+ All Categories
Home > Documents > Breederivier gazette 1 apr 2014

Breederivier gazette 1 apr 2014

Date post: 31-Mar-2016
Category:
Upload: boland-gazette
View: 255 times
Download: 30 times
Share this document with a friend
Description:
Breederivier gazette 1 apr 2014
Popular Tags:
12
www.bolandgazette.co.za bolandgazette.mobi Breederivier Year 18 • 1 April 2014 | Tel. 023 626 5212 McGregor came to a standstill last week when the Ab- sa Cape Epic rolled into town. Partici- pants in this gruel- ling mountain bike challenge received a warm welcome with residents lin- ing the streets and some even lending a hand washing participants’ mud- caked bikes. See full article on page 3. PHOTOS: HILDERINE SCHRÖDER Epic welcome
Transcript
Page 1: Breederivier gazette 1 apr 2014

www.bolandgazette.co.zabolandgazette.mobi

Breederivier

Year 18 • 1 April 2014 | Tel. 023 626 5212

McGregor came toa standstill lastweek when the Ab-sa Cape Epic rolledinto town. Partici-pants in this gruel-ling mountain bikechallenge receiveda warm welcomewith residents lin-ing the streets andsome even lendinga hand washingparticipants’ mud-caked bikes. Seefull article on page3.PHOTOS: HILDERINESCHRÖDER

Epic welcome

Page 2: Breederivier gazette 1 apr 2014

Breederivier Gazette News - Nuus Dinsdag 1 April 20142

Hy wil jonges metkletsrym bereikHILDERINESCHRÖDER

Hy is goed be-kend metgroepsdruk endié dinge waar-heen jongmensehulle dikwelswend om “in” tewees. Dis hoe-kom hy nou methulle praat in ’ntaal wat hulleverstaan.

Ryhen Las (26)se debuut CD, Ietsvir jou siel, is sýpoging om jong-mense te oortuigdat daar ’n hoër doelwit in die leweis om na te strewe.

“Baie jongmense het ’n beperkteuitkyk op die lewe. Hulle glo diehoogste sport wat hulle kan bereikis matriek of varsity en dat daar hiér-na niks is. Ek wil hê hulle moet besefdat die lewe oor baie meer gaan.”

Hierdie gospel CD, sê Ryhen, geeaan luisteraars iets dieper om oor nate dink. Hy gebruik kletsrym om sóveral jongmense te bereik. “Ek kannie sing nie,” lag Ryhen. “As ek sing,is dit maar in die badkamer voor diespieël.” Maar kletsrym kan hy baiebeslis.

HywerkalampersewejaaraandieCD en het al die snitte daarop self ge-skryf. “Die woorde van die songs ismeer belangrik as die beat,” rekenhy. “Daar is vleis aan die been.”

Sy liefde virmusiek kom al ja-re aan, vertel hy.Alles het begin by’n groep watklanknabootsinggedoen het.

“Dit het van ’nstokperdjie toteerste natuur virmy gegroei,” sêRyhen. Dit wasegter ná sy eie be-kering wat hy be-sluit het om mu-siek met ’n sterkboodskap temaaken dít op ’n ma-nier wat jong-mense sal bereik.

“Ek is nie ’nprediker wat voor op ’n preekstoelstaan nie. Ek kry die jongmense opstraat op hulle vlak.” Die pad tot bydie uitreik van die CD was alles be-halwe maklik, sê Ryhen. Daar wasbaie teleurstellings, mense wat metdie verkeerde motiewe hulp aange-bied het en dié wat gesê het hulle salhelp maar dit nooit gedoen het nie.

Nogtans het hy nie moed opgegeenie. “Ek het dit gemaak op my eie,maar sou dit nooit sonder die hulpvan die Here kon doen nie.”

Ryhenhoopsymusieksal landwydaftrek kry. Hy het reeds verskeie ra-diostasiesgenaderomdit te speel.Enja, hy hoop om later van tyd nog ’nCD bekend te stel. “Maar ek is niehaastig nie. Dit gaan nie oor die be-kendstelling van CD’s nie, ek wil nethê die boodskap moet uit.”

Ryhen Las FOTO: HILDERINE SCHRÖDER

Aïda daar om te helpmet eiendomsbehoeftesAïda Eiendomme is al jarelank bekend en geliefd onderalle Suid-Afrikaners.

Dié agentskap streef daarnaom’nprofessionelediens te le-wer wat waarde en gemoeds-rus toevoeg met die koop van’n eiendom.

Die agentskap beskik oorbekwame eiendomsagente

watkliëntehelpomhuldroomom ’n eiendom te besit, ’n rea-liteit te maak.

Aïda Eiendomme fokus opRobertson, Montagu, Ashton,Bonnievale en McGregor. Beldie agentskap gerus by Ro-bertson (023 626 5509) of Mon-tagu (023 614 1185) met enigenavrae.

Die Aïda-span op Robertson is (van links) Johan Gous, Marietjiedu Preez, SW Burger en Audrey du Plessis.

Die Montagu-span is (van links) Ron Johnstone-Robertson, Hennie Tredoux, DiaJohnstone-Robertson, Carolyn Spangenberg en Johan Gous.

EERSTE SATERDAG VAN ELKEMAAND

) Teetuin en oggendmark by die Ro-bertson Museum. Navrae:0 023 626 3681.

SECOND THURSDAY OF EACHMONTH

) The Montagu Alzheimer’s Sup-port Group meets at 15:00 in the bot-tom lounge of Huis Uitvlucht, Mon-tagu.Meetingsarebilingual andeve-ryone is welcome.

