+ All Categories
Home > Documents > Helderberg gazette 25 mar 2014

Helderberg gazette 25 mar 2014

Date post: 23-Mar-2016
Category:
Upload: boland-gazette
View: 257 times
Download: 0 times
Share this document with a friend
Description:
Helderberg gazette 25 mar 2014
Popular Tags:
12
www.bolandgazette.co.za bolandgazette.mobi Year 18 • Tuesday 25 March 2014 | Tel. 021 853 0211 Helderberg Service delivery protests that started in the Cape Town area last week have spilled over to the Helderberg. Constable Mthokozisi Gama, spokesperson for the Lwandle Police says protesters gathered in Lwandle on Sunday at about 19:00 and burned tyres. The crowd was dispersed at about 21:00. Gama says a 21-year-old man was arrested and will appear in the Strand Magistrate’s Court on a charge of public violence today. The protests intensified as protesters moved to the N2 at about 06:30 on Monday, barricading entrances to and from Lwandle and Nomzamo at Hlathi Drive and Onverwacht Street with burning objects. Gama says six women were taken in for questioning regarding the incident, but were later released. Parts of the N2 were closed just after 07:00 and re-opened at 13:00. PHOTO: DELIAH BRINKHUIS Flames of frustration Flames of frustration State opposes bail DELIAH BRINKHUIS The state has opposed bail for the eight men (aged 21–29) who have been charged with the rape and assault of two Macassar women. The suspects made their second court appear- ance in the Somerset West Magistrate’s Court on Wednesday after they were arrested in Macassar on 10 March. Police initially arrested nine men, but released one man after he could not be linked to the crime. Last week the Macassar CPF submitted a letter to the court to request that bail for the men, who are believed to be members of the 28s gang, be opposed. The crime was allegedly committed at a home in Macassar Village when the women (aged 30 and 37) visited a friend on Friday 7 March at about 21:00. One of the women managed to escape the next morning at about 07:00 and called for help. The men allegedly acted on orders from their gang leader when they committed the crimes. A reader contacted the DistrictMail, the Helder- berg Gazette’s sister newspaper, on Tuesday last week after the article Gangs move into Helderberg appeared. According to the reader from Macassar Village, the area had become more peaceful since the men, who allegedly terrorised the community, were ar- rested. The resident expressed hope that bail will be denied and that the men will remain in custody. The men will appear in court again on 2 April. Read in Thursday’s DistrictMail ) Winederous news ) Extra big bumper edition coming your way ) National lifesaving club championships Crayfish bust 2 WEN boeke 11 Lifesaving championships 12
Transcript

www.bolandgazette.co.zabolandgazette.mobiYear 18 • Tuesday 25 March 2014 | Tel. 021 853 0211

Helderberg

Service delivery protests that started in the Cape Town area last week have spilled over to the Helderberg. Constable Mthokozisi Gama, spokespersonfor the Lwandle Police says protesters gathered in Lwandle on Sunday at about 19:00 and burned tyres. The crowd was dispersed at about 21:00.Gama says a 21-year-old man was arrested and will appear in the Strand Magistrate’s Court on a charge of public violence today. The protestsintensified as protesters moved to the N2 at about 06:30 on Monday, barricading entrances to and from Lwandle and Nomzamo at Hlathi Driveand Onverwacht Street with burning objects. Gama says six women were taken in for questioning regarding the incident, but were later released.Parts of the N2 were closed just after 07:00 and re-opened at 13:00. PHOTO: DELIAH BRINKHUIS

Flames of frustrationFlames of frustration Stateopposes bailDELIAH BRINKHUIS

The state has opposed bail for the eight men(aged 21–29) who have been charged with therape and assault of two Macassar women.

The suspects made their second court appear-ance in the Somerset West Magistrate’s Court onWednesday after they were arrested in Macassaron 10 March.

Police initially arrested nine men, but releasedone man after he could not be linked to the crime.Last week the Macassar CPF submitted a letter tothe court to request that bail for the men, who arebelieved to be members of the 28s gang, be opposed.

The crime was allegedly committed at a homein Macassar Village when the women (aged 30 and37) visited a friend on Friday 7 March at about21:00. One of the women managed to escape thenext morning at about 07:00 and called for help.

The men allegedly acted on orders from theirgang leader when they committed the crimes.

A reader contacted theDistrictMail, theHelder-berg Gazette’s sister newspaper, on Tuesday lastweek after the articleGangs move into Helderbergappeared.

According to the reader from Macassar Village,the area had become more peaceful since the men,who allegedly terrorised the community, were ar-rested. The resident expressed hope that bail willbe denied and that the men will remain in custody.The men will appear in court again on 2 April.

Read in Thursday’sDistrictMail

) Winederous news) Extra big bumper editioncoming your way) National lifesaving clubchampionships

Crayfish bust 2 WEN boeke 11 Lifesaving championships 12

Helderberg Gazette News - Nuus Tuesday 25 March 20142

Man arrested with5 660 crayfish tailsA 26-year-old man appeared in theStrand Magistrate’s Court on Thurs-day 20 March for being in possessionof 5 660 illegal crayfish tailsworthanestimated R226 400.

