+ All Categories
Home > Documents > Helderberg (March) Primary Schools

Helderberg (March) Primary Schools

Date post: 30-Mar-2016
Category:
Upload: awsum-news
View: 273 times
Download: 0 times
Share this document with a friend
Description:
 
Popular Tags:
16
Check out all the latest school news inside P2 Boksies maak ‘n verskil. P2 Why is the Clock Tower yellow? P3 Kyk Ma... geen grond! P4 Beat the heat P5 B is vir... P6 School Health Week P7 FOMO Calender P8 AWSUM Kombuis LAERSKOOL PRIMARY SCHOOL GRATIS FREE NUUS NEWS Tel: 021 872 3880 [email protected] www.awsum.co.za AWSUMNews MARCH 2014 HELDERBERG Kom ons vier Menseregtedag Wat kan julle gesin doen om hierdie dag te vier? • Cape Town Festival: Vier Menseregtedag in Kaapstad se middestad. Gratis konserte, kosmarkte, verskei kunstenaars en meer sal die dag onvergeetlik maak. • Gratis Menseregte Dag konsert by die V&A Waterfront. • Tyger Run/Walk by Tygervallei Sentrum. • We are one Colour Festival, The Grand Parade, Darling Straat, Kaapstad. Vakansiedae is `n dag vir elke gesin om te ontspan en `n langnaweek weg te ry na `n lekker vakansie bestemming, maar soms moet jy onthou die dag is juis `n vakansiedag ter nagedagtenis van` n gebeurtenis. Menseregtedag in Suid-Afrika word jaarliks op 21 Maart gedenk ter nagedagtenis van die Sharpeville-slagting, maar ook om te benadruk dat elkeen in ons diversiële land `n reg het as mens. Ons vier op 21 Maart die ideaal dat alle Suid-Afrikaners, van watter ras ook al, bewus sal wees van hul menseregte.
Transcript
Page 1: Helderberg (March) Primary Schools

Check out all the

latest school news

inside

P2 Boksies maak ‘n verskil.P2 Why is the Clock Tower yellow?P3 Kyk Ma... geen grond!P4 Beat the heatP5 B is vir...P6 School Health WeekP7 FOMO CalenderP8 AWSUM Kombuis

LAERSKOOLPRIMARY SCHOOLGR

ATIS

FREE

NU

US

NEW

S

Tel: 021 872 3880 [email protected] www.awsum.co.za AWSUMNews

MARCH 2014 HELDERBERG

Kom ons vier Menseregtedag

Wat kan julle gesin doen om hierdie dag te vier?

• Cape Town Festival: Vier Menseregtedag in Kaapstad se middestad. Gratis konserte, kosmarkte, verskei kunstenaars en meer sal die dag onvergeetlik maak.

• Gratis Menseregte Dag konsert by die V&A Waterfront.

• Tyger Run/Walk by Tygervallei Sentrum.

• We are one Colour Festival, The Grand Parade, Darling Straat, Kaapstad.

Vakansiedae is `n dag vir elke gesin om te ontspan en `n langnaweek weg te ry na ̀ n lekker vakansie bestemming, maar soms moet jy onthou die dag is juis `n vakansiedag ter nagedagtenis van` n gebeurtenis.Menseregtedag in Suid-Afrika word jaarliks op 21 Maart gedenk ter nagedagtenis van die Sharpeville-slagting, maar ook om te benadruk dat elkeen in ons diversiële land `n reg het as mens. Ons vier op 21 Maart die ideaal dat alle Suid-Afrikaners, van watter ras ook al, bewus sal wees van hul menseregte.

Page 2: Helderberg (March) Primary Schools

NEWS / NUUS

MARCH 20142 LifeStyle

Tel: 021 853 7845 / www.builditstrand.co.za - C/O BREWERY AND LOWER GORDONS BAY ROAD, STRAND.

10% discount off any Plascon Branded product, Expires 30th April 2014, Voucher must be presented instore.

Limited to one sale per voucher, unlimted to quantity.

Be . Read

Watter verskil kan ‘n 5c, 10c of 20c muntstuk nou eintlikmaak, mag jy dalk vra? Dit is kleingeld wat ons beursiesnet vol maak en soms so lastig kan wees. Dit is aanvanklik seker moeilik om te glo dat ‘n paar skamele muntstukke ‘n verskil kan maak, maar die Nasionale Instituut vir Dowes in Worcester het met die hulp van skole in die Wes-Kaap, bewys dat dit wel ‘n verskil maak in die lewens van Dowes en persone met gehoorverlies.

Die NID se boksie-projek (Change 4 Change) is ‘n wenner! Sedert die projek se ontstaan in 2009 het dit NID se stoutste verwagtinge oortref met meer as R100 000 wat per jaar ingevorder word deur die volmaak van klein Change 4 Change spaarboksies. Die projek word met ope arms ontvang deur skole wat ‘n verskil wil maak. Leerders maak ‘n reuse verskil met hulle bydraes en leer reeds op ‘n vroeë stadium in hulle lewens wat doofheid is en wat die probleme is wat Dowes in hul alledaagse lewens ervaar. Deur deelname aan die projek word leerders beloon met die wete dat hulle kleingeld ’n groot verskil in die lewens van Dowes by NID maak. Die Nasionale Instituut vir Dowes (NID) lewer reeds vir 133 jaar ‘n omvattende diens aan Dowes en persone met gehoorverlies regoor Suid Afrika. Dienste by NID sluit in die versorging van meervoudig-gestremde Dowes; twee tehuise vir bejaarde Dowes; ‘n Kollege vir Beroepsopleiding vir Dowes; ‘n Teologiese kweekskool vir die opleiding van Dowe predikante en pastore; ‘n Akademie vir steundienste aan Dowes en die publiek, en ‘n Dowe kerklike gemeenskap met twee Gemeentes vir Dowes in Worcester en Bellville.