SATERDAG 12 APRIL) Kliphard 8-yster-gholfuitdaging.Navrae: 0 023 626 5442.

) Willem Buccholz 50-jaarreünie.Navrae: Frans, 0 071 604 7744 of023 626 4679.

SATERDAG 19 APRIL) Lianie May om 19:00 by LordsGuest Lodge, McGregor. Kaartjies:R120. Besprekings: 0 023 625 1881.

THURSDAY 24 APRIL) Friends of the Montagu HospitalTrust’s annual general meeting at18:30 for 19:00 at the Montagu BowlesClub House.

VRYDAG 25 APRIL) Mnr. en Mej. VGK Robertson-Oosom 19:00. Toegang R10.

SATERDAG 26 APRIL) VGK Robertson-Oos hou vanaf09:00 sy basaar op die kerkterrein.

WOENSDAG 21 MEI) Heinz Winckler tree by Janeza op.Tyd: 18:30 vir 19:00. Kaartjies: R140(volwassenes), R80 (kinders). Gastekan hul eie bord eetgoed bring, maargeen drank. Druiwesap en wyn sal tekoop wees. Besprekings of navrae:2 [email protected] of bel0 082 978 7020 of 023 616 3547. Jy kanookwww.janeza.co.zabesoek.Kaart-jies ook beskikbaar by Ladida Klere-winkel op Bonnievale.

WOENSDAG 25 JUNIE) Liewe Heksie en die Rolskaatsemet Margit Meyer-Rodenbeck (Dow-we Dolla) om 18:00 by Janeza.Kaartjies R70. Besprekings en na-vrae: 2 [email protected] of0 082 978 7020 of 023 616 3547 of be-soek www.janeza.co.za. Kindersmoet hul eie kussings bring om opte sit. Stoele ook beskikbaar.

Valleikalender: 0 023 626 5212 of2 [email protected].

NOG ’N BUNDEL VIR LAKAY:Die plaaslike digter JeffLakay het geen bekendstel-ling nodig nie. Nou, mettientalle digbundels watreeds die lig gesien het, hethy opnuut sy jongste penne-vrug, Bo-dorp se Mense –Saam op Reis, bekendge-stel. Sy eerste bundel, watfokus op die bo-dorp en symense, Bo-dorp se Mense– Destyds, is in 2007bekendgestel. Sy gedigte isal in verskeie publikasiesgepubliseer en ook inbloemlesings ingesluit.Buiten sy digkuns is Lakayook passievol oor musiek,sang, drama, opvoeding endwelm- en jeugaksies.

Page 3: Breederivier gazette 1 apr 2014

Breederivier GazetteNews - NuusDinsdag 1 April 2014 3

Spanjaard gek oor die LangebergHILDERINE SCHRÖDER

Terwyl die deursettingsvermoë van deel-nemers aan die Absa Cape Epic Valleiersverlede week beïndruk het, is ’n besoekervan Spanje ewe entoesiasties oor die Lan-geberg-area.

Abrilo Garcia (’n besoeker wat hier wasvir die Epic) is, om die waarheid te sê, sogek oor die area dat hy nou hoop om ’n casino

in die area te bou en só besoekers van regoordie wêreld na die Langeberg te lok.Vir dié ideaal koester hy nou al groot dro-

me. “Ek wil hê dit moet so groot en bekendword dat dit ’n trekpleister sal word vir diehele area,” vertel hy entoesiasties.Hoewel daar nog ’n massa water in die see

sal moet loop voor hy sy droom kan bewaar-heid, het Garcia (41) al reeds aan moontlikename vir sy casino begin dink. Een hiervan,verklap hy, is Uno Lirpa.

Garcia het net lof vir die streek en sy men-se. “Die feit dat hulle almal wat deel is vandie Epic so warm ontvang het sê virmy hulleis net so vrygewig soos baie mense van mytuisland,” vertel hy opgewonde. “En die areais absoluut pragtig! Mens kan nie vra vir ’nmooier plek vir ’n casino nie!”In hierdie stadium, sê Garcia, is dit on-

moontlik om te skat wanneer die casino ’nwerklikheid sal word.“Ek kan nie sê dit is nou begin April en

die casino gaanDesember staan nie. Ekmoetmy geldsake evalueer, daar moet planne ge-teken word, aansoek by die regering gedoenword, en al wil ek baie graag dié casino hiersien staan, leef ek dalk in ’n gekkeparadys.”

McGregor comes to standstill during EpicHILDERINE SCHRÖDER

The thumping buzz in McGregor lastTuesday (25 March) had little to dowith helicopters hovering over thetown.Despite rainy weather young and

old fromthis townaswellassurround-ing areas, flocked to the town’s mainroad towelcome the 1 200 participantsin the gruelling Absa Cape Epic.With excitement building for the

past few weeks now, locals pulled outall the stops to impress the Epic parti-cipants and support crew.With the streets lined with people,

thevillage came toanear standstill as,one by one, participantswere cheeredon as they entered the town and rolleddown the road to the water and foodpoint.There were more than enough co-

lourful stalls to keep onlookers occu-pied as they waited on participants.Localbusinessesandeventhepolice

station went all out decorating theirpremises with bicycles, red flags andribbons and tartans.

