+ All Categories
Home > Documents > Breederivier gazette 25 mar 2014

Breederivier gazette 25 mar 2014

Date post: 20-Feb-2016
Category:
Upload: boland-gazette
View: 256 times
Download: 0 times
Share this document with a friend
Description:
Breederivier gazette 25 mar 2014
Popular Tags:
12
www.bolandgazette.co.za bolandgazette.mobi Breederivier Year 18 • 25 Maart 2014 | Tel. 023 626 5212 Singing spokes, mud-caked wheels and world-class riders from across the globe. This can only be the Absa Cape Epic! Not even rainy condi- tions could stop hundreds of local and international supporters to wait on participants at the two local spectator points where they cheered the tough riders on. Riders arrived in the Langeberg area early yester- day (Monday) morning after their early start at the Meerendal Wine Estate between Cape Town and Dur- banville. Riders are expected in Mc- Gregor today where a huge welcome awaits them. PHOTOS: HILDERINE SCHRÖDER In top gear for Epic!
Transcript
Page 1: Breederivier gazette 25 mar 2014

www.bolandgazette.co.zabolandgazette.mobi

Breederivier

Year 18 • 25 Maart 2014 | Tel. 023 626 5212

Singing spokes, mud-caked wheelsand world-class riders from acrossthe globe. This can only be the AbsaCape Epic! Not even rainy condi-tions could stop hundreds of localand international supporters to waiton participants at the two localspectator pointswhere they cheeredthe tough riders on. Riders arrivedin the Langeberg area early yester-day (Monday) morning after theirearly start at the Meerendal WineEstate between Cape Town and Dur-banville. Riders are expected in Mc-Gregor today where a huge welcomeawaits them.

PHOTOS: HILDERINE SCHRÖDER

In topgear forEpic!

Page 2: Breederivier gazette 25 mar 2014

Breederivier Gazette News - Nuus Dinsdag 25 Maart 20142

Kans om kaartjies virGloria Bosman te wenValleiers wat graag kaartjies na die sang-sensasieGloriaBosmansevertoningbydieGoldenValleyCasinowilwen,beterspring.

Drie lesers het ’n kans om dubbelkaartjiesnadié vertoningop 29Maart tewenenBosmanboonop ná die tyd te ontmoet.

Met ’n genre wat strek van jazz, fusion totgospel het Bosman geen bekendstelling nodignie. Boonop beskik dié talentvolle kunstenaaroor die vermoë om haar gehoor goed te lees ente weet waarvan hulle hou.

Haar debuutalbum, Rust, het ’n SAMA-toe-kenning vir Beste Nuweling losgeslaan en isgevolg deur vier albums wat ook verskeieSAMA-nominasies gekry het.

Bosman se vorige album, Emzini, word ge-kenmerk deur haar fokus op eenvoudige Afri-kaanse melodieë, terwyl haar mees onlangsealbum, Briewe Uit Die Hart, gospel- en ’n keurnuwe snitte insluit.

Bosman is geen vreemdeling by die land segrootste musiekfeeste nie en het al by dieKKNK, Aardklop en Skouspel opgetree en ookaan Al Daai Jazz deelgeneem.

KaartjieskosR80bydieCashDeskbyGoldenValley. Die vertoning begin om 21:00.

Om in aanmerking te kom om kaartjies naBosman se vertoning te wen, SMS die woord“Gloria” voor 28 Maart na 35405. SMS’e kosR1,50. Gloria Bosman FOTO: VERSKAF

EERSTE SATERDAG VAN ELKE MAAND) Teetuin en oggendmark by die RobertsonMuseum. Navrae: 0 023 626 3681.

TUESDAY 25 MARCH) Absa Cape Epic Mountain Bike ChallengeatMcGregor, 08:30 – 13:30. Entrance free. Plen-ty of stalls and activities. More information:0 023 635 1954, www.tourismmcgregor.co.zaor [email protected].

WEDNESDAY 26 MARCH) Burgundy Open Mic Night, upstairs at theBurgundy Gherkin, Montagu. Cover charge:R30 pp. Enquiries: 0 023 614 3734 or084 875 7698.

SATERDAG 29 MAART) Steve Hofmeyr tree op byWorcester Gimna-sium. Kaartjies by Computicket. Navrae:0 084 059 3029.

MONDAY 31 MARCH) Quiz Night at Prestons, Montagu, at 18:30.Book in advance, seating is limited. Booking:0 023 614 3013.

SATERDAG 12 APRIL) Kliphard 8-yster-gholfuitdaging. Navrae:0 023 626 5442.) Willem Buccholz 50-jaarreünie. Navrae:Frans, 0 071 604 7744 of 023 626 4679.

VRYDAG 25 APRIL) Mnr. en Mej. VGK Robertson-Oos om 19:00.Toegang R10.

SATERDAG 26 APRIL) VGK Robertson-Oos hou vanaf 09:00 sy ba-saar op die kerkterrein.

WOENSDAG 21 MEI) HeinzWinckler treebyJanezaop.Kaartjies:R140 (volwassenes), R80 (kinders). Bespre-kings of navrae: 2 [email protected] of0 082 978 7020 of 023 616 3547 of besoek www.janeza.co.za.

Invliegontbyt op RobertsonDit is nie net deelnemersaan die wêreldbekende Ab-sa Cape Epic wat hierdieweek op Robertson toesaknie.

Dié naweek sal die lug-ruim na verwagting ookdreun met tientalle vlieg-tuiewanneerdieRobertsonVliegklub Saterdag (29Maart) sy jaarlikse invlieg-ontbyt aanbied.

Indiendieweergunstig iskan tot 35 vliegtuie by diégewildegeleentheid,watvanjaarvirdiesewen-de keer aangebied word, opdaag sê Alwyn duPlessis, ondervoorsitter van die RobertsonVliegklub.

Plaaslike inwoners watbelangstel in lugvaart,word ook genooi na die in-vliegontbyt.