NID en AWSUM nooi skole, groepe, besighede en individue wat vanjaar aan die boksie-projek wil deelneem om Hannerie Swart by 023 342 5555 of e-pos [email protected] te kontak.

NID bedank graag die volgende Helderberg skole vir hulle ondersteuning in die afgelope 5 jaar deur middel van deelname aan die boksie-projek of skole donasies:

Laerskool Stellenbosch Rhenish Girls High Laerskool Beaumont Hoër Meisieskool Bloemhof Gordonsbaai Primêr Helderberg Primêre Skool Somerset-Wes Primêr Laerskool AF LouwLaerskool Eikestad Somerset College

BOKSIES MAAK ‘N VERSKIL!

The City of Cape Town has been designated the World Design Capital® (WDC) 2014 and is the fourth city to hold this appointment and marks the first for the African continent. What does this mean for students interested in design?

Why is the Clock Tower yellow?

This title is awarded to cities based on their commitment to use design as an effective tool for social, cultural and economic development. The WDC has become more than just a project or a programme. Today, it is a global movement and serves to acknowledge that design can, and does, impact the quality of human life. It is a programme that brings together the people and the processes; the problems and the solutions; the gritty and the pretty.

Cape Town has welcomed WDC 2014 with streetpole flags and already wide publicity in all the popular newspapers & magazines. At the Victoria & Albert Waterfront which is a very popular tourist and local destination for all Cape Townians, the Clock Tower has been painted yellow and will function as an information hub for WDC 2014 showcasing interesting projects and demonstrating transformative design through our messages.

These interesting projects include recycling solutions, upcycled products, hard waste, software, memory projects, public infrastructure, social cohesion projects, low cost housing, large scale developments, human dignity, public art, services redesigned, spaces - big and small redefined and redesigned, heritage tours, urban tours, open streets, open studios. There are examples of health facilities creating new spaces, new systems and new

ways of serving their audiences. Long-term regeneration projects are design projects around educational spaces and educational methodologies aimed at early learning, high school and tertiary students; low-cost feature phones and low energy computers; translation apps, literacy apps, transport apps.

For the design industry this is an exciting time with fast growing opportunities for all our current designers and those to come as the marriage of need and innovative design has resulted in unique solutions to address the issues of a developing city. Design in Cape Town is also reaching beyond city limits by aspiring to become the design hub for South Africa and for the African continent.

Page 3: Helderberg (March) Primary Schools

NEWS / NUUS

MARCH 2014 3LifeStyleKyk Ma…geen grond!Hidroponiese tuinmaak is deesdae die in ding, maar wat beteken dit regtig?

Hidroponika is afgelei van die Griekse woord hidro, wat beteken “water” en ponos, wat beteken “arbeid of water-werk”. Dus, Hidroponika beteken groeiende plante in water in plaas van grond. Hidroponiese tuinmaak is so eenvoudig soos gewone tuinmaak. Beide van hulle noodsaak voldoende lig, water, temperatuur, lig en humiditeit, maar met hidroponiese tuine, word geen grond gebruik nie. Binnenshuise hidroponiese tuinmaak is nie so moeilik nie en plante reageer goed op hierdie metode van groei. Dit is een van die belangrikste oorwegings in hidroponika tuinmaak, aangesien dit die plante onderhou. In`n hidroponiese tuin, moet die plante meer as drie keer ‘n dag natgemaak word. Dit word gewoonlik gedoen met behulp van ‘n pomp en tydskakelaar.

Plaas jou plante iewers waar hulle genoeg lig kan ontvang. Anders kan kunsmatige lig gebruik word. Humiditeit is ook goed, want wanneer die kamer se temperatuur styg, sal die lug in staat wees om die voldoende hoeveelheid vog in jou plante te hou.

Voordele van `n hidroponiese tuin:- `n Hidroponiese stelsel kan ten volle outomaties wees, omdat dit water-gebaseerd is.- Jy hoef geen grond te grawe of onkruid uit te trek nie.- Die water kan weer gebruik word om vermorsing te voorkom. - Met hidroponiese tuine, kan ‘n uitstekende opbrengs van gehalte plante maklik bereik word. - Plante kan die hele jaar met hidroponiese tuine gekweek word, eerder as seisoenaal soos die tradisionele metodes.- Jou plante sal baie vinniger as in die grond groei.Hierdie is dalk die toekoms van tuinmaak, wie weet. Huis hidroponika stelsels en DIY kits is geredelik beskikbaar in die meeste hardeware winkels.

Bron: http://tuinenplante.blogspot.com

Page 4: Helderberg (March) Primary Schools

NEWS / NUUS

MARCH 20144

Spending 11 hours in the office could be the death of you A recent study by the University College London (UCL) found that those spending more than 11-hours at work have a 67% increased risk of having a heart attack when compared to those working an average 8-hour day. A separate study undertaken by the Finnish Institute of Occupational Health found that .these workers are also twice as likely to suffer from major depression with a 2.5 higher chance of suffering at least one adverse depressive episode after six years.

Already South Africa is regarded as the 3rd most workaholic nation in the world with a 2011 study by Ipsos Global and Reuters finding that a mere 47% of the country’s working population take their necessary vacation days. Resolution Health Medical Scheme warns that with a growing body of evidence irrevocably proving the link between long working hours and potentially life-threatening health complications, it becomes clear that corporate South Africa must take an increasing amount of responsibility for the health of their employees.

These employees are more likely to ignore obvious health warning signs to avoid taking a day off and are less likely to seek medical advice, believing that the problem will simply disappear in time.

High temperatures are forcing South Africans to get ‘sun smart’. The heat wave currently being felt throughout South Africa has given rise to a number of cases of heat related conditions.