“The event was absolutely fantas-tic,”saysMiraWeiner, tourismofficerat the McGregor Tourism Bureau.“We are very impressed by the localsupport and the support of theEpic or-ganisers.” Part of the festivities wasacompetitionforthebestdressedindi-vidual and business, Weiner adds.“We all worked very hard, but it wasabsolutely worth it!”Apart from McGregor, locals also

waitedinlargenumbersat thevariousspectator points along the route, aswell as the Arabella Wine Estate,which was the stop over for two of thestages of the race.“We are still waiting to hear if we

won the best welcome again,” saysWeiner about McGregor, which wascrowned the town offering the bestwelcome by participants in last year’sEpic.Apart from the financial injection,

local residents also benefited from theEpic.Left-over food of both legs were do-

nated to charitable organisations inMcGregor and Robertson.

McGregor residents didn’t hesitate lending a helping hand at the recentAbsaCapeEpicwithmany lining upwithwater hoses towashparticipants’mud-caked bikes. PHOTO: HILDERINE SCHRÖDER

Page 4: Breederivier gazette 1 apr 2014

Breederivier Gazette News - Nuus Dinsdag 1 April 20144

Kar-entoesiaste knap kerk opHILDERINESCHRÖDER

Die Nazarene-kerk opMontagu het onlangs’n gedaanteverwisse-ling ondergaan dank-sy die harde werk van’n groep entoesiastie-se jongmense.

Die Montagu Ra-cing Crew (MRC) hetmoue opgerol om diekerk, wat al effe ver-waarloos begin lyk het, te verf.

Die MRC is sowat agt maande gelede op diebeen gebring met die doel om jongmense wat’n liefde vir karre deel, byeen te bring.

Sedert sy ontstaan probeer die groep, watuit sowat 37 ledebestaan, om, sovermoontlik,die plaaslike gemeenskap op te hef en na min-derbevoorregtes om te sien. Die groep samelop ’n gereelde basis geld in deur onder meerbraais en karwasse, wat dan in die gemeen-skap teruggeploeg word.

Die opknap van diekerk, wat in 1936 op-gerig is, was een vandie grootste projektetot hede wat die MRCaangepak het, sê diegroep se voorsitter,Marlo Philander. Se-dert die bou van diekerk is dit al deurver-skeie kerkleiers on-derhou, maar die ge-bou se ouderdom hetbegin wys.

“Ons het dié kerk geïdentifiseer omdat diegemeente nie so groot is soos dié van anderkerkenie, sohul fondse is beperk.Dishoekomons uitgehelp het,” sê Philander.

Die groep het met die hulp van geldinsame-lingsgeleenthede verf gekoop, terwyl Monta-gu Agrimark ook verf geskenk het.

Die groep beoog om vir sy volgende projekvir skoolkinders klere vir die winter te koop.

Enigeen wat belangstel om by die groep aante sluit kan Philander by 078 516 7746 bel.

Die Nazarene-kerk op Montagu het ’n broodnodige opknapping gekry danksy die Montagu Racing Crew,’n plaaslike groep motorentoesiaste. FOTO’S: VERSKAF

Die groep het geld ingesamel om verf te koop, terwyl’n plaaslike onderneming ook ’n bydrae gemaak het.

YOUNG MINDSDEVELOPED:Since 2007 theElukhanyeni DayCare Centre inRobertson hasbeen providinglittle ones withexcellent careand education.The centre, aregistered earlychildhood devel-opment centre,provides a muchneeded serviceto the children inNkqubela. Theaimof the centreis to act as apre-school, focusingespecially onchildren be-tween four and five years old. The centre equips little ones with the necessary skills they will need in their firstschool year (Gr. R), educating them in three languages – English, Afrikaans and Xhosa – and providing them withbasic mathematic and writing skills. The centre also focuses on the development of little ones’ confidence. Anyonewho would like to contribute towards the centre or lend any form of assistance, can call the principal, KhaliswaMbasi, on 073 992 9958. PHOTO: ZELDA KLOPPERS

Page 5: Breederivier gazette 1 apr 2014

Breederivier GazetteNews - NuusDinsdag 1 April 2014 5

Die kruieskatkisvan SA geprysHILDERINE SCHRÖDER

Die reukvankruie kielie jouneus die oomblikas jy by die Robertson-biblioteek instap – her-inner jou aan die Karoo ná ’n bui reën.Vandagwordhierstaaltjiesenrateuitgeruil

en almal het een ding in gemeen: kruie en hulmedisinale voordele.Dié kruiepraatjie is onlangs as deel van

Biblioteekweek in samewerkingmet dieMon-taguMuseum en die Afrikaanse Taalmuseumen -monument by biblioteke in die Langeberg-streek aangebied.Aan interessante feite was daar geen tekort

nie enuit die storieswat vertel is, is eenduide-lik: Suid-Afrika se kruieskatkis is van onskat-barewaardeen, glo jyaldievertellings, isdaar’n krui vir elke skeet onder die son.So help wilde-als byvoorbeeld vir koors en

sinus, terwyl ’n kombinasie van wynruit, wil-de-als en boegoe net die ding is vir pyn.By die geleentheid het Annette Cilliers, ku-

rator van die Jouberthuis op Montagu, ondermeer aan gaste verduidelik hoe omdie immer-gewilde smeerwortel (comfrey)-salf te maak.Talle van die luisteraars by die praatjie hetdié salf met lofliedere besing.Die fokus op kruie gedurende Biblioteek-

weekwas die idee van dieAfrikaanse Taalmu-seum en -monument. Volgens Catherine Snel,bestuurder van erfenis en opvoeding by dieTaalmuseum, wil hulle graag gesprekvoeringrondom verskillende fasette van kruie aan-moedig om sodoende die fokus te plaas op in-heemsekennisvankruieendiegebruikedaar-van.“Kruie is ’n inherente deel van Suid-Afrika-