Flying Squad members arrested the-Hawston resident at 06:00 on Tuesday 18March when they saw a white Volkswa-gen Golf with one male occupant insidedrivingatahighspeedontheN2oppositeLwandle. Police followed thevehicle andinstructed the driver to pull over. Thepolice approached the vehicle after itstopped with the intention of searching

it, but the driver sped away. The policeimmediately gave a chase and managedto stop the vehicle in the Strand area.Thedriver then jumpedoutof thevehi-

cle and tried in vain to escape.Police foundthecrayfishwhilesearch-

ing the vehicle and charged the suspect,Mark Theunissen, with the illegal trans-portation of crayfish tails without a per-mit, the transportation of crayfish tailsnot inawhole stateandrecklessandneg-ligent driving.He was released on R10 000 bail and

will make his next court appearance on4 April. Members of the Department of Agriculture and Fisheries counting the crayfish tails.

Helderberg GazetteNews - NuusTuesday 25 March 2014 3

SW-ontsnapte aangekeerDELIAH BRINKHUIS

Die verdagtewatmeer as ’nmaand gelede uit polisie-aanhouding by die Somer-set-Wes polisiestasie ont-snap het, is verlede Maan-dag in hegtenis geneem.

Volgens konst. Suzan Jan-tjies, woordvoerder vir dieSomerset-Wes-polisie, het in-woners van Wesbank, Delft,onlangs Somerset-Wes be-soekendieverdagtewathom-self asDonloPetersenvoorge-doen het, se foto in die Dis-triksPos herken. Jantjies hetbevestig dat die verdagte ’nvals naamaan polisie verskafhet. Sy kon egter nie sy regtenaam verskaf nie.Jantjies sê die mense het

die polisie gekontak en inlig-ting aan hulle verskaf oorwaar Petersen hom bevindhet.Volgens Jantjies het speur-

konstabel Elton Isaacs die in-ligting opgevolg en Sondag

verskeie adresse van familie-lede van Petersen wat aanhom verskaf is, besoek. Sysoektog was egter onsukses-vol. Later die aand het hy eg-ter ’n oproep van dieMfuleni-polisie ontvang om te sê Pe-tersen is in hegtenis geneemvir die besit van tik.• Petersen is op 6 Februarie

op ’nklagvan inbraakendief-stal inhegtenis geneemtoehyomstreeks 16:45 toegang tot ’nkantoorgebou in Caledon-straat verkry het nadat besig-hede reeds vir die dag gesluithet. Hy het egter dieselfdeaand uit aanhouding ont-snap.Petersen het verlede

Woensdag in die Somerset-Wes-hof verskyn op aanklag-te van huisbraak, diefstal enontsnapping uit polisie-aan-houding. Hy bly in aanhou-ding tot sy volgende hofver-skyning vir borgtog, môre 26Maart.Volgens Jantjies is ’ninterne ondersoek oor dieontsnapping ingestel. Dié verdagte het homself as Donlo Petersen voorgedoen.

MISDAADBROKKIES/CRIMESNIPPETS

Besit van gevaarlike wapen’n Man (31) het Maandag in die

Strand-landdroshof skuldig gepleitop ’n aanklag van die besit van in-braakge-reedskap.Die hof het

gehoordat ’nsekerheids-beampte,Marius deVlam, in dievroeë og-gendure van24 Januarie in ’n voertuig in Black-forreststraat gevang is. EttiénneMentoor van die regshulpraad hetDe Vlam verteenwoordig en het ’nbeëdigde verklaring aan die hofvoorgelees. Hy het erken dat hy dievoertuig sonder toestemming be-tree het en dat hy ’n mes in sy besitgehad het.De Vlam is ongetroud, werkloos

enwoonby sy tante.Mentoorhet by-gevoeg dat sy kliënt reeds meer as’nmaand inaanhouding is enhet ge-vra dat die hof dit in ag neem tydensvonnisoplegging.

Staatsaanklaer Clement Abra-hams het al De Vlam se vorige ver-oordelings,van1999 tot 2013,voorge-lees. Dié aanklagte sluit in huis-

braak,diefstal,saakbeska-diging, diebesit vandwelms enminagtingvan die hof.Landdros

KarenScheepers het gesê die beskuldigdehet berou vir sy dade getoon. DeVlam is tot ses maande tronkstrafgevonnis.Beboet vir nie in hof verskynElroy Basson is verlede Maandag

R500 beboet nadat hy versuim hetom sy hofsitting by te woon. Bassonmoes op 13 Januarie in die hof ver-skyn,maar het dit nie bygewoonnieomdat hy op ’n aanklag van die besitvan dagga in hegtenis geneem is. Hyis intussen op borgtog van R500 vry-gelaat en moet weer op 14 April indie hof verskyn.