“Exposure to high temperatures or doing physical activity in hot or humid weather can lead to hyperthermia, which is elevated body temperature caused by the body’s inability to dissipate heat,” says Dr Jacques Snyman, clinical adviser for Resolution Health.

Symptoms of heat exhaustion include:Profuse sweating, muscle cramps and body aches, nausea, vomiting, fatigue, dizziness and pale skin. “If you or anyone else shows symptoms of heat exhaustion it is vital you get out of the heat, drink plenty of water, remove any tight or unnecessary clothing, and take a cool shower or bath to cool yourself down. If these measures fail to provide relief within half an hour then you may be experiencing heat stroke,” warns Dr Snyman.

Heat stroke Heat stroke occurs when the body’s core temperature increases beyond 40 degrees Celsius. Unlike heat exhaustion, heat stroke is a medical emergency and if not treated properly, it can cause an individual to slip into a coma or suffer organ failure. The most characteristic sign of heat stroke is an absence of sweating. Other symptoms include: dry flushed skin; high body temperature; rapid pulse; trouble breathing; confusion and disorientation; hallucinations; unusual and sometimes aggressive behaviour; seizures; coma.

TipsTips to avoid getting dehydrated or suffering from heat exhaustion and heat stroke during the high temperatures currently being experienced around the country:

• Try stay indoors if possible or keep to the shade when forced to be

Beat the heat Did you know?

Ons wil nou nie sout in die wonde invryf nie…Maar hoe lyk jou soutinname?

Die week van 10-16 Maart is Nasionale Sout Week wat jou graag wil bewus maak van die gevare daarvan as jy baie sout in en oor jou kos eet. Die veldtog fokus hierdie jaar op sout vermindering – “Less salt please”.

Het jy geweet dat beroertes die derde grootste oorsaak van sterf-tes in Brittanje is. Sout is die hoofoorsaak van verhoogde bloed-druk wat ̀ n beroerte tot gevolg kan hê. Deur jou sout met 1 gram ̀ n dag te verminder kan tenminste 2600 sterftes (a.g.v beroertes) per jaar verminder. Sout kan ook probleme veroorsaak soos osteoperosis, nierversaking en selfs maagkanker.

Indien jy in beheer is van julle huishouding se kosvoorbereiding, maak seker jy verminder die hoeveelheid sout wat jy gebruik en dink twee keer voordat jy vir iemand vra om die soutpot aan te gee.

Source: www.gov.zawww. actiononsalt.com

outdoors.• Stay hydrated by drinking lots of water. • Avoid alcoholic beverages and drinks containing caffeine which can exacerbate dehydration.

Page 5: Helderberg (March) Primary Schools

Brein, wonderlike Brein!

Die brein, ‘n wonder-orgaan. Hy weeg ongeveer 1,4kg en bestaan uit 100 biljoen senuweeselle, 1000 biljoen proteïnverleggings, 2,8 miljoen pynsensitiewe strukture, 500 000 gevoelverklikkers en 200 000 temperatuursensors. Nie net kan hy inligting vinniger verwerk as ‘n rekenaar nie, hy stel ons in staat om ons omgewing waar te neem, emosies te ervaar en ons gedrag te kies. Hoewel die brein ‘n groot gedeelte van die liggaam outomaties beheer (hartklop, asemhaling, ens), is jy egter in beheer van ‘n groot deel van die brein! ‘n Wonder element van die brein is juis die feit dat hy noodwendig reageer op stimmulasie of op die afwesigheid daarvan.

Breinfiksheid

Soos enige spier in die liggaam, kan die brein ook geoefen word om fikser en flinker te raak met die regte “oefenprogram”! Die brein stuur boodskappe tussen breinselle en na selle in die liggaam deur elektriese impulse en goeie kommunikasie. Om boodskappe korrek oor te dra benodig die brein neuro-oordragstowwe (soos dopamien/serotonien). Met die regte stimmulasie vervaardig die brein dit self. Positiewe, genotvolle aktiwiteite op ‘n gereelde basis kan help met goeie neuro-oordragstof produsering, terwyl spanning of stres die direkte teenoorgestelde effek op die brein het.

Bestandele vir goeie Breinoefeninge

• Aktiwiteite moet genotvol en ontspannend wees (positiwe emosie versterk neuro-oordragstof vorming)

• Al die dele van die brein moet uitgedaag word om te werk (geheelbrein aktiwiteit)

• Herhaling moet plaasvind (vaslegging gebeur deur herhaling, soos om ‘n pad deur ‘n woud te kap. Eerste maal moeilik, maar na herhaalde gebruik van die voetpad is hy duidelik sigbaar en gevorm)

• Positiewe ingesteldheid en beperkte of geen kompetisie (regte ingesteldheid versterk neuro-oordragstof vorming, terwyl te veel kompetisie adrenalien afskeiding en kortisolvlakke verhoog)

Beste aktiwiteite vir Breinfiksheid

• Kuns: beide die linker- en regterhemisfeer van die brein word gebruik vir kuns vanweë kreatiewe skeppingsvermoë in kombinsie met teorie en tegniek. Enige nuwe, skeppende ervaring is ‘n nuwe leer-ervaring vir die brein. Kunsklasse is gewoonlik nie bedreigend, nie-kompeterend en ‘n genotvolle vryvloeiende proses van ontdekking en ontspanning. Afgesien van kunstalent (of die afwesigheid daarvan) is die kreatiewe proses van kuns binne die raamwerk van ‘n medium en tegniek perfekte breinfiksheidsstimmulasie.

• Musiek: musiek word verwerk deur beide linker en regter hemisfeer van die brein asook die temporale lobbe. Albei hande word meestal ingespan wanneer ‘n instrument bespeel word. Albei breinhelftes word dus gebruik.

