+ All Categories
Home > Documents > Game & Hunt - April 2016

Game & Hunt - April 2016

Date post: 26-Jul-2016
Category:
Upload: presspad
View: 269 times
Download: 7 times
Share this document with a friend
Description:
This is a free sample of Game & Hunt issue "April 2016" Download full version from: Apple App Store: https://itunes.apple.com/us/app/id808147847?mt=8&at=1l3v4mh Magazine Description: GAME & HUNT’s first edition was the December 1994 issue. It was then called SA WILD/GAME and the overall objective was to promote the South African Game Organisation (SAGO) and to be of service to the game rancher. Today on average 15 000 copies are sold en 2 500 subscribers en 17 600 printrun, Sales has already reached more than 20 000 some months and is growing. The magazine is aimed at the broad game industry in South Africa. The main role-players in the game industry, namely hunters, g... You can build your own iPad and Android app at http://presspadapp.com
12
Vol 22/04 APRIL 2016 www.wildlifehunt.co.za R41, OO Other Southern African Countries R35,96 (Tax excl) BTW-ING VAT-INC HUNT Growth in the Wildlife industry – Perspectives The Wildlife Farmer and Tax Sauer 100 KOEDOE: Só jag jy koedoe Khomas Hochland-jag Bicycle Bull Jaglegende COENRAAD VERMAAK Bul van ’n BUFFEL!
Transcript
Page 1: Game & Hunt - April 2016

Anton De Wet: [email protected] • Karla Bothma: [email protected] Office: 012 804 7186

17 - 19 June 2016Wakkerstroom

Celebrate team spirit and sportsmanship!

macnab

Vol 22/04 APRIL 2016 w

ww

.wild

lifeh

unt.c

o.za

R41, OOOther Southern African CountriesR35,96 (Tax excl)

BTW-INGVAT-INC

HUNT

Growth in the Wildlife industry – Perspectives

The Wildlife Farmer and Tax

Sauer 100

KOEDOE:

• Só jag jy koedoe• Khomas Hochland-jag• Bicycle Bull

Jaglegende COENRAAD VERMAAK

Bul van ’n BUFFEL!

WIL

D &

JA

G /

GA

ME

& H

UN

TA

PRIL

201

6VO

L 22

/04

Page 2: Game & Hunt - April 2016
Page 3: Game & Hunt - April 2016

3

Page 4: Game & Hunt - April 2016

Inhoud

WILD & JAG is ’n onafhanklike maandelikse publikasie vir die breë wildbedryf in Suid-Afrika, wat die sinergie tussen wildproduksie, jag en bewaring bevorder. Jagters, wildboere en natuurbewaarders word bedien met gehalte- informatiewe artikels en rubrieke. Hoewel WILD & JAG nou saamwerk met die georganiseerde jagters-, wildproduksie- en natuurbewaringsorganisasies, is dit redaksioneel en finansieel onafhanklik.Alle kopiereg van die inhoud word voorbehou. Geen deel mag

op enige wyse gereproduseer word sonder skriftelike toe-stemming van die uitgewer nie. Kort uittreksels (maksimum60 woorde) mag sonder toestemming gebruik word, mits volledige erkenning aan die skrywer en die publikasienaam en -datum gegee word.Die redakteur behou die reg voor om artikels te verander en/of te verkort. Die uitgewer aanvaar geen verantwoorde-likheid vir die inhoud van advertensies nie. Die mening van medewerkers is nie noodwendig die mening van die blad nie.

Uit die WoordWant sy het gesê: “As ek

maar Sy klere kan aanraak, sal ek gesond word.”

– Markus 5:28

WILD / GAME16 Die koedoe

JAG / HUNTING22 SCI Brings Conservationists Together at Convention24 Bullet Talk 33 Kings Meat Deli36 Spesie-spesifieke jag – Die koedoe 43 Jagwenke – Verskuiwing en vervoer van beseerdes48 The Bicycle Bull52 Jaglegendes – Coenraad Vermaak 61 CIC calls for positive branding of hunting through innovative PR62 Op ’n vlakte in die Karoo66 IWA72 HuntEx Cape Game Fair 201678 Safari Club attends 66th Cites Standing Committee79 Manna vir die Boere84 Koedoe in die Khomas Hochland90 Chasa: – Chasa-raadsvergadering; – Swartwitpens-jagters 92 Jaggeleenthede 94 Jagfotogalery