Helderberg Gazette News - Nuus Tuesday 25 March 20144

Verkul met vals noteILLANA FRANTZ

’nBesigheidindieGantssentrumhet’n verlies van R1 000 gely ná hullemet vervalste note betaal is.

Die bestuurder van die besigheid,wat anoniem wil bly, sê die voorvalhet verlede Woensdag (12 Maart)plaasgevind toe twee mans om-streeks 09:00 opgedaag het. Die manshet ’n Quantum minibus-taxi be-stuur en het navraag kom doen oordie prys van ’n koppelaar-onderdeel.Hulle is weg en het omstreeks 14:30teruggekeer om die item, wat R3 220kos, te koop.

Volgens die winkelbestuurderwerk hulle gewoonlik met groot kli-ente en doen nie baie kontanttran-saksies nie. Die mans het die bedragin R200- en R100-note betaal.

Die volgende dag toe een van die

werkers die geld gaan bank, het diebank hulle meegedeel dat vier R200-note en twee R100-note, vervals is.Die bank moes beslag lê op die noteen gevolglik het die besigheid nou ’nverlies van R1 000 gely.

“Onshet agternadiegeldgesienenagtergekom dat die unieke nommerwatopelkenoot is, sommersoopvierverskillende note gedruk is,” het diewinkelbestuurder gesê.

Hulle het ook hul hoofkantoor inkennis gestel wat toe ’n e-pos aan aldieander takkegestuurhetomopdieuitkyk te wees vir note.

Die winkelbestuurder wil anderbesighede in die area waarsku omwaaksaam vir dié slenter te wees.

Hy het bygevoeg dat hulle nou vanplan is om ’n skandeermasjien watvervalste note kan uitken, aan teskaf.

Nasorggroep word al meerJAMEY GORDON

Daar is talle kinders wat be-voorreg genoeg is om smiddaená skool by ’n nasorgsentrumaan te sluit of omtuis indie sorgvan ’n familielid of oppasser ge-laat te word.

Máár, daar is ookvele anderwatnie só gelukkig is nie en onversorgagtergelaat word – óf omdat daargeen nasorgdienste beskikbaar isnie,ófomdathulleouersditnetniekan bekostig nie.

AmberdeWet (62), ’n pensioena-ris van Helderzicht, Somerset-Wes, het die groot behoefte vir na-sorgdienste vir die kinders vanGardenVillageraakgesien,enver-lede jaar die Garden Village HaveAHeart-projekvanstapel gestuur.

Met die hulp van Kathy Lucas,’n inwoner van dié gemeenskap,sienDeWet sedert 15 Julie 2013 omna ’n toenemende aantal kinders.

De Wet sê toe sy met die projekbegin het, het sy slegs tien kindersin haar sorg gehad. Nou wissel diegroep tussen 30 en 40 kinders.

“Omdat hul ouers móét werk endaar geen ander uitweg is nie, ishiersoveelkinderswataanhulselfoorgelaat word en in die straterond hardloop,” sê De Wet.

Die kinders word Maandae,Dinsdae, Donderdae en Vrydaevanaf 14:00 tot 18:00 in die GardenVillage-gemeenskapsentrum naomgesien. Terwyl hulle in De Wetse sorg is,wordhullemet hul huis-werk gehelp, ontvang elkeen om16:30 ’n bord gekookte kos envorm

deel van ’n daaglikse Bybelstudie-sessie.

DeWetprobeerveral ookomhuldissipline, goeie maniere en res-pek te leer.

De Wet sê sy wil graag iemandinkry wat vir die kinders kan leerhoe om plante te plant, die meisie-kinders kan leer hoe om naald-werk te doen en die seuns hout-werkklasse kan aanbied. Maar,hiervoorhethulle finansieringno-dig. Op die oomblik maak sy hieren daar ’n broek korter of ’n rokvir ’n kliënt om die projek aan diegang te hou, sê De Wet wat vir 50jaar al ’n kleremaakster is en vandie huis af werk.

“Onswil graagvirWyk15 raads-lid Benedicta van Minnen bedankvir die gemeenskapsaal wat syteen geen koste aan ons beskik-baar stel. Dis reeds ’n groot bespa-ring en so help sy ook vir ons omdie kinders ’n beter lewe en toe-koms te kan gee.”

Enigiemand wat finansiële on-dersteuning aan De Wet kan ver-leen, kan haar gerus by072 964 9028 bel of skenkings kandirek in die projek se bankreke-ning gedeponeer word:

Naam: Hava A HeartBank: Capitec Somerset MallRekeningnommer: 1365678545Taknommer: 470010

Pensioenaris Amber de Wet (62) van Helderzicht, Somerset-Wes (sittend) sienna tussen 30 en 40 kinders van Garden Village om. Sy word deur Kathy Lucas(links) en Darren Jack (agter, regs) gehelp. FOTO: JAMEY GORDON Brand-oorsaak onseker

Dit isnogonduidelikwatdieoorsaakvan die brand by ’n huis in SalvoPark, Firgrove, op 14 Maart was.