• Dans: deur danspassies word die middellyn herhaaldelik gekruis. Musiek word deur die brein verwerk terwyl die brein die liggaam moet beheer en reguleer om bewegings te maak in lyn met die musiek verwerking.

• Sport: sportsoorte waar die middellyn gekruis word of teenoorgestelde dele van die liggaam tegelykertyd moet werk verhoog ook breinfiksheid, bv. Swem, hokkie, sokker, tennis, ens. Hoe hoër die breinfiksheidsvlakke is, hoe vinniger kan die brein op insette reageer, verwerking laat geskied en optree. Dus: geoefende breine leer makliker en vinniger! So, vind ‘n gunsteling aktiwiteit en beoefen dit gereeld! Beter breinfiksheid besorg bobaas resultate!

NEWS / NUUS

MARCH 2014 5

Advertisehere!

Contact 021 872 3880 or [email protected]

B is vir…..

EditorMeinette van der Walt021 872 3880 | [email protected]

Graphic DesignerRowan Engledoe021 872 3880 | [email protected]

AWSUM News is distributed to the following schools:

HELDERBERG:Primary schools: Stellenbosch, Eikestad, Beaumont, De Hoop, Somerset College, Hendrik Louw, Lochnerhof, Somerset West PrimaryHigh Schools: Paul Roos, PJ Olivier Kunssentrum, Stellenbosch, Bloemhof, Rhenish, Parel Vallei, Somerset College, Hottentots Holland

CONSULTANTS:HELDERBERG:Ayesha Brinkhuis | 071 898 9522 | [email protected]

NEWS / NUUS

Mee

t you

r con

sulta

nt

Page 6: Helderberg (March) Primary Schools

Kanna hy kô hystoe – Adam SmallMoontlik gemaak deur die LOTTO en die ATKV.Met June van Merch, Brendon Daniels, Crystal Donna Roberts, Jefferson Korkee, Angelo Mockie, Maria de Koker, Charles Human, Vincent de Koker, Jane Kitchen, Megan van Wyngard, Johannes Manie Human, Enslin Baatjies, Willy Collins, Dorington Wilson en Algey Louw. Produksiehuis: FACTS. Regie: Gerben Kamper. Die beste drama in Afrikaans, volgens André P. Brink en talle ander wat dié deernisvolle epiese teaterstuk oor eenvoudige mense ken, oor die armes wat altyd daar sal wees. ’n Aangrypende uitbeelding van omstandighede se ontsaglike uitwerking op menselewens. ’n Spesiale huldiging vir Adam Small, wat in 2012 die Hertzogprys vir Letterkunde ontvang het vir sy bydrae tot die Afrikaanse toneelkuns.12 & 13 Maart 20:30 | Spier Amfiteater | 100min | R60 vir groepbesprekings | Geen o/ 14 G Agtervolger’n Hoërskool Bellville Nasionale Toneelspelkompetisie-inisiatief, in samewerking met US Woordfees en SuidoosterfeesMet Theodore Jantjies, Dealen Fredricks, Llewellyn Steenkamp, Elandre Schwartz, Nicolette van Schalkwyk & Kim Cloete. Vervaardig deur Herman Pieters. Musiek: Schalk Joubert. Teks en regie: Vicky Davis.Neville het nie oop kaarte met die ander drie gespeel nie. Hulle hoef mos nie te weet hoekom hy regtig op die staptog wou gaan nie. Wanneer te veel vreemde dinge gebeur, besef die vier jong mense dis ’n staptog soos geen ander nie en geeneen sal dié ervaring kan vergeet nie. ’n Boeiende spanningsdrama, gebaseer op Johan van Lill se boek.15 Maart 10:00 & 12:30 | kykNET Hoërskool Stellenbosch | 60min | R50 vir groepbesprekings Wellingtonse SuikerIn samewerking met Kunstekaap en die Breytenbach Sentrum. Met Gerhard Steyn, Richard van der Westhuizen en die Kunstekaap Jeugorkes, Wellington / Mbekweni. Dirigent: Ian Smith. Projekbestuurder: Mandy Barnes. Vervaardiger: Marlene le Roux.Gewilde Gerhard Steyn, met sy goot treffer ‘Baby Tjoklits’, en Richard van der Westhuizen werk wonders saam met Wellington se eie jeugorkes en kom met ’n ryk verskeidenheid in die magiese blou uur.7 Maart 18:00 | Neethlingshof| 70min | R50 vir groepbesprekings AdamMet Hugo Ludik, Reynardt Hugo en Kyle Grant, saam met die Heavenly Quartez van Khayelitsha.Sewe word nogmaals ’n volmaakte getal met hierdie sewe stemme! Adam, die bekende driemanskap, deel ʼn verhoog met die talentvolle Heavenly Quartez. Nie net is die twee groepe sag op die oog nie, maar hulle toor behoorlik met hul energieke sang en danspassies!14 Maart 18:00 | Neethlingshof | 100min | R50 vir groepbesprekings

Have you thought about your 2014 marketing spend?

You can reach 54 000 readers by advertising in the Helderberg AWSUM Newspaper.

Book your space for 2014 by emailing Ayesha at [email protected] or phone 071 898 9522.

Film Acting Classes for Teenz

www.voiceinaction.co.za Email: [email protected] Phone: 072 298 1013

Learn acting techniques for TV and FilmAce your commercial castings!

Tuesday 16:00 - 17:00Somerset West

Voice in Action Film & Drama Academy

Drama Classes Age 4 -18R440/term

Filmmaking Classes for TeenzR550/term

Somerset West

www.facebook.com/voiceinaction

NEWS / NUUS

MARCH 20146

With School Health Week, which runs from 4 to 8 March, in the spotlight, parents are reminded to pack healthy lunch boxes for their children. “Nutrition is key to learning, as it provides learners with the energy to engage in school activities,” says Madelein Luttig, Grade 2 teacher at Riverside College, Burgundy Estate. “While families may serve healthy meals at home, school lunch boxes are often filled with junk food such as chips and chocolate. It’s important to ensure your child has access to a varied, balanced diet throughout the day.”