Robertson se plaaslikevliegskool, Jaffie AviationTraining, sal teen R250 pervlug bekendstellingsvlugteaanbied vir diegene watvliegopleiding op Robert-son oorweeg.

Vir dié wat al gekonfyt isin die vliegkuns is daar ook’n kollandingskompetisie

met groot pryse, waaronder brandstof en wyn,op die spel. Vir navrae oor die invliegontbytof die dag se verwagte weersomstandighede,bel Du Plessis by 083 270 5888.

Vliegtuie van oraloor sal na verwagting opRobertson saamtrek wanneer die Robert-son Vliegklub Saterdag sy jaarlikse invlieg-ontbyt aanbied. FOTO: VERSKAF

Page 3: Breederivier gazette 25 mar 2014

Breederivier GazetteNews - NuusDinsdag 25 Maart 2014 3

Dogter draf 650 km vir hospies ná ma se doodHILDERINE SCHRÖDER

Dit lyk nie of Antonette Greena-way sommer ander dag nog650 kmin15daekafgedrafhetnie.

Inteendeel!Sykomflinkaangestapmet ’nbreë glimlag en ’nvrolikevon-kel in haar oë.Hierendaarmagdaardalkiemand

weeswat rekenAntonette seplanomvan Port Elizabeth na Robertson tehardloop – dít boonop in net 15 dae– is, wel, effe gek maar elke tree wasmet ’n goeie doel.Met haar epiese tog het Antonette

broodnodige geld vir die Breërivier-hospies ingesamel en boonop ook allangs die pad mense bewus gemaakvan die werk wat dié instansie doen.Antonette is voorverlede Vrydag

(14 Maart) deur ’n groot groep entoe-siastiese ondersteuners by die Ro-bertson Voorbereidingskool verwel-kom.Diéverwelkoming,verklapsy,was

beslis die hoogtepunt van haar heletog. “Eendingwatmyaltyd sal byblyis ’n kindjie wat my ’n drukkie wougee. Toe ek ja sê, swerm die kindersskielik om my om my ’n drukkie tegee. Dit was baie spesiaal.”Die Gazette het onlangs berig oor

Antonette seplanomdie lang togaantepak.Dit is geboreuithaareie fami-lie sepadmetdiehospiesnáhaarma,Erna Steyn, se kankerdiagnose in2010 en haar uiteindelike dood op 7Mei verlede jaar.Die gedagte dat sy moontlik nie in

haar doelwit sal slaag nie, het nooitdie kans gekry om in haar kop poste vat nie, sê Antonette. “Ek het ditdag vir dag gevat, elke dag net mystukkie gedoen en dit die volgende

dag weer gedoen.” Die “stukkie”waarna sy verwys, is die 45 km watsy elke dag afgelê het, met hier endaar ’n rusdag tussen-in.Waaraan het sy gedink as sy so op

haar eie (haar pa, Johann, het daremagterhaargery) gehardloophet? “Ekhet baie met my ma en met die Heregesels. Soms het ek aan niks gedink

nie en somswat virmyvoorlê, en dietoekoms en alles waarvoor die lewemensnie tyd gee omaan te dinknie.”Sy het elke dag sowat ses uur op

die pad deurgebring. “Die grootvraag as ek klaargemaak het, was al-tyd wat vir ete is,” spot sy.Haar tog was grootliks sonder be-

serings. Teen dag drie het haar lin-

kervoet begin pyn,maar sy het deur-gedruk en elke dag bly hardloop totsy teendag tiendie regtepaar skoenegekry het waarna dit beter gegaanhet. “Alleshetnetsaamgewerk,”ver-telAntonette. “Dieweerwasgoed, ekhet geenblaseofbeseringsgekrynie.Daar was net ’n Hoër hand wat myvasgehou het sodat alles perfek ge-

werk het.”Teen die laaste dag het ’n spierwel

in haar skeen begin pyn en moes synoodgedwonge die laaste stuk (vanafMontagu) stap.OpMontagu isAntonette deurper-

soneel van die hospies, natuurlewevrywilligers en leerders aan die La-erskool Montagu ontvang. Hiér hetsy in ’n hartroerende gebaar ’n dona-sie van R1 van een van die leerdersontvang.Buiten leerders van die Robertson

Voorbereidingskool is Antonettemet haar aankoms op Robertson ookdeur ouers, plaaslike motorfietsry-ers, hospiespersoneel en -vrywilli-gers verwelkom.Sy twyfel sterk of sy weer so tog

sal aanpak, lagAntonette. Tóg het sydit nooit as ’n werk gesien nie. “Ditwas vir my ’n voorreg. Ek kon netelke dag vir die Here dankie sê datek gesond is. Dit is ietswatmens dik-wels as vanselfsprekend aanvaar.”Sy is nog effe oorbluf oor die tog

en haar ervaring daarvan. “Dit hetnog nie heeltemal ingesink nie. Ekmaaknogsinvanwatdit virmybete-ken en die lewe vorentoe.”Intussen het die hospies net lof vir

wat Antonette gedoen het. “Sy het ’nregte superster-, heldeontvangs ge-kry en sy verdien dit. In ons oë is sy’n supervrou wat haarself so opgeof-fer het vir liefdadigheid,” sê Char-maine Little, geleentheid en bemar-kingsbestuurder by die hospies.Mense kan steeds tot 31 Maart by-

dra tot die veldtog. SMS die woord“Heart” na 42030 en dra só R30 by,of kontak Little by 023 626 5710 [email protected] uit te vind hoe om ’n bydrae temaak.