GEWERE & AMMUNISIE / GUNS & AMMUNITION14 April Veldskietkalender31 Inyathi product review 34 Sauer 100 – a German-built, premium rifle45 NHRSA se 2016-veldskietkalender69 Toonbankstories – Is nuwer altyd beter?74 Lynx LX3 1-6x24 G4i product test 76 KZN Hunting Rifle Competition80 A 2 000 m shot with a black powder muzzle-loader83 Vuurwapenlisensies – gaan geldigheid na!88 Die beginsels van ballistiek – Deel 1

WILDPRODUKSIE, -BESTUUR & -BE-MARKING / GAME PRODUCTION, RANCHING & MARKETING 98 Veilingsuitslae132 − Piet du Toit Wildbedryf –Die‘Springbokspan’vanwildveilings – Kommentaar oor die waarde van Horison 140 – CrousBroers‘ontmoet’diemark120 Kings & Queens Swartwitpensbulkraaikoning101 Revised Expropriation Bill104 Past and future perspectives in terms of growth in the wildlife industry108 Ekonomie – Die versnelling van digitale toepassingsensakerisiko’s 110 Intensiewe en semi-intensiewe wildproduksie – Die steenbok114 Risikobestuur van wild (10) – Beperkjourisiko wanneerjywilaankoop116 Droogte se gevolge kring verder uit117 Farming with the Small Five122 Wildlife imports from African countries stopped124 Weidingsriglyne vir die Kalahari – Deel 2128 Hoekom moet die rooijakkals gejag word? – Deel 2130 NWWT Gholfdag – WILDste boere op die gholfbaan142 Gehalte-wildsvleis (11) – Biltong145 Legislation – NewMOIsforoldcompanies146 The wildlife farmer and tax150 Elephant Studies – The hidden politics of wildlife fencing in Kenya156 Farming in the eco-bush – Feeding of game 160 Wildlife Ranching.TV trek aandag270 Bona-Bona – Baanbrekerpionier in eie tyd

161 Wildbemarking-advertensies−Indeks

NATUUR & BEWARING / NATURE & CONSERVATION 137 Proactive Anti-poaching – Working with communities152 Weskusbetowering – Beroemde Namakwastruike155 Natuurlewe-pitkos – Spervuuropdiebewaringsfront158 EWT – The role of the wildlife-ranching industry in SA’sgreeneconomy

GEREELD / REGULAR & ALGEMEEN / GENERAL11 Briewe 28 Teken in en wen! / Subscribe and win! 29 WILD & JAG digitaal en op Facebook! 289 Organisasies – Kontakbesonderhede291 Kook saam – Koedoelewer in suursous 292 4x4 – Maak die wêreld groter

ALLERLEI / MISCELLANEOUSWILD & JAG – Toeka se dae / Days of Yore:8 Jag 102 Wild

Cover / Voorblad

Kudu / Koedoe Die grey ghost – een van ons mees grasieusste boksoorte, met sy indruk-wekkende kurktrekker-spiraalhorings, is gewoonlik heel bo aan oorsese jagters se wenslysies. Dit verg nogal vaardigheid, ondervinding en geduld om dié meneer plat te trek. Die hoog-ste koedoedigtheid is in die immer-groen ruigtes van die Oos-Kaapse kusstreek waar tot 30 000 koedoes jaarliks gejag word. Lees meer op bl 36 hoe om so ’n jagtog kaf te draf. Photo: © blickwinkel / Alamy / AfriPicsRifle: Sauer 100 – more on p 34

Contents

Page 5: Game & Hunt - April 2016

WILD & JAG APRIL 2016 5

CommentKommentaar

GAME & HUNT is an independent monthly publication for the broad game industry in South Africa, promoting the sin-ergy between game production, hunting and conservation. Hunters, game ranchers and nature conservationists are served with quality informative articles and columns.While GAME & HUNT operates in close cooperation with or-ganised hunters, game production and nature-conservation organisations, it is editorially and financially independent.Copyright of all content is reserved. No part of the publica-

tion may be reproduced in any way without the written per-mission of the publisher. Short text extracts of not more than 60 words may be used without prior permission provided the author, the magazine name and date of publication are acknowledged.The editor reserves the right to change and/or shorten articles. The publisher accepts no responsibility for the content of advertisements. The opinions of contributors are not necessarily those of the magazine.