Healthy lunchbox tips:

• Swap white sliced bread for low GI or wholewheat• Omega-3’s are great brain food – e.g. salmon, walnuts or kiwi fruit• Try food pairing, such as cherry tomatoes with cheese cubes• Pack a small tub of yogurt for calcium• Cut fruit and vegetables into fun shapes – think carrot sticks and cucumber wedges.• Last night’s leftovers are a healthy option over another sandwich• Pack water, not juice – if your child is reluctant, try diluting the juice• Oat crunchies are delicious and healthy, plus you can make them yourself!• Boiled eggs and biltong are easy to pack and are a good source of protein.

School Health Week

Onnies, julle kan ook wen! Ons gee ‘n kontantprys van R1000 weg vir die onderwyser wat die meeste leerders fees toe bring. Vir groepbesprekings teen afslagtariewe, kontak vir Malanie by [email protected] vir die volgende shows vir groepbesprekings van 50 of meer skoliere:

Wen met Woordfees!Zander van 7de Laan (Theodore Jantjies) is by die US Woordfees te sien in die show “Agtervolger”. Kom check dit uit op Saterdag 15 Maart om 10:00 en 12:30 by kykNET Hoërskool Stellenbosch.

5 Gelukkige lesers kan dubbel-kaartjies vir enige Neethlingshof Piekniekkonsert by die US Woordfees wen. Sms jou naam en die konsert van jou keuse na 43366 voor Vrydag 7 Maart.!

Page 7: Helderberg (March) Primary Schools

NEWS / NUUS

MARCH 2014 7EVENTS

Cycling events:

Races:

For the more social people...

Event Date Venue

Constantia Village K-Way Fun Run 8 March False Bay Rugby Club

Langebaan Weskus Marathon 15 March Langebaan Country Estate

Colour the City 7km Fun Run 15 March Jan van Riebeeck High School

Penny Pinchers 10km & 5km 22 March Penny Pinchers, George

Velddraf met Woorde 15 March Uitkyk Wynlandgoed

Event Date Venue

Liqui-Fruit Vineyard Races 30 March Lourensford Wine Estate

PPA Wacky Wheels 2014 22-23 March Surprise venue

Westcoast Warmwater Weekend 21-23 March West Coast National Park

Kingfisher MTB Marathon 22 March Hoekwil Primary

Kirstenbosch Summer Sunset Concerts:09 March Hugh Masekela16 March Cape Town Folk ‘n Acoustic Music Festival23 March Desmond and the Tutus, Shortstraw30 March Lira06 April Jeremy Loops

Festivals:

Vir die manne!

Who doesn’t love summer in the Western Cape! Don’t miss out on these festivals:Paarl Ommiberg ‘Round the Rock’ Festival 8 – 9 MarchWellington Wine Harvest Festival 15 – 16 MarchUS Woordfees 6-16 Maart Lambertsbaai Kreeffees 21 – 23 MarchATKV Oesfees, Solms-Delta Wine Estate 22 MarchK-Day Music Festival 29 MarchABSA KKNK Festival 29 March – 5 AprilCape Getaway Show 14 – 16 MarchEarth Hour in Cape Town 29 March

DATE MATCH KICK-OFF ROUND 4 (BYES: Chiefs, Highlanders, Waratahs)Friday, 7 March Hurricanes V Brumbies 08:35

Friday, 7 March Reds V Cheetahs 10:40

Saturday, 8 March Crusaders V Stormers 08:35

Saturday, 8 March Force V Rebels 10:40

Saturday, 8 March Bulls V Blues 17:05

Saturday, 8 March Sharks V Lions 19:10

ROUND 5 (BYE: Bulls)Friday, 14 March Chiefs V Stormers 08:35

Friday, 14 March Rebels V Crusaders 10:40

Saturday, 15 March Hurricanes V Cheetahs 05:35

Saturday, 15 March Highlanders V Force 08:35

Saturday, 15 March Brumbies V Waratahs 10:40

Saturday, 15 March Lions V Blues 15:00

Saturday, 15 March Sharks V Reds 17:05

‘n Annerste VelddrafHier is jy meer as net ‘n nommer! Skryf in en draf met ‘n unieke Afrikaanse woord as jou registrasienommer. Die Eendracht Hotel Velddraf met Woorde, in samewerking met die Woordeboek van die Afrikaanse Taal (WAT), spits hom daarop toe om mense opnuut bewus te maak van die tongtrippel terme en wonderlike woorde wat Afrikaans so bekkig maak.

Wanneer / Waar?Saterdag 15 Maart, Uitkyk Wynlandgoed, Stellenbosch.6 km Japtrap: R90; wegspring: 09:0012 km Vastrap: R110; wegspring: 08:3018 km Sweet-tap: R130; wegspring: 08:00

Wie kan deelneem?Is jy “witblits” of “weghol”? Of dalk “pamperlang” of “lang-samerhand”? Oud en jonk; lank en slank; rond en gesond – iedereen is welkom om vir die Velddraf met Woorde in te skryf.

Wat kry jy als? 1. Alle deelnemers ontvang by die eindpunt ‘n spekboom as medalje. Dié nederige boom het die vermoë om koolstofdioksied in die atmosfeer te verminder en natuurlike ekosisteme te vernuwe. Plant jou boom tuis en gee iets terug aan die natuur.2. ‘n Bottel Uitkyk wyn om te geniet saam met versnapering te koop by die kosstalletjies na die tyd.3. Lewendige musiek voor en na die prysuitdeling en gelukkige trekking.