DieHelderbergGazette het verledeweek berig oor die brand wat om-streeks 07:00 dié oggend in die hoof-slaapkamer van die Rose-gesin inPort Jacksonlaan uitgebreek het.

Volgens Theo Layne, woordvoer-der vir die Stad Kaapstad se brand-weerdienste, se aanvanklike kom-mentaar was die brand vermoedelikdeur ’n brandende sigaret veroor-saak.

Volgens die seun van die huiseie-naar, Wilhemina Rose, was dit egterniedieoorsaakvandiebrandnie.Hysêvolgensdieassessorvanhulverse-

keringsmaatskappy is die branddeur ’n elektriese kortsluiting ver-oorsaak.

Die Helderberg Gazette het ’n op-volg-navraag aan Layne gestuur.Volgens Layne het die brand-offisierin beheer van die toneel ’n branden-de sigaret as die vermoedelike oor-saak van die brand gerapporteer.

Layne sê verdere ondersoek magteenstrydig wees met die aanvankli-ke vermoede dat ’n brandende siga-ret die brand veroorsaak het.

Die familie het hul dank uitge-spreek teenoor die motorfietsklubUnder Surveillance van Macassarwat ’n skenking van klere aan die ge-sin gemaak het.

Helderberg GazetteAdvertisement - AdvertensieTuesday 25 March 2014 5

Helderberg Gazette Letters - Briewe Tuesday 25 March 20146

Gazette-lesers sêLourensia Park-sentrum

Hoop die Lourensia Park-sentrumword ’nwerklikheid en winkels word aangebring. Nienet sal dit gerieflik wees nie, maar ook werkverskaf aan mense! Die vraag bly egter, gaandie Stad Kaapstad sy woord gestand hou, engaandieStadKaapstad sybegrotingopdie sen-trum spandeer? Rynhardt, Somerset-WesLaat staan Lourensia Park-huiswinkels

Dit bly elke week Lourensia Park se huis-winkels in dieHelderbergGazette. Laat die sto-rie tot ’neindekom.WatvanStrand,Macassar,Chris Nissan Park, Sir Lowry’s Pass, Lwandleen Nomzamo. Daai plekke het almal verniethuise gekry en hulle het ook almal huiswin-kels. Hoekom mag Lourensia Park nie huis-winkels hê nie? Het julle mooi gedink wat kanmet die kinders en grootmense gebeur as hullena Pick n Pay by die Mall moet stap?Is daar ’n plan om misdaad te bekamp?

Talle dorpe soos Parow en Bellville hetreeds verval in misdaad. In 2012-2013 is 463 483misdade in die Wes-Kaap aangemeld. Nou isbendes besig om te trek na die Helderberg om-gewing! Behalwe om te glimlag op plakkateteen pale, wat gaan Zille en haar liberale DAdoen?Isdaarooitnplan?Wantdingeraakbuitebeheer.Swak taxi-diens

Ek wil net sê Shoprite staan nou al bitterlank, maar ons het geen ordentlike transportnie. Naweke is daar nooit taxi’s wanneer ’nmens moet shopping nie en ’n mens staan indie warm son of in die koue. As dit reën staanjy daar tot watter tyd van die dag; soms selfs’nuurof twee.Destyds toekarre transportdaarwas is hulle weggewys deur die taxi-ouens watgekla het. Die mense wou ook net ’n inkomstehê vir hul families. Die trollie-guards vra nieminder as R10 om jou huistoe te transport nie.Watvanonsvoeteasonsmoetsaamdraf?Bringasseblief weer daai voertuie in of ons mensegaan die taxi’s boikot. Desperaat, Macassar

Human Rights Day – a day that changed livesHuman Rights Day,celebrated on 21March, was de-clared a public holi-day in 1994.

The day is a com-memoration of theSharpevillemassacrein 1960 when peopleprotested againstpass (dompas) laws.Sixty-nine peoplewere killed that daywhen police openedfire on the protesters.Today, the day is alsoa celebration of theprogress that SouthAfricahasmade in itsdemocracy. Helder-berg Gazette askedlearners of Silukhan-yo Primary School inNomzamo what theday means to them.

Zizipho Fufu says she ishappy that following thattragic day in March 1960people are now able tobe educated in a lan-guage of their choice.

Samantha Sibanda sayshuman rights is the free-dom of expression. “I amthankful to the heroeswho fought for us andgave their lives so that wecould have a democracy.”

Malibongwe Mbewu saysHuman Rights Day re-minds her of a day thatheroes shenevermetdiedfor her freedom. “I am toldby my parents and grand-parents that they did nothave the rights that wehave today. These heroesbrought equality.”

Sihle Stuurman: “Yearsago all South Africanswere not equal and blackpeople did not have thefreedom to say what theywanted, I am thankful to-wards Nelson Mandelafor fighting against apart-heid.”

Anelisa Njeke, “Today wehave opportunities thatwe did not have before.We canbe taught in a lan-guage that we under-stand.”