For she said, “If only I may touch His clothes, I shall be

made well.” – Mark 5:28

REDAKSIONEEL • EDITORIALHoofredakteur & Uitgewer • Editor-in-chief & Publisher

Jan van der [email protected] / [email protected]

Bestuurder • Manager:Advertensies, Bemarking, TV-reeks & MASTERSHOTAdvertising, Marketing, TV Series & MASTERSHOT

Hennie van der WaltTel: (012) 348-5550 / Sel/Cell: 083 452 2145

[email protected]: Jag, Wapens & Ammunisie Editor: Hunting, Guns & Ammunition

Stefan Fouché[email protected]

Redakteur: Spesiale artikels • Editor: Special articlesIlse Davis, [email protected]

Produksieredakteur • Production editorLynette van Hoven

Tel: (012) 348-5550 / [email protected]

Assistant Production editorItha Kieser

Mederedakteurs • Co-editorsVoertuie • Vehicles: Francois Rossouw

Dieregesondheid • Animal Health: Dr Johan KriekWildbestuur • Wildlife Management: Prof Wouter van Hoven

PRODUKSIE • PRODUCTIONHoof: Grafiese & Mediaontwerpdienste • Head: Graphic &

Media Design Services: André van Schaik Tel: (012) 348 5550

Uitleg & reproduksie • Design & reproduction: Karen vd Merwe

Taalversorging • Language Editing: Lynette van Hoven / Elfriede Ainslie

Kunskonsultant • Art consultant: Alan AinslieDrukker • Printer: Paarl Media Midrand

Webwerf • Website: Johan Meintjies / [email protected]

Inligting & navrae • Information & enquiries Santie Liebenberg Tel: (012) 348 5550

ADVERTENSIES & BEMARKING • ADVERTISING & MARKETING

Jan van der Walt / Hennie van der Walt / Ann Olivier Tel: (012) 348-5550 / Faks/Fax: 086 502 5526

[email protected] / SMALLS

Lindie van der Westhuizen082 471 8272 / Tel: (012) 348 5550

[email protected]

BESTUURDER: Administrasie, rekeninge & intekeningMANAGER: Administration, accounts & subscription

Wendy Greeff Tel: (012) 348-5550Faks/Fax: (012) 348-5551 / 086 656 4217

[email protected]

VERSPREIDING • DISTRIBUTIONHazel Luüs RNA Tel: (011) 248-3639 / [email protected]

UITGEWER • PUBLISHERJLO UITGEWERS • JLO Publishing vir Jan Louis

Ondernemings BK • for Jan Louis Enterprises CC(CK/92/19549/23)

Posbus / P.O. Box 35299, Menlo Park 01021ste Vloer/ 1st Floor, The Hillside 318, Lynnwood, Pretoria

Tel: (012) 348-5550 (Ma-Vry / Mo-Fri)Faks/Fax: (012) 348-5551

E-pos/E-mail: [email protected]: www.wildlifehunt.co.za

Jan van der WaltHoofredakteur / Editor-in-chief

’nBulvan’nbul

Uit die kommentaar en reaksie op die buffelbul Horison se rekordwaarde van R176 m, waarvan ’n 25%-aandeel vir R44 m

verkoop is, kan ’n paar insiggewende afleidings gemaak word. Eerstens is dit duidelik dat beleggingsgeleenthede in die wildbedryf buite die ge-

wone norme val. Nie net die verkoop van die Horison-aandeel nie, maar ook die prys-peile ten opsigte van ander wild te midde van droogte en swak ekonomiese toestande, toon die groeikrag van die bedryf.

Verder is dit duidelik wat die inslag van die skaarsheidsfaktor is. Daar word gepraat van “die grootste teelbul die afgelope 150 jaar”. Slegs deur die seleksie van topgenetika aan beide die manlike en vroulike kant, kan so ’n unieke produk verkry word.

Te midde van die opgewondenheid wat heers oor die rol van genetika by horing-produksie, is dit egter ook nodig om die aandag te vestig op die impak van die omgewing en die rol wat optimum voeding in dié verband speel.

Onder die huidige omstandighede moet boere liefs prystendense wat gereeld in WILD & JAG gepubliseer word, noukeurig volg en let op neigings van pryse wat besig is om te stabiliseer. Wildboere raak reeds bewus daarvan dat daar nou vir die eerste keer uitdagings in die gesig gestaar moet word, soos hoe om van oortollige voorrade ontslae te raak.

Wildboere sal wys wees om te aanvaar dat “Horison-pryse” slegs by hoë uitsonde-ring sal voorkom en dat buffels, selfs uit topkuddes, nie maklik sulke pryse sal behaal nie.

The bull among bulls

The comments on and response to the record value of R176 m fetched by the buffalo bull Horison, a 25% share of which was sold for R44 m, warrant a few insightful conclu-sions.

Firstly, it is clear that investment opportunities in the game industry fall outside the usual norms. Not only the sale of the Horison share, but also the price levels with re-gard to other game amidst drought and poor economic conditions, illustrate the vitality of the industry.