Antonette Greenaway, wat onlangs 650 km in 15 dae voltooi het ten bate van die Breërivier-hospies, het ’n warm ontvangs vanleerders aan die Robertson Voorbereidingskool gekry met haar aankoms op Robertson. FOTO: VERSKAF

Page 4: Breederivier gazette 25 mar 2014

Breederivier Gazette News - Nuus Dinsdag 25 Maart 20144

Groep glo ‘rassisme ná20 jaar steeds ’n euwel’HILDERINE SCHRÖDER

Vir sewe jaar het ’n Stellenboschsegroep aktiviste wat hul beywer virdie stryd teen rassisme al etlike hon-derde kilometer te voet afgelê ommense bewus te maak oor dié kwes-sie.Met die 20ste herdenking van die

land sedemokrasie enmetdieprojeknou in sy agtste jaar, het Stellen-bosch Against Racism (STAR), ’n or-ganisasie sonder winsbejag, besluitom dit heelwat verder te neem en aldiepadvanMontagunaStellenboschte stap om die boodskap van versoe-ning aan soveel mense moontlik oorte dra.Dié veldtog word in samewerking

metdieWynlandGemeenskapBesig-heidheidgeleentheidsforum aange-bied.Suid-Afrika mag wel wêreldwyd

beskou word as die reënboognasie,maar die werklikheid is ver van diéprentjie verwyder, sê FranklinAdams, organiseerder van die anti-rassismeprojek.“Rassisme is steeds ’n groot kwes-

sie in Suid-Afrika en die probleemkry nie die nodige aandag nie.”So ver as wat die STAR-span van

vierstapofdraf,praathullemetmen-se in die onderskeie dorpe om vas testel hoe groot probleem rassismesteeds is en wat daartoe aanleidinggee. ’n Dokument word ook aan elkemunisipaliteit oorhandigwaarindié

onderneemomrassismeopalle vlak-ke te beveg. “Ons glo dat alle mensegelyk gebore word in ’n nie-rassige,gelyke en verenigde samelewing,”lui een gedeelte van dié belofte.Die doelwit van die projek is om

mense so ver te kry om ’n kopskuifte maak ten opsigte van ander rasse,sê Adams. In die opnames wat hullein elke dorp maak, probeer hulle ommet sowat 100 mense in elke dorp tepraat. Na aanleiding van die inlig-ting wat hulle uit dié gesprekke kry,sal hulle ’n verslag oor die stand vanrassisme aan elke munisipaliteitstuur.Met hul navorsing só ver, sê

Adams, is gevind dat vier uit vyfmense in swart en bruin gemeen-skappe voel dat rassisme steeds ’ngroot probleem is, terwyl vier uit el-ke vyf blankes glo dat die teendeelwaar is. “Hierdie verskil in opiniewys dat rassisme ná 20 jaar steeds ’nreuse sosiale euwel is.”’n Rede waarom rassisme die sosi-

ale samehorigheid van Suid-Afrika-ners bly kniehalter is die feit dat diepogings om dit sedert 1994 aan tespreek te gekompliseerd geraak het,meen Adams. “Dít en die feit dat ditsteeds ’n taboe is.Niemandwil regtigdaaroor praat nie.”In stede daarvan om te hamer op

rasseverskille, moet mense eerderelk kyk hoe hulle ’n positiewe impaken bydrae kan lewer. “Slegs dan salrassisme uitgewis word,” sê Adams.

Franklin Adams (middel) en sy spanmaats,Rushwain Davids (links) en Fred Collinsvan Stellenbosch Against Racism op padvan Robertson na Worcester. STAR beywerhom daarvoor om rassisme te beveg.

FOTO’S: HILDERINE SCHRÖDERAbrahamSmit, ookdeel vandieSTAR-spanhet groot dele van die pad gedraf.

Die ‘grootste verloorders’lag al die pad skaal toeHILDERINE SCHRÖDER

Om bekend te staan as ’n groepse grootste verloorder is ’n titelwat min mense graag om hulnek sal wil hê. Dís nou met dieuitsondering van een situasie:’n dieet waaraan verskeie ledevan die gemeenskap deelneem.

Dit is ’n titel waarop RoderickPietersen nie ’n bietjie trots is nie;met goeie rede. Pietersen het im-mers ’nvolle14 kginnetsewewekeverloor. Dít, sê hy was alles behal-we maklik, veral die eerste weeken om sy geliefde koeldranke pryste gee was maar moeilik. Maar, sêhy, dit was so ver uit en uit diemoeite werd. Buiten sy gewigsver-lies het hy baie meer energie envoel hy baie gesonder.Pietersen is deel van ’n groep by

die Montagu Publieke Gesond-heidsentrum (PGS) wat saam-saamaan ’n dieet deelneem. Dít naAnnalie Linde, ’n dieetkundigeverbonde aan die Montagu PGS,agtergekom het dat verskeie men-se gesondheidsprobleme het watmet insulienweerstandigheid ver-bind kan word.Saammet dr. DeonPieterse, ver-

bonde aan dié sowel as ander kli-nieke in die Langeberg-area, hetLinde in Januarie afgeskop met ’nsuikervryemaand. As deel van diéprojek kon oorgewig pasiënte watsukkel met hoë bloeddruk en cho-lesterol en diabetes inskryf vir ’nmaandelikse gewigverlies-uitda-ging.Deelnemers, wat die bekende

sportwetenskaplikeprof.TimNoa-kes se dieet volg, is almal huis toegestuur met heerlike resepte watop Noakes se dieet geskoei is, tesa-me met ’n streng opdrag om allesuiker uit hul dieet te sny.Deelnemers aan die uitdaging is

weekliksgeweeg.Dieprojekwassósuksesvol dat daar ná ’nmaand be-sluit is om daarmee voort te gaan.Benewens Pietersen se gewigsver-lies hetMarilyn Antonie, ’n susterbyMontaguPGS, ’nvolle 10 kgver-loor en daarmee die titel as groot-ste verloorder onder die vroulikedeelnemers losgeslaan.Volgens deelnemers is die eet-

plan, wat geurige kerriebone, len-sieslaai en visgeregte insluit, ’nwenner. Boonop is dit ook bekos-tigbaar. Soos baie ander eetplanne

wordstysel tot ’nminimumbeperken is suiker taboe. “Dit (die eet-plan) is werklik ’n leefstyl wat al-malaangewoondmoet raakomdiegesondheidskrisis hok te slaan.Dinknet,ophierdiemaniervaneethet jy geen meer artritis nie, jouspysvertering word normaal,bloedsuiker, cholesterol en bloed-druk word normaal, en natuurlikook die gewig,” sê Linde.Die gesondheidskrisis waarna