Someleza Arosi: “We arefree to speak our lan-guage of choice and beeducated in it. Thanks toNelson Mandela and oth-er freedom fighters whofought for our freedom;wehave those rights today.”

Buhle Mngqolo says sheis thankful that South Afri-ca is ademocratic countryand that apartheid wasabolished. Buhle says sheloves going to thebeach.“Noweveryone cangowherever theywant andalso study whatever theywant to.”

Helderberg GazetteAdvertisement - AdvertensieTuesday 25 March 2014 7

Helderberg Gazette General - Algemeen Tuesday 25 March 20148

Win books!One lucky reader stands a chance to win a copy of oneof the books below.To enter, send an SMS with the title you want, along

with your details (name, surname and email address),to 34421. Entries close at 16:00 onWednesday 26 March.Each SMS costs R1,50.

Kom ons teken diere: Gebruik dieverskillende penne en teken al-lerhande diere in drie maklikestappe. Voltooi dan die leersame aktiwiteite. Diebladsye kan maklik skoongevee word sodat jydit weer en weer kan gebruik.

Trompie: Omnibus 2: In dié omnibus, wat nogdrie gewilde Trompie-stories bevat, word diesproetgesig Grootkaptein en die Boksomben-de se avonture voortgesit. Die titels van diedrie stories is Trompie die hoërskoolseun,Trompie die dromer en Trompie die speurder.

Trackeroo and the Crew: Trackeroo andthe crew are going on a top secretand dangerous mission to Earth.They have entered the Earth’s at-mosphere via the roots of a tree.Their mission is to launch a secretweapon in the Concrete Jungle to an-nihilate a mysterious killer bug thatthe Whicked Wheed created to wipeout the entire Earthling race.

’n Kameel, ’n sprinkaan en ’n vrot tamatie: Niks cools gebeur ooitop Koedoesdorp nie. Elke dag is dieselfde, die een so verve-lig soos die ander. Veral Maandag-oggende. Maar hierdieMaandag is anders, want skielik is hulle voortuin vol kamelewat Gerrie se ma se spogrose opvreet. Dis chaos by Gerrie-hulle se huis en hy en sy suster, Anneke, is mal daaroor.Dit word ’n surrealistiese dag van kamele wat pandemoniumsaai, die vreemde gesin wat tent opslaan in die voortuin,die buurman wat sy vrot tamaties oor die draad gooi endie polisie, die brandweer en die dorpsbestuurder wat in’n dolle vaart opdaag om te kyk wat de joos daar aangaan.

Zimbabwe warm heart ugly face: It starts with theauthor’s arrival, in the late 90s in Bulawayo,Zimbabwe’s second largest city and once theindustrial heartland of the country – before theviolent takeover of the white-owned farms. Theauthor takes the reader through the ten-yearperiod, from 2000 to 2009, characterised bycentralised control of all facets of life and ofan economy in free-fall, as well as the desper-ate measures adopted by ordinary people andby the business community to survive.

The book winners are...The five winners in last week’sHelderbergGazette book giveaway are:

. Shané Wantza – Die groot boek virkleingoed.

. Laetitia Janse van Rensburg –Totsiens, Koning Arthur.

. Liza-Ann Perlott – The Water Crea-

ture.. Brenden Harrison – Trompie.. MaureenViviers – Thenameof the tree

is Bojabi.Please collect your book at our offices,

at 37 Mynhardt Street, Gants Centre,Strand before 16:00 on Friday 28 March.

Helderberg GazetteGeneral - AlgemeenTuesday 25 March 2014 9

Sopkombuis vir kinders hethulp nodig om groter te wordKaty Arendse bestuur al vir jare’n sopkombuis vir kinders náskool in Erijahville in die Strandmaar het ’n behoefte om die sop-kombuis groter te maak. Sy ver-soek hulp in die vorm van dona-sies van materiaal soos hout ofsink om haar spasie te vergroot.Bel haar op 074 327 6323.

Speelgoed donasie: Shoprite Broadway hetspeelgoedgeskenk vir kinders vanErijahvil-le gemeenskap in die Strand. Die speel-goed is versprei deur Katy Arendse se sop-kombuis. Arendse het Shoprite vir hulskenking bedank.

Broodnodig: Louna Viljoen maak ’n weeklikse donasievan brood aan Arendse se sopkombuis.

Nuwe Afrikaanse Bybelvertalingword bekendgestelDieBybelgenootskapvanSuid-Afri-ka het onlangs die Nuwe Testamenten Psalms: ’n Direkte Vertaling indie Grote Kerk in Kaapstad bekend-gestel.

’n Tweede bekendstellingsge-leentheid word op 9 April om 19:00in die AGS Kaleideo-gemeente inKempton Park gehou.

