+ All Categories
Home > Documents > Malutima 20150128

Malutima 20150128

Date post: 07-Apr-2016
Category:
Upload: maluti-news
View: 285 times
Download: 16 times
Share this document with a friend
Description:
Malutima 20150128
Popular Tags:
8
TEL: 058 - 303 5411 WOENSDAG 28 JANUARIE 2015 WWW.MALUTINEWS.CO.ZA FREE Koerant met hart The paper with heart I Cor. Malan and Murray Streets, BETHLEHEM Tel. 058 303 2687/058 303 3048 BUY PER BOX and SAVE !! BULK BUYS = BARGAIN PRICES BUY PER BOX and SAVE !! BULK BUYS = BARGAIN PRICES Wholesale prices direct to the public! SPECIALS 5 LT ICE CREAM CHICKEN DEBONED BREASTS (FILLETS) 2 LT COOKING OIL 2,5 DOZEN EGG (LARGE) R44.95 EA R39,95 /KG R24,95 EA R29,95 EA X1PMG5KX-MA280115 www.panarottis.co.za X1PMDTAJ-MA280115 Lynda Greyling ’n PLAASLIKE veearts se nuwe bakkie met toerusting is Donderdagaand gesteel. Dit is een van talle voertuie wat die afgelope tyd in die hande van diewe beland het. Dr. Wessel Strydom se bakkie vol veeartseny- toerusting is net ure ná die sektorpolisiëringsverga- dering in Panorama gesteel. Op die vergadering wat in die Sederhof-gebou gehou is, is gesê dat misdaad die afgelope weke onrusbarend toegeneem het. Volgens die polisie word dit hoofsaaklik aan die ekonomie toegeskryf. Benewens al die voertuie wat in Bethlehem gesteel is, is ’n voertuig verlede Woensdag voor die Hoër- skool Reitz gesteel. Inbrake by huise het veral in die Panorama-woonbuurt toegeneem. Kapt. Louisa van den Berg, voorsitter van die sektorpolisiëringsforum, sê inwoners moet hul huiswer- kers teen ’n wit Stallion- bakkie met twee insittendes waarsku. Die twee mense, met netjiese oorpakke aan, doen huise aan. Hulle sê vir die huiswer- kers die huis is verkoop en nuwe matte gaan ingesit word. Hulle kom met ’n maat- band daar aan en gee dan voor hulle wil die vertrekke meet om die mat te gaan sny. “Dit is om toegang tot die huise te verkry,” sê Van den Berg. Inwoners moet hul huiswerkers hieroor inlig en hulle waarsku om niemand sonder hul toestemming in die huis toe te laat nie. Diewe baljaar in Bhm Lynda Greyling ’n VROU word nog in die kritieke- sorgeenheid van die Mediclinic Hoogland behandel en ’n skoolkind in een van die algemene sale nadat hulle Saterdagoggend in ’n busongeluk tussen Harrismith en Qwaqwa was. Theresa Docta Tshabalala (56) word in die kritiekesorgeenheid behandel nadat sy ribfrakture en ’n longbesering opgedoen het. Volgens Karien Collett, woord- voerder van die Mediclinic Hoog- land, is haar toestand stabiel. Altesaam 31 van die 52 mense wat beseer is toe die regtervoor- band van die Maluti-bus waarin hulle gery het, gebars het, was leerlinge van die New Horizon- skool. Hulle was op pad na naweekklasse. Die res van die passasiers was almal op pad na hul werkplek. Die bestuurder is ook beseer. Volgens sers. Mmako Mophiring, woordvoerder van die polisie, het die bus van die Setsing-terminaal buite die dorp vertrek. Die bus se band het omstreeks 08:00 gebars en dit het omgeslaan. Die beseerdes, onder wie die bestuurder, is vir behandeling na die Mofumahadi Manapo Mopeli-streekhospitaal in Phutha- ditjhaba, die Thebe-distrikhospitaal in Harrismith en die Mediclinic Hoogland in Bethlehem gebring. Die meeste van die pasiënte is ná behandeling ontslaan. Ses vroue en ’n man wie se toestand almal stabiel was, is intussen ook uit die Mofumahadi Manapo Mopeli-streekhospitaal ontslaan. Fanyana Moloi, uitvoerende hoof van die Thebe-hospitaal, het gesê al die beseerdes wat na hierdie hospitaal gebring is, is reeds ontslaan of is vroeër na die Mediclinic oorgeplaas. Volgens Collett het die Mediclinic Hoogland 12 pasiënte ontvang. Agt pasiënte is in die noodsen- trum vir ligte weefselbeserings behandel en ontslaan. Drie pasiënte, onder wie Tshaba- lala, is opgeneem. Die ander twee pasiënte was twee 17-jariges. Die een is intussen ontslaan. ’n Saak van roekelose en nalatige bestuur word ondersoek. Vrou in kritiekesorg Net 2 beseerdes ná busongeluk nog in hospitaal ’n BUS van die Maluti-busdiens het Saterdagoggend omgeslaan. Altesaam 52 mense is beseer. Hier ondersoek ao. Benjamin Kotze (links) en ao. Mbuyiselwa Radebe die ongelukstoneel. Foto: Verskaf Pres. Brandstraat 15, Bethlehem 9700 Tel. 058 303 6049 • Sel 083 447 9074 Pres. Brandstraat 15, Bethlehem 9700 Tel. 058 303 6049 • Sel 083 447 9074 Vlieë, Muskiete, Luise, Kakkerlakke, Vismotte, Rotte, Muise ens. Onkruid, Plantpeste en Plae. X1PNFRTH-MA280115
Transcript
Page 1: Malutima 20150128

TEL: 058 ­ 303 5411 WOENSDAG 28 JANUARIE 2015 WWW.MALUTINEWS.CO.ZA FREE

Koerant met hart The paper with heartI

Cor. Malan and Murray Streets, BETHLEHEMTel. 058 303 2687/058 303 3048

BUY PER BOXand SAVE !!BULK BUYS =

BARGAIN PRICES

BUY PER BOXand SAVE !!BULK BUYS =

BARGAIN PRICES

Wholesaleprices directto the public!