Linde verwys is statistieke wattoon dat meer as die helfte van dieland se bevolking bo 40 jaar oud,op chroniese medikasie is en aan

vetsuglei; gevallewaar jongmensevan 32 jaar oud in die hospitaal be-land het met ’n beroerte; gevallevan kinders van net vyf jaar oudwat met Tipe 2 diabetes gediagno-seer is (dít terwyl dit in die verledenet by mense ouer as 45 gediagno-seer is); en ’n hoë voorkoms vankinders wie se tande vrot.Deur meer mense te kry om die

eetplan te volg, hoop Linde om ’ngesonde gemeenskap te skep endaardeur oud en jonk se toekomste verbeter en een manier, sê sy,is om koeldrank- en suikerinnamedrasties te verminder.

Danksy ’n projek by die Montagu Publieke Gesondheidsentrum (PGS) is verskeielede van die gemeenskap fluks besig om gewig te verloor. Van links is sr. AnitaMetelerkamp (Langeberg PGS-bestuurder), dr. Deon Pieterse (Langeberg PGS-dok-ter), Marilyn Antonie (grootste verloorder onder die deelnemende vroue), RoderickPietersen (grootste verloorder onder die manlike deelnemers) en Annalie Linde(Langeberg-dieetkundige). FOTO: HILDERINE SCHRÖDER

Page 5: Breederivier gazette 25 mar 2014

Breederivier GazetteNews - NuusDinsdag 25 Maart 2014 5

) Die Robertson-polisie ondersoek ’n saakvan strafbare manslag ná ’n ongeluk verledeMaandag (17 Maart) waarin een man dood isen ’n ander met ernstige kopbeserings in diehospitaal gelaat is. Zukisa Ndongeni (33) isop slag dood en sy kollega, Mpumelelo Gigus-he (30), ernstig beseer toe hulle deur ’n vrag-motor op die Robertson-Bonnievale-padraakgery is. Volgens lt. Cynthia Mngcele, po-lisiewoordvoerder, het die vragmotorbe-stuurder sy ligte vir ’n aankomende voertuiggedemp. Toe hy weer sy hoofligte aansit, hethy eensklaps die twee mans, albei van dieKaap en sekerheidswerkers by ’n Eskom-per-seel, in die pad gewaar. Hy kon egter niksdoen om die ongeluk te vermy nie.

) Die Robertson-polisie doen ’n hernudeberoep op Valleiers om nie enige vrugte langsdie pad te koop nie. Baie van dié vrugte wordvanaf vragmotors wat op pad is na pakstoregesteel. Diegene wat die vrugte koop, sê lt.Cynthia Mngcele, bevorder misdaad in diearea. Diegene wat hul skuldig maak aan vrug-tediefstal kan ook deur kriminele klagte indie gesig gestaar word. Die diefstalle word in’n ernstige lig beskou, veral in ag geneem datdaar al mense dood is ná hulle onder die wielevan vragmotors beland het, sê Mngcele.

)DieRobertson-polisiesoeknaenigeinlig-tingtenopsigtevan ’nswart-en-bloubergfietswat verlede jaar op 28 Desember by Silwer-strand gesteel is. Die diefstal het vermoedeliktussen 05:30 en 10:00 plaasgevind. Enigeenmet inligting word versoek om sers. BertusBasson by 023 626 8355 te bel.

GOODBYE: After yearsof loyal service at theRobertson Police,Maj. Bonakele DanielMabuthile (41) ismoving to Vredenburgafter recently beingpromoted from therank of captain.Mabuthile, originallyfromAshton, served inthe Robertson Policefor the past threeyears. He joined thepolice force in 1998 after years as a school teacherin Malmesbury. Mabuthile also served at theFranschhoekPolice for three years.During his lengthycareer he also served in finance in the Boland areaoffice, trained new recruits at the Phillipi trainingcollege and served in the financial section of protec-tion and security services. During his time in Robert-son, where he also served in the finance division,he was acting support head and also action stationcommander at McGregor, Montagu and Barrydale.He boasts a BCom degree in Education, along withhis diploma and BTech degree in Policing. He is cur-rently busy with his master’s degree in Policing. Ac-cording to Mabuthile he will miss Robertson a lot,especially the people he had worked with.PHOTO: HILDERINE SCHRÖDER

Page 6: Breederivier gazette 25 mar 2014

Breederivier Gazette News - Nuus Dinsdag 25 Maart 20146

WEES SIGBAAR MET AXÉNT TEKENS: Met ses jaar ondervinding in diebedryf is Axént Tekens net die plek om aan te klop vir jou ondernemingse naamborde en reklame-tekens. Die onderneming se professionelevakmanskap is regoor die dorp sigbaar in vlae, baniere, vensters, besighe-de se naamborde en op voertuie. Stephan Maritz (eienaar) en sy vrou,Nicolene, is deel van ’n span van ses wat aan ondernemings, plaseen individue se behoeftes voldoen waar hul visueel blootstelling benodig.Vele opsies is beskikbaar. ’n Vooraf proef is beskikbaar om die kliënt’n idee van die finale produk te bied.

DROS IS JOU TUISTE: Robertson Dros is weer-eens een van die gunsteling familie uiteetplek-ke te danke aan Gert Vosloo, nuwe eienaarsedert September verlede jaar. Dié restaurantbied ’n fantastiese troeteldier-vriendelike tuinwaarin gaste heerlik kan ontspan. Die tuin isboonop ingerig met genoeg speelplek vir kin-ders met toerusting soos skopfietsies, spring-matte en -kasteel, ’n sandput en ’n waterwurmwat verseker dat die Dros veral op warm dae’n plesier is om te besoek. Pensioentrekkersgeniet spesiale afslag op Woensdae. Metweeklikse spesiale aanbiedinge op disse envoorsnytafel (carvery) elke Sondag en binne-kort ook seekosse op die nuwe spyskaart, isdie Dros nét die plek om jouself met ’n heerlikeete te bederf. Met ’n dis vir elke smaak is ditdie ideale plek omoor ’n glasiewynmet familieof vriende uit te span. Kontak die Dros ookgerus vir onvergeetlike kinderpartytjies.