Die Nuwe Testament en Psalms:’n Direkte Vertaling is die vrug vandie Bybelvertalingsprojek wat aan-gepak is op versoek van die kerkewat die Bybel in Afrikaans gebruik.Aangesien baie gelowiges ’n behoef-te het aan ’n Bybel wat so na asmoontlik aan die bronteks, maarsteeds goed verstaanbaar is, het dieKerklike Advieskomitee (Die Bybelin Afrikaans) by die Bybelgenoot-skap aanbeveel om met ’n Bybelver-taling wat sterker aansluit by diebronteks (dit wil sê die Hebreeuse,Aramese en Griekse tekste) as diebestaande vertalings, te begin.

Alle kerke wat die Bybel in Afri-

kaans gebruik, het sittingsreg opdie Kerklike Advieskomitee. Diefeit dat kennis van Bybelvertaal-kunde, asook die kennis van die talewaarin die Bybel oorspronklik ge-skryf is, die afgelope aantal jare uit-gebrei het, het ook ’n rol gespeel indie Kerklike Advieskomitee se aan-beveling.

Daar is in 2006 met die vertalingbegin en sowat 140 medewerkers isbetrokke by die vertalingsprojekwaarvan prof Bernard Combrinkdie projekleier is. Die vertaling vandie res van die Bybel duur voort.

Hierdie vertaling is werklik his-tories ’neersteaangesienditdieeer-ste keer is dat feitlik alle kerke watdie Bybel in Afrikaans gebruik, by’n Bybelvertaling in Afrikaans be-trokke is: byna 20 verskillendekerkgenootskappe wat die Bybel inAfrikaans gebruik, is op een of an-der manier by hierdie vertaling be-trokke.

Daar sal ’n hardeband-eksem-

plaar teen R35 beskikbaar wees, so-wel as ’n eksemplaar wat in ver-werkteleeringebindismetgoud-op-snee kantafwerking en duimindekswat teenR99pereksemplaarsalver-koop. Die publikasies sal na 12Maart by die Bybelgenootskap, so-wel as in die handel, beskikbaarwees.DieselfdeaandworddieNuweTestament en Psalms ook in ver-skeie digitale formate bekendge-stel. Dit sal beskikbaar wees as ’ne-Bybelenookbruikbaaropselfone.

Ter herdenking van hierdie be-sondere geleentheid, sal die eerste500 eksemplare as genommerde ek-semplare verkoop word.

Die eerste 10 eksemplare sal ookdeur die Begeleidingskomitee vandié vertalingsprojek ondertekenword. Enigiemand wat belangstelomeenvanhierdiegenommerdeek-semplare te bekom, kan Mims Tur-ley by 021 910 8705 skakel of ’n [email protected] meer inligting.

Gesondheidsorggratis in MacassarDie Rotary gesinsgesondheid-veldtogin Macassar sal van Woensdag 2 Apriltot Vrydag 4 April by die Calvynse Pro-testante Kerk in Fahstraat vanaf 09:00– 16:00 aangebied word.

Gesondheidsdienste wat verniet be-skikbaar sal wees, sluit in HIV-toetse,TB-toetse, bloeddruk-toetse, poliodrup-pels, inentings teen masels, papsmeeren diabetes toetse. Gratis konsultasiesoor gesinsbeplanning word ook gehou.

Helderberg Gazette Geklassifiseerd Tuesday 25 March 201410

Free health services atPhambili centreFree health care services will be offered atthe Phambili Centre (9 Stork Street) inBroadlands Park from 2 – 4 April.This service is an initiative by Rotarians

for Family Health and AIDS Prevention(RFHA) and will include HIV counsellingand testing, screening for TB, diabetes andblood pressure, measles vaccinations, de-worming and the dispensing of Vitamin Aamong other.

Support AWS bazaarThe Somerset West AWS will have its annualbazaar on Saturday 29 March.The bazaar will be held at their Reitz Street

office and will start at 08:30.

PERSONALSEVICES

FINANCIAL

1420

ONLINE BUSINESS

Annual Returns, CC'sCompanies & Websites

% 021-903 8062 [email protected]

PERSONAL

1460

Vanaf 20 Maart word daarPAARL POST koeranteverkoop by HelderbergKwikspar vir al die oudPaarlliete wat nou in dieHelderberg kom werk ofwoon of vir diegene wat

net graag Paarlse plaaslikenuus wil geniet. Vir meernavrae kan u Ilse Fourieskakel by 021-870-4600.

FOR SALE

MISCELLANEOUS

1655

WE SELL the following:Toilet Paper, 1 ply in a packof 48 - R120-00, 2 ply in apack of 48 - R180-00. Wealso sell all kinds of hou-sehold detergents, internaland external, such as car,garage, etc. All ordersmore than R100-00, wedeliver for free. Pleasecall Clive: 079 882 7009 /021-903 7393.

GENERAL &HOME SERVICES

BUILDING &CONSTRUCTION

1801

CLEANINGSEVICES

1805

0 ATTENTION 0Elite House Office Clea-ning provides servicedaily/weekly for SpringCleans, Windows & Iro-ning. From R80 per shift.% Dalien 082-335-5027 /

021-852 6122

DSTV/TV/DVDSERVICES

1807

SATELITE SALESFor all your DSTV andXtraview Installations

Upgrades & Repairs. Sameday service. ContactWayne 082 746 5470.