Kom geniet die dag saam met ons! Daar is piekniekmandjies en ander heerlike kosstalletjies, wyn, musiek, ‘n opwindende prysuitdeling en hope pret vir die kinders.

FOMO (Fear of missing out)

CALENDAR

Page 8: Helderberg (March) Primary Schools

NEWS / NUUS

MARCH 20148

wingerddie

kos wyn kuier

Die Wingerd is a lovely relaxing restaurant, a true Winelands hospitality experience. A perfect venue to kick back after a hard days work or to bring the family and kids for a fun lled day.

Have a mouth watering feast of our a La carte menu for you to delight, as well as delicious gourmet pizzas, and a unique baunique barrel menu that will make you come backfor more.

All of this is complemented by our extensive wine list that will satisfy every palate.

Die Wingerd restaurant atProtea Hotel Stellenbosch,Techno Avenue, Techno Park.Tel +27 (0)21 880 9559 ore-mail: [email protected]: www.phstellenbosch.com

Celebrate St Paddy’s day Every year on 17 March, Ireland celebrates Saint Patrick’s Day, a cultural and religious holiday that dates back to the 9th century and pays homage to the nation’s most prominent patron saint. While it does have spiritual roots, today, the occasion is largely used as an excuse for Irish fun and has been eagerly adopted by a host of countries outside of the shamrock state, South Africa included.

The AWSUM Kombuis shares two Irish recipes to celebrate St Paddy’s.

Whatever you cook, may the luck of the Irish be there with you.

Original Irish CoffeeTotal Time: 10 min Prep: 5 min Cook: 5 min Yield: 1 serving Level: Easy

Ingredients:

1 cup freshly brewed hot coffee 1 tablespoon brown sugar 1 jigger Irish whiskey (3 tablespoons) Heavy cream, slightly whipped

Directions:

Fill footed mug or a mug with hot water to preheat it, then empty. Pour piping hot coffee into warmed glass until it is about 3/4 full. Add the brown sugar and stir until completely dissolved. Blend in Irish whiskey. Top with a collar of the whipped heavy cream by pouring gently over back of spoon. Serve hot.

Source: http://www.foodnetwork.com

Irish Cream Chocolate Mousse

Prep:10 minTotal: 30 minServings total: 6 servings, 1/2 cup each

Ingredients:

1 package JELL-O Chocolate Instant Pudding1 cup cold milk¼ cup Irish cream liqueur2 cups whipped cream½ cup fresh raspberries30 g BAKER'S Semi-Sweet Chocolate, shaved

Directions:

Beat pudding mix, milk and liqueur in medium bowl with whisk 2 min. Stir in 1 and a half cups whipped cream. Spoon into 6 dessert dishes. Refrigerate 20 min. Top with remaining whipped cream, berries and chocolate.

Source: http://www.kraftrecipes.com

Page 9: Helderberg (March) Primary Schools

NEWS / NUUS

MARCH 2014 9Laerskool Stellenbosch

Celebrate St Paddy’s day Stellies Spog met Superspar Topskole Swemtrofee

Stellies reik uit op Velentynsdag

Uitmuntende Prestasie Krieketkoors pak Stellies!

Neelsie Prestige-byeenkoms

Topatlete by Fanie Theron-prestigebyeenkomsLaerskool Stellenbosch se swemspan het 20 ander skole uitgestof om die gesogte Superspar Topskole Swemgala op Malmesbury te wen. Hier is die span met die trofee.

Stellies het mev. Charné de Kock, mev. Suid-Afrika 2013/2014 ondersteun in ‘n uitreik projek vir die Rooikruis Kinderhospitaal. ‘n Klaskamer vol geskenke en ‘n kontantbedrag was ingesamel. Baie dankie aan almal se ondersteuning en goedhartigheid wat hierdie poging en dag spesiaal gemaak het.

Tydens die Wes-Kaapse Onderwysdepartement se sistemiese toetse vir Graad 3 en 6 van 2013, het ons skool besonder goed presteer. Daar was ‘n provinsiale prysuitdeling op Dinsdag, 18 Februarie en ons het ‘n toekenning vir uitnemendheid in Wiskunde en ‘n kontantbe-drag van R20 000,00 ontvang.

Om hierdie toekenning te ontvang is ‘n geweldige eer. Dit reflekteer die onderwysers se ywer en toewyding waarmee hulle ons kinders al die nodige vaardighede aanleer. Die Agbare Minister van Onderwys, mnr. Donald Grant, het die toekenning tydens die baie deftige geleentheid aan ons oorhandig. Baie geluk aan ons leerders met hul puik prestasies, maar ook aan die onderwysers vir hul wonderlike werk in die klaskamer.

Tydens ons jaarlikse Neelsie Prestige-byeenkoms, wat in ’n stormsterk suidoostewind plaasgevind het, het ‘n hele paar rekords gespat. Die skole wat deelgeneem het is: Bridge House, Totius, Hugo Rust, Weber Gedenk, Worcester-Noord, Mikro en Laerskool Stellenbosch.

Voor vlnr: Louis Fourie, Anne-Marie Celliers, Elle Olivier, Kiara Noades, Marise Kriel, Carla Kriel, Catrien Müller en Christi Noades.Middel vlnr: Robert van Eeden, Carla Müller, Mia van der Merwe, Iané Marx, Carl Bekker, Johan van der Merwe, Dirkie Aldrich en Willem van der Westhuyzen. Voor vnlr: Carla Kriel, Iané Marx, Myron-Lee Jonkerman, Carl Roothman, Carl Bekker, Chad-Lee Wenn

en Zoë Hartogh. Agter vlnr: Greta Malan, Azrea Sylvester, Jana le Grange, Lana Prins, Bronwin Lee en Pippa Theron.