Furthermore, the impact of the scarceness factor speaks for itself. Mention is made of ‘the greatest breeding bull of the past 150 years’. Such a unique product can only be attributed to the selection of top genetics on the male as well as the female side.

However, amidst the prevailing excitement about the role of genetics in horn produc-tion, it is also necessary to draw the attention to the impact of the environment and the role that optimum nutrition plays in this regard.

Under the current circumstances it would stand farmers in good stead to pay close attention to price trends regularly published in GAME & HUNT, and to take note of the fact that prices are stabilising. Game ranchers are already aware of the fact that for the first time they have to face certain challenges, such as how to dispose of excess stock.

Game ranchers would be wise to accept that ‘Horison prices’ will be the exception rather than the rule and that buffalo, even those from top herds, will not easily fetch such prices.

From the Scriptures

Page 6: Game & Hunt - April 2016

GAME & HUNT APRIL 20166

Page 7: Game & Hunt - April 2016

WILD & JAG APRIL 2016 7

Page 8: Game & Hunt - April 2016

GAME & HUNT APRIL 20168

Sedert 1996 het daar ’n herstrukturering van Vrystaat Jagtersvereniging plaasgevind − soveel so dat daar nou 22 takke bestaan, elk met sy eie bestuur,

maar wat rapporteer aan die bestuur van Vrystaat Jagtersverening. Op die oomblik het hulle 2 041 lede en vind daar ook nou baie meer aktiwiteite en

skietkompetisies plaas.

Toeka se Dae / Days of Yore

Page 9: Game & Hunt - April 2016

WILD & JAG APRIL 2016 9

Page 10: Game & Hunt - April 2016

GAME & HUNT APRIL 201610

Page 11: Game & Hunt - April 2016

WILD & JAG APRIL 2016 11

Geluk!

Dankie vir die advertensie wat ek in die Maart-uitgawe kon plaas (my

pa se huis op Nylstroom). Ek het gister die Januarie-uitgawe

onder oë gehad (my pa is eintlik jul leser) en wat ’n verrassing! Mooi, glansryk en lywig. Baie geluk met die metamorfose. My gelukwense aan die redakteur en sy span!Mariëtta Kruger

Gemsbok-artikel

Daar is ’n interessante artikel deur Jokl le Roux (Jokkie) oor gems-

bokjag in die Maart-uitgawe van WILD & JAG. Ek neem hom egter kwaai kwalik dat hy van gemsbokke praat as “gemsies”. Dis ewe erg en in dieselfde idioom as die Amerikaners se manier om van jag te praat as “versamel” of “oes”, en speel reg in die hande van die antijag-establishment (die sogenaamde greenies) wat van elke grizzly ’n teddiebeer wil maak, vir beter huishoudelike konsumpsie. ’n Gemsbok is ’n pragtige, formidable dier en verdien nie die verkleinnaam “gemsie” of “gemmie” of enige soort “bokkie” nie. Hou dié soort kloektaal maar vir huiskompetisie-skolesport. Bewaar ons van “koedies” en “elies” of “harties” in ’n poging om van jag ’n bloedlose sport te maak (gemsies bloei nie).

Dankie buitendien vir hierdie artikel in julle andersins puik tydskrif. Piet van RooyenHornkranz, Namibië

Jokl le Roux antwoord soos volg: Dit wil uit die klagte voorkom dat “gemsie”’nwoordiswatuitdisrespekvir die gemsbok afgelei is. Inteendeel, enigiemand wat my artikel lees (veral

die inleidende gedeelte), sal duidelik besef dat die gemsbok wel een van my gunstelingwildsoorte is waarvoor ekslegsrespekhet!

IndieOos-Kaap(waarekmeeras20jaarvanmyprofessioneleloopbaanindiewildbedryfspandeerhet)praatdiewildboereenjagtersdikwelsvan“bonties”virdieskaars,op’nstadiumamperuitgestorwebontebokke.GEENdisrespekworddaarmeebedoelnie.AlisdieOos-KaapdiekoedoemekkavanSuid-Afrika,praatonsnievan“koedies” nie, waarskynlik omdat dit niesolekkeropdieoorvalnie.Baievandieplaaspersoneelgloegterdaaraan om nie die woord “koedoe” te noemtydens’nkoedoejagnie,maarpraatvan“daaivaalbeeste”,juisom-dat hulle bygelowig is dat die koedoe met sy radar-ore sal hoor as sy naam genoemword!Daar’sniemandindieOos-Kaap(enelders)watnierespekvir’nkoedoehetnie!