ELECTRICAL

1810

ELECTRICAL appliances,repairs to fridges, stoves,washing machines, tumbledryers, dishwashers, etc.Established 30 years in theHelderberg. Qualifiedtrade diploma. Paul Clark(021) 856 5132.

EMERGENCY PLUM-BERS AND ELECTRI-

CIANS

For all plumbing and elec-trical problems!

BE YOUR PROBLEMBIG OR SMALL, MAKEIT MINE GIVE ME ACALL! 10% Pensioners

discount on labour% 082 823 2196

021-8564727

GARDEN &IRRIGATION

1825

HOME IMPROVEMENTSINTERIOR

1835

LAMINATED FLOORINGBLINDS

We beat anyRealistic Quote

GLENTON 072 409 5224of 021 006 2469

HOME IMPROVEMENTSEXTERIOR

1836

MISCELLANEOUS

1845

HOUSEHOLD REPAIRSFridges, stoves &w/machinesWe also buy & sell second-hand appliances% Deon 021-8508532073-575-4400

INGEBOUDE KASTESlaapkamers, kom-buise, muureenhede,hang van deure en skir-tings. Gratis kwotasiesen beste diens!Kontak 083-704-0115

JUMPING CASTLES enWaterglybaan te huur.Tel: Charmaine by021 8533999of 083-513-9493

PAINTING

1872

PEST CONTROL

1850

H BUGS BE GONE HRoof rats & mice, cockroa-ches, ants, crickets, spi-ders, bed lice, fleas, flies,termites etc. and all weedcontrol. Call us on 078 9528150 or 083 533 3877.

PLUMBERS

1855

RUBBLEREMOVAAL

1860

AAA : ATTENTIONElite Removals: Removalof garden refuse, buildingrubble, household refuse.Treefelling and any smallloads (incl. furniture)% Danie 082-337-9532 /021-852 6122

VEHICLES

MOTORINGACTIVITIES

3005

PROPERTIES

ROOMS TO LET

3315

Aanbevole. - Verblyf3 Ster w.stel & B/B of

kamers in STRAND vanafR250 p/kamer.0799600359

STRAND:Netjies gemeub. kamers

vanaf R150 p.d.SKAKEL 072 745 7421

EMPLOYMENT

GENERAL

3680

Rusthof Primêr:Vakature: 1 Kontrakpos:Gr.5 Opvoeder (Lig-gaamlike opvoeding)•Beheerliggaam vakature•Meld ander vakke aange-bied•Meld kwalifikasies, buite-muurse aktiwiteite•Meld vorige ondervindingRig alle aansoeke slegs aan:Die Skoolhoof, RusthofPrimêr. Posbus 1598,Strand, 7140.Sluitingsdatum: 28 Maart2014.

JUSTINE COSMETICSEarn an extra income

selling Justine.Contact 072 092 6580

Geleentheid VIRleeftyd! Ekstra inkomsteMaak verskil in gemeen-skap. Geen verkoop van

produkte. Skakel:Lola - 074 757 0000.

Rusthof Primêr:2 Algemene Skoonma-ker (kontrak)•Meld vorige werkgewers,ondervinding•Meld spesifieke kwalifikasies•Rig alle aansoeke slegsaan: Die Skoolhoof, RusthofPrimêr. Posbus 1598,Strand, 7140.Let wel: Geen CV's of aan-soeke moet direk na skool /skoolhoof gebring word nie.

CALL CENTRE CAREEROPPORTUNITY

Are you full of life?A go-getter and seriousabout a career in the callcentre industry? Call ustoday and claim your seat.

With our ongoing successand fantastic job place-ments, our in house callcentre is calling on allMONEY HUNGRY individu-als to join our call centre.We welcome all matricu-lants...

Candidate needs to be:

• Flexible• Available to start imme-diately• Able to speakprofessionally (must beable to speak Afrikaansfluently)• Fast learner

• We provide you with a 3day RTP (training course)on our products as well astelephone etiquette. NOSELLING!• Excellent work environ-ment with a team of pro-fessionals• Great remuneration• Daily incentives• With lots of opportuni-ties to grow rapidly

Call Michelle on 073 8195976 for an appointment.

Kom bid saam’n Interkerklike gebeds-rally word Vry-dag 28 Maart om 19:00 by die MarkArendse saal in Gustrouw, Strand ge-hou.Die tema isKomhaal jou salwing,Kom

kniel saam by die kruis. Gift Gwe van SAIdols-faam, is die gaskunstenaar.Die Praise en Worship-groep sal die

musiek verskaf en Rodger Daniels, Pep-pe van Wyk en Lionel Roos is die predi-kers wat die boodskappe gaan bring.Bring u huwelik, u kinders, u finan-

sies, werk, gesondheid, gemeenskap enkom kniel saam by die kruis.Verversings sal te koop aangebied

word.Vir meer inligting, kontak Rodger Da-

niels by 021 856 1210 of stuur ’n epos [email protected]

Skryf in vir kompetisieDie Strand Vernu-wingsbedieninge(Strand RenewalMinistries) bied opVrydag 28 Maartom 19:00 ’n MissSunshine en Mnr.Spiere-kompetisieby die Rusthof Se-kondêre Skool aan.