PICTURE PERFECT: At Abundance all women can look and feel like abeauty queen. With picture perfect clothing and accessories, Abundanceensures that every woman can look and feel as special as she is. Hereclients can enjoy personal attention in a unique and creative boutiquewith an abundance of style, creativity and comfort. Abundance is situatedin Voortrekker Road, next to Strictly Coffee. Look out for the trees wrappedin orange, pink and green. Drop in at Abundance and spoil yourself.You can be sure to find that “something special”.

ON ROUTE WINE DELI: Drop in at On Route Wine Deli for free tastingsof Bon Courage wines. All wines here are offered at cellar prices. Olives,olive oil and the well known Saucy Lady sauces are also available here.Numerous hand-knitted products like funky gloves, scarves and othercreative gifts can also be found on the deli’s shelves. On Route WineDeli will soon also be a stockist of Montagu dried fruits and nuts. Dropin and browse through the variety of products on offer. Rita Truter andTommy Foulkes are always ready to help or enjoy a chat. On Route WineDeli is situated next to KFC and offers plenty of parking.

VIR ELKE SMAAK: Sleeping BeautyTraders is net die plek om in te loervir iets ongewoon vir jou huis. Diéwinkel bied iets vir almal, ook die-gene wie se smaak so bietjie an-ders is. Hier kan jy kies tussen ge-skenke, meubels, dekoritems,handwerk en kunsartikels vir elkedenkbare smaak en styl. SleepingBeauty Traders voorsien aan diebehoeftes vanmoderne, charisma-tiese en gesofistikeerde klantedeur interessante produkte aan tehou wat verseker dat een en elk’n hoogs bevredigende inkopie-er-varing geniet. Hulle bied ’nwye keu-se van plaaslike kuns en handwerk,asook egte ingevoerde Fransemeubels en dekoritems wat in diesmaak van die fynproewer val.

ONE-STOP WINE SHOP: La Verne Wine Bou-tique is a classy boutique stocking the entireregion’s wine at cellar prices. La Verne offerswine from 58 different cellars making it anexcellent destination for buying and tastingwines daily. The boutique’s online shopmakesit easy to order wines from the region andhave it couriered to any destination. The giftsection of the store stocks wine accessories,unique gifts, snacks and olive products ma-king it an easy stop-off for a perfect gift alongwith a great bottle of wine. Look out for thered “1 Stop wine Shop” banner or the bigyellow wine bottle on Voortrekker Road. TheLa Verne team is always on hand with adviceregarding any wines in the area. From left isJanine Schreuder, Samantha van Rooi, LizelleFernhout, Mardene van Zyl and John Stevens.

Page 7: Breederivier gazette 25 mar 2014

Breederivier GazetteNews - NuusDinsdag 25 Maart 2014 7

TIEN JAAR VAN VOORTREFLIKE KUNS: Die Robertson Art Gallery is alvir ’n dekade lank ’n instansie wat fokus op kwaliteit en goeie diensopelke gebied.Die galery verteenwoordigmeer as60bekendeSA-kunste-naars en handel ook in Ou Meesters. Met ’n groot verskeidenheid kunsen silwer juwele is hier iets vir elkeen. Professionele raamwerk word hiergedoen, wat al jou kuns en waardevolle herinneringe sal bewaar.

RAWSON DEEL JOU DROME: Na bykans vier jaar het Rawson Propertiesmet sy heldergeel kleur ’n bekende baken in Voortrekkerstraat geword.Dié eiensdomsagentskap se visie is om mense by te staan in die prosesom eiendom te besit en te geniet en om eerlike en omvattende dienste lewer, hetsy aan verkoper, koper, huurder of verhuurder. Rawson wordgedryf deur professionele agente wat almal dieselfde waardes en kultuurdeel. Die agentskap is trots daarop om ’n mens-georiënteerde besigheidte wees wat sy kliënte waardeer en ook hul drome deel. Die Rawson-spanis (van links) Marlize Adams, Johanna van Wyk, Ina Visagie, Mienie vanPapendorp, Shannon Leicher en André van Niekerk.

TASTY TREAT: Foodmade with passion and love. That’s why Passio Restau-rant’s menu is something extra ordinary. Here you can dig in to steaks,seafood, burgers or pasta breakfasts, all preparedwith the finest attentionto taste. All dishes are freshly produced. Local ingredients are handchosen to add to the freshness of each dish. Passio’s range of exquisitepizzas are made with a thin crispy base and available for take away.Enjoy a glass of local wine in the tranquil garden that is spacious forkids and pets or inside at the fireplace on a cold day. Privacy can bearranged for parties, businessmeetings or groups ofmore than20people.

DUITSLAND OP JOU VOORSTOEP: Ervaar ’n eg Duitse ete en atmosfeermet ’n besoek aan Haus Hans. Voorheen bekend as Grand Café, spogdié restaurant nou met ’n Duitse tema ná die eienaar en sjef, HansAdendorff, die deure heropen het. Die volle gelisensieerde Duitse restau-rant, spog met ’n rits Duitse disse, nuwe disse, asook ou gunstelingesoos varkbuik (pork belly), lamskenkels en osstertpotjie. Die restaurantsal binnekort ook Duitse bier bied. Besoek Haus Hans gerus vir ’n heerlikeontbyt of ligtemiddagete of koffie. Diegenewat ’n spesiale funksie beplan,kan by Adendorff bespreek.