Vlnr: me. Penny Vinjevold (WKOD) , Juf. Adiska du Preez, Mnr. Jacques Horne (adjunkhoof), Juf. Renika Stramrood en mnr. Donald Grant (minister van Onderwys Wes-Kaap).

Reece Bosman spog met ‘n driekuns in die wedstryd teen Franschoek. Dit het sy span gehelp om die westryd met 71 lopies te wen.Baie geluk.

Page 10: Helderberg (March) Primary Schools

NEWS / NUUS

MARCH 201410 Laerskool Eikestad

Leerlingraad vir 2014

Matchpoint tennisspanne

XTERRA Warriors

Die Matchpoint seuns en dogters tennisspanne wat beide silwer medaljes by die Sun City Tennistoernooi verwerf het.

Links agter: Mnr De Bruyn, Neels Rossouw, Heinrich Hattingh, Christian de Kock, Franco Maritz, Lukas Stander, Dr. Aucamp,Jaco van Schalkwyk, Hugo Kotze(Onderhoofseun), Gerhard Cloete(Hoofseun),Rudi Steenkamp, Ruben Fortuin, Antonie Jacobs, Mev A.Nieuwoudt. Links voor: Marne Van Zyl, Charmara Jansen, Marguerite le Roux, Ingrid le Roux,Elsabe Maree, Anneke Fourie(Hoofdogter), Carla Theron, Kayla Swanepoel(Onderhoofdogter),Michelle SteynAfwesig: Juliana Sieberhagen. Van links na regs: David Kriel, Richard Muller,Sebastian Pienaar en Jac Nel.

Lisa Gouws, ons WP SA Boerperd 0/11 kampioen ruiter.Ons hou lekker Piekniek saam met juffrou.

Ons bederf ons skoolhoof en personeel met ‘n liedjie.

Baie geluk!

Page 11: Helderberg (March) Primary Schools

NEWS / NUUS

MARCH 2014 11Laerskool Lochnerhoff

Lank lewe Wiskunde in Lochieland

Olimpiese Spele 2014

Wiskunde lewe in Lochieland. Dit het ons weer gesien met ons onlangse Wiskunde week. Ons het kop gekrap met ons daaglikse kopkrappers. Wiskunde is kop toe gevat met Wiskunde hoede en het die strop om die nek gekry met Wiskundedasse. Met ons Breinboelies het Tony Williams ‘n wetenskaplike en wiskundige ons breine behoorlik geboelie met Wiskunde probleme.

Die Olimpiese Spele is op Saterdag 22 Februarie gehou. Die geleentheid dien as bemarking vir Lochnerhof. Ons het alle voorskoolse kindertjies in die omgewing uitgenooi om die dag van pret en plesier by te woon. Weereens was dit ‘n groot sukses. Al was die weer dalk bietjie warm, het elke maatjie nogsteeds hul bes probeer en dit baie geniet. Elkeen is huistoe met ‘n “medalje” om die nek en sal daardeur definitief vir Lochnerhof onthou. Sien julle volgende jaar weer!

Agter links: Jean-Marie Jordaan en Marlene Geldenhuys. VLNR: Marnich Fivaz, Gary Otto, Tiaan Naude en Mario Newton en Jac Nel.

Christiaan Brandt, Nathan de Bruin,Chris Jurgens en Jean-Pierre. Skaakmat! Dean Evert in Gr.2 konsentreer baie hard op sy skaak-wedstryd wat tydens Wiskundeweek in die klasse gespeel is en Jac Nel.

Get the latest AWSUM edition onwww.awsum.co.za

and save a life!

Page 12: Helderberg (March) Primary Schools

NEWS / NUUS

MARCH 201412 Laerskool Hendrik Louw

MONDAY - EISBEIN - R35750g Eisbein and Chips for only R35.

TUESDAY - Burger ManiaBeef/Chicken/Rib Burgers(Chips and Sauce included) for only R26250g Rump, E250g Rump, Egg & Chips only R34

WEDNESDAY: Give Away Spare Ribs R34450g Spare Ribs and Chips only R34

6-8 Koorzen Centre, Koorzen Street, StrandTel: 021 853 2804 | Fax: 021 853 2810

KITCHEN OPEN: 11AM - 10PM | MONDAY - SATURDAYS

For bookings: Michelle 021 853 2804

WP Tennisspan

Indoor HockeyCongratulations to Hendrik Louw Primary’s U12 indoor hockey girls and their coaches who won the league on Monday evening, 24 February 2014. They played in a very exciting final against Somerset House who were fantastic opponents.

At full time both teams were tied with a score of 3-3. The teams went into one-on-one shoot out where Hendrik Louw won 3-2. A special word of thanks to Mandy and Somerset House for a fantastic indoor tournament!

Back row: Ami Lubbe, Eljah De Wet, Blayne Samuels (Captain), Eunice Kets (Coach), Caira Lombard, Ané Braasch. Front row: Chantel Hale (Coach), Jessica Van Rensburg, Chantel Kets (Coach).

Vlnr: Mikhail Briesies o/11A, Charl Morkel o/12B, Deidre Barnard o/12B, Reneé Malan o/13B, Ané Braasch o/12A.

Hendrik Louw se eerste kaartmasjien transaksie op 10 Februarie 2014!

Laerskool Hendrik Louw wens hulle WP Tennisspan sterkte toe! Die B-Spanne speel 7 & 8 Maart in Springbok teen Noord-Kaap en 14 & 15 Maart in Worcester teen Boland B. Die A-spanne speel 28-30 Maart in die Synergy Cup teen Boland, Oostelike-Provinsie en Suid-Westelike Distrik.

Hendrik Louw samel nie-bederfbare kosprodukte in op Valentynsdag (Moompi-projek).