ners se erfenis,” sê sy.As deel van die museum se projek om kruie

as kultuur- en natuurhistoriese erfenis te be-vorder en bewaar, sal die staaltjies, gebruikeen rate soos dit deur luisteraars by die praat-jies oorvertel word opgeteken word, waarnaalle bevindings gedokumenteer sal word.Hierdie vertellings en rate sal in ’n bundelsaamgevat word.Só is daar onder meer uit meer as een mond

gehoordatvinkelnienetuitstekend isvir sleg-te spysvertering nie, maar boonop ook vlooie(wat glo dié krui se reuk nie kan verdra nie)verjaag.Dan is daar bloublomsalie vir wonde en

wynruit wat werk vir koors, diabetes en hoëbloeddruk.’nGrootgunstelingisroosmaryn.Buitendat

dit heerlik saammet ’n verskeidenheid gereg-te is, is dit ook ’n fantastiese krui teen hart-,lewer- en nierkwale en help dit teen bykansenige skeet onder die son, sweer dié wat ditgereeld gebruik.Benewens dié projek beoog die Jouberthuis

ook ’nKookmet Erfenis-projek. Dié sal in Sep-tember inMontagu aangebiedword. By dié ge-leentheid sal mense die geleentheid kry om ’nwye verskeidenheid van erfenisdisse op ’nmarkdag uit te stal en te koop aan te bied.

Annette Cilliers, kurator van die Jouberthuis opMonta-gu, verduidelik die medisinale voordele van kruie.

HILDERINE SCHRÖDER

Vliegtuie – groot en klein – het dié Saterdag(29 Maart) na Robertson geswerm vir die Ro-bertson Vliegklub se jaarlikse invliegontbyt.

Sowat 33 vliegtuie het vanaf verskeie dorpe,waaronder Oudtshoorn, Mosselbaai en Kaapstad,opRobertsonkomneerstryk.Hierondertel ’nAeroL-39 Albatros, ’n Tsjeggiese vegvliegtuig, wat ’n“volle 12 minute” geneem het om van die Kaap naRobertson te vlieg.Terwyl die vlieëniers heerlik oor ’n smaaklike

ontbyt gekuier het, kon Valleiers wat in die vlieg-kuns belangstel op bekendstellingsvlugte oor Ro-

bertsongaan.Diévlugte,metdieeienaarvanJaffieAviation Training, Koos Liebenberg, agter diestuurstok, het groot aftrek gekry.Die geleentheid is in samewerking met die Ro-

bertson Vryburgers aangebied. Die klub het alte-saam 83 ontbyte gemaak. Die geld wat hierdeuringesamel is, sal vir liefdadigheidsprojekte aange-wend word. Gesprekke het gewissel van verskil-lendevliegtuieendiésewerkverrigtingtotdiever-dwene Maleisiese straler en die son het al hooggesit voordiebesoekersdiepadhuis toegepakhet.Diegene wat nie die naweek vir ’n bekendstel-

lingsvlug gegaan het nie, kan steeds vir Lieben-berg by 072 826 7337 of [email protected] om ’n vlug te reël.

Vliegtuie van oraloor het Saterdag op die Robertson Vliegveld neergestryk vir ’n invliegontbyt.FOTO: HILDERINE SCHRÖDER

Vlieërs sak op Robertson toe vir invliegontbyt

Page 6: Breederivier gazette 1 apr 2014

Breederivier Gazette Leader - Hoofartikel Dinsdag 1 April 20146

Ambassadeursvir die ValleiDat plaaslike Valleiers kan saamstaan om dieverwelkomingstapyt uit te rol was verledeweek baie duidelik toe die Absa Cape Epic indie streek was.Nie eens reënweer kon die geesdrif dempnie

en deelnemers aan dié uitdaging het, net soosverlede jaar, ’n warm ontvangs gekry.Dat geleenthede soos die Epic ’n reuse-finan-

siële impak op die plaaslike ekonomie kan hê,isgewis.Buitengastehuiseenplaaslikerestau-rantewat gebaathet, is dit veral diewêreldwyeblootstelling wat vir die hele streek tot voor-deel is.Met deelnemers wat van regoor die wêreld

komen berigte oor die geleentheidwatwêreld-wyduitgesaai is, is dieLangeberg-streekonderdie aandag van baie mense gebring wat ander-sins nooit daarvan bewus sou wees nie. Dievoordeel wat dít vir toerisme kan inhou isenorm.Juis om dié rede is dit belangrik dat almal

in die Vallei van geleenthede soos dié en diekomende Wacky Wine Weekend moet gebruikmaak om ambassadeurs vir die streek te wees.Uiteindelik strek dit tot almal se voordeel.

Dis mos verregaande om jou vrou by vulstasie te vergeetEk kom dikwels snaakse goed oor maar diéeen vat die koek met kersie en al.Elke keer hoor ek net “jou hart moet sterk

wees”. Vir diegenewat so sê is ditmaklik omte praat want hulle was sekerlik nog nooitin so ’n, soos die grootmense sê: “ongeleent-heid” soos ek nie.’n Tyd gelede moes ons ’n begrafnis op Al-

bertinia bywoon. Ek is baie trots op my tuis-dorp, die mekka van die aalwyn. Dan is ditnatuurlik ook ’n baie groot fout omvan daar-die dorpie weg te gaan sonder ’n kilogram oftwee van hul fantastiese boerewors.Omdatmy ouerhuis daar uitverhuurword

enekweetmypa,watnouindieBolandwoon,baie graag sy huis sou wou sien, is hy ooktoe saam. My kleinseun, toe nog ’n kleuter,was ook saam. Sommervir die lekker vandierit.Soos gebruiklik ry mens mos nie sommer