SPECIALS5 LT ICE CREAM

CHICKEN DEBONED BREASTS (FILLETS)

2 LT COOKING OIL

2,5 DOZEN EGG (LARGE)

R44.95 EA

R39,95 /KG

R24,95 EA

R29,95 EA

X1PMG5KX-MA280115

www.panarottis.co.za

X1PMDTAJ-MA280115

Lynda Greyling

’n PLAASLIKE veearts senuwe bakkie met toerustingis Donderdagaand gesteel.Dit is een van talle voertuiewat die afgelope tyd in diehande van diewe belandhet.Dr. Wessel Strydom se

bakkie vol veeartseny­toerusting is net ure nádie sektorpolisiëringsverga­dering in Panoramagesteel.Op die vergadering wat in

die Sederhof­gebou gehouis, is gesê dat misdaad dieafgelope weke onrusbarendtoegeneem het.Volgens die polisie word

dit hoofsaaklik aan dieekonomie toegeskryf.Benewens al die voertuie

wat in Bethlehem gesteel is,is ’n voertuig verledeWoensdag voor die Hoër­skool Reitz gesteel.Inbrake by huise het veral

in die Panorama­woonbuurttoegeneem.Kapt. Louisa van den

Berg, voorsitter van diesektorpolisiëringsforum, sêinwoners moet hul huiswer­kers teen ’n wit Stallion­bakkie met twee insittendeswaarsku.Die twee mense, met

netjiese oorpakke aan,doen huise aan.Hulle sê vir die huiswer­

kers die huis is verkoop ennuwe matte gaan ingesitword.Hulle kom met ’n maat­

band daar aan en gee danvoor hulle wil die vertrekkemeet om die mat te gaansny.“Dit is om toegang tot die

huise te verkry,” sê Van denBerg.Inwoners moet hul

huiswerkers hieroor inlig enhulle waarsku om niemandsonder hul toestemming indie huis toe te laat nie.

Diewebaljaarin Bhm

Lynda Greyling

’n VROU word nog in die kritieke­sorgeenheid van die MediclinicHoogland behandel en ’n skoolkindin een van die algemene salenadat hulle Saterdagoggend in ’nbusongeluk tussen Harrismith enQwaqwa was.Theresa Docta Tshabalala (56)

word in die kritiekesorgeenheidbehandel nadat sy ribfrakture en ’nlongbesering opgedoen het.Volgens Karien Collett, woord­

voerder van die Mediclinic Hoog­land, is haar toestand stabiel.

Altesaam 31 van die 52 mensewat beseer is toe die regtervoor­band van die Maluti­bus waarinhulle gery het, gebars het, wasleerlinge van die New Horizon­skool. Hulle was op pad nanaweekklasse.Die res van die passasiers was

almal op pad na hul werkplek.Die bestuurder is ook beseer.Volgens sers. Mmako Mophiring,

woordvoerder van die polisie, hetdie bus van die Setsing­terminaalbuite die dorp vertrek.Die bus se band het omstreeks

08:00 gebars en dit het omgeslaan.

Die beseerdes, onder wie diebestuurder, is vir behandeling nadie Mofumahadi ManapoMopeli­streekhospitaal in Phutha­ditjhaba, die Thebe­distrikhospitaalin Harrismith en die MediclinicHoogland in Bethlehem gebring.Die meeste van die pasiënte is

ná behandeling ontslaan.Ses vroue en ’n man wie se

toestand almal stabiel was, isintussen ook uit die MofumahadiManapo Mopeli­streekhospitaalontslaan.Fanyana Moloi, uitvoerende hoof

van die Thebe­hospitaal, het gesê

al die beseerdes wat na hierdiehospitaal gebring is, is reedsontslaan of is vroeër na dieMediclinic oorgeplaas.Volgens Collett het die Mediclinic

Hoogland 12 pasiënte ontvang.Agt pasiënte is in die noodsen­

trum vir ligte weefselbeseringsbehandel en ontslaan.Drie pasiënte, onder wie Tshaba­

lala, is opgeneem.Die ander twee pasiënte was

twee 17­jariges. Die een isintussen ontslaan.’n Saak van roekelose en

nalatige bestuur word ondersoek.

Vrou in kritiekesorgNet 2 beseerdes ná busongeluk nog in hospitaal

’n BUS van die Maluti-busdiens het Saterdagoggend omgeslaan. Altesaam 52 mense is beseer. Hier ondersoek ao. Benjamin Kotze (links) enao. Mbuyiselwa Radebe die ongelukstoneel. Foto: Verskaf

Pres. Brandstraat 15, Bethlehem 9700Tel. 058 303 6049 • Sel 083 447 9074Pres. Brandstraat 15, Bethlehem 9700Tel. 058 303 6049 • Sel 083 447 9074

Vlieë, Muskiete, Luise, Kakkerlakke,Vismotte, Rotte, Muise ens.Onkruid, Plantpeste en Plae.