ERA JOU HUIS-VENNOOT: Era Eiendomsagentskap help Valleiers al viretlike jare omhul droomeiendomop te spoor.Die agentskapwasaanvank-lik in Kerkstraat,maar het sowat ses jaar gelede na Voortrekkerweg geskuifwaar dit beter blootstelling geniet. Die agentskap hanteer alle fasettevan die eiendomsbedryf, maar fokus veral op verkope en verhuring inRobertson, McGregor, Bonnievale, Ashton en Montagu. Die kundige span(van links) Eric Roux (landbou), Irene Everson, Gerhard Carstens (eie-naar) en Tony Granger (eienaar) staan ten alle tye reg om kliënte metgoeie raadby te staan.Granger enCarstenswasalbei voorheen in korpora-tiewe bankwese.

JOUEIENDOMSVENNOOT: Vir enige eiendomsbehoeftes, klop aanby PrimeLandmark Estates. Die agentskap het in 2007 sy deure in Voortrekkerwegoopgemaak as ’n onafhanklike eiendomsagentskap, met Andries en Cinet-te du Toit as die eienaars.Die agentskap se kantoor opSilwerstrandhanteerdie tweede fase verkope as Investec se voorkeur eiendomsvennoot, asookdie herverkope op die Village en die gholfbaan. Die prima eiendomsporte-feulje bied ’n breë spektrum geleenthede in die area – residensieel, kom-mersieel en landbou – te huur asook te koop. Met sy leuse “Real Property– Real People”, is Prime Landmark Estates ’n ywerige groep eiendomskon-sultante, gretig om kliënte se eiendomsbehoeftes op te los. Die spanis (van links) Elna Jones,GeraldineSebonicke, Cinette du Toit, EddieDeyzelen Jean Donaldson.Vir meer inligting, kontak Prime Landmark Estatesby 026 626 1222, of besoek www.primelandmark.com.

Page 8: Breederivier gazette 25 mar 2014

Breederivier Gazette News - Nuus Dinsdag 25 Maart 20148

Page 9: Breederivier gazette 25 mar 2014

Breederivier GazetteNews - NuusDinsdag 25 Maart 2014 9

Gaan gereeld vir TB-toetseWêreld TB-dag val elke jaar op 24Maart.

Dié daghet ten doel omdie publiekdaarvanbewustemaakdatTBsteeds’n epidemie is en jaarliks die doodvan bykans een en ’n halfmiljoenmense eis.Suid-Afrika het steeds die hoogste

TB-syfers in die wêreld. Die siekte is’n groot oorsaak van sterftes in dieland omdatmense oningelig is of niehul status ken nie.DieBreëriver-hospies, tesamemet

die departement van gesondheid enUSAID TB, werk hard om TB in dieLangeberg-area te voorkom.As deel van hierdie voorkoming

kan die publiek hulle vandag (25Maart) van 09:00 tot 15:00 by die hos-pies se woonwa in Môreson, Robert-

son, laat toets.Almal is welkom. Bring sommer

vriende, bure en kinders saam!Die Breërivier-hospies het sedert

die begin van 2014 in Januarie en Fe-bruarie reeds 5 908 vir TB geëvalu-eer.Vanhierdiegroepwas913menseonder sewe jaar oud.Diehospies sien tansomna106TB-

positiewe pasiënte waarvan 47 tus-sen 18 en 35 jaar oud is.Mense kanhelp omTB te voorkom

deur hulself te laat toets indien hulenige van die simptome (sien adver-tensie op bl. 8) toon.Iemand met TB wat nie behande-

ling ontvang nie, kan 10 tot 15menseper jaar aansteek.Mense wat MIV-positief is word

aangeraai om hul gereeld by hul kli-niek te laat toets vir TB. Terwyl ie-

mand wat MIV-negatief is ’n 10%-kans het om in hul leeftyd TB te kry,is die kans dat iemandwatMIV-posi-tief is 10% per jaar om die siekte opte doen.PasiëntewatTBhetmoethulmedi-

kasie vir ses maande gebruik.Mense kan stappe neem om die

kans dat hul TB opdoen te verklein.Bedek jou mond wanneer jy nies ofhoes. Indien iemand naby jou hoes,draai joukopwegenbedek joumond.Maak vensters en deure oop, veral

in vol vertrekke en maak veral ven-sters oop in stampvol taxi’s.Die hospies het ’n opgeleide ver-

pleegkundige wat Valleiers sal inligten opsigte van alles met betrekkingtet TB. Om so ’n volledige inligting-sessie by u werkplek te reël kontakdie hospies by 023 626 5710.

Aurigust Hendricks, ’n gemeenskapsorgwerker by die Breërivier-hospies, maak hiér lede van die gemeenskap van McGregor bewusten opsigte van TB. FOTO: VERSKAF

Beste shiraz gesoekPlaaslikewynprodusente het noudie kans om hul beste shiraz uitte haal.Die tweede jaarlikse Shiraz SA-

toekennings is om die draai. Ty-dens dié geleentheid, wat vanaf13-15 Mei by Nederburg plaas-vind, sal daar gesoek word na dieland se top-shiraz en shiraz-ver-snit.Die sluitingsdatum vir inskry-

wings in albei kategorieë is 17April. Laat inskrywings moetteen 5 Mei ontvang word.Tydens die beoordelingsge-

leentheid sal die top 20 semifina-liste aangewys word waaruitSuid-Afrikase12wenwynegekiessal word.Dié jaar is daar ook ’nkategorie

vir shiraz-versnitte. Dié besluit isgebaseer op die wye verskeiden-heid en geweldige gewildheid vanshiraz-versnitte wat tans beskik-baar is.“Die primêre doel van Shiraz

SA is om die positiewe beeld vanSuid-Afrikaanse shiraz te bevor-der, dit maak net sin om ook diefokus op die versnit-potensiaal teplaas,” meen Edmund Terblan-che, voorsitter van Shiraz SA.Slegs shiraz-wyne wat ’n mini-

mum 85% shiraz bevat en soosdeur dieWyn en SpiritualieëVer-eniging as shiraz gesertifiseer,kom in aanmerking en mag aandie kompetisie deelneem. Wynewat inskryfvirdie shiraz-versnit-afdeling mag die wyn met enigeander kulitvar(s) versny, solankshiraz die dominante persentasieis.Twee panele sal die inskry-

wings gelyktydig beoordeel. Dieuitslae sal op 20 Junie by ’n toe-kenningsgeleentheid by TheVineyard Hotel in Claremont be-kend gemaak word.Vir meer inligting, bel Sandra

Lotz by 082 924 7254 of stuur ’ne-pos na [email protected].