direk na die begrafnis huis toe nie, want ditis dan nou juis die geleentheid waar familie-

ledemetmekaarkanopvang. Dit is juishierdie gekuier watmaak dat jy behoor-lik voet in die hoekmoet sit op pad terughuis toe.Na ’n lekker kuier

is ons toe op pad te-rug Paarl toe. Man-lief besluit toe om die petroltenk vol te maakby die vulstasie teen die snelweg. Terwyl hydie bande en die water van die kar nagaan,besluit ek om die netjiese kleedkamers vandie vulstasie te besoek. Ek het geweet as onsdaar vertrek, die eerste stilhouplek voor onshuis sou wees. Ek los toe ook my kleinseunby sy oupa en oupagrootjie in die kar en gliphaastig weg.Ek kan nie die gevoel beskryf watmy beet-

gepak het toe ek uit die toilette kom nie. Ekwas net betyds om die agterkant van die wit

Toyota Camry te sienverdwynwaar dit diesnelweg vat en syneus in die rigtingvan die Paarl in diewind instoot.Ek sien hoe my

kleinseun na my kykdeur die agterruit enmet sy vet, klein

handjie vir my waai. Asof gevries kyk ek dievoertuig agterna.Toe my spraak terugkeer, vra ek dié dom

vraag vir die petroljoggie: “Is dit niemymanwat daar ry nie?”Kan ’n man sommer net so sonder sy vrou

vanmeerasdertig jaarwegryendithonderdekilometers van die huis af? Ek konmy oë nieglo nie! En dan is my eie pa en kleinseun ooknog in dieselfde voertuig!Kyk, ek weet sy geheue laat hom somtyds

in die steek,maar omdaremdie belangrikste

(veronderstelomtewees)persoon in jou leweby ’n vulstasie agter te laat is verregaande.Die slegste van alles was dat ekmy selfoon

in die kar gelos het toe ek kleedkamer toe ge-gaan het.Ek staan toe maar in skok en staar na die

plekwaarekhul sienverdwynhet.Na ’n langtyd kom hulle baie verleë terug. Toe verdui-delik hy dat hy regtig nie gesien het dat eknie in die voertuig was nie, maar dit was toehy vir my herhaaldelik iets sê en ek nie ant-woord nie dat hy agterkom dat ek nie in diekar is nie.Vir my kleinseun se gekerm oor waar sy

oumadanis,hethyhomdoofgehou,menendedat ek dan by hom was. En my pa? Selfs hykon nie glo wat gebeur het nie en kon gladnie verstaan wat aangaan nie. Hy was stomvanverbasing toehynakilometersagterkomwat aan die gang is.Vandag lag ons daaroor, maar daardie dag

moes ek myself knyp om te glo wat gebeur.

RubriekRubriek

CANSA takes care of all cancer patientsCANSA takes care of all cancer patientsI was diagnosed with cancer on 25 January2012, at age 36, and thought that my worldwas going to shatter into a million littlepieces.A friend ofminewentwithme tomy first

appointment with my oncologist and hadthe doctor fill in a patient registration formfor CANSA. I was absolutely furious withmy friend, thinking that CANSA is an or-ganisation that helps terminally ill people.Iwasdetermined that cancerwouldnotkillme, so why would I need such an organisa-tion to help me. How wrong I was!CANSA had trained people visit me at

home so that I couldhave someone to speaktoaboutmy fearsand frustrations through-out my whole journey with treatment andoperations. Once I started treatment theygave me all the Nutri-Mil that I needed sothat I could stay healthy. Which I did. Not

even chemotherapy made me sick.WhenIwasinhospital forabilateralmas-

tectomy, CANSAcame to visitme and gaveme even more support. After coming outof hospital theywerewilling to go the extramile andhelpme at homewith bathing anddressing as I was extremely sore.Afterbeingcancer-free forayearandsev-

en months I am still contacted and askedhow I am doing.All I can say is that without the support

of loving family and friends and CANSA,I would never have been able to survive orget through the whole ordeal.Anybody that is diagnosed with cancer

can contact CANSAwith a smile and knowthat they will be cared for.Thank you CANSA!Forever grateful.

CHERYL DE WIT

Is massale afkap vanIs massale afkap vanindringers wenslik?indringers wenslik?AsnatuurliefhebbervandieganseKleinKaroowat ek sedertmykinderdae vertroetel het,wasek die afgelope weke geskok toe ek sien hoemassiewe, reuse-geel monsters kortemette ge-maak het van indringerplante- en dierelewe.Al wat oorgebly het was ’n “kaal” Namib-

woestynagtige beeld en dit gaan ’n honderdjaar neem voordat die inheemse plantegroeiwat nou aangeplant word, tot hulle volle regsal kom.In ’n kort en kragtige artikel “AwaywithAl-

iens”skryfAlexCremer InSACountryLifevanApril 2003 op bladsy 66: “But can we really af-ford to do so? In 1934 the SouthAfrican govern-ment decided to introduce vast plantations offast-growing foreign species, mainly pine, eu-calyptus and wattle for the tanning industryand will it really matter if these new speciesare still alien?“Just how important is the role ofman-made

forests? Consider the influence such a vast in-dustry has on our economy:

) More than 14 000 people are directly em-ployed in the forestry industry alone.

)Over 1 500 business enterprises are associ-ated with cultivated timber.

) The current R35 billion is invested in for-estry and timber production.