X1PNFRTH-MA280115

Page 2: Malutima 20150128

2 MALUTI, WOENSDAG 28 JANUARIE 2015

www.profreeze.co.za

CURVED GLASS CABINETS

BEVERAGE COOLERS

DELIVERY VEHICLES

WALL CHILLERS

SUMMER SPECIAL OFFERS!

OFFICE: 051 5233510/11CELL 082 413 3369 • FAX 051 523 3509

Plot 4/7 Marjolein Street Kwaggafontein Bloemfontein

FIND US ON

Martin du Preez - [email protected]

WEMANUFACTURE, SUPPLY ANDINSTALL THE FOLLOWING:• Cold and freezer rooms• Mortuary coldrooms• Afri-Safari portable cold, freezerrooms

• Insulated panels for temperaturecontrolled areas, storerooms andlaboratories

• Insulated and refrigerated boxes ondelivery vehicles and trailers

• Ice machines• Refrigerated cabinets forsupermarkets

• Beverage coolers• Polystyrene sheets

Etienne Pienaar - [email protected]

Antionette Swanepoel – [email protected]

Charl Pienaar - Afri-Safari [email protected]

GLASSDOOR COLDROOMS

AFRI SAFARI PORTABLE RANGE

PRO FREEZETM

QUALITY PRODUCTS

ICE MACHINESX1PM6C7U-MA210115

OOS­VRYSTATERS kan vanjaarweer uitsien na Music Mania watten bate van liefdadigheid deur dieBethlehem­Tafelronde 60 aangebiedword.Lede van die Bethlehem­Tafelron­

de 60 pak jaarliks verskeie projekteaan om geld in te samel om noodin die gemeenskap te verlig.’n Music Mania word elke drie

jaar aangebied. Lede van dieBethlehem­Tafelronde begin reedsmaande voor die tyd oefen om ’ngehalte­produk op die planke tebring.Die Bethlehem­Tafelronde het ook

’n groentetuin­projek wat groenteaan verskeie instansies verskaf wataan minderbevoorregtes kos gee.

Karen Herbert

DIE vreugdevure het hoog gebrandtoe Vivienne Bojé die sleutel in dieSpark Campus se deur gesteekhet, en voilà! Daar sluit dit toeoop.Sy het al die pad van Jeffreys­

baai gery om die gelukkige wennerin die projek Vir Ons Kinders tenbate van Engo te wees.Vivienne en haar man, Kobus,

wat oud­Vrystaters is, sê hulle hetelkeen ’n kaartjie vir R20 by dieslaghuis in Wesselsbron gekoop.Die geld word vir ’n goeie doelaangewend en hulle albei is diteens dat hulp aan kinders altydbelangrik is.Dié geldinsamelingsprojek ten

bate van Engo Vrystaat is dieafgelope jaar die sesde keeraangebied.Deur slegs ’n R20­skenking te

doen het ondersteuners ’n kansgestaan om ’n splinternuwe SparkCampus te wen.

Daar is altesaam 20 566kaartjies teen R20 elk verkoop – ’nrekordbedrag van R411 320 isingesamel.Dit is 6,43% meer as wat in

2013 ingesamel is.Vyf finaliste is op 9 Januarie met

die hulp van PwC aangekondig:) Henk Nieuwoudt van Bethlehem.) Renate Serfontein van Koppies.) Fanie van Eck van Vierfontein.) Vivienne Bojé van Jeffreysbaai.)Mekgotso Ramosito van Rock­lands in Bloemfontein.Die Vir Ons Kinders­projek sou

nie moontlik gewees het sonderdie ondersteuning van borge nie.Vanjaar se borge was Imperial GMBloemfontein, Radio Rosestad enVolksblad se Sentrale PlaaslikeKoerante.Die finaliste het Vrydag op ’n

trekkingsgeleentheid by ImperialGM Bloemfontein gewedywer omdie Chevrolet Spark Campus terwaarde van R112 400 te wen.Daar is ook troospryse aan die

finaliste gegee.Dit het ingesluit:

) Verblyf en ontbyt by die Green­leaf Guest Lodge vir finaliste enhul metgeselle.) Eetbewyse geborg deur OceanBasket en Braza in die LochLogan­waterfront in Bloemfontein.) Nagereg geborg deur Fresko indie Loch Logan­waterfront.) Geskenkbewyse verskaf deurKloppers.) Veblyf by die Protea­hotelBloemfontein Central gedurende ’nSuperrugby­naweek – ingesluit bydie prys is Superrugby­losiekaart­jies vir finaliste en hul metgeselle.) Head Artistry­geskenkbewyse.Dié soort geldinsamelingspro­

jekte is noodsaaklik aangesiendie staatsubsidies vir liefdadig­heidsorganisasies al hoe minderword.Elke bydrae is soos ’n vonk wat

’n hele vuur van omgee aansteek,sê Magda van Niekerk, direkteur:vakkundige dienste by Engo.