Page 13: Helderberg (March) Primary Schools

NEWS / NUUS

MARCH 2014 13Beaumont Primary

Athletics

Graad R

Graad R

Mieke Basson from De Hoop and Dalvon Blood from Beaumont were the Victrix and Victor Ludorum for the Benbel Athletics Inter-Schools.

Dalvon Blood is one of Beaumont’s top athletes. On Saturday 22 February he qualified for the WP trials in 80m hurdles, 200m hurdles and Long Jump. The following athletes from Beaumont also qualified for the WP trials: Lilly Sandenberg, Lutho Phumelo and Darren Zurnamer.

Ons graad R leerders staan bekend as die Beaumont Welpies. Hulle het papierpoppe gemaak as deel van hul tema oor “Myself”.

All the learners took part in go-cart races at school. The classes competed against each other. Even the teachers took part!

Grade 2 learners waiting for their turn. Alexander Vos, Dylan Bamberger and Philippe Andro making a team on the go-cart.

Page 14: Helderberg (March) Primary Schools

NEWS / NUUS

MARCH 201414 Laerskool De Hoop

De Hoop maak skoonskip tydens Interskole

Athlete’s PrayerGod, let me play well but fairly.Help me to learn something that mattersonce the game is over. Let competition make me strong but never hostile.Always let me help my opponent up.Never catch me rejoicing in the adversity of others.If I know victory, allow me to be happy; if I am denied, keep me from envy. Remind me that sports are just games. If through athletics I set an example, let it be a good one.

Onder 13A-krieketspan is spoggerig uitgerus met nuwe hemde en pette danksy hul borge. Mnr. Kallie Hutton, die afrigter, skud hand met die borge; mnr. Rikus le Roux van Selfords Select en mnr. Woudie du Toit van BUCO. De Hoop sê baie dankie!

Willem Grönum en Mieke Basson, spankapteine van Laerskool De Hoop, spog nie net alleen met die Interskole wennerstrofee nie, maar het ook die Victrix Ludorum-trofee huis toe gebring. Mieke Basson is aangewys as die Victrix Ludorum.

Love is in the air! Grade 7’s having fun during their annual Valentine’s picnic.

Good, better, best! Stefan Swanepoel, Alexan-der Jones en Theron Heerschap kraai koning by die junior swemgala.

Megan Keehn in action at interschools. Jeanelle Baard en Nicole Smal in die pylvak na ‘n perfekte oorgee in hul aflositem.

Ons swem loshande die beste! De Hoop se gedugte junior vissiespan tydens die onlangse junior pretgala!

Gideon Odendaal and Lisa van der Merwe glide over the high jump pole at interschools.

Page 15: Helderberg (March) Primary Schools

NEWS / NUUS

MARCH 2014 15Somerset West Primary

wingerddie

kos wyn kuier

Die Wingerd is a lovely relaxing restaurant, a true Winelands hospitality experience. A perfect venue to kick back after a hard days work or to bring the family and kids for a fun lled day.

Have a mouth watering feast of our a La carte menu for you to delight, as well as delicious gourmet pizzas, and a unique baunique barrel menu that will make you come backfor more.

All of this is complemented by our extensive wine list that will satisfy every palate.

Die Wingerd restaurant atProtea Hotel Stellenbosch,Techno Avenue, Techno Park.Tel +27 (0)21 880 9559 ore-mail: [email protected]: www.phstellenbosch.com

Isabella Booyens en Jesse Linders. Marinus Roux

SWPS onderwysers soek bietjie laffenis in die koelte.

Die dames span, bestaande uit ouers en onder-wysers, het die aflos gewen en ontvang ‘n geskenk

van mnr. Benade. Jesse Linders in aksie.

Mnr Allers tree aan die einde van die jaar, na 36 jaar diens, af. Dit is mnr. Johan Allers en mnr. Daniel Benade van Benbel, borg van die Inter-

skole, se vyftiende interskole saam.

Cydney Williams

Swem Die graad 3’s was beslis kreatief op Valentynsdag

Interskole atletiek

Ons swemmers het uitstekend presteer in die Potgieter-gala teen Laerskool Groote Schuur wat plaasgevind het by SWPS.

‘n Baie trotse Janine Nel ontvang ‘n hoofde toekennings sertifikaat van mnr. van Schalkwyk vir entosiasme en goeie maniere.

Page 16: Helderberg (March) Primary Schools

NEWS / NUUS

MARCH 201416Entertainment

Visit our store located inCinnamon Square Centre,

Gordon’s Bay Boulevard forall your pets requirements

Tel: 021 853 2020www.petproducts.co.za

email: [email protected]

13

22 3

6

5

15

2

9 1

6

278

3 63

516 7

54

7 43

American Hustle No persons under 16

Dallas Buyers Club No persons under 16

Pompeii (3D) No persons under 16

Pad na Jou Hart Parental Guidance 7-9

Saving Mr. Banks Parental Guidance 7-9

The Monuments Men Parental Guidance 7-9

The Nut Job (3D) Parental Guidance

The Perfect Wave Parental Guidance

Watch the following movies at a cinema near you!

The song charts below represent the 10 most popular songs for February 2014 based on the top downloaded and

streamed songs from online music retailers.

Source: top10songs.com

Read AWSUM online at www.awsum.co.za

SUDOKU Movies Showing

Top 10 Songs - February 2014 App of the month

Any.Do To-do List

2014 is already in full swing and you are still not organised or are you driving and thinking of great ideas and by the time you get home you have forgotten all of them?

Any.do is a beautifully designed to-do list de-veloped by Any.do. Simply tap on the micro-phone icon and you can say what you need to do for the day. Any.do will instantly convert your words into text. Swipe with your finger or shake your device to remove a completed task. Make phone calls, send text messages, and schedule meetings directly from the app. You can customize folders so you can stay organized!Source: http://www.heavy.com/


Recommended