)Export of wood products, including paper,pulp and wood-chips, contribute to a healthybalance of payments.Add to this the immense pleasure our man-

made forests give to campers and hikers, pho-tographers and sightseers.Many insects, birdsand wildlife do find sanctuary in man-madeplantations.“So before we start screaming about eradi-

cating all alien trees we must have practicalalternatives to fill the void. In the meantimeit might just be better to keep living with ourforeign pines, eucalyptuses and wattles”.Ekhoopdiebelastingbetalersmet invloeden

mag sal hierdie ongevraagde optrede met ’nvergrootglas, of liewer met ’n skandeer-elek-tronmikroskoop bekyk en ondersoek en hullenie deurmooi en slim praatjies om die bos laatlei nie.

DR. J.E. NEL, McGregor

BIELIES! Dat Gert van Deventer, van die plaas Vredehoek buite Montagu, groen vingers het is baiebeslis. Met sy knewel van ’n pampoen van 422,5 kg (op die sleepwa) het hy onlangs ’n tweedeplek in Shoprite Checkers se nasionale Groot Pampoen-kompetisie losgeslaan. Die reuse-pampoenwas egter nie ’n vloekskoot nie. Van Deventer het ook die vierde plek losgeslaan met ’n tweedepampoen wat die skaal op 359 kg laat kreun het. Hy skryf sy sukses toe aan baie kunsmis enwater en dan natuurlik ook baie liefde. Van Deventer het nie verlede jaar aan die kompetisie deelgeneemnie, maar een van sy pampoene van ’n gewigtige 402 kg het wel die eerste plek losgeslaan in ’nkompetisie van die Transvaalse Landbou-unie. FOTO: ZELDA KLOPPERS

Rommel in die strate, rommel in die gateRommel in die strate, rommel in die gateRommel in die strateRommel in die gate,Die papier draaiSoos die wind sterk waai,Die vullis lê rondMoeder aarde nie meer gesond.Oom Piet kom verbyen gooi ’n papier net daar waar die wind dit

sal kry.Oom Boet vat sy leë pakkie twaken druk dit nie in sy sak,Hy gooi dit liewers op die grond,Langs diemooiste blomme rooi, wit en bont.

Ek dink mense raak nou baie dom,want niemand weet meer wat’s die doel van

’n drom.NAYBEN JAY LUCAS (12), Vergesig Primêr, Robert-

sonNayben dra die gedig op aan die gemeenskapomhulmeerbewus temaakvan ’nskoonomge-wing. Hy is deel van 30 leerders wat tans besigis met klasse in wiskunde en natuurweten-skappe wat aangebied word in samewerkingmet die US en dieWes-Kaapse onderwysdepar-tement. Hy het ’n algehele tweede plek behaalin die keuringstoetse met 76%.

Page 7: Breederivier gazette 1 apr 2014

Breederivier GazetteLetters - BrieweDinsdag 1 April 2014 7

) ’nKis soetwyn aan die damevanBonnieva-lewat deurhaar oplettendheid ’n foto geneemhet van ’n persoon wat vir haar verdag gelykhet en wat gelei het tot die inhegtenisnemingvan ’n persoon wat nou teregstaan op pogingtot moord.

) ’n Kis suurpruime aan die boer wie sesproeiers in Forreststraat, Bonnievale, oordie sypaadjie en ryvlak spuit en verhoed datvoetgangers dit kan gebruik en voertuie nat-gespuit word.

) ’nKissuurpruimeaandieLangeberg-mu-nisipaliteitwat sokonsentreerop ’nskoonou-dit dat dienslewering aan inwoners agterweëbly. Ander dorpe in sogenaamde armmunisi-paliteite het lankal ’n SMS-stelsel waar inwo-nersophoogtegehouwordvankrag-enwater-onderbrekings.

)Namensalmalwatdiemooigesnoeidebo-me in Burenstraat, Robertson raaksien enwaardeer, ’nklompheerlike soetwyntjies aandie spanmunisipalewerkerswat diewerk ge-doen het.

Dankie, burgemeesterDankie, burgemeester’n Opregte en hartlike dank aan Diana Gagia-no, burgemeester van die Langeberg-munisi-paliteit, wat te midde van vele verpligtingehaarself kom vergewis het van die onwelrie-kende en onhigiëniese toestande by die verval-le gebou in Paul Krugerstraat.Sy kon dus eerstehands ervaar waaroor die

nabygeleë inwoners al ’n geruime tyd kla.Ons glo en vertrou dat die saaknou opgevolg

gaan word en dat daar spoedig ’n oplossing salwees.Baie dankie ook aan Wilmien, haar sekreta-

resse, vir haar geduld en vriendelikheid te alletye. Jy is puik!

MEV. K. STIPP, Robertson

Page 8: Breederivier gazette 1 apr 2014

Breederivier Gazette News - Nuus Dinsdag 1 April 20148

Page 9: Breederivier gazette 1 apr 2014

Breederivier GazetteNews - NuusDinsdag 1 April 2014 9

Best CustomerLoyalty Programme2013*

ramme2013*

EasterfeastAnFRESH

Garnish and decor not included

1184385

4990UltimateBraai MasterBoerewors Per kg

R54Bulk TenderisedSteak Per kg

R35PnPWashed Potatoes2kg and Onions 2kg

BUYBOTHFOR

2995

PnP Fresh Chickenin Tray Per kg

R10Danone Yo-JellyAssorted 6 x 100gPer Pack

2180

Ladismith ChoiceSalted Butter500g Brick

1750Clover The One1% Low FatFresh Milk 2 Litre

SAVE 2.40

SAVE 2.651890

SnowflakeCake WheatFlour 2.5kg

SAVE 4.50

1990

Lay’s PotatoChips Assorted125g

790RiegeleinBunny60g Each

6HotCrossBuns

R12

Valid 24March - 21 AprilonHotCrossBuns

10xpoints

onononHHHHHotot

R10PnP Kids SmallApples Assorted1kg Each

+

1280Fanta, SpriteorStoneySoft DrinkAssorted 2 Litre Each

BeaconMarshmallowEggs 48s

5790

Bakers TennisBiscuits Assorted200g Each

R8InflationBuster

FREE

Better than last year’s price

+BuyOmoAutoWashingPowder 2kg orSemi-concentratedLiquid 1.5 Litre and GetComfort FabricConditioner 400mlFREE