5 FEBRUARIE: Die volwasse koorCantus Choralus, onder leiding vanLyle Mahon, begin om 17:30 in dieNG kerk Bethlehem­Noord oefen.Belangstellendes, verkieslik metkoorondervinding, kan hulleaansluit. Die lees van bladmusiek isnie ’n vereiste nie. Bel Alida Steynby 058­303­3286 of 082­442­9453.13 Februarie: Hardloop in ’n persSpeedo om Gobles Folley omaandag op manskanker te vestig.Dit is van 17:00 tot 20:00. Dieroete begin en eindig by dieGeloftefeesterrein. Bel Richard Nel

by 082­521­1764.14 Februarie: Die CharlotteTheron­kinderhuis (CTK) bied ’nValentynsdansparty aan om geld inte samel. Dit kos R100 per per­soon. Dit sluit ’n spitbraai in. BelMargaret Bruwer by 058­307­3700of 083­411­1736.24 Januarie: ’n Ope dag oorboerdery in Amerika word van12:00 af in die Daniëlsrus­boerever­eniging se saal gehou. Bel BronwynBonthuys by 082­440­3610 of stuur’n e­pos na [email protected] Maart: Die Surrender Hill­mara­thon begin en eindig by ClarensXtreme. Daar is ’n 42,2 km­wedloopwat ’n kwalifiserende wedloop virdie Comrades­ultramarathon is,asook ’n 21,1 km, 10 km en ’npretdraf. Nommers is by DieselElectric beskikbaar. Bel ElmarieKruger by 082­908­1844.

Vreugde groot toe vrou motor wen

OP die trekkingsgeleentheid om te sien wie die Spark Campus gewenhet, is van links Elzabé van Niekerk, skakelbeampte by Engo, KarenHerbert, produksieredakteur van Volksblad: Sentrale Plaaslike Koeran-te, Kobus en Vivienne Bojé (Vivienne het die motor gewen), Magda vanNiekerk, direkteur: vakkundige dienste by Engo, en Johan Gunther vanRadio Rosestad. Foto: Mlungisi Louw

Music Mania weer vanjaar op planke

WERNER ENGELBRECHT (vierde van links) is Vrydagaand op ’n gesel-ligheid by Lavender Hill as die Bethlehem-Tafelronde 60 se nuwe voor-sitter ingehuldig. Van links is Vinny en Michael Wheatley, ondervoorsit-ter, Janet en Werner Engelbrecht, Sally en Muller van Rensburg, uittre-dende voorsitter, en Denielle en Henk Cronjé, gebiedsvoorsitter.

Subject to conditions, certain “good leavers” are also included as beneficiaries of the IPDET. Thisapplies specifically to ex-Petra employees who were employed for a period of at least a year andleft the service of the Company since 1 July 2008 due to retrenchment, early retirement, illnessor death.

Proof of your banking details

X1PMTM2A-MA280115

Page 3: Malutima 20150128

MALUTI, WOENSDAG 28 JANUARIE 2015 3

DR. EBEN VONWELL (links) is ver-lede Vrydagaand ty-dens die Bethle-hem-Rapportryer-beweging sejaarlikse dinee diederde jaar agtereen-volgens as die Rap-portryer van die jaaraangewys. Ben Ja-cobs (voorsitter) hetdié eerbewys aanhom oorhandig.

Foto’s: Lynda Greyling

DIRK DU PLOOY (links voor) is Vrydagaand tydens die Bethlehem-Rapportryerbewegingse jaarlikse dinee as penningmeester ingehuldig. Van die mense wat die dinee saam methom bygewoon het, is dr. Eben von Well, Danie Eichstädt, Corrie du Plooy en Alta Eich-städt.

DIE Bethlehem-Rapportryerbeweging is weer as die aktiefste Rapportryers in die land aan-gewys. Van links is, voor: Helena Kriel en ds. Dawie Kriel; agter: Ben Jacobs (voorsitter)en Louise Prins.

Aktiefin SA

Worried about load shedding?NOMATTER THE LOAD SHEDDINGCoachman Saloon can still be yourstop for cold beer, food specials and

big screen sporting events.

X1PN7K15-MA280115

Roman's Pizza Bethlehem 14A Muller Street CBD087-802-0965 and 058-303-1030

X1PNC26D-MA280115

Spesiale aanbiedinge geldig vanaf 28 Januarie tot 3 Februarie.

Smoked pork spareribsKameelhout boereworsLam-sosatiesVark eisbinesBloubul-steak

R 65/ kgR 51/ kgR 96/ kgR 40/ kgR 54/ kg

X1PNFRL9-MA280115

Page 4: Malutima 20150128

4 MALUTI, WOENSDAG 28 JANUARIE 2015

[email protected] 081 323 3921 www.callacar.co.za

Skouterrein, Curielaan, BloemfonteinTel. 051 011 0126 / 051 411 0400

* Alle pryse sluit BTW in, maar pryse sluit inruile uit. * Prys sluit lisensie, registrasie en afleweringsfooie uit.

2013 Chevrolet Spark 1.2L7 BeskikbaarKilometers vanaf16 000 km

2013 Chevrolet Spark 1.2L7 BeskikbaarKilometers vanaf16 000 km

2012 Toyota D4D2.5 SRX 4X476 000 km

2012 Toyota D4D2.5 SRX 4X476 000 km

R99 799 R89 900R49 995 R97 900

R269 900

2013 Chevrolet Cruze 1.6LKilometers vanaf55 000 km

2013 Chevrolet Cruze 1.6LKilometers vanaf55 000 km

R159 995 R207 900

2012 Chevrolet Cruze1.6LS3 BeskikbaarKilometersvanaf55 000 km

2012 Chevrolet Cruze1.6LS3 BeskikbaarKilometersvanaf55 000 km

R149 995

R269 900R87 900

2013 Chery J2 1.5 TX10 000 km2013 Chery J2 1.5 TX10 000 km

2012 Chery QQ 0.8L(800 cc)66 000 km

2012 Chery QQ 0.8L(800 cc)66 000 km

2012 Toyota D4D2.5 SRX 4x4,78 000 km

2012 Toyota D4D2.5 SRX 4x4,78 000 km

2012 Nissan Micra 1.2Acenta88 000 km

2012 Nissan Micra 1.2Acenta88 000 km

2012 Peugeot 107Urban28 000 km

2012 Peugeot 107Urban28 000 km

2012 Golf6 1.6TdiBluemotion49 000 km

2012 Golf6 1.6TdiBluemotion49 000 km

Beperkte voorraad. Terme en voorwaardes van toepassing.Balans van diensplan. Balans van waarborg.Beperkte voorraad. Terme en voorwaardes van toepassing.Balans van diensplan. Balans van waarborg.

