetdieuitvoeringvandiéplanne,

het verskeie rolspelers in die Vallei reeds by-eengekomen is ’n bestuursraad op die been ge-bring.DieprojekgenietreedsdiesteunvandieWes-

Kaapse departement van onderwys sowel asdie departement van maatskaplike ontwikke-ling, die Graham & Rhona Beck Ontwikke-lingstrust, ACVV Robertson en Ad LibitumMusiek-akademie.Skoolhoofde isookgenooina ’nonlangsever-

gadering waartydens hul insette verkry is.Skole of leerders wat graag by een van die

kore wil inskakel kan Marvin Booysen bel 0072 474 7440), Devon de Koker0 023 626 6219/4773 of Martin Booysen 0083 976 3135 om seker temaakhulleword gena-der vir ’n oudisie.

EERSTE SATERDAG VAN ELKE MAAND) Teetuin en oggendmark by RobertsonMuseum. Navrae: 0 023 626 3681.

SECOND THURSDAY OF EACH MONTH) The Montagu Alzheimer’s Support Groupmeets at 15:00 in the bottom lounge of HuisUitvlucht, Montagu.

WOENSDAG 21 MEI) HeinzWinckler tree by Janeza op. Tyd: 18:30vir 19:00. Kaartjies: R140 (volwassenes),R80 (kinders).Bring eie eetgoed, geen drank.Besprekings of navrae: [email protected], be-soek www.janeza.co.za of bel 0 082 978 7020 of023 616 3547.

5-8 JUNIE) Wacky Wine Weekend. Navrae:0 023 626 4364.

VRYDAG 20 & SATERDAG 21 JUNIE) Robertson Logos Christian School hoender-braai. Navrae: 0 023 626 4364.

WOENSDAG 25 JUNIE) Liewe Heksie en die Rolskaatse met MargitMeyer-Rodenbeck om 18:00 by Janeza.Kaartjies R70. Besprekings en navrae:2 [email protected] of 0 082 978 7020.

Valleikalender: 0 023 626 5212 of2 [email protected].

Page 8: Breederivier gazette 29 apr 2014

Breederivier

Year 18 • 29 April 2014 | Tel. 023 626 5212

De Wet does it againMontagu motorcyclist Altus de Wet onceagain showed his steel in the second roundof the South African National Off-roadMotorcycleChampionshipDust held inWindsorton inthe NorthernCape.

Copiousamounts of dustwere among themany challeng-es DeWet had toovercome dur-ing theWindsor-ton 400. As inprevious chal-lenges he how-ever showedtrue grit, claw-inghiswaybackto finish on theOR2 (250cc Class) podium and a second placein this competitive class championship.DeWethad to tackle theWindsorton 400 from

the12throw (motorcyclecompetitorsstartedinpairs) as he did not complete the first round ofthe national championship.A good result at the Seeding Event at the be-

ginningof theseasonpreventhimfromstartingeven further back.The dusty conditions resulted in himnot get-

ting close enough to riders to pass easily andhe applied a strategy of “racing when you can

see and be safe when you can’t see in the dust”.His patience and perseverance paid off as he

worked his way through the field to not onlyfinish eighthoverall after the360 km race, buthe scored a sec-ond place in theOR2 ClassChampionship.The former

OR2 nationaloff-road cham-pion and de-fending Nation-al Enduro OpenClass championdescribed theroute as enjoya-ble even thoughthe dry anddusty condi-tions hinderedhim for the best

part of the race.“I knew I had to be patient and race with my

head,” De Wet said after the race. “There wasnothing else I coulddo.Theoff-roadandenduroseasons have just started and except for the lo-cal championships, I also want to compete ina few international events. I cannot riskgettinginjured,” he said.With the first points on the scoreboard, De

Wet will now prepare for the third round of thechampionship, the BELL 400 taking place on10 May at Vryheid in KwaZulu-Natal.

Altus de Wet in action at the Windsorton 400.PHOTO: ELZA THIART-BOTES

SAKELIGA ROL VOORT: Die 42 spanne wat tans in die Robertson Sakeliga kragte meet, het dieafgelope week opnuut rolbal van hoogstaande gehalte gelewer terwyl hulle terselfdertyd die splinter-nuweperk terdeë geniet het. Dieweer het saamgespeelmet koel aandeenminwind.Diemededingingonder die 168 was, soos met elke ander kragmeting só ver, geweldig straf. Die voorlopers vandie eerste drie aande in die liga, Tekcopac Masterflex (4+13), gelei deur Reneé Rabie, sal moetkophou as hulle nie deur die voorlopers van die ander twee aande, ACV BP Diesel (4+8), geleideur Willem Kruger, en Shamrocks (4+4), gelei deur Henry Marais(4+4), ingehaal wil word nie.

LANGASEM: Een vanRobertson se topat-lete het uitstekendgevaar by die afgelo-pe Old Mutual TwoOceans-marathon.William Kaptein(middel) het nie netsewende in die half-marathon geëindignie,maar het in ’n tydvan 01:05:35 sy per-soonlike beste tydverbeter. By hom is(van links) Elana Meyer, Gladwin Mzazi (derde in die halfmarathon), Wilson Kipsang (wêreldrekordhouerin die marathon met ’n tyd van 02:03:23), Sithilo Diko en Colleen Chanellor. Kaptein, wat sy merk bydie Robertson-atletiekklub gemaak het, het onlangs sy permanente intrek by die Endurocad Akademiegeneem. Hy sal hom voortaan heeltyds daarop toespits om ’n wêreldklas marathon vir Suid-Afrika te hardloop.

GOLF: Robertson professional golfer Jacquin Hesshas started the first tournament of the Big Easy Tourwith a bang when he played a first round total of68, which is four under. This round included 6 birdiesand was enough to give Jacquin the first round lead.In the second round Hess had the best start witha birdie on the first hole but lost momentum withbogeys on four holes. Hess is currently 13th on thelog of this competition (with five rounds remaining)in which 90 professional players are competing forthe R14 000 prize. The top 30 players after the sixrounds will compete in the Tour Championship inSeptember. Hess’s tip of the week: Trust yourself.This is what I did this week. This helped me to takethe lead in the first round. Even with my bad startin the second round I still trusted myself to makea comeback. When you trust yourself you will dobetter in your job, your sport and in life.

MYLE-SUKSES: Dié jong atlete, albei leer-ders aan die Hoërskool Montagu, het ge-durende die Paasnaweek aan die OldMu-tual Two Oceans maraFun 5,6-wedloopdeelgeneemwaar hulle albei ’n silwerme-dalje losgeslaan het. Dawro Kock (links)wasalgeheel sesdeenAustiandoPieterseagtste in dié wedloop waaraan meer as500 atlete deelgeneem het.

CHIEFS EXCEL: Local soccer club Young Chiefs achieved a new height after it came second in anEaster tournament in Malmesbury. Although the team had to bow to its opponent, Sundowns, with1-4, it was the first time the team had competed in a tournament at this level.


Recommended