PRICES VALID 1 - 6 APRIL 2014ATPICKNPAYSUPERMARKETSANDHYPERS INWESTERNCAPEONLYExcluding Beaufort West, George, Jeffreys Bay, Knysna, Mossel Bay, Oudtshoorn, Plettenberg Bay, Namibia, Express, Daily and Local stores. smart shopper points will still apply in Express, Daily and Localstores. www.picknpay.co.za Customer Care 0800 11 22 88. Toll free landlineonly.Cellphoneratesapply.Shop in store or online at www.pnp.co.za/shop

Pick n Pay endeavours to meet the demand for these promotional items, but stocks are limited. Some stores may not stock some of these products.Please check availability.We strive to ensure allprinted information is correct, but will not be liable for any print errors that may occur. Advertised prices are inclusive of VAT where applicable. We reserve the right to limit quantities. smart shoppertermsandconditionsapply. Certain products are excluded from the smart shopper programme, please see in store or go online for more details.

2990CrownBlendedCooking Oil2 Litre

All products on this page have been styled for photography

Each4290

SAVE R40Valid until

6 April 2014

175055Nestlé CaramelTreat 360g

SAVE 5.50

BUY2FOR

Taking theclass homeEducatorsfromtheMontaguarearecentlycametogether fora trainingsessionaimedat empowering them to support informallearning in the home.

Altogether 36 educators from five schools–WARoussouw, Ashbury, AFKriel VGK, Ta-lana NGK and Rietvlei Primary – as well astwocreches inBonnievale–BonniepeopleandLammeroes – attended the workshop.This was the first session of a training

course held by WordWorks, a Cape Town-based non-governmental organisation (NGO)which supports early language and literacylearning among children from historicallydisadvantaged communities.This is done throughsharing theNGO’sma-

terials,know-howandenthusiasmwithteach-ers, parents, volunteer tutors and home visi-tors.Theaimof theorganisation is to ensure that

all children can learn to read and write suc-cessfully.Thegroupof teacherswere trained inWord-

works’ HomeSchool Partnership Programme(HSP)by theprogramme’s two founders,Brig-id Comrie and Cathy Lincoln.The HSP empowers parents and caregivers

of childrenagedbetween fourandsevenyearsto support informal learning in the home.Trained facilitators (often foundation stage

teachers) run the seven-week course of work-shops forgroupsofabout20attendees,usuallyat a preschool or primary school.Participants leave equippedwith the skills,

practical ideas and confidence to supporttheir child’s learning.They are also provided with fun and user-

friendly learning kits – including small hand-madebooks,handoutsandgames–whichtheycan use in the home.The HSP not only helps to foster a culture

of learning among families, but also buildsstronger relationships between schools andthe families they serve.For many parents, it is often the first time

they have been encouraged to value their rolein their child’s education, resulting in a newconfidence and sense of shared endeavour.The course was the first part of a two year

early literacy project funded by the BreedeRiver Winelands Rotary Club.The funding is made possible by a grant ob-

tainedfromtheChicagobasedRotaryFounda-tion which also involved generous supportfrom theRotaryClubof Swansea inWales andthe local Rotary International District 9350.The programme is also enjoys the support

of the Cape Winelands Department of Educa-tion.Parent sessions to empower local parents

are planned for May and June.

Thirty-six teachers from the Montagu area recentlyattended a workshop aimed at developing children’sreading skills.

Page 10: Breederivier gazette 1 apr 2014

Breederivier Gazette Schools - Skole Dinsdag 1 April 201410

WATERNIMF: EstéBurger van dieRobertson LogosChristian Schoolhet onlangs tweemedaljes by dieskool se swemgalaverower ná sy ’neerste plek in bors-slag en tweedeplek in vryslagverower het.

BLITS: MerlonOktober vandie VergesigPrimêre Skoolwas deel vandie Wes-Kaapatletiekspanwat onlangsaan die Suid-Afrikaansekampioen-skappe deel-geneem het.Merlon het drie medaljes by die Wes-Kaap-kampioenskappe gekry en ook puikpresteer by die Suid-Afrikaanse kampioen-skappe. FOTO: HILDERINE SCHRÖDER

STOEI: Maxwell Wil-lemse, ’n leerderaan die LaerskoolRobertson, het on-langs aan die Abra-ham Geldenhuys-stoeitoernooi deel-geneem. Hy hetgoue medaljes inGrieks-Romeins,Vrystyl en Presiden-te Vrystyl losge-slaan. Sy volgendetoernooi is in April.

FAMILIE-

KENNISGEWINGS

STERFGEVALLE

1005

ALEXANDERJOHANNA SUSANNA(Joey)Geb.29/09/1923-Gest.27/03/2014Die Roudiens vind plaasDonderdag aand om 7nmin die Anglikaanse kerk.Begrafnisdiens Saterdag5 April 2014 om 10vm bydie huis in Loopstraat 68en 10.30 in die Angli-kaanse kerk.