MOENIE HIERDIE UITVERKOPING MISLOOP NIE!2013 SUZUKI ALTO1.0 GLX2013 SUZUKI ALTO1.0 GLXWas: R99 900BTW ingesl.Nou: R94 900BTW ingesl.

Was: R99 900BTW ingesl.Nou: R94 900BTW ingesl. SPAAR

R5 000SPAARR5 000 Beperkte voorraad. Terme en voorwaardes van toepassing.

Balans van diensplan. Balans van waarborg.Beperkte voorraad. Terme en voorwaardes van toepassing.Balans van diensplan. Balans van waarborg.

MOENIE HIERDIE UITVERKOPING MISLOOP NIE!2013 SUZUKI SWIFT1.4 GL2013 SUZUKI SWIFT1.4 GLWas: R138 900BTW ingesl.Nou: R129 900BTW ingesl.

Was: R138 900BTW ingesl.Nou: R129 900BTW ingesl. SPAAR

R9 000SPAARR9 000

X1PLV3L9-KN270115

DIE Hoërskool Retiefin Kestell is op 12 Ju­nie 110 jaar oud.Die skool se ver­

haal begin in 1838 bydie fontein net buitedie dorpmet sy helderwater, enmet Piet Re­tief en sy geselskapwat saam met homgetrek het.Met hul aankoms

by die fontein het hulledie eerste keer dieBlouberg gesien watsoos ’n Duiwelstanden ’n draak lê. Dieberg word Drakens­berg genoem.Hulle het die fontein

Blydskap genoem.Retief het daar ’n ak­kerboom geplant wat’n groot rol in die skoolse geskiedenis speel.Dons de Lange het

die kinders uit die By­bel en uit die Trap deJeug geleer.Dít was die begin

van onderwys in dieomgewing.

HS Retiefdink terug

AS ’n mens sommer jou opinie oor ’nsaak gee voordat jy mooi geluisterhet waaroor dit gaan, is jy dom ensal jy in die skande kom. – Spreuke18:1 tot 15’n Plaasseun het een keer masels

gekry en moes toe in ’n donkerkamer in die plaashuis bly sodat syoë nie deur die sonlig beskadig wordnie, soos sy ouers geglo het.Dit het hom gou verveel en hy het

by sy buitedeur gekniel en deur diesleutelgat gekyk wat buite aangaan.Hy kon net die dinge sien wat in dienou sigveld van die sleutelgat by diedeur verbygaan.Een oggend het sy pa se spog­

perd by die deur verby gekom, geleideur ’n stalwerker. Die perd se pensen bene was vol bloed.Die seun was dadelik kwaad. Die

slegte werker, het hy gedink, hy hetdie perd natuurlik oor ’n doringdraadlaat spring en die perd het homself

beseer. Hy het gewonder wat sy pamet hom sou maak. Die seun hetgemeen die werker het verdien omgestraf te word.Net toe het sy pa in sy gesigveld

verskyn en het hy gesien hoe sy pamet die werker praat en oor die perdse pens streel. Hy kon nie hoor watgesê word nie, maar hy het eintlikwarm geword net by die gedagte aanwat sy pa sê.Later het sy pa by hom ingeloer.

Die eerste waarna hy gevra het, iswat sy pa met die slegte werker, watdie perd verniel het, sou maak.“Nee, Seun, daar is nie fout nie,”

het hy gesê.“Die perd was siek en die werker

was oplettend en het my daarvanvertel. Ek het dadelik die veearts laatkom en hy het bloedgelaat. Dit is diébloed wat jy aan die perd se pens enbene gesien het.“Jy het te min deur die gaatjie

gesien en tot ’n verkeerde gevolgtrek­king gekom. Leer vandag dié les:Moet jou nooit uitspreek oor iets watjy net deur ’n gaatjie sien nie.”Dit is gevaarlik om uit te praat oor

iets wat ’n mens net by iemandanders gehoor het. ’n Verstandigemens kry eers die feite voordat hy sygevolgtrekking maak. Ons onderlingeverhoudinge, en veral ons verhoudingas Christene met mekaar, vra viromsigtigheid in ons beoordeling vanmekaar: “Wees altyd beskeie . . . ge-duldig en verdra mekaar in liefde”(Ef.4:2).– www.kragvirvandag.co.za