Seuns en meisies,tussen die ouderdom-me van 6 en 12 jaarkan inskryf. ’n In-skrywingsfooi vanR20 is betaalbaar.Groot pryse kan ge-wen word. Die fonds-insamelingsprojek isten bate van die kerkse boufonds.Diegene wat be-

langstel om deel teneem kan ElteshaHendricks kontak by021 850 4703 of083 981 0587 of [email protected].

Van die deelnemers is (agter van links) Buletha Johannes, Kimberley Brown, Marce-line Pietersen, Venecia Maarman, Virgenay Scholtz (Miss Dreamgirl 2013), LilianSimions, Zennerize Swartz. Voor sit Domenique Brown, Barny de Waal, Joshuavan Wyngaardt, Deano Brown en Jabes Frieslaar.

Naasbestaandes van oorledene gesoekDie Macassar-polisie soek die familie vanPetrus Jonas. Jonas het op 17April 2011 om-streeks 21:00 in ’n motorongeluk op die N2in Macassargesterf.

Hy is op 25 Desember 1964 gebore en wastentydevandieongelukin ’nbruinkleurigebroek en blou baadjie geklee. Mense kanspeur a.o Hennie Swartz by 021 857 7107 bel.

Helderberg GazetteGeneral - AlgemeenDinsdag 25 Maart 2014 11

Easter-egg hunt andloads of entertainmentRape Crisis Helderberg, Patchand the Lions Club are hostingan Easter-egg hunt and talentcontest.The fundraiserwill beheld on

13 April. All entertainers, sing-ers and dancers are invited toshowcase their talents.Entry fee for groups are R100

and R50 for solo acts. Big cashprizes can be won – 1st prizeR2 000, 2nd prize R1 000 and 3rdprize R500.

Some of the fun activities tolook forward to are a variety ofcraft and food stall of the Route44 market, a visit from the Dis-ney characters, a raffle and anEaster egg hunt.Rape Crisis is in need of 30

boxes of marshmallow eggs forthe event and would be gratefulfor donations of this. For detailsphone Colleen on 021 852 5620 oremail [email protected] for entry forms.

SURFWALK: The Rusthof Early Child Development Forum held a surfwalk on Friday 14 March from the Strand Municipal Pools to theHarmony Park Reserve. The crèches who took park in the walk were Sonstraaltjie Sercor Crèche, Debbie’s Daycare, Happy Kids TrueCare, New Breeze Educare, Twinkle Stars Crèche, Nuwe Begin Crèche as well as Care and Share Educare. The F=forum would liketo thank McDonald’s and the City of Cape Town for sponsoring refreshments, caps and water bottles for the event.

Fellowship day for St Phillips in GBThe Parish of St Phillips Gordon’sBay presents A Day of Fellowshipon Saturday 29 March from 08:00 –17:00.It takes place at the Gordon’s Bay

Sports ground (opposite Wool-

worths) and is a fund-raising initia-tive for the church hall which wasdevastated by storms in 2008.Thoseattendingcanindulgeinde-

licious meals, like potjiekos, snoek-braai, breakfast rolls as well as bev-

erages.On the entertainment front, there

willbesevensrugbymatches,novel-ty races and a jumping castle.For more information, phone

Derek Lamb on 021 856 0806.

Helderberg

Year 18 • Dinsdag 25 Maart 2014 | Tel. 021 853 0211

Women sprint into the sea at Strand beach on Saturday at the start of the u. 19 Ladies Surf Swim during the national junior and senior lifesaving championshipsheld from 19 to 22 March. More photographs and results of this thrilling event will be featured in the DistrictMail on Thursday 27 March. PHOTO: PETER BEE

Kliniek virlaerskole serugbyspelersStellenbosch Rugbyakademie bied vanaf 2tot 4April (09:00 – 13:00) ’n rugbykliniek teLaerskool Stellenbosch aan individuelespelers of spanne vir spelers van graad Rtot graad 7.

Spelers oefen volgens ouderdoms-groepe.Koste is R380 en sluit ’n hemp, sertifikaat enprys op die laaste dag in. Spanne kry 10%-af-slag. Afrigters kan gratis bywoon.Die sluitingsdatum isVrydag 28Maart. Kon-takdieRugbyakademieby0218877432,of [email protected], of besoekdie webblad (documents/school clinics) virvolledige inligting.Die rugbykliniek word aangebied in same-werkingmetWPRugbyKidz, dieWP se ampte-like rugby-ontwikkelingsprogram.


Recommended