IN MEMORIAM

1015

SEPTEMBER ANNAGeb.16/04/1955Gest.2/04/2010Mamma, ek wens jy konsien na 4 jaar hoe seer onsharte is. Maar die mooiherinneringe wat jy agtergelaat het, koester ons.Trane van verlange na jou,maar elke dag word onsgedra op arendsvlerke.Van: kinders Gerrie,Annelda, Nicky, Jason,kleinkinders Kylie-Anne,Byronic, Amore, sustersGrieta En Gertry en fami-lie.

GELUKWENSINGS

1030

STAAL MIABaie geluk aan ons prin-sessie met jou 2de ver-jaarsdag op 2 April 2014.Mag God jou ryklik seën .Met baie liefde Mammie,ouma Ronie, oupa Selwyn,nanna Nita en Lorraine.

SAKE

DIENSTE

2420

DIENSTE2420

VOERTUIE

VOERTUIE GESOEK

OM TE KOOP

3075

24/7 CASH for Bakkie orCar. Just SMS or PHONE072 620 1126.

Page 11: Breederivier gazette 1 apr 2014

Breederivier GazetteSchools - SkoleDinsdag 1 April 2014 11

TWEEKAMP: Dié leerders van Hoërskool Bonnievale is onlangs vir die Boland-tweekampspan gekies wat aandie SA-byeenkoms in Potchefstroom gaan deelneem. Hulle is (agter, van links) Francois Smith, Chris Redeling-huys en Annelie Wessels. Voor is Constant Tamboer, Elton Mfundisi en Jana Wessels.

Page 12: Breederivier gazette 1 apr 2014

Breederivier

Year 18 • 1 April 2014 | Tel. 023 626 5212

Altus de Wet in action at the Ashton National Enduro.PHOTO: ELZA THIART-BOTES

LANGASEMS: Dié atlete van die Robertson-atletiekklub het uitste-kend gevaar by die onlangse15 kmBeesloopwedloopopdie plaasOudewagesdrift buite Aan De Doorns, Worcester. Van links isMichael Prins (algeheel tweede en tweede junior in 52:10), TobieLewies (algeheel eerste in 52:09 en ook die eerste junior) enDemetri Daniels (derde junior in 55:10). Ander atlete wat ookpresteer het, maar afwesig was met die neem van die foto isEugene Davids (vierde in 53:11), Alexander Evertson (eerstemansveteraan in 58:46), Shaun Tobias (01:00:15) en AnneliGous (derde vrouegrootmeester in 01:01:55).

ERRATUM: Die Gazette het weens foutieweinligting ontvang verledeweek ’n fout begaanmet die naam van een van dié atlete wataan die Suid-Afrikaanse atletiekkampioen-skappe deelgeneem het. Marais Brink (ennié Marais Kriel soos die Gazettemeegedeelis) het saam met Aliza Rossouw (regs) aandie kampioenskappe deelgeneem. By hulleis hul afrigter Karin Crous. Die Gazette vraom verskoning vir enige ongerief veroorsaak.

EERSTE ARGUS: Dié vier vriendinne, wat sowat twee jaar gelede aanbergfietsuitdaagrenne begin deelneem het, het onlangs hul eerste PicknPayCapeArgusMomentum-fietstoer voltooi.Ondankssterkwindtoestan-de het hulle wel die roete voor die afsnytyd klaargemaak. Van links isMadeleine van Zyl, Loezel Coetzee, Elmarie Kotze en Isna Venter.

YSTERPERD-KONINGS: Jano Venter (links) het onlangs aan die Spur Adventure Series se sesde been deelgeneem waar hy algeheelvierde in die kategorie vir senior mans 16-39 klaargemaak het. Sy jonger broer, Rikis, het ook deelgeneem. Hy het 500 m gedrafen 2 km fiets gery. Jano het ook aan die onlangse Pick n Pay Cape Argus Momentum-fietstoer deelgeneem. Dit was die tweedekeer wat hy dié strawwe fietstoer gepak het. Hy het die roete in 3 uur 23 minute voltooi. FOTO’S: DEON VAN DEVENTERAnother victory

for Montagu heroMontagu’s motorcycle king,Altus de Wet, did not let hishomecrowddownat therecentAshton National Enduro.

Not only did he give them yetanother E2 (Open Class) victoryin the LiquorlandNational Endu-roMotorcycleChampionship,buthe made it two consecutive wins.Adding these results to his victo-ry earlier this season, makes it ahat-trick of E2 victories for DeWet.De Wet (29), racing for Team

Cargo-Tac Husqvarna FactoryRacing, was victorious in both E2rounds (two and three) and fin-ished as the runner-up overall af-ter he had to bow to Wade Youngwho came first in all his rounds.Competitors not only faced an

unforgiving route along with anewchallenge: to complete in two

back-to-backnationalendurorac-es on consecutive days, but theyalso had to endure swelteringtemperatures.Thenationalendurochampion-

ship season has now reached itshalfway mark and with threemore races to go,DeWet is not on-ly leading the E2 championship,but he is only nine points behindthe overall leader, Young.According to De Wet it was

clear fromtheonset that thischal-lenge would, due to the extremeheat and dust, be a tough one. De-spite having crashed on morethan one occasion, De Wet kepthis wits about him to secure histwo victories.De Wet’s next race is in Wind-

sorton in the Kimberley areawhere he will compete in the sec-ond round of the South AfricanNationalOff-roadChampionship.


Recommended