Onkunde gevaarlik as jy uitlatings maakGeesgenoot

BAKGAT resepte!Dít is die resepteboekwat die lede van Bethle­hemse Oud­Skoliere­net­balklub saamgestel het.Chantelle Cotty,

voorsitter, sê dié klubwat in 2008 ontstaanhet, bied die afgelopepaar jaar ’n informeleliga aan waartydens 15spanne van oor diestreek heen deelneem.“Met so ’n liga is daar

altyd koste en hulle hetbesluit om ’n resepte­boek met ’n twist saamte stel.”Op dié manier probeer

hulle om die besoekersse koste so laagmoontlik te hou.Al die lede is huis toegestuur met die opdragom hul geheime resep ofhul ouma se gunsteling­resep te kry.Met al die reseptebymekaar is die boeksaamgestel.Daar is ’n verskeiden­

heid voorgeregte,bykosse soos brood,groente en pap­resepte,

asook vleis­ en potjie­kosresepte, pasta,nageregte en dorsles­sers.Van die dorslessers

spog met name soos diePrins van Wallis, BlouMaandag, KaribieseSonsondergang en RollsRoyce.Daar is ook ’n verskei­

denheid marinade­resep­te vir vleis en oulikewenke vir die gaarmaakvan wildsvleis.Van die wildsvleisre­

septe is onder meer ’nkoedoepastei, Matumi­wildsfilet, Impala­stoofge­reg en gebraaidewildsboud of ­blad insoetwyn.Daarby is daar ’n

afdeling vir die kinderswat resepte vir seep­,gesig­, vingerverf, asookspeelklei bevat.Ondersteun gerus

Oud­Skoliere Netbalkluben skaf die resepteboekaan.Rig navrae aan Chantel­le Cotty by 083­632­2789.

Spelers wys kookvernuf

NATASJA MEIRING (links) en Arista Badenhorstvan Bethlehemse Oud-Skoliere-netbalklub met dieresepteboek wat die lede saamgestel het om geldvir die klub in te samel.

VIR ’n hele paar troeteldiereie­naars het die jaar rampspoedigbegin.Hul geliefde troeteldiere moes

met hul lewe vir die mens seplesier Z vuurwerk – boet.In Môrelig het Lampies en

Marlene Jonker van Pres.Hoffmanstraat teruggekeer vanvriende af om hul geliefde hondaan die duiwelsvurkheining tesien hang met ’n plas bloedonder hom. Hy was reeds dood.Weens die trauma moet huljongste seun sielkundigebehandeling kry.Volgens Corlene van der

Merwe, voorsitter van dieDierebeskermingsvereniging

(DBV), moes ’n labradorgenadedood deur ’n veeartstoegedien word nadat hy sy ruggebreek het in die gespook omvan die vuurwerk weg te kom.Van der Merwe sê Bethlehem

was weer “groot” op vuurwerk.Dit het tot lank ná middernagaangehou.“Elke jaar word gevra dat

mense nie vuurwerk skiet nie Zter wille van die diere Z maarmense steur hulle min daaraan.Miskien het hulle nie troeteldierenie?”As iemand weet van nog

troeteldiere wat beseer of doodis weens vuurwerk kontak Vander Merwe by 082­458­5036.

Nuwejaar traumaties vir diere

ADMINISTRATIVE ASSISTANTIN BETHLEHEM

Formal qualification: Tertiary qualification

Experience: Minimum of 6 years' working experience.Experience in the construction industrywill be an advantage.

Special requirements: Good communication skills.Good interpersonal skills with clients andco-workers.Strong leadership qualities.Punctuality.Pay attention to detail.Employee time and attendance.Ability to organise daily admin tasks.Work independently.Data capturingMust be able to work under pressure.System management skills.Willing to work long hours.Must have own transport.

Status: ContractClosing date: 13 February 2015

Please send your CV to [email protected]

We are looking for an administrativeassistant on a new project.

X1PNAW61-MA280115

Page 5: Malutima 20150128

MALUTI, WOENSDAG 28 JANUARIE 2015 5

1188211_390x198

Selected products on this page have been styled for photography

PnP FreshMilk Assorted2 Litre Each

1890SAVE 2.80

PnP PureSunflowerOil 2 Litre

2580SAVE R9

PnPWhiteSugar 2.5kg

2190SAVE R2

Spekko ParboiledLong Grain Rice 2kg1870

SAVE 4.20

PRICES VALID 27 JANUARY-1FEBRUARY 2015 AT PICK N PAY SUPERMARKETS AND HYPERMARKETSIn Gauteng, Free State, North West, Mpumalanga, Limpopo, Upington, Kimberley, Kuruman and Vryburg. Excluding Botswana, Namibia, Swaziland, Lesotho, Northam Local store and Express stores. smartshopper points will still apply in Express stores.www.picknpay.co.zaCustomerCare0800112288.Toll free landlineonly.Cellphoneratesapply.Shop instoreoronlineatwww.pnp.co.za/shopSomeproductsmaynotbeavailable inall stores.

Certain promotional stocks are limited. Information correct at time of print. Prices inclusive of VAT, where applicable. smart shopper terms and conditions apply. E&OE.