TOP BEMARKER: Die Gazette seZelda Kloppers het opnuut presteerná sy as Boland Media, waarvandie Gazette deel is, se bemarkervan diemaand vir Februarie aange-wys is. Hiermee bou sy voort ophaar aanwysing as bemarker vandie maand in Oktober 2013 sowelas Augustus 2012 en Desember2012. Sy het ook die tweede plekbeklee in die bemarker van die jaar2013kompetisie vir BolandMedia.FOTO: HILDERINE SCHRÖDER

Page 10: Breederivier gazette 25 mar 2014

Breederivier Gazette Geklassifiseerd Dinsdag 25 Maart 201410

FAMILIE-

KENNISGEWINGS

STERFGEVALLE

1005

MULLER ELIZABETH(Lize)Geb.12/08/1944Gest.23/03/2014Met tere herinneringeneem ons afskeid van onsgeliefde vrou enmoeder.Die Roudiens vindplaas Donderdag, 27 Maart2014 om 7nm in die VGKRobertson- Oos kerk.Begrafnisdiens Saterdag29 Maart 2014 om 9vm bydie huis en 10vm in dieVGK Robertson-Oos kerk.Van: eggenoot, kinders,kleinkinders en agterklein-kind.

IN MEMORIAM

1015

HARTMAN JOHAN(HANS)’n Roudiens word gehou virJohan (Hans) Hartman opSaterdag 29 Maart 2014om 11vm in die Gemeens-kapsaal te Voortrekker-straat, Mcgregor.

GELUKWENSINGS

1030

Raai wie word 80 vandag(25 Maart)?LEEMANS RACHELBaie geluk met Mamma se80ste verjaarsdag. Metbaie liefde van kinders,kleinkinders en agterklein-kinders.

SAKE

DIENSTE

2420

PROBLEME met Ver-voer?Billike vervoer-tariewe vir ieder en elk.Vir groepe (uitstappies),ondernemings (vervoervan werkers) ens.Kontak 072 4199 864/072 898 7257.

STEUN VIR RARE SIEKTES: Leerders en personeel aan die Laerskool De Villiers het onlangs gewys hullegee om vir mense met seldsame siektes deur om blou en denim te dra. Daardeur het hulle ook op tasbarewyse ’n finansiële bydrae gelewer aan die organisasie Jeans for Genes wat hom beywer aan die bewusmakingvan seldsame siektes.

SWIMMING: Bianca le Roux(11), a learner at RobertsonLogos Christian School,recently participated in theMountain Mill Mile Challengein Worcester. Bianca, seenhere with Olympic medal win-ner Ryk Neethling, won a silvermedal. She ranked second intheprimary school section and10th overall.

DIENSTE2420

DIENSTE

2420

Page 11: Breederivier gazette 25 mar 2014

Breederivier GazetteGeneral - AlgemeenDinsdag 25 Maart 2014 11

TENNIS: Dié leerders aandie Robertson Voorberei-dingskool het aan in dieo.10-afdeling van dieonlangse Noord-Boland-tenniskampioenskappedeelgeneem waar hulleuitstekend presteer het.Agter (van links) is:Daniel Grobler (vierde),Helgaard Bruwer (12de)en Balthazar Kloppers(derde). Voor is CarliPrins (derde) en HestaBruwer (11de). Al dieleerders is o.9.

ATLETIEK: Sewe leerders aandie Hoërskool Bonnievale is on-langs in die Boland-atletiek-span ingesluit wat aan dieWes-Kaap-byeenkoms deelgeneemhet. Dié atlete is (agter, vanlinks) Cheslin Kortjé (drie-sprongen110 mhekkies), Ste-ven Stallenberg (verspring) enJana Wessels (1 500 m en3 000 m). Voor is Donovan Ka-wula (3 000 m hindernis), Ju-landi du Toit (75 m hekkies en100 m) en Fleur Slot (hoog-spring). Xavier Pieterse (400 mhekkies) was afwesig met dieneem van die foto.FOTO: VERSKAF

New loos for schoolA small farm school out-side McGregor nowboasts brand new toilets,all thanks to donationsfrom the local Rotaryclub,alongwiththeStAl-bans Rotary club in inBritain.

This comes after RotarySt Albans paid a visit to theWeltevrede PrimarySchool some three yearsago during which the club,along with Rotary in Ger-many and America handedover some funds for threeschemes in McGregor aswell as some equipmentWeltevrede had requested.Duringhisvisit toWeltevrede,BillAllen

from Rotary St Albans noticed the appall-ing conditions of the little school’s toiletfacilities. He returned to England andmanaged to encourage Rotary St Albansto donate money to install compost toiletsand hand basins in the existing building.

In the hands of localbuilder, AbrahamDavids, who headed thebuilding project, the existing buildingwascompletely transformed.Now it boasts compost toilets and two

handbasins–onefortheboysandtheotherfor the girls. Thebuildingwasalso paintedinside and out. The donation even provid-ed for hand towels, soap and toilet paper.

Thanks to Rotary St Albans inBritain the Weltevrede PrimarySchool outside McGregor nowboasts brand new compost toi-lets.

The donation ensured that ba-sins for girls and boys could beadded, along with handtowelsand soap.

The building was repainted inside and out.