Ekhettotopdatumminstens24jagtogteoor’nperiodevansowat35jaarnaNamibiëonderneem.Daarhetekwydgejag,vanuitdiesuide,deurdie sentrale gedeeltes tot in die verre noorde.WildspesieswatekinNamibiëgejaghet,sluitinelande,koedoes,hartbeeste, sebras, Hartmann se sebras,swartneusrooibokke,spring-bokke en gemsies ... sorry, gems-bokke!Diewoord“gemsies”isniedievrugvanmy(beperkte)verstandnie;ekhetditgehoorbyvandieplaas-werkers, boere, slagters, en so meer. “Gemsie”isvirmylekkeropdietongenoor,enwanneer’nmens’nartikelskryf, raak dit afgesaag as dieselfde woord (bv gemsbok) sin ná sin herhaal word,veralasdaar’nalternatiefis.

Ek sou verwag dat mnr Van Rooyen liewer sou kla oor my verwysing na die skietvangemsbokkevanaf’nvoer-tuig(watdienormindieoopdelevanNamibiëis,enmetregsoaangesiendit dikwels die enigste manier is om naby hulle te kom), of my manier van geslagsbepalingbygemsbokke(watek by uiters ervare Namibiese gems-bokeienaarsenjagtersgeleerhet).Hy kies egter om my te kritiseer oor die gewraakte naam “gemsie”, en dan te suggereer dat ek daardeur in die hande van die greeniesspeel,jagaskultuuraktiwiteitversaakenvanjag’n“bloedlose”sportprobeermaak.

Diegene wat my ken en my artikels oordiejareheengeleeshet,salweetdateknognooitskaamwasomop

enigeforummyliefdevirjagrugbaarte maak nie, of om die noodsaak-likheidvanjagindiealgehelebe-waringsprentjietebeklemtoonnie.Tydensmy18jaaropdieChasa-raad(Suid-AfrikaanseJagterskonfede-rasie),waartydensekvir7jaardiesekretariswas,ofopdieTV-programWILD & WRAGTAG(3reekse)watopkykNET gebeeldsend was en waar ek die veldaanbieder was, het ek nooit probeerwegskramdaarvandatek’nvoorliefdevirjagheten’nvoorstanderdaarvan is nie.

Hyisnatuurlikgeregtigopsyme-ning(nesekopmyneis),maartensydaar vanaf die WILD & JAG-lesers’noorvloed kommentaar teen die gebruik van die woord “gemsie” kom, sal ek voortgaan om dit by afwisseling in my artikels te gebruik. Voor die dae wat ek vir WILD & JAG geskryf het, het ek gereeld vir MAGNUM geskryf, en selfs in Engelse artikels die gewraakte woordgebruik,sonderenigebeswaar!Diegemsbokhet’nspesialeplekin my hart (soos ook in my artikel genoem).

Daai agterblad-dilemma …

Ek reageer op die brief “Agterblad-dilemma” in die Maart-uitgawe.Ek het drie seuns grootgemaak.

Die jongste is al byna 40 en die oud-ste 45.

As een van hulle op 24 jaar so min hormone gehad het dat hy ontsteld was oor die agterblad-advertensie van die November uitgawe, sou ek baie meer oor hom bekommerd gewees het as oor die tydskrif wat dit geplaas het. WILD & JAG is puik, hou so aan.Hans Nel, Pretoria 3

Lesers is welkom om briewe en kommentaar

aan die redakteur te rig by [email protected].

•Readers are welcome to

send letters and comments to the editor at editor@

wildlifehunt.co.za.

Page 12: Game & Hunt - April 2016

GAME & HUNT APRIL 201612

Noblesse

Helix Black

Spend more than R30 000 worth on Merkel products and stand a chance to be part of a team of 3

that will compete in the annual MacNab!

macnab

Merkel rifles available nationwide at all WILDMAN branches

BRANCHES NATIONWIDE!

Bethlehem - 058 303 0510 East London - 043 111 0130Ellisras - 014 763 1811Ermelo - 017 819 3415Graaf Reinett - 049 891 1265Groblersdal - OPENING SOONKathu - 053 723 3581

Kimberley - 053 831 5284 Nelspruit - 013 741 5330Pretoria (Montana) - 012 548 2368 Rustenburg - 014 537 2520Upington - 054 331 1780Vanderbijlpark - 016 933 6382Western Cape - 021 981 8180

STAND 500 (RETAIL) STAND 568 (FRANCHISING)HALL 5

Varmint


Recommended