Don’t pay a centmore thanyouhave to.Seetermsandconditionsatwww.picknpay.co.za/brandmatch

MORE

Ariel Auto WashingPowder 3kg, PowerCapsules 21s orWashing Liquid2.25 Litre Each

Twinsaver 2 PlyToilet TissueAssorted 9s Per Pack

4290SAVE R64990

SAVE R46

R35Perkg

SAVE 1195

PnP HotDog Rolls 12s1590

Bakery

PnPMangoes

R20Fresh Fruit

940

Blue Ribbon ClassicWhite Bread 700g

PnPSandwichHamPer 100g

690

Deli

SAVE R9

Mama’s Frozen PiesAssorted 6s Per Pack

3990

NescaféClassic200g Dawn Jar

5990All GoldTomatoSauce700ml

1680

PnP NO NAMETM Fresh ChickenThighs and Drumsticks

kRi

PnPPnPPnPPPnPPnPPn NONOOONON NANANANAThiThiTh ghsghsg anannaa dddBulk Country Classic Boerewors Per kg

FRESH

Rama OriginalMargarine500g Brick

1590SAVE R5

R56SAVE R5

BUY3

FOR

Coca-ColaRegular2 Litre1390

SAVE R1

Purina Vitagen DogFood Assorted 6/8kg Each

R89

VERSKEIE lede van die Immergroen­blom­mekunsklub het Dinsdag met die klub sekwartaallikse byeenkoms ’n demonstrasiegelewer.Peto Odendaal se een rangskikking

het Nuwejaarswense vir die boere uitge­beeld (sien eertse foto onder).Die water in die bottel beeld volop reën

uit, die groen loof genoeg weiding terwyldie geel blomme genoeg sonskyn voorstel.Die druiwe en koringare verwys na ’n

geseënde oes. “Die dik houtlyne om dieontwerp is die genade en beskerming vandie Here vir ons boere,” sê Peto.

Klubse ledebyeen

DIE Immergroen-blommekunsklub se kwar-taallikse byeenkoms is Dinsdag in die NGkerk Bethlehem-Oos se saal gehou. PetoOdendaal (regs) was een van die rangskik-kers. Dié rangskikking is spesiaal aan dieboere opgedra. Links is Ina van Rensburg,lid van die klub en boervrou, en Odendaal.

Foto’s: Lynda Greyling

MARTIE BONDESIO by die rangskikkingwat sy vir die Immergroen-blommekuns-klub se byeenkoms gemaak het.

FRIEDA LEGRANGE staan hier by die rang-skikking wat sy vir die Immergroen-blom-mekunsklub gemaak het.

Page 6: Malutima 20150128

6 MALUTI, WOENSDAG 28 JANUARIE 2015

X1PL98VM-KN270115

24 Mei 1989 - 16 Desember 2014

`n Spesiale woord van dank aan:Vriende, familie en kollegas, baie dankie vir

al julle bystand.

Baie dankie vir al die spesiale boodskappe vanbemoediging, oproepe, sms-boodskappe,drukkies, blomme, eetgoed, besoeke en

gebede.

Dankie Hemelse Vader vir die 25 jaar wat uTiaan vir ons geleen het.

Jy was vir ons `n sonstraal. Altyd gereed met`n grappie en `n breë glimlag. Ons gaan jou

sêgoed en grappies baie mis.

Ons harte is seer, maar ons gun jou dieHemelse rus.

Liefde Chris en Elsa Prinsloo

In Liefdevolle herinnering

Tiaan Prinsloo

X1PMTCJD-MA280115

Tel/Faks: 058 303 2805 Sel: 083 255 7987

Geen vrag te groot of te klein!Geen vrag te groot of te klein!

Gratis kwotasies • Voorsien kartonne • Plaaslik en nasionaal • Versekering op elke vrag

X1PN2A2W-MA280115

X1PM8CK5-KN270115

Vir meer foto’s en nuus gaan nawww.malutinews.co.za

CARLIN D’ALEBOUT (tweede, links) van die Hoërskool Witteberg was die sprekerop die Waterbron-Vroue-Landbou-unie se maandelikse vergadering. Sy is ’n onder-wyser vir leerlinge met spesiale onderwysbehoeftes (LSOB). Sy het oor haar beroepgepraat en vertel van leerlinge met spesiale onderwysbehoeftes in die Oos-Vrystaat.Van links is ToinetteCarsten, D’Alebout, LaviniaRossouw,RiaBotha enVinneyWhe-atley.

ELNA HATTINGH (links) en Melanie Smit (regs) is onderskeidelik as die derde en vierdetopkonsultant van Derma-Puur-skoonheidsprodukte aangewys. Saam met hulle is JohnGray (eienaar en direkteur) en Elsie Schoeman (Oos-Vrystaatse streekbestuurder).

Wéét van mooimaak

TE KOOP

TUINBOU

1640

50% AFSLAGop plante vanaf R10,00.Flower Fun Kwekery

058 303 8423. Cambrige-straat 58, by silo's.

ALGEMENE &

HUISDIENSTE

ALLERLEI

1845

BETREKKINGS

3600

BETREKKINGS

GESOEK

3670

Talita is op soek nawerk as huishulp . Maan-dag, Woensdag en Vrydag.Het ondervinding.Skakel 078 531 1060.

Wilhemina soek werk:Ondervinding: Huishulp,blomme rangskik, kin-deroppasser/kleuterskool.Ma-Vr. 071 199 8656.

VERKOPE &

BEMARKING

3760

Consultants needed:JUSTINE. Fantastic skin-care and fragrance pro-ducts for women. Earngreat commission. SMSyour name, surname andtown to 060 879 2571.

Page 7: Malutima 20150128

MALUTI, WOENSDAG 28 JANUARIE 2015 7

BATTERYSENTRUM, ’nfamilieonderneming, viervanjaar sy 40ste bestaansjaar.Jan Nigrini en sy vrou, Babs,

het destyds van Potchefstroomna Bethlehem verhuis waar syoom, ook Jan Nigrini, NigriniBatterye gehad het.Jan en Babs het Battery­

sentrum in Rouxstraat beginwaar Jan self batterye ingesithet.Hul eerste werker was Petrus

Mojakkie. William Radebe hethom in 1980 by hulle aange­sluit. Hy werk steeds hier.Jacques, die Nigrini’s se

seun, het hom in 1995 by dieonderneming aangesluit.Babs is in 2005 oorlede,

waarna Jacques se vrou,Landrie, haar by Batterysen­trum aangesluit het.Die gebou waarin Batterysen­

trum geleë is, is in 1981gebou.