Page 12: Breederivier gazette 25 mar 2014

Breederivier

Year 18 • 25 Maart 2014 | Tel. 023 626 5212

ROCK CLIMBING: Five young rock climbers from theMontagu Climbing Club recently participated in theWestern Cape inter-schools in Cape Town. The team,representing Robertson Logos Christian School andMontagu Primary School, brought back the award forthe most podium winners. The team members are(back, from left) JaredRobinson (Logos, secondplace:boys beginner lead) and Leon Ellis (Montagu, seventhplace: boys beginner lead). In front are Hannah Robin-son (Logos, second place: girls beginner lead), MikelaSinovich (homeschooler, first place: girls advancedlead) and Stacey Sinovich (homeschooler, secondplace: girls top rope).

SPORTUITSLAEGholf:Bonnievale (72): Houespel – A. vanWyk 71,

D. van Eeden 72, I. Arries 75, M. Botha 7), C.van Zyl 79, M. van Niekerk 80.Ceres (72): Enkel-Stableford (72) – P. Vers-

feld 42, J. Smit 41, C. Overmeyer, B.M. vanden Berg 40.Robertson (72): Samespel-Stableford – F. de

Wet en H. Doms 47, M. Gouws en Z. Fernhout46, C. Conradie en F. van Zyl 45, D. de WetenW. Conradie 45, P. Venter en S. Esterhuise44, D. Conradie en F. Bruwer 43, E. Carstensen J. van Molendorg jr. 42, J. Muller en B.Bosch 42, W. Nel en P. Winterbach 42.Theewaterskloof (72): Klubkampioen-

skapstoernooi – Afd. A: T. Roux 166. Afd. B:P.Marx 171. Afd. C:M.Muller 89. Vroue: Afd.A: K. Loesch 191.

Krieket:Premierliga: Robertson t. Worcester Uni-

ted: WORCESTER UNITED 130 (Hadley Al-

berts 46, 2x4; Morné Beekman 2/16, BrendenErasmus 2/20, Warrick Abrahim 2/25). RO-BERTSON 132/3 (Danico Philmon 39, 4x4,Warrick Abrahim 38*, 1x6, 5x4, BrendenErasmus 36*, 5x4). Robertsonwenmet 7 paal-tjies.Worcester United t. Oostelikes: OOSTELI-

KES161(FabianFaro44,2x6,5x4;CarlNyman35, 2x6, 3x4; Jean Gregg 2/17, JP Swartz 2/28,Keegan Lesch 2/35). WORCESTER UNITED163/2 (Byron Buys 94*, 3x6, 7x4, Jean Gregg25,2x4).WorcesterUnitedwenmet8paaltjies.Robertson t. Van der Stel: VAN DER STEL

(John Loxton 46, 1x6, 5x4; Brenden Erasmus3/17, Zaheer Abrahim 3/17, Aubrey Philan-der 2/19). ROBERTSON 115/8 (FeriscoAdams 34, 1x6, 3x4; R. Swart 3/24). Robertsonwen met 2 paaltjies.

Rugby:Gemeenskapsuitdaag-toernooi: Durban-

Bellville 14, Worcester Villagers 13.

ROLBAL-’SKIPS’: Die Bonnievale Rolbalklub se spelers het onlangs kinders uit die gemeenskapin hul spanne ingedeel om saam met hulle op Riviersonderend, ’n klub wat ook nou ongekendgroei, te gaan deelneem. Die kinders stap elke Dinsdagmiddag 5 km vanaf Happy Valley en dieinformele nedersetting om rolbal by die klub te kom oefen. Die insluiting was om aan hulle erkenningte gee vir hul getroue en harde oefening. Die resultaat was dat hulle elkeen ’n span gelei heten, al het hulle teen volsterkte spanne meegeding, het Bonnievale ’n verstommende derde, vierdeen vyfde plek behaal. Hier (agter, van links) staan Frida en Gerhard Fereira, Louis Joubert, Pieten Theuns Coetzee en Victor Herbert. Voor kniel Jason Kamfer, El-Rohan Abrahams en Cole Slingers.

FOTO: VERSKAF

SA’s TOE! Marais Kriel (van die Laerskool Ash-ton) en Aliza Rossouw (van die Laerskool Ro-bertson)het onlangsgekwalifiseer vir dieSuid-Afrikaanse-kampioenskapsbyeenkoms vir la-erskole atletiek. Marais het vierde plek in dieseuns o. 11-verspring behaal met ’n uitmun-tende sprong van 4,58 m. Op haar beurt hetAliza,met ’nhoogte van1,47 m,die titel losge-slaan in die hoogspring virmeisies o. 12. Albeiatlete het hul persoonlike beste behaal. Bydie SA kampioenskap het hulle ook puik pres-teer. Aliza het algeheel negende geëindig on-der die 2 500 atlete van 1 500 skole landwydwat deelgeneem het. By hulle is hul afrigter,Karin Crous, van Robertson. Crous spesiali-seer in verskeie tegniek-items soos hoog-spring, hekkies en verspring.

PRESTEERDERS: Simunay Doris en AustiandoPieterse is op pad na die Suid-Afrikaanse atle-tiekbyeenkoms wat dié naweek in Polokwaneplaasvind. Simunay het ’n bronsmedalje bydie onlangse Boland-kampioenskappe losge-slaan en ’n silwermedalje by die Wes-Kaap-kampioenskappe. Austiando het by albei ge-leenthede ’n goue medalje verower. By hulleis hul afrigter, Danzel Minnaar (middel).

TEEING UP:Golf enthusi-asts are re-minded to en-ter the Jac-quin HessPutting Cham-pionship thisSunday (30March) at theRobertsonGolf Club. Notonly will therebe many priz-es up for grabsincluding anight for twoatthe Robertson Small Hotel, but participantswill also receive free putting lessons. Entrycosts R20. For more information or bookings,call 076 629 6390. Hess’ golf tip of the week:This week is all about putting. Focus on yourhands when you are putting. Give your handsspace when you set up to the ball. This willallow you to move the putter freely down yourintended line. You wont feel cramped up. Thiswill help you seek more pressure putts, espe-cially when it is the winning putt.


Recommended