Batterysentrumal 40 j. in bedryf

JAN NIGRINI en sy seun, Jacques, is die eienaars van Battery-sentrum. Foto’s: Lynda Greyling

WILLIAM RADEBE werk al die afgelope 35jaar by Batterysentrum.

DIE personeel van Batterysentrum is van links, voor: Landrie Nigrini, Elma Theron, Johan Ngcubka, Petrus Nhlabathi, Shadrack Mokoena, Amos Makhoba en Stompie Motaung;agter: Jacques Nigrini (eienaar), Ampie Viljoen, Gerhard Strauss, Ivan Mosia, William Radebe, David Mofokeng en Vincent Qhesi.

Shift Expectations

BETHLEHEM NISSAN

H/v Muller en Murraystraat, Bethlehem 058 303 4155

Verkooppersoneel:Nico Coetzer: 082 920 3405Coreen Minns: 073 200 7037Retha Stander: 072 573 0649Mossie Mostert: 083 708 8639

Veels Geluk aanBattery Sentrummet 40 jaar vanuitnemende

dienslewering!

Beste wense virdie volgende 40!

X1PNC2JW-MA280115

Kantoor:Kantoor:058 303 4422058 303 4422

Erens GrobbelaarErens Grobbelaar

BETHLEHEMBETHLEHEMPython AlarmsPython Alarms

Glory to God, for He is the Way,the Truth & Life Itself!

Veels geluk Oom Jan,Jacques, Landrie en

span met 40 jaar van hardewerk, vriendelikheid en

uitmuntende dienslewering.Ons heel beste wensevergesel julle op die

toekomspad.

X1PNC2FR-MA280115

C/o Malan andRiemland Street,BethlehemTel. 058 303 4930

Jou Vriendelik alles winkel

SOLOMONS

HOME WAREHOUSE

"Friend” Solomons Mica now on

Veels gelukBattery Sentrummet 40 jaar van

harde werk!Julle is ‘nwenspan.

Beste wense!

X1PNF0TH-MA280115

Fokusop

BATTERY SENTRUM(40 JAAR)

BATTERY38-MA280115

Page 8: Malutima 20150128

SportSportKoerant met hart The paper with heartI

Begrafnisdienste

11 Grey Street, Bethlehem, 9701Tel. 058 303 3282 / 073 713 5618 /

[email protected]

CK: 2005/014564/23 • VAT: 4110224021FRANCHISE HOLDER: WERNER ENGELBRECHT

Verassings • Grafstene • Begrafnispolisse

X1PN29VM-MA280115

THE boxing committee of the Thabo Mofutsanyana District held a meeting at the Thabo Thokoza High School on Saturday todiscuss the various boxing events taking place in the Eastern Free State this year. With the establishing of a new club in PaulRoux, the committee is looking forward to further developing the sport in the Eastern Free State. The committee members arefrom the left, front: Sebina Masilo (additional member), Smiley Mofokeng (president) and Dikenkeng Folotsi (additional member);back: Malefetsane Manyane (vice-president), Mahutshana Mokoka (secretary) and Puseletso Rampoli (additional member).

HERNU VAN VUUREN (o.17) het op Voortrekker se atle-tiekbyeenkoms die spiesgooirekord in sy ouderdoms-groep verbeter. Hy het ook reeds vir die Wêreld-jeug-spele later vanjaar in Colombia gekwalifiseer. Hy hetdie spiesgooirekord van 58 m na 71,23 m verbeter.

CARA VAN WYK het die rekord in die 100 m-hekkiesvir o.14-meisies op die Hoërskool Voortrekker se on-langse atletiekbyeenkoms op Goblepark verbeter.

MET kleur, pret en geesdrif het die Hoërskool Voortrek-ker verlede Woensdag sy jaarlikse atletiekbyeenkomsop Goblepark aangepak. Atlete en leerlinge het die sonen hitte getrotseer om hul spanne te ondersteun. Deurdie loop van die dag is 16 rekords verbeter. Hier landLané van Vuuren in die sandput.

Atlete laatrekords spat

HANNIE YOUNG, Linda Geyser en Adri Williams van die Beth-lehem-buiteklub het die Riemland-driespelrolbaltoernooi ge-wen. Dit is onlangs by die Bethlehem-buiteklub gehou.

Foto: Verskaf

ATLETE van die Laerskool Jordania wat rekords verbeter het opdie skool se byeenkoms op Goblepark is van links Ivé van der West-huizen (80 m, tien jaar), Petra Steinman (gewigstoot, tien jaar), Jo-chanan Jonker (gewigstoot, tien jaar) en Stephan Geldenhuis (ge-wigstoot, tien jaar). Jochanan en Stephan het die gewig ewe vergestoot.

Skitter in atletiek

24 High Street, Bethlehem • Tel. 058 303 1160Pr No. 0416363

Z.AsmalZ.AsmalOptometristsOptometrists

Loxion Kulca now in stock!

Free watch with everypurchase of Loxion Kulca frame.PENSIONERS' SPECIALR900 for consultation, frameand clear bifocal lenses.

T's and C's. Cash only. Frame from a selected range.X1PNC2YD-MA280